id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
0
aanlyn markte as gevolg van ons voortgesette 'n begrip opsie handel sakeplan pdf terwyl ons steeds die gereelde ons binêre opsies handel
1
Die ekonomiese posisie van die Asiaat in Suid-Afrika en enkele ander gebiede in Afrika 3 2 1 0 1 0 0
2
Nadat dit duidelik geword het dat die Regering die aangeleentheid nie verder sou voer nie, het die Volksraad die ANC-regering se miskenning van internasionaal-aanvaarde regte en verpligtinge en die vergrype teen ons volk, onder die aandag van die internasionale gemeenskap gebring.
3
Liefste Alicia, Graag wil ek jou uit my hart bedank dat jy my in 'n prinsessie omtower het! Asook die meisies wat jou gehelp het. Jy het die dag ekstra spesiaal gemaak deur jou sagte persoonlikheid, jou perfekte timing, jou glimlag en jou opgewondenheid vir ons sprokiesdag, dankie dat jy kon deel wees van ons mooiste dag! Groete, Nadia
4
En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees. (Matteus 16:19 AFR53)
5
Dit is die betekenis daarvan dat die Here vir sy kerk sê dat Hy aan hulle die sleutels van die hemel gee, en dat hulle op die aarde moet oopsluit en toesluit.
6
Die kerk het 'n verantwoodelikheid van die Here ontvang om die evangelie van die Here Jesus te verkondig. Dit is nie 'n oordeelsverantwoordelikheid nie!
7
Dit is ook nie die kerkraad wat oor hierdie dinge besluit nie. Jesus Christus is die Koning van die kerk - Hy besluit wat en hoe dinge in die kerk moet gebeur.
8
Die ouderlinge tree op op sy bevel, m.a.w elke besluit wat hulle neem moet volgens die Bybel wees oor die bepaalde saak.
9
Daarom leer en vermaan die Here Jesus ons voortdurend deur die verkondiging van sy Woord. Hy leer ons in die Bybel dat Hy baie vertoorn word oor mense wat volhard in die sonde.
10
Die prediking sluit vir mense die hemelryk oop deur hulle die verlossing in die Here Jesus te leer, en aanhoudend aan hulle te verkondig. Mense wat die verkondiging van God se genade hoor, word deur die Heilige Gees tot bekering gebring, sodat hulle dan glo.
11
Die toesluit in die prediking bestaan daarin dat alle mense dadelik al uit God se Woord geleer word dat hulle 'n bepaalde verantwoordelikheid het teenoor die Here.
12
Die Here ban almal wat teen Hom rebelleer uit sy koninkryk uit; die duiwel en sy uitwerping is hiervan 'n voorbeeld.
13
Die Here verkondig sy genade nie net in elke preek nie. Hy doen dit ook nog sigbaar deur die bediening van die sakramente. Daar hoor en sien en proe jy van die genade van die Here oor jou.
14
Maar die onordelike mag nie daaraan deelneem nie. Hy moet voel en beleef wat die gevolge daarvan is dat hy die Here verwerp het, sodat dit hom tot bekering kan beweeg.
15
As iemand aan sy lyf voel hoe sleg dit is om soos 'n onregverdige behandel te word, sal dit hom laat besef wat die liefde van God vir hom werd is.
16
Hy maak daarmee heeltemal fisies duidelik dat mense wat sy liefde vertrap nie dieselfde voorregte kan geniet as die wat die Here liefhet nie.
17
Hierdie tughandeling kom die duidelikste na vore rondom die bediening van die Nagmaal. Daar is van tyd tot tyd mense in die kerk wat soos ongelowiges lewe.
18
Die Here moet geëer word. Almal wat wil lidmate van die kerk wees, moet saamdoen aan hierdie verering van die Here ‑ soos Hy dit voorskryf natuurlik.
19
Die tug gaan dus in die heel eerste plek oor die eer van God. Dit is tog logies dat die eer van God ook die eer van sy kerk insluit.
20
Sulke mense is vir die Here 'n ergernis, want hulle bring die eer van God en die aanbidding van die ander kerkgenote in gedrang.
21
Nou moet u tog net nie die indruk kry dat die tug 'n besem is wat die kerkraad kan gebruik om almal van wie hulle nie hou nie, uit die kerk uit te vee nie.
22
Prakties werk dit so dat die kerkraad die lidmaat gaan besoek en met hom praat om hom te beweeg om afstand te doen van die dinge wat nie die heiligheid van God bevorder nie.
23
Die sondaar kan moontlik hulp nodig hê om sy probleem te oorkom, en dan het hy die reg om die hulp van die kerkraad in die saak te vra. Maar die eindpunt moet ware bekering wees.
24
Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is alreeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die eniggebore Seun van God nie. En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos. (Johannes 3:18, 19 AFR53)
25
Kom ons ondersoek onsself, en kyk of ons die vrede van die ewige lewe in ons hart ervaar, en die wil het om die Here van harte te dien. Dan is ons tuis in die gemeente en in die huisgesin van die Here.
26
Antwoord: Die verkondiging van die heilige evangelie en die Christelike tug. Met albei hierdie handelinge word die koninkryk van die hemel vir die gelowiges oopgesluit en vir die ongelowiges toegesluit.
27
Vraag 84: Hoe word die koninkryk van die hemel deur die verkondiging van die heilige evangelie oop- en toegesluit?
28
Antwoord: Volgens die bevel van Christus word aan die gelowiges gesamentlik en afsonderlik verkondig en openlik betuig dat al hulle sondes hulle waarlik deur God ter wille van die verdienste van Christus vergewe is so dikwels as wat hulle die belofte van die evangelie met 'n ware geloof aanneem. Daarenteen word aan al die ongelowiges en huigelaars verkondig dat die toorn van God en die ewige verdoemenis op hulle rus solank hulle hulle nie bekeer nie (a). Volgens hierdie getuienis van die evangelie sal God sowel in hierdie as in die toekomstige lewe oordeel.
29
