id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
516,900
ʼn Mens kan kibbel oor “veiligheidsnette” en ek reken self nie dat dié summier weggeneem moet word nie, maar indien markgedrewe ontwikkeling die enigste manier is om Suid-Afrika uit sy penarie te lig, sal die Gigaba-begroting en die ANC-beleid wat dit bevestig nie daartoe lei nie.
516,901
Gemeet aan die wêreld is Suid-Afrika is nie ʼn ryk land nie. Ons is armer in produktiewe kapitaal (in beleggings en fondse vir beleggings in produktiewe ondernemings, aanlegte en toerusting).
516,902
Na jare se vergeefse pogings om direkte kontak met Levy (die man wat my verkrag het) in die Mangaung-gevangenis te maak, het ek begin wonder of ek ooit die lang verwagte aangesig-tot-aangesiggesprek sou beleef. Mangaung is ’n privaattronk en hoef nie al die riglyne van korrektiewe dienste te volg nie. Hul reaksie op my versoek was min of meer elke keer dieselfde: Tensy Levy uit sy eie jou naam op sy besoeklysie sit, sal jy hom nie sien nie. Maar toe beskik die Here dit so dat ek in Januarie vanjaar by ’n vriendin se 50ste verjaarsdagviering ’n kamer deel met Connie Wehrmann – die uitvoerende direkteur van Prison Fellowship in Suid-Afrika! Sy het dadelik geweet wie my kon help: me. Nonosi Mokoena van korrektiewe dienste se program vir slagoffer-/oortrederdialoog in Pretoria. Me. Mokoena het my eerste SMS binne minute beantwoord en dadelik aangedring op ’n gesprek.
516,903
My maag het gedraai toe ek Vrydag by daardie tronkhek inry, nadat ek eers ’n uur lange gesprek met die tronksielkundige by Grootvlei moes voer. Die sekuriteit by Mangaung word deur G4S bestuur. Wagte is nie in die bruin uniforms waaraan ek gewoond is nie. Hulle lyk soos taakmaglede en dra swart, koeëlvaste klere en deursigtige skilde wat ek nog net in videomateriaal oor betogings gesien het. Die veiligheidsprotokol was ook strenger as wat ek by C Max in Pretoria beleef het.
516,904
Ons was agt mense (en darem twee verwarmers) in die yskoue kamertjie, en ons kon deur die gepantserde venster sien hoe ’n span wagte vir Levy van sy eenheid af deur die groot vierkant na ons gebou toe bring. By my was my notaboekie met amper vyf bladsye notas en vrae, maar ek het begin rondtas na die eerste woorde wat ek wou sê.
516,905
Hy was baie maerder as wat hy in die hof was, en my indruk was ook dat hy gebuig is in liggaam, siel en gees. Ek het presies dieselfde ervaar as die nag van die roof: Hier is ons twee sondaars in die teenwoordigheid van die Here wat alle sondaars liefhet. En ons altwee het Hom nou weer baie nodig.
516,906
Die oomblik wat ek nooit sal vergeet nie, was Levy se dringende aangee van ’n opgevoude lyntjiespapiertjie sodat ek vir hom Bybelversies daarop kon skryf wat hy die aand in sy sel kon lees. En toe die ander helfte van die papiertjie met sy posadres sodat ek asseblief nog kan stuur.
516,907
Nou glo ek nog minder in hartseer eindes. Maar ek glo in die soort wraak wat God neem – nie op mense nie, maar op die vyand wat duur betaal wanneer die kwaad wat hy wou saai met rente boemerang. Hy wat in ons is en leef, is groter as hy wat in die wêreld vrees en haat aan harte probeer vasknoop. Of ons binne of buite die tronktralies staan, is nie ter sake nie. Ken ons die Deur en die Een wat die sleutels vashou? Dan is ons losgeknoop.
