id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
100
Die bouer/ontwikkelaar is nie geregistreer by die NHBRC (hierna verwys as “die Raad”) nie en die gehalte van werk verrig deur die bouer/ontwikkelaar is baie swak en die verbruiker weier om te betaal vir die werk verrig;
101
Volgens die meerderheidsuitspraak in Cool Ideas, gelei deur Majiedt WR, was dit die wetgewer se oogmerk om die huisverbruiker te beskerm toe die wetgewer die HCPM-Wet geskryf het.
102
Die Grondwetlike hof het verder beslis dat, in die geval wat die bouer en die verbruiker in ‘n kontrak ingetree het en die bouer nie geregistreer was by die Raad nie, die kontrak wel geldig sal bly staan en nie ongeldig sal wees nie. Aangesien die HCPM-Wet glad nie spesifieke voorsiening maak dat die kontrak ongeldig behoort te wees in so ‘n geval nie, word aanvaar dat die kontrak wel geldig bly staan maar in konteks van Artikel 10, net regtens uitvoerbaar sal wees vir die huisverbruiker en nie vir die ongeregistreerde bouer nie. Die kontrak, ingevolge die HCPM-Wet, is wel onwettig en dra ‘n sanksie vir die bouer wat daarin getree het, maar die kontrak is nie ongeldig nie. Die minderheidsuitspraak het wel hiermee verskil.
103
Hierdie posisie, soos bevestig en bewerkstelling deur die Grondwetlike Hof, sal voortaan bly staan tensy die Grondwetlike Hof weer in die toekoms met dieselfde regsvraag uitgedaag word.
104
Normaalweg in die geval wat ‘n kontrak onwettig is, sal die kontrak in terme van die Gemenereg as ongeldig en onafdwingbaar beskou word en sal beide partye die reg hê om die hof te nader vir restitusie, indien nodig en moontlik. Maar ingevolge die Cool Ideas-saak sal dit nie moontlik wees nie aangesien die Grondwetlike Hof van mening is dat die kontrak inderdaad nie ongeldig is nie.
105
Dit is baie duidelik dat die HCPM-Wet die huisverbruiker in die mark wou beskerm deur die bouer streng te reguleer. Die reguleering van die bouer is natuurlik grootliks gemik op die kwaliteit van bouwerk wat deur die bouer aan die huisverbruiker verskaf word. Myns insiens was dit nodig vir die wetgewer om so in te gryp as gevolg van die uitbuiting van die huisverbruiker in die verlede en die kwaliteit van die bouwerk van die bouer in die verlede. Dit blyk dan, ingevolge die Cool Ideas-saak, dat daar letterlik geen hoop is vir die bouer nie. Daarom kan die gevolge vir die bouer verder strek as net ‘n blote loesing oor sy/haar swak gehalte bouwerk. Dit is uiters belangrik dat die bouer wat in die mark is of wat die mark betree, homself/haarself baie goed vertroud maak met die HCPM-Wet en wat die nagevolge is van die versuim om te registreer by die Raad as ‘n bouer, όf in terme van Subartikel 6(a), όf in terms van Subartikel 6(b) van die HCPM-Wet.
106
My Pá het die kuns onder die knie gekry om die kern van ’n bonkige storie bondig te verpak met die nodige krag en kwinkslag om deernis daarvoor te wek. Of dit nou ’n nuusberig was in afgemete Afrikaans of ’n kamma-nederlandsche verjaarsdaglimerick vir van zijn vrienden. Of ’n roerende huldeblyk aan sy skoonpa; ons Opa.
107
Toe ons rondgevra het wat vir julle van ons Pa uitstaan, het amper almal sy gul taalvernuf onthou. Hoe lief was hy nie daarvoor om ’n nuwe woord in ’n blokkiesraaisel te ontdek of ’n ou woord opnuut in te span nie! Só vertel hy ’n maand of wat gelede van medikasie wat sy tydelike konstipasie sou verlig: “Ons hoop op volmaak-gevormde, wollerige kuttels.” sê hy.
108
Soos dit ’n huldeblyk betaam, moet ek iets kwytraak oor my Pa se kindertyd, sy beroep- en gesinslewe en tussendeur dalk ’n paar grappighede laat val wat nie almal van hom af geweet het nie. Ná hierdie huldeblyk vra ons sy vriend, Mnr. Tobie Barnard, om meer van my Pa se Bybelstudie- en vriendekring te vertel.
