id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
515,800
Op ’n vraag of sy bewus was van probleme tussen die paartjie, sê sy sy “weet glad nie” van so iets nie.
515,801
“Alfriedo het ’n hartaanval gekry en ek het vir Johan gebel. Johan het met Alfriedo hospitaal toe gejaag. Die dokters sê as dit nie vir Johan se vinnige optrede was nie, was dit te laat.”
515,802
Volgens Kock was die Du Toit-egpaar ’n span en het hulle beplan om binnekort met ’n gesin te begin. Vir nou was hul hond, Jack, hul “baba”.
515,803
DP Burger van die Glenwood-landgoed, waar Chanel Du Toit gewerk het, beskryf Johan Du Toit as ’n “gawe klong”.
515,804
Johan Du Toit het glo omstreeks 02:00 op die oggend van die moord op ’n jagtog na die Karoo vertrek. Chanel Du Toit se lyk is omstreeks 08:00 deur haar skoonma, Ronelle Kitshoff-Du Toit, gekry. Sy het gaan ondersoek instel nadat Johan Du Toit onraad vermoed het omdat hy sy vrou nie per telefoon kon bereik nie.
515,805
’n Plaaswerker wat anoniem wil bly sê sy vind dit vreemd dat niemand op die oggend van die moord enige honde hoor blaf het nie.
515,806
Die eerste konsert, Dans in Afrikaans, is in die kol om jou in die regte stemming vir die vakansie te kry. Konsertgangers sal die heelaand kan skoffel saam met Kurt Darren, Jay & Lianie May, Juan Boucher en Ricus Nel. Boonop word ’n reuse dansvloer spesiaal vir dié konsert opgestel en hoef niemand huis toe te gaan ná die laaste kunstenaar se optrede nie. Die gewildste sokkietreffers sal aanhou speel ná afloop van die konsert sodat daar tot vroegoggend geskoffel kan word.
515,807
Behalwe vir die musiek wat aangebied word, bied Hartenbos as ’n bestemming ook verskeie aktiwiteite aan besoekers. Hartenbos spog met ’n verhitte swembad, mini-gholfbaan, ’n waterpark vir waaghalsige waterliefhebbers én ’n klouterpaleis vir babas, kleuters en tieners waar die klim-, swaai-, gly- en hangaktiwiteite ontwikkeling aanmoedig terwyl die jongspan hulself gate uit geniet.
515,808
As die Kersinkopies nog nie klaar is nie, of jy net iets spesiaals wil byvoeg, is die In Afrikaans winkel beslis ’n besoek werd. Items van die kunstenaars sal daar verkoop word – en dit sluit ’n prettige T-hemp van Jo Black in!
515,809
Met die hulp van 360 grade video, die gebruiker het die moontlikheid om te gaan in die virtuele en interaktiewe video's 06-01-2014
515,810
'n Gedig in Afrikaans van 'n man in Kaapstad wat verlang na die liefde van sy lewe in Johannesburg. Hy droom om haar hand vas te hou.
515,811
Lize jy is amazing, jy het fotos geneem dat ek nie eens kan glo dis ek op die foto nie. Weereens dankie vir n amazing dag vol herinneringe saam met jou span
515,812
Pretoriase skole was dié jaar weer ʼn geoliede masjien: Ouers en hul kroos stroom soos miere op en af en skole is gepantser met padpatrollies wat deur die ouer leerders in die skool bestuur word.
515,813
Die voorskoolse kinders én die graadeens het reeds vroeër vandeesweek begin skool toe gaan sodat hulle bekend kan raak met die omgewing en die onderwysers – en om in baie gevalle vir die eerste keer ure lank weg van die huis te wees.
515,814
Sy kosblik is beslis die hoogtepunt van sy dag, vertel Luan de Cruz. “Ek kan nie wag om te eet nie!” sê hy opgewek. “Ek het sommer baie vinnig ingekleur sodat ek kan eet, maar die juffrou het gesê dat ons eers vir pouse moet wag voordat ons eet.”
515,815
’n Polisieman van Pietermaritzburg is Maandag in die stad se hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op sy vrou.
