guid
int64
0
2.29k
sentence2
stringlengths
1
1.05k
lang2
stringlengths
2
2
sentence1
stringlengths
4
879
lang1
stringclasses
1 value
982
يوجد صبي في عيادته يستطع التمييز بين 18 سمفونيةَ مختلفة, ولم يبلغ العامين بعد.
ar
Een seuntjie in sy kliniek kon 18 verskillende simfonieë onderskei voor hy twee was.
af
1,089
لاحظوا الفروقات في دولة إفريقية واحدة إنها تبدأ من نسبة منخفضة جداُ إلى مرتفعة جداً ومعظم المحافظات في كينيا بسيطة جداً
ar
Kyk die verskil binne een Afrikaland -- dit gaan van ’n baie lae tot by ’n baie hoë vlak, en die meeste van die provinsies in Kenia is betreklik beskeie.
af
557
شئ مؤسف لا يصدق
ar
Dis ongelooflik sleg.
af
1,396
وقلت "ما هو الهدف من التعليم العام"؟
ar
As jy opvoeding sou besoek, as ’n ruimtewese, en sê: "Waarvoor is openbare opvoeding?"
af
404
المقارنة والتباين يعطي الباحثين فهما أكثر للموضوع
ar
Vergelyking en kontras gee geleerdes 'n meer volledige begrip van 'n onderwerp.
af
296
مثل مسرحية هاملت هل تتذكرون هاملت ؟ المقطع الأول المشهد الثالث
ar
Dit sou verby wees, soos Hamlet, nè?
af
86
وتوقف عن التحدث بتلك الطريقة.
ar
"Een sit neer daai potlood."
af
734
ولدينا مليون شخص في الموقع بالفعل ويمكننا إضافة المزيد (ضحك)
ar
Ons het reeds 'n miljoen mense op die webwerf, so ons kan 'n paar meer hanteer. (Gelag)
af
1,416
استدار. وبدأ يسير في اتجاهي.
ar
Hy draai. Hy kom na my toe.
af
802
مايقارب 22 وحدة
ar
Maar die totale energieverbruik sal verhoog tot 22 eenhede.
af
431
هذا رقم 26، وذلك رقم 27."
ar
Hierdie is 26ste, en daai 27ste."
af
1,956
مازلت أسجل الفيديوهات لكن لدينا فريق مذهل يطوّر البرمجيات
ar
Ek doen nog steeds al die video's, maar ons het 'n super span wat die sagteware doen.
af
1,064
ينبغي ان نفكر بالأمر." وكنت مع فريقي نتهامس،
ar
Ons sal daaroor moet dink." En ek en die res van die span was soos,
af
113
هو حرفيا تعريف وتخصص جديد.
ar
Dit omskryf letterlik ’n nuwe vakgebied.
af
2,185
(ضحك) ولكن -- إذا كنتم في وضع غير محبذ مزيد من الأمراض الجنسية المعدية، فقد تصل نسبة الإصابة إلى واحد في المائة
ar
(Gelag) Maar as jy in ’n ongunstige situasie is, meer seksueeloordraaglike siektes, kan dit een in ’n 100 wees.
af
298
ك.أ. : إذا -- (تصفيق) -- الشريحة التالية من هذا؟
ar
WK: Ja. (Applous) CA: Volgende skyfie -- So, wie's dit?
af
444
تخيلوا آخر ساندويتش هامبرجر تأكلونه.
ar
Stel jou voor: jou laaste hamburger.
af
2,049
كل هذا هدف التأخير حتى الفصل الخامس حين يقتله إن الأمر نفسه مع شوبان .
ar
Dis om uit te stel -- tot die vyfde bedryf, dan kan hy hom doodmaak.
af
2,152
فهم يعزفون هاتين النوتتين ( موسيقى )
ar
As hulle treurige musiek wil hê, speel hulle net dié twee note.
