guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
674
حين رأيتها أول مرة، ظننت أنها ستموت في غضون أيام.
ar
Toe ek haar die eerste keer sien, het ek gedink sy sou binne ’n kwessie van dae dood wees.
af
1,812
لماذا نرى مستويات مرتفعة من المرض في بعض الدول؟
ar
So, wat is dit dan? Hoekom sien ons sulke uiters hoë vlakke in sommige lande?
af
558
الثلاثاء : وجوب الاندماج دوماً .. مبالغ فيه !
ar
Dinsdag: Om in te pas is overrated.
af
796
حتى أنه تفاخر بكونه رفض تشخيص 9 أطفال من أصل 10 أرسلهم أطباء آخرون إليه وذلك دون تلقيهم أي تشخيص لمرض التوحد.
ar
Hy het een keer gespog dat hy nege uit tien kinders wat deur ander klinici as outistiese gevalle na hom verwys is, weggestuur het sonder 'n outismediagnose.
af
1,892
تخيل أنك تتعلم ركوب العجلة
ar
verbeel om te leer 'n fiets te ry,
af
1,114
كان والدي ووالدتي يدخرون المال لهذا اليوم منذ سنوات لكي يستطيعوا شراء هذه الغسالة وفي اول يوم لاستخدامها دعيت جدتي لحضور ذلك الحدث لكي ترى هذه الآلة
ar
My ouers het jare lank gespaar om die masjien te kon koop. Op die eerste dag wat ons dit sou gebruik, is selfs Ouma genooi
af
1,128
بدأت الكتابة حول الأشياء التي أعرفها.
ar
Ek't oor vertroude dinge begin skryf.
af
91
وفي جنوب شرق آسيا ... إلخ
ar
Suid-oos Asië, en so aan.
af
154
لأكثر من 20 قرناً، كان الأطباء يسردون قصة واحدة عن معنى التوحد وكيف تم إكتشافه، ليتبين فيما بعد أن هذه القصة خاطئة وأن ما نتج عنها ترك أثر مدمر على الصحة العامة.
ar
Vir die grootste deel van die 20ste eeu het klinici één storie vertel oor wat outisme is en hoe dit ontdek is, maar daardie storie was toe verkeerd. Die nagevolge hiervan het wêreldwyd 'n vernietigende uitwerking op openbare gesondheid.
af
494
كل المواد متاحة لهم للإستخدام
ar
Alle materiale is beskikbaar vir gebruik.
af
1,340
فى الحقيقة هذة المحاضرة اعطيها لطلاب المدارس الثانوية لمدة ساعتين اختصرت الى ثلاثة دقائق وبدأت كلها فى يوم وانا على متن الطائرة، فى طريقى الى تيد
ar
Hierdie is eintlik ’n twee-uur aanbieding vir hoërskoolleerders, kortgeknip na drie minute.
af
1,747
و.ك. : نعم
ar
CA: Wow.
af
2,165
وأجاب أحد الأطفال الصغار " لاننا كنا نستمع ! " (ضحك)
ar
En een van die kleintjies sê: "Want ons het geluister."
af
1,587
انا متأكد .. سوف يصلون هنا .
ar
Soos ek gesê het: daar gaan hulle.
af
1,971
" يجب أن تكون عازف بردف واحد " وقد حركت جسده هكذا عندما كان يعزف ..
ar
Jy moet ’n een-boud-speler wees."
af
1,072
انا رجل ، وكنت اعرف كيف اقوم باصلاح الامور
ar
Maar ek's ’n man; ek kon die saak beredder.
af
507
لأن كل ما كنت قد قرأته كانت كتباً كانت فيها الشخصيات أجنبية، وقد كنت مقتنعة بأن الكتب، بطبيعتها، يجب أن تحتوي على أجانب فيها، ويجب أن تكون حول أشياء قد لا يمكنني شخصياً معرفتها.
ar
Omdat ek nét boeke gelees het waarin karakters anders was, was ek oortuig dat boeke vanselfsprekend vreemdelinge moes in hê en oor dinge moes gaan waarmee ek nie kon identifiseer nie.
