id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
516,100
Met ons reeks borgskappe vir kuns en kultuur het jy die geleentheid om die taal waarvoor jy lief is, te geniet. Dit is ons bydrae om kultuur in ons land lewend te hou.
516,101
Die jaarlikse skryfkompetisie met RSG as die medeaanbieder, moedig die skryf van ware Afrikaanse dramas met ’n ware Suid-Afrikaanse inslag, aan.
516,102
Ons het die voorreg gehad om jou vir 53 jaar in ons harte en lewens te hê. Jy was vir ons baie kosbaar en spesiaal. Dankie vir die lig van vreugde wat jy in elkeen van ons se lewenspad was. Ons sal oomblikke van goeie grappe en lekker lag koester en dit sal jou lig brandend hou.
516,103
Die mal kaalgat bra wat verlede week 'n persoon se gesig begin eet het op straat in Miami, was blykbaar op badsout gewees. Moenie worry nie, jy is veilig in hierdie poeskoue winter met jou Radox as jy in die bad jou zaber se helmet skrop. Badsout is net die common straatnaam vir die nuwe drug. Mense raak blykbaar heeltemal gefok op die goed en daar word gereken dat dit die gevaarlikste drug op straat is. Basically kan jy al die kakste amphetamine-tipe elemente van tik, cocaine PCP, LSD en Ecstacsy verwag in hierdie een drug. Op die strate staan dit ook bekend as Ivory Wave, Vanilla Sky, Bliss, Dynamite en Purple Rain. Die drugs is way back in die 1920's in Frankryk vervaardig maar het net so vinnig verdwyn, totdat 'n underground chemist dit weer uitgesnuffel het en die resep op 'n website gesit het in 2004.
516,104
Ons dwaal nie ver weg van die weirdness af nie na die Miami storie nie. Luka Magnotta is 'n porn star van Kanada wat 'n videotape gemaak het van sy Chinese lover en dit online gepost het. Nie van hoe hulle naai nie, maar van hoe hy die ou slag terwyl 'n tune van American Psycho in die background jol. In die 11 minute lange video steek hy die kaal ou blykbaar met 'n ice pick, sny sy keel en doen nog so paar ander unmentionables met die corpse. Whatever hy toe nie gevreet het nie, het hy vir politicians gestuur. 'n Hand hierso, 'n voet daarso…
516,105
'n Oumagrootjie in Whales het het vir haar 'n toy-boy van 38 jaar jonger as haarself gekry. Dit was blykbaar haar man se laaste wens voor hy 2010 die lepel in die dak gesteek het. Sy het omtrent vyftigduisend Rand spandeer om haar tiete van 'n A na 'n F toe te vergroot. 'n Werklose 28-jarige dude het haar nuwe longe op Facebook gespeck en die krimpie begin boodskappe stuur en SMS. Die ma van 4, ouma van 7 en oumagrootjie van 13 het adgespreek om die ou in 'n hotel te ontmoet na omtrent R8000 se oproepe en hulle het die kak uit mekaar genaai. Hulle is blykbaar happy. Meer happy as wat die krimpie tannie se kinders is waarvan almal in hulle veertigs is en die nuwe vent dalk binnekort "pappa" moet noem. – Huffington Post
516,106
Geagte Prof, met hierdie formele navraag wil ek graag verneem hoe ver u en Dr Onk gevorder het met die merk van my Tesis in PP 101. Daar's 'n paar fokken poese wat ek moet aanspreek op 'n ander artikel maar wil nie graag my kanse op 'n Cum Laude benadeel nie. Die uwe, Jags Jannie
516,107
Badsout en Brandewyn begin altwee met 'n B. Dis al wat jy hoef te weet, Jannie. (Hopelik dra jou Jagsgeid nie vrugte nie, die planeet is reeds oorlaai met poese soos jy wat onnodig kak maak, en ek ook met hierdie boodskap aan jou…..O vok! waar's my badsout?)
