afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
"dit is n groot bekommernis dat die voorsiening van betroubare waterverskaffing tekens van afname toon," sê hy.
"it is a major concern that the provision of reliable supply water is showing signs of decline," he says.
0.868263
3,694
"naamloosheid gewaar borgwanneer n onthuller nie sy/haar identiteit wil openbaar nie, neem die sdkblitslyn slegs hul kontakbesonder hede.
"anonymity guaranteedwhen a whistleblower does not want his/her identity revealed, the psc hotline officer takes down only their contact details.
0.755734
2,523
die staatsdiens is uiteen lopend, met ’n wye verskei denheid vaardighede, kwa lifikasies en bekwaamhede.
the public service is diverse, with a huge range of skills, qualifications and capabilities.
0.729575
1,683
hulle kan ook krimineel vervolg word as daar bewys kan word dat hulle die staat opsetlik bedrieg het.
they may also be subject to criminal prosecution if the intention to defraud the state can be confirmed.
0.837777
3,252
ons fokus ook daarop om meer staatprivaat vennootskappe te vestig om die uitbreiding van swart kommersiële boerderye te ondersteun deur inisiatiewe soos die partners in agri land solutions en die landbouontwikkelingsagentskap.
we are also focusing on establishing more publicprivate partnerships to support the expansion of black commercial farming through initiatives like the partners in agri land solutions and the agricultural development agency.
0.934988
3,230
dit word toenemend duurder om kos en ander noodsaaklikhede te koop, vir basiese dienste te betaal en van openbare en private vervoer gebruik te maak.
it has become increasingly more expensive to buy food and other essentials, to pay for basic services and to use public or private transportation.
0.921514
3,206
jong mense is gretig om weer skool te gaan en om hul vriende en onderwysers weer te sien.
young people are eager to be in school again and to see friends and teachers.
0.89906
652
ek was verheug toe graad 11leerder sinoyolo qumba van orange farm aan my skryf oor wat in die sona van hierdie jaar moet wees.
my spirits were lifted when grade 11 learner sinoyolo qumba from orange farm wrote to me about what should be in this year’s sona.
0.918471
172
die eggenoot wat met die egskeidingsprosedure begin, word die eiser genoem, en die ander gade is die verweerder," sê peta.
the spouse who starts the divorce proceedings is referred to as the plaintiff and the other spouse is the defendant," said peta.
0.836465
38
om verder te verseker dat niemand oor die hoof gesien word nie, sê minister nzimande dat nsfas n veldtog gaan loods om seker te maak dat individue wat nie toegang tot tegnologie het om aanlyn aansoek te doen nie, die nodige hulpbronne en ondersteuning sal ontvang om aansoek te kan doen.
furthermore, to ensure that no applicant is left behind, minister nzimande says nsfas will embark on an outreach campaign to ensure that individuals who do not have access to technological devices that enable them to apply online are given the necessary resources and support to apply.
0.878062
3,623
hulle is optimisties, lewenskragtig en dapper, dikwels in die moeilikste omstandighede denkbaar.
they are optimistic, resilient and courageous, often in the face of the harshest of circumstances.
0.885003
713
sodanige kultuur behoort veral deur diegene in posisies van gesag en invloed, hetsy godsdienstige leiers of politici, tradisionele leiers of beroemdes, omarm te word.
such a culture should be embraced in particular by all those in society who occupy positions of authority and influence, whether they are religious leaders or politicians, traditional leaders or celebrities.
0.863462
90
die ring bevat n antiretrovirale medisyne genaamd dapivirine en moet elke maand vervang word.
the ring contains an antiretroviral drug called dapivirine and must be changed every month.
0.955936
3,737
dit was een van die sleu telkwessies wat tydens my vergadering met die suidafrikaanse nasionale redakteursforum geopper is.
this was one of the issues that was raised sharply during my engagement with the south african national editors’ forum recently.
0.825641
1,205
n bekwame belastinginvorderingsagentskap is die grondslag van n bekwame staat.
a competent tax revenue collection agency is at the heart of building a capable state.
0.763607
2,923
in provinsies soos noordwes word kleinboere ondersteun deur "landboubeginnerspakkette" bestaande uit saailinge en pluimvee, in vennootskap met plaaslike landboukolleges.
in provinces like north west, smallscale farmers are supported with agricultural ‘starterpacks’ of seedlings and poultry, in partnership with local agricultural colleges.
0.878205
3,228
ons gedagtes en gebede is met die gesinne wat sukkel om sin te maak van die onbeskryflike skok.
our thoughts and prayers are with the families who are struggling to come to terms with this unspeakable horror.
0.783735
3,264
my onlangse besoek aan die hawe was om te gaan kyk of die verbintenisse wat na aanleiding van dié kwessies aangegaan is, wel geïmple menteer is.
my recent visit to the port was to check whether the commitments made in response to these concerns had been implemented.
0.804316
1,827
baie vroue en kinders wat slagoffers van ggg, byvoorbeeld verkragting, is, voel angstig om in die hof te getuig en intieme besonderhede oor insidente voor vreemdelinge weer te gee.
many women and children who have suffered gbv, for example, rape, are anxious about going to court to testify and relate intimate details of events in front of strangers.
0.890728
1,155
dit is responsief, want dit gebruik die staat se hulpbronne om op plaaslike gemeenskapsbehoeftes te reageer, hetsy vir groener ruimtes, voedselsekerheid, nog meer vroeë kinderontwikkelingsentrums, of beter en meer toeganklike paaie.
it is responsive, because it uses the state’s resources to respond to local community needs, be it for greener spaces, food security, more early childhood development centres, or for better and more accessible roads.
0.881935
1,324
dit is duidelik uit die syfers dat, tensy ons nou optree om dinge om te keer, daar nog moeiliker tye voorlê.
the figures make it plain that unless we act now to turn things around, there will be even more difficult times ahead.
0.784186
216
maskers moet met seep en warm water gewas word, behoorlik uitgespoel en gestryk word.
masks should be washed with soap and hot water, rinsed thoroughly and ironed.
0.883546
510
professionalisering van die staatsdiens behels die opleiding van rekening kundige beamptes oor al die regeringsfere heen met betrekking tot die toepaslike wetlike bepalings.
professionalising the public service involves training for accounting officers across all spheres of government on the applicable legislative provisions.
0.83135
1,680
vmei 2020 uitgawe 2hoe om jou