id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
700
net 'n mekka vir mense wat nie die Islamitiese kalender susah.Best beskikbaar in die spel winkel verstaan, we..
701
Is Dit Net Ek Of Is Als Tos ? | Die coolste boek in Afrikaans ooit, geskryf deur griffin en chopper charlie, die damduikers agter Watkykjy.co.za
702
Die (Loof)huttefees was aan die fees van die insameling van die oes (vrugte soos olywe en druiwe) gekoppel en op die vyftiende dag van die sewende maand in die herfs gehou – Lev. 23:33-26 (vgl. Num. 29:12). Met dié fees sou hulle die tyd in die woestyn herdenk deur in hutte te bly vir ‘n week. Dit was die ander pelgrimsfees saam met die Paasfees. Vergelyk die vyftien Pelgrimspsalms wat mettertyd vir hierdie reis geskryf is: Psalm 120-134.
703
Twee dae is dus as feeste bygevoeg. Die Groot Versoendag omdat dit met die hele offerkultus saamgehang het wat in Levitikus 16 beskryf is. Die Nuwejaarsfees wat hier as die dag vir die blaas van die trompet bekendgestel word.
704
Boodskap: Jesus vervul met sy lewe en bediening die vyf feeste en sluit hulle betekenis vir ons op ‘n nuwe manier oop
705
Hy vier getrou die Sabbatdag en gebruik dit om sy boodskap van genesing en genade aan die hele Joodse gemeenskap te bring. Hy verruim ook die Jode se gedagtes oor die betekenis van dié dag.
706
Hy reinig die tempel op die Paasfees (Joh. 2:13-22) waartydens baie mense tot geloof in Hom gekom het.
707
Trouens, Johannes beskryf eintlik Jesus se hele openbare Joodse bediening in Johannes 1:19-12:50 binne die raamwerk wat die twee pelgrimsfeeste van die Paasfees en die (Loof)huttefees bied. Daarmee bevestig Hy sy ware identiteit as die Seun van God met nie net die talle wondertekens nie, maar ook binne die konteks van die Joodse feeste.
708
Johannes doen dieselfde met die laaste deel van sy boek waar hy die persoonlike bediening van Jesus aan sy dissipels – wat uitmond in sy verheerliking deur sy lyding, kruisdood en opstanding – as publieke getuienis aan die wêreld binne die konteks van Jesus se laaste Paasfees beskryf – Johannes 13:1-20:31.
709
Maar nog dieper as dit. Elkeen van hierdie vyf feeste kan met die betekenis wat die Here Jesus Christus vir die kerk tot aan die einde van die tyd gaan hê, verbind word. Ek gee net ‘n kort opsomming daarvan. Die eerste drie feeste het ‘n direkte verband. Die laaste twee ‘n indirekte verband:
710
3. Lukas skryf sy boeke waarskynlik vóór die val van Jerusalem in 70 nC. Dit lei ons af uit die feit dat hy van die val van Jerusalem in die toekomstige tyd skryf (Lukas 21:20), en selfs aan die einde van Handelinge nog van Paulus se wedervaringe in Jerusalem skryf (Hand 28:17). Hy gebruik dele van Markus wat beteken dat sy boeke waarskynlik in die voorafgaande dekade geskryf is, tussen 60-70 nC.
711
4.1 Soos ‘n herder vir sy verlore skaap gaan soek, só is Jesus besig om die verlorenes onder die sondaars en tollenaars te soek. Die Fariseërs behoort dit te kan insien, omdat dit is hoe God altyd werk (Luk 15:3-7). Die gelykenis beklemtoon dat dit God se werk is. Die skaap word deur Hom gevind.
712
4.3 Soos ‘n vader bly is oor sy verlore seun wat sy pad terugvind in berou en bekering na die vaderhuis, só moet die Fariseërs en skrifgeleerdes dit ook raaksien, en saam met God juig oor verlorenes wat gevind word. Met die implisiete waarskuwing van die ouer broer se onaanvaarbare reaksie op sy verlore broer, waarsku Jesus hulle dat hulle onbehae in God se genade vir verlorenes hulle die genade kan laat verloor (Luk 15:11-32 – uniek aan Lukas).