516,108
Nee fok David, daai krimpie se tette is soos daai painting van Prez. Jakes: die orgaan wat die hoof-fokus van die prenkie is is nie die probleem nie, die fokop van 'n organisme waaraan hy vassit is die kakspul. Ek weet jy huldig dalk soos baie manne die opinine dat 'n vrou net 'n life support system is vir 'n gwap en 'n paar tiete, maar fokweet, daar is perke…
516,109
Dit is 'n baie hartseer relaas, ddd, dit blyk of jy brandewyn en badsout nodig het om daai koppie still te kry……….poes.
516,110
En, siende dat jy die selfde flou klitter grappie as jan maak, laat my toe om 'n bietjie advies aan jou te rig: Druk daai lemoenskille styf teen jou oë vas, vat jou maat se hand en dwaal veilig saam met die trop voort. Dis baie moeilik om onspronklik te wees, so moet dit nie doen nie. Gooi daai klippies in die kop en raak stil. O, en vok jou!!!! met 'n v.
516,111
Vir almal wat "fok" met 'n "v" spel, asook die odd poes wat enkellettergrepige woorde soos "huh" buite alle herkenning opfok (en nie die verskoning het dat hulle vir die Noord-Kaap se Minnisterie van Onnerwys werk nie):
516,112
PS. DDD, jy moet werk aan jou stamina, een groot onsamenhangende poep en toe is jou asem op. Jy het dit darm verder gemaak as Jan. Kap 'n dratie.
516,113
1. Jy IS verstandelik gestrem (in geval jy gewonder het hoekom jou ogies so dof is. Daar is nie pille daarvoor nie, maar brandewyn maak dinge makliker). Ek het pas vir drol verduidelik hoe stilistiese verbuiging werk en nou neem jy my christenskap letterlik op. Ek gaan dit vir jou uitspel: FOK GOD!!! (en satan)
516,114
2. Hierdie sal nou jou tweede ydele dreigement wees (en jy reken ek het geen ruggraat). Wat gaan jy met my IP adres maak? Staaf jou diktros en sê vir my. Regtig. Asseblief!!! (Nota: Geen grappie. As jy vir my nie kan sê hoe jy my IP teen my gaan wield soos ‘n 50kg piel nie, verwag ek ‘n vormele verskoning van jou in die vorm van ‘n ekstra "D" voor aan jou naam op hierdie blog wat lui "Dom". En sou jy daarin slaag om iets reg te kry, kan ek nie wag om jou in die vlees te ontmoet nie. So jy is in ieder geval gefok.)
516,115
3. Vir al die hartseer siele wat lees: Hierdie is net 'n speletjie. Tros speel kak, jan probeer speel en drol is nie te sleg nie. So voor jy besluit om ook deel te wees van die speletjie, dink oor wat jy iets sê en moenie 'n poes wees nie. En in geval jy nie jouself kan help nie en ‘n ou eiertjie moet lê, weet dit -> die wêreld het poese ook nodig en jy is net besig om jou lot te vervul.
516,116
Die plek raak nou interessant. Dit is hoogtyd vir n vars briesie wat hier deurwaai. Keep going boys. Ek gaan my in my moer lag. Die Kritter is n paar laps voor en lyk nie of hy maklik gevang gaan word nie.
516,117
Belhamel, vir een anonieme poes op die Internet om 'n ander anonieme poes op die Internet 'n poes te noem is 'n exercise in futility en albei anonieme poese is daarna steeds, wel…..so Kritter, moet nou nie 'n poes wees nie, OK? Wat my eindeloos meer bekommer as lame cyberfights is dat dit al Dinsdag is, en hoekom de fok het ons voor die naweek laas 'n WKJ update gehad? Dalk het 'n apocalypse die server getref oor die naweek?
516,118
DDD you go boy gee die mense kak ek hou baie daarvan. Van die mees ongeleerde fokkers soos Die kritter skitter nou in alle afwesigheid. Julle maak my dag en Prof bietjie meer olie vir die vuur asseblief. Weet julle manne wat kyk bietjie oumie se bene die armpies gesiggie en haartjies is gedaan maar manne daai bene en tiete. Ek is n vrou ek se net as daai bene so mooi bewaar gebly het wat dink julle le tussen hulle. Dalk net n baie mooi bewaarde perel. Dalk het ouma van daai Vergin roompies gekoop wat die lippies weer mooi op hulle plek krimp. En dalk kan sy n ping pong ballitjie of twee speel met jare se oefening. Daai spiertjies wat sy al jare geoefen het is nou die jonge heer se plesier. Hoe de moer weet julle. Hoeveel van julle soen met julle fokken oe oop. So wat die oog nie sien nie treur die hard nie oor nie. Gun die man sy spyker hy is dalk nog fokken lelik ook .
