id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
516,700
In die Ou Testament het die mense net die wet gesien, maar hulle het hulle nie self daarin gesien nie.
516,701
Hy leer in hierdie gedeelte dat jy nie deel het in sy versoening as jy net aan die uitwendige van die wet bly hang nie.
516,702
Met hierdie twee aanhalings uit die Ou Testament vat die Here in die Nuwe Testament die hele wet saam.
516,703
Die eerste gebooie openbaar die wese van die Here, die krag van sy verbond en daarom die eis om alles wat vir Hom heilig is, heilig te hou en na te kom.
516,704
Dit is waarom Jesus vir die jong man gesê het dat hy homself in die wet moet spieël en as hy reg is, sal hy al sy besittings vir die armes gaan gee.
516,705
En saam met die lig van die kruis die verligting wat deur die Heilige Gees in ons gewerk word, sodat ons die versoening van Jesus Christus kan verstaan en vir ons kan toe-eien.
516,706
As ons nie die wet in die lig van die kruis kan lees en onsself daarin kan spieël nie, sit ons presies waar die ryk jong man was: in die donker ellendes van ons sondes.
516,707
Om dit te kan doen, moet ons ons hele lewe, d.i. ons gedagtes en die dinge wat ons doen, sommer alles, met die wet vergelyk.
516,708
Die ding waaroor ons dink is nie of ons die gebooie in die verlede onderhou het nie. Ons weet ons het nie.
516,709
Dit is maar 'n taamlike veragtelike beeld van onsself wat die eerlike wetsleser in die wet van die Here sien.
516,710
Maar solank as wat ons net onthou dat die wet 'n middel is wat Hy gebruik om ons te bring tot op die punt waar ons ons sondes kan sien en bely.
516,711
Hy wys dit nie asof dit iets vers is wat buite ons bereik is nie. Hy wys dit juis as deel van ons eie heiligheid wat deur Jesus Christus vir ons verwerf is.
516,712
'n Gewone spieël teen die muur verander niks aan ons nie, ons draai weg daarvan af en ons is nog wat ons is.
516,713
3. Ek dink nie ek is besonders warm nie en ek “soek” definitief nie “daarvoor” nie. Moenie so verkrampte chauvinistiese poephol wees nie. Ek trek ordentlik aan en kam my hare want arme jy moet elke dag in my gesig vaskyk en ek wil dit darem nie vir jou ondraaglik maak nie. Ek lyk oukei maar voel nog lank nie na ‘n super-model nie.
516,714
• Moenie net aanneem dat ek genoë is daarmee dat jy vir my vertel ek het die een of ander effek op jou nie. Dink wat jy wil, maar hê minstens genoeg respek vir my moeite om jou klas interessant te maak en my werk te doen om nie alles vir my te sê nie. Contrary tot wat baie mense dink, is dit nie lekker om al die op- en aanmerkings te moet aanhoor nie.
516,715
• Moenie vir my vertel jy sal my aand maak met ‘n knip-oog nie. Seun, jy is veels te dun en te min vir my, okei?
516,716
Ek stem saam met juffrou, maar sy het net een punt onaangeraak gelos, en dit is waar hoor hy die kak, by sy pappie natuurlik want sy pappie het ook fokkol respek vir sy mammie want dis hoe met haar praat, want hy verwar sy vrou en die ma van sy kinders met die stripper/ hoer waarmee hy vrydae na werk gaan rinkink.
516,717
Watkykjy is die perfekte site om die stoomafblaas berig opteplaas, want ek is seker met die “content” op die site deesdae is dit in elk geval net skool laaities wat baie draties kap wat nog moeite doen…Jirre ek weet nie hoekom ek eers bodder en hoekom ek myself nog straf deur na die site toe tekom nie.