af
1,283
لذلك فكرت، حسنا ، إذا كانت القراءة مقارنه فعالة في الأبحاث ، لماذا لا نفعل ذلك في الحياة اليومية أيضا؟
ar
So, as vergelykende nalees werk vir navorsing, waarom nie ook vir alledaagse lewe nie?
af
917
بعد مرور 70 سنة، مازلنا نحاول ملاحقة أسبرجر، الذي آمن بأن "العلاج" من أكثر جوانب التوحد تعطيلاً هو من خلال العثور عليه في تفهّم المعلمين، في مجاملة رؤساء العمل لهم، في دعم المجتمعات لهم، وأيضاً في ثقة الآباء في طاقات أبنائهم.
ar
[Sewentig] jaar later probeer ons steeds vir Asperger inhaal, wat geglo het dat die "genesing" vir die moeilikste aspekte van outisme gevind kan word in onderwysers met begrip, toegeeflike werkgewers, ondersteunende gemeenskappe en ouers wat glo in hulle kinders se potensiaal.
af
78
وقّعنا أول لوحة لنا بعد أسابيع قليلة من ذلك، وسط إحتفال عظيم على أمل أن نقود الناس لإستخدام هذه المنتجات حول العالم
ar
Ons't die eerste paneel ’n paar weke later geteken, ’n lieflike seremonie gehou. Wat hopelik lei daartoe dat mense wêreldwyd die produkte gebruik.
af
1,732
الاتهام الوحيد الذي سمعته قد وُجِّه له، كان من أحد الزبناء حين قال، "سولي أنت خدوم بشكل مَرَضي."
ar
Die enigste ding waarvan hy ooit beskuldig is, is toe een van ons kliënte gesê het, "Solly, jy is amper té behulpsaam."
af
1,222
شكرا جزيلا.
ar
(Applous) Dit was dit, terloops.
af
178
أنها لم تقرأ الكتاب فقط، لكنها أتخذت وضع المالك له ولها مبرراتها في أن تخبرني ماذا أكتب في الجزء الثاني.
ar
Sy't nie net die boek gelees nie, sy't dit ook aangeneem en geregverdig gevoel in haar instruksies vir die vervolgstuk.
af
1,704
عندما نضع رمزان للنار معًا، فهذا يعني "أشعر حقًا بالحرارة".
ar
Twee vure saam: ek kry baie warm.
af
566
هذه هي المخاطر التي يواجهها أصدقائي من شمال وغرب أفريقيا أثناء محاولتهم العبور إلى أوروبا.
ar
Dít is die gevare wat my medeburgers uit Wes- en Noord-Afrika trotseer wanneer hulle probeer oorgaan na Europa toe.
af
1,894
هذا، بطبيعة الحال، المشهد المشهور للقطب الشمالي الذي من المرجح أنه أنتهى الى هذا الحد السنوات الثلاث أو الأربع أو الخمس القادمة.
ar
Hier is daai bekende beeld van die Noordpool, wat waarskynlik tot niet sal wees iewers in die volgende drie, vier, vyf jaar.
af
290
القصة مهمة.
ar
Stories maak saak.
af
366
ولكن حتى يصبح معدل استخدام للطاقة متساوي مع الجميع ! لا يتوجب عليهم ان يعطوا نصائح .. للآخرين عما يجب و ما لا يجب القيام به !
ar
Maar tot hulle dieselfde energieverbruik per persoon het, moet hulle nie raad gee aan ander -- wat om te doen of nie te doen nie.
af
1,656
في الواقع الخريطة تحمل رأي شخص ما.
ar
'n Kaart dra waarlik iemand se sienswyse.
af
82
فقد اعتبرناه من الأدوار الرئيسة.
ar
Een van die hoofrolle!
af
2,150
شكراً جزيلاً لكم
ar
Baie dankie.