516,119
Ek lees met groot oë jou skrywes. Dan dink ek hier in my binnekant; hierdie Abrie is ernstig fiks, baie avontuurlustig, èn hy kan skryf. Behoort hom nie sommer raak te kuier nie, want ek is een van die in die kabelkarretjie. Sal wel waai.
516,120
Nie meer so fiks nie, steeds avontuurlustig en baie dankie vir die kan skryf opmerking. As jy in kabelkaretjie is ry ek saam
516,121
Soos sy voorganger Pous Victor III het Urbanus ook die beleid van Pous Gregorius VII voortgesit. Vir die bestuur van die kerk het hy die Curia opgerig. In 1091 stel hy sy leermeester Bruno van Keulen aan as sy adviseur. In Maart 1095 hou hy samesprekings met biskoppe uit Frankryk, Duitsland en Italië in Piacenze. Die samesprekings is ook bygewoon deur 'n afvaardiging van die Bisantynse keiser Alexius I Comnenus, wat hulp gevra het om Konstantinopel teen die Turke te beskerm. Urbanus stuur sy leër na Jerusalem onder die aanvoering van Raymond van Toulouse.
516,122
Urbanus het ook gekorrespondeer met Anselmus van Kantelberg wie se werk 'De Incarnatione Verbi' sy goedkeuring gekry het.
516,123
Orban het ’n klein parkeerterrein met slegs een hek vir beide in- en uitgang. Die direksie oorweeg verskeie oplossings vir die gevolglike verkeersopeenhopings. Tot tyd en wyl ’n werkbare oplossing gevind kan word, word daar van ouers verwag om die huidige jaar se plakker op hulle windskerm te plak en slegs ouers met so ’n plakker sal in die parkeerterrein toegelaat word vir op- en aflaai-doeleindes. Die parkeerterrein is tussen 8:30 en 13:00 vir veiligheidsredes gesluit en ouers moet asseblief gedurende hierdie ure in die straat parkeer en by die sekuriteitswag inteken.
516,124
Is jou huwelik hoe jy altyd gedroom het dit gaan wees? Hier is 5 praktiese idees wat jy vandag kan doen wat jou huwelik sal verander
516,125
SAW fans will walk out of the theater with their fists in the air with the feeling that they’ve reclaimed their beloved franchise. --Bloody Disgusting
516,126
An issue was discovered in Bloop Airmail 3 3.5.9 for macOS. The "send" command in the airmail:// URL scheme allows an external application to send arbitrary emails from an active account. URL parameters for the "send" command with the "attachment_" prefix designate attachment parameters. If the value of an attachment parameter corresponds to an accessible file path, the file is attached to the outbound message. In addition, relative file paths are acceptable attachment parameter values. The handler can be invoked using any method that invokes the URL handler such as a hyperlink in an email. The user is not prompted when the handler processes the "send" command, thus leading to automatic transmission of an email with designated attachments from the target account to a target address.
516,127
Prof jy't 'n baie geldige punt daar beet! Na 'n tweede en meer intensiewe na-betragting, lyk sy skielik soos daai Spies meisietjie wat "ek het dit alweer gedoen" so 'n paar maan-st(o)ndes terug op die kaart geplaas het. Of nie?
516,128
"Dit laat voete jeuk", sê die mense! En al is die liefhebber nie op die dans-baan nie is sy oë, en daarom sy gees, darem daar. Bygesê, nie alle voete is tuis op die dansbaan nie omdat dans nogal 'n kuns is, veral sekere Boeremusiekritmes, soos die seties.
516,129
Boeremusiek is lewe en laat lewe en daarom ag die skrywer dit ‘n besondere voorreg om daaroor te praat en deur hierdie publikasie meer oor Boeremusiek bekend te maak. Dit gaan in die eerste plek meer oor die Boeremusiekgilde en sy verhaal van 1989 tot 1994, dit wil sê sy eerste stappe in die rigting van die bevordering van Boeremusiek in al sy fasette.