515,816
Ons is lief daarvoor om teesakkies weg te gooi sodra ons klaar tee gemaak het, maar daar is eintlik...
515,817
Afrikaans is ’n besonderse pragtige taal, maar ongelukkig is daar soveel woorde waarvan ons nie bewus is nie. Om...
515,818
‘n Fisiese en geestelike vrede. Ons sien dit in die vrede wat God aan Israel beloof as hulle Hom dien, daar sal geen oorloë wees nie. Jy sal geestelike vrede ervaar as jy sien dat jou kinders en kleinkinders die Here dien. In Christus sal daar vrede tussen jou en God wees
515,819
Om in die vrees van die Here te groei is dit noodsaaklik om in Sy Woord te bly. Lees en oordink dit en bid dat die Here jou sal leer dat Hy die Heilige Een is.
515,820
· Die Here se geregtigheid en groot deernis vir Sy volk. Die uiteindelike Verlosser wat Hy vir die hele wêreld stuur.
515,821
· Die evangelie van die Here Jesus Christus. Hierin sien ons duidelik God se oordeel oor ons sondes en Sy ondeurgrondelike liefde vir ons.
515,822
Ø Praat met ander mense in jou kerk oor dit wat die Here jou van Homself leer en luister ook na dit wat die Here vir hulle leer.
515,823
leewe in depressie om te sien wat briek. Ek het jou sex lus vegiet in die geboorte van gedagte wanek moet werklik liefhet. Jy
515,824
Ek maak liefde in my geestelike vorm en ontplof 'n spermstorm in die vrugbaarheid van gees bevolking. Sowel as miljoene van
515,825
Ja nee, ek het ook gewonder wat maak jy met dit! Dis nie eers genoeg om ‘n oggend se e-posse af te laai nie.
515,826
Weens die slegte weer is die sig in die onstuimige see byna nul, en sterk seestrome bemoeilik die soektog verder. Die bergingspan kon ook weens die sterk strome nog nie daarin slaag om die vliegtuig se stertgedeelte wat onlangs gevind is, uit die see te lig nie.
515,827
Neem asb kennis dat ons "Ken-Mekaar" dag sal plaasvind op die 16e Junie 2010. Ons in die Wes-Kaap gaan 'n heerlike skaapbraai hou by Assegaaibos- Oord. Dit is gelee net so buite Stellenbosch. Dit is 'n heerlike dag-ontspanningsplek met lekker wandelpaaie.
515,828
Die Wes-Kaapse Vryheids Burger Hoofkantoor skenk 'n hele skaap vir sy lede in die Wes-Kaap die dag vir 'n smullekker skaapbraai.
515,829
Elke gesin moet net 'n bak slaai saambring wat op 'n gemeenskaplike tafel geplaas gaan word- en deur almal geniet gaan word.
515,830
Aan die lede en vriende wat wel die dag aangedurf het baie dankie, soos gewoonlik was die dag weereens geseen met vantastiese weer.
515,831
Persoonlik vra ek weer omverskoning vir die vroeg verlaat, maar soos verduidelik n lang pad het gewag na Johannesburg.
515,832
Ek stem , kan hulle dit asb tog nou agter die rug kry, ons wil regtig nie vir die volgende drie maande daarvan lees nie.
515,833
Hiermee word versoek, dat ons ouer jeug, ook hierdie Beybelstuk sal lees en sal besef dat dit goed is om jonk te wees, maar daarmee saam kom ook verantwoordelikheid. Verantwoordelikheid is nie so 'n groot woord, wanneer dit eers verstaan word nie nie en die versoek is dus, dat jul ten alle tye 'n voorbeeld sal wees vir die jonger jeug.
515,834
1 Terwyl Apollos in Korinte was, het Paulus deur die binneland gereis en in Efese gekom. Daar het hy 'n groepie gelowiges gekry
515,835
4 Daarop sê Paulus: "Johannes het die mense gedoop as hulle hulle bekeer het. Maar hy het vir die volk gesê dat hulle in die Een moet glo wat ná hom kom, dit is in Jesus."
