id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
516,300
√ Hoë opbrengs, die masjien werk stabiel teen 'n hoë spoed, wat vermorsing verminder en verhoog die opbrengs van produkte.
516,301
√ Lae vermorsing, hoë produksie doeltreffendheid en 'n hoë opbrengs te skep lae eenheid vermorsing en 'n lae produksiekoste.
516,302
аааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа
516,303
• ’n Mens beskik nooit oor ’n gawe nie – die Heilige Gees gee dit soos Hy dit nodig vind, 1 Korintiërs 12:11.
516,304
Die Heilige Gees se teenwoordigheid in mense was alreeds vir talle Ou Testamentiese leiers ’n werklikheid. Ons lees in Psalm 52:11 hoe Dawid by God gepleit het dat Hy nie Sy Gees aan hom moet onttrek as gevolg van sy sonde nie. In Numeri 11:17 lees ons dat die Gees van God op Moses was en dat van die krag van Sy Gees ook in die 70 man was wat hom moes bystaan om die Israeliete te lei. Beide Elia en Elisa het ook kragtig deur die Gees bedien.
516,305
Die Heilige Gees was nie slegs teenwoordig in die Ou Testamentiese geloofshelde se lewens nie. Hy het ook bonatuurlik deur hulle gewerk, byvoorbeeld:
516,306
Wonders is buitengewone ingrype van God en vind plaas wanneer die Heilige Gees die gawe tot beskikking van ’n individu stel, nie noodwendig wanneer ons daarna voel nie. Ons is in Sy diens, nie Hy in ons s’n nie! Daarom is ’n verhouding met die Heilige Gees so belangrik. Ons is instrumente waardeur Hy bewerkstellig wat God in ’n spesifieke situasie op ’n bepaalde tyd op aarde tot stand wil bring. Ons hoef slegs oop te wees vir Sy leiding. Hy sal ons wys hoe en wat God wil doen.
516,307
David Yonggi Cho het jare gelede ’n verhaal vertel wat hierdie waarheid pragtig illustreer. Hulle gemeente het ’n byeenkoms in Korea georganiseer. Van die mense moes ’n rivier oorsteek om by die geleentheid te kon wees. ’n Storm het losgebreek en die brug oor die rivier is weggespoel. ’n Klompie vroue, wat baie graag by die byeenkoms wou wees, het eenvoudig in die siedende stroom ingestap en verklaar: Jesus het Petrus op die water laat loop. Hy sal dit vir ons ook doen. Hulle het verdrink. Hy het vertel hoe dit hulle geloofsgemeenskap geskok het en hoe hulle by selfondersoek bogenoemde Bybelse riglyn vir die funksionering van die gawes herontdek het.
516,308
Bedink die volgende riglyn: Ek is in diens van die Heilige Gees; Hy is nie in my diens nie. Kies nogeens vir ’n dieper gehoorsaamheid aan die Heilige Gees se leiding.
516,309
Ø Gebruik 'n gewone vanilla essens en plaas dit met 'n oorstokkie op die koorsblaar. (Herhaal so elke halfuur indien nodig) Die vanilla essens droog die koorsblaar op.
516,310
Ø Ek gebruik vanilla essens - brand 'n bietjie, maar die volgende dag is daar geen teken van 'n koorsblaar. Elsie Benadie
516,311
Ø Vroeër jare het mense wat baie mondsere en koorsblare gekry het gegaan vir 'n pokke inspuiting en dan het dit verdwyn. Jy kan dalk by die klinieke daaromtrent vra.
516,312
Ø Ek het die regte raad vir jou...en jy gaan dalk vir my lag, maar glo my die raad werk, ek het net so gesukkel met koorsblare en al die duurste salf op die mark gebruik, maar niks het vir my gewerk nie. Toe kry ek die raad by 'n ou Tannie en tot vandag toe. As ek net voel my mond begin gevoelig raak, dat daar 'n koorsblaar wil uitkom dan dokter ek hom. En raai met wat Koop vir jou as jy nie in die kombuis het nie. Botteltjie Vanilla Essens die waarmee jy koek bak en smeer net kort-kort op die koorsblaar. Lynette.
