id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
400
Vandag betree ons weer met oorgawe nog n viering van wat sonder twyfel die grootste en belangrikste dag in ons demokratiese geskiedenis is. Vryheid, freedom of net soos ons dit sê het n heel ander betekenis vir ons as in die ware sin van die woord. Dit is die dag toe ons ons bestaansreg en ons menswees uiteindelik bekom het.
401
Vanjaar se vieringe val saam met die 20ste herdenking van die ondertekening van ons geskiedkundige Grondwet. en die 60ste herdenking van die 1956 Vroue-optog na die Uniegebou . Hierdie Grondwet van ons het die grondslag gelê vir 'n demokratiese en vrye samelewing waarin die Regering gegrondves is op die wil van die mense.
402
Onder hierdie ANC-Regering is Suid Afrika vandag ‘n veel beter plek as wat dit in 1994 was. Met hierdie Vryheids maand vieringe word ons herinner aand die vordering wat ons gemaak het sedert 1994. Ons gee erkenning aan die feit dat Suid-Afrika 'n veel beter samelewing as wat dit was voor 1994. Die ekonomie wat ons van die apartheidsregering geërf het, was basies bankrot, die aanbreek van ons demokrasie het 'n verandering in voorspoed vir ons ekonomie beteken. Ons ekonomie is nou meer inklusief en toon steeds bestendige groei. Ons moet almal trots wees op die vordering wat ons in die afgelope 22 jaar gemaak het.
403
Ons het uit die as van apartheid opgestaan ​​en staan vandag trots op die wêreld verhoog, ons stem en teenwoordigheid dra ook die nodige gesag by instellings soos die Verenigde Nasies en die Afrika Unie. Ons het nie toegelaat dat ons verdeelde verlede ons toekoms vorm nie. Saam het ons 'n nuwe samelewing gebou wat basseer is op die waardes van 'n verenigde, nie-rassige, nie-seksistiese en demokratiese Suid-Afrika gebou is.
404
Ons oë bly gerig op ons mikpunt om 'n beter lewe vir alle Suid-Afrikaners te bou. Ons bou op die stewige fondamente wat ons sover gebou het en ons vernaamste uitdaging is om armoede uit te wis en ongelykheid te verminder. Ons moet ook meer doen om te seker te maak dat meer mense voordeel trek uit die vrugte van ons demokrasie sodat hulle lewens vir die beter.
405
Hierdie Regering het ‘n plan en hierdie ANC Regering is die enigste een wat ‘n visie en ‘n oortuiging het om die lewens van ons mense te verbeter. Die Nasionale Ontwikkelingsplan ons lang termyn padkaart vir ekonomiese ontwikkeling en werkskepping sal dit moontlik maak vir ons om te strewe om 'n samelewing te bou soos die Grondwet en die Vryheidsmanifes voorskryf. Elkeen van ons het ‘n rol om te speel om seker te maak dat ons Vryheid en demokrasie bewaar word. Dit is ons gesamentlike verantwoordelikheid om voort te bou 'n sterk welvarende nasie.
406
Ter afsluiting wil ek ieder een net weer herhinder da ons het ‘n hoë prys vir ons vryheid en demokrasie betaal en daarom moet ons nooit die slagoffers en vryheidsvegters vergeet nie. Ons plig is om 'n nuwe nalatenskap gebaseer op die beginsels van gelykheid, demokrasie en menseregte te bou.
407
Ek soek iemand met doelwitte en mylpale in die lewe. Iemand met standarde! Nie-roker...sosiale drinker is aanvaarbaar. Romanties definitief, saggeaard en liefdevol! 'n Afrikaans sprekend blanke man wat sy verlede agter hom kan sit en saam oor wil begin...ons almal verdien 'n kans op geluk!
408
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
409
die van en in is 'n het Die wat te met vir op - as om nie word se of was dit sy deur aan | ook na dat by tot kan the ek hulle maar hy nie In oor :: ons my jou to Ek .
410
Was die fladderende kaartjie blote toeval? Ek weet nie, maar wat vas staan, is dat ek later die middag van 13 Julie 2014 'n radioberig gehoor het dat Nadine Gordimer vroeër die dag in haar slaap oorlede is.