515,836
8 Paulus het drie maande lank met vrymoedigheid in die sinagoge geredeneer oor die koninkryk van God en die mense daarvan probeer oortuig.
515,837
16 Die man met die bose gees spring toe onder hulle in en oorweldig hulle. Hy was te sterk vir hulle, sodat hulle kaal en stukkend geslaan uit daardie huis gevlug het.
515,838
22 Hy het twee van sy helpers, Timoteus en Erastus, vooruit gestuur Masedonië toe, maar self nog 'n tyd lank in die provinsie Asië agtergebly.
515,839
24 'n Silwersmid met die naam Demetrius het silwerbeelde van die tempel van Artemis gemaak en vir die vakmanne 'n goeie verdienste verskaf.
515,840
26 Julle sien en hoor self dat hierdie Paulus daarin geslaag het om nie net in Efese vir hom 'n groot aanhang te kry nie, maar ook in byna die hele provinsie Asië. Hy sê dat goed wat met die hand gemaak word, nie gode is nie.
515,841
27 Ons bedryf staan in gevaar om 'n slegte naam te kry. En nie net dit nie. Die gevaar is ook dat die tempel van die groot godin Artemis sy betekenis sal verloor en dat sy van haar grootheid berowe sal word, hierdie godin wat in die hele provinsie Asië en oor die hele wêreld vereer word."
515,842
31 Ook het party van die hoë amptenare van die provinsie Asië wat goedgesind was teenoor Paulus, vir hom 'n boodskap gestuur om hom te waarsku om nie na die amfiteater toe te gaan nie.
515,843
32 Almal het deurmekaar geskreeu, en die hele vergadering was in die war. Die meeste mense het nie geweet hoekom hulle daar bymekaar was nie.
515,844
33 Toe die Jode vir Aleksander vorentoe stoot, het party van die mense vir hom gesê wat aan die gang is. Hy het met sy hand gewys dat hy iets vir die volk wil sê.
515,845
38 Die hofsittings word gehou, en daar is regters. As Demetrius en sy vakmanne 'n klag teen iemand het, laat hulle mekaar daar gaan aankla.
515,846
Vraag: Hoeveel afgode aanbid jy en gaan jy koppig bly? Maak reg, wat verkeerd is en wees 'n voorbeeld vir enige kind jonger as jy. Jy kan dalk help om een van die jonger jeug se siele te red en daarvoor sal jy ryklik geseën word.
515,847
“Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop Sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heelike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan Sy regterhand laat sit het: hoog bo alle bose magte en enige ander vorm van gesag waarvan daar sprake mag wees, nie net in hierdie bedeling nie maar ook in die bedeling wat kom. Aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. Die kerk is Sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.
515,848
”Efesiërs 1:18-23″ Mag jy ook vandag en elke dag Sy genade raaksien. Mag elke hand wat help dra, selfs as dit sleg gaan, vir jou uitroep dat Hy goed is en jou raaksien.
515,849
KTM 450 Rally Replica beskikbaar om te bestel die KTM 450 Rally Replica sal binnekort beskikbaar wees vir die publiek, maar dit is onduidelik of dit sal kom na die VSA. KTM gekerfde sy 13de agtereenvolgende Dakar-tydren te wen in 2014, met Marc Coma afwerking byna twee uur voor sy naaste kompetisie. Die Spanjaard se wapen was 'n updated weergawe van KTM se 450 Rally fiets, 'n weergawe van wat die Oranje merk het aangekondig sal binnekort beskikbaar wees vir die publiek. die KTM 450 Rally Replica beskik oor 'n herontwerp raam en opgedateer ergonomie, nuwe agtervering en die ras-bewys, -Brandstof ingespuit 450cc enjin. Vir tydren plig kom die Replica met 'n voorste en agterste brandstof-pomp en verskeie tenks as ...