713
net ‘n kort verwysings-tabel om die 10 Gebooie in die Ou en die Nuwe Testamente te illustreer – die Gebooie bly vir ewig staan – daar is nie met dit weggedoen nie soos sommige beweer.
714
Hi Giel – jy kan lees wat ek by my bydrae oor Deuteronomium 24 skryf. Ek raak daar die onderwerp aan en behandel ook van die NT perspektiewe daarop.
715
Dankie, vir jou getroue en reguit praat metode. Laat die een sonder sonde die eerste klip optel. Ons almal is net vlees en bloed. Ek glo dat dit n baie groot verantwoordelikhied is om die “Skrif” uitle. Dankie vir die konteks en dat jy nie doekies om draai wanneer dit oor ons almal gaan wat sonde pleeg nie.
716
Dankie Chris vir die pragtige stukkie oor die koninklike bladmusik – dit is die eerste keer dat ek dit so sien – ons moet die “note” reg lees en “speel” in ons lewens en onder leiding van Sy gees dan sal ons saam pragtige musiek maak wat die Koning graag sal will hoor – prys die Here.
717
Die plaasseun Buks gaan woon by sy oupa en ouma nadat hy sy ouers verloor het. Hy is nie gelukkig daar nie en loop weg na die plaas, waar die werkers . A...
718
In die Mbombela-stadion het die Leeus glad nie oortuig met die oorwinning oor die Pumas nie. Hulle wen 33-21 maar sal weliswaar hul spelpeil met die spoed van weerlig moet lig – anders gaan die semi-finaal teen die Haaie in Durban ‘n lang agtermiddag wees.
719
Die Johannesburgers is duidelik nie op die standaard wat ‘n Leeus ondersteuner van hulle helde sal verwag nie. Die kopdokter in Brakpan het sekerlik sy sussie in Brits genader vir ‘n plan ou grote!
720
Die game word toe afgelas maar die Bulle dring tog deur na die tweede semi-finaal en moet op Nuweland weer teen die WP gaan uitdraf. Wat Pote Human en broers na die veld gaan bring sal hopelik nie weer die duiksakke wees nie...
721
In die tydperk van die #MeToo- en #Time’sUp-beweging, raak dinge interessant met Vrouemaand, want wat duisende vroue oor die wêreld heen vra, is geregtigheid, regverdigheid en dat die aanslag op vroue se liggaam sal end kry.
722
Ons probeer nie ondankbaar klink nie, maar iets soos ’n pienk drankie gaan nie die omstandighede van duisende vroue verander nie, so waar begin ’n mens?
723
Oprah Winfrey het in 2018 met die ontvangs van die Cecil B. de Mille-toekenning op die Golden Globes gepraat van ’n nuwe dag wat op die horison wag.
724
Sy het gesê dat wanneer die nuwe dag uiteindelik aanbreek, dit te danke sal wees aan besonderse vroue, sowel as mans, wat daartoe werk om te verseker dat niemand in die toekoms ooit weer “Me Too” hoef te sê nie.
725
Oprah se toespraak, wat staande toegejuig is, het gesorg vir ’n vlam wat in duisende vroue sterker gebrand het (asook vir baie wat gewens het dat Oprah die president van Amerika moet word!).
726
So wat hy bedoel, is dat mans op die skouer geklop moet word net omdat hulle gewone mense is. Jammer, Matt en almal wat soos jy dink, maar dit kan nie gebeur terwyl soveel vroue nog daagliks onder geweld gebuk gaan nie.
727
Frankryk het onlangs boetes ingestel teen mense wat hulself aan catcalling skuldig maak en dit is ’n groot stap in die rigting van die aftakeling van ’n verkragtingskultuur. Baie mense sou dit moontlik as ’n onskuldige flirtasie beskou, maar die objektivisering van die vroue se liggaam wat daarmee gepaardgaan, is skadelik en plaas mense in kwesbare posisies.
