guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
949
لها بنية رياضية، ويمكن أن نستخدم هذا الهيكل الرياضي لاستكشاف أشياء مثل عالم الأفكار لمعرفة ما يقال، لمعرفة ما لا يقال، وأن نكون أكثر إنسانية ونأمل ايضا، أذكى قليلاً.
ar
Dit besit wiskundige struktuur wat ons kan gebruik om dinge soos die ideewêreld te verken, om te sien wat gesê of nié gesê word nie en om ’n bietjie meer mens en, hopelik, ’n bietjie slimmer te wees.
af
107
ك.أ. : منذ خمس أعوام خطرت لك فكرة.
ar
CA: Vyf jaar gelede het jy ’n idee gehad.
af
492
وهي الآن امرأة متشردة ولقبها يعني، "العالم أعمى."
ar
Sy is nou ’n hawelose vrou wie se van beteken "die wêreld is blind."
af
1,672
تظهر الدائرة الخارجية أي الواجبات قاموا بالتركيز عليها
ar
Die buitenste sirkel toon die oefeninge waarop hulle gefokus is.
af
1,236
أخبرنا عما تفكر به في تلك النقطة؟
ar
Vertel my wat jy daar gedink het.
af
1,027
لماذا يذهبُ الاشخاص مع مسألة مناقشة الأجور، بينما يثور البعض الآخر ضدها؟
ar
Hoekom stem party daarmee saam terwyl ander daarteen wil opstaan?
af
2,190
(دان) هو مُبادر لسلسلة من المشاريع، الذي أنشأ عدة شركات في حالة السرية في الأجور حتى أنه استخدم هذه الحالة ليدفع لشخصين مؤهلين على قدم المساواة أجورًا مختلفة بشكل كبير، معتمدًا على مدى امكانية تفاوضهما.
ar
Dane is 'n reeks-entrepreneur wat baie maatskapye met geheime salarisse begin het, en hy't dit selfs gebruik om twee mense met dieselfde kwalifikasies dramaties verskillend te betaal, afhangend van hoe goed hulle kon onderhandel.
af
888
إذا فرقنا بين الجنسين، يمكننا أن نرى للإناث صدى بشكل كبير مع اقتصاد الأغذية، ولكن هناك أيضا في الأمل والتفاؤل.
ar
As ons volgens geslag opdeel, kan ons sien wat tot vroue spreek: voedselekonomie, maar ook hoop en optimisme.
af
920
يلزم على دارس اللغة الصينية أن يفهم 20000 حرفًا.
ar
’n Sjinese leerling sou 20 000 karakters verstaan.
af
1,769
هنا واحد من جيسيكا جرين حول بيئة الميكروبات للمباني.
ar
Hier's een deur Jessica Green oor die mikrobiese ekologie van geboue.
af
436
(تصفيق) الجمعة : حقيقة عالمية .. خمس كلمات فحسب اللون الذهبي يتماشى مع كل شيء
ar
(Applous) Vrydag: ’n Universele waarheid in vyf woorde: Goue blinkers pas by alles.
af
501
بعد سنوات، فكرت في هذا الأمر عندما غادرت نيجيريا لإلتحق بالجامعة في الولايات المتحدة.
ar
Ek't later hieroor gedink toe ek weg is uit Nigerië om universiteit toe te gaan in die VSA.
af
111
أدركتُ الآن أن السماح للأشخاص لمعرفة قيمة رواتبكم قد يُشعركم بعدم الراحة، لكن، أليس الأمر أقل ضيقًا من تسائلكم الدائم فيما إذا كان يتمُ التمييز ضدكم، أو أن أزواجكم/زوجاتكم أو بناتكم أو أخواتكم يتلقون رواتبًا غير عادلة؟
ar
Ek besef dat om mense te laat weet wat jy verdien dalk ongemaklik mag voel, maar is dit nie minder ongemaklik as om altyd te wonder of jy teen gediskrimineer word nie of of jou vrou of jou dogter of jou suster onregverdig betaal word nie?
af
1,522
يتلوون بلا سيطرة، خارج الإيقاع،
ar
Volwasse mans en vroue wat ritmeloos wriemel.
af
940
وهو ما يجعلك تحتار حول عدد الالقاب التي استفاد منها جميعنا كانت مجرد مصادفة زمنية ليس إلا!
ar
En dit maak jou regtig wonder hoeveel van die etikette wat dalk baie van ons voordeel uit getrek het, was regtig net as gevolg van 'n sameloop van tyd.