516,130
Dit gaan in hierdie storie egter oor 'n kultuurorganisasie wat in die resente jare, dit is sedert die begin van die laaste dekade in die twintigste eeu, aan die wyer Boeremusieksmaak aandag gee én die bemarking daarvan oor 'n wyer spektrum van die samelewing. Die organisasie wat dit ten doel het, is die Boeremusiekgilde. Ons praat dus oor hierdie Gilde!
516,131
Omdat dit die eerste formele publikasie oor die Boeremusiekgilde is, is die skrywer se enigste formele toevlug dié organisasie se argivale materiaal en die beskikbare foto's. Dit voorsien gelukkig 'n magdom van inligting. Daarbenewens is die persoonlike inligting van die Gilde se stigterslede en ander Boeremusiekvriende net so belangrik.
516,132
Die feit dat ons in 1995, by die teboekstelling van die verhaal, so naby aan die geskiedenis is, maak 'n objektiewe evaluering van die Gilde moeilik. Dieselfde geld 'n oordeel oor die vestiging van so 'n kultuurbeweging in Suid-Afrika self en sy blywende betekenis.
516,133
Die samewerking van Boeremusiekstreke in die land in die voorsiening van inligting is 'n belangrike bydrae by die verskyning van hierdie publikasie. Daaruit blyk die entoesiasme om 'n groot kultuursaak weer te laat oplewe. Landwyd kom manne en vroue na vore, sommige te midde van 'n druk werksprogram, om tyd, talente en geld in die oplewing van Boeremusiek te belê. Alles vra energie en geloof.
516,134
Ten slotte, maar die belangrikste, dank aan die Here vir gesondheid en kragte, die voorreg van 'n volksverband en kultuurbande oor 'n wye spektrum. Mag die Boeremusiekgilde, sy doelstellinge en sy praktyk in die eerste plek na die eer van die Here strewe want Hy gee die vreugde van die ewige verlossing en die voorreg aan verlostes, Christengelowiges, om die lewe in sy geestes- en materiële vorm te geniet.
516,135
Berei die weg voor vir die Nuwe Bedeling wat gaan kom. Rick Joyner (Engelse Titel: Delivered from Evil Preparing for the Age to Come) ISBN 978191973203 Prys: R50-00 (posgeld uitgesluit) Voor die einde van tyd
516,136
Ontdek die Verskeidenheid Lewensveranderde Doelwitte Daarvan Joy Dawson (Engelse Titel: The Fire of God) ISBN 9781919973371 Prys: R25-00 (posgeld uitgesluit) Ten einde die waarhede van God se karakter te ve
516,137
Met 'n groot plek uit die gewone, sal jy hierdie vakansie huis te vind. Groot opknappings en uitbreidings gemaak in die afgelope jaar. 2 brûe in staat stel pragtige swem in die dam en die boot dok. Wanneer die huis is tillägsisolerad en het jaar deur water, kan jy hierdie juweel geniet die hele jaar. Hier, net beweeg in en begin geniet die somer. Welkom by jou boek vir besigtiging.
516,138
Van Jaarsveld, P.E. (1974). I-Iakkel en 'n waardering van die tegniek van Tomatis by die remediëring daarvan. Ongepubliseerde doktorale proefskrif, Potchefstroom Universiteit vir CHO: Potchefstroom.
516,139
Kan dink jy was in jou eie wonderwêreld vasgevang. Dankie vir die vroeë uitstappie (terwyl ek definitief nog geslaap het.) Dankie ook vir die Woord!!!
516,140
Baie dankie Positief. Ek was regtig bly om die yskristalle te vind, bevoorreg om te weet waar hulle wegkruipertjieplek is.
516,141
Dan is daar ook Mzimu/Izimu/Zimuzimu/Amazimu, die gevreesde mensvreter wat soos 'n bobbejaan lyk met, lang toutjieshare waarin die luise krioel, sy asem stink soos vrot vleis en sy tande is geel en skerp.