af
1,759
وكما ان ذلك قيّم في لوس التوس تخيلوا ما يمكن لذلك فعله للطلاب الكبار الذين يُحرجون من الرجوع للدراسة لتعلم اشياء كان عليهم تعلمها سابقا، قبل الرجوع الى الكلية
ar
En so waardevol as wat dit in Los Altos is, verbeel wat dit aan die volwasse leerders wie te skaam is om terug te gaan en te goed leer wat hulle voorheen moes, voordat hulle terug gaan na die kollege.
af
394
لقد كانت باريس ولندن ونيويورك أكبر المدن
ar
In die verlede was Parys, London en New York die grootste stede.
af
453
وكما يقول المثل القديم، شخصان يمثلان صحبة، أما ثلاثة فزحام.
ar
Soos die gesegde lui: twee is ’n paar, drie onpaar.
af
1,059
ان المال لا يشترى السعادة"ـ
ar
maar geld kan nie geluk koop nie."
af
1,709
إنها تربك الجميع"ـ (ضحك)
ar
(Gelag) "Dit verwar almal."
af
786
وإذا استطعنا فقط ان نرفع تلك النسبة الى 4% فأن مشكلاتنا سوف تُحل
ar
As ons dit maar net kon opstoot na 4% sou ons probleme opgelos wees.
af
1,960
هو بتبني تصور جديد للبيئة البشرية، بيئة نعيد فيها تصورنا لثراء الطاقة البشرية.
ar
Ek glo ons enigste hoop vir die toekoms is om ’n nuwe idee van menslike ekologie aan te neem, een waarin ons begin om ons konsep van menslike kapasiteit se rykdom te hersien.
af
1,491
ويستمرُ طرح السؤال عن كيفية الدفع .
ar
En die vraag oor betaling kom aanhoudend ter sprake.
af
497
أبدأ القصة ب فشل الدول الأفريقية، وليس مع تشكيل الإستعمار للدول الأفريقية، وستحصل على قصة مختلفة تماماً .
ar
Begin met die mislukking van die Afrikastaat, en nié met die koloniale skepping van die Afrikastaat nie, en dan het jy ’n heeltemal ander storie.
af
762
لكنني كنت أتساءل إن كنت تريد أن تتقاسم معنا أية أفكار إضافية، لأننا نعلم أنك سمعت بالخبر قبيل عرضك لهذه المحادثة.
ar
Maar ek't net gewonder of jy dalk nog gedagtes wou deel, omdat ons weet dat jy die nuus gehoor het net voor jy hierdie sessie kom doen het.
af
535
أبدأ القصة بسهام الأمريكيين الأصليين، وليس بوصول الإنجليز، وستحصل على قصة مختلفة تماماً .
ar
Begin die storie met die Amerikaanse inboorlinge se pyle, en nié met die Britte se aankoms nie, en dan het jy ’n heeltemal ander storie.
af
2,020
(ضحك) حين كان ابني في سن الرابعة في إنجلترا -- في الواقع أنه كان ذا أربع سنوات في كل مكان. (ضحك) إذا كنا صارمين بهذا الخصوص، حيثما ذهب، كان في سن الرابعة ذلك العام.
ar
(Gelag) Toe my seun vier was in Engeland -- eintlik was hy eerlikwaar oral vier.
af
1,126
شكراً لكم.
ar
Dankie.
af
1,839
ولكنني هنا لأقول، كبروفيسور رياضيات أن عدد محدود جدا من الناس يستخدمون التفاضل والتكامل بطريقة واعية و مفيدة في حياتهم اليومية
ar
Maar ek is hier, as ’n wiskundeprofessor, om te sê, dat bitter min mense werklik integrasie-rekenkunde bewus en betekenisvol in hul daaglikse lewens gebruik.
af
1,986
كنت بلغت التاسعة عشر.
ar
Ek was 19.
af
1,309
لكن قبل أن أفعل ذلك أرغب بالحديث عن كيف بدأت هذا المشوار
ar
Maar voor ek daar begin, wil ek eers 'n bietjie praat oor hoe ek hiermee begin het.
af
155
السياحة هي أفضل طريقة مستدامة لهدم تلك الجدران وإنشاء طريق مستدام للتواصل مع بعضنا وتكوين صداقات.