516,908
As ‘n oorlewende van verkragting, nou 20 jaar gelede, dankie vir jou wysheid en geloof in die hantering van hierdie sensitiewe saak sewe jaar gelede en ook nou. Dit is goed om ook te weet daar is herstel vir die slagoffer en die skuldige. Ek voel nie nou meer of daardie daad met MY gebeur het nie. Dis asof ek ‘n fliek kan kyk daarvan en niks voel nie. Ek besef ek het nog ‘n paar dinge om deur te werk, maar die Here het my ook genees van die seer. Alle sterke en liefde vir jou vorentoe.
516,909
Sonder vergifnis kan heling by niemand plaasvind nie. Wow Hettie mag jy seën ontvang in alles wat jy aanpak en mag jul God se Alomteenwoordigheid in al sy Volheid ervaar.
516,910
Die “Levy’s” van SA se ware weergawe van sulke gesprekke na vrylating sal ongelukkig nooit bekend wees nie. Terwyl dit dus waardevolle materiaal vir motiveringssprekers bied, is die positiewe of negatiewe gevolge vir die res van Suid-Afrika se weerlose vrouegeslag in hierdie stadium onseker.
516,911
Hettie jy is ongelooflike mens. Dis al wat ek kan se. Jy is baie sterk vrou. Emosioneel baie sterk soos min.
516,912
Die Suid-Afrikaanse ambassade in Thailand het Maandag gesê hoewel hulle die familie van die vermoorde Oswald Heinrich Duvel bystaan, hulle nie gevra is om na sy vermiste kind te help soek nie.
516,913
Die DA en die FW de Klerk Stigting het Donderdag hul kommer uitgespreek oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se weglating van wit mans vir sy kadetprogram.
516,914
“Ons ekonomie maak staat op die lugvaartbedryf, veral vir die skep en behoud van werksgeleenthede. Ons moet om die rede geleenthede vir alle Suid-Afrikaners gee ongeag hul ras om deel te wees van die lugvaartbedryf,” het Natasha Michael, DA-LP, gesê. Sy sê dit is baie belangrik dat Suid-Afrikaners hul verlede eer maar net so belangrik dat hul toegelaat word om hul eie toekoms te besit. Die SAL het Maandag aangekondig dat hy 40 kandidate aangewys het vir sy kadetprogram. Geen wit mans is in die program opgeneem nie. Die FW de Klerk Stigting sê aanleg en nie net ras nie moet deur die SAL in ag geneem word wanneer hy kandidate vir sy kadetprogram kies.
516,915
wat worrie die ou donnerse verraaier nou? mus geworrie het toe hy ons land aan die vyand verkoop het.
516,916
Die Britse maatskappy vir wie veteraan-kameraman Dudley Saunders gewerk het, ondersoek die omstandighede van sy afsterwe.
516,917
Aanvanklike berigte het aangedui dat Saunders ten tyde van sy afsterwe kamerawerk vir die BBC gedoen het. Arrow Media het egter Dinsdag bevestig dat Saunders, wat in Johannesburg gebaseer was, besig was met kamerawerk vir dié maatskappy. Hulle is Maandagoggend van sy afsterwe ingelig.
516,918
Saunders het ʼn groot gedeelte van die onrus voor die verkiesing in 1994 afgeneem en het onlangs vir Special Assignment vir die SAUK en Carte Blanche vir M-Net gewerk.
516,919
Hoe lekker lag ek vir die opskrif wat misleidend is, hy is nie dood agv die SAPD se optrede nie, die SAPD het bloot op sy optrede geriageer, sy optrede is die oorsaak van sy dood…..lol
516,920
Die eendag-reeks is iets van die verlede en nou kyk ons vooruit na die T20-reeks. Die eerste wedstryd word Sondag op die Wanderers gespeel. Indië is tans derde beste op die T20-wêreldranglys en Suid-Afrika net sesde. Die wedstryd begin Sondag om 14:30 en word voorafgegaan deur die Suid-Afrikaanse Vrouespan wat teen Indië speel.
516,921
Jurie Roux, die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru), het baie groot drome vir Suid-Afrikaanse rugby.
516,922
Hy het gesê dat as daar nog twee Suid-Afrikaanse spanne in die Noordelike Halfrond speel, kan dit ‘n werklikheid kan word.