515,850
Nuwe bestelling Toets deur Todd Reed. Foto's deur Chris Pickett Die vrystelling van die alle nuwe KTM 350SX-F het wêreldwye belangstelling gelei en is die jongste oop klas racer van die KTM fabriek. Geïnspireer deur MX legende Stefan Everts, die 350cc vierslag is daarop gemik om die neem van beheer van die 450cc MX klas en is KTM se vlagskip-model in die kategorie groot-kaliber. 'N hele nuwe skepping van die grond af, die 350 het het al die klokkies en fluitjies, en is waarskynlik een van die mees kreatiewe en innoverende produksie bikes in die onlangse geskiedenis, en dit is al 'lopies op die bord met die wen van 'n wêreld kampioenskap. A 350cc Thumper teen 'n pakkie van 450s is nie 'n maklike taak, en dit is 'n baie ballsy skuif deur KTM veldtog ...
515,851
KTM sal verkoop 2013 690 Hertog en 990 Avontuur Baja modelle in Noord-Amerika KTM Kondig Twee New Street Models vir 2013 Murrieta, CA KTM Noord-Amerika, Inc. is opgewonde om twee nuwe straat modelle aan te kondig, die 690 Duke en die 990 Avontuur Baja om die Noord-Amerikaanse straat mark vir 2013. 690 Duke KTM is opgewonde vir die terugkeer van die gewildste naak fiets KTM se, die 690 Duke. Of jy nou 'n straat ruiter, pendelaar of 'n track dag ruiter hierdie fiets bied uitstekende hantering en suiwer ry plesier. Die 690 Duke is 'n nuwe model vir die Amerikaanse en Kanadese markte vir 2013 en beskik oor 'n lae sitplek hoogte van 32.9 duim om voorsiening te maak vir meer ruiter troos. Die enjin is herontwerp met ...
515,852
KTM Duke-gebaseerde Super Moto verken! Hierdie beeld van 'n SUPERMOTARD duidelik gebaseer op die KTM Duke platform verskyn op 'n Europese KTM forum. KTM CEO Stefan Pierer het dikwels gepraat van die maatskappy se planne met Bajaj Auto onthulling van die nakeds (reeds uit), die sport bikes (kom na Auto Expo waarskynlik) en die enduro bikes (waarskynlik laat 2014 of vroeg 2015). Maar 'n SUPERMOTARD nog nooit genoem. Histories die SUPERMOTARD formaat was 'n heerlike mengsel gebore uit die toevoeging van straat wiele (gaan van 'n armig 21 voor / 19 agter om 'n allooi 17 duim stel), bande en 'n groter voorrem aan 'n vuil fiets. Hulle was gejaag op 'n deel-vuil en deel-teer kursusse. Hulle het ook geblyk te wees ...
515,853
spesifikasies: inleiding En ons kan net verbaas wees oor die indrukwekkende werk wat hulle gedoen het, nie net in radikale verandering van die 990 Super modelle, maar in die weg baan vir 'n nuwe kategorie van toer motorfietse. KTM se Super Moto masjiene word erken oor die hele wêreld as die beste in die besigheid, maar, deur hul aard, hierdie is bedoel om mee te ry op die langtermyn so dit is wat die Touring weergawe is hier om te los. Dit maak gebruik van die indrukwekkende lig (58 kg) en kompak LC8 enjin gemonteer op die chroom-molibdeen raam (11 kg) sowel as die WP onderstel, maar voeg 'n halwe windskerm en windskerm op die top van wat, maak dit ideaal vir 'n lang reis, wees hulle op of selfs van die pad. geskiedenis ...
515,854
Dit is amper Augustus en tyd vir die Wêreldbeker wedstryde om af te skop. Die spanlede van die Bokke sal volg soos wat die nuus beskikbaar is aan ons hier by SAUK Nuus en dit sal natuurlik vars nuus wees op ons blad, net vir al ons Bokke aanhangers en die wat graag ophoogte wil bly van die Rugby nuus.
515,855
Ek is 'n hardwerkende enkel ouer. Hou van die buite lug, kamp, visvang en kuier saam vriende en failie. Hou nie van speletjies speel met mense se emosies nie. Ek is eerlik en opreg en soek dieselfde.
515,856
Iemand met 'n sin vir humor! Lief vir kinders en die natuur. Saggeaard, liefdevol en netjies op haar voorkoms is.