516,718
Hy volg 'n nagraadse kursus in staatsleer aan die Himachal universiteit in Shimla, Himachal Pradesh, Indië van 1979 to 1983, waarna hy terugkeer as 'n fondsinsamelaar ter ondersteuning van die anti-Sowjet opstand in Afghanistan gedurende die res van die 1980's. Nadat die Sowjetmagte uit Afghanistan verdryf is, het hy as 'n minister in die regering van Burhanuddin Rabbani gedien.
516,719
Nadat die Taliban op die politieke toneel in die 1990's verskyn het, was Karzai aanvanklik 'n ondersteuner. Later het hy van hulle weggebreek, volgens hom oor sy wantroue oor hul noue bande met Pakistan. Nadat die Taliban vir Rabbani in 1996 omvergewerp het, het Karzai geweier om as Afghanistan se VN-ambassadeur te dien. In 1997, het Karzai by verskeie van sy familielede in die Verenigde State aangesluit. In die Verenigde State het hy hom beywer ten gunste van die herinstelling van die monargie in Afghanistan. Sy vader is op 14 Julie 1999 gedood in 'n sluipmoordaanval, vermoedelik uitgevoer deur Talibanagente. Karzai het wraak gesweer teen die Taliban en aktief daarna gewerk om die beweging omver te werp.
516,720
Nadat hy 'n demokratiese mandaat verkry het en verskeie van die voormalige krygshere van die Noordelike Alliansie uit sy kabinet gelaat het, was verskeie waarnemers van mening dat Karzai 'n meer aggressiewe hervormingsagenda sou volg in 2005. Karzai was egter meer versigtig as verwag en het selfs van 'n Minister van Finansies ontslae geraak, wat bekend gestaan het as die mees sigbare hervormer in sy regering.
516,721
Op 5 September 2002, is 'n aanslag op Karzai se lewe in Kandahar gedoen. 'n Gewapende man in 'n uniform van die nuwe Afghaanse nasionale leër het op hom gevuur en in die proses die Goewerneur van Kandahar en 'n operasionele offisier van die VSA se spesiale magte verwond. 'n Tweede aanslag op Karzai se lewe vind plaas op 16 September 2004 toe 'n vuurpyl sy helikopter gemis het op pad na Gardez, waar hy 'n skool sou geopen het.
516,722
Johann gaan praat met Ciske by Gomad4x4. Hulle het in die laaste tyd baie kappies vir Revo's gebou, hy sal jou gou kan se.. Ek dink amper die verskil is nie so groot soos almal dink nie.
516,723
Huma wou nie aan Maroela Media of aan die DA meer inligting bekend maak oor die ondersoek nie, aangesien sy vir terugvoer van die ondersoekbeampte wag.
516,724
Ek is bie lief vir my taal, en vra die vraag net uit nuuskierigheid: Is daar ‘n langer woord in ons Taal as die titel wat hier gebruik is?
516,725
Dankie Ilse! Ek waardeur dit. Ja die flapjacks is amazing. Ek het ‘n resep van my ouma wat sy dit ook met karringmelk gemaak het, te heerlik!
516,726
Ek glo dis nou die tyd om te begin doen wat die Here eintlik al lank al van ons gevra het om te doen.
516,727
Terwyl ons vuiste en argumente rondgooi en swaai, is God aan die werk in Suid-Afrika, besig met die vuil werk – dit wat vir ons so onbenullig, gering en min lyk. Nou is die tyd om ons voorneme en intensie om nog eendag by Hom aan te sluit te laat oorgaan tot aksie deur te doen wat vandag gedoen moet word en tree vir tree saam met Hom GROOT te gaan juis in die klein, die min en die gering…
516,728
Ware, ware woorde! So baie kennis en so min toepassing. Ander moet altyd verander, nooit ek self nie. Lindie jy laat ‘n mens altyd weer herbesin oor mens se eie rol in hierdie lewe. Seën vir jou!