516,313
Ø 'n Goeie raat vir koorsblare/sere is om vanilla essence te gebruik om aan te smeer net sodra die seertjie uitkom, en soveel moontlik daarna. Dit is goedkoop en maklik beskikbaar. Tina Strydom.
516,314
Ø Poliodruppels is jou antwoord. Gaan na jou naaste kliniek en vra die suster om vir jou elke maand 'n druppel poliodruppel te gee. Dit werk soos 'n bom. Elsa van der Westhuizen.
516,315
Ø Ek het baie probleme met koorsblare gehad, totdat 'n plattelandse klinieksuster my die raad gegee het van "Polio slukstof" op die tong gooi! Net daar en dan het ek gevra sy moet vir my van die goed gee! Sy het 10 druppels op my tong gegooi en vir 4 jaar nie koorsblare gekry nie. Ongelukkig kon ek nie 3 jaarlikse herhaling slukstof in die hande kry nie, en het weer koorsblare begin kry na 4 jaar, maar dit was nie so erg soos voor heen nie Ek het met 'n gesukkel weer slukstof in Pretoria gekry en sedertdien nie weer koorsblare gekry nie, ongelukkig het ek tans nie 'n kontak hier in die VSA waar ek slukstof kan kry nie! Ek belowe die goed werk. Jy sal by klinieke slukstof kan bekom, Gewone GP's hou dit nie aan in hulle spreekkamers nie. As jy dit kan kry, dit kan geberg word in die yskas. Probeer elke 3 jaar te herhaal. Wees net geduldig, want jou liggaam moet hierdie slukstof verwerk en daaraan gewoond raak Lukie
516,316
Ø Polio druppels werk. ek weet net nie waar jy gaan kry nie aangesien die klinieke nie wil gee nie. As jy kan kry - dit werk. EM Scheepers (Daleen).
516,317
Ø Koorsblare word veroorsaak deur 'n virus. Die feit dat jy dit so dikwels kry, kan wys dan jou immuunstelsel af is. Kry Vit B kompleks en Vit B12 by die apteker (die goedkoper een) en kry iemand om vir jou 'n kursus te spuit soos op die aangehegte lys van my dokter. As jy baie gestres is, werk daaraan en sorg ook dat jy genoeg vars groente en vrugte eet, sodat jy genoeg vitamines inkry. Dit is die enigste manier om die probleem by sy kern aan te spreek. Sterkte! Eldene Goosen
516,318
Ø Koorsblare ontstaan as gevolg van 'n B-vitamine tekort, spesiaal B12. Jy kan B12 by 'n apteek koop asook spuite met naalde en iemand kan jou inspuit vir die aanvulling. As jy koorsblare het kan jy Hotnotsvy se sap aansit sodra jy voel dat daar 'n koorsblaar gaan uitkom. Wanneer jy sere in die mond het of mondinfeksie of seerkeel of slegte spysvertering, kou Hotnotsvy en sluk die sap in vir vinnige genesing. Hotnotsvy groei in baie tuine. Tienie Steyn
516,319
Ø Ek weet presies waardeur jy gaan, het self ook daarmee gesukkel. Wanneer jou gestel 'n bietjie "af" is of jou immuniteitstelstel laag is, val dié tipe virusse gewoonlik eerste aan. "Boost" jou liggaam met Vitamiene C - sommer die koubare tipe wat jy by 'n apteek kan koop. Probeer baie vrugte en groente eet en 'n gesonde leefstyl handhaaf.
516,320
Ø My raad is nie om die koorsblare te genees nie, maar om dit te probeer voorkom. Ek het dieselfde probleem gehad en het toe iewers gelees dat indien jy 'n sink tekort het, jy baie vatbaar is vir die virus. Terloops, my man het ook 'n probleem gehad met koorsblare, net buite sy mond. Ons het begin om 'n vitamine pil waarvan die belangrikste aanvullings Vit B en Sink is, te gebruik. Ek kan nie onthou wanneer laas enige van ons twee 'n probleem gehad het nie. Ek dink die pil is van Vitaforce (die "label" is pers en wit). Ons gebruik dit seker al vir 2 - 3 jaar. Petro van der Merwe.