515,857
Die vonnis is weens ’n video wat hulle gemaak het waarin hulle onder meer vyf swart werkers van die Universiteit van die Vrystaat (UV) kos gegee het om te eet waarin hulle oënskynlik geürineer het.
515,858
Hy sê die boete oorskry ook die jurisdiksie van die Bloemfonteinse landdroshof waar hulle op 30 Julie gevonnis is.
515,859
Hy sê ook ’n vonnis van opgeskorte gevangenisstraf was nie gepas nie en die opskortingsvoorwaarde, gekoppel aan Artikel 21 van Wet 4 van 2000, was nie ’n toelaatbare of gepaste voorwaarde nie, sê Dippenaar in die kennisgewing.
515,860
Dit kom neer op die diskriminasie teen iemand op grond van dié een se ras wat op ’n moontlike skuldigbevinding in ’n gelykheidshof neerkom.
515,861
Benewens dié moontlike appèl, lê ’n verhoor in die gelykheidshof in die Vrystaatse hooggeregshof ook nog voor waarin die werkers elk R1 miljoen van die Reitz-vier en die UV eis.
515,862
Maak seker jy hou by die Canyon Roadhouse (ook bekend as die Canon Roadhouse) stil wanneer jy die Visriviercanyon in Namibië besoek.
515,863
Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde.
515,864
Al die produksies op die amptelike feesprogram kom in aanmerking vir ’n Kanna en vanjaar is daar benoemings in tien kategorieë. Die wenners word op Sondag 5 Mei aangekondig in die Mount Nelson-hotel in Kaapstad. Na deeglike besinning, is besluit op die volgende nominasies vir die “Klein Karoo Oscars”:
515,865
Die Afrikaans Onbeperk-toekenning vir Vernuwende Denke word toegeken aan die dramaturg, Saartjie Botha. Balbesit, wat genomineer is vir vyf Kannas is deur Botha geskryf en vervaardig. Die skrywer, Dot Serfontein, ontvang hierdie jaar die Afrikaans Onbeperk vir Lewensbydrae. Die Woordkunsproduksie, My Mense, met Antoinette Kellermann en saamgestel deur Juanita Swanepoel, het vanjaar by die Absa KKNK gedebuteer en is ’n blik op Serfontein se lewe.
515,866
“Die veiligheidswag het die oproerigheid gesien, die hekke van die skool toegemaak en die verdagtes vasgekeer,” het die leerling gesê.
515,867
“Nadat die pa tot bedaring gekom het, is hy terug na sy dogter en het haar in ʼn koma aangetref. Hy het haar na ʼn hospitaal gehaas waar sy dood verklaar is.”
515,868
Die beampte het gesê die pa en die gesin het aanvanklik beweer dat sy van die trappe afgeval het. “ʼn Ondersoek het egter bewys wat werklik gebeur het. Die pa is aangekla dat hy sy dogter doodgeslaan het.”
515,869
Skrif: “‘Ontferm U oor my, Here, Seun van Dawid! My dogter is in die mag van ’n bose gees, en dit gaan sleg.’ Maar Hy het haar niks geantwoord nie.” (Matt 15:22-23)
515,870
Maar dan gebeur die onverstaanbare, die onverklaarbare! Jesus antwoord haar nie eens nie. Geen woord van bemoediging of troos kom oor sy lippe nie. Geen gebed tot God, geen aanraking nie! Hy steur Hom skynbaar nie eens aan haar nie. Die ore wat gewoonlik so gou is om ʼn hulpgeroep te hoor, het oënskynlik doof geraak. Die lippe wat gewoonlik heuning vir die behoeftiges drup, is stil. Die fontein waaruit nog altyd strome van seën gevloei het, het skynbaar opgedroog. Die Een wat gewoonlik vra: “Wat wil jy hê moet Ek vir jou doen?” stel blykbaar nie belang nie.
515,871
Hoe dikwels ervaar ons nie dieselfde nie! In ons smart roep ons tot die Here – en tog lyk dit of Hy nie hoor nie, of Hy Hom nie aan ons steur nie. Waarom anders antwoord Hy ons dan nie? Maar wag ’n bietjie! Lees hierdie verhaal verder. Kyk hoe dit ontvou… en jy sal beter verstaan!