728
Ek sou graag ’n stuk oor Vrouemaand wou skryf waarin ek my helde, soos Antjie Krog, vereer en praat oor hoe vroue my inspireer, maar in die huidige atmosfeer voel dit net nie reg nie. Wat ek wel van Krog saam met my kan dra, is die woorde uit een van haar gedigte wat sê:
729
Ons voel in die huidige tye dalk nie heeltemal vry nie, maar hopelik kan ons eendag op ’n rots staan en ’n nuwe dag met gelykheid gevul, inwag.
730
Mercy Kannemeyer (23) is tans besig met 'n meestersgraad in drama en teaterstudie aan die Universiteit. Sy het in Port Elizabeth skoolgegaan en kom oorspronklik van Mosselbaai. "Ek woon egter nou al so lank in Stellenbosch, ek sien myself as 'n Stellenbosser," voeg sy by.
731
Ek ken Pedro al lank. Ons kom van dieselfde dorp en hy is so ’n warm mens. Dit het regtig vir my gevoel asof ek bloot by ’n vriend kuier.
732
Hy het ’n vreeslike mooi omgee-persoonlikheid en ’n warmte wat nie vals is nie. Hy is so opreg en wonderlik.
733
Vandat ek ’n baba het, is dit vir my in dié stadium lekker om net by die huis te bly. Sommige aande het ek optredes, maar niks is vir my lekkerder as om oor ’n naweek tuis te bly nie.
734
En die dalende pryse is eintlik goed vir almal in die wildbedryf, sê mnr. Hennie Barnard, bekende en bekroonde wildboer van Skietfontein in die distrik Aberdeen. Met meer deelnemers in die bedryf het veilings deursigtiger geraak en is die geleentheid vir ’n hand vol groter manne om die mark te manipuleer, minder.
735
“Die meer realistiese pryse sal dit makliker maak vir boere om deel te word van die bedryf. Wildboerdery moenie net vir superrykes wees nie. ’n Beginnerboer behoort ’n mooi springbokram vir R6 000 te kan bekom. Só sal meer boere waarde tot hul troppe kan voeg.” Danksy die goedkoper pryse stel jagters nou ook meer belang in kleurvariante.
736
Die ge­heim is om dáár te wees in el­ke oom­blik. Deel jou ge­voe­lens met die ster­wen­de; eer­lik­heid skep na­by­heid. Maar ver­dui­de­lik ook dat sy nie die pro­bleem is nie. Die pro­bleem is die leem­te wat sy gaan laat. Ver­se­ker haar dat jy ou­kei gaan wees.
737
om te loop, te sit of selfs ons oë oop te hou. Teen die ein­de voel ons mis­kien ver­lo­re en wil ons nie lank al­leen ge­laat word nie. Ons kan ’n vrees vir die stil­te of die don­ker ont­wik­kel.
738
Marcus Chirombo het saam met sy oom gaan swem toe hy in die branders vermis geraak het, berig EWN. Bernadine Steyn van die polisie het gesê verskeie spanne neem aan die soektog deel. “Die polisie se duik-eenheid patrolleer die kuslyn saam met polisielede van Mosselbaai,” het sy gesê.
739
Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir die gehalte van goedere of dienste wat geadverteer word nie. Landbou.com is slegs ’n middel om kopers en verkopers met mekaar in aanraking te bring. Ons is nie verantwoordelik vir enige nagevolge wat spruit uit transaksies wat deur middel van advertensies plaasvind nie.
740
Suid-Afrikaanse wetgewing sal van toepassing wees op enige wetlike dispuut wat vir arbitrasie verwys word.