516,321
Ø Koorsblare in 'n mens se mond dui gewoonlik op 'n tekort aan Vit B. Kry vir jou Vital se Maxi B tablette by enige afdelingswinkel en begin sommer deur twee op die eerste dag te drink (met genoeg water!). Hou vol daarmee vir minstens drie maande. 'n Ander aanvulling wat jy gerus ook kan probeer is Evening Primrose Oil tablette. Laat my gerus weet hoe dit gaan! Martie Botha.
516,322
Ø Ek het op 'n stadium vreeslik gesukkel met koorsblare - nooit op my lippe nie, maar BAIE en GROOT op my tong. Die dokter het gesê dit is 'n tekort aan Vit B kompleks en ek het 'n bottel van so 100 by die apteek gekoop. Vra die apteker vir die beste gehalte. Ek het dit gedrink soos aanbeveel op die bottel en binne so 4 dae was alle koorsblare weg - tot nou toe - ongeveer 8 maande lank al. Hoop dit werk vir jou ook. Derick en Celia Bus, derich@dfx.co.za
516,323
Ø Weet jy, ek en my seun het werklik ALTYD koorsblare gekry. Dit wou voorkom asof die een die ander aansteek en 'n bose kringloop het ontstaan. Ek het Procydin begin gebruik en na 'n paar maande, toe Seun weer kla oor 'n koorsblaar en dat ek dit ook nou sal kry, toe kom ek agter dat ek al maande lank dit nie meer kry nie! Dit is al wat nog ooit vir my gewerk het, hoor. Groete Maryna
516,324
Ø My vriend het ook baie probleme met koorsblare gehad. Ek het die raad by my ma gekry en van toe af geen meer koorsblare nie. Gaan na jou apteker en koop vir jou foliensuur pilletjies. Dit is sulke klein geel pilletjies. Moenie bekommer nie ek dink die prys is ±R10.00 vir 100 pille. Drink een pil per dag en jou probleme is op 'n end. Debbie Fourie.
516,325
Ø My seun het altyd sulke wit seertjies in sy mond gekry, moontlik dieselfde soort as dit wat jy kry. Hy het "Pyralvex" gebruik - 'n vloeistof wat jy met 'n kwassie aanverf, by apteke te koop en ek dink ek het dit al in Clicks gesien. Dit brand, maar bring verligting. Thea Smit.
516,326
Ø Ek kry ook gereeld koorsblare. Het agter gekom sodra my gestel bietjie af is, of te lank in die son, dan sit die koorsblaar die volgende dag op my lip. Ek maak 'n punt daarvan om Beta carodeine A (beskikbaar by apteke of supermarkte) te drink, daagliks en so af en toe veral in die winter om genoeg Vitamiene C te drink. Sodra die koorsblare daar sit, drink ek meer van die beta carodeine A pille, sommer so 3 op 'n slag 2 keer 'n dag.
516,327
Ø Ek het ook die nuwe produk "Anti Fever Blisters" gedrink, +/- R12 vir 12 pille, en moet se dit werk baie goed, as dit baie ernstig is drink mens al die pille op een dag, maar die koorsblare verminder onmiddellik en ek het gevind dan kry ek vir lank (5 maande) nie meer koorsblare nie.
516,328
Ø Koorsblare kan kom a.g.v baie dinge. Ek het gevind ek kan glad nie Colgate tandepasta gebruik of Super C suiglekkers eet nie. Dan vrek ek van koorsblare. So kyk of joune ook kos gekoppel is. Dan verder het ek altyd sommer gou 'n Disprins gesuig. Dit het gehelp. Dit was 'n dokter se raad. Hy het gereken ek het 'n kroniese tekort aan Vitamine E. Maar ek het eerder die 2 sondebokke - Colgate en suiglekker – uitgesny en whalla . End van probleem.