Antwoord: Volgens die bevel van Christus word die wat die naam Christen dra en tog 'n onchristelike leer huldig of hulle onchristelik gedra eers herhaalde kere broederlik vermaan. As hulle egter nie van hulle dwalinge of skandelike lewe wil afsien nie, moet dit aan die gemeente of aan die wat deur die gemeente daarvoor aangewys is, gesê word. As hulle hulle ook nie aan laasgenoemde se vermaninge steur nie, word hulle nie langer tot die heilige sakramente toegelaat nie en uit die Christelike gemeente en deur God self uit die ryk van Christus uitgesluit. Hulle word weer as lede van Christus en sy gemeente aangeneem wanneer hulle werklike verbetering beloof en bewys (a).
30
"Die kierie kom uit Indonisie, gesny van 'n tak wat van jongs af omslinger was deur a wildevy se rank. Hulle het saam grootgeword, en die rank het sy spoor op die tak gelos. Daarom is die slinger ook oneweredig, en hier,"se hy, "by die punt van die kierie moes daar iets gebeur het - die slinger en die tak het inmekaar gevleg en 'n knoop gemaak. Die natuur het die kierie so gemaak."
31
Om vir 30 dae elke dag seks te hê, klink miskien vir die meeste sterflinge van die Adamsgeslag na ’n droom wat bewaarheid word, maar ’n mens moet mooi dink voordat jy jouself op onbekende terrein begewe. Hier volg die voor- en nadele van ’n 30 dae-seksuitdaging.
32
Om 30 dae na mekaar seks te hê, is ’n wonderlike geleentheid vir ’n paartjie om saam ’n doelwit vir die slaapkamer te stel, mits hulle dit nie té ernstig opneem nie. INTIEM het interessante resultate met vorige 30-dae seksuitdagings gehad.
33
“Daar is net soveel programme soos wat daar diëte is. Net soos kitsdiëte, werk kitsseks-idees nie eintlik nie. Waarom is almal altyd so behep met nommers? Die gemiddelde Sandton-paartjie (’n besige familie met kinders) het elke tiende dag seks. So as jy meer as drie keer ’n maand seks het, gaan dinge eintlik goed,” sê prof Elna Mcintosh, ’n seksuoloog.
34
“Enige dieet werk as ’n mens daarby hou, maar sommige ‘diëte’ kan ’n mens nie volhou nie en dan gaan dinge gewoonlik erger daarna. Daar is min mense met seksprobleme wat by my deur aanklop. Seks is die simptoom, maar nie die ‘siekte’ nie,” sê sy.
35
“Die lewe gebeur dikwels net met ’n paartjie en dit raak maklik om seks heel onder aan die prioriteitslysie te plaas. Die uitdaging kan só ’n paartjie weer bewus maak van mekaar en van die belangrikheid van intimiteit in ’n huwelik.”
36
Daar is soveel seksuitdagings as wat daar menings oor die onderwerp is. Dit klink miskien na ’n stelling wat al holrug gery is, maar kommunikasie is die sleutel tot sukses. Praat oor wat intimiteit vir jou as persoon beteken, en moenie aanneem dat alle mans en vrouens weens stereotipering oor dieselfde kam geskeer kan word nie.
37
"הבית המרוקאי" - מרכז מורשת יהודי מרוקו ובית ארוח בסיגנון מרוקאי. הבית מאפשר לקיים ארועים יוצאי דופן המשלבים חוויה מרוקאית ותכנים מעולמם של יהודי מרוקו המסופרים מפיו של נסים קריספיל.
38
Ons blog bestaan om God alle eer te gee. Ons wil vroue wees wat lewe volgens God se riglyne in Sy woord. Ons wil vir mekaar getuig van God se seen en van Sy voorskrifte. Op so 'n manier wil ons ‘n ondersteuning netwerk vorm van vroue vir vroue om mekaar te bemoedig, versterk en op te skerp in die volmaakte wil van God vir ons lewens en gesinne.
39
Die komitee bestaan uit 5 vroue wat aktief lid is van die bespreking groep. Elke 6 maande word 'n nuwe komitee saamgestel.
40
Genl. Koos de la Rey, een van die Tweede Vryheidsoorlog se grootste leiers, bly tot aan die einde onoorwonne, maar word twaalf jaar later doodgeskiet toe die polisie sy motor vir die van 'n berugte rampokker aansien.
41
Toe hy maar 'n jaar oud was, verhuis sy ouers na die plaas Welverdiend in die huidige distrik Wolmaransstad. As kind van die veld groei De la Rey op met weinig formele onderwys, maar die veldskool, sy ouers se hand en sy hoë intelligensie sorg vir n goeie vorming.
42
Weens sy bekwaamheid as krygsman is De la Rey in 1885 as komandant vir Lichtenburg verkies Hierdie betrekking het hy tot 1893 beklee, toe hy lid van die Eerste Volksraad geword het. Hoewel hy nie veel gepraat het nie, het hy nie geaarsel om sy mening kort en kragtig, helder en onomwonde te stel nie. Met die reeds genoemde geheime sitting het hy eers aandagtig na al die argumente geluister. Toe hy uiteindelik op die been kom, het hy hom uitgespreek teen 'n oorlogsverklaring teen Brittanje. Hy was nie ten gunste van 'n stryd teen Brittanje nie en het 'n aggresisiewe oorlog veroordeel as onwys en onnodig. Dt was in elk geval sy ooortuiging dat die Republieke nog aan die opgroei was en dat hulle nog tien of vyftien jaar moes wag alvorens hulle daaraan kon dink op die wapen op te neem.
43
Die aand van 15 Oktober het Cronjé en De la Rey 'n ernstige meningsverskil gehad oor die verdere strategie aan die westergrens. Dit was die ou militêre opvatting teen die nuwe, dinamiese denke. Cronjé het kennelik niks positiefs geleer uit sy beleg van Potchefstroom gedurende die Eerste Anglo-Boereoorlog nie. Hy was nou vasberade om deur middel van 'n uitgerekte beleg vir Baden-Powell in Mafeking met sy 700 man tot oorgawe te dwing. De la Rey het egter aan hom voorgestel dat alle kommando's weggehou word van Mafeking en dat 'n ligte perdekommando die dorp met 'n stormaanval moet verower. Cronjé was nie daartoe bereid nie. Hy het gevoel dat hy te veel man op die wyse sou verloor, aangesien Mafeking goed van forte voorsien was. De la Rey weer wou nie tyd verspil nie. Die oorlog was nou aan die gang en hy het gevoel dat hulle moet voortgaan in die rigting van Kimberley om die vyand se toevoer af te sny. Hy het Cronjé prontuit afgeraai om soos met die beleg van Potchefstroom twintig jaar tevore op te tree. Toe het Cronjé die hele oorlog deurgebring en wel groot roem verwerf deurdat hy die Britte met sy burgers vasgekeer het, maar hy wat De la Rey is wil net vir Cronjé sê dat die saak omgekeerd was: die Britte het met slegs 200 tot 300 troepe vir Cronjé met sy 600 of 700 burgers uit die gevegsterrein gehou. Dieselfde sou nou by Mafeking gebeur, het De la Rey gevoel.