516,923
Kom ons wees eerlik, die kans dat baie van die Suid-Afrikaners wat nou hul heil oorsee soek, gaan terugkeer, is baie skraal, want ons kan nie kers vashou met die euro en Japanse jen nie.
516,924
Ja, vir die Noordelike Halfrond is dit soos manna uit die hemel om Suid-Afrikaanse spanne by hul kwynende reekse te betrek.
516,925
Flip de Kock, Northam se afrigter, het aan Pale Toe! gesê die Rhinos se aanval het gewys dat hulle met die beste kan saampraat as `n mens in ag neem dat die Limpopospan negende (uit 20) is op die lys van die getal drieë gedruk.
516,926
Die verhaal laat jou byna met ʼn knop in die keel, en dis moontlik dat jy jou eie troeteldier sommer ʼn stywe druk gaan gee nadat jy dié advertensie gekyk het.
516,927
Wat n stunning video… en laat n knop in my keel… n Hond… n mens se beste vriend, die blydskap om net sy baas weer te sien is onvervangbaar.. my hond is dieselfde, sal n mens altyd so verwelkom as hy jou sien, en sal dan as ek sit en TV kyk met sy kop op my skouer kom rus , net om my te laat weet… ek is hier vir jou.. dit is sy manier van Liefde toon. Dit gee n mens iets om oor te dink… waardeer die wat vir jou lief is…gee om vir jou diere, want hul gee om vir jou.
516,928
WAARSKUWING: Die foto’s aan die onderkant van die bladsy is baie gewelddadig en ontstellend. Dit mag sensitiewe kykers ontstel.
516,929
Want sowaar, ná bykans ’n dekade van Zuma-slopingsbewind moet oorweeg word of Trump se klip in die bos nie, ten minste wat Suid-Afrika betref,’n “longdrop” getref het nie.
516,930
Maar daar is ’n ander kant van die saak, en dit word goed gedemonstreer deur die ontleder, Tony Weaver. In diepe nostalgie roep hy hartsgeleenthede op van besoeke aan besondere plekke in Afrika en sy mense. Ook hy tref die kol – ’n mooi kol.
516,931
Buitendien word Suid-Afrika tans deur ’n soort euforie gery ná adj.pres. Cyril Ramaphosa die pyp as volgende ANC-president gerook het, al laat van sy radikale uitsprake gereeld die wenkbroue lig. Blote voetwerk? Die markte reageer intussen oor die algemeen baie positief.
516,932
Weaver is lank nie die enigste woordkunstenaar wat die mooie en nostalgiese in die lewe raaksien nie. Rubriekskrywers soos Blouwillem Theron en Petru Hansen sorg dat daar ’n stukkie silwer randjie ook in die kern van elke donker wolk verskuil is. Dit is soms harde, baie harde werk om daardie silwer raak te delf, want ook die grootste satirikus verloor nie sy voetwerk in die werklikheid nie. Die muse wil ook nie aldag praat nie, dikwels juis ook weens die harde werklikheid waarin die skrywer hom of haar bevind.
516,933
Maar die volk het hulle so broodnodig, nie om ’n naïewe skynwêreld te skep nie, maar om die vragte slegte nuus elke dag in perspektief te stel.
516,934
Die lewe bestaan ook uit seisoene, elk met geleenthede. Gryp die geleenthede aan, skryf die Prediker. Of dit ’n bevordering was, of nuus dat die persoon kanker het, daar is gewoonlik nuwe geleenthede, al moet hulle geskep word. Dit dien dikwels as beskamende voorbeeld aan die suurgesig met die witbrood onder die arm. Maar dit kan ook so uitgeleef word dat dit ander bemoedig.
516,935
Baie van ons het eerstehandse ervaring van twee oumas – die een wat geestelik verlam reageer op ’n wêreld wat volgens haar, ontsettend boos geword het, die ander wat die familie gedaan maak deur stoksielalleen op haar plaas te woon, en kliphard werk om droëvrugte en vrugterolletjies te maak, en dan wyd en syd te soek vir saamgerygeleenthede vir die pakkies liefde na alle uithoeke van die land.