516,329
Ø Indien ek dit nog kry wat far and few inbetween is, het ek Dynexan salf wat ek opsit en die ding is tjop-tjop weg. Maar die hoofoorsaak is in iets wat jy eet. Rita Smith
516,330
Ø Skakel vir Dr. Ford in Pretoria by 012 3424396/98. Ek kry altyd by hom druppels vir die koorsblare. Ek het dit altyd gereeld gekry en nou net so 1 - 2 per jaar. Dit is 'n kursus wat jy moet klaar drink. Linda Klok Tel: +27 82 3933549 linda@klox.co.za
516,331
Ø Jy kry ook 'n salfie met die naam Kenalog in oral base wat jy kan opsit wat die genesing aan help asook Dynastat (dink dis die naam) wat ook help. Kenalog is 'n kortisoon salfie en help nogal baie.
516,332
Ø Hoop dit help, maar doen jou 'n guns kry asb vir jou van die Betading Oral Antiseptic - dit stop die sere nogal aansienlik. Bel my gerus as jy meer wil weet. Gerda 082 867 7708
516,333
Ø Gebruik gewone vanilla essens en plaas dit met 'n oorstokkie op die koorsblaar. (Herhaal so elke halfuur indien nodig) Die vanilla essens droog die koorsblaar op. Sodra jy voel daar is 'n koorsblaar op pad, moet jy baie rosyntjies eet. Gooi een teelepel borrie in 'n glas water en drink wanneer koorsblare pla. Corne Walkinshaw
516,334
Ø Neem ekstra vitamine vir die koorsblare. Dit is 'n tekort wat jy het. Kry sommer vitamine aanvulling tablette by die apteek. Dit sal so oor twee weke begin weggaan. Johan en Maggie Coertze.
516,335
Ø Ek wil jou net sê van Hotnotsvy of Ghoenas soos party mense dit noem. Dit is daardie dik amper driehoekige (die blom lyk soos 'n groot vygie) blaar. Breek een van die blare en smeer die sap aan - kan binne die mond ook gebruik word. My dogtertjie het sproei opgedoen 'n klompie jaar gelede - my skoonsus in George het haar behandel met die hotnotsvysap. Sy was binne 'n paar dae reg - daarna gebruik ons dit vir alle sere binne en buite die mond. Hoop dit help - dit kos darem niks om te probeer nie. Petro Botha.
516,336
Ø Ek het met groot sukses van my skoon dogter se koors sere ontslae geraak met die sap van die "Hotnotsvy". Dit is 'n soort vygie met dik sappige driehoek blare. Druk die sap van blare uit en smeer dikwels aan die koors sere. (Pas net op, die sap vlek klere en die vlekke kom nie maklik uit nie.) Laat weet my asseblief of dit ook vir jou gewerk het. As jy sukkel om die plante in die hande te kry skakel my 082 8751833 dan kan ons 'n plan maak om vir jou te stuur indien jy aan die Rand bly. (johannesburg, Springs of Wesrand area).
516,337
Ø Ek sukkel met mondsere. Vantevore het ek Cepacaine gebruik om te spoel, maar die goed maak my naar. Deesdae het ek ontdek dat 'n spesifieke Aloe produk binne twee keer se gebruik, help. En die beste van alles is dat jy dit sommer insluk. "It heals where it touches" Ek kan dit vir jou met oornag pos stuur as jy belangstel. Ek weet hoe seer is dit om te eet en drink. Kontak my gerus. Marion de Wet
516,338
Ø Bulbine is 'n tipe vetplant en help vir alle sere, muskietbyte, brand­wonde, velkankers ens. Dit het 'n jellieagtige vloeistof in die blaartjies. ek breek 'n blaartjie oop en hou dit in my mond vir 'n ruk, dit vat die seer weg en die koorsblaar genees vinniger. Koorsblare word veroorsaak as daar 'n sekere tekort in jou gestel is. Die beste is om homeopatiese medisyne daarvoor te kry en jy sal nooit weer sukkel nie. Elsabé
516,339
Ø Raad wat regtig help vir koorsblare is fyn sout. Spoel jou mond daagliks met 'n mengsel van sout en water uit. Dit brand verskriklik sou jy 'n koorsblaar in jou mond het, maar dit werk regtig. Net so 'n halwe glasie water met 'n kwart teelepel sout. Spoel jou mond en spoeg uit. Ek is 27 jaar oud en het nog nooit in my lewe 'n koorsblaar gehad nie (binne of buite). Anneke.