516,142
19 Februarie 2017 Die Bybel maak dit duidelik dat alle gesag wat oor ons is van die Here kom en Hy begin die gedeelte in die Tien Gebooie wat handel […]
516,143
13 November 2016 1 Johannes 3: 1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die […]
516,144
Уполномоченный по правам человека в РФ предложила поднять минимальный возраст для приобретения оружия
516,145
In ses bundels sedert 1998 het lesers hom leer ken deur sy Stoffel Mathysen-persona. Vandag is hy bekend as ’n gesogte safarigids en gerespekteerde natuurbewaarder, maar mense onthou hom steeds as die man wie se arm in die Krugerwildtuin deur ’n krokodil afgebyt is – ’n gebeurtenis wat sy lewe verander het.
516,146
Vir die eerste maal vertel Stoffel ook die volle verhaal van sy jaar grensdiens in die Wes-Caprivi en ontbloot só ’n stuk geheime geskiedenis uit die bosoorlog. En hy kondig sy nuwe oorlog aan: die stryd teen renosterstropery.
516,147
En as ’n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie; en as ’n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie;
516,148
Née wat, in politici het ek geen vertroue nie. Ek wag maar vir die wederkoms op Hom wat met n ysterstaf gaan regeer.
516,149
Ek hoop nie die Hom waarvoor jy sit en wag is Jesus nie. Hy het al in die selfde geslag wat Hom gekruisig het gekom om deur die mens te regeer. Hy sit nou aan die regterhand van Sy Vader, waar hy wag dat sy vyande ‘n voetbank vir Sy voete gemaak word. Waar lees jy die stukkie oor die ysterstaf?
516,150
Nooit regtig ‘n oog vir politiek gehad nie maar wel vir dubbelstandaarde! Zuma agter die deur en nou moet DA (net omdat dit Kaapstad is) die prys betaal.
516,151
Dit is nogal ‘n goeie eienskap van die DA om nie blind te wees vir hulle eie foute nie. Die ander partye beskerm mos gedurig hulle eie mense en kritiseer die DA net waar hulle kan. Kan maniere by hulle gaan leer.
516,152
Mmm, ek weet nie. Dit is darem maar baie toevallig dat hulle so hard werk om de Lille en Zille ewe skielik in onguns te laat val terwyl hulle twee vir so lank die DA gedra het toe hulle ‘n hopelose, niksseggende klein partytjie was. En toe ewe skielik kom Mmusi op die toneel…
516,153
Hersien die boeke van die Nuwe Testament. Reël met een of twee persone in die groep wat dit vir jou in die groepstyd kan opsê.
516,154
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie focus op die proses van Nasaalversterking in Noord Sotho. Twee fonologiese modelle word gebruik in die analise van die verskynsel ten einde te bepaal welke model die mees geskik is om 'n geloofwaardige verklaring aan te bied. Die hoofelemente van 'n lineere Transformasioneel Generatiewe (TG) model word beskryf en toegepas in Noord Sotho. Daar word aangetoon dat die proses uit 'n verskeidenheid verwante prosesse bestaan en daar word geargumenteer dat die volgende reels almal 'n rol speel: "n verstekingsreel, 'n homorgane assimilasiereel en 'n nasaaldelesiereel. 'n Vorige onverklaarbare Ik.'/ invoegingsreel word geherinterpreteer as 'n glottale stop versterkingsreel wat nuwe verduidelikings bied vir die sg versterking van vokale. Alhoewel die meeste van die klankwisselinge verantwoord kan word binne 'n TG model, bied die format van die versterkingsreel ongelukkig geen fonetiese motivering vir die proses aan me. 'n Tweede model, die sg Kenmerkgeometrie (KG), is vervolgens beskryf en toegepas. Dit het heel gou geblyk dat hierdie model, ten spyte van baie innovasies, nie in staat is om die versterking van sternhebbende frikatiewe te verantwoord nie. Dit kon slegs 'n sinvolle beskrywing van die versterking van stemlose frikatiewe moontlik maak. Uit hierdie studie blyk dit dat nie een van die twee modelle wat aangewend is 'n volledige en geloofwaardige beskrywing van die verskynsel van Nasaalversterking in Noord Sotho kan aanbied nie.
516,155
Die Vredendaller El Clay gaan sy verskyning op die verhoog maak by die Snoek & Patatfees wat van Vrydag,...