516,729
… die Christendom van die dag dwaal van die Woord van God, wat met elke vertaling afgewater word, en menige gruwels volgens die Woord, is vandag aan die orde van die dag. Ons kan slegs tot ons Vader terugkeer indien ons tot die waarheid van die Woord terugkeer en ons nie wend tot die kerklike en menslike dogma en voorskrifte nie. Daar is ‘n wet wat vir die mens reg lyk, maar die einde daarvan is weë van die dood (Spr. 14:12). Die weg na die ewigheid is smal … so smal soos die paal waaraan ons Verlosser gehang het … en min vind dit (Matt 7:14). Klink dit soos die Christendom van ons tyd? Volgens die Woord sal slegs ‘n oorblyfsel gered word (o.a. Rom. 9:27).
516,730
Lindie,ek hoor wat jy se,maar ek dink dis eintlik n klap in die gesig as jy se die boere moet terug keer na die wil van die Here toe!Moenie die boere verwar met die res van die volk nie!Ons lewe baie na aan die Here en lewe net op sy genade!
516,731
Ons matrieks is besig met hul eindeksamen. Dit is vir baie die laaste en belangrikste een van hul skoolloopbaan.
516,732
“Die motor het verskeie kere gerol en weer op sy wiele tot stilstand gekom. Die voetganger was na bewering besig om die snelweg oor te steek toe die voorval plaasgevind het,” het Lennox gesê.
516,733
En leer asb die voetgangers (gebruik prentjies vir die wat nie kan lees nie) om NIE oor paaie te hardloop as daar ‘n kar aankom nie!!!
516,734
“Diale was ʼn dapper vryheidsvegter wat ʼn groot deel van sy lewe opgeoffer het in die stryd vir vryheid. Hy het ook geveg vir die vryheid van die onderdruktes en gelyke geleenthede vir almal,” het Maharaj gesê.
516,735
Pierre, sy't haar gate uit geniet, maar wat maak jy met 'n dekselse gebore Canuck wat weier om warm klere aan te trek? Die klein blikskottel dink sy lyk snaaks in haar mud buddies. Ons het pal met gevriesde handjies en 'n sopnat boskasie gesukkel.
516,736
Dit is vandag vir my n besonderse voorreg om saam met hierdie gemeenskap Vryheidsdag te vier op hierdie geskiedkundige dag. Hierdie is vir my die dag in ons demokratiese regering wat die grootste betekenis dra omdat dit gelei het tot die vry, nie rassige, nie seksistiese demokrasie wat ons vandag het.As ons na die definisie van Vryheid sou kyk dan is dit die mag of reg om op te tree, te praat, of te dink soos jy wil sonder hindernis of selfbeheersing.
516,737
Vryheid het mag. Dit is 'n geskenk. 'N skat wat moet bewaar word. Die belangrikste, merkwaardigste geskenke in die lewe is altyd die moeite werd om te veg. En dikwels kom dit met 'n goeie prys. Dit is soos ek alreeds gesê het, nie gratis nie. Iewers moes iemand baie duur betaal het vir die vryhede wat ons vandag so vrylik geniet. Maar dikwels vergeet ons. Dit is maklik om dit as vanselfsprekend te aanvaar. Ons is dalk nie eens bewus van hoeveel mans en vroue duur betaal het vir die geskenke wat ons vandag geniet nie maar wat ons altyd moet onthou dat die prys vir ons vryheid deur baie lang jare betaal.
516,738
In ons land is die 27ste April die jaarlikse viering van Suid-Afrika se eerste nie-rassige demokratiese verkiesings in 1994 wat die vestiging van 'n nuwe demokratiese regering onder leiding van Nelson Mandela en 'n nuwe staat onderworpe aan 'n nuwe Grondwet bepaal het.
516,739
Dit is juis om hierdie rede dat ons Staatspresident, Mnr Jacob Zuma, hierdie jaar tydens sy Staatsrede die regering weereens verbind het om die tempo van ekonomiese transformasie te versnel sodat meer Suid-Afrikaners sal baat vind by die vrugte van ons vryheid.