516,340
Ø Ek het die beste raad wat ek kan gee... Gebruik L-Lysine tablette (1000mg). 2 dadelik en dan 1, 2 maal per dag. Hou aan om te gebruik vir 10 dae en dan alleenlik wanneer jy voel die volgende is op pad vir 3 dae. Dit sal later minder en minder word. Ek het gereeld gekry en vir die laaste 1 en 'n halwe jaar niks. Dit werk ..... Dit is beskikbaar by homopatiese winkels.... Theo.
516,341
Ø Ja, jy is reg, dit is 'n virus - maar mens kan darem seker ook die goed doodmaak! My man kry ook soms koorsblare en dan smeer ek vir hom Vit.E olie aan (Justine het glo ook 'n goeie produk in Vit E.) Ek smeer ook vir hom Rescue Remedy aan - dit is sekerlik die HEEL BESTE druppels wat mens in jou huis en in jou handsak op pan kan hê! Marie van Kleinmond
516,342
Ø Jong, ek weet nie of dit jou sal help nie, maar dit help vir my: Kenalog in Orabase. Vra by die apteek, dit kos so R35 per buisie. Dis medisyne in 'n basis wat die seertjie toeplak sodat dit nie in aanraking kom met die bakterieë in jou mond nie, sodat dit kan genees - soort van 'n pleister. DM van Vuuren, Kaap Agulhas/Cape Agulhas
516,343
Ø Ek het net soos jy gesukkel, maar met koorsblare in my neus en soms op my lippe. En dit vat verewig om weg te gaan! ’n Apteker het eendag Virobis-pille (nie die room nie) voorgestel. Dit werk soos ’n bom!! Maak nie saak in watter stadium van die koorsblaar jy die pille drink nie, dit word gesond. En dis glad nie so duur soos die goed wat die dokters voorskryf nie – so om en by R65 ’n houer van, ek skat, 50 pilletjies. Probeer dit, jy sal nie terugkyk nie. Karien van Vuuren
516,344
Ø Vir koorsblare binne-in die mond het ek nie raad nie, ek skryf eintlik om by jou raad te kry, want ek glo dat jy vele raadgewers sal kry met die rubriek. Wat ek wel kan sê is dat die room "DYNEXAN" (wit en rooi buisie) so 'n 'plastiek'-lagie oor die seerplekkie maak, sodat 'n mens darem geëet kan kry. Maak die seerplekkie binne droog, en smeer dit aan. Wat die oorsaak is, is seker te wyte aan een of ander tekort. As jy uitvind wat, laat my ASSEBLIEF weet. Ek was so 2 maande gelede by 'n Naturopaat, en ek het ook nie daar 'n noemenswaardige antwoord gekry nie. Irma Van Niekerk
516,345
Ø Spoel jou mond met sterk soutwater 2/3 maal 'n dag. Dit is bietjie seer, maar hou aan dit werk. Linolec.
516,346
Lees hoofstuk 5. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as ‘n offergawe gegee het, ja, ‘n offer wat vir God aanneemlik was. […]
516,347
Lees hoofstuk 4 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat […]
516,348
Lees hoofstuk 1. Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God, wat Hy in al sy wysheid en […]
516,349
Rolf Wiers, Tanya se man, het Donderdag aan Maroela Media gesê hy kan bloot bespiegel oor die tragiese gebeure wat Dinsdagmiddag in die gesin se huis in Eduanpark afgespeel het. “Tanya was die oggend Pick n Pay toe gewees. Ek weet, want ek het omstreeks 12:20 ʼn SMS-kennisgewing van die bank af gekry toe sy geld getrek het,” het Rolf gesê.
516,350
Hy het gesê hy moet ook vandag begin om reëlings vir sy geliefde vrou se begrafnis te tref. “Tanya was ʼn wonderlike ma wat altyd daar was vir ons kinders. Sy was iemand wat altyd vriende gemaak het en nie vyande nie. Sy kom oorspronklik van Tzaneen af, maar het in Pretoria geswot. Sedert haar dood kry ek boodskappe van oral oor, selfs haar ou studente-vriende wat ek glad nie ken nie. Sy het diep voetspore in baie mense se harte getrap.”