516,156
Vervoer is vanjaar gereël vir gaste wat die Valentynsdans op 18 Februarie op die Rooi Rand-plaas gaan bywoon. Mense...
516,157
Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, van sy tweede studio-album,...
516,158
“Let op hoe groei die veldlelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie. Maar ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een […]
516,159
Volgens Harms het die Overberg-tak sedert November 2017 reeds 480 ton droogtehulp na Sutherland geneem. “Van die plase het onlangs vir die eerste keer in vyf jaar reën gekry, maar dit gaan nog jare neem vir hierdie gebied om te herstel. Die mense kry baie swaar. Party dae is daar nie kos op hulle tafels nie.”
516,160
Harms hoop dat ander takke van die SA Jagters-vereniging en hul gemeenskappe hierdie voorbeeld sal volg en ook die hand sal uitsteek om droogtegeteisterde gebiede in ander dele van die land te help. “Ek weet van boere in die noorde van die Oos-Kaap wat hulle plase se sleutels by hulle buurman gaan aflaai het en weggery het. Ek glo daar is voer in die suide van die Oos-Kaap wat verligting kan bring.”
516,161
Ek het ook nie grond nie is ek ook agtergeblewe, kon nog nooit bekostig nie. Mooi so manne is al hoekom ek agter die wit boere staan
516,162
Plaas asseblief bankskakel na inbetaling vir die van ons wat ietsie kan gee. Vir die 3 kamp atleet met die gesaagde been het talle bietjies amper n miljoen geword. Hier kan baie bietjies ook n groot verskil maak.
516,163
Die effek van onderwystransformasie op die motivering en beroepsbelewing van onderwysers in die Wes-Kaapse Onderwysdepartement
516,164
Ek hou so hiervan, De Waal! Die bewussyn wat oopvlies agter toegetrekte gordyne: ‘n serebrale, maar private deurgang, wat die digter droogvoets laat loop deur die donker nagsee. Sterk elemente van biologiese tik-tak teenwoordig in die gedig: luisterend na eie stilte binne die stilte; eie reis binne die reis van die motorfietsryer; eie stilstand binne die abrupte stop van die motorfiets, wat lei tot die retoriese vraag: “leef ek nog?” Totdat die gedagtes wegbloei in die niks.
516,165
“Dit raak aan onderwerpe wat ons land so ’n ryk en wonder­like plek maak vir diegene wat die storms kan trotseer,” word gesê.
516,166
“In Slabolepszy se drama voel jy iets is die hele tyd aan die broei. ’n Ander soort storm buiten die gedreun wat aanvanklik soms dofweg gehoor word. Ook meer as een, hoewel die titel in die enkelvoud is.”
516,167
Hy beskryf die verhouding van die egpaar as lewensgetrou en herkenbaar van die taalgebruik tot die uitrustings. Dan is daar onthullings in die stuk wat dit mettertyd soos ’n legkaart inmekaar laat pas.
516,168
Die broederkring in die Suide het hierdie jaar met baie stampe en stote gerealiseer. Ons het elke jaar verskeie uitdagings ten opsigte van die tyd wanneer hierdie byeenkoms plaasvind. Aan die begin van die jaar is daar net soveel ander verantwoordelikhede waarby die gemeentes se leiers betrokke is. Hierdie jaar moes twee van ons sprekers onttrek en op baie kort kennisgewing moes ons alternatiewe reëlings tref. Nietemin het die broederkring voort gegaan en kan ek met baie vrymoedigheid byvoeg dat ons ‘n heerlike tyd gehad het. Ek sien altyd baie daarna uit om my vriende weer te sien.
516,169
Die verandering van houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede: 'n Vernuwende intervensie vir die werksplek
516,170
Die literatuur rakende strategieë vir houdingsverandering, ervaringsleer en interaktiewe drama as veranderingstrategieë skets die agtergrond vir die studie. 'n Oorsig van die leerintervensie en die resultate daarvan word vervolgens aangebied. Laastens word insigte wat uit die studie verkry is, voorgehou.