109
My pa is gebore as die oudste van vier kinders uit ’n groottotaal van sewe. Van sy grootword op Tulbagh het hy luisterryk vertel. Van plase genaamd “Tierkloof” en “Mooiplaas”. Van Chevvies, Buicks, Pontiacs en allerlei motors wat my broer Tim op twee jaar al kon uitken. Matrasse wat uitgedra is op die stoep, my ouma se kastaaiingbrood; sy broers en susters in die vrugteboord en almal op ’n streep in handgemaakte klere van streepsakke; sy pa as boer, prokureur en burgemeester wat sy slim seun Kaapstad toe gestuur het vir sy hoërskool-opleiding. Hoe my Pa as regsstudent ál die pad van Stellenbosch tot Tulbagh fietsgetrap het. En die keer toe hy deur die ganse kampus om hulp genader is nadat hy met ’n mosie van wantroue van sy koshuis se inwonende hoof ontslae geraak het.
110
My pa is gedoop Marthinus, hy is Tinus genoem deur sy ouers, Tienie deur sy vriende en Timmie deur sy halfbroer, George, wat as jongman oorlede is. My Pa het as skoolkind op die Tuine rugbyveld vir die laer spanne haker gespeel … en vandaar af die huis raakgesien waarin ons nou al vir meer as dertig jaar woon. Alhoewel my Pa vir ’n kort tydjie in Johannesburg gewerk het, het hy hom in Seepunt en toe hier in Oranjezicht gevestig, en ter wille van ons gesinstabiliteit, bevorderings-geleenthede wat elders was, oorgesien.
111
Ek wonder wie van julle weet dat my Pa Kuns as skoolvak geneem het? Op Universiteit die Fotografieklub gestig het? Dat hy Pontius Pilates hoogs verkoue op die verhoogplanke vertolk het in matriek? Op ons stoep hang ’n verdofte poeierverfskildery van sy skooldae af – en ek en Ludi het selfgemaakte speelkaarte ontdek met gesigte van cops ’n’ robbers daarop, en die motors wat hulle sou ry, heel-realisties, in ink geskets. Miskien het my Pa julle vertel van die keer toe hy sy kamermaat voor die Studentehof moes verdedig oor die staatspresident se dogter wie se hare hulle in die kleure van die landsvlag gekleur het?
112
My Pa het graag en gemaklik stories uit sy kindertyd vertel, veral as iemand nuuts by die geselskap aangesluit het. Of soms het dit net Karen se klavierklanke uit die kamer langsaan gevat om hom vir ’n oomblik terug te neem Tulbagh toe.
113
As beroepsman, kan ek onobjektief sê, was my pa briljant. Hy het vasgenael Springbokradio se stories geluister as kind en of dit nou koerantberigte was of TV-nuus; my pa was ingelig. Ek onthou die krap van sy baard as ons hom goeienag kom soen het … waar hy die vroegaand nuus kyk met amper ’n heilige ontsag daarvoor – maar as een van ons inkom, draai hy na ons met sy oë wat glinster. Ek hoor nog hoe rasper sy baard onder my lippe teen sy wang.
114
My Pa was tevrede daarmee om nuusstories te dek wat die ander nie eintlik wou nie. Waar hofsake te vervelig was, het my Pa dit so lewendig beskryf, dat die verslaggewers ná hom daarvoor gewedywer het. Die landbou-berriggewing het hy so kranig gedoen dat hy vir lank die seremoniemeester by die landbou-skrywersvereniging se jaarlikse dinee moes wees. Sy algemene kennis en taalvernuf was knap; sy humorsin skerp – vir ’n tyd lank het hy sy eie radiovasvraspan gehad wat aan die gewilde Span-Saam program deelgeneem het.
115
En dan was my pa boonop lief vir Aprilgekgrappe – en die fyn-fyn kuns om ’n storie te skryf wat gelyktydig belaglik en geloofwaardig is. Daar is gemoedelike poetse wat hy gebak het waarvoor mense hom nog steeds moet vergewe.
116
My Pa was ook ’n kleinsakeman-entrepreneur: Toe die snoepie by die SAUK toegemaak het, het my pa die geleentheid aangegryp en proviand in grootmaat by Makro aangekoop en by sy werkslessenaar gesmous. Mense kon sommer vat wat hulle wou en die nodige kleingeld los. Só het ons as gesin ook altyd ’n voorraad van blikkieskoeldrank gehad wat hy netjies, op die nippertjie, in ’n koelboks gepak het voordat ons ’n langpad iewers heen aangedurf het (of al het ons net twee blokke boontoe gery na my Oma en Opa-hulle toe).