44
De la Rey was onteenseglik korrek in sy oordeel. Hoewel die getalle van die burgers romdom Mafeking spoedig afgeneem het tot 2,000 man, het Baden-Powell nogtans op suksesvolle wyse vir meer as sewe maande uitgehou en op so 'n wyse burgers vasgepen wat nuttig op die ander ylbewaakte fronte aangewend kon word.
45
Vir De la Rey was Modderrivier 'n persoonlike terugslag. Hy self is deur 'n bomskerf in sy regterskouer gewond, maar dit was veral die dodelike verwonding van sy oudste seun, Adriaan, teen die aand se kant, wat hom diep geruk het. Adriaan het pas twee dae tevore sy negentiende verjaardag gevier, en ofskoon De la Rey hom persoonlik na die hospitaal op Jacobsdal vervoer het, is die seun die oggend van 29 November in sy arms oorlede.
46
Met sy terugkeer was De la Rey nie hiermee gediend nie. Sy ervarings van Graspan en Modderrivier het hom oortuig dat die rantjies nie die beste verdedigingslinies was nie, maar die vlaktes daarvoor. Daarom was die vlaktes voor die Magersfonteinrante die aangewese plek vir die Boeremag om hom in te grawe. As hulle tog sou moes retireer sou hulle dan agter die rantjies van Magersfontein kon stelling inneem. As hulle egter by Scholtznek moes retireer, sou hulle hulle vasloop in die Britse mag in Kimberley. De la Rey het ook 'n blaadjjie uit die Britse militêre handboek geneem. Hy het tot die slotsom gekom dat perderuiters - die Boere se vegsmetode - ondoeltreffend was vir die verdediging van 'n front. Voetgangers, wat nie vinnig te perd voor die naderande vyandelike infanterie kon padgee nie, behoort soos by die Britte die front te beman. Die perderuiters moes - ook volgens die Britse metode - die flanke beman ten einde die vyand in die rug aan te val en sodoende sy frontaanvalle te verlam.
47
Hierdie nuwe stellings het oor 'n afstand van sowat dertien km weerskante van die spoorlyn gestrek. In die sentrum was Magersfonteinkop, ongeveer vier km oos van die spoorlyn en tien km noordoos van Methuen se kamp. Vanaf die Modderrivier was dit 'n oop vlakte wat uiteindelik opgestoot het in die Magersfonteinrantjies.
48
Na die val van Bloemfontein op 13 Maart trek De la Rey sy kommando's op Brandfort saam. Die regering van die ZAR versoek hom nou ook om die vreedelingekorpse te organiseer en hy plaas sy broer Adriaan de le Rey as veggeneraal oor hulle.
49
Van 'n Britse getalle oorwig was daar op die noordelike flank hierdie keer nie sprake nie, en French het dit deeglik ontgeld. Hy wou De la Rey omvleuel en die spoorlyn in die Boere se rug afsny, dog die Boeregeneraal het hom die oggend van 11 Junie klaarblyklik opsetlik in die bek van die vallei teenoor sy mag laat inbeweeg, en hom doeltreffend vasgepen. Die hele dag is daar hard geveg. Teen die aand was dit French wat met omsingeling bedreig is. Vir die eerste keer sedert Roberts Bloemfontein verlaat het, het die Boere oor die hele front daarin geslaag om sy aanvalle af te slaan en hul eie stellings te behou.
50
Vanweë die moeilike terrein kon kol. Roberts nie sy kanonne met sukses rig op die oostelike hang van die nek vanwaar die hoofaanval gekom het nie. Die hewige Mauservuur het hom ook verhoed om voor 09h00 vir kol. Alexander by Rietfontein, 6km verder suid, om hulp te kan vra. Alexander het twee kanonne op die Boere gerig, maar om een of ander rede na minder as 'n uur sy geskut ontrek.
51
Die Britse kolonel het in afwagting van die aanval sy kamp verskans, sodat De la Rey se eerste aanslag nie die gewenste uitwerking gehad het nie. Hy het wel daarin geslaag om alle posisies rondom die kamp behalwe een in besit te kry, waardeur hy in staat gestel is om met kleingewere op 'n afstand van minder as 1,000 meter in die kamp te skiet. Die een posisie wat nog nie in sy besit was nie, was 'n sterk verskanste fort. Dit was die sleutel tot die hele posisie en sou eers geneem moes word alvorens hy die kamp kon bestorm.
52
Op Elandsfontein het sy aan die begin van Junie 1900 angstig die naderkoms van die Britse kolonnes ingewag. In die maande wat gevolg het, het hulle haar vee weggevoer, maar haar met rus gelaat. Sy het die aanbod om in Kaapstad of in Europa te gaan bly, van die hand gewys. Teen die einde van November 1900 het lord Methuen haar verbied om nader as 16km van Lichtenburg te kom, sonder om te besef dat sy heeltemal bereid was om in 'n wa in die oop veld rond te swerf. Op 1 Desember 1900 het sy haar wa gepak, met haar kinders die spaaider bestyg en met drie swart bediendes, 'n paar koeie, skape en hoenders, die wye veld ingevaar. Negentien maande sou sy so rondswerf, en, soos sy self verklaar, het sy haar wa liefgekry soos 'n mens sy slaapkamer liefhet. In die laaste fase van die oorlog was ook haar bewegings deur die Britse blokhuisstelsel beïnvloed. Soms het dit bars gegaan om nie deur die vyand gevang te word en in 'n konsentrasiekamp te eindig nie.
53
Op 'n besonderse wyse het De la Rey altyd geweet waar sy vrou haar bevind, en elke oomblik wat hy kon, het hy by haar aangesluit. Wanneer hy voedselvoorrade van die vyand gebuit het, het hy haar nie vergeet nie, en sy was altyd gereed om hom en sy staf te onthaal op 'n dikwels karige maar keurig versorgde maaltyd. Hul toewyding en trou aan mekaar was werklik iets besonders.
54