516,171
Die interne strategieë is onder meer 'n groter toegeneentheid van topbestuur tot persone met gestremdhede. Dit kan in organisatoriese beleid gestalte kry en 'n positiewe klimaat skep waar afdelings, werkgewers en werknemers beloon word vir hulle positiewe houdings en gedrag teenoor persone met gestremdhede. Met ander woorde, die aanvaarding van persone met gestremdhede word vervleg met die organisasie se norme- en waardestelsel wat op sy beurt 'n ondersteunende organisatoriese kultuur tot stand bring (Erickson et al. 2014; Snyder et al. 2010). Die literatuur stel dit duidelik dat deurlopende wisselwerking tussen mense, met en sonder gestremdhede, in die organisasie noodsaaklik is ten einde so 'n kultuur te skep.3
516,172
Hierdie afdeling bespreek die prosedure wat gevolg is om die leerintervensie te ontwerp. Dit sluit 'n oorsig oor die programinhoud en die toepassing van die program in.
516,173
Die leerintervensie bestaan uit vyf eenhede (kyk tabel 1) waarvan die interaktiewe dramas deel van eenheid 3 tot 5 uitmaak. Die leerintervensie sluit verskeie fasiliteringsmetodes in soos die interaktiewe dramas, DVD's, kleingroepbesprekings en 'n oorspronklike lied wat vir die program gekomponeer is. 'n Werkboek en fasiliteringsgids is saamgestel en gee 'n duidelike uiteensetting van die programuitkomste, eenhede, klasaktiwiteite en huiswerk. Die leerintervensie is verdeel in vyf kontaksessies wat elk 'n uur en 45 minute duur en oor 'n tydperk van vyf weke aangebied word. Elke leerder ontvang 'n werkboek wat hulle tydens en tussen die kontaksessies kan raadpleeg. Tabel 1 gee die hooftrekke van die leerintervensie.
516,174
Vir dié doel is 'n positivistiese paradigma aangewend. Die positivistiese paradigma volg 'n realistiese ontologie en 'n objektiewe epistemologie en 'n eksperimentele metodologie (Berg & Lune 2012). Verder is die fokus van hierdie studie op die kwantitatiewe ontleding van die data; daarom is die oop-einde-vrae van die evaluasievraelys slegs ter ondersteuning van die kwantitatiewe resultate aangewend.
516,175
Die resultate wat uit die houdingsvraelys verkry is, het 'n algehele verbeterde houding in persone sonder fisieke gestremdhede teenoor persone met fisieke gestremdhede aangedui weens blootstelling aan die leerintervensie. Die resultate van die voor- en natoetsing dui aan dat die leerintervensie 'n beduidende positiewe houdingsverandering, met 'n medium tot groot effek-grootte, in die groep werknemers sonder gestremdhede teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek teweeg gebring het.
516,176
"Ek het gedog persone met gestremdhede het die heeltyd hulp nodig, maar nou besef ek hulle kan baie dinge vir hulleself doen."
516,177
"Ek besef vir die eerste keer dat ek nie jammer moet voel vir persone met gestremdhede nie - wie het my die reg gegee om vir hulle jammer te voel?"
516,178
as twee mense v mekaar lewe en liefhet tel die ander dinge nie juis nie.geniet mekaar net en als sal in sy eie plek op sy eie tyd inval
516,179
18. Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God;
516,180
19. want daar is geskrywe: Ek sal die wysheid van die wyse mense vernietig en die verstand van die verstandige mense tot niet maak.
516,181
20. Waar bly die wyse? Waar bly die skrifgeleerde? Waar die redetwister van hierdie eeu? Het God nie die wysheid van hierdie wêreld dwaas gemaak nie?
516,182
21. Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red;
516,183
23. maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, 'n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke;
516,184
24. maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag van God en die wysheid van God.
516,185
27. maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam;
516,186
Hier voor jou waar die swembad is, kan mens nog verder suid langs die strand af beweeg, na 'n plek toe bekend as die Withuis, waar ek ook 'n keer was.
516,187
Trouens, jare gelede het ook Mou 'n werkswinkel in Durban gaan bywoon, en die klein Maltees in die slaapkamer gelos. Toe die skoonmakers die deur oopmaak, het hy die hasepad gekies, en moes hulle die wêreld vol soek om hom te vang!