516,740
Hierdie jaar moet ons ons ook opnuut verbind aan ons land se Grondwet wat die fundament van ons demokrasie is en die en die kern van wat vryheid beteken. Die “preamble” van die Grondwet verwys na 'n demokratiese en oop samelewing waarin die regering gegrond is op die wil van die mense en elke burger word gelyk deur die wet beskerm. Die Handves van Regte bevestig dat almal igebore is met waardigheid en die reg moet geniet dat hul waardigheid respekteer en beskerm word.
516,741
Ons het uit die as van apartheid opgestaan en staan vandag trots op die wêreld verhoog, ons stem en teenwoordigheid dra ook die nodige gesag by instellings soos die Verenigde Nasies en die Afrika Unie. Ons het nie toegelaat dat ons verdeelde verlede ons toekoms vorm nie. Saam het ons 'n nuwe samelewing gebou wat basseer is op die waardes van 'n verenigde, nie-rassige, nie-seksistiese en demokratiese Suid-Afrika gebou is.
516,742
Hierdie Regering het ‘n plan en hierdie ANC Regering is die enigste een wat ‘n visie en ‘n oortuiging het om die lewens van ons mense te verbeter. Die Nasionale Ontwikkelingsplan, ons lang termyn padkaart vir ekonomiese ontwikkeling en werkskepping sal dit moontlik maak vir ons om te strewe om 'n samelewing te bou soos die Grondwet en die Vryheidsmanifes voorskryf. Elkeen van ons het ‘n rol om te speel om seker te maak dat ons Vryheid en demokrasie bewaar word. Dit is ons gesamentlike verantwoordelikheid om voort te bou 'n sterk welvarende nasie.
516,743
Die 27ste April sal altyd 'n dag wees om te onthou. Dit is 'n dag om voor dankbaar te wees. Dit is 'n dag om dankie te sê vir diegene wat voor ons gegaan het. Vir diegene wat ons volk vandag beskerm en dien.
516,744
“Vir my is standup-komedie ’n ernstige saak. Dit is nie iets wat ek ligtelik opneem nie. Baie mense beskou standup-komedie as s****t praat op die verhoog.”
516,745
Só sê die komediant Schalk Bezuidenhout, wat saam met die reisskrywer Erns Grundling deelgeneem het aan die gesprek “Afrikaanse komedie: Lag-Lag die toekoms in”.
516,746
“Daarom is dit ook vir my belangrik dat standup-komedie op ’n verhoog gehou word. Om dit op ’n stuk gras in die biertuin te doen, werk nie.
516,747
“Daar moet ’n verhoog wees en daar moet rye stoele wees, die gehoor moet in die donker sit en jy in die lig op die verhoog. Die klank moet ook goed wees,” sê Bezuidenhout.
516,748
“As dit nie die regte omgewing is nie, maak dit nie saak hoe goed jou materiaal is of hoe ’n goeie komediant jy is nie, jy gaan sleg lyk.”
516,749
Grundling sê Suid-Afrikaanse komediante het die laaste paar jaar baie hard gewerk om skerpskertsery in ’n teater-konteks te ontwikkel.
516,750
“Ek streef ook om soos hy te wees. Jy kan wondere verrig as dit net jy en die mikrofoon is,” sê Bezuidenhout.
516,751
Hy het al verskeie kere in die voorprogram vir vertonings van Noah, die wêreldbekende Suid-Afrikaanse komediant, opgetree.
516,752
“Jy moet verstaan ’n komediant is nie net daar om op die verhoog die een of ander stelling te maak nie.”
516,753
“Ek dink nie daar is ’n ander genre in teater of ’n ander kunsvorm waar jy so onmiddellik terugvoer kry oor of iets werk of nie soos in standup-komedie nie.
516,754
“Een aand is dit asof die dak lig, die ander aand moet Schalk baie harder werk om reaksie uit die gehoor te kry.”
516,755
“Wanneer jy ’n eenman-vertoning hou en die verhouding tussen jou en die gehoor is nie wat dit moet wees nie, kan jy dit korter maak, want daar is geen nut daarin om jouself en die gehoor verder te straf nie.