Clements se kamp, bestaande uit 1,500 man, 9 kanonne en 'n pom-pom en 'n groot hoeveelheid voorrade, het aan die voet van die suidelike hang van die Magaliesberg gestaan, by die ingang van 'n kloof wat deur mjddel van 'n voetpad verbind is met die kruin van die berg. Vanaf die kruin het hy heliografiese kontak met brig.-genl. R.G. Boradwood gehad, wat noord van die Magaliesberg met hom sou saamwerk om die Boerekommando's uit die omgewing te verdryf.
55
Suidoos van die kamp was Smuts nie in staat om Vaalkop te verower nie. In die donker kon hy nie uitmaak waar die kop is nie en besluit toe om te wag tot dit lig word. Die oomblik wat Beyers egter van die kruin van die berg op die kamp begin afskiet, het baie Britse troepe na Vaalkop padgegee en sodoende die wagpos daar versterk. Ondanks herhaalde pogings met sy beste manne, kon Smuts nie die kop verower nie. Clements was egter in 'n penarie. Ongeveer 'n derde van sy manskappe was dood, gewond of gevange, en vanaf die sleutelstelling bo-op die berg het die Boere sy kamp vol lood gepomp. Hy het gevolglik gelas dat al sy oorblywende troepe en sy kanonne na Vaalkop terugtrek. Met veel moeite en onder hewige geweervuur is hierdie opdrag teen 10h30 voltooi. Clements was egter verplig om sy kamp met die meeste van sy waens, ammunisie, perde en voedsel agter te lat. Die feit dat die burgers die geleentheid om die kamp te plunder onweerstaanbaar gevind het, het Clements gered. Terwyl 'n lustige buitery aan die gang was, het die Britse aanvoerder sy mag feitlik ongestoor ooswaarts in die rigting van Rietfontein en Pretoria uitgelei. Tevergeefs het De la Rey en Beyers die burgers probeer aanspoor om die vyand se aftog te verhoed.
56
Ook vanweë sy ontembare geaardheid was dit De la Rey se beleid om die vyand so min moontlik met rus te laat. 'n Staflid van hom vertel hoe 'n veldkornetskap of 'n wagpos gedurig met 'n patrollie of 'n vleuel van die vyand slaags was, sodat daar noit oral rus was nie. Wanneer hulle 'n kans gehad het om die vaynd skade te berokken, is dit gedoen, en as die vaynd te sterk was, het hulle eenvoudig opsy gegaan vir die vyand om verby te kom.
57
De la Rey het vlug doelbewus aangewend as 'n oorlogskuns om die Britse kolonnes in 'n wilde jaagtog agter hom aan te kry. Uiteindelik, wanneer sy moeë agtervolgers gesus was in die valse gevoel dat hulle nie waaksaam hoef te wees nie, het hy omgeswaai, sy magte blitssnel bymekaar gekry en 'n vyandelike flank aangeval of toegeslaan op 'n voorrade-depot of kamp wat geïsoleer gelaat was. Smuts vertel dat die metode van terugval en oënskynlik nuttelose skermutselinge tussen die groot oorwinnings nie De la Rey se offisiere en burgers moedeloos gemaak het nie. Hulle het sy doel daarmee geken en het grenslose vertroue gehad in sy onfeilbare oordeel om die genadeslag op die regte oomblik toe te dien. Hulle het hierdie terugval-metode dan ook bestempel as "vlug vol moed".
58
Teen Kersfees 1900 het dit egter geblyk dat, terwyl hewig gevegte in die distrikte Rustenburg en Krugersdorp woed, die res van die Wes-Transvalers nie so effektief was nie. Die offisiere het goeie werk gedoen, maar aangesien hul kommando's oor 'n groot gebied verspreid gelê het, het hulle nêrens werklik doeltreffend opgetree nie. Hulle was ook nie 'n goeie lokaas om groot Britse magte daarheen te trek nie. Die gevolg was dat hierdie burgers meer gerus het as wat goed vir hulle was en dat daar uiteindelik onenigheid ontstaan het wat hul doeltreffendheid nog verder in die wiele gery het.
59
De la Rey het besef dat sy beheer meer effektief gemaak moes word. Die verspreide kommando's moes in 'n kragtiger gevegsmag omskep word wat die vyand so hardnekkig teister soos die Rustenburg- en Krugersdorpkomando's dit doen. Hy het gevolglik besluit om die westergrens-distrikte meer dikwels persoonlik te besoek ten einde self die een na die ander met die verskillende kommando's rond te gaan en die ritte te bestry solank hulle in die distrik was.
60
Interessant genoeg het Siener van Rensburg op dieselfde dag, 6 Maart, 'n visie aan De la Rey geopenbaar. Hy het 'n woedende rooi bul gesien wat vanuit Vryburg al langs die Hartsrivier aan die kom was. Op 'n sekere tydstip het die horings van die bul skielik gehang. Net agter die bult by Tweebosch het hy die bul weer gewaar, moet toe was dit 'n poenskop wat in sy spore omspring en in die rigting van Lichtenburg die hasepad kies. Daar bestaan ook getuienis dat De la Rey vir kmdt. Vermaas vertel het dat hy vasberade was om Methuen te vang, en dat Siener van Rensburg hom van dié gesig vertel het.
61
Vroeg die oggend van 7 Maart het albei Britse kolonnes in die rigting van Roojantjesfontein vertrek. Slegs Grenfell het dit bereik. Soos gewoonlik het Methuen sy kolonne in twee afdelings laat opruk. Om 03h00 uur het hy self met die ossewa-konvooi en 'n gedeelte van die mag, veral voetgangers, vertrek. 'n Uur later het die berede hoofmag en die muilwaens in beweging gekom.
62
Hoewel albei konvooie nou in Boerehande was, het maj. Paris met 40 man in 'n klipkraal 'n laaste poging tot weerstand gebied. Ondersteun deur die kanonne het Celliers met die Lichtenburgkommando daarin geslaag om hom tot oorgawe te dwing.
63
Met hierdie optrede het De la Rey sy teerhartigheid en Christenskap, soos trouens en dwarsdeur die oorlog, bewys. Hy het vervolgens vir Celliers opdrag gegee om die gesneuwelde Britte te begrawe en die gewondes te versorg. Vir hierdie doel is die britse ambulanse, tente, komberse en voldoende voedsel agtergelaat. Tot groot ontevredenheid van die burgers het De la Rey vir Methuen vrygelaat om beter mediese behandeling te kry as wat by hulle moontlik is. Hierdie daad het 'n groot indruk op die buitewêreld gemaak en 'n lewenslange vriendskap tussen Methuen en De la Rey beteken.
64