117
As my pa ’n kranige joernalis was, was ons (sy gesin) sy top-nuusstories van die dag. Hy het ons hele kindertyd in film vasgevang; of dit nou met sy kamera was of met sy mikrofoon en bandopnemer wat hy opgestel het om ons musiek- en ander uitvoerings op radiokasetbande op te neem. Selfs gesinskonserte op Ou-Kersaand. Eenkeer toe ons vir hom by die SAUK gaan kuier het, het hy ons besoek in ’n kort nuusberigstyl opgeskryf en vertel dat dit nasionaal uitgesaai is.
118
Ek onthou my pa wat sorgvuldig in die studeerkamer foamalite– en karton-vliegtuigies uitsny … as my Ma my stuur om hom te roep vir ete, halfpad af by die wenteltrap. Hy het fyn voortgewerk aan die ontwerpe wat destyds op eierboksies gedruk was en het dit nougeset verbeter, met ’n skuifspeld hier-en-daar vir ’n meer vaartbelyne verspreiding van gewig – sodat ons almal saam met hom ’n reeks eksperimentele vlugte vanaf die skuinste op die Tuine-rugbyveld kon gaan toetsgooi op ‘n Saterdag sonder wind.
119
My Ma het hom sowat veertig jaar gelede ontmoet. Sy het hom gevind in ’n karig-gemeubileerde woonstel met los planke op opgestapelde bakstene as boekrakke; hom getrou en gesweer sy sal nooit een van haar kinders sonder meubels by ’n woonstel laat intrek nie. Só het my Pa elke keer wat een van sy vier kinders koshuis toe moes gaan of na ’n nuwe huis of woonstel moes trek, gedweë met sy kombi of Caravel uitgehelp. Hy kon ’n kar pak dat jy tweekeer meer daarin kon pas as wat jy vooraf veronderstel het.
120
My Pa se plig by die huis was om wasgoed te was. Hiervan het hy ’n geliefde ritueel gemaak, met sy radio aan, by die trappe af – die een balie na die ander, met sekere klere wat geweek word; ’n wit en ’n donker was, en sokkies-saam-met-handdoeke. Ons klere was so goed versorg dat ek dít wat afgewentel is vanaf Tim na Karen na Ludi, nog soos nuut kon dra. Hy het vrolike deuntjies gefluit terwyl hy die wasgoed aan die draad ophang.
121
Hy was sterk en moedig in sy siekbed, met ’n aftakelende kanker wat vanaf sy kolon vesprei het na sy longe, ribbes en brein. My pa se gesig was in die laaste maand aan die linkerkant verlam, maar hy het sy Wyn-van-die-Maand rooiwyn in kleiner botteltjies gegooi waarin hy ’n rooi strooitjie kon balanseer en sy pille een-een daarmee afsluk.
122
My Pa het laasweek in die ou Volkshospitaal (Medi-Clinic) gesterf – rustig, met die vredige klanke van sy geliefdes om hom: sy vrou, kinders en kleinkinders. Ons weet nie hoe baie hy kon inneem of hoor – waarvan hy als bewus was – nie … maar dalk het die vrolike kindergeskal hom vlugtig teruggevoer na sy eie kinderdae (tussen sy oorle broers en susters); of dalk was hy vir ’n wyle weer ’n trotse, jong pa met die woelige klomp rondom hom.
123
Ek is hartseer dat my Pa nie ’n langer tyd met sy kleinkinders – en hulle met hulle Oupa – kon beleef nie.
124
Die volgende toon die opsies om te begin. Spesifiek is twee opsies: die eerste opsie van al die opsies kan jy nuwe mense ontmoet en die tweede opsie kan jy kyk na baie gesprekke.
125
My dekodeerder het so pas die gees gegee en ek moes ’n nuwe aanskaf. Ek het nie die nodigheid ...............
126
7075 aluminium is vir die vervaardiging van vliegtuie raam, vorm, en 'n hoë-spanning strukturele dele met 'n hoë sterkte en weerstand teen korrosie.
127
'n Benadering vir die realisering van omgewingsopvoeding in die algemene wetenskap sillabus van graad sewe tot nege
128
ETDs 'n Benadering vir die realisering van omgewingsopvoeding in die algemene wetenskap sillabus van graad sewe tot nege
129
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
130
Kopiereg 1997 - 2018 QVRP | * die web-weergawe se lesers is slegs 'n gedeelte van die totale aantal gebruikers
131
Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.
132
As jy nog nie ingestuur het nie is dié jou laaste, maar laaste, kans om in te skryf. Dis soos daai bra's wat hout verkoop op die grondpad net voor die Oppikoppi afdraai. Last chance saloon, pellie. Werk saam, ek sê. Maandag maak hy toe, soos 'n lappop se alie.
133
Jy weet jy gaan jouself tussen die bene skop as jy checks 'n foto wen wat jy kon beat. En dan gaan jy nog die wenner se roadtrip foto's ook check hier oppie site en dan gaan jy jouself eers haat. Moenie dat dit gebeur nie.