af
187
هل سمعتم بها؟ بعضكم سمع. إنها مصممة استعراضات والجميع يعرف أعمالها.
ar
Al gehoor? Sommige het.
af
1,135
دعيني انا اضغط زر التشغيل
ar
Laat ek die knoppie druk."
af
1,515
لقد فات الأوان الآن بالنسبة لباسل، ولكن ليس بالنسبة لمجدالينا، ليس بالنسبة لمئات من الألوف، أو الملايين الذين ما زالوا معرضين للخطر في لاغوس أو أي من مدننا،
ar
Dis te laat vir Basil, maar nie vir Magdalene of honderde duisende ander of die miljoene ander wat steeds in Lagos of ander stede bedreig word nie.
af
685
تلك لا تُعتبر إنها تحب فقط أن تصدر موسيقى محددة صوتاً بطريقة محددة.
ar
Dis nou nie juis vintage nie -- sy hou van sekere musiek met ’n sekere klank.
af
117
والناس هناك .. لا يستخدمون اي وحدة
ar
Hulle't ook elektrisiteit.
af
1,753
للجميع
ar
Almal.
af
1,983
إذاً لم يكونوا أفارقة أصليين.
ar
Gevolglik was hulle nie eg aan Afrika nie.
af
297
هذا الفيروس موجود في كل أنحاء العالم
ar
MIV bestaan regoor die wêreld.
af
1,941
تندفع إلى رأسك .
ar
Dis snaaks hoe sulke dinge in ons gedagtes insluip.
af
1,686
لذلك، عندما بدأ شركته الجديدة "SumAll"، التزم بشفافية الرواتب من البداية
ar
So toe hy sy nuutste maatskapy, SumAll, gestig het, het hy hom van die begin af aan salaris-deursigtigheid gewy.
af
1,450
وطبعا، هناك يجب أن يكون هناك حديث عن الإباحية، اليس كذلك؟
ar
En daar móét een oor porno wees, of hoe?
af
116
وما قمنا به في هذا أننا حلل أعلى 25 في المئة من هؤلاء، وبدأنا نرى المحادثات التي حدثت فيها اتصالات، حيث أنها مرتبطة مع بعضها البعض.
ar
Hier het ons die top 25 persent ontleed en begin sien waar die verbindings voorkom, waar hulle met mekaar skakel.
af
1,292
إلى شركة بردف واحد "
ar
Ek't teruggegaan en my hele firma omskep in ’n een-boud-maatskappy."
af
2,117
وان كنت تحيط نفسك بالاشخاص المناسبين فهم لن يتقبلوك كما انت فحسب بل سوف يقدروك أيضاً
ar
Die regte mense sal dit nie net aanvaar nie, hulle sal dit ook waardeer.
af
310
توجد طريقة واحدة لفهم الإختلاف العصبي وذلك بتأمل نظام التشغيل لدى الإنسان.
ar
'n Manier om neurodiversiteit te verstaan, is om in terme van menslike bedryfstelsels te dink.
af
1,721
كم تتقاضون أجرًا؟
ar
Hoeveel word jy betaal?
af
621
تدرس 12 ساعة في اليوم لمدة 3 أيام لتستعد.
ar
Sy swot 12 ure ’n dag vir drie jaar om voor te berei.
af
1,046
لقد غدت مقدسة بالنسبة لنا
ar
Dit het werklik heilig geraak vir ons.
af
45
أتعلمون كل قرية في بنغلاديش
ar
Niemand nie.
af
395
هنا من داخل المختبر. لم نعرض هذا من قبل
ar
In ons laboratorium: ons't nog nooit so iets gewys nie.
af
2,159
كيف ارتبط بعضهم ببعض، وما شكل تلك المحادثة العالمية؟
ar
Hoe is hulle gekoppel en hoe lyk die globale gesprek?
af
1,166
مثل (دان أتكينسون).
ar
Soos Dane Atkinson.
af
1,375
هذه ليست سياحة كارثية.
ar
Dis nie ramptoerisme nie.
af
707
الآن، أحببت تلك الكتب الأمريكية والإنجليزية التي قرأتها.
ar
Ek was wel versot op die Amerikaanse en Britse boeke.
af
1,378
( ضحك ) أو ربما عندما من مسيرة "مخيم عايدة " عندما تمر بمركز المدينة , ولكن فيما عدا هذا لا تستمعون إليها
ar
(Gelag) -- en miskien ’n mars uit Aïda wanneer jy die saal instap.