Op 15 Mei 1902 kom die 60 gekose Boere-afgevaardiggdes by Vereeniging byeen. De la Rey praat bondig wanneer hy eindelik aan die woord kom. Hy het 'n vaste opdrag van sy burgers om hul onafhanklikheid nie prys te gee nie, dog nou moet hy verneem hoe sleg salek elders staan. Elkeen moet vir homself besluit oor die vraag van Louis Botha of die bittere einde nie nou aangebreek het nie. Maar hulle moet probeer om beter voorwaardes te kry.
65
Na die vrede vestig die De la Reys hulle op die plaas net buite Lichtenburg en begin die heropbou van die verwoeste boedery en opstal. Dat De la Rey en sy vrou smart geken het, ly geen twyfel nie. Teen 1907 het hulle ses van hulle twaalf kinders aan die dood afgestaan.
66
De la Rey neem nie aktief deel aan die politiek nie, maar hy is lid van die Het Volk-party en 'n Botha-man. Hy word verkies tot lid van die Transvaalse afvaardiging by die Nasionale Konvensie van 1908-1909. Daar is hy kenmerkend stil. Die Konvensie lei direk tot die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika op 31 Mei 1910.
67
Op 15 September 1914 kom sy lewe tragies tot 'n einde te midde van die aanloop tot die Rebellie. Hy en genl. Christiaan Beyers reis per motor uit Pretoria na Potchefstroom. By Langlaagte ry hulle dwarsdeur 'n polisie-padblokkade wat opgerig is om die berugte moordbende van William Foster vas te trek. 'n Polisieman vuur op die voortsnellende motor en De la Rey word in die rug getref. "Dis raak," fluister hy nog vir laas en sterf.
68
Bowendien is dit in die eerste plek sy ongewone keuse om die loopgrawe voor die rantjies op te rig, wat die hoogste lof verdien en bewys lewer van sy goeie militêre insig.
69
Koos de la Rey was 'n man met 'n indrukwekkende voorkoms. Met sy hoë voorkop, arendsneus, vorsende blik en ruie volbaard het 'n patriargale waardigheid uit hom gestraal. Treffend oordeel die S.A. Biografiese Woordeboek dat sy sieleadel hom afgesonder het van die gewone mense: "Sy Godsvertroue was die krag wat sy doelgerigte optrede onderskraag het het; in die krygsgeskiedenis het hy sy naam groot geskryf as onvergelyklike taktikus wie se dade hom ewe merkwaardig as krygsman gemaak het." In daardie tyd, toe dit nog gebruik was om 'n standvastige held as 'n leeu te bestempel, het De la Rey tereg die benaming "die Leeu van Wes-Transvaal" verwerf.
70
Alles van die beste met hierdie besluit Caroline. Ek dink jou oe gaan nog blinker wees, jou wange meer pienk en jy gaan so gesond voel dat jy moontlik vir altyd so sal wil eet. Hou my op hoogte van sake.
71
Categories: 105.7fm, 5fm, 947, Afrikaans, Boer, Boeremusiek, FM Radio, Music, Musiek, Musiekvideo, New Music Now, News, Online Radio, SA Music, SA Nostalgia, South African Music, Video
72
Die vloek en terselfdertyd vriend van die myners is die nonce. Die nonce is ‘n nommer wat mynwerkers moet vind om bewys te lewer van werk vir hul nuutgebaseerde blokke. Sulke blokke word nie sonder die bewys van werk in die blok-ketting aanvaar nie. Die bewys van werk is ontwerp om uiters maklik te wees vir die netwerk nodusse om te verifieer, maar dit is baie moeilik om te genereer. Om die nonce te vind, moet mynwerkers baie verskillende nonce waardes probeer voordat die regte een geleë is, aangesien die moeilikheids doelwit bereik word. Die probleemdoelwit word kunsmatig geïnduseer, om die Bitcoin-ekosisteem in balans te hou, en die munt waardevol, weens skaarste.
73
Suid-Afrika pronk met die belangrikste nywerheidsektor op die vasteland wat veertig persent van Afrika se totale nywerheidsproduksie oplewer, ontgin 45 persent van Afrika se minerale en wek meer as die helfte van Afrika se elektrisiteit op. In teenstelling met ander Afrikalande het Suid-Afrika sedert die middel van die 17de eeu oor ‘n Blanke bevolking beskik wat sedert die laat 19de eeu ‘n moderne kapitalistiese ekonomiese stelsel en infrastruktuur ontwikkel het. Land- en mynbou was die basis van die industrialisering, en vandag beskik die land reeds oor ‘n hoogs ontwikkelde nywerheids- en dienstesektor. Sy bankstelsel behoort tot die modernstes ter wêreld, terwyl die Johannesburgse Effektebeurs volgens sy markkapitalisasie tot die twintig grootstes wêreldwyd behoort.
74
Klein eilande van handels- en agrariese kapitalisme is al vroeër in kusgebiede gevestig wat deur die Britte gekoloniseer is, terwyl die Afrikanerbevolking in binnelandse Suid-Afrika nog steeds in ‘n voor-kapitalistiese ekonomie geleef het, net soos onafhanklike swart boere in gebiede wat nog nie deur blankes oorheers is nie. As kolonie was Suid-Afrika voor die ontwikkeling van sy mynboubedryf niks meer as ‘n geopolities belangrike besitting nie, ‘n gebied dus waar die Britte as koloniale moondheid hulle tot die oorheersing van relatief klein kusgebiede kon beperk. Toe diamante en goud ontdek is, is die Kaap se ware ekonomiese potensiaal vir die eerste keer onthul. Tegelykertyd is die ekonomiese ontwikkelingskoers vir die volgende eeu vasgeskryf.
75
Die Kommissie vir Geslagsgelykheid ondersoek ’n klag van seksisme teen pres. Jacob Zuma. Die DA het Zuma by die kommissie verkla nadat hy in ’n onderhoud met Dali Tambo op SABC3 gesê het vroue moet trou en kinders kry.
76
In die Boere-Afrikanervolksraad se aansoek by die Hooggeregshof om die Regering te dwing om sy standpunt oor samesprekings in verband met selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk, te stel, het die Staatsprokureur, wat vir die Regering optree, versuim om sy beantwoordende verklaring teen die spertyd wat deur die hofreëls neergelê word, in te dien. Dié sperdatum het op 19 Junie verstryk.
77