741
Helen se fantasiewêreld is nie die wêreld van Walt Disney nie. Ten spyte van al die kleur en eksotiese beelde, is die atmosfeer neerdrukkend. In plaas daarvan dat jy meegevoer word na vrolike sprokies van lig en lag, in plaas daarvan dat die lig en kleur jou verlig, gebeur die teenoorgestelde. Jy word bewus van ‘n intense donkerte, die donkerte van Helen se siel. Met ‘n oordaad van lig het sy desperaat probeer kompenseer vir die donkerte binne-in haar. Haar vrees vir die donker wou sy deur haar kuns transformeer, maar dit gebeur slegs uiterlik: die lig bly altyd buite, dit kom nooit binne-in haar wese nie. Sy het haar huis verlig, nie haarself nie. Haar skadukant begroet jou genadeloos met die intrapslag in The Lion’s Den. En namate jy deur die ‘Uilehuis’ en ‘Kameeltuin’ beweeg, loop jy jou vas in die vrese van die onderbewuste, van onklaar drome, en ‘n verwronge realiteitsbelewenis.
742
Maar, of jy daarvan hou of nie, Helen Martins se nalatenskap laat niemand onaangeraak nie. Want in die huis en tuin met vreemde beelde en verwronge konsepte, hoor jy ‘n diepe sug, op soek na die sin van die lewe.
743
Nie meer belemmer deur lastige en moeilike kabels in stand te hou nie, grootskaalse projekte kan voltooi word in 'n breuk van die tyd wat vroeër benodig is. Instandhoudingskoste word alles behalwe uitgeskakel weens die afwesigheid van kabels en konneksies, en die produkte se buigsaamheid maak die deur oop vir 'n groot aantal toepassings in gevaarlike gebiede soos boorplatforms, silo's en swaar hefprojekte wat onbruikbare en onakkurate hidrouliese lading-selle wat voorheen gebruik is, vervang. Soortgelyke toepassings.
744
Sodra u hierdie vorm gestuur het, sal dit direk 'n SP-verteenwoordiger bereik, wat direk op u navraag sal reageer per e-pos. Of as jy 'n terugbespreking verkies, laat weet ons asseblief in die boodskap.
745
Henriette Lamprecht – In ’n hospitaal in Namibië is ’n robot met die naam Eva wat binne sekondes sorg dat elke pasiënt met sy of...
746
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, registreer asseblief by My.na. Bevestig jou subskripsie en jy sal die inhoud kan oopmaak. Vir toekomstige besoeke sal jy nie weer hoef te registreer nie.
747
Indien jy in hierdie diens belngstel kontak André deur ‘n epos te stuur deur op die volgende skakel te kliek.
748
Jy het reeds jou Grond jou Adres en jou Huis soos bo gemeld, dink nou aan jou eie Posbus buite in jou tuin waar jy al daai pos kry van die Poskatoor, omdat hulle jou adres ken.
749
In die geval kan jy vir elke person in die Huis ‘n *Posbus* buite in die tuin sit waar hulle al hulle e-pos sal ontvang.
750
Huisvesting of Hosting of jou Grond soos bo beskryf bepaal nie net die grootte wat jou huis kan wees nie maar hoeveel epos adresse jy sal kan hê en ook hoeveel epos jy sal kan stoor.
751
My ma en pa het probleme. Hy vloek haar en sê sy is ’n vark. As sy met my oor die foon praat, wil hy weet met wie sy praat. Wanneer sy na haar vriendin toe gaan, wil hy ook weet waarheen sy gaan.
752
My ma sê sy kan nie meer in so ’n huwelik bly nie. Ons is drie kinders, almal in ons 30’s. Twee van ons is getroud en ’n kleinkind is op pad. My ma het gesê sy wag net vir die baba se koms. My pa het al hoeveel keer vir haar gesê sy moet die skeidokumente gereed kry.
753
Geen vrou hoef verbale misbruik deur ’n bullebak van ’n man te verduur wat haar niks gun en buitengewoon jaloers is nie. Sy neem julle in ag met haar besluit om nie die skadu van ’n egskeiding oor ’n groot gebeurtenis soos die geboorte van ’n kleinkind te laat val nie.