ar
Ja. Dis die beste volhoubare manier om daai mure af te breek, om ’n volhoubare soort omgang met mekaar te ontwikkel en om vriendskappe te skep.
af
238
ورغم كل هذا .. هناك مناطق في هذا العالم يقطنها اشخاص يقومون بتسخين المياه على الحطب ويطبخون اطعمتهم على الحطب
ar
En tog is daar so baie mense wat steeds hulle water op ’n vuur verhit, en hul kos oor vuur kook.
af
1,765
الآن، كم تعتقدون أن الشخص الذي يجلسُ بجانبكم يتلقى راتبًا؟
ar
Nou, hoeveel dink jy word die persoon langs jou betaal?
af
1,651
(ضحك) "يجب أن تجتهد أكثر".
ar
(Gelag) Hoe irriterend moet dit nie wees nie?
af
1,561
تستمر. : على الإطلاق. لذلك أنا تعاملت سريعا مع هذا الشأن، ولكنه قال أنه سوف يقوم بإبطائي
ar
Gaan voort. SG: Absoluut. Ek was bietjie vinnig, maar hy sal my in toom hou.
af
1,359
سلمان: كان الامر جنونيا مع لوس التوس مجددا.
ar
SK: Los Altos, dit was soort gek. Weereens, het ek nie verwag dit in klaskamers gebruik sou word nie.
af
1,836
في الحقيقة معظم هذه الصور ألتقطت بواسطة سواح غرباء
ar
Om die waarheid te sê, die meeste is deur toeriste geneem.
af
2,076
وبالطبع - (تصفيق) وبالطبع إن كانت المعزوفة أطول وكنت مررت بيوم طويل .. فإنك قد تنجرف في خيالك بعيداً حتى يأتي شريكك وينخزك ليوقظك ..
ar
(Applous) As die stuk lank is en jy't ’n lang dag gehad, mag jy selfs insluimer.
af
1,271
وكنتيجة لذلك، أصبح التوحد مصدر خجل ووصمة عار للعائلات، ويوجد جيلين من عائلة واحدة يعانون من مرض التوحد تم تسجيلهم في مؤسسات مختصة لمصلحتهم، حيث وقع حجبهم عن العالم بأسره.
ar
Gevolglik het outisme 'n bron van verleentheid en stigma geword en twee generasies outistiese kinders is weggestuur na inrigtings, vir hulle eie beswil. Sodoende het hulle onsigbaar geword vir die meeste mense.
af
257
سلمان: نعم، إنه جاهز
ar
SK: Ja, dit is gereed.
af
299
ولكن هذا التوازن لايعني أن الأمور تتحسن بل مجرد أنها توقفت من الإتجاه للأسوأ
ar
Maar, bestendigheid beteken nie dat dinge beter word nie, dit het net ophou erger word.
af
1,857
العظم مهشم.
ar
Die been is gekraak.
af
1,809
كالآتي
ar
Hier gaan dit.
af
548
وإذا رغبت بمراجعة شئ ما كانوا قد تعلموه قبل عدة أسابيع أو ربما قبل عدة أعوام فلن يكونوا خجولين في طرح الأسئلة لابن عمهم
ar
As hulle iets moet hersien wat hulle ‘n paar weke gelede moes geleer het, of selfs 'n paar jaar gelede, hoef hulle nie skaam te wees om hul neef te vra nie.
af
173
ولكن ليس هناك سبب وراء لماذا أحلامهم ... أو أحلامنا، في هذه المسالة... سمح لها بأن تصبح حقيقة فى حين أن أحلام آخرين تحولت إلى كوابيس.
ar
Maar daar's geen rede hoekom hulle drome -- of myne -- mag waar word terwyl ander s'n in nagmerries verander word nie.
af
2,052
لذا، فهذه المحادثة ستكون من أجله
ar
So hierdie praatjie is vir hom.