516,351
Die storie ruk my diep. Is die duiwel se tyd so kort dat hy die vlak van boosheid kan betree. My hart gaan uit na daai seun wat op so toneel moes afkom. Sterkte aan die familie, ek bid vir julle.
516,352
Ek glo ook vas dat die ANC agter al die moorde sit, want die land se president sê nooit ‘n woorde oor elke dag se moorde nie. Ek sluit die EFF in.
516,353
Klink verseker nie goed nie maar, het die tyd nie aangebreek dat ons hierdie wrede foto’s van ons geliefdes, ook op media sit nie? Dit sal ons , wie se familie dit is seermaak. Deur dit mag ons dalk die bydrae lewe vir die wereld om te sien wat werklik elke dag in Suid-Afrika aangaan. Die probleem van die buitewereld hoor net, hul sien nie die harde werklikheid nie. Wat waar is, is dat die pen magtiger as die swaard is.
516,354
Misdaad floreer in Suid-Afrika omdat die land ’n ernstige tekort aan sosiale kapitaal en ’n morele gewete het.
516,355
Só het emeritus-professor Pieter Labuschagne, ’n regs- en politieke kenner verbonde aan Unisa, Dinsdag gesê in reaksie op die misdaadstatistiek wat vroeër in die dag in Kaapstad bekend gemaak is.
516,356
Die ANC het in sy reaksie toegegee dat die statistieke ’n “kommerwekkende prentjie” skets, maar gesê die geveg teen misdaad bly een van sy topprioriteite.
516,357
Die ANC verwelkom Bheki Cele, minister van polisie, se aankondiging dat hy ’n afsonderlike eenheid vir seksuele geweld op die been wil bring.
516,358
Die DA het gesê die misdaadstatistieke wys die ANC-regering verloor die stryd om Suid-Afrikaners veilig te hou.
516,359
“Suid-Afrika se moordsyfer is nou 35,1 per 100 000 van die bevolking teenoor die wêreldgemiddeld van 7:100. Dit beteken Suid-Afrika se moordsyfer is vyf keer hoër as die wêreldgemiddeld.”
516,360
Groenewald sê sy party verwelkom die bekendstelling van statistiek oor plaasmoorde wat vir die eerste keer sedert 2007 weer saam met die algemene misdaadstatistiek bekend gemaak is.
516,361
eks n maklike mens om saam te kuier geniet die lewe en vat n ding soos hy kom ek het nie isues nie en lewe voluit
516,362
Die Antwoord is besig om groot kak te maak oor die hele interweb. Amerika het hulle ontdek en dit gaan fokken mal. Watkykjy se server slat op die oomblik 220% traffic vir Februarie wat fokken rof is. Moenie worry nie, ons server sal nie ompoes nie. Ons maak soos die regering. Ons gooi geld na die probleem toe. Ons het vir julle interesting nuus in die volgende paar dae oor die Antwoord, so checkit hieso binnekort. In die meantime kan jy solank ninja se boxers rondmail vir jou tjommies. "My piel dans so…"
516,363
Daar is 'n link na WKJ op die front page van boingboing.net op die oomblik oor die Antwoord, dit verduidelik die traffic dalk
516,364
4. Basiese uiebolaag Braai die uie en knoffel in die olie tot sag en liggies gekaramelliseer. Skep oor die tamatiemengsel.
516,365
Jy is dinamies, maar kan baasspelerig raak. Die jaar wat voorlê is ’n goeie tyd om rustig te raak en net saam met die stroom te vloei.
516,366
Sukkel jy om met ’n geliefde kontak te behou? Die nuwemaan moedig jou aan om weer te gesels. Hou die kommunikasiekanale oop en doen jou bes om verwarring uit die weg te ruim.
516,367
Die nuwemaan help jou om met ’n familielid of buurman te kommunikeer sodat julle tot die kern van ’n probleem kan deurdring. Maak seker jy dra jou idees duidelik en saaklik oor.
516,368
Met die nuwemaan in jou teken, is dit die beste tyd van die jaar om met ’n projek te begin of veranderings in jou lewe aan te bring. Bedink ’n praktiese plan en voer dit met selfvertroue en toewyding deur.