516,188
Ja, so sien mens Durban in die nag! Daar in die verte, met die ligtoring, is die Bluff, waar ek meer as een keer by die verkenningsregiment se opleidingsentrum was. Dis 'n uitloper in die see, soos Seinheuwel, net kleiner.
516,189
Afr1953 En al die volke van die aarde sal sien dat die Naam van die HERE oor jou uitgeroep is, en hulle sal vir jou vrees.
516,190
Lesley Lessing help met kantooradministrasie en bestuur die skool se uniformwinkel. Stuur vir haar ’n e-pos by admin@orban.co.za.
516,191
Daar is nuwe sensors op die fiets wat elke beweging van die fiets monitor in ses rigtings, oor drie aste. Dit, tesame met die Suzuki se blikbrein, help selfs die mees onervare ryer om bo te bly. Daar is selfs hulp om op lae toere weg te trek. As die Suzuki agterkom jy gee nie genoeg petrol nie, sal hy die toere aanpas dat hy nie stol en mense vir jou lag nie.
516,192
Terwyl petrolpryse die afgelope paar maande toegeneem het is, en Jan Publiek ontevrede is oor die stand van sake het lede van die petrolbedryf nogtans bevestig dat daar nie Vrydag 27 Julie ‘n staking by vulstasie sal wees nie.
516,193
Ten opsigte van die stryd teen die stygende petrolkoste, het die DA en die organisasie onttrekking van belastingmisbruik (OUTA) hierdie week aangekondig dat hulle lede van die publiek sal mobiliseer vir ‘n groot protesoptog.
516,194
Nadat jy Watter kleur is jou persoonlikheid? Weet wie jý is en verstaan ander mense beter gelees het sal jy weet wat jou sterk eienskappe is wat jy kan laat geld, en wat die swakkes is waaraan jy moet werk. Boonop kan dit jou lewe vergemaklik want jy sal ander mense en hulle doen en late beter verstaan. Met dié boek kan jy jou eie persoonlikheidstipe bepaal en ook dié van ander. Vind uit waar jy in die reënboog inpas – rooi, geel, blou of groen!
516,195
Luthi het in April en Mei verlede jaar die Taung-landdroshof besoek waar hy homself as ʼn regsgeleerde voorgedoen het. Hy het daar ʼn beskuldigde in die hof verteenwoordig en is in kontant vir sy “regsdienste” betaal.
516,196
Op 30 Mei vanjaar het Luthi ʼn beskuldigde wat van moord aangekla word tydens ʼn borgtogaansoek verteenwoordig. Tydens die hofverrigtinge het die landdros vir Luthi na sy kantoor ontbied en gevra dat hy ʼn geskrewe bevestiging van sy naam op die prokureursrol en bewys van sy kwalifikasies aan hom toon. Luthi het geantwoord dat hy die dokumente in sy motor sal gaan haal en hy is nooit weer gesien nie.
516,197
As ek so na sy lip kyk was hy al n paar keer warm geklap, hoe kry die arrogante skelm dit reg om in die eerste plek in die hof te wees.
516,198
Dumisani Mntambo, woordvoerder vir Piotrans, het ook bevestig dat ʼn ooreenkoms onderteken is. Hy het Dinsdag gesê Piotrans soek ʼn dringende interdik teen die bestuurders, sodat die staking onwettig verklaar kan word. Hy het gesê die staking is onwettig weens die werkers se eise.
516,199
Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, meen ’n negatiewe uitkoms in die saak sal radikale gevolge vir die bruin gemeenskap in die Wes-Kaap hê. “Indien daar bevind word dat regstellendeaksie-planne wat die nasionale rassedemografie in ’n provinsie soos die Wes-Kaap afdwing wel regmatig is, sal dit beteken dat bruin Suid-Afrikaners van hulle provinsiale verteenwoordiging, naamlik 52%, tot sowat 9%, die nasionale syfer, afbestuur moet word. Gevolglik sal daar sowat 1 miljoen bruin Suid-Afrikaners te veel in die Wes-Kaap wees. Die uitwerking vir ander minderheidsgroepe soos die Indiër-gemeenskap in KwaZulu-Natal asook wit Suid-Afrikaners in die res van Suid-Afrika sal net so radikaal wees.”