516,936
So is dit dikwels ons eie keuse om te besluit of ons in ’n “sh*thole”-land woon, of in ’n land waar ons met vreugde aan die kultuur van ons eie mense gebonde is – waar ons sal saamstaan teen owerhede wat daardie kultuur mee probeer wegdoen … terwyl ons die werklikheid vierkant in die oë kyk.
516,937
Trump is die enigste persoon wat bereid is om die waarheid te uiter… en dan word hy in die spervuur geplaas oor die waarheid of as ‘n geestes sieke beskou.
516,938
ons ou wereld is net ‘n klug. Niemand wil die werklikheid in die gesig staar nie. Trump is ‘n reguit man en se dinge soos dit is, of mense dit so wil sien of nie. Jy kan nie die res van jou lewe met skille op jou oe loop nie.
516,939
Pres. Trump is die beste president wat die wereld nog gesien het! Maak hom wêreld president. Hy’t net die waarheid gesê.
516,940
Goeie ontleding van die klip in die bos wat die kol tref. Soos die gesegde lui, “as die skoen jou pas trek hom aan”. Dit geld vir almal wat hulself aan iets skuldig gemaak het. Dit volg jou en het die nare gewoonte om jou te dwing om jou ware kleure te wys. Jy moet ligloop vir daardie klip in die bos, Flip.
516,941
Ek wag dat Trump Suid Afrika se mense ook die deur sal wys. Na dese sal ek graag wil hoor wat hy oor SA te se het.
516,942
Smallberger het egter berigte ontken dat die departement ʼn aansoek deur Shaik se regsverteenwoordigers toegestaan het dat hy oorsee kan reis vir mediese behandeling. “Daar moes ’n verkeerde interpretasie of vals aanname ontstaan het uit vrae wat in die portefeuljekomitee gevra is,” het hy gesê, met verwysing na ’n inligtingsessie Dinsdag deur die departement aan LP’s.
516,943
Wonder watse “cut” Zuma, ou Maharasj en van die ander kaders uit die oorspronklike ooreenkoms gekry het want hulle het gelieg soos net die ANC kan.
516,944
Wat wil hy in die buiteland maak? Ons dokters staan vir niks terug. Hy hoort hier in ‘n staatshospitaal sodat die buitelandse dokters (Kubane ens.) hom onder hande kan kry. Hy verdien nie beter ! Hierdie knape sal hom iets gee om oor na te dink.
516,945
Janse van Rensburg het aan Maroela Media gesê verskeie bekommerde mense het vir hom boodskappe gestuur dat die perd in die vloedwater staan. “Dit is egter geen vreemde ding vir Pronk om te doen nie,” het Van Rensburg gesê. “Pronk het in die afgekampte gebied van die landgoed grootgeword, so hy is baie vertroud met die omgewing.”
516,946
“Hy was nooit regtig in onmiddellike gevaar nie, maar hy is egter na die stalle geneem sodat hy nie weer in die vloedwater gaan speel nie, sou dit erger raak. Sodra die rivier weer gesak het, sal hy uitgelaat word,” het Van Rensburg gesê.
516,947
Ek het so 35 Perce gehad end elkeen her sy die karakter gehad.Hulls gaan partymaal so diep in die water dat net hul koppe uitsteek.
516,948
Ek het so 35 Perde gehad end elkeen her sy die karakter gehad.Hulls gaan partymaal so diep in die water dat net hul koppe uitsteek.
516,949
Ons wil nie meer Pikitup in ons woonbuurt hê nie. Ons sal ‘n privaat kontrakteur wat in ons woonbuurt bly aanstel om ons vullisdromme te hanteer. Hy kan dit doen vir minder as die helfte van wat die munisipaliteit ons vra, ons wheelie-bins sal langer hou, en die diens sal netjies en gereeld wees.
516,950
Selfs Ramaphosa het na die onderhandelings in ’94 gesê dat hy nie kon glo hoe min weerstand FW en sy “onderhandelaars” gebied het nie. Om sy woorde te gebruik: “It was a walk in the park.” Ons is uitverkoop vir 30 silwer stukkies. Ons volk het duur betaal vir die dade van ons eertydse leiers.