Die dag daarna het die Volksraad se regsverteenwoordiger 'n dringende faks (wat teruggedateer is na 18 Junie) van die Staatsprokureur ontvang waarin 'n maand uitstel vir die indiening daarvan versoek word. Verskeie redes word vir die versoek aangevoer waarvan slegs twee na die mening van die Volksraad gewig dra, te wete (1) die aanwysing ná die onlangse verkiesing van 'n nuwe minister vir die Dept van Jusitisie (voorheen Justisie en Konstitusionele Sake), wat hom eers op hoogte moet stel met die aangeleentheid; en (2) die noodsaaklikheid om die inhoud van die 8ste en finale verslag van die toenmalige Volkstaatraad, waarna in die Volksraad se funderende verklaring verwys word, te bestudeer.
78
Die Staatsprokureur het die Volksraad se regsverteenwoordiger versoek om aan hom 'n kopie van dié verslag, wat blykbaar nie in die Staat se argiewe gevind kan word nie, te voorsien.
79
Aangesien die hof waarskynlik die bogemelde redes as geldig sal beskou en die Staatsprokureur se versoek om uitstel sal kondoneer, het die Volksraad teësinnig ingestem dat uitstel verleen word tot 18 Julie 2014.
80
Baie feesgangers maak ook van die geleentheid gebruik om wild te kyk. Party besoekers geniet die diere wat hulle by die huise besoek en ander ry deur die reservaat om meer wild te besigtig.
81
10 September 2016 sal vir lank onthou word vir sy groot aantal besoekers wat van oor die land op Leeupoort kom feesvier het en die optredes kom geniet het. Pieter Bodenstein van Leeupoort het nou vir die 9de agtereenvolgende jaar sedert die oprigting van die Boeremusiek-monument die aktiwiteiteite ge-kordineer.
82
Kosie Beukes, tans 8 jaar oud, was lid van een van die junior orkeste. Kosie speel tans 13 musiekinstrumente. Kosie speel die konsertina voor hom asook agter sy rug. Vir sy ouderdomsgroep 8 tot 10 jaar is Kosie as die beste Instrumentalis op die wereld kampioenskappe in die VSA aangewys.
83
Boere bestry soms Afrika-kommandowurm deur slote om die lande te grawe. Die wurms val daarin en kom nie anderkant uit nie. Volgens Jan Hendrik sal dit werk vir die Afrika-kommandowurm, maar nie vir die herfs-kommandowurm nie.
84
Krisjan Rossouw is ’n self-geleerde fotograaf van Kaapstad. Ten spyte van die feit dat hy geen formele opleiding het nie, word sy werke deur plaaslike en internationale versamelaars opgekoop. Hy werk eenvoudig met sy Nikon D5000 en ’n basiese lens, sonder enige tripod of professionele beligting. Aanvanklik kon hy nie hierdie toerusting bekostig nie, en nou voel dit nie reg om dit te gebruik nie.
85
Rossouw het maande bestee om bamboes te versamel. Sy foto’s simboliseer die see as ’n plek van vernuwing, ’n bron van kos, maar dan ook die roete waarmee slawe vervoer is.
86
LM: Ek vind jou werke het ’n mistieke, misterieuse element, asof die figure ’n geheime mag besit. Was hierdie enigsins jou bedoeling?
87
KR: Baie dankie. Maar nee, dit was nie aanvanklik my bedoeling nie. Ek dink ek het probeer ontslae raak van oortollighede en om kontak te maak met ’n oomblik van waarheid wat vanaf die model gekom het. ’n Oomblik van intimiteit.
88
’n Deurlopende tema in my werk is die idee van stil krag in my modelle. Baie van die mense met wie ek werk is professionele modelle wat vanuit Afrika en die res van die wêreld kom. Saam met hulle doen ons weg met lae – ons verwyder grimering, stilering, selfs meeste soorte klere. Ek wil ’n enkele, ware foto vasvang van iemand wat gewoonlik voorgee of pose vir ’n lewe.
89
Dan vind ons oomblikke waar dit eenvoudig twee mense is wat iets deel – nie net ’n model en fotograaf nie. Ek probeer om ’n omgewing te skep waar mense gemaklik is om hulself oor te dra. Ek is geweldig aangetrokke tot daardie oomblikke van innerlike krag wat oorgedra word. Dis nie iets wat ek skep nie. Dit is iets wat die modelle my toelaat om te sien en dan vas te vang.
90
Ek probeer veel eerder die verhouding tussen ons vasvang. Ek het nooit ’n vaste plan met die spesifieke foto wat ek wil neem nie. Ons gesels, neem ’n paar foto’s, gesels weer, neem weer. En dan sal ek eers dae later na die foto’s kyk.
91
My nuwe reeks kyk weer na die skoonheid van weggooi- of verlore items – daar is seker ook ’n soort simboliek hieraan as jy kyk na die modelle wat ek gebruik. Hulle inspireer my meer as enigiets anders: hul stories, die paaie wat hulle tot hier geloop het, die geskiedenis waaruit hulle kom.
92
My verhoudings met die modelle het ’n hele nuwe wêreld oopgemaak van hoe mens dinge kan voorstel. Hoe my idees, hulle ervaring en ons samewerking bymekaar kan kom tot ’n eindproduk.
93
Teubes Wyne is ’n boetiek-kelder in die Vredendal-omgewing wat in 2011 sy eerste oesjaar geproduseer het. Die Malkopbaai Sauvignon...
94
Kleuters se goeie gedrag word deur middel van ’n sterrekaartstelsels beloon en ’n afkoelstoel waar tyd opsy deurgebring word, is in plek waar gedrag aangespreek moet word.
95
In die laerskool geld die sterrekaart- en handtekeningstelsel as beloning en herinnerings dien as gedragshervorming. ’n Sekere aantal herinnerings lei tot verdere gevolge soos ’n vergadering met die betrokke kind se ouers.
96
Wanneer ’n kind herhaaldelik swak gedrag toon of in gevalle van ernstige wangedrag, soos om te byt, word die ouers gekontak om die onderwyser te kom spreek. Ons verwag van ouers om saam met onderwysers te werk, sodat ons dieselfde boodskap aangaande dissipline aan ons kinders oordra.
97
Ek is n aangename ou met n groot hart. Ek glo in jy die beginsel jy moet jouself liefhe en jou maat soos jouself :). Vra as jy meer wil uitvind
98
Hierdie boek, geskryf vir die leek in 'n gebruikersvriendelike styl, wys hoe jy met jou eie oë of met 'n verkyker aktief aan sterrekunde...
99
Met dank aan Kevin Reed van TNET Weather vir sy werk aan die oorspronklike Carterlake voorlegte, en sy ontwerp van die algemene webtuiste PHP management.