af
1,884
لذا يمكنك أن تتخيل كنت هنا محلل مالي في صندوق هيدج كان غاية في الغرابة بالنسبة لي فعل شئ ذا قيمة إجتماعية
ar
En so kan jy jouself indink, hier was ek 'n ontleder by 'n heining fonds. Dit was baie vreemds vir my om iets van sosiale waarde te doen.
af
137
الهند لديها الكثير لأنهم كثر
ar
Indië het baie want daar is baie.
af
1,095
يمكنك وضعه على هاتفك."
ar
Jy kan dit op jou foon spaar."
af
1,255
عموما، انتقلنا من سترادفورد إلى لوس أنجلس، وأود أن أقول كلمة عن الانتقال، في الواقع فابني لم يكن يريد القدوم
ar
(Gelag) In elk geval, ons't getrek van Statford na Los Angeles, en ek wil net iets sê oor die oorgang.
af
1,094
فهوس الانجليزية هو نقطة تحول.
ar
So Engelsmanie is ’n keerpunt.
af
1,546
وبطبيعة الحال تخالجني مشاعر متناقضة.
ar
So daar's natuurlik gemengde gevoelens.
af
472
(ضحك) قبل أن نبدأ هناك أمرين أريدهما ..
ar
Nou, voor ons -- (Gelag) -- voor ons begin, moet ek twee dinge doen.
af
1,210
الجميع يعمل سدس البشرية هناك. وقريباً ستكون أكثر من ذلك
ar
Almal werk. Een sesde van die mensdom is daar.
af
638
وأريد التوقف هنا من أجل -- (ضحك) وأريد التوقف هنا لوهلة لأن هناك العديد من الأشياء المثيرة
ar
En ek wil onderbreek hier vir -- (Applous) Ek wil Stop hier vir 'n sekonde, want daar is 'n paar interessante dinge.
af
635
وما لاحظوه أكّد بأن نموذج كانر ضيق الأبعاد، في حين أن التوحد كان نايضاً بالحيوية ومختلفاً.
ar
Wat hulle gesien het, het Kanner se model as veels te eng bewys en dat outisme in werklikheid baie meer kleurvol en divers was.
af
2,163
والداي أرادا بأن أصبح مهندسا مثلهما.
ar
My ouers wou hê ek moes 'n ingenieur soos hulle word.
af
1,739
عمليات الإخلاء القسري عنيفة بشكل لا يصدق وبطبيعة الحال، غير دستورية
ar
Gedwonge uitsettings is ongelooflik geweldadig en, natuurlik, ongrondwetlik.
af
1,540
(ضحك) ولكن سيفاجئك شيء عندما تنتقل إلى أمريكا وعندما تجوب العالم كل نظام تعليم على وجه الأرض له نفس الهيكل الهرمي للمواضيع كل واحد.
ar
(Gelag) Maar iets tref jou wanneer jy Amerika toe trek en om die wêreld reis: Elke opvoedingstelsel op aarde het dieselfde hiërargie van vakke.
af
1,962
(ضحك) (تصفيق) سلمان: لقد وصلنا الآن إلى 2200 فيديو تغطي كل شئ من الحساب الأولي حتى حساب التفاضل والتكامل وبعض الأشياء التي رأيتموها هنا
ar
(Gelag) (Applous) SK: Ons het nou al ongeveer 2200 videos wat alles dek vanaf basiese optelkunkde tot vektor kalkulus en 'n paar van die dinge wat jy daar gesien het.
af
710
واللحم ممزق.
ar
Die vleis is geskeur.
af
1,279
ليسو جميعا، ولكن عموما -- إنهم يعيشون في رؤوسهم
ar
nie almal nie, maar tipies, lewe hulle in hul koppe.
af
1,431
إيريك برلو: أنا عالم بيئه وشون فيزيائي و كلينا ندرس الشبكات المعقده
ar
Eric Berlow: Ek's ’n ekoloog en Sean is ’n fisikus en ons bestudeer komplekse netwerke.
af
1,022
(تصفيق) قيفر توللي: شكراً لكم. كانت غاية في السرور
ar
(Applous) GT: Dankie. Dit was ’n groot plesier.
af
578
وفي الأعلى هناك، ترون أوغندا
ar
En, hier bo, sien julle Uganda.
af
2,056
(تصفيق)
ar
(Applous)
af
1,793
و.ك. : في مالاوي، كاسونجو.
ar
Watter land? WK: In Malawi, Kasungu.
af
52
ولم يتم أبداً ترجمتها إلى اللّغة الإنجليزية، ولكن لحسن الحظ، كان زوج لورنا يتحدث الألمانية، فقام بترجمتها لها.
ar
Dis nooit eers in Engels vertaal nie, maar gelukkig het Lorna se man Duits gepraat en hy het dit vir haar vertaal.
af
1,955
لكن مازلت أقترح لك أننا يجب أن نلتقي.
ar
Ek stel steeds voor dat ons ontmoet.
af
594
سأنشر الفقاعات على خريطة
ar
Ek sit die borrels op ’n kaart.
af
151
او اذا تعذر ذلك ، ان تثق بى و تتبع هذة الخطوات الثمانية وهذة هي الامور الثمانية الكبرى التي تساعد على النجاح
ar
(Gelag) Of, as dit nie werk nie, doen die agt dinge -- en glo my, hierdie is die groot agt dinge wat lei tot sukses.
af
2,006
سلمان: على فصلين خامس وفصلين سابع
ar
SK: Dit is twee vyfde graad klasse en twee graad sewe klasse.
af
1,912
لم يكن قط مناسبا للدعاية .
ar
Dis net nie gerieflik vir propaganda nie.
af
1,006
بالنسبة لبوذا فهي جميعها نفسية : الشهوة ، الخوف والعمل الاجتماعي ---- مثير للاهتمام
ar
Vir die Boeddha was alles psigies: wellus, vrees en sosiale plig -- interessant.
af
511
في ذلك اليوم الذي أنقذ فيه سولي حياتي، كان قد أصبح بطلي.
ar
Die dag wat Solly my lewe gered het, was hy alreeds my held.
af
1,087
أنت من يقدّم المحاضرات، لذا فما نفعله الآن ..." وهذا يمكن أن يحدث في كل فصل دراسي في أمريكا غداً، "...ما أفعله هو إسناد/ حل الواجبات في وقت المحاضرات. وما كان يُعرف بالواجب المنزلي، يقوم به طلابي الآن في الفصل الدراسي."
ar
Jy het die lesings gegee, so nou wat ons doen ... " -- en dit kan gebeur in elke klaskamer in Amerika môre -- " ... wat ek doen is ek ken die lesings as huiswerk toe, en wat gebruik was as huiswerk, doen die studente nou in die klaskamer."
af
142
ماذا لو اذا كان لدينا شبكة تلفاز أفريقية تقوم بنشر القصص الأفريقية المتنوعة في كل أنحاء العالم؟
ar
Wat as ons ’n Afrika-televisienetwerk gehad het wat uiteenlopende Afrikastories regoor die wêreld uitsaai?
af
1,117
لقد قضيت جُل حياتي وانا احاول ان " اكون " نفسي وفي نفس الوقت ان " اندمج " مع محيطي
ar
Ek't my hele lewe lank probeer om myself te wees en terselfde tyd in te pas.
af
1,360
وذات يوم، صادفناهم عند حفرة مائية صغيرة.
ar
En toe kom ons eendag op hulle af by ’n klein watergat.
af
1,585
العالم بأسره تغمره ثورة.
ar
Die hele wêreld is verswelg in ’n rewolusie.
af
2,077
لكنني أتذكره في عدة مواقف مثلا حين حل ضيفا على برنامج "أوبرا" فسألها ماهو موضوع هذا البرنامج.
ar
Maar ek dink net aan so baie voorvalle soos toe hy op "Oprah" was en haar gevra het waaroor die program sou wees.
af