411
In 1988 in Athene het ons deelgeneem aan 'n konferensie waarin die Verenigde Nasies sy streng kultuurboikot-resolusies aangepas het. Die Griekse Kuituurministerie het ons onder meer vergas op 'n teateropvoering waarvoor ons op 'n uurlange busrit deur nou straatjies afgevoer is. In die koelerige September aandlug het ons met ons vlugfloulywe na 'n drie uur lange tragedie in klassieke Grieks gaan kyk. Nadine het vir ons almal gepraat toe sy te midde van dié kulturele marteling gesê het: "I like Sophocles but this is Greek to me".
412
Haar persoonlike en skrywerslewe het die stempel gedra van 'n meelewende mens wat deur die loop van 'n lang lewe haar rug op haar sosiale plek en klas gedraai het en aansluiting by die uitgeslotenes gevind het. Teenoor haar vriende was sy lojaal.
413
Ek is Simonne Kruger, ek word in April 12 jaar oud. Ek het al die Kondensmelk reeks twee keer gelees en is mal daar oor. Ek sal dit altyd lees, en ek vra vir tannie of tannie nog so boek sal skryf, Groot asseblief. Ek het baie maatjies wat net so mal is oor tannie se Kondensmelk reeks.” – Simonne Kruger
414
Duisburg is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale met 'n bevolking van meer as 498 000. Die selfregerende stad aan die Nederryn en die westelike rand van die Ruhrgebied is die vyfde grootste in die deelstaat ná Keulen, Düsseldorf, Dortmund en Essen en die 15de grootste in Duitsland.
415
Lief vir die lewe, avontuurlustig en energiek. Ek is gaande oor musiek en onthaal met n passie vir tuis kook.
416
Die spanning tussen die private en die publieke met die ironie dat die mees private ervaring, te wete die dood, ook vir die kunstenaar die mees openbare word – in só mate dat hy ná nóg 50 jaar ook houvas op sy “intellektuele eiendom” verloor en opgeneem word in die sfeer waar taal nie meer bestaan nie, dat daar as’t ware ’n streep getrek word deur sy naam.
417
Op sosiale media het mense die afgelope paar weke vrae gevra oor ’n uittreksel uit ’n onbekende boek.
418
Elijah Mhlanga, woordvoerder van die departement van basiese onderwys, sê hulle het al ’n maand gelede navrae oor die kwessie ontvang en het ’n beroep op mense gedoen om na vore te kom met die omslag van die boek sodat hulle ondersoek kan instel, maar hulle het niks ontvang nie. Die departement het ook by sy uitgewers navraag gedoen, maar hulle het ook niks gevind nie.
419
“Ons kon nie hierdie boek opspoor nie. Dit is nie in ons skole nie. Daar is gevalle waar ’n skool addisionele materiaal bekom, maar dit is beslis nie in ons katalogus nie.”
420
Sinethemba Joya (29), ’n pasiënt van Kaapstad wat in die hospitaal opgeneem is met twee gebreekte bene ná ’n taxi-ongeluk, het onlangs haar misnoeë oor dié reëling op sosiale media uitgespreek.
421
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Maandag gewaarsku dat Suid-Afrikaners bedag moet wees op ’n malaria-risiko, veral in die noordelike dele van die land wat nou die somerreënseisoen binnegaan.
422
“Maak seker dat jy weet waar die geaffekteerde gebiede is en watter tipe voorsorgmaatreëls nodig is. Malaria word aangetref in die noordelike dele van Limpopo
423
Amper 29 dae nadat Kobus Cronje (58) dood is, lê sy lyk nog in die staatslykhuis van die Tygerberg-hospitaal terwyl sy vrou, Nina, hom ’n waardige begrafnis wil gee.
424
Maar die forensiese patologiediens van die Wes-Kaapse departement van gesondheid wag vir mediese verslae van die laaste hospitaal waar Cronje behandel is, sê Robert Daniels, ’n woordvoerder van die departement.
425
Cronje, van Hermanus, was op 10 September in ’n ernstige motorfietsongeluk. Hy is aanvanklik in die MediClinic Vergelegen-hospitaal opgeneem, waar hy verskeie operasies ondergaan het. Hy is van daar af na die Busamed Paardevlei-hospitaal oorgeplaas, waar hy nog operasies moes ondergaan.
426
Daniels sê Cronje se lyk is eers tien dae ná sy dood na die forensiese patologiediens verwys. Dié afdeling het ’n groot werklas, maar dit is volgens hom nie die enigste rede hoekom daar nog nie ’n lykskouing gehou is nie.