515,872
Saterdag kry Suid-Afrikaners weer die geleentheid om simbolies saam met die wêreld “Aarduur” te gedenk – wanneer almal saam vir ‘n uur lank alle ligte kan afskakel. Aarduur is ‘n omgewingsbewuste projek van die Wêreldnatuurlewefonds (WWF).
515,873
Oral oor die wêreld sal die ligte ook van bekende bakens soos die Eiffeltoring en van die wêreld se hoogste geboue afgeskakel word. In Suid-Afrika sal die ligte van Tafelberg as deel van die projek afgeskakel word.
515,874
Vanjaar tree die superheld, Spiderman, vir die eerste keer as ambassadeur vir Aarduur op. Tegnologiese ontwikkeling bly ook nie agterweë nie met Twitter en Facebook wat ook ingespan word.
515,875
Niemand behoort meer te twyfel oor die noodsaak dat die mensdom verantwoordelikheid neem vir die planeet waarop hy woon, en vir die afsienbare toekoms in elk geval, die enigste planeet van permanente bewoning sal wees nie. Dit is ook ‘n Bybelse opdrag dat die mens oor die aarde sal heers – en beslis nie moet vernietig deur oorbevolking, besoedeling en die vernietiging van sy groen longe nie.
515,876
Al kan elkeen nie ‘n Spiderman wees nie, kan hy of sy ook ‘n superheld wees en ‘n bydrae lewer tot die nalatenskap van ons bewoonbare planeet vir die toekoms.
515,877
Die fees het nie, soos geskeduleer, in November plaasgevind nie weens ‘n dispuut tussen die feesorganiseerders, Mojo wat die regte vir die fees besit, en die departement. Die Sunday Tribune berig verder dat die departement R28 miljoen betaal het, waarvan R16.9 miljoen spandeer is sonder dat die fees plaasgevind het.
515,878
Brits, die vrou van die vermoorde ds. Willem Brits, het kritieke beserings opgedoen toe sy en haar man met ‘n byl aangeval is. Sy haal weer self asem nadat sy van die ventilator gespeen is, berig OFM.
515,879
Die Amerikaanse Netflix het vroeër aangedui dat hy teen die einde van die jaar wil uitbrei na markte soos Suid-Afrika.
515,880
Jan, jy vat die woorde so reg uit my mond. Ek wag tot Netflix amptelik hier is. Ek weier om geld vir Naspers te gee.
515,881
Mtsi het gesê die werkgewer onttrek ook onmiddellik met koste sy aansoek om ʼn interdik te bekom nadat die vakbonde die staking opgeskort het.
515,882
Hy het om verskoning gevra aan die inwoners van Oos-Londen vir enige ongerief wat deur die staking veroorsaak is.
515,883
“Janse van Rensburg het na buite gegaan om sy honde oop te maak en om die masjiene by die melkstal af te skakel toe die vyf mans hom oorval het,” het Gerber gesê. “Hy was gewapen en sy aanvallers kon daarin slaag om sy vuurwapen by hom af te neem. Hulle het hom glo drie keer geskiet en hy is op die toneel dood.”
515,884
Dave ek stem saam. Ek wonder nou dieselfde ding. Die arme boer het nie sokker gespeel nie :( So sy dood is maar nog net weer ‘n dood :(
515,885
Dit is seker maar weer net ‘n storie in die nuus! Ek wonder of daar ‘n spesiale begrafnis gehou gaan word vir die onskuldige slagoffer. My innige simpatie met die familie
515,886
Ek wil graag my innige meegevoel uitspreek teenoor die familie van hierdie boer. Ek glo dat die Skepper aan hulle vertroosting sal gee en hulle deur die moeilike tydperk wat voorlê sal help.
515,887
Solank ‘n boer(e) nog sulke onsinnige en onverantwoordelike dinge doen soos in die berigte beskryf, sal hulle die gevolge maar moet dra!