af
42
فتوصلت إلى أن ما حدث لا يرجع أساساً للتقدم البطيء والحذر للعلم لكنه يرجع بالأساس للقدرة السحرية المعتمدة لرواية القصص.
ar
Ek het agtergekom dat dít wat gebeur het minder met trae en versigtige vooruitgang in wetenskap te doen het as met die verloklike krag van stories.
af
1,573
قالت أمي أنني بدأت القراءة في سن الثانية، رغماً عن أنني أعتقد أن سن الرابعة أقرب الى الحقيقة.
ar
My ma sê ek't op twee begin lees, alhoewel ek dink vier nader aan die waarheid is.
af
1,070
شخص.
ar
Persoon.
af
583
فيرد، " بالطبع مرتبة. إنها بالترتيب الذي بُنيت به.
ar
Hy sê: "Natuurlik volg hulle! Dis in die volgorde wat die huise gebou is.
af
720
هذا جبل.
ar
Dis ’n berg.
af
1,975
لو كان شخص آخر لكان وصف لها بعض الأدوية وأمرها بأن تهدأ. الآن، أعتقد -- (تصفيق) ما أعتقد أن الأساس في الأمر هو التالي: آل غور تحدث في الليلة السابقة عن البيئة، وعن الثورة التي أطلقتها ريتشل كارسون. أنا أؤمن بأن أملنا الوحيد للمستقبل
ar
(Applous) Waarop dit neerkom is dit: Al Gore het die ander aand gepraat oor ekologie en die rewolusie wat ontketen is deur Rachel Carson.
af
581
تلك فقط نظرية، هذا أمر عظيم.
ar
So dis die teorie, lieflik.
af
1,264
وهؤلاء الذين يملكون الغسالة الكهربائية دون بقية اللات المنزلية يستخدمون وحدتين
ar
En dié wat wasmasjiene het, maar nie ’n huis vol ander masjiene nie, hulle gebruik twee.
af
1,118
نزولا إلى " أ " ثم إلى " ج " ثم إلى " ف "
ar
B, C, B, C, B, C, B -- af na A, af na G, af na F.
af
652
قطة.
ar
Kat.
af
1,122
أحد الأسباب أن شبكات الأخبار قلصت عدد مكاتبها الخارجية للنصف.
ar
Een rede: Die nuusnetwerke het die hoeveelheid oorsese buro's halveer.
af
92
ينبغي علي القول أنني قبل الذهاب الى أمريكا. لم أكن واعية بهويتي كأفريقية.
ar
Voor ek VSA toe is, het ek nie bewustelik geïdentifiseer as ’n Afrikaan nie.
af
661
إذا كانت زوجتي تطهو وجبة في المنزل -- وهذا لا يحدث كثيراً، حمداً لذلك.
ar
As my vrou tuis iets kook -- nie gereeld nie, dankie tog.
af
434
(ضحك) ثلاث نساء معًا، انتبهوا، إنها مغازلة.
ar
(Gelag) Drie vroue saam, wees versigtig, dis egbreuk.
af
183
طالبة فى المدرسة الثانوية، في سن المراهقة جاءت من أسرة فقيرة حقا
ar
In die sitplek langs my was ’n hoërskoolleerder, ’n tiener, van ’n baie arm gesin.
af
541
الفيديوهات التي بدأت بها كانت أكثر بدائية
ar
Die enes waarmee ek begin het, was baie meer primitief.
af
547
أوتودوغبامي، قرية صيد عمرها مائة عام وتعداد سكانها يمثل حوالى ثلاثة أرباع السكان في موناكو وإمكانات مماثلة للشاطئ الفاخر... (ضحك) فكانت واحدة من أول المستهدفين.
ar
Otodo Gbame, ’n honderdjarige vissersdorpie met ’n bevolking omtrent driekwart so groot soos Monako s'n en met soortgelyke potensiaal vir luukse strandlewe -- (Gelag) was een van die eerste teikens.
af
2,012
الحرف الموجود على اليسار يوضح جبلين موضوعين فوق بعضهما.
ar
Die karakter links is twee berge wat opmekaar gestapel is.
af
1,864
وعلى بعد أمتار منا، كان هناك مكان حيث توجد شجرة وقد تداعت على الضفة، وكانت أغصانها تلامس الماء، وكانت ظليلة.
ar
En ’n paar meter voor ons was daar ’n plek waar ’n boom uit die oewer ontwortel het en sy takke het aan die water geraak, en dit was skaduagtig.