427
Volgens Louw is die tuberkulose-taakspanne se werksaamhede nie bestendig nie. Daar is ook nie ’n begroting vir ’n bewusmakingsveldtog nie.
428
Dit is volgens Cobus Snyman, DA-raadslid in die Kgetlengrivier-munisipaliteit wat die gebied bedien, die toestande wat die party op ’n onlangse besoek aan die hospitaal aangetref het.
429
Tebogo Lekgethwane, woordvoerder van Noordwes se gesondheidsdepartement, erken die lykshuis se bergplek is heeltemal onvoldoende. Hy sê die aantal onopgeëiste lyke neem toe en dit is ’n tydrowende proses om te hanteer. Nog ’n eenheid word by die forensiese lykshuis gevestig, waar onopgeëiste lyke na verwagting van November gehou sal kan word.
430
Die DA het glo vroeër versoek dat dr. Dion Thys, hoof van die Noord-Kaapse gesondheidsdepartement, die oorsigbesoek meemaak, maar hy het nie opgedaag nie.
431
Ja Supra. Jy het nes die res van jou kaders die provinsie in die grond in gery en leeg getap. Nou tree jy af met n lekker vet pensioen en jy bly anc voorsitter. Pensioen PLUS al die gewone voordele wat kommuniste so baie van hou.
432
Om nie eens te praat van die rassehaat wat hy aangeblaas het met Coligny debakel nie. Sy PR ‘stunt’ om vir die oorlede beweerde slagoffers se ouers ñ huis te skenk nie, het hom niks in die sak gebring nie.
433
Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, wat sommer dadelik diep in jou hart kruip wanneer jy dit hoor. Die liedjie is deur Vaughan Gardiner geskryf en gaan oor ’n persoon wat haar geliefde verloor het, maar die positiewe daaruit haal deur hulle tyd saam te koester en alle potensiële verhoudings te meet aan die liefde wat hulle gedeel het.
434
Dit is die groep se eerste opname met Hansie as nuwe lid en hulle hoop dat hulle musiek vir luisteraars iets sal beteken, al is dit net om hulle te laat glimlag na ’n lang dag. Die enkelsnit is die eerste vrystelling vanaf hulle nuwe album, wat later vanjaar uitkom en daar word ook reeds aan ’n musiekvideo beplan.
435
Nadat een van die oorspronklike groeplede, Henk Dercksen, in 2016 besluit het om Spanje toe te gaan was die musiekpaar steeds so in aanvraag dat Jeanette besluit het om die duo vir ’n lewendige orkes te verruil wat baie goeie aftrek gekry het. Hansie, wat op daardie stadium vir die orkes baskitaar gespeel het, het egter so goed ingepas as gevolg van sy talent en veelsydigheid dat daar besluit is om weer terug te keer na die groep se oorspronklike formaat.
436
Jeanette Pretorius het van kleins af ’n passie vir musiek. Sy het op twaalfjarige ouderdom reeds haar debuutalbum by Boet Pretorius van Decibel Musiek opgeneem, waarna vyf ander (waarvan twee kinderalbums en een ’n country-album is) gevolg het. Alhoewel sy van ’n wye verskeidenheid musiek hou, lys sy Martina Mcbride, Carrie Underwood en Patsy Cline as haar grootste musiekinvloede. Dié talentvolle gesinsvrou, is nie net ’n goeie sanger nie, maar ook ’n kranige liedjieskrywer, jodelaar en aktrise, wat al verskeie gasverskynings op die kassie gemaak het.
437
Hansie Roodt het in ’n musikale huis grootgeword. Sy pa was ’n meesterkitaarspeler, saam met wie sy ma soms gesing het en sy broers is ook gesoute musikante. Sy loopbaan het egter eers in 2010 afgeskop, maar sedertdien was daar al baie hoogtepunte en kon hy al saam met baie bekendes musiekmaak, waaronder Mel Botes. Hy geniet ’n breë spektrum musiekgenres, wat wissel van Jazz tot Heavy Metal, en het groot waardering vir John Petrucci en Mark Knopfler se werk.