af
738
وأصبحت راقصة انفرادية، كان لها تاريخ مهني رائع
ar
Sy't vir die Koninklike Ballet oudisie gedoen;
af
1,534
لا تقفزوا للنتائج بعد تأدبو هذه الليلة، وما إلى ذلك
ar
Moenie oorhaastig raak met julle gedrag vanaand nie.
af
1,850
أنا لدي اهتمام كبير بالتعليم، وأعتقد أننا جميعا كذلك.
ar
Ek't ’n groot belang by opvoedkunde en ek dink ons almal het --
af
572
سلمان: بالطبع. وهذا الشئ الذي أنصح به جميع الحضور ليفعلوه
ar
SK: Absoluut. En dit is iets wat ek aanraai almal in die gehoor moet doen.
af
1,632
أو يقولون " هاملت لديه عقدة نفسية معقدة "
ar
Of hulle sê: "Hamlet het ’n Oedipus-kompleks."
af
2,028
ما الخطب إذاً؟
ar
So wat gaan aan?
af
1,741
بيل غيتس: بعض الآراء التي سمعناها كانت لمعلمين بان نراقب ما يجري لهؤلاء التلاميذ
ar
BG: So 'n paar van die paneelborde wat ons gesien het was vir die onderwyser om in te gaan en op te spoor wat met daardie kinders gebeur.
af
853
وبعضهم بكل فخر رفعوا ايديهم .. وقالوا " نحن لا نستخدم سيارة "
ar
En somige steek hulle hande trots op
af
1,968
وينبغي ان أوضح، الأمر قد تخطى شخصي الآن
ar
En ek moet dit duidelik maak, dit is nie net ek meer nie.
af
2,219
والغريب، أنهم لن يدعونك ثانية؛ شخصيا أجد ذلك غريبا.
ar
(Gelag) En jy word nooit teruggenooi nie, snaaks genoeg.
af
1,462
اليوم .. في السويد .. وفي الدول الغنية الناس تستخدم العديد من الآلات
ar
Vandag, in Swede en ander welaf lande, gebruik mense baie verskillende masjiene.
af
884
"هووب" هكذا سيقولون ..
ar
"Whap!" sê hulle.
af
127
الاستاذ: أريد أن أتحدث الانجليزية بامتياز.
ar
O: I want to speak perfect English!
af
132
كل صف يمثّل تلميذا
ar
Elke ry is 'n student.
af
1,984
لذا قبل ان اعود الى بروكلين سوف اقوم بالتبرع بها كلها
ar
So voordat ek teruggaan Brooklyn toe, gaan ek alles terug skenk.
af
2,044
حالياً، أتحدث معك، أنا لست رجلاً حقيقي حتى.
ar
Nou, terwyl ek met jou praat, is ek nie ’n ou nie maar 'n sot.
af
510
لأنكن كذالك، ألستن؟
ar
Want julle is mos, nè?
af
1,688
وإذا إستفسرت من الأشخاص العاملين بمركز أطلنطا لمكافحة الأمراض عما يجري، فغالبا سيجيبون "معايير تشخيص كثيرة" و"تم إكتشاف حالات جديدة" لتفسير هذا الرقم المرتفع.
ar
As jy die mense by die Centers for Disease Control in Atlanta vra, maak hulle staat op frases soos "breër diagnostiese kriteria" en "beter aantekening van gevalle" om die stygende getalle te verklaar.
af
342
القمر.
ar
Die maan.
af
378
كانت هناك قصص لا نهائية عن المكسيكيين ك أناس الذين يسلبون نظام الرعاية الصحية، يتسللون عبر الحدود، يتم القبض عليهم في الحدود، وهذا النوع من الأشياء.
ar
Daar was eindelose stories oor Meksikane wat die gesondheidstelsel kaal uittrek, oor die grens sluip, by die grens gearresteer word, daai soort ding.
af
1,206
في هذا الوقت، طهروا المجتمع تماما، بالقتل، والرصاص، والنار.
ar
Dié keer het hulle die gemeenskap heeltemal uitgedryf, met slae, koeëls en vlamme.