754
Ek hou van jou gesindheid dat jy haar wil help. As sy al die jare finansieel van jou pa afhanklik was, sal julle nou moet inspring en haar help om uit te trek, ’n skeisaak aanhangig te maak en op die been te kom.
755
Ek en my kêrel is al vier jaar in ’n verhouding en werk die afgelope twee jaar saam. Hy is die eienaar van die onderneming.
756
Hy ignoreer my dikwels by die werk of kyk nie vir my wanneer ons saam met ander by die werk in ’n gesprek betrokke is nie. Ek voel verneder daardeur. Ek wil soos die ander kollegas behandel word.
757
Mans dink dikwels anders oor hul rolle by die werk en by die huis as vroue, meestal omdat hulle verkies om hul lewe in kompartemente te verdeel. By die huis is jy sy verhoudingsmaat. By die werk beskou hy jou rol anders. Hy wil nie die indruk wek dat hy jou gaan bevoordeel of anders gaan behandel as die ander werknemers nie.
758
Wat kan help, is ’n openhartige en kon­struktiewe gesprek oor hoe en waar julle by die werk kan kommunikeer.
759
Jy het dieselfde houding dat jy by die werk bloot sy kollega wil wees. Tog blyk dit dat jul verwagtings verskil. ’n Moontlike rede daarvoor kan wees dat wanneer mense nie ongemaklike of moeilike situasies kan hanteer nie, hulle eerder afskakel as om die kwessie te probeer oplos.
760
Wat kan help, is ’n openhartige en kon­struktiewe gesprek oor hoe en waar julle by die werk kan kommunikeer. Besluit ook of julle werksake by die huis gaan bespreek of nie en hou daarby. Soms is ’n mens hipersensitief vir iemand se optrede omdat jy hom ken en sy buie kan lees.
761
Dit kan help om nie alles wat hy by die werk sê of doen persoonlik op te neem nie. Fokus eerder op die taak wat jy moet verrig as op hom of jou kollegas. Dan sal jy jou gevoelens beter kan beheer.
762
Kan jy ’n plek vir die behandeling van depressie aanbeveel? My kind is ’n depressielyer en voel sy moet haar kop en hart skoon kry voor sy voltyds begin werk.
763
Die werknemer het in die hof aangevoer sy wangedrag is deur depressie veroorsaak. Dit is deur twee dokters by hom ge­diagnoseer en sy werkgewer was daarvan bewus.
764
Die hof het toe bevind depressie is ’n psigiese siekte en dat sy optrede daaruit gespruit het. Dit was daarom billik om van die werkgewer te verwag om hom tegemoet te kom. Die hof het die werkgewer aangesê om hom weer in sy pos aan te stel.
765
Die praktiese steun wat jy jou dogter nou bied, is presies wat depressielyers nodig het. Dit help selde om sulke mense te vra wat hulle makeer omdat hulle dikwels nie self kan verduidelik of verstaan wat nou eintlik met hulle gebeur nie.
766
Ek is 26 en my kêrel is 32. Ons is al twee jaar saam. Hy is onlangs Kaap toe verplaas en is min by die huis. Toe hy vir 14 dae huis toe kom, het sy ouers sak en pak opgedaag vir die hele tyd dat hy hier was. Dit was ons verhouding se tweede herdenking, maar al ons vierings het platgeval.
767
As jy ’n vaste verbintenis met dié man oorweeg, sal jy vooraf perke moet stel oor die rol wat sy ouers in jul lewe saam sal speel. Moenie ’n gesprek hieroor met hom op ’n aanvallende manier aanknoop nie.
768
Nou is die Storie van Moses pragtig tot lewe gebring in hierdie animasie wat die hele familie van sal hou. Soos die storie begin, leer ons dat die Israeliete - God se volk - slawe gemaak was deur die regeerder van Egipte. Vir baie jare het hulle gewerk sonder beloning, maar God het finaal besluit dat Hy 'n einde aan hulle oppressie gaan bring. Hy roep een man op - Moses - om Sy volk na vryheid te lei. Eers weier Moses omdat hy homself nie as 'n leier sien nie, maar hy het vertroue in die Here. Op die einde gehoorsaam hy die Here se bevel en lei Moses die Israeliete uit Egipte uit. Hulle ondervind baie harde tye, maar Moses gee nie op nie. Eers toe Moses twee kliptafels van God ontvang met die tien gebooie daarop uitgegrafeer, het die mense agtergekom dat Moses God se wil uitoefen.