516,756
Die akteur Arno Greeff is nie regtig spyt dat hy die gewilde kykNET-sepie Getroud met Rugby sowat ’n jaar gelede verlaat het nie.
516,757
Ettienne le Roux, hoofekonoom van RMB, sê die daaltendens is baie kommerwekkend, gegewe die noue verhouding tussen die indeks en ekonomiese groei. As die geskiedenis hom herhaal, beteken dit ekonomiese groei het dalk in die derde kwartaal verder verlangsaam, op ’n jaargrondslag gemeet.
516,758
Die peiling waarop die indeks gegrond is, is in die maand tot 6 September gedoen. Nagenoeg 1 700 sakelui in die verskillende sektore wat die indeks meet, is ondervra oor hul verwagtinge vir hul maatskappy oor die volgende paar maande.
516,759
Volgens RMB is die grootste redes vir die daling in sakevertroue die verswakking van die rand, ’n verswakking wat begin het toe Turkye in ’n handelsoorlog met die VSA betrokke geraak het en daarna deur die BBP-syfers afgedruk is. Dit het die vrees dat inflasie en daarna die rentekoers weer gaan styg, laat opvlam.
516,760
Ek wou dit eers the Magicians house genoem het. Ek het ook gewonder hoe die illusie so geskep kan word.
516,761
Ek het nou vir Toortsie ‘n plan gegee om by daardie huis ‘n crime te beplan aangesien sy nie vingerafdrukke het nie. 😀😀😀 Sien wat hierdie magic huis van jou aan my doen?
516,762
Jy moet my asb hier help Abrie… jy en jou huis het my nou in ‘n strik laat trap. Ek moet ‘n crime storie skryf waari julle bloggers deel het. As jy Toortsie se vingerafdruk stuk en kommentare lees sal jy verstaan. Ek soek idees!!!
516,763
Pragtige foto’s. As ek sulke ou afgeleefde murasies sien dan dink en wonder ek altyd oor die mense wat daar gebly het en die memories wat daar gemaak is.
516,764
Abrie, ek weet nie of jy al hierdie blog van Toortsie gelees het nie https://toortsie.com/2018/01/30/die-vingerafdruk-in-die-verhaal/. As jy daar lees, kyk net na die kommentare – ons het lus vir ‘n speletjie. Laat weet asseblief of jy kan saamspeel; ons wil graag hê dat elke blogger net ‘n kort deeltjie van die vervolgverhaal skryf en ek het voorgestel dat jy die eerste persoon moet wees. Het jy tyd om saam te speel?
516,765
En nou raak hierdie regtig ‘n crime scene, lyk dit vir my, met bloggers wat daarby betrokke is, en hulle laat vingerafdrukke of nie en DNA bewyse …
516,766
Jy kan nie net kom en foto’tjies plaas en vorentoe kyk en aanstap asof niks gebeur agter jou nie! Jy moet bietjie omkyk ook.
516,767
Jy is inderdaad reg. Die advokaat vir die verdediging het egter besluit om nie oor die boom te vra nie want as albei die boom binne in die huis gesien het sou dit teen sy taktiek in gewerk het. Maar ja dit is moeilik om te glo mens kannie die laning bome van onder af sien nie.
516,768
Die naam alleen is genoeg om Elle hoendervleis te gee. Sy kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibië toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Haar en Refi se planne om ’n wit Kersfees in Frankryk te beleef, is iets van die verlede. As sy mooi daaroor dink, het sy baie min om na uit te sien:
516,769
2. Wanneer sy matriekeksamen verby is, vat hy die pad landuit op ’n 4×4-avontuur. Dit gaan ’n lang tyd wees voordat sy weer saam met Alex in die reën kan hardloop of lawwe dinge kan doen.