af
627
فهل تتابع ردود هؤلاء المعلمون لتعرف مالذي يعنوه بحديثهم؟
ar
So jy kry terugvoering van daardie onderwyser paneelborde om te sien wat hulle dink dit beteken?
af
750
شكراً لمحطة الكهرباء ..
ar
Dankie, kragstasie.
af
1,017
أولها كان ردة فعل أبناء عمومتي
ar
Die eerste was die terugvoering van my neefs.
af
502
تصورا ان قال " مارتن لوثر كينج " , " أنا أملكُ حلماً "
ar
Dink net, as Martin Luther King gesê het: "Ek het ’n droom.
af
393
المجرة. ها هي مجرة أخرى أوه أنظروا، هناك مجرة أخرى
ar
'n Sterrestelsel. Daar is nog 'n sterrestelsel. Daars 'n ander sterrestelsel.
af
1,766
المشكلة هي أن نبقى فنانين خلال نمونا.
ar
Die probleem is om een te bly soos ons grootword.
af
1,173
ليست هناك أية قيود على الإطلاق يمكنها أن تكون صارمة بما يكفي لإيقاف موجة الهجرة التي حددت تاريخنا البشري.
ar
Daar is geen beperking wat so streng is, dat dit die migrasie kan stop wat die geskiedenis van die mens bepaal het nie.
af
302
لا تستمعوا الى الناس الذين يعجزونكم، لأن كل شئ يستطيع
ar
Moenie luister as mense sê julle kan nie, want enigiemand kan.
af
818
حكومة ولاية لاغوس، مثل عدد كبير جداً فى قارتنا، تدفع الخدمات الى أفكار التضمين، بينما تتصرف كما وكأن الهدف لا يمكن تحقيقة إلا من خلال المحو، والاستغلال وحتى القضاء على الجماعات التي تعتبرها مستهلكة.
ar
Die Lagos staatsregering, soos te veel ander op ons kontinent, bring lippehulde aan idees van insluiting, terwyl hulle optree asof vooruitgang slegs moontlik is deur uitbuiting en selfs uitwissing van groepe wat hulle as ontbeerlik beskou.
af
1,138
اذا ما الذي يجري فعلياً؟ حسناً، قرى العالم تخلو الآن
ar
So wat gebeur nou eintlik? Die wêreld se dorpies is besig om leeg te loop.
af
1,218
لقد كانت قصة كبيرة.
ar
(Gelag) Dit was ’n grote.
af
1,203
وندعو أن ميمي-أوم
ar
Ons noem dit die meemoom.
af
1,353
لذا لن أترككم حتى كل فرد في هذه الغرفة وفي الغرف السفلية .. وفي قاعة آسبن وكل شخص يشاهد الآن يفهم ويحب الموسيقى الكلاسيكة .
ar
Ek gaan dus nie voortgaan totdat elkeen in hierdie vertrek, op die onderste vloer en in Aspen, en almal wat hierna kyk, geleer het om klassieke musiek lief te hê en te verstaan nie.
af
1,483
كان الجميع يطلق عليه لقب ماديبا الساحر.
ar
En alles, hulle't dit Madiba Magic genoem.
af
421
فإنها تتعامل مع أناس على الهاتف، تتحدث مع الأولاد، تدهن السقف، وتُجري عملية قلب مفتوح ها هنا.
ar
hanteer sy foonoproepe, praat sy met die kinders, verf sy die plafon. Sy doen ’n oophart-operasie hier.
af
119
بأنهم يفضلون النسخة الالكترونية من أبن عمهم عوضاً عن أبن عمهم
ar
dat hulle verkies eerder die geoutomatiseerde weergawe van hul neef teenoor hul regte neef.
af
36
فيقول هو، " حسناً، جيد. ما هو أسم هذه الجادة ؟"
ar
En hy sê: "Wel, dankie. Wat is die naam van die blok?"
af
1,815
أخبرني والدي أنه غير سعيد مني لكتابتي كتابًا يعرضني لخطر الترحيل والبطالة.