516,951
Die tuislande wat Verwoerd vir hulle gegee het moet nou vir die afrikaners gaan, dan kan ons ook se …..Dankie!!!!
516,952
Wil hulle nou ʼn Afrikanervolk (Cape Dutch) tuisland of Boerevolk tuisland stug want dit is nie dieselfde nie. Ek sien nie die punt om selfbeskikking te eis as hulle nog nie eers die grond gebied beheer nie. Hulle sal eers soos Orania of Kleinfontein moet begin en dan uitbrei om die grond gebied te beset wat hulle wil hê vir selfbeskikking en dan dit eis, nie eis en dan die grond beset nie.
516,953
Ag asseblief tog. Word wakker daae gaan NOOIT selfbeskikking vir die boere nasie wees nie. Wie is in elk geval hierdie boerenasie waarna julle verwyz. Afrikaans zprekende mense iz nie almal verkramp en onnosel genoeg om nog te glo dat ons verhewe oa bo die res van die land nie. Patetiese partytjie net vir LOSERS
516,954
Sjoe maar jy se die meerderheid van die Afrikaners sleg ne. Dit is duidelik jy is nie op datum wat met die res van die wereld gebeur nie. Selfs nie wat in SA aangaan nie. So ek dink die “verkramptes ” is nie so verkramp soos jy dink nie. Die boere nasie is die Engelse wat saam met die boere geveg het vir die land. En die selfbeskikking hang nie van jou SACP/ANC af nie. Dit hang van jou en die verkramptes af. Die Internationale arena is gedek daarvoor met regte wat die “verkramptes” toekom volgens Internationale regte. Nou wie is hierdie verkrampte om nee dankie te se daarvoor nie. As ek gaan vir selbeskikking is ek n “verkrampte” en ek is trots daarop
516,955
Hoor hoor en hul wil toon en die minderheid het dit nie ek weet ek prober maar die wil is net nie daar nie dit lyk my die mense het toegelaat dat die ANC hulle van hul respek en moed gestroop het. Die ANC is te magtig vir hulle
516,956
Ek sê baie dankie aan Front Nasionaal en al die persone wat nie gekant is teen selfbeskikking vir ons boere nasie nie. Die leiers van FN asook die van die ander partye wat deel uitmaak van FN beskik oor die nodige intelligensie skranderheid om hierdie voorlegging aan die regering te laat bewerkstellig. Die ideale gedeelte grond vir afstigting volgens vorige voorstelle is van die grens van Namibië af tot onder aan die Suid kaapse kus.
516,957
Ek verskil van jou dit hang nie af van die SACP/ANC nie. VF het die reg gehad en hulle het dit mandaat laat stof op gaar. Gaan na Front Nationaal se fb blad gewis jou van die waarheid
516,958
Dit is lande waar 'n president die hoof is van die uitvoerende mag en onafhanklik is van die wetgewende mag.
516,959
So dankbaar sy is (hopelik) ongedeerd gevind! Anchen, jou hele lewe lê voor. Praat met iemand as iets jou pla en jy hulp nodig het. Baie sterkte, meisie en vir jou ouers ook.
516,960
Wilma ek stem saam met jou. Vat die kind en kyk wat haar pla ai dalk loop sy met baie seer in haar. Ek is so bly sy is veilig.. Bid jou seeninge toe .
516,961
PJ Schoeman het in sy Fanie boeke destyds gesê:*As ‘n kind huil in die nag van die lewe gaan jy nie met’ n lat nie, maar met ‘n lamp… ” So baie wil haar nou reg slaan. Ek hoop iemand luister na haar hart…
516,962
Boeke is ’n baie belangrike faktor in mens se lewe – jy kan belangrike lewenslesse daaruit leer. Van 18 tot 25 Maart is dit nasionale Biblioteekweek en indien jy boeke wat laat is terugbring na Vredendal se biblioteek in Biblioteekweek, hoef jy nie ’n boete te betaal nie. Maak gebruik van hierdie week en bring die boeke terug sonder jy ’n boete hoef te betaal.