516,770
Dit is 'n beduidende voordeel vir professionele mense wat aktief is wat dikwels reis wat 'n stywe skedule het. Hierdie maatskappy die kliënt toelaat om die vliegtuig te hou 'n paar dae voor die tyd kies die dag en bestemming; Daarbenewens, een gelisensieer is om te kies tussen 'n vloot af op die vraag jets opspoor die vliegtuig mees geskikte vir jou vereistes. Afhangende persoonlike eise, die huur maatskappy kan verder op word persoonlike. Sommige mense verkies om spyseniering funksies het op hul eie diskresie.
516,771
Die bykomende koste is meer as voldoende vergoed word deur die gerief wat dit bied en die tyd wat dit jou gee; tyd wat anders sou bestee wag in lyn en wonder wanneer die gekanselleer vlug sal geherskeduleer. Wanneer jy vlieg met ons, Ons belowe om gehalte diens te gee soos per jou spesifieke opdragte. Ons reël alles en enigiets wat jy wil: 'n bepaalde soort kos, drink, Fliek, of game console vir jou kinders in-vlug. Vir ons, kliëntediens kom eerste.
516,772
Jy dalk geglo dat die reis deur private straler suiwer is voorbehou vir jou welvarende en gewild; dan moet jy sekerlik dink nietemin, dit is baie meer bekostigbaar. Op sommige webwerwe, jy kan 'n opsomming van featured leë been roetes wat dikwels gekoop as die standaard handves waarde by tot soek 75% minder. Die teorie is dat, Dit impliseer daar is 'n goeie handel setels wat vakant is daar buite op vinnig, luukse aangestel persoonlike vliegtuie wat net kan onder leiding van waar jy gaan. Persoonlike huurvlugte kliënte te voorsien van die bekostigbare leë been aanbod sodat jy kan geniet die totale ervaring.
516,773
Die hele diens van die private-straler huur, insluitend die leë vlug terug na sy plek, reeds verantwoordelik vir binne die unieke tarief aangegaan om mense regoor die uitgaande vlug. Hulle sal die kapasiteit om die pryse te breek vir jou in die steek jouself hê om 'n prys wat jy sal help om na en van jou eie plek met geen moeite om jou te gee.
516,774
In die meerderheid van die maatskappye, of dit nou selfs verbinding, gasvryheid, of die vervoer, met talle keuses om jou verbruikers te geniet is baie belangrik. As jy bereid is om 'n persoonlike vliegtuig veilig is, jy behoort te verseker dat jy die vermoë om te neem-saam jou troeteldier sal hê as een van die vrae wat gevra word.
516,775
Olieverf gee jou tyd om te dink – miskien meer as enige ander medium. Dit laat jou toe om te besin en die prentvlak op jou eie tyd te ontwikkel. Met sy diep, glinsterende oppervlak het olieverf hom deur die eeue heen as die mees gesogte medium bewys.
516,776
Stillewes is 'n verdere ontwikkeling in die skeppingsproses, waardeur jy as kunstenaar die aanskouer kan nooi om te kom kyk na hoe jy dit ervaar en deel daarvan te word.
516,777
Die warm kleure van landskappe en die vuurrooi wat die horison so onbeskroomd optower, is 'n kleurervaring wat ons hele wese en al ons sinne betrek.
516,778
Black het sewe pryse gewen. Hy is as die manlike kunstenaar van die jaar en nuweling van die jaar aangewys. Sy album Skepe het die prys vir beste album van die jaar en digitale album van die jaar gewen, terwyl die liedjie “Skepe” ook as digitale liedjie van die jaar en gewildste liedjie van die jaar aangewys is. Hy het ook die prys vir beste verkoper ontvang.
516,779
Black sê hy is tans in die ateljee besig om aan sy nuwe album te werk en kan nie wag om dit met almal te deel nie.
516,780
“Baie dankie aan Ghoemas en kykNET vir die geleenthede en die bydrae wat julle lewer tot die sukses van elke Afrikaanse kunstenaar in ons land,” sê hy.