134
Moer maklik. Stuur vir ons 'n epic foto van 'n vorige roadtrip saam met ‘n kort beskrywing waarop jy was na griffin@watkykjy.co.za, verkieslik ene van jou en jou pelle saam. Belangrik dat dit gees wys, so nie net 'n selfie van jou met 'n tas voor jou Tazz nie oppad V-Town toe nie. Blerrie nool.
135
Links is het 13.00 uur, rechts ’n uur later. Daar houden ze nu siësta, dat kennen ze links niet. Links spreken ze onverstaanbaar Portugees. Rechts spreken ze Spaans, ’n taal waarvan we zo nu en dan ’n woordje kunnen verstaan.
136
Skerp sin vir humor en innemende persoonlikheid. Baie life vir stap en buitelewe en glo mens moet altyd jou uitkyk op die lewe positief hou. Dinge gebeur met 'n rede.
137
Wat kan meer vermaaklike en pret vir meisies as speel haarstyle? Elke klein prinses drome van 'n meester van die hare, make-up en manicure. En waar is dit om te leer hoe om nie tot die internet? Games vir meisies hare - is 'n prettige, kleurvolle programme wat nodig het om die regte haarstyl te vind vir elke kliënt. Dit sal bepaal of jy kan beweeg na die volgende vlak. Online games toelaat meisies te doen hare leer hoe om 'n pragtige haarstyl te maak, haal die kleur van die make-up toebehore, sowel as volg die wense van die kliënt. Haarstyle kan speel elke enkele wedstryd - beide seuns en meisies, beide kinders en volwassenes. Hierdie speletjies is regtig baie interessant en opwindend, sodat selfs die groot meisies kan nie weg te breek van die spel.In die internet is daar baie plekke waar jy kan vind speletjies haarstyle. Hulle het almal belowe groot gehalte en 'n groot keuse, maar nie altyd belowe om waar te wees. Daarom het, op ons webwerf bevat die beste games vir meisies haarstyle, wat almal sal jou liefhê en jou kind. Ontken nie jouself die plesier om te voel vir 'n terwyl professionele haarkapper of stylist, 'n afspraak kom 'n verskeidenheid van kliënte. Aanlyn speletjies kan hare 'n onderbreking van die daaglikse gewoel, afgelei en net geniet die spel. Haarstyle speletjies speel op enige tyd van die dag op ons webwerf. Enige redelike vir jou besoek, en ons altyd probeer om jou aan te bied met iets nuuts, selfs meer boeiend en interessant. Byna al die speletjies haarstyl kombineer verskillende rigtings. Hier sal jy nie net versier die hoofde van hul kliënte, maar ook te kies hul make-up, pas dit op die gesig, die toepaslike klere en bykomstighede te kies. Doen al hierdie dinge nodig is om so gou as moontlik, tot die maksimum bevredigende behoeftes van die kliënt. Games vir meisies haarstyl kan 'n kind boei vir 'n lang tyd, terwyl hul ouers is besig met hul eie sake. Afgesien van die feit dat die kind sal stil en rustig sit, sal dit ook die ontwikkeling van 'n gevoel van styl en skoonheid. Online games haarstyle beskikbaar op ons webwerf in groot getalle. Jou werk is slegs verkiesings - in watter haarstyl speel speletjies. Kies enige en geniet die kleurvolle prente, pret musiek en pret aktiwiteite.
138
'n Troue ontspoor en die volgende oggend probeer vriend en vyand uitpluis wat die vorige aand gebeur het.
139
Ná haar pa se dood besef Gideonette dat sy die enigste oorlewende gesinslid is met ’n familienaam waarop ’n vloek rus. Om haar vrees te oorkom moet sy haar innerlike krag vind om die vloek te breek.
140
Kuierbossie is in die hoof straat van Tulbagh, waar die meeste prominente besighede hul bevind, geleë.
141
Game Description: Demi Lovato wil die kompetisie te wen op die verhoog haar mededinger Selena Gomez.Dit te doen, die twee meisies na jou gekom het vir 'n goeie keuse van kostuums vir die konsert.Vind die mees geskikte vir die sanger rokke, jeans of ander klere, en dan doen hulle hare, en dan juweliersware.
142
Demi Lovato wil die kompetisie te wen op die verhoog haar mededinger Selena Gomez.Dit te doen, die twee meisies na jou gekom het vir 'n goeie keuse van kostuums vir die konsert.
143
Die grootgrysmuishond (Herpestes ichneumon) is 'n muishond wat aan die suidelike en oostelike kustreke van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom.