516,369
Die nuwemaan stimuleer jou afsonderingsone. Streef die naweek na ’n bietjie vrede en stilte op ’n privaat plek. Spesiale alleentyd is voedsel vir jou siel.
516,370
Die nuwemaan skyn sy kollig op jou toekomsverwagtings en -drome. Die son help jou om na die sterre te reik en die maan help jou om alles met doelgerigtheid deur te voer.
516,371
As jy jou ambisieuse versugting vir die toekoms verhaas, sal jy verward raak. Kry liewer ’n slim en strategiese plan en wag geduldig vir die gepaste oomblik om toe te slaan.
516,372
Die toweragtige nuwemaan dui ’n oorskakeling na ’n belangrike deel van die lewe aan. Die naweek wys die hemele op ’n vars begin wat ’n intieme verhouding of ’n gesamentlike geldaangeleentheid insluit.
516,373
Wanneer jy jouself uitdruk, moet jy nie afwyk en vaag en verwarrend raak nie. Met duidelike kommunikasie kan jy op kreatiewe en bevredigende maniere met ander mense kontak maak.
516,374
Probleme met rondloperhonde is vir baie Weskussers ’n kopsorg met inwoners van Velddrif tot St. Helenabaai wat kla oor diere wat “buite beheer” is.
516,375
In St. Helenabaai is die inwoners nou al só moeg vir die Rhodesiese rifrûe wat hulle glo al jare lank “terroriseer” dat hulle besluit het om ’n petisie teen hul eienaars op te stel.
516,376
“My grootouers woon hier en my broer is net nege jaar oud. Almal is bang om buite die erf te wees. Ek glo nie die eienaar van die honde kan hulle enigsins beheer nie.
516,377
“Ek het die eienaars al gekonfronteer, maar in plaas daarvan om die probleem op te los, sê hulle ons kan oor ’n tyd ooreenkom wanneer ons in die straat wil loop en die honde sal dan binne gehou word,” sê Bodenstein.
516,378
“Ek sal jou nooit vergeet nie,” het Hanekom Dinsdag oor Botha op haar Facebook-blad geskryf. “Ek gaan jou só vreeslik mis. Ek het nie eens woorde nie. Jy was nog altyd meer as my beste vriendin. Jy was my sussie. Jy was daar toe niemand was nie. Ek is so vreeslik lief vir jou. Rus in vrede my sussie. Eendag sal ek jou weer sien. Gaan en geniet die Wyn daar Bo.”
516,379
Die liefde… hulle moes rerag baie lief vir mekaar gewees het, baie tragies .. sterkte aan familie en naaste.
516,380
Ek ken nie hierdie kinders nie maar die trane drup terwyl ek lees! Baie sterkte vir hulle geliefdes.
516,381
Waar’t jy dit gelees? Gee bietjie bronne. Die klink soos 83% van alle statistiek op forums opgemaak is.
516,382
Wat jy saai sal jy maai, inderdaad moet die wat so gelag het en aanmerkings gemaak het in die Parlement oor plaasmoorde nie huil as hul in dieselfde bootjie sit nie!
516,383
“Omkoop geld aanvaar” – oo nee!! Die korrupte polisie lede trek jong mense van die pad af in die aand, EIS (lees DREIG, AFPERS) R1500 rand of hulle neem jou na die onveiligste polisiestasie toe vir die nag, sonder enige aanklag. Indien jy toestem, uit vrees vir wat met jou gaan gebeur daar, KLIM EEN VAN HULLE IN JOU MOTOR, (lees HIJACK) en ry jou aan na die naaste kitsbank, VAT JOU SELFOON EN BESTUURSLISENSIE (lees STEEL, AFPERS) as waarborg dat jy terugkom met die geld, en wag om die hoek (weg van die kameras wat by petrol stasies is) vir die paar randjies wat jy as student wel kan bekostig om te betaal vir jou vryheid, selfoon en bestuurslisensie – AFPERSERS EN KRIMINELE!!!!!!! Wanneer jy die stasiebevelvoerder kontak, sê hy eenvoudig indien jy bewyse het, kan hulle iets daaraan doen… Watse bewyse – kwitansie?? wat ‘n grap!!