516,963
Kaartjies vir die Afrikaans is Groot-konserte in Kaapstad is amptelik uitverkoop! “Ons kan net die publiek bedank vir hul...
516,964
Ek opsoek na n opregte eerlike mense wat my aanvaar wat ek is wat lief is vir buitelewe wat my mt respek kan behandel
516,965
“Ek verwys nie na die feit dat elke preek waarskynlik vir iemand in die gemeente iets beteken nie. Ek verwys na prediking wat ʼn geloofsgemeenskap aanraak en hulle in beweging bring.”
516,966
Ek is die verskil bring ʼn nuwe dimensie by die prediking in Afrikaans – ʼn dimensie wat verreikende gevolge het vir die persone (en die persoonlikhede) wat die prediking as roeping en gawe ervaar.
516,967
Vrygemaak vir hierdie lewe: Pieter van der Walt Die lewe se ander kant Ons het dit in hierdie lewe nie altyd... read more
516,968
’n Jong man het Vrydagaand verdrink toe hy ’n ander man, wat glo onwettig kreef geduik het, by Houtbaai uit die see op die rotse wou help en ’n brander hom afgeslaan het.
516,969
Silva en ’n groep jong mans het Vrydagmiddag saam met ’n groep duikers na die rotse gegaan, het me. Esther Braaf (43), sy niggie, Saterdagaand gesê. Dié wat nie duikers is nie, dra glo die sakke kreef en die duikpakke.
516,970
“Barno het probeer om een van die duikers uit die water op die rotse te help toe ’n brander hom afslaan. Die duiker kon Barno egter nie help nie, want die see was te rof,” het sy gesê.
516,971
Een van die ander jong mans het dadelik Barno se familielede gaan roep. “Hy was nie ’n goeie swemmer nie. Ons het geweet hy sou dit nie maak nie.”
516,972
Die polisie sal ’n lykskouing laat uitvoer, het ao. Tanya Lesch, polisiewoordvoerder van die Houtbaai-polisie, gesê.
516,973
Ons speelgrond maak voorsiening vir ouderdomsgepaste aktiwiteite en het speelapparaat vir kleuters van alle ouderdomme. Ons kleuterdepartement is groot genoeg om skool opwindend te hou, maar klein genoeg om seker te maak dat ons onderwysers te alle tye jou kind in oog kan hou. Die jaarlikse konsert is ’n spoggeleentheid en ’n hoogtepunt vir almal wat daarby betrokke is – veral wanneer ons kleuters vir die laerskool konsert hou!
516,974
Toe ek vir my dogtertjie, Luca, vra of sy bly is om by die huis te wees, toe se sy ja, maar sy mis net die gastehuis.
516,975
Dankie vir wat jy vir die kunste beteken. Sonder jou ondersteuning, sou ons glad nie Liewe Heksie:Flower Power na Gauteng toe kon bring nie.
516,976
As jy bang is dat jy gewig sal optel, eet met gereelde tussenposes gedurende die dag; eet vrugte tussen maaltye; en maak tyd vir oefening. Nie alle voormalige rokers tel gewig op nie.
516,977
’n Mens sal normaalweg niemand aanraai om hul drank te meng nie, maar met mengeldrankies is daar dus ’n...
516,978
Kakkerlakke kan dikwels ’n kopseer wees om uit jou huis te verwyder. Daar is verskeie maniere om kakkerlakke uit...
516,979
Jy gaan die river trip baie geniet en so ook die mense wat op hierdie trip gaan. Dis almal lekker mense met n passie vir Patrols en die buite lewe.
516,980
Welkom hier en mag jy die trip en die vele ander gebeure op die forum genoet! dalk moet jy sommer die NSRI se stasie 17 (ek dink) se 4x4 dag bywoon in Koeberg natuur reservaat die 17 de Oktober! dan sien jy weer Patrols!