515,888
Steve, dis verskriklik. Woorde kan ni beskryf wat daardie dogter moes deurmaak ni, en jou seun wat haar by staan sal altyd die pyn onthou. ANC se slegte landsbestuur.
515,889
Hy praat ook oor sy vrylating, sy pogings om met Chris Hani, SAKP-leier, se vrou, Limpho, te versoen en sy drome vir die toekoms.
515,890
Volgens Roets is die Derby-Lewis onderhoud ʼn blik op die verlede wat vir die meeste Suid-Afrikaners geslote was. “Forum Films was in die bevoorregte posisie om ’n groot deel van Suid-Afrika se politieke geskiedenis vas te lê en vir die toekoms te bewaar. Almal is geregtig daarop om te weet wat in Suid-Afrika voor 1994 gebeur het.”
515,891
Wat Roets sal bybly van die onderhoud is die openhartigheid waarmee Derby-Lewis sy lewensverhaal in ’n kort onderhoud vertel het.
515,892
Darem snaaks dat wanneer die boere beskerming kry, dit nou weer apartheid styl regse elemente is. My opinie is, dat wanneer my werkgewer my nie betaal wat ek werd is nie, dan loop soek ek vir my ander werk. Ek brand nie die kantoor af nie. Dis vry land hierdie, niemand ketting jou vas aan die plaas nie.
515,893
Net soos ander, ook Colin Meads, voor hom, sal dit nie na sy kop toe gaan nie. Daarvoor is hy gans te beskeie, die sout van die aarde. Dis hoekom Nieu-Seelandse rugby in goeie hande is, oor legendes wat hul moue op klubvlak oprol, soos Williams by die Ponsonby-klub in Auckland.
515,894
Hy was in die nuus, net nie oor sy bobene wat dikker as boomstompe was nie, oor sy vaart en heup- en lyfswaaie nie, maar omdat hy van Samoaanse afkoms was en een van vier Maori-spelers in die toerspan was.
515,895
Hy het in eerste twee toetse sy man deeglik teen Sid Nomis as vleuel gestaan, maar toe begaan die All Black-toerkeurders die groot fout deur hom vir die derde toets as buitesenter te kies, met die senter Grahame Thorne in sy plek as vleuel.
515,896
Hoekom is ek nie verbaas nie. En baie mense dink die Bulle ondersteuners is swak maar ek het hulle nog nie gesien bier bottels gooi soos by nuweland nie…..
515,897
Die sanger, ook ʼn leraar van die wêreldwye Every Nation-kerkgroep, vertel dié album is spesiaal geskryf uit sy passie vir plaaslike kerke en om musiek te skryf wat in dié kerke gesing kan word.
515,898
“Die musiek in die album is geskryf om in kerke gesing te word. As ʼn mens oor die Here liedjies skryf wat in lof en aanbidding gebruik word, skryf ons die ou waarhede oor en oor – maar op nuwe maniere en met vars melodieë. Ek dink dis jammer dat baie van die liedjies wat in kerke gesing word dikwels meer gaan oor ons as mense as oor God. Ek het daarom juis gefokus om die liedjies oor God se majesteit en sy grootheid en heiligheid te skryf. Die liedjies is ook gefokus daarop om mense te herinner hoe groot God is – want die oomblik wanneer ons vergeet hoe groot Hy is en dat hy die heelal beheer, kan ons baie maklik angstig raak oor dinge in ons lewe en die land. Maar God is groot: Koninkryke kom en koninkryke val, maar God bly steeds net God.”
515,899
Sowat 600 mense het vroeër vanjaar in Pretoria saamgetrek om Alles op te neem. Hy sê dié ervaring was ʼn hoogtepunt in die vervaardiging van die album. “Baie van die mense wat die byeenkoms bygewoon het, sing in ons kerke. Ons het ʼn baie gemaklike aand gehad – ons het die liedjies vir die mense geleer en dit toe twee keer opgeneem. Daar was regtig ʼn aanbiddingsatmosfeer en die mense het wonderlik saamgesing. Die hele proses het net so ʼn bietjie langer as drie uur geneem, maar dit was ʼn wonderlike ervaring.”