516,384
vietnam gee die doodstraf as jy 100g en meer kokiëne in jou besit het’wat nog te praat van moord maar nou ja ně.
516,385
Ja dankie Zuma jy is so wonderlik ons kan nie vir beter vrae nie. Is omdat jy nie brandstof in gooi nie en swaar kry soos ons nie.
516,386
Wens jy kan lewe soos ons en salaris kry wat ons kry wat sou dan van al jou vrouens geword het. Hulle sou Taxi gery het en nie sulke karre nie.
516,387
Taksie bestuurders het jare gelede nog hewig betoog toe brandstof met so min as 10 sent n liter opgegaan het. Sederdien kry hulle subsidie op brandstof en het hulle nie nodig om te kla nie. Toe ek die petroljoggie, wat vir my petrol ingooi vra, hoekom die minibus taksie net 1 liter ingegooi het sê hy dis om hulle vulstasie in die “township” te haal want hulle kry die petrol baie goedkoper daar. Dit was omtrent so 8 jaar gelede in Germiston. Weet nie hoeveel subsidie dit is nie maar almal sal stry oor die subsidie as jy hulle vra.
516,388
Ironies dat die rand eintlik baie versterk het ondanks die Zupta bende. Die rukwindjies wat hulle los het nie lang termyn effek nie.
516,389
En dan hoor ek ons nuwe minister van finansies sê vandag hy sien “tekens van ekonomiese verligting” Ek het amoer die kar gerol soos ek gelag het. Idioot.
516,390
Die motoris het reeds vir sy brandstof betaal en vir ʼn strokie gewag toe die voorval plaasgevind het. Al die nodige veiligheidsprosedures is gevolg en niemand is tydens die voorval beseer nie.
516,391
Sal waardeer as Maroela ons op hoogte sal hou oor die ongeluk – bv was dit die bus of die motor wat op n blindehoogte verbygesteek het?
516,392
Ons was oppad Hartenbos toe die 16de Des. Ek was n wrak op die N9 tot op Graaff-Reinette. Die taxy’s het geen respek vir die mense wie hulle vervoer se lewens nie wat nog tesê van die ander padverbruikers nie.
516,393
Die lekkerste gevoel is wanneer jy agter daai einste maniak stop wanneer julle die dorp so saam saam in ry, toet en waai vir die ou dan besef hy sy gejaag was verniet.
516,394
pad (taxi drivers include) op blinde hoogtes vrbysteek. En as da sulke dinge plaasgevind het ek bgin by myself redeneer ‘minus one problem’, want hy sal nooit a bedreiging vir ander padgbruikers wees nie want hy is of dood of vermink. Daar was a verlamde jong man pasient wat ek elke maand na die hospitaal moes vervoer vir sy terapie. Ek het hom gevra wat is di oorsaak van sy toestand. Hy’t aan my gsê hy’s geskiet toe hy a shebeen wou roof. Ekt vir hom pront uit gesê daai ou het jou gehelp om a goeie seun te we as, want jy kan nou nie weer mense roof as jy op die wheelchair sit nie.
516,395
Ek wonder net as mens dit met n ”Dash-cam” opneem en aan die owerhede stuur, of die skuldiges vervolg sal word want dit word by die dag net erger. En hulle is ook potensiële moordenaars daarby.
516,396
Ek is nie iemand wat voorgee nie, wat jy sien is wat jy kry. Ek hou daarvan om te lag. Ek aanvaar mense soos wat hulle is en probeer nie oordeel nie. Ek probeer altyd eerlik wees en verwag die selfde van ander. Ek hou van die eenvoudige dinge in die lewe en ander mense se gevoelens maak vir my baie saak.
516,397
Skep die rys in ‘n oondvaste bak en giet die vloeistof oor. Vou die vloeistof by die rys in. Skep die appelkooskonfyt oor die poeding en meng liggies sodat dit egalig versprei is.
516,398
5. Plaas die bak in 'n waterbad en bak die poeding vir ±1 uur. Verwyder uit die oond en smeer baie appelkooskonfyt bo-oor.
516,399
6. Klits die eierwitte tot stywepuntstadium, voeg die strooisuiker by en klits tot die mengsel soos meringue lyk.