144
Die dier is gespikkeld grys en die hare is lank en grof terwyl die bene swart is. Hy het 'n verlengde kop en lyf en word tot 100 cm lank. Die mannetjie weeg tot 3.4 kg en die wyfie tot 3.1 kg. Die muishond kom voor in die rante van riviere, damme en vleie.
145
Inspirasie en troos vir jouself of as geskenk vir iemand na aan jou. Met plek voor in om die ontvanger se naam te skryf, is dit ideaal om ’n verjaarsdag- of groetekaartjie te vervang.
146
Toe ek so ’n paar jaar gelede begin gholf speel het, het ek nie vir een les gegaan nie. Hoe moeilik kan dit tog wees? Jy staan so met jou boude uit, jou rug reguit en swaai ’n stok. Na sowat ’n maand van frustrasie, gaan soek ek toe hulp. Die eerste paar lesse was bloot om alles wat ek verkeerd gedoen het uit te wys en reg te maak. Daarna kon die werk eers begin. As ek van die begin af vir lesse gegaan het, was my rekening soveel minder en my gholfstokke dalk nou nog in my besit. Dit geld ook vir motorfietsry. Dit maak nie saak hoe ’n talentvolle ryer jy dink jy is nie, daar is altyd ruimte vir verbetering.
147
Een keer ’n maand bied Clinton Pienaar van SA Biking Academy ’n baandag met ’n verskil aan. Die groepie wat dit bywoon, word beperk tot 10 sodat elke ryer op een aspek van sy ry kan fokus. Elke sessie word afgeneem deur ’n fotograaf, sodat jy jou vordering oor die dag merkbaar kan sien. Daar is ook ’n instrukteur wat saamry en jou dophou. Clinton het al die Isle of Man TT gery, so moenie bekommerd wees dat jy dalk vir hom gaan wegry nie.
148
Die dag skop af met ’n kenmekaarsessie, en elke ryer se doel vir die dag word op ’n bord neergeskryf. Die gedagte is nie dat jy hier is om 15 aspekte aan te spreek nie. Elke ryer moet één doel neerskryf. My doel was om my spoed in draaie te verbeter. ’n Ander ryer wou een sekonde vinniger om die baan gaan. Hoe minder ervare jy is, hoe groter is jou vordering. Ná die eerste paar rondes om die baan het ons na ons foto’s gekyk en almal was verbaas oor hulle tegniek, en hoe anders dit lyk, teenoor hoe dit vir jou voel. Met ’n instrukteur wat saam met jou om die baan ry, was die vordering vir my ongelooflik. Die res van die dag het bestaan uit ’n paar baansessies, gevolg deur ’n ontleding van jou sessie. Vir elke sessie het die instrukteurs jou aan een aspek van jou ry laat werk om jou teen die einde van die dag uit te kry by dit wat jy die oggend op die bord geskryf het.
149
Met my heel eerste sessie het ek een ryer geïdentifiseer en probeer bybly. Ek kon nie. My spoed was hopeloos te laag. Teen die einde van die dag kon ek bybly, selfs al was die ryer op ’n baie groter fiets.
150
Nog ’n aspek wat vanself reggekom het, was my reaksie in ’n noodsituasie. Waar ek voorheen die motorfiets wou regop tel en rem, het ek op die betrokke draai net nog meer ingeleuen en die greep vertrou. Op die Long Tom-pas sou dit die verskil gewees het tussen veilig om die draai, of ’n ongeluk. Op Red Star kan jy maar foute maak. Jy kan in niks vasry nie. Op die pad is dit nie so maklik nie.
151
Ek kan nie so ’n dag hoog genoeg aanskryf nie. Elke ryer wat op ons paaie is, moet ten minste een van hierdie dae bywoon. Daar was selfs twee ryers wat hulle teerpad-ry wou kom opskerp op hulle groot avontuurfietse. Die koste sluit die baan, die instrukteur en ’n heerlike bord kos in. Jy kry ook na die tyd jou foto’s.
152
As jy nie oor ’n motorfiets beskik nie, of jy is bietjie skrikkerig om met jou eie fiets ’n baan aan te durf, is daarvoor ook ’n oplossing. Ek het ’n Honda CBR 600-baanfiets vir die dag gebruik. Jason Wessels van Moto-rentals het goedgunstiglik een van sy huurfietse aan my beskikbaar gestel. As jy so ’n fiets
153
huur, voel jy net soos Rossi. Na elke sessie kom Jason self nader, help jou met die fiets en die fiets word deeglik nagegaan. Jy kan selfs ’n renpak by hom huur. Sy huurtarief sluit die fiets, brandstof en ondersteuning vir die hele dag in. Sy persoonlike bystand help ook dat jy net op jou ry kan konsentreer, en nie nog moet sukkel met ’n fiets nie.