ar
My pa het my gesê hy is nie gelukkig dat ek ’n boek skryf wat deportasie en werkloosheid kon veroorsaak nie.
af
1,081
وقد إنشأت موقعاً يسمى حاضني الأشجار. وأنا أهتم بهذه الأشياء.
ar
Ek't ’n webtuiste genaamd Treehugger begin -- ek gee om oor hierdie goed.
af
527
ليست فكرة أو قيمة جديدة لكنني أعتقد جازما أنها إحدى القيم التي تستحق أن نبني عليها في هذا الوقت بالذات.
ar
Dis nie ’n nuwe idee of waarde nie, maar dit is een waarop ons in hierdie tye beslis kan bou.
af
306
فودكا مع ليلة منتصف الصيف -- شريك جديد للخريف
ar
Vodka, Midsomersaand -- ’n nuwe maat vir die herfs.
af
27
ولكن هذا القول يصبح أقل وأقل صحة.
ar
Maar dié gesegde raak al minder waarheidsgetrou.
af
1,772
(تصفيق) شكرا لكم. (تصفيق) شكرا لكم. (تصفيق)
ar
(Applous) Dankie. (Applous) Dankie. (Applous)
af
1,284
بعد أن تم طردي، لم أستطع تحمل تكاليف علاجه، وحتى آخر أيام حياته، لم أستطع تحمل أخذه للمستشفى.
ar
Na ek uitgesit is, kon ek nie bekostig om steeds sy behandeling te betaal nie en in die laaste dae van sy lewe kon ek nie eens bekostig om hom hospitaal toe te neem nie.
af
910
إنهم ينظرون إلى أجسادهم كنوع من وسائل التنقل لرؤوسهم، أليسوا كذلك؟
ar
Hulle sien hul liggame as ’n vervoermiddel vir hul koppe.
af
489
أن مايسترو الاوركسترا لايصدر أي صوت ..
ar
Die dirigent van ’n orkes maak nie ’n geluid nie.
af
1,896
انظروا هنا .. انظروا الى 7 مليارات شخص
ar
Julle sien die sewe miljard mense bo:
af
1,001
علينا ان نبدأ بانتاج طاقات نظيفة الكثير من الطاقات النظيفة
ar
Hulle moet ook begin groen energie produseer, baie meer groen energie.
af
1,607
التلاميذ: أريد أن أغيّر حياتي.
ar
S (gil harder): Ek wil my lewe verander!
af
837
قالت، "فعلت. لا يمكنني وصف كم كان ذلك رائعاً.
ar
"Sy het. Ek kan nie vir jou sê hoe wonderlik dit was nie.
af
794
ليست لدى أحد أدنى فكرة -- بالرغم من جميع الخبرات التي كانت تستعرض خلال الأيام الأربع الماضية -- كيف سيكون العالم بعد خمس سنوات.
ar
Niemand het ’n idee -- ten spyte van al die kennis wat die laaste vier dae hier vertoon is -- hoe die wêreld gaan lyk oor vyf jaar nie.
af
1,647
الكونغو، دولة مزقتها الحرب، النسبة فيها اثنان، ثلاثة، أربعة بالمائة
ar
Kyk hier. Die oorloggeteisterde Kongo is hier onder -- twee, drie, vier persent.
af
790
لذا يمكننا أن نأخذ النص وفي الواقع القيام ببعض الأشياء المذهله
ar
So ons vat hulle transkrip en doen ’n paar kief dinge.
af
1,796
لذلك بدأت بقراءة الكتب بشكل ثنائي
ar
So't ek begin om boeke in pare te lees.
af
505
أو بمعنى آخر، الناس ليسوا أناسا من دون الآخرين.
ar
Of, mense is nie mense sonder ander mense nie.
af
2,202
والطريقة الوحيدة لقيامنا بذلك هي بتنبهنا لثراء قدراتنا الإبداعية وتنبهنا لأطفالنا والأمل الذي يمثلونه.
ar
En die enigste manier is om ons kreatiewe kapasiteite te sien vir die rykdom wat hulle is en ons kinders te sien vir die hoop wat hulle is.