438
As hy nie ’n musikant was nie, sou hy graag ’n weermagvlieënier wou word: “Ek dink dat ’n mens daar in die wolke ongelooflike vryheid kan beleef… en dames hou dan so baie van ’n man in ’n uniform,” vertel hy met ’n vonkel in die oog. Die bedryf het hom geleer om altyd voorbereid te wees vir jou vertonings, omdat daar niks so sleg is as om saam met iemand te werk wat nie weet wat aangaan nie. Wanneer hy nie optree nie, is hy die musiekkoördineerder by sy kerk en gee hy kitaarlesse. “Die lekkerste ding van my beroep is om nuwe mense te ontmoet, deur die land te toer en om te sien hoe musiek mense raak,” sê hy.
439
Potchefstroom. – Krygkor wou nie eens ’n aansoekvorm vir ’n beurs aan ’n ingenieurstudent in dié stad stuur nie omdat hy wit is.
440
Volgens sy ma, mev. Viola Olivier van Piet Retief in Mpumalanga, het sy Krygkor in Januarie gevra hoe om aansoek te doen om ’n beurs.
441
“Ek het haar gebel en sy het gevra ek moet ’n e-pos aan haar stuur sodat sy vir my ’n aansoekvorm kan stuur.”
442
AfriForum Jeug sal die saak volgens Roets met sy regspan opneem as hy nie bevredigende reaksie op sy skrywe van Krygkor ontvang nie.
443
“Dis daarom vir ons ’n noodsaaklike prioriteit om hierdie groep te bemagtig. Ons het beleid en inisiatiewe om dit te doen.
444
“Dit sluit onder meer ’n talentontwikkelingsprogram in, wat behels dat nuwe graduandi in die aangewese groepe ’n jaar of twee se werkervaring by Krygkor kan opdoen.
445
Krygkor het ook ’n beursskema vir ingenieurs- en wetenskapstudente om die genoemde tekort op veral lang termyn die hoof te bied.
446
“Krygkor is ’n staatsonderneming en moet daarom toesien dat alle Suid-Afrikaanse wette toegepas word, soos die Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Swart Ekonomiese Bemagtiging,” lui die verklaring.
447
9 Julie 2017 Heb 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy […]
448
Woman of Peace Hierdie kursus word nie tans aangebied nie. Hierdie verrykende kursus word aangebied vir alle vroue wat begeer dat hulle vrede nie meer sal afhang van hulle omstandighede […]
449
“Ons het altyd na hom verwys as die versorger in die familie. Hy was altyd besorg of die deure in die aand gesluit is en of almal geëet het. Hy was die mees lojale en opregte persoon,” het Susan de Bruyn, Deon se ma, aan Maroela Media gesê.
450
Elmer was ook in die huis aangesien hy die naweek kom kuier het vir sy ma se verjaarsdag. Hy het die skote gehoor en op die aanvallers en sy ma en Deon afgekom. Hy het gehardloop om ʼn vuurwapen te gaan haal waarna die aanvallers op die vlug geslaan het.
451
De Bruyn sê Deon het landbou studeer en was van 2010 af op die plaas. “Hy was ʼn familiemens. Hy het nie regtig gekuier nie en sy huismense was vir hom baie belangrik. Hy het ʼn passie gehad vir landbou en was mal oor visvang.”
452
Sy het gesê Deon het nog onlangs tydens ʼn gesprek met sy broer, Dirk (24), en sy vriendin, Izel Potgieter, gesê mense moet positief bly oor die land. “Hy het gesê dis sy land en hy wil nêrens heen gaan nie.”
453
Ag, my hart pyn vir sy geliefdes. Wat ‘n pragtige jong man. Hoe wreed is dit nie. Mag jy in vrede en vreugde wees waar jy nou is, Deon.
454
Ek is so vreeslik hartseer vir Deon en sy familie, hy was n pragtige seun met n lieflike geaardheid het onmidelik van sy gesig gehou op die foto.
455
Bhembe,hoekom spreek jy nie jou simpatie teenoor die familie uit nie.Hoekom is jy nie met skok of afgryse gevul oor die sinnelose moord nie of geniet jy dit dat nog ‘n blanke vermoor is
456
Jou eerste kommentaar was dat sy hande agter sy rug vasgebind was toe skiet hulle hom. Ek sien nou niks daarvan nie. Kan jy asb meer se want dit help nie ons word opgesweepvmet vals informasie nie. Sterkte vir jou en jou familie.
457
'n Teoretiese ondersoek na die arbitrêre aard van teaterkonvensies vir die analise van die vertoningsteks 
458
Mbalula het die belangrikheid van betrokkenheid in die demokrasie benadruk. “Dit maak nie saak hóé hoog die spanning loop tydens gesprekke nie, dit moet altyd binne die raamwerk van die wet gebeur. Geen intimidasie of teistering kan gebruik word om diegene stil te maak van wie jy verskil nie.”