af
1,844
السؤال في أقصى اليسار هو أول الاسئلة التي حاول التلميذ حلها لقد شاهدوا ذلك الفيديو
ar
Die linkerste vraag is die eerste vraag wat die student 'n poging op aangewend het. Hulle het gekyk na die video reg daar.
af
1,325
في الواقع، أنا ذاهب.
ar
Eintlik is ek op pad.
af
85
والفكرة هي انك بمجرد حصولك على 10 في ذلك الصف فانها تواصل بك التقدم لنماذج متقدمة اكثر واكثر
ar
En die paradigma is, kry jy 10 in 'n ry op daardie, dit jou stuur na meer en meer gevorderde modules.
af
1,619
كانت دائمة التململ. أعتقد أنهم اليوم سيقولون
ar
Sy kon nie konsentreer nie, sy't gevroetel.
af
1,102
ما لدينا هنا هو حتى الآن الأثر العالمي من جميع محادثات TEDx على مر السنوات الأربع الماضية التي تنبع من جميع أنحاء العالم من نيويورك وصولاً حتى إلى نيوزيلندا
ar
Hier is die globale voetspoor van al die TEDx Talks oor die laaste vier jaar soos hulle oral ontplof, van New York al die pad tot in ou Nieu-Seeland in die hoek.
af
313
ب.م: شكرا بويد فاري: شكرا.
ar
BV: Ag, dankie. PM: Dankie. BV: Dankie.
af
1,516
وهذه الـ 22 وحدة سيبقى الاغنياء هم من يستخدمون الحصة الاكبر منها
ar
En dié 22 eenhede -- steeds gebruik die rykstes die meeste.
af
147
ذوي 4 سنوات لبسوا مناشف الشاي على رؤوسهم،
ar
vierjariges met vatdoeke om hulle koppe --
af
1,994
كيف ستتحدث ؟ كيف ستكون ؟
ar
Hoe sou jy loop of praat?
af
793
فأنتم- 45 شخصاً - تعشقون الموسيقى الكلاسيكية .. فالراديو دائما يذيعها..
ar
Julle is mal oor klassieke musiek. Jul radio's is altyd op klassiek ingestel.
af
1,831
لقد كان مثالا رائعا عن كل تجاربي في أنحاء إفريقيا.
ar
En hy is een uitsonderlike voorbeeld van wat ek oral in Afrika ervaar het.
af
1,010
نحن كمجتمع نأكل ضعفين من اللحوم مما كنا عليه خلال الخمسينيات.
ar
As ’n samelewing eet ons twee maal soveel vleis as wat ons het in die 1950’s.
af
1,125
لا، إنها تجيد بعض الأمور -- ولكن إذا كانت تطهو، كما تعلمون،
ar
(Gelag) Nee, sy het talente -- maar as sy kook,
af
1,869
جاي والكر: كم عدد الناس الذين يحاولون أن يتعلموا الانجليزية حول العالم؟
ar
JW: Hoeveel mense wêreldwyd probeer tans Engels leer?
af
1,503
توفي أبن عمي بوللي لأنه لم يستطيع الحصول على رعاية طبية كافية.
ar
My nefie Polle is dood omdat hy nie voldoende gesondheidsorg kon kry nie.
af
133
هو يقول، " أنت تبدين كحورية البحر، لكنك تمشين مثل راقص الفالس."
ar
Hy sê: "Jy lyk soos ’n meermin maar stap soos ’n wals."
af
693
ثم توقفت ، لانى فكرت " انا فعلا جيدا جدا
ar
Maar toe stop ek, want ek't gedink: "Hey, ek's goed genoeg.
af
94
ويمكن أن نعود إلى تلك المواضيع ونقول حسنا، ما هي المحادثات المتمركزه حول تلك المحادثات؟
ar
Ons kan terugkeer na daai temas toe en vra: Watter praatjies is sentraal tot daai gesprekke?
af
2,063
وفي كل الأنظمة كذلك تقريبا،
ar
En in min of meer elke stelsel is daar ook ’n hiërargie binne die kunste
af
1,467
بعد الإشارة الى الأفارقة السود ك " وحوش ليس لديهم منازل،" يكتب، " أنهم أيضاً أناس من دون رؤوس، أفواههم وعيونهم في صدورهم."
ar
Nadat hy na die swart Afrikane as "gediertes sonder huise," verwys, skryf hy: "Hulle is mense sonder koppe, met hul monde en oë in hulle borste."