WARNING: this dataset is an extract of the OSCAR dataset published here to simulate the use of the full dataset in low-resource contexts.

Using this dataset is equivalent to using a processed version of OSCAR legally speaking. I take no credit for the gathering of the original data and hence refer entirely to the original dataset in the card below.

Dataset Card for "oscar"

Dataset Summary

OSCAR or Open Super-large Crawled ALMAnaCH coRpus is a huge multilingual corpus obtained by language classification and filtering of the Common Crawl corpus using the goclassy architecture. Data is distributed by language in both original and deduplicated form.

Supported Tasks and Leaderboards

OSCAR is mainly inteded to pretrain language models and word represantations.

Languages

All the data is distributed by language, both the original and the deduplicated versions of the data are available. 166 different languages are available. The table in subsection Data Splits Sample Size provides the language code for each subcorpus as well as the number of words (space separated tokens), lines and sizes for both the original and the deduplicated versions of OSCAR.

Dataset Structure

We show detailed information for all the configurations of the dataset.

Dataset Creation

Curation Rationale

OSCAR was constructed new pipeline derived from the fastText's one, called goclassy. Goclassy reuses the fastText linear classifier and the pre-trained fastText model for language recognition, but it completely rewrites and parallelises their pipeline in an asynchronous manner.

The order of operations is more or less the same as in the fastText pre-processing pipeline but instead of clustering multiple operations into a single blocking process, a worker is launched for each operation but bounding the number of possible parallel operations at a given time by the number of available threads instead of the number of CPUs. Goclassy is implemented in the Go programming language so it lets the Go runtime handle the scheduling of the processes. Thus the goclassy's pipeline one does not have to wait for a whole WET file to download, decompress and classify in order to start downloading and processing the next one, a new file will start downloading and processing as soon as the scheduler is able to allocate a new process.

Filtering and cleaning processes at line level are done before feeding each line to the classifier. Lines shorter than 100 UTF-8 characters and lines containing invalid UTF-8 characters are discarted and are not classified. After all files are proccesed the deduplicated versions are constructed and everything is then splitted in shards and compressed.

Source Data

Initial Data Collection and Normalization

Common Crawl is a non-profit foundation which produces and maintains an open repository of web crawled data that is both accessible and analysable. Common Crawl's complete web archive consists of petabytes of data collected over 8 years of web crawling. The repository contains raw web page HTML data (WARC files), metdata extracts (WAT files) and plain text extracts (WET files). The organisation's crawlers has always respected nofollow and robots.txt policies.

Each monthly Common Crawl snapshot is in itself a massive multilingual corpus, where every single file contains data coming from multiple web pages written in a large variety of languages and covering all possible types of topics.