516,781
Die span van Inhoud Huis het Black en sy baard by ’n optrede by ’n restaurant in Pretoria raakgesien toe hy ná 16 jaar van musiekmaak besluit het om voltyds sy passie uit te leef.
516,782
Black het ook ’n projek, Be That Guy, begin om kinders oor die land heen aan ’n positiewe ingesteldheid te help bou.
516,783
Die sangers is Terry Goliath, ’n matriekleerling aan die Hoërskool Sentraal, en Mirriam Bokala, ’n student in haar eerste jaar aan die Odeion Skool vir Musiek (OSM).
516,784
Petro Engelbrecht, die stigter van Rhapsody in Bloem, stort die kaartjiegeld van elke konsert in ’n fonds vir ’n beurs aan ’n musiekstudent of ’n leerling wat musiek gaan studeer.
516,785
Die vorige twee wenners is die violis Paul Loeb van Zuilenburg, ’n student in sy derde jaar aan die Universiteit van Kaapstad se musiekkollege, en die fluitspeler Nina Cilliers, ’n derdejaarstudent aan die OSM.
516,786
Die polisie in die Wes-Kaap het Sondag meer inligting bekend gemaak oor die plaasaanval waarin ʼn geliefde Stellenbosse aarbeiboer dood is.
516,787
“Zetler het met die werkers, waarvan sommige op die agterkant van die bakkie gesit het, na die plaashek toe gery. Toe hy uit die motor klim om die hek oop te maak, het hy opgemerk dat ʼn wit Toyota Quantum hom agtervolg,” sê Van Wyk.
516,788
Die volgende wat jy hoor sit die werkers n grondeis op die grond in en word dit toegestaan. Nog ñ produktiewe plaas in sy……
516,789
Stem saam dat dit gereël was. Hoekom het die werkers nie die booswigte agterna gejaag nie. Te bang vir hul eie mense.
516,790
Ek wonder ook oor die inside job…ons het so baie agterop die bakkie gery en dan gou afgespring om die hek vir die drywer oop te maak. Dit spaar hom die uitklim hek oopmaak, weer inklim, deurry en weer uitklim ens. Hoekom het die boer self uitgeklim en die werkers agterop bly sit? Weird…
516,791
Vir nuwe simmers het ek 'n paar oplossings saamgestel wat jou vlieg selfs meer op datum kan maak (grafies wys). Die eerste
516,792
deel sal jou die belangrikste oplossings wat in FSX benodig word, gee. As jy FSX Steam Edition het, hoef jy nie hierdie eerste afdeling te doen nie.
516,793
Eerstens moet ons toegang verkry tot die hoof FSX config lêer ( Maak seker dat jy vensters het om verborge lêers en dopgehou te vertoon )
516,794
Sodra jy die FSX-lêergids oopmaak, vind die fsx.cfg lêer en maak dit oop vir jou notepad. Dit moet so lyk:
516,795
sodat jy kan sien hoe FSX jou stelselhulpbronne bestuur. Dit sal net gelys word as VS ( virtuele ruimte ) U sal ook die CPU en RAM gebruik sien.
516,796
Ons almal moet gretig wees om 'n 64-bietjie weergawe van die vlugsimulator te sien, maar tot dusver is 4-optredes van VAS die beste.
516,797
Standaard is FSX ingestel op 1024 as 'n standaard wat nie High Definition is nie. Jy kan nie regtig HD-grafika op jou widescreen-monitor op hierdie manier geniet nie. Sommige vliegtuie wat jy
516,798
Bogenoemde is die algemene reël. U moet FSX begin nadat u die 3 hierbo verander het en 'n kort vlug oor 'n gebied vlieg wat u gewoonlik vlieg. Ek weet jy sal 'n
516,799
Ek beveel aan dat jy na elke van die volgende veranderinge FSX hardloop. As jy probleme het met fps, kan jy net die program sluit en die lyn terugstel as verstek. Dit is regtig