459
Die pos funksie sal die admin in staat stel om kennisgewings op menslike vertalings gemaak op die blad te kry, in die gratis weergawe wat jy sal 'n boodskap so gou as 'n nuwe vertaling is gepos kry. In die volledige weergawe het jy ook die opsie om voorsiening te maak die boodskappe te buffer (sodat jy sal 'n enkele boodskap kry nadat 'n gebruiker 'n paar snare op die terrein vertaal). Jy het ook die opsie om 'n daaglikse opsomming ontvang van nuwe vertalings gemaak in op die blad. Jy kan ook kies die adres die boodskappe sal gestuur word, net laat dit leeg vir e-pos die administrateur se.
460
Nog 'n kenmerk wat verbeter op hierdie weergawe is die backend vertaling redakteur, terwyl hy nog nie sodat jy eintlik vertaal op die agterkant, jy kan nou die vertalings met gemak te bestuur deur die gebruik van die filter funksie wat bygevoeg is en die grootste deel aksies wat nou eintlik werk. 🙂
461
Hierdie weergawe voeg ondersteuning vir Geographic IP gebaseer opsporing wat 'n versoek funksie vir die laaste paar eeue was (Wanneer die dino's geheers).
462
Hoe stel die ondersteuning vir hierdie opsporing? Dit berus op die uitstekende geoip Detection plugin deur yellowtree.de. Na die installering van en aktiveer wat plugin die opsie net onder die ACCEPT_LANGUAGES kop gebaseer opsporing sal verskyn in die instellings. Die verbeterde koppelvlak sal jou ook wys wat sal die gevolg vir jou eie opsporing te wees wanneer jy toegang tot die administrasie paneel.
463
verder verduidelik, die aanvaarding van jou webwerf is in Engels geskryf en het ondersteuning vir Spaans. 'N gebruiker besoeke van Spanje, die taal sal herlei word na Spaans (Eerste verband van die sessie). As 'n gebruiker besoek uit Duitsland hoewel die taal bespeur as Duitse sedert die taal nie geaktiveer is die webwerf sal lei tot die standaard weergawe.
464
As jy enige misredirection wanneer hierdie funksie is aangeskakel (Dit is tydelik hier in staat gestel om te toets) laat weet ons asseblief via die kontak vorm.
465
PS. As jy met behulp van 'n vorige volledige weergawe en die werk na die nuutste volledige weergawe word nie vertoon (net werk om die gratis weergawe) moet asseblief nie huiwer – opgradeer na die gratis weergawe eerste, dan onmiddellik volg deur die opgradering na die volledige weergawe, geen verstellings moet verlore gaan.
466
Eerste, die vermoë om widgets van jou oplaai dir laai (meer spesifiek te wees, wp-content/uploads/transposh/widgets), dit is vir almal wat sy eie widget geskep (miskien net die verandering van 'n vlag) en het probleme opdatering van die prop, want die huidige gids widget het geneutraliseer, hierdie funksie maak ook die moontlikheid om widgets met ander te deel.
467
Die tweede kenmerk is die toevoeging van Google “rel = alternatiewe hreflang” metode, wat basies is die gebruik van ten volle gekwalifiseerde URL's vir elke sodanige verwysing in plaas van relatiewe URL's, dit verhoog die grootte van jou htmls deur 'n baie (na gelang van die aantal tale wat jy ondersteun, net vermeerder hierdie getal deur die grootte van adres van jou werf en jy kan vinnig optel 1k vir elke versoek vir niks). Ons huidige Aanbeveling is net om dit uit te skakel, maar as jy 'n beter ervaring in Google se webmaster nutsprogramme, gaan voort en om pret te hê.
468
Ons hoop dat jy dit sal geniet hierdie weergawe, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak vir enige foute / funksie versoeke.
469
Transposh het geleef vir die laaste 10 jaar of so. Ons het voortdurend gehou die prop opgedateer op ons webwerf hier, en probeer om seker te maak die wordpress.org weergawe werke maak.