af
1,939
كان يوجد أطفال لايمكنهم الكلام أبداً، في حين يتحدث آخرون مطولاً حول إنبهارهم بعلم الفلك والديناصورات أو السلالات الملكية.
ar
Sommige kinders kon glad nie praat nie, terwyl ander aangegaan het oor hulle aangetrokkenheid tot astrofisika, dinosourusse of koninklikes se stambome.
af
859
كنت آخذ طعام الإفطار إلى غرفة نومه، وكان يذهب مرتديا بذلة رياضية وشبشبا، ليتمشى في أرجاء الحديقة.
ar
Ek't vir hom ontbyt in die bed geneem; daarna, in ’n ou sweetpak en pantoffels, het hy in die tuin gaan wandel.
af
270
الهدف الأهم هو جعلنا نتواصل مع مصدرهذه الأحلام ، من حيث يأتي الشغف ، من حيث تأتي السعاده
ar
Sy belangrikste doel is om ons in voeling te bring met waar drome vandaan kom, waar passie vandaan kom, waar geluk vandaan kom.
af
1,227
ولم يستخدم في إخراجها أي مخرجين فنيين أو مصممي أزياء او إعادة تصوير .. ولا حتى أي نوع من الإضاءة
ar
Daar was geen kunsregisseurs, geen stiliste, geen kanse vir oorskiet nie, geen ag is geslaan op beligting nie.
af
1,907
شكراً لكم.
ar
Dankie.
af
222
لقد قالوا لي أنهم يفضلونني في فيديوهات اليوتيوب عوضاً عن التدريس مباشرة
ar
Hulle het vir my gesê dat hulle verkies om my op YouTube te kyk, as in persoon self.
af
1,005
بل يمارسون نموذج أكاديمية خان، عبر ذلك البرنامج الحاسوبي لقرابة نصف حصص الرياضيات خاصتهم
ar
Hulle doen Khan Akademie, hulle doen daardie sagteware, vir ongeveer die helfte van hul wiskunde klas.
af
875
لكن هذه الأجوبة لا تهدىء من روع أم حديثة تبحث عن وجه رضيعها ذو السنتين لترى عينيه.
ar
Maar hierdie soort woorde doen min om 'n jong ma gerus te stel terwyl sy haar tweejarige se gesig vir oogkontak bestudeer.
af
1,015
إذا قمت بزيارة التعليم، كغريب
ar
En effens na een kant toe.
af
799
إعتقد أن التوحد وصفات التوحد شائعة وكان دائماً يملك رؤيةَ لجوانب هذا التواصل في نماذج مألوفة من الثقافة الشعبية مثل عالم إجتماعي أخرق، وأستاذ شارد الذهن.
ar
Hy het geglo dat outisme en outistiese karaktertrekke algemeen is en nog altyd was, met aspekte daarvan wat gesien word in bekende popkultuur argetipes, soos die sosiaal onbeholpe wetenskaplike en die verstrooide professor.
af
807
ومعظم هذا، نوع من التطبيع مع الخوف السياسي الذي غزا حياتنا.
ar
En meeste van alles, het ’n soort genormaliseerde politieke vrees ons lewens binnegedring.
af
2,154
في شكسبير كطفل، أليس كذلك؟
ar
Want mens dink nie aan Shakespeare as ’n kind nie.
af
767
من المستحيل الحديث عن النظرة الآحادية بدون الحديث عن السلطة.
ar
Dis onmoontlik om die enkele storie te bespreek, sonder om mag aan te raak.
af
2,173
الفكرة هي، إذا كنت مرتبك حول درس ما بطريقة ما على واجهة المستخدم سأجد بعض المتطوعين ربما من أجل سمعتهم ويمكنني ترتيب موعد للقاء هؤلاء الناس؟
ar
Die idee daar is, dat as ek verward is oor 'n onderwerp, op een of ander manier reg in die gebruikerskoppelvlak sal ek mense vind wat vrywillig, miskien hulle reputasie sien, en ek kan skeduleer en verbind met die mense?