516,981
Найти о. Аааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааоаааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа
516,982
Die onderstaande skoot is geneem met 'n onlangse besoek aan die Kruger Wildtuin. Seekoeie bak graag (nee, nie beskuit of skons nie!) in die son tydens koeler seisoene. Anders as wat mens sou dink, swem hul nie in die ware sin van die woord nie. Seekoeie loop eerder op die bodem van riviere of damme deur uit te asem voordat hulle duik. Hulle kan asem ophou vir tot 6 minute, wat ook 'n goeie riglyn bied vir 'n seekoeifotograaf wie se seekoei nou-net onder die water verdwyn het..
516,983
Jy sal 'n dokter vir 'n ondersoek moet konsulteer. Jy kan begin deur jou spiere te versterk met oefening. Indien dit 'n daadwerklike probleem is, kan jou dokter jou na 'n ortopeet verwys om dit sjirurgies te herstel.
516,984
Ek is n Christen. Lief ve die buite lewe. My honde is soos my kinders. Ek is n vriendelike mens. Ek weet wat ek uit die lewe wil he.
516,985
Ons skoolhoof is Liz van Tonder. Sy is ’n dimaniese leier met haar vinger op die pols van elke aspek van die skool. Haar positiewe ingesteldheid en ware geloof dat elke kind uniek, spesiaal en talentvol is, gee Orban se personeel vlerke om ’n meetbare verskil in ons gemeenskap te maak. Liz doen moeite om persoonlike bemoeienis met elke kind in die skool te maak – van die kleinste peuter tot die grootste laerskoolkind. Sy deel graag komplimente uit en het altyd tyd vir ’n glimlag.
516,986
Jeremy Hunt, die Britse minister van buitelandse sake, het homself verspreek en per ongeluk na sy Chinese vrou as ’n Japannese vrou verwys.
516,987
“Ek en my vrou is baie lief vir soesji. Ons sal dalk hierheen kom vir middagete as niemand anders hier is nie,” het hy gesê.
516,988
Hy het ook ’n grap gemaak en gesê solank mense wat by die kultuursentrum eet net nie vir ’n hamburger vra nie.
516,989
Die video is in ‘n moderne eksklusiewe huis in Ebotse Country & Golf Estate in Benoni verfilm en deur die bekende span van Fathom Media vervaardig. Samantha het self die konsep uitgewerk. Sy noem dat dit was vir haar belangrik was om die enkelsnit, wat die fondasie is van die album, van die begin af eerlik te hou wanneer dit kom by die skryf van die liedjie, asook die visuele kant van die musiekvideo daarvoor. Sy wou seker maak dat dit kom uit ‘n ware plek en haar storie vertel deur haar eie oë as kunstenaar, van waar sy op hierdie punt van haar lewe en loopbaan staan.
516,990
Ek weet sy is gisteraand as HK-lid aangewys, want sy het ’n plakkaat om haar nek, kersversierings op haar kop en HK + haar koshuisnaam in swart geskryf op haar wange
516,991
Maar nee, die praktyk is goed en reg. En sy koop nie die gedagte om dit dalk in die toekoms (volgende jaar as sy die nuwe HK-lede sou gelukwens) effens anderste te doen nie.
516,992
_______________, jou Vader se plan is dat jy in vrede in Hom sal rus terwyl Hy met jou vyande afreken. Ek seën jou met ’n onverskrokke hart wat jou innerlike vrede sal gee omdat God vir jou veg en jy nie self ’n wapen hoef te lig nie. Jy sal kyk en sien hoe God jou vyande voor jou verwilder en jou verlos. Somtyds sal jy vasstaan en soms sal jy nuwe grond verower terwyl jy die dinge doen waarvoor God jou geroep het, maar te alle tye sal Hy jou stryd vir jou stry. Ek seën jou om elke dag gehoorsaam te wees, in klein dingetjies maar ook in radikale, amper ondenkbare dinge, want dit posisioneer jou waar God namens jou kan veg.
516,993
Voordat Hy hulle vyande vernietig het, wou jou Vader gehad het dat sy volk volheid van vrede moes hê. Ek seën jou met ’n openbaring van die vrede wat God vir jou wil hê. Ek seën jou dat jou omstandighede wat kundig deur God uitgewerk is jou vyande van kant sal maak. Ek seën jou met situasies deur God bewerkstellig waar jy niks doen nie; waar jy nie hoef te baklei nie; waar jy staan en aanskou hoe God ’n probleem voor jou oë oplos, sodat jou vyande sal verdwyn en nie na jou toe terugkom nie. Ek seën jou met situasies wat deur jou Vader georkestreer is, en met geloof om te sien hoe Hy voorsien en jy nie hoef te vrees wanneer probleme jou bedreig nie.