470
Dit is besig om te begin met vandag se vrylating van weergawe 1.0.0 op wordpress.org en die volledige weergawe 1.0.0.1, wat sal die nuwe standaard hier wees (volledige weergawe sal eindig met 'n bykomende .1)
471
Die volledige weergawe het meer funksies, geen perke taal, widgets ondersteuning, en 'n backlink na ons werf (wat jy kan kies om te verwyder – lees die terme)
472
Dit het so langer as wat nodig is, want ons moes die omgewing te skakel van die ou en betroubare svn by die nuwe en belowende git. Wat regtig opgemors met hierdie uitgawe. Hoop dat ons nuwe weergawes sal vrystel met 'n korter tyd raam.
473
In verlede kwartaal het ons ’n besoek afgelê in Villiers. Daar vertel die VCSV-juffrou vir ons van ’n elfjarige meisie, Lee, wat daardie afgelope vakansie vir haar ouers gesê het dat sy eendag ’n predikant wil wees.
474
Sy is ook geïnspireer om ’n dagstukkie-boekie met 30 dagstukkies te skryf. Die juffrou het vir ons ’n kopie gegee en my mond het oopgehang om te lees wat in ’n elfjarige meisie se hart is. Ons is sooo opgewonde saam met Lee oor haar boekie wat een van die dae ook vir ons beskikbaar gaan wees om by ons skole uit te deel.
475
Onthou jy kan dag of nag met Jesus praat. Waar jy ookal is, kan jy met die Here praat. Dit is so fantasties! As jy in die middel van die nag wakker word kan jy nog steeds met die Here Jesus Christus praat. Onthou die Here gee nie om wanneer of waar jy is nie. Die Here is bereid om te luister. “
476
Stan-Lee Gunter. Ek is elf jaar oud. Die Heilige Gees het vir my gesê om die dagstukkies vir julle te skryf.
477
Ons jaar het met ’n uitdaging begin. Ons het baie dinge nodig gehad vir die span se huis. Op ’n stadium kyk ons na ’n preek van Robert Morris van The Blessed Life toe hy sê: Verwag jy dat God jou gaan help of verwag jy dat iemand vir jou gaan geld gee?
478
Ek het besef ek sit heeltyd en wag dat iemand vir my gaan geld gee. Wie is die regte persoon om mee te praat? Vir wie moet ek ’n voorlegging doen? Waarheen moet ek gaan? Ek besef toe dat ek verwag mense moet my help en ek sien nie regtig God as my Voorsiener nie! Ek probeer dit self uitsorteer!
479
Dit was ongelooflik hoe vinnig dinge toe gebeur het. Ons het vir niemand gevra nie, maar ewe skielik net goed gekry. Mense het net nog en nog en nog gebring. Ons span se hele huis is gemeubileerd, nuwe beddegoed, nuwe stofsuier en ’n wasmajien wat ek gesê het is ’n luukse item, so ons hoef dit nie te hê nie. Ons het ’n veiligheidshek gekry, wat verniet kom opsit is ook. Iemand het ons sleepwa vir ons kom regmaak. Dit het eintlik net ’n nuwe prop nodig gehad maar die man het ’n klomp ander goed ook vir ons verniet reggemaak en dit ook mooi geverf.
480
Mnr Gerhardt Viljoen het op 24 Januarie 2014 by ons op die terrein kom bly, aanvanklik net vir ‘n week, hy en sy klein hondjie van 6 weke oud.Sy woorde aan my was dat hy rus en vrede kom soek na ‘n familiekrisis. Deur die loop van sy verblyf het ons aan die gesels geraak en was hy baie geïntereseerd in die doel en late op die terrein asook waarvoor VCSV / UCSA staan.Na ‘n kerkdiens en doopplegtigheid op 26 Januarie 2014 in die Kapel gelei deur Ds Wikus Lambrechts van die NG Kerk op Lutzville, sy skrifgedeelte was Prediker 2 vanaf 17, wat Mnr Viljoen ook bygewoon het, het hy my deur die loop van die week kom besoek en ons het gesels oor my drome wat ek nog vir die terrein het. Op Donderdag 30 Januarie het Gerhard vir my brosjures gewys en gevra dat ek ‘n stoel moet kies asook die kleur. Dit het my onverwags betrap en ek kon nie my ore glo toe hy my meedeel dat hy 100 stoele aan die terrein sal skenk nie.
481
Die akteur Tom Cruise (56) het sy jongste kind, Suri (12), blykbaar jare laas gesien – al mag hy haar 10 dae per maand besoek.