769
Of dit nou regte outydse kerriesosaties is wat jy op ’n stokkie ryg of iets meer byderwets: ’n Sosatie bly maar die klassieke met-die-hand-eet-happie.
770
Die groot ding by ’n braai is gewoonlik daai perfek gebraaide tjoppie of sappige stukkie wors. Maar sit enige van dié maklike bykosse voor as jy regtig jou mense wil beïndruk.
771
Weg winkel In ons aanlynwinkel kan jy kom soek vir alles van vorige uitgawes tot vellies of ’n kamerasak.
772
Dié kort tussenpose kom nadat die groep al vir meer as twee jaar aan 'n sitbetoging by die Rooivlag-kommandosaal in Katutura deelneem. Dít in 'n poging om druk op die regering te plaas om hulle as oorlogsveterane te erken.
773
Die besluit om tot September te wag, is tydens 'n vergadering Saterdag bekend gemaak waar lede van oraloor die land byeengekom het om die toekoms te bespreek.
774
Die verwagte regeringsverslag word deur die parlement se staande komitee vir grondwetlike en wetlike aangeleent­hede onderneem.
775
Ndeunyema was ook gebelg oor die polisiehoof, insp.genl. ­Sebastian Ndeitunga, wat verlede week die sitbetogings deur die voormalige lede as “anargie” en “'n onhigiëniese oorlas vir publiek” beskryf het.
776
“Dit sal nie vir ons nodig wees om in Windhoek te wees as ­Ndeitunga en Swapo nie ons N$36 miljoen gesteel het nie. Ons sou uit eie reg sakelui gewees het. Ons is nie hier omdat ons 'n keuse het nie, maar weens die lyding wat deur die Swapo-­administrasie veroorsaak word. As die administrasie ons al die voordele gee waarop ons geregtig is en ons pensioen van N$36 miljoen, sal hulle ons nie meer hier sien nie,” het Ndeunyema gesê.
777
Volgens 'n bron van die Sunday Times kan die poste wat in die slag bly, tot 300 kajuitpersoneel insluit.
778
Die SAA het in die afgelope boekjaar 'n verlies van R5,7 miljard gely. Jarana en die nuwe direksie het 'n omdraaiplan waarmee hulle mik om die lugdiens teen 2022 weer winsgewend te kry.
779
Op grond van die SAA se totale personeelgetalle en sy vloot van 64 vliegtuie is sy werknemer-tot-vliegtuig-verhouding tans rondom 157 werkers per vliegtuig. Dit word soms in die bedryf gebruik as 'n maatstaf vir produktiwiteit.
780
Tanja Bause 'n Sesjarige meisie is in die ­Oshitosi-nedersetting by Okatope verkrag deur 'n 17-jarige seun wat in graad 5 is. Hy het die jong...
781
Wag asseblief 'n paar oomblikke terwyl ons die gewildheidstabel weer uitwerk. Die uitslag sal binnekort hier verskyn.
782
Dis amper asof ons die laaste paar dae op eiers loop … versigtig, afwagtend, opgewonde, maar ook onseker. Ons weet nie wanneer ons seun sy verskyning gaan maak nie, maar ons is paraat en ontvanklik vir wat kom.
783
• ‘n vrywillige geloofsaksie wat ondersteun word deur individue, groepe, gemeentes en wyer kerkverbande regoor die wêreld.
784
Mees populêre voorstede in Australië onder Suid Afrikaners gebaseer op 2011 sensus - Goeiedag (Skakel na hierdie bladsy) Ek het dit goedgedink om weereens 'n bladsy te maak wat die nuutste Australiese sensus-data van 2011 gebruik om 'n paa...