af
455
البناء يكمن في قلب التجربة الأيادي تعمل، غارقة وملتزمة تماماً بالمشكلة محل النظر
ar
Bou is ’n kerndeel van die ervaring: prakties, in dit verdiep en ten volle betrokke by die taak voor hulle.
af
80
الانتقاد المباشر هو أن الوافدين يزعزعون استقرارالرفاهية الاجتماعية والتوظيف في بلدانهم.
ar
Die onmiddellike kritiek is dat die nuwelinge die stabiliteit van maatskaplike welsyn en werksgeleenthede in die lande ontwrig.
af
1,194
تطبخها مع الأرز والدجاج، ثم تقلبها رأسًا على عقب.
ar
Mens kook dit met rys en hoender en draai dit onderstebo.
af
1,397
نثق بهم أن لا يأذوا أنفسهم ونثق بهم أن لا يأذوا الآخرين
ar
Vertrou word om nie hulleself of ander seer te maak nie.
af
791
انهم يغسلون هكذا .. باليدين !
ar
Hulle was só: met die hand.
af
617
ذلك لأنها ترقص.
ar
Dis omdat sy dans.
af
1,241
(ضحك) الظروف التي تجعلنا نحدد أحياء معينة بأنها أحياء فقيرة يمكن تحسينها تحسيناً فعالاً، ولكن ليس دون الاعتراف بإنسانية وقوة الناس الذين يعيشون بها.
ar
(Gelag) Die omstandighede wat veroorsaak dat ons sekere buurte as krotbuurte beskou kan effektief verbeter word, maar nie sonder dat die menslikheid en mag van diegene wat daar woon erken word nie.
af
1,382
شكراً لكم
ar
Dankie.
af
1,529
ثم نركز على الرأس وجزئيا نحو جهة واحدة
ar
En dan fokus ons op hulle koppe.
af
1,246
الأمر الذي لا أجده مفاجئ. لأن معايير كانر لتشخيص التوحد كانت دقيقة بشكل لا يصدق.
ar
Dis nie so verbasend nie, want Kanner se kriteria vir die diagnosering van outisme was ongelooflik selektief.
af
1,555
فكرة أنه ولأول مرة لأول مرة حقاً يحاولون التركيز بشدة لإستيعاب مفهوم جديد إن آخر شئ ترغب به هو آدمي آخر يقول لك: " هل فهمت هذا؟ "
ar
is die idee dat vir die heel eerste keer, die heel eerste keer dat jy probeer om jou brein om 'n nuwe konsep te kry, is die heel laaste ding wat jy nodig het 'n ander mens wat sê, "Het jy dit verstaan?"
af
1,401
جولدى هاون قال " انا دائمة الشك بقدراتى
ar
Goldie Hawn sê: "Ek't altyd getwyfel aan myself.
af
834
(ضحك) إذا كان نيلسون مانديلا أيقونة وطنية وعالمية، فإن الرجل الذي علمني الكثير عن هذه القيمة بشكل شخصي، هو هذا الرجل، سولي ملونجو.
ar
(Gelag) As Mandela die nasionale en internasionale ubuntu-vergestalting was, dan is die man wat my persoonlik die meeste oor die waarde geleer het dié man, Solly Mhlongo.
af
1,077
قبل سبعة سنوات وفى الكرسى المجاور لى
ar
Dit begin op ’n vliegtuig, op pad TED toe, sewe jaar gelede.
af
1,436
لقد كان البرنامج عظيماً، نباتي خلال أيام الأسبوع.
ar
Weeksdag-groentjie het goed gewerk sover.
af
158
الآن اسمحوا لي أن أقوم بإعادة عرض بوتسوانا سريعاً
ar
Laat ek Botswana weer ’n keer vinnig deurspeel.
af
1,321
وكانت الدولة التي تحوي أكبر عدد من المصابين في العالم آنذاك
ar
En hulle was waarskynlik die mees besmette land ter wêreld.
af
1,758
و.ك. : هذا منزلي.
ar
Waar is dit? WK: Dis my huis. Dis waar ek bly.
af
1,209
ولذلك، بالطبع، إذا كنت تريد القيام بهذا النوع من الأشياء، أنت بحاجة إلى الكثير من البيانات.
ar
Natuurlik, om so iets te doen, benodig jy baie data.
af
1,973
ولذا فكل شئ يقوده المعلمون
ar
So dit was alles onderwyser-gedrewe.
af
2,027
والآن يمكننا الذهاب الى المكتبة " هذا هو السحر ..
ar
En nou kan ons biblioteek toe gaan."
af