482
Leef en laat leef!. Die lewe is wat jy daarvan maak, al voel dit soms nie so nie. Rome is nie in 'n dag gebou nie, geduld is die wagwoord!
483
Laat die potte prut Kom spog met jou potjievernuf! Stuur 'n e-pos aan via@mediaclubproductions.co.za om deel te neem.
484
Amerikaanse owerhede beskuldig hom daarvan dat hy miljoene rande van beleggers gesteel het wat hy na bewering met leuens en bedrog verlei het om in sy maatskappy te belê. Hy het glo selfs ’n kuberkraker gehuur om vals inligting vir sy platform te skep.
485
Volgens sy LinkedIn-profiel het hy ’n BA-graad van die Universiteit van KwaZulu-Natal, maar volgens sy Facebook-profiel het hy regte aan Unisa gestudeer.
486
Ná sy studies het hy in 2007 die onderneming Springleap begin. Dit was aanvanklik ’n onderneming wat T-hemp-ontwerp aangemoedig het: Grafiese ontwerpers kon hul idees op die webwerf voorlê en Springleap het dit dan gedruk.
487
Dit het gou uitgebrei tot ’n webwerf vir skarewerwing wat maatskappye met grafiese ontwerpers en reklameberoepslui verbind het. Nokia, Samsung, Foschini en SAB het kliënte geword en die onderneming het ’n prys vir die innoverendste e-onderneming op die Verenigde Nasies se Wêreldberaad gewen.
488
Springleap het na bewering geadverteer dat hy ’n gesogte bestuurspan het – insluitend tegnologiehoofde met indrukwekkende biografieë – terwyl die maatskappy in werklikheid nie ’n tegnologiehoof gehad het nie.
489
Eyal het na bewering gespog dat die projek hom net $25 gekos het, sê die owerhede, wat toegang tot sy e-posse verkry het.
490
Eyal het na bewering ook gelieg oor die feit dat Springleap in die tegnologietydskrif Fast Company se lys verskyn het as die sewende innoverendste maatskappy ter wêreld.
491
Ek lewe elke dag tot sy volste, die lewe is wat jy daarvan maak, en skuld jou niks jy skuld die lewe. Hou van buite lewe en visvang, ek haat leuns. Ek is mal oor dans en braai...
492
’n Amerikaanse ma van drie het twee vuisgroot gate in haar sitvlak nadat sy ’n operasie ondergaan het om die silikoon te verwyder wat sy jare gelede laat inspuit het.
493
Sy was aanvanklik in haar skik met die resultaat, maar mettertyd het sy besef iets is nie reg nie. “My boude het net groter geword. Ek het gewigte begin optel om spiere te bou. Ek het begin wens ek het nooit die silikoon laat inspuit nie,” verduidelik Janelle.
494
Met die hulp van die Amerikaanse televisieprogram, The Doctors, het sy eindelik in Januarie vanjaar die silikoon laat verwyder, maar toe het dinge behoorlik skeefgeloop. Tydens die prosedure het sy baie bloed verloor en binne 24 uur daarna het sy skielik verswak as gevolg van nekrose, ’n toestand waar liggaamselle doodgaan.
495
“Ek moet nog operasies ondergaan om normaal te lyk. Ek lyk steeds nie normaal nie. Ek is heeltemal geskend,” het sy aan CBS46 gesê.
496
Aristoteles is 'n silwergrys mannetjieskat in die fleur van sy lewe, en hy is baie mooi - hy reken self so. Anna en haar gesin dink gelukkig ook so. Altans, dis wat Aristoteles dink … tot die dag toe hy uitvind Anna wil graag 'n hond vir haar verjaardag hê.
497
Aristoteles is vasbeslote dat dit nie gaan gebeur terwyl hy die kat in die huis is nie! Al wat hy hoef te doen, is om Anna te laat besef hoeveel hy vir haar beteken - en hy gaan wegloop om sy punt te bewys.
498
Die samesteller, Wendy Maartens, sê sy is lankal pynlik bewus van die feit dat ons volksrympies en ouer verse vir die nuwe geslag verlore gaan. 'Ek het hierdie boek saamgestel vir elkeen wat met hierdie verse grootgeword het, sodat dit binne die bladsye van een bundel teen die hart gehou kan word. Nêrens, maar nêrens op ons winkelrakke is 'n boek met hierdie kosbaarhede nie. Dit hoort saam in een skatkis.'
499
Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront. In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen. Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer.