id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
516,400
6. Plaas die oondvaste bak in 'n waterbad en bak die poeding vir 40-60 minute tot die poeding gestol het.
516,401
Knie die deeg af en rol dit uit in ‘n reghoek wat in die bakplaat pas. Plaas die deeg in die bakplaat en laat dit vir nog 15 minute rys.
516,402
LAPA Uitgewers en is 'n samestelling van resepte uit die kombuise van die Vrouelandbouvereniging van die Noord-Kaap.
516,403
Bedek die kastrol weer en stowe die bredie vir nog ‘n halfuur of tot die vleis sag is. Haal die deksel af en stowe dit nog ‘n halfuur.
516,404
en is 'n samestelling van resepte uit die kombuise van die Vrouelandbouvereniging van die Noord-Kaap.
516,405
Voeg die res van die bestanddele by die slaai en meng deur. Laat die slaai vir ongeveer 10 minute staan, meng dit weer deur en bedien.
516,406
Wenk : Maak die slaai ‘n dag of twee voor die tyd en hou dit in die yskas. Die geure meng en die slaai word net lekkerder!
516,407
Versprei die bevrore tjips op ‘n bakplaat en bak dit 20 minute lank tot goudbruin buite om, of volg die aanwysings op die agterkant van die verpakking.
516,408
Verwyder dit van die hitte en roer die grondbone by. Meng goed en versprei dit oor die gebakte laag.
516,409
Meng die grasuie en kaas deur die deeg en keer dit uit op ‘n meelbestrooide oppervlak. Knie die deeg baie liggies en druk dit effens plat.
516,410
Sny repe deeg en rangskik dit oor die konfyt sodat dit ‘n traliewerk vorm. Verf die rande van die deeg met die eierwitte en plaas nog ‘n deegstrook rondom sodat die punte van die traliewerk bedek is.
516,411
My ma het gesê : Vir die beste resultaat moet jy die klaargemaakte tert in die yskas plaas vir ± 15 minute voor dit gebak word – die deeg moet yskoud in die oond gaan.
516,412
Ons liewe ou groen skip (1999 4.2TD) mis behoorlik wanneer ek hom koud start nadat hy vir 'n dag nie geloop het nie.
516,413
HARRY LOT 11/05/1964 – 08/10/2017 Ek het jou naam in die sand geskryf, maar die branders het dit weggespoel....
516,414
Orban is ’n privaat skool wat die openbare openbare skoolkalender van vier terme per jaar, onderaan hierdie bladsy. Elke jaar se kalender kan gevind word hier afgelaai word.
516,415
nog van krag is, en verklaar dat jy lid van die volk is en die beginsel van selfregering vir die volk onderskryf. As die Kommissie ‘n aansoek ontvang en vermoed dat ‘n aansoeker
516,416
Terwyl die algemene simptome, hiperaktiewiteit, impulsiwiteit en aandaggebrek by vele ADHD-lyers voorkom, is daar kinders of mense wat glad nie hierdie simptome toon nie. Hierdie individue ly dalk net aan aandaggebrek – sonder die hipartiwiteit en impulsiwiteit. Daar word slegs verwys daarna as ADD. Daar is ook een baie verwarrende teken van ADHD. ’n Kind wat sukkel om meeste van die tyd te fokus, kan weer baie goed fokus op ’n taak wat hy of sy interessant vind.
516,417
’n Nuwe soort neuroterapie word ook al meer algemeen, waar jy of jou kind ’n soort videospeletjie speel. Wanneer jy of jou kind sukkel om konsentrasie te behou tydens die speletjie, dan slaan die skerm donkerder. Sodoende word konsentrasie en fokus aangeleer en verbeter.
516,418
Maar die jaar skop op ’n aaklige noot af. Dinge tussen haar en Alex loop skielik skeef. En by die skool wag ’n groot skok op almal toe die hoof, mevrou Bender, onverwags ernstig siek word. Die waarnemende hoof, doktor Grimm, voel ’n veer vir die skool se tradisies en die spesiale projekte waaraan Elle-hulle soveel tyd en aandag bestee het. Al waarin die vreemde man met sy strikdas en sy fobie vir katte belang stel, is wiskunde. Hy is vasbeslote om Gravitas die beste wiskundeskool in die land te maak.
516,419
3. Draai die bedbasis om en spasieer die oorblywende twaalf 22 x 94 x 1370 mm-dwarsplanke haaks oor die bokant van die bedbasis.
516,420
4. Draai weer die basis om en skroef ’n rolwiel op elke hoek vas, asook een in die middel van die bed vir ekstra ondersteuning.
516,421
Wenk Gebruik die rolwiele met remme aan die voetenent van die bed, dan is dit makliker bereikbaar wanneer jy die bed wil skuif. Verf of vernis die hout in die kleur van jou keuse; ons het besluit om die bed natuurlik te hou.
516,422
In 1828 is 'n sendingstasie gestig deur die Londense Sendinggenootskap vir die plaaslike bevolking, die San (Boesmans). Bethulie het oorspronklik bekend gestaan as Groot Moordenaars Poort na 'n baie groot stryd tussen die San (Boesmans), Sotho en Griekwa stamme.
516,423
Daarna tot 1833 was Bethulie bekend as Caledon, so vernoem na die nabygeleë Caledon rivier. Hierdie naam was in konflik met 'n Wes-Kaapse dorp met dieselfde naam. Toe in 1833 het 'n Franse Sendinggenootskap, die "Paris Missionary Society" die beheer oor die gebied oorgeneem en hernoem die sendingstasie Bethulua, wat beteken "plek van aanbidding".
516,424
Bethulie moet seker die rekord hou vir die meeste naamsverandering van enige dorp in Suid Afrika, indien nie in die hele wêreld nie.
516,425
Tana of Thaana is die moderne skryfstelsel wat gebruik word vir Divehi, die amptelike taal van die Maledive. Tana het eienskappe van beide ’n abugida (’n soort lettrgreepskrif) en ’n alfabet (alle klinkers word geskryf). Die konsonante is afgelei van Arabiese syfers en die klinkers van leestekens wat Arabiese klinkers aandui. Die ortografie daarvan is hoofsaaklik fonemies.
516,426
Tana het vir ’n kort tydperk amper verdwyn toe teleksmasjiene in die middel 1970's deur die regering van die Maldive ingevoer is. Die masjiene is beskou as ’n groot vooruitgang, maar die skrif was ’n struikelblok aangesien net die Latynse alfabet daarop gebruik kon word. ’n Rowwe Latynse transliterasie is toe vir Divehi aanvaar en is in 1976 as amptelike skrif ingestel. Hoewel dié Latynse skrif baie tekortkominge gehad het, het baie dit beskou as die einde van Tana.
516,427
Paramedici het hulle op die toneel gestabiliseer en daarna na ‘n nabygeleë privaat hospitaal geneem vir verdere behandeling.
516,428
Daar is ’n ver­skei­den­heid ma­sjie­ne, ste­ne en “goe­ters” op die mark, maar die doel van die artikel is nie om daar­die toe­stel­le te e­va­lu­eer nie. ’n Mens moet net weg­bly van die goed­koop goe­ters met staal­wie­le­tjies wat stro­ke staal uit mes­lem­me krap en dit be­ska­dig.
516,429
Ons mes­ma­kers ge­bruik groot band­skuur­ders om die messe wat ons maak op fyn 800gr-skuur­ban­de te slyp. Die bel­de skuur staal aan weers­kan­te van die lem weg, tot­dat daar ’n braam sig­baar is. Die braam ont­staan wan­neer die staal so dun is, dat dit weg­buig van die skuur­band af en nie af­ge­skuur word nie. Die mak­li­ke ma­nier om die braam te ver­wy­der, is om dit op ’n po­leer­der ( buff) af te poets, of om dit op ’n leer­band te strop. Nie al­mal be­skik oor sul­ke skuur­ma­sjie­ne nie en jou messe sal ook nie lank hou as jy dit el­ke keer as dit be­gin s­tomp raak, op so ’n ma­sjien slyp nie.
516,430
Die hardheid van mes­staal word ge­meet op Rockwell se C-skaal (Rc) deur ’n ma­sjien wat ’n skerp­punt­di­a­mant in die staal in­slaan met die krag ge­lyk­staan­de aan ’n 150kg-ge­wig. Met goeie mes­staal (soos N690 vir ’n jag­mes) mik ons ge­woon­lik na ’n hardheid van 58Rc wat be­te­ken dat die sny­vlak lank sal hou, maar ook re­de­lik mak­lik in die veld skerp ge­maak kan word. Poei­er­staal soos RWL »
516,431
Die steen­tjies met die stok­kie aan wat in ’n rus met voor­af­ge­merk­te gra­de in­skuif, is ou­lik as jy baie tyd het soos by­voor­beeld wan­neer jy voor die TV sit, maar dit bied nie die­self­de ef­fek­ti­wi­teit as ’n vol­groot­te o­lie­steen nie. Dit het heel­wat klei­ner op­per­vlak­tes en die pro­ses is baie sta­dig en tyd­ro­wend.
516,432
Dit mag selfs no­dig wees om messe van ho­ë­kwa­li­teit-staal soos RWL na ie­mand te neem wat dit weer lig­gies op ’n band­skuur­der kan slyp, of jy kan jou eie band­skuur­der aan­skaf. Die klei­ner band­skuur­ders is baie ef­fek­tief, maar Jaco waar­sku teen oor­ma­ti­ge ge­bruik om­dat dit baie van die staal kan weg­skuur.
516,433
Die groot ge­heim is na­tuur­lik om ’n klom­pie goed­koop messe saam te neem waar­voor jy nie jam­mer is nie. Dis i­de­aal vir die plaas se slag­ters se ge­bruik, want hul­le hou daar­van om messe op klip­pe te slyp en som­mi­ge van hier­die slyp­klip­pe kan ’n lem le­lik be­ska­dig.
516,434
Om die mes se sny­kant fi­naal af te rond, ge­bruik ‘n leer­strop. Dit ver­wy­der die braam wat ont­staan as jy die lem slyp en maak die lem “skeer­mes­skerp”. Moe­nie ‘n lem eers laat s­tomp word voor­dat jy dit slyp nie.
516,435
Daar kan aanvaar word dat hierdie egskeiding nie deur ‘n familie-advokaat of prokureur wat in egskeidings spesialiseer, hanteer is nie.
516,436
As chef protege het ek al voorskool die eierwit en geel geskei. Op daardie stadium was gekookte eiers baie gewild. Ek kry die idee die gewildheid het afgeneem. Dalk a.g.v. die aroma wat dit ekstern en intern veroorsaak. En die interne word dan weer eksternaliseer – ‘n bose kringloop.
516,437
Ek leer altyd iets by onse Abrie, dankie vir die skeidingsboodskap om ons weer te herriner dat ons nie van God geskei kan word nie
516,438
Ek wonder hoekom? Ek mis dit nogal, maar ek kon mos nie inskakel nie omdat ek my eie webtuiste host. Ek het na ‘n paar ander uitdagings gekyk (en daar is baie), maar ek kry nie tyd nie. Moenie aftree nie Abrie, dis ‘n baie besige periode in ‘n mens se lewe.
516,439
Wil vir jou baie dankie sê vir jou goeie diens. Dit was 'n plesier om met jou te werk - ek sal defnitief mense na jou toe verwys.
516,440
Hi Juandre, Wil vir jou baie dankie sê vir jou goeie diens. Dit was 'n plesier om met jou te werk - ek sal defnitief mense na jou toe verwys.
516,441
'n Interne stelsel van prestasie-ouditering vir tegniese kolleges onder beheer van die Departement van Onderwys en Opleiding 
516,442
Hierdie boek het verskyn uit die pen van een van die mees begaafde en terselfdertyd nederigste akademici wat Suid-Afrika opgelewer het. Soos dit op die agterblad beskryf is, het "Prof. Tjaart" (soos baie mense na hom verwys) in 'n verskeidenheid kringe 'n invloed gehad: as Rektor van die Teologiese Skool op Potchefstroom, Rektor van die destydse PU vir CHO, President van die RGN, Voorsitter van Sanlam en ook Ambassadeur in Bophutatswana. Deur alles heen het hy egter die Nuwe-Testamentikus van formaat gebly wat dinge eenvoudig en bevatlik kon sê. Hy het (soos hy dit self stel) teruggekeer na sy eerste liefde en dit is waarvan hierdie boek die resultaat is.
516,443
Jy kan staatmaak op die innoverende plaatmateriaal. Vra vir die merk FOREX klassieke. Dit gee jou die vryheid om te gaan met jou verbeelding.
516,444
Forex kan jy koop en verkoop geldeenhede, soortgelyk aan-beurs behalwe jy dit 24 uur per dag, Jy kan staatmaak op die innoverende plaatmateriaal.
516,445
Kadima is deur Eerste Minister Ariel Sharon gevorm nadat hy die regse Likoed party formeel op 21 November 2005 verlaat het om 'n nuwe party te stig wat hom die vryheid sou bied vir die uitvoer van sy beleid van eensydige onttrekking – die verwydering van Israeliese nedersettings uit Palestynse grondgebied en die vaslê van die grense met 'n skeidingsversperring.
516,446
'n Histories-andragogiese besinning rakende die instelling van die Suid-Afrikaanse Onderwysraad vir Blankes 
516,447
Die man het steekwonde aan sy nek en skouer opgedoen. Hy is op die toneel gestabiliseer en na ʼn nabygeleë hospitaal geneem vir verdere behandeling.
516,448
Ons kom om by die familie te wees. hulle lanklaas gesien en my vriend se ma word 80 dis hoekom ons oorkom. Was dit nie vir die verjaarsdag nie het ons nie gekom nie.
516,449
Daan ek vra verskoning as jy aanstoot neem wat ek probeer sê is ons moet ons buurte weer veilig maak sou die aanvallers so arrogant wees as hulle weet hulle gaan pak slae kry maar hulle vrees nie meer daarom doen hulle wat hulle wil en ons die inwoners is so bang om betrokke te raak ons kyk maar anderpad.
516,450
Mathys Roets maak musiek wat jou hart roer en hy verkies enige tyd ’n kitaar bo die kombuis. Hy bieg dat hy nie juis ’n ywerige kok is nie. “Ek kan sekere goed goed doen en die res los ek maar vir die kenners.” Hy glo die belangrikste deel van kosmaak is die gehalte van die bestanddele en dan die hitte van die stoof, oond of braai.
516,451
Payday lenings het regtig geneem om'n baie van die ongerief uit om kontant wanneer jy dit nodig het. In plaas van om te wag vir'n antwoord met'n gereelde lening, jy kan eintlik kry die kontant wat jy nodig het - real vinnige. Hierdie is beslis een van die baie redes waarom payday lenings dalk net die ding vir jou die behoefte van'n vinnige kontant. Vir baie van die payday lening Web sites, dit neem slegs'n paar minute - tien by die meeste, en jou aansoek volledig is. In sommige gevalle, veral as jy het...
516,452
'n pendelaar spoor oplewing in die New York en New Jersey het in staat gestel om baie professionele mense in die gebied te leef verder van die groot stad. Een van die plekke wat hulle beweeg is Morris County, [object Window], 'n groep van historiese klein dorpies 20 myl na die weste.
516,453
As jy op soek is om jou huis te verkoop, moenie aanvaar dat jy gedwing word om te betaal'n 5% of 6% lys fooi. Daar is baie maniere om te spaar.
516,454
Baie mense in hierdie dag en ouderdom in die gesig staar pla finansiële situasies. As jy te doen het met so'n situasie, jy mag wonder watter tipe van die opsies is beskikbaar vir jou vandag. Jy kan oorweeg watter stappe kan jy neem om te bring'n beter sin van orde om jou finansies. Jy kan dalk oorweeg word om die voor-en nadele van die verkryging van'n skuld konsolidasie lening aanlyn. As jy dit oorweeg of'n skuld konsolidasie lening aanlyn is die regte kursus vir jou, wat jy nodig het om te ...
516,455
'n slegte krediet is soos'n tattoo: dit kan'n onderskeidende merk op jy en hound jy vir die lewe. Dit kan ook vererger'n finansiële krisis situasie, veral as jy nodig het om'n lening te bekom. 'n slegte krediet eenvoudig sal verhoed dat jy uit die instelling voet in die kantore van'n bank of lener. Maar moenie toelaat dat stop jy uit om te probeer om op te los jou tydelike krisis. Daar is baie van die geen krediet tjek payday lening leners wat kan jou help om jou probleme op te los en kry op met jou lewe. ...
516,456
Real Estate koste is die tweede grootste koste van'n besigheid kan hê, na HR koste. Die keuse van die regte grootte eienskappe vir wat jy nodig het, is'n noodsaaklike manier om te spaar op die Kommersiële Real Estate koste.
516,457
Daar is baie dinge wat jy kan doen in die internet. Die gebruik van die internet tegnologie, jy kan maklik doen jou huiswerk, maak'n lang afstand oproepe, vind'n werk, maak die besigheid en doen jou eie shopping. Selfs aansoek doen vir'n krediet kaart kan aanlyn gedoen word. Die moontlikhede en geleenthede is eindeloos. Al wat jy hoef te doen, is om gebruik te maak van hulle. Die toepassing aanlyn vir'n krediet kaart is beslis'n goeie alternatief vir die mense om te geniet die gerief wat deur die tegnologie. Met...
516,458
As jy belangstel in kommersiële real estate, leer oor die baie verskillende tipes van kommersiële eiendomme wat jy kan spesialiseer in.
516,459
Voed jouself oor die mark. Verstaan wat jy koop. 'n lening is net nog'n produk. Baie mense verstaan nie hoe kommersiële uitleen werk. Ken jou regte. Doen jou navorsing. In die verenigde KONINKRYK'n paar leners kan bied buigsame handel sodat die lener te maak onder of oor-terugbetalings. As buigsaamheid is die hoër op jou lys van prioriteite, moet jy vind'n lener wat sal offer wat jy so terme. Wees bewus van die feit dat'n laer koers nie altyd ind...
516,460
'n suksesvolle bofbal bestuurder weet wanneer dit is tyd om te trek sy begin kruik uit van die spel en bring in sy ace verligter. 'n goeie poker speler weet wanneer om op te staan en laat die tafel met sy wengeld na die kaarte begin gaan teen hom. 'n top boksafrigter weet dat dit soms dit is beter om te gooi in die handdoek en red sy vegter vir nog'n nag, eerder as om hom te gaan op al die 12 rondes en die risiko van ernstige beserings. In die wêreld van die sport, die top mense weet wha...
516,461
Die radio in die kar het uiteindelik kans gekry om die derde snit op Bewe te speel. Goeie ou dae, ‘n nommer wat soos al die ander hierdie drie manne se harmonie vermoeëns af show, is weereens ‘n Adam original, waar die wysie baie vinnig aangeleer word, en in die kop vashak. Met verwerkings wat regtig my onbewustelik op die hoofweg laat versnel het, is hierdie treffer een wat baie dieper betekenis het as wat op die eerste indrukke gedink mag word.
516,462
Bewe is ‘n uitmuntende produk van unieke en oorspronklike werk, verwerkings van ‘n ander wêreld, met harmonieë wat die eintlike komposisie ‘n totale ander dimensie gee.
516,463
Ons kleinkinders verskaf ons oneindig vreugde. Daarbenewens is daar soveel te leer in die dinge wat hulle doen en sê.
516,464
Dit laat my dink aan ons eie onvermoë om ons geloofsvertroue te verwoord. Ons kruip ook dikwels weg agter die verskoning dat ons nie so gemaklik kan praat soos ander mense nie, nie al die teksverse en terminologie onder die knie het nie en nooit by ʼn Bybelskool was nie.
516,465
‘n Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie – jy steel omdat jy skelm is. Niemand was nog ooit in hierdie land so volledig onderdruk soos die Boerevolk na die Tweede Vryheidsoorlog nie.
516,466
‘n Mens word nie ‘n agtergeblewene omdat iemand anders nie genoeg vir jou doen nie. ‘n Mens word ‘n agterblyer omdat jy nie presteer nie. Niemand het die Boerevolk na die Tweede Vryheidsoorlog vooruit gehelp nie – ons het self gewerk en volhard om sukses te behaal.
516,467
As alles altyd vir jou verkeerd loop sodat jy voel jy maak nooit enige vordering nie, is dit dalk ‘n goeie gedagte om op te hou soek wie anders as jy self vir al jou ellende verantwoordelik is. Ruk jou reg en presteer jouself in die voorspoed in.
516,468
Die pic op Melmoth geneem. Terwyl die drywer moes wag dat hulle sy "voertuig" vol diesel maak het hy doodluiters by Steers ingestap en vir hom 'n burger en Coke bestel. (Take away) natuurlik.
516,469
Dit is ’n skreiende skande dat die ANC nie gister in die wetgewer wou toegee aan versoeke dat politici soos Ace Magashule, oudpremier van die Vrystaat, Mosebenzi Zwane en Mamiki Qabathe, oud-LUR’e, moet kom verduidelik wat in die Vrede-suiwelprojek skeefgeloop het nie.
516,470
Neels van Rooyen, voorsitter van die openbare rekeninge komitee, het dit as “ ’n mors van tyd” afgemaak.
516,471
“Van Rooyen is veronderstel om die finansies van die provinsie in die wetgewer te beskerm, maar het sy plig versuim deur die ANC-politici te beskerm wat betrokke was by die besluitneming oor dié projek,” sê Jankielsohn.
516,472
’n Besluit is ook op die vergadering geneem dat die Vrystaatse Ontwikkelingskorporasie (VOK) wat die projek sedert 2014 namens die Vrystaatse departement van landbou bestuur, sy ooreenkoms met die maatskappy Open Waters moet uitbrei sodat ’n soektog kan begin na die honderde koeie wat vermis geraak het voor en ná die VOK se oorname.
516,473
Jankielsohn wou weet hoe die koeie kan wegraak as ’n veiligheidsmaatskappy maandeliks R20 000 betaal word om hulle op te pas.
516,474
’n Besluit is ook geneem dat daar gesoek gaan word na die R50 miljoen wat nie verklaar kan word nie nadat altesame R70 miljoen in die 2016-’17-geldjaar van tesourie na die Vrystaatse departement van landbou vir die projek oorbetaal is. Die VOK sê hy het net R20 miljoen van die geld ontvang.
516,475
Jankielsohn het gesê as daar nie begunstigdes is nie, moet oorweeg word om die projek te sluit en met ’n nuwe projek te begin nadat die oue verkoop is.
516,476
Dit was nadat Estina later die titelakte vir die gastehuis gekry het, terwyl die Indiese maatskappy glo geen bydrae tot die projek gemaak het nie.
516,477
Estina het in 2016 weer die gastehuis aan Chandrama Bhan Prasad vir R1,35 miljoen verkoop terwyl hy ook die Vrede-suiwelprojek vir Estina bestuur het.
516,478
Uitkyk in die lewe is n goeie man vir my gesin.Ek het tonne liefde om te gee,kom nog van die ou ou soort af romanse tye en pick nick op die gras !!
516,479
Die Hennie Steyn brug oor die Oranjerivier is die langste pad-spoor brug in Suid-Afrika. Dit is die ideale plek om na die sonsondergang te kyk en om 'n 'sundowner' te geniet, asook sterrekyk na donker.
516,480
Voëls kyk, wildbesigtiging, rotsskilderye en sterrekyk is van die aktiwiteite beskikbaar in die onmiddellike omgewing.
516,481
Dit was opgerig as die woning van hierdie sendeling. Nou huisves dit 'n uitstalling oor die sendelinge hier en ook oor die geskiedenis van die streek.
516,482
Huishoudelike items, sowel as klere, voertuie, meubels, dokumente en 'n foto gallery word uitgestal. Die lewenstyl van die tydperk kan ook waardeer word deur besoekers.
516,483
Die Ossewa Monument het 'n ossewa deur osse getrek daarop gehad. Dit was gemaak van gesmelte weggegooi patroondoppies uit die Anglo-Boereoorlog. Dit het in 1938 die Groot Trek herdenk.
516,484
Na die osse deur diewe gesteel was in die negentigerjare, is die ossewa verwyder en na die nabygeleë Pellissierhuis Museum verskuif waar dit nou steeds besigtig kan word. Replikas van die osse is gemaak met die oorspronklike vorm en word nou uitgestal saam met die ossewa in die museum..
516,485
Aangesien daar 'n moontlikheid was dat die gebied waar die oorspronklike konsentrasiekamp-begraafplaas geleë was, oorstroom kon word as 'n gevolg van die bou van die Gariep Dam, is 'n besluit geneem om die 1 737 oorskotte op te grawe, te skuif en herbegrawe by die huidige begrafplaas terrein sowat 3 km buite Bethulie.
516,486
Dit het die geleentheid gebied vir 'n verskeidenheid watersport asook verblyf vir besoekers aan te bied soos kampeer, Karavaan staanplekke, Rondawels en Chalets. Al is die oord tans oop vir die publiek, het die geriewe gedurende die afgelope paar jaar ongelukkig in onbruik verval. Dit is nog steeds die uitstappie werd om daarheen te gaan.
516,487
Hier was 'n verskeidenheid wild aangetref. Ongelukkig, net soos die Bethulie Oord het dit ook in onbruik verval en daar word tans geen wild meer aangetref nie.
516,488
Die DH Steyn Brug is 'n pragtige boog-brug wat oor die Oranjerivier strek en verbind die Vrystaat en die Oos-Kaap en is ook op die grens tussen die twee provinsies gelee..
516,489
Die Tussen Die Riviere Natuur reservaat is in 1972 gestig en begin in 'n dig beboste gebied waar die Caledon-rivier aansluit by die Oranjerivier in 'n noord-oostelike rigting van Bethulie. Vandaar die naam "Tussen-die-Riviere". Dit is 22.000 ha groot.
516,490
Majestueuse diere, interessante rotsformasies, pragtige grasvlaktes en rivier klowe maak hierdie reservaat op die suidelike punt van die Vrystaat 'n bestemming wat nie misgeloop moet word nie.
516,491
Dit is vierde grootste kunsmatige meer in Afrika, met 'n damwal van 90 m (300 ft) hoog en 'n maksimum kapasiteit van 5 958 000 000 kubieke meter (1 314 000 000 000 liter), is dit deel van die Oranjerivier-projek, 'n groot en komplekse besproeiing skema vir die verspreiding van die water uit die rivier.
516,492
In 1975 is die 82.5 km (51 myl) Oranjerivier - Vis Tonnel amptelik geopen. Dit is die wêreld se langste water-tonnel, met 'n deursnee van 5.35 m (17.5 ft). Dit lei water uit die Gariepdam na die vallei van die Visrivier en verseker sodoende 'n voldoende watervoorraad vir Port Elizabeth.
516,493
Aan die noordekant van die dam is die Gariep Natuur Reservaat geleë (area 36.500 ha/90, 000 AC). Hier is baie wildspesies soos wildebeeste en die grootste bevolking van springbokke in Suid Afrika. In die dorp aan die westelike kant van die park is 'n vakansie oord met verblyfgeriewe vir besoekers, ook sportgeriewe, 'n winkelsentrum en 'n restaurant.
516,494
Hierdie reservaat, wat oor 'n gebied van sowat 12 000 hektaar strek, vanaf die Gariep-damwal al langs die Vrystaatse grens tot by Bethulie. Dit is 'n reservaat van kontraste, waar die oop vlaktes oorheers word deur gemengde Nama-Karoo plantegroei, skakel baie koppies en rante aanmekaar. Die pragtige Karoo-landskap langs die waters van die Gariepdam skep 'n rustige atmosfeer wat jou in 'n ontspannende bui sal kry.
516,495
As jy jou bemoei oor 'groen aangeleenthede', dan het die Gariep Natuur Reservaat baie om by te dra. 'n Paar jaar gelede was daar minder as 'n honderd van die pragtige Kaapse Bergsebra oor in die wêreld. Gedurende die laat jare sewentig is 'n teelprogram begin met twaalf Kaapse Bergsebra wat van die Kaapse Bergsebra Park naby Cradock ontvang is. Tans is daar meer as sewentig van hierdie diere in die Gariep Natuur Reservaat. Sommige is reeds oorgeplaas na ander plekke. Dit is ook die noordelikste punt in die wêreld waar 'n mens die Kaapse Bergsebra sal aantref.
516,496
Ander diere wat jy onder oë sal kry, sluit koedoes, gemsbokke, springbokke, blouwildebeeste, die tweede grootste trop swartwildebeeste in die wêreld, rooibokke, blesbokke, rooihartbeeste, steenbokke, elande, rooiribbokke en klipspringers in. Teen skemer kan jy gelukkig genoeg wees om 'n paar klein roofdiere soos aardwolwe en bakoorjakkalse te sien terwyl hulle soek na 'n sappige maaltyd van termiete en ander insekte. Tydens 'n wilduitstappie in die Gariep Natuur Reservaat kan jy troppe van meer as 'n honderd bokke op 'n slag teëkom. Dit is 'n gebeurtenis wat jy slegs op 'n paar plekke in Suid-Afrika kan ervaar.
516,497
Vergifnis was nog altyd ’n tameletjie. Ons sondige natuur hou veel eerder vas aan die Ou Testamentiese beginsel van [...]
516,498
Ek wonder hoekom jy hierdie pamflet lees? Miskien sit jy iewers en is dalk net verveeld? Jy het dit [...]
516,499
Mag ek vir jou namens baie Wellingtonners innig dankie sê vir jou huldigingsgedig wat ‘n treursang is? Jy het ‘n wysie gegee aan dit wat onthou moet word. Want die afgryse sal ons bybly.