To construct OSCAR the WET files of Common Crawl were used. These contain the extracted plain texts from the websites mostly converted to UTF-8, as well as headers containing the metatada of each crawled document. Each WET file comes compressed in gzip format and is stored on Amazon Web Services. In the case of OSCAR, the November 2018 snapshot was used. It surpasses 20TB of uncompressed data and contains more than 50 thousand plain text files where each file consists of the plain text from multiple websites along its metadata header.

Who are the source language producers?

The data comes from multiple web pages in a large variety of languages.

Annotations

The dataset does not contain any additional annotations.

Annotation process

N/A

Who are the annotators?

N/A

Personal and Sensitive Information

Being constructed from Common Crawl, Personal and sensitive information might be present. This must be considered before training deep learning models with OSCAR, specially in the case of text-generation models.

Considerations for Using the Data

Social Impact of Dataset

OSCAR is intended to bring more data to a wide variety of lanuages, the aim of the corpus is to make large amounts of data available to lower resource languages in order to facilitate the pre-training of state-of-the-art language modeling architectures.

Discussion of Biases

OSCAR is not properly filtered yet and this can be reflected on the models trained with it. Care is advised specially concerning biases of the resulting models.

Other Known Limitations

The fastText linear classifier is limed both in performance and the variety of languages it can recognize, so the quality of some OSCAR sub-corpora might be lower than expected, specially for the lowest-resource langiuages. Some audits have already been done by third parties.

Additional Information

Dataset Curators

The corpus was put together by Pedro J. Ortiz, Benoît Sagot, and Laurent Romary, during work done at Inria, particularly at the ALMAnaCH team.

Licensing Information

These data are released under this licensing scheme
We do not own any of the text from which these data has been extracted.
We license the actual packaging of these data under the Creative Commons CC0 license ("no rights reserved") http://creativecommons.org/publicdomain/zero/1.0/
To the extent possible under law, Inria has waived all copyright and related or neighboring rights to OSCAR
This work is published from: France.

Should you consider that our data contains material that is owned by you and should therefore not be reproduced here, please:
* Clearly identify yourself, with detailed contact data such as an address, telephone number or email address at which you can be contacted.
* Clearly identify the copyrighted work claimed to be infringed.
* Clearly identify the material that is claimed to be infringing and information reasonably sufficient to allow us to locate the material.

We will comply to legitimate requests by removing the affected sources from the next release of the corpus.

Citation Information

@inproceedings{ortiz-suarez-etal-2020-monolingual,
    title = "A Monolingual Approach to Contextualized Word Embeddings for Mid-Resource Languages",
    author = "Ortiz Su{'a}rez, Pedro Javier  and
      Romary, Laurent  and
      Sagot, Benoit",
    booktitle = "Proceedings of the 58th Annual Meeting of the Association for Computational Linguistics",
    month = jul,
    year = "2020",
    address = "Online",
    publisher = "Association for Computational Linguistics",
    url = "https://www.aclweb.org/anthology/2020.acl-main.156",
    pages = "1703--1714",
    abstract = "We use the multilingual OSCAR corpus, extracted from Common Crawl via language classification, filtering and cleaning, to train monolingual contextualized word embeddings (ELMo) for five mid-resource languages. We then compare the performance of OSCAR-based and Wikipedia-based ELMo embeddings for these languages on the part-of-speech tagging and parsing tasks. We show that, despite the noise in the Common-Crawl-based OSCAR data, embeddings trained on OSCAR perform much better than monolingual embeddings trained on Wikipedia. They actually equal or improve the current state of the art in tagging and parsing for all five languages. In particular, they also improve over multilingual Wikipedia-based contextual embeddings (multilingual BERT), which almost always constitutes the previous state of the art, thereby showing that the benefit of a larger, more diverse corpus surpasses the cross-lingual benefit of multilingual embedding architectures.",
}

@inproceedings{OrtizSuarezSagotRomary2019,
  author    = {Pedro Javier {Ortiz Su{'a}rez} and Benoit Sagot and Laurent Romary},
  title     = {Asynchronous pipelines for processing huge corpora on medium to low resource infrastructures},
  series = {Proceedings of the Workshop on Challenges in the Management of Large Corpora (CMLC-7) 2019. Cardiff, 22nd July 2019},
  editor    = {Piotr Bański and Adrien Barbaresi and Hanno Biber and Evelyn Breiteneder and Simon Clematide and Marc Kupietz and Harald L{"u}ngen and Caroline Iliadi},
  publisher = {Leibniz-Institut f{"u}r Deutsche Sprache},
  address   = {Mannheim},
  doi       = {10.14618/ids-pub-9021},
  url       = {http://nbn-resolving.de/urn:nbn:de:bsz:mh39-90215},
  pages     = {9 -- 16},
  year      = {2019},
  abstract  = {Common Crawl is a considerably large, heterogeneous multilingual corpus comprised of crawled documents from the internet, surpassing 20TB of data and distributed as a set of more than 50 thousand plain text files where each contains many documents written in a wide variety of languages. Even though each document has a metadata block associated to it, this data lacks any information about the language in which each document is written, making it extremely difficult to use Common Crawl for monolingual applications. We propose a general, highly parallel, multithreaded pipeline to clean and classify Common Crawl by language; we specifically design it so that it runs efficiently on medium to low resource infrastructures where I/O speeds are the main constraint. We develop the pipeline so that it can be easily reapplied to any kind of heterogeneous corpus and so that it can be parameterised to a wide range of infrastructures. We also distribute a 6.3TB version of Common Crawl, filtered, classified by language, shuffled at line level in order to avoid copyright issues, and ready to be used for NLP applications.},
  language  = {en}
}

Contributions

Thanks to @pjox and @lhoestq for adding this dataset.

Downloads last month
267

Models trained or fine-tuned on nthngdy/oscar-small

Space using nthngdy/oscar-small 1