af
1,827
يوجد لقاح فعال ضده متوفر منذ أكثر من نصف قرن، لكن العديد من الأطفال المصابين خلال إنتشار المرض في ديزني لاند لم يتلقوا أي لقاح ضده نظراً لتخوف آباءهم من أمر يزعم أنه أسوء منه: مرض التوحد.
ar
'n Effektiewe entstof is al meer as 'n halfeeu beskikbaar, maar baie kinders wat deur die Disneyland-uitbraak geraak is, was nie ingeënt nie, omdat hulle ouers bang was vir iets wat na bewering erger kan wees: outisme.
af
766
كان يصلح الطرق، والأراضي الرطبة، قام ببعض حملات مكافحة الصيد غير المشروع.
ar
Hy het paaie herstel, hy het vleilande heelgemaak, hy het wildstroping bekamp.
af
1,673
وعندما نواجه بصعوبة محددة انتكاسات أو تعقيدات يظهر سلوك مثير للإهتمام بالفعل: الديكور
ar
Wanneer ’n besonder moeilike terugslag of kompleksiteit opduik, kom ’n baie interessante gedrag na vore:
af
466
إذ أن منظمات جمع التبرعات مثل "أوتيزم سبيكس" دائما ما تتحدث عن التوحد كوباء، وكأنه يمكن أن ينتقل إليك عن طريق طفل آخر في ديزني لاند.
ar
Fondsinsamelingsorganisasies soos Autism Speaks verwys gereeld na outisme as 'n epidemie -- asof jy dit by 'n ander kind by Disneyland kon kry.
af
584
سيبدو هكذا ..
ar
As hy ’n jaar lank oefen en les neem, is hy nou agt en dan klink hy so.
af
549
هذا نموذج آخر من نماذجنا هذا علم المثلثات
ar
Dit is net nog een van die modules. Dit is trigonometrie.
af
1,566
نحن نعلم أن اليابان هي أرض الشمس المشرقة.
ar
Ons weet dat Japan die land van die opkomende son is.
af
1,225
يمكنهم مشاهدتها في وقتهم الخاص، بوتيرتهم الخاصة وعلى الأرجح أقل تقدير من هذا الجانب هو
ar
Hulle kan dit kyk op hul eie tyd, teen hul eie tempo. En waarskynlik die minste waardeerde aspek van hiervan
af
1,232
وبعبارة آخرى، لم ينسجم هؤلاء الأطفال مع الصناديق اللطيفة والأنيقة كما صنفتها جوديث، وقابلوا الكثير منهم، أكثر مرضاً من نموذج كانر الذي وضعه. في أول الأمر، كانوا في حيرة لجعل هذه المعطيات منطقيةَ.
ar
Hierdie kinders het nie in netjiese bokse ingepas nie, soos Judith dit gestel het. En hulle het baie gesien: baie meer as wat Kanner se monolitiese model voorspel het.
af
58
هذا هو الطين المسال الى الورق أساسا.
ar
Dis die slyk wat basies op die papier gegiet word.
af
447
بعد قطع الاتصال بشبكة الكهرباء لعدة أشهر لأن شركة الطاقة لا تستطيع معرفة كيفية جمع الفواتير، صممت واحدة من المستوطنات نظام يجمع التحويلات المالية وحصل الجميع على أسعار أرخص في الصفقة.
ar
Na hulle maande lank van die kragnetwerk ontkoppel was, omdat die verskaffer nie kon uitpluis hoe om fooie in te samel nie, het een nedersetting ’n sisteem ontwikkel wat betalings saamvoeg en boonop vir almal goedkoper pryse onderhandel.
af
633
أريد أن أصدق أن جدي، في رسم حدود جديدة للاغوس، كان يحاول أن ينفتح لإفساح المجال لأشخاص آخرين ليكونوا موضع ترحيب من قبل المدينة بنفس الطريقة التي كان عليها.
ar
Ek wil glo dat my oupa, met die optrek van nuwe grense vir Lagos, dit probeer oopmaak het om ruimte te skep vir mense om deur die stad verwelkom te word nes hy verwelkom is.
af