516,994
Luister weer met jou gees na die Woord van die Here vir jou. “En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ’n beloner is van die wat Hom soek” (Heb. 11:6 OV). Jou Vader beplan dat jy Hom met groot geloof behaag. Ek seën jou met die vreugde om vir mense te sê hoe om verankerd en seker in Hom te wandel sodat hulle versterk kan word. Ek seën jou met getuienisse van God se ingryping in jou lewe – geloofstories wat so diep in jou gees ingeweef is dat wanneer jy dit met ander deel, dit hulle sal oplig. Dit sal hulle uit die greep van vrees bevry en geloof in hulle aanblaas, sodat hulle vorentoe sal kyk en na God sal uitroep om ook in húlle lewens in te gryp.
516,995
Ek seën jou om deur die Gees gelei te word sodat jy op probleme sal reageer met geloof en nie met die slagoffermentaliteit van vermyding, beskuldiging of rasionalisering wat by ’n slaaf hoort nie. Ek seën jou met ’n uithouergees in plaas van ’n gees wat uitsak en tou opgooi. Ek seën jou om probleme te pak en dit te sien as uitdagings, as geleenthede om jou geloof te beoefen en as nuwe maniere om die verskeie fasette van God te sien en om te sien hoe Hy in en deur daardie probleme dinge sal uitwerk om in sy plan te pas.
516,996
Ek seën jou om God se teenwoordigheid te sien in daardie dinge wat die wêreld problematies en pynlik noem. Ek seën jou met so ‘n geloof dat jy jou kan verbly en kan vasstaan wanneer gevaar dreig en dat jy kan sien hoe God namens jou op ’n bonatuurlike manier ingryp om jou vry te maak en om jou vyande te verjaag sodat hulle nie weer sal indring in jou lewe nie. Ek seën jou met die geloof om verby die onmiddellike prys te kyk en die skat te sien wat aan die ander kant wag. Ek seën jou met ’n ontvanklike gees sodat jy die beloning kan ontvang wat bestem is vir hulle wat God soek.
516,997
_______________, luister weer met jou gees na die Woord van God. “As die Here tevrede is met ’n mens se lewe, laat Hy selfs so ’n mens se vyande in vrede met hom lewe” (Spr. 16:7 NV). Jou Vader beplan dat selfs jou vyande sal sien dat Hy tevrede is met jou. Die hoogste vlak van God se beskerming is waar jou vyande in vrede met jou wil saamleef. Ek seën jou met daardie vlak van die guns van die Here op jou lewe dat dit vir ander maklik sal wees om te sien dat jy ’n intieme verhouding met God het en dat Hy met jou is. Ek seën jou dat mense sal erken dat die guns van God op jou lewe rus, sonder om jaloers te wees op sy seëninge in jou lewe. Ek bid dat wanneer hulle sy guns raaksien, die vrees van die Here op hulle sal kom en dat hulle ’n heilige eerbied sal hê op grond van jou intieme verhouding met God.
516,998
Ek seën jou met so ’n stralende Godsguns oor jou lewe dat mense sal erken dat daar iets anders in jou gees is en dat hulle guns by jou sal soek omdat hulle nie dié God wil beledig met wie jy in verhouding is nie. Ek seën jou met mense wat sal bevestig en getuig dat die guns van God op jou rus.
516,999
Ek seën jou dat jou weë die Here sal behaag op so ’n besondere manier dat jou vyande in vrede met jou sal leef en jou God sal soek. Ek seën jou om ’n vredesbaken te wees in ’n wêreld vol onrus en verwarring. Ek seën jou om mense nader te trek wat smag na veiligheid en na ’n verhouding met die God met wie jy ’n verhouding het. Hulle sal honger na die God wat jou soveel guns gee.