154
Kom slyp jou saag. Kom leer. Elke sekonde op die baan maak van jou ’n beter ryer, en elke stukkie wat jy leer, kan jy toepas in jou daaglikse pendel. Dit is ’n klein prys om te betaal vir jou eie veiligheid. Die volgende baandag is op 23 Julie 2018.
155
59% as makelaars plus jou maandelikse OB klagte sal 0, 04% van die lewering jy per maand het - dit maak jou makelaar 0, 65% wat sal jy betaal deur jou neus; hulle sal jou hard verdiende geld sifon wanneer jy dit die minste verwag. Eenvoud binêre opsies demo meer geword.
156
Binêre Opsie makelaars verdien geld deur wisseling in die geld geplaas op die verlies van ambagte, As jy ' n bod te plaas en jy dit voorspel verkeerdelik, verloor jy al jou geld 24option, die leier van ons posisie van die beste binêre opsies makelaars in die Verenigde al die basiese binêre opsie kennis en binêre opsie handel strategieë om. Makelaars sal enigste ding is die makelaars posisie jy.
157
Ramaphose sê dat die tien jaar van Zuma se regeer tyd is die rede vir al die probleme van die land – gewoonlik gee hul mos altyd die skuld vir die witman en sy apartheid
158
Skaars ses dae voor sy twintigste verjaarsdag is ’n jong man Maandagaand op ’n kleinhoewe buite Pretoria geskiet toe hy die voëls waarmee hulle boer gaan voer het.
159
Die jong seun is na ’n private hospitaal gejaag in die noorde van Pretoria na sy ouers hulp ontbied het. Die jong man is daar gestabiliseer en is tans in ’n bestendige toestand.
160
Die SAUK-werknemers betaal die prys vir slegte bestuursbesluite, en die bestuur gaan aan met die onderhandelinge
161
SAUK.co.za is 'n trotse deel van die Inspan netwerk, 'n Nie Winsgewende organisasie. (Nie deel van SABC nie).
162
Na die brand in die Johannesburgse middestad, het dit aan die lig gekom dat dit nie net die ANC is wat versuim om noodsaaklike toerusting in stand te hou nie.
163
Wedersydse Bewonderaars Vind uit of enige van die lede wat jy as gunsteling gelys het ook 'n bewonderaar van jou is.
164
Voorwaardes As jy hierdie werf gebruik aanvaar jy outomaties ons gebruikersvoorwaardes. Lees die besonderhede hier.
165
Eks 'n baie spontane mens wat hou van lag, gesels, grappe maak en die buitelewe. Eks mal oor uitdagings en 4x4 ritte.
166
Sy moet 'n Kind van God wees. 'n Skaam meisie het ek al agtergekom is die mees oulikste. Ek kan ook skaam wees indien ek wil.
167
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
168
Beantwoord al die vrae. As dit nodig is, raai wat die antwoord is. Merk die vraag en as jy klaar is met jou vraestel kom terug na daardie vrae wat jy gemerk het en kyk of jy nie die antwoord onthou nie.
169
As jy nodig het om te raai, besluit eers watter jy dink is definitief verkeerd en maak dan ‘n keuse tussen die wat oorbly.
170
Wanneer jy klaar is met jou vraestel, lees die antwoorde weer deur, jy kan dalk antwoorde onthou soos jy die vraestel skryf of daar is soms antwoorde in die vraestel self - wees dus wakker!
171
Wanneer jy woorde moet invul wat weggelaat is, kyk na die word voor die opening, dit mag jou ‘n leidraad gee ten opsigte van die antwoord wat gesoek word (soos ‘n, die, hulle, hy, sy, ens.)
172
Ek hou van die buite lewe en van karre. Om te toer is lekker baie lekker. Ek is n baie sag en gee baie om vir die vrou langs my.
173
Sy moet my kan aanvaar vir wie en Wat ek is. Sy moet vir my lief wees vir wie en Wat ek is. Sy moet die Here dien en Hom eerste maak in n verhouding
174
Wat sê die Bybel? is ʼn uitgebreide gids wat meer as 170 van die top vrae beantwoord wat aan Hank Hanegraaff gestel is oor die afgelope 40 jaar van sy bediening.
175
Full Text Available Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed as niks raakgesien het van die groot betekenis vandie sogenaamde doop met die Heilige Gees nie. Daarby meenhy dat die Gereformeerde predikante verleë sit met die Pinkterfees.Talle probleme meen hy vir die Gereformeerde teoloograak te sien, veral ten aansien van die moontlikhede van dieGees teenoor die so tasbare „onmoontIikhede� in ons lewe. Dieprobleme is syns insiens nie onoplosbaar nie, as mens maardie moontlikhede van die Gees nie beperk tot die verlede nie.
176
Jou registrasie was suksesvol. Jy sal 'n e-pos met 'n skakel vir die bevestiging van die registrasie van Graffiti ontvang.
177
Jy sal 'n e-pos met tydelike wagwoord ontvang. Jy kan die tydelike wagwoord verander nadat jy ingeteken het.
178
Ander Land: Kies jou land en ons koerier die pakkie vir jou. Ons maak gebruik van die SA Poskantoor se koerierdiens EMS.
179
Die polisie in Kaapstad vra die publiek om ’n man op beeldmateriaal van kringtelevisie uit te ken in verband met ’n moord wat ondersoek word.
180
Plaasaanvallers het brandstof oor ’n boer naby Potchefstroom gegooi om hom aan die brand te steek, maar hy kon op hulle skiet om hulle te verwilder.
181
Die polisie ondersoek die dood van ’n manlike verpleegstudent aan die KSUT wie se lyk onder raaiselagtige omstandighede in sy koshuiskamer gevind is.
182
Drie Suid-Afrikaners van geboorte, asook ’n voormalige Curriebeker-held van die Westelike Provinsie, is in Skotland se 23-tal ingesluit vir Saterdag se toets teen die Springbokke in Edinburg.
183
Ek is bekommerd oor die leierskap in Suid-Afrika, want sonder ’n goeie leier werk geen meganismes saam om ’n goeie betroubare doel te verrig nie.
184
’n Groot groep Suid-Afrikaanse musikante gaan die naweek saamspan om geld in te samel vir ’n plaaslike radio-omroeper se baba, wat nou al weke lank in die hospitaal is.
185
Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener met die rooi skoene, is pas bekendgestel.
186
Gabriel skrik wakker in 'n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie - en in die begraafplaas is 'n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar 'n Khoi seun met 'n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed . . .
187
Jy is net 'n paar klik weg van die besit van jou eie slagveld 4 Premium Oorsprong Sleutel. Lees meer
188
Hoekom spandeer jou geld wanneer jy afgelope kuur vol gebarste weergawe op hierdie webwerf gratis kan aflaai! Ons bied aan u....
189
Hoekom jou geld te spandeer wanneer jy Star Wars Battle Free CD Sleutel kan kry op hierdie webwerf eenvoudige en gratis! Op hierdie webwerf ...
190
Die mees algemene probleme met PC verander kan word veroorsaak alle soorte van foute. FixCleanRepair is geskep om 'n multi-instrument. Dit bied 'n stel van revolusionêre getoets nuts al in die een baie van die probleme wat bring op stadige prestasie op te los, stadig begin spoed en ander kwessies. FixCleanRepair is 'n maklike nut te gebruik met 'n gebruiker-vriendelike koppelvlak wat sit al die nuts in een plek, sodat jy dit maklik kan kliek jou muis en doen baie verskillende take in 'n keer op te los, skoon, en die herstel van jou rekenaar.
191
FixCleanRepair sal bespoedig jou rekenaar sodat jy nooit hoef te bekommer oor agter terwyl die speel van speletjies, navorsing aanlyn, of selfs gesels met vriende. Maak nie saak wat jy doen aanlyn, dit maak dit vreeslik wanneer jou rekenaar is deursoek en ekstra tyd neem om al die take wat jy hoef te doen, in 'n kort tyd. Met FixCleanRepair, hierdie probleem sal 'n ding van die verlede wees. Jou rekenaar vinniger as ooit wees en jy kan meer tyd geniet pret in plaas daarvan om te wag vir jou rekenaar te haal insluitend tydsverloop terwyl speletjies te speel of gesels aanlyn.
192
Die register van jou rekenaar is waar die konfigurasie-instellings en opsies is vir jou bedryfstelsel gehou. Dit is die plek van dinge soos die toestel drywers, kern, dienste, en jou user. Die register kan kwessies wat ontstaan ​​vir baie verskillende redes en sal skoongemaak moet van tyd tot tyd. FixCleanRepair sal die register skoon te maak met net 'n klik van die muis om te verseker dat jou rekenaar loop gladder en stewels vinnig in plaas van loop deur ou programme en begin programme wat jy nie meer wil gebruik. Sodra FixCleanRepair het skoongemaak jou register, sal jy die groot verskil dadelik.
193
Te veel keer, ons vergeet om te rugsteun ons belangrike lêers, Foto's, en ander data op ons rekenaars. Dit kan verwoestend wees indien 'n virus aanvalle en begin die verwydering van jou lêers wat vir altyd verby kan word as jy nie onthou om te rugsteun van u lêers. Met FixCleanRepair, dit sal nooit 'n probleem weer soos dit sal rugsteun van u lêers outomaties. As jy nie enige probleme met jou rekenaar, FixCleanRepair sal selfs in staat wees om lêers wat jy bekommerd mag wees om te herstel is vir ewig weg. Wanneer jy gebruik FixCleanRepair, jy sal in staat wees om te rugsteun en herstel lêers vinnig en doeltreffend sonder enige rompslomp te alle.
194
Rommel lêers kan enigiets van ou programme wat jy nie meer gebruik word, programme wat jy het verwyder, maar oorblyfsels is nog steeds daar. FixCleanRepair sal eintlik skoon te maak al hierdie rommel lêers en die mense wat jy gebruik bestuur sodat jy die mense wat jy nodig het om vinnig in plaas van jou rekenaar werk sy pad deur die rommel lêers om te begin of enige program te begin kan vind. Al hierdie rommel lêers maak jou rekenaar werk harder deur te soek vir die programme wat jy nodig het wanneer jy dit nodig het. Sodra jy FixCleanRepair gebruik om skoon te maak van hierdie rommel lêers, sal jy 'n groot verskil in die manier waarop jou rekenaar voer sowel as die toename in spoed te sien.
195
As jy verwyder programme installeer en, jy verlaat leë kolle in jou skyf. As jou rekenaar nodig het 'n taak dit het om te gaan deur die hele skyf selfs al die leë kolle om die programme wat dit nodig het om die verskillende take uit te voer wat nodig is om uit te vind uit te voer. Met FixCleanRepair, skyf fragment sal maklik wees nie en alles wat ekstra ruimte sal nie meer in die voorkant, maar sal geskuif word na die einde van die skyf. Dit beteken al die programme en lêers wat saam gegroepeer word sodat jy PC vinniger en gladder loop om jou take te gaan vinnig en moeiteloos.
196
Gebreekte kortpaaie is daar weer as gevolg van die installering en die verwydering van programme. Hierdie bring op gebreekte kortpaaie en jou rekenaar het om harder te werk om die korrekte roete van die verskillende take wat jy vra om te doen om uit te vind. Dit sal maak jou rekenaar gaan stadiger en daad vasgeval. Met FixCleanRepair hierdie gebreekte kortpaaie sal geskrap word wat die prestasie van jou rekenaar beter as ooit maak. Dit sal in staat wees om te gaan vinniger, sodat jy kan alle take voltooi in 'n tydige wyse in plaas van wag om vir jou rekenaar. Jy kan die sagteware doen hierdie taak outomaties of kies wanneer jy wil gebreekte kortpaaie te verwyder.
197
Die verwyder-bestuurder met FixCleanRepair sal werk al die programme wat jy nie meer wil gebruik, insluitend verouderde sagteware te verwyder. Baie keer is daar programme geïnstalleer op jou rekenaar wat jy nie gebruik nie, wat bydra tot die ruimte wat gebruik word vir hierdie programme wat jy kan gebruik word vir meer belangrik sagteware programme. Met FixCleanRepair, die bestuurder kan verwyder al die werk te doen en skoon te maak hierdie gemors met net 'n tikkie van jou muis! Dan sal jy meer ruimte vir alle vorme van nuwe programme en jou rekenaar sal vinniger as voorheen loop op dieselfde tyd.
198
Wanneer jy op jou rekenaar, daar is verskeie opstart programme wat ook begin as jy jou rekenaar om behoorlik te loop. Aan die ander kant, daar is programme wat Startup op dieselfde tyd van jou rekenaar wat jy nie nodig het om te begin op hierdie tyd. Hierdie programme maak jou rekenaar begin stadig en kan selfs veroorsaak dat jou rekenaar te vries as daar is baie verskillende programme al begin op dieselfde tyd. Met FixCleanRepair, dit sal die programme te bestuur en te verseker dat die programme wat benodig word, insluitend die mense wat jy wil om te begin op dieselfde tyd sal begin vinnig en ander sal nie begin totdat jy wil om dit te gebruik.
199
Die belangrikste rede is dat jy nooit weer sal moet bekommerd te wees oor jou rekenaars prestasie. Fix, Skoon, en Herstel stop die verlies van die rekenaar se prestasie wat is die wortel van 'n stadiger rekenaar. Die program bied funksies wat sal verseker dat jy enige probleme te keer, sodat jy enige van die funksies wat jy verloor het, kan herwin vinnig en moeiteloos.