785
Die 2014 FIFA Wêreldbeker: ‘n Sokkerfees in die land van Samba - Vier jaar terug was dit Suid-Afrika se beurt om die wêreld se grootste sokkerskouspel aan te bied en die gedreun van vuvuzelas, die klanke van Shakira en d...
786
Verlies van 'n ouer - Een van die moeilike dinge wat ons expats moet deur maak hier alleen in die verte is om die verlies van 'n ouer te verwerk. Die verlies is veral moeilik o...
787
Olifant dans - Ek moes hierdie Video deel. Jammer hy is skeef, maar ekt nou nie daaraan gedink toe ek dit met die ipad afgeneem het nie. Dit is so kosbaar, lyk asof hulle...
788
Die Einde - Ek wou nog vertel het van die nuwe brug wat klaar is, Japie se afskeidsgeskenke, van Inge wat so goed swem (sommer 30X25m lengtes op 'n slag!), van die ys ...
789
'n Vinnige woestyn trippie - Ons woon in 'n land wat sy eie tipe skoonheid het. Hoe die Israeliete dit reg gekry het om vir 40 jaar te trek in die woestyn weet ek nie. Dit moes maar on...
790
Catching up on Blog - Sjoe ek het lanklaas bietjie op my Blog geskryf. Dinge het die laaste tyd maar dol gegaan hierso. Ek gaan nou nie lang stories maak nie, ek sit sommer so k...
791
Vers 1 van Genesis 18 vertel vir ons dat die Here “aan Abraham verskyn” het daar by die groot bome van Mamre. In Afrikaans klink hierdie woord “verskyn” vir my asof die Here soort van uit die bloute en totaal onverwags daar sy opwagting gemaak het. Dit was miskien onverwags, maar as ons die vorige hoofstukke lees dan besef ons dat dit nie uit die bloute was nie.
792
Wanneer die Here vra waarom Sara lag, maak hy weereens ‘n belofte dat Hy volgende jaar dieselfde tyd sal terugkom en dat Sara dan ‘n seun sal hê. Wanneer Sara lieg oor haar laggery raak die Here nie kwaad nie en hy trek ook nie sy belofte terug nie. Miskien lag Hy ook in sy mou.
793
Internasionale aandele verhandel hoofsaaklik onveranderd oor die afgelope week namate deelnemers die lopie in die olieprys verwerk en ’n oog op die gebeure by die grootste bank in Duitsland hou. OPEC-lede het tot ’n produksiekwota ingestem in ’n poging om die globale ruolie surplus te verminder. Daar word verwag dat […]
794
Dit is in wêreldrugby ’n standaard-praktyk dat afrigters hulle teenstanders in die aanloop tot ’n toets aanprys en dit was geen uitsondering nie toe Gregor Townsend, Skotland se hoofbreier, Woensdag die Springbokke opgehemel het.
795
Hogan Lovells het nie onprofessioneel opgetree in die ondersoek wat die firma vir die SAID oor Jonas Makwakwa gedoen het nie, is pas bevind.
796
Vandag het jy nog 'n dag vol genade beleef. Die vraag is of jy dit raakgesien het. Of het jy jou blind gestaar teen die swaarkry, pyn of dalk ander ongerief wat jy moes verduur? Onthou dat ons binne hierdie gebroke wêreld al hierdie dinge sal beleef, maar dat ons met God se genade binne hierdie belewenis beskerm en gedra word, suiwer deur Genade!
797
Radio Rosestad is ’n Afrikaanse gemeenskapsradiostasie wat in 1994 gestig is en wat gebou is op ‘n Christelike lewens- en wêreldbeskouing. Die stasie, wat op 100.6 FM in Bloemfontein en omgewing uitsaai, fokus op die uitbouing van die Afrikaanse taal sowel as die kultuur, tradisies, belange en gemeenskapsbehoeftes van die Christen-Afrikaner.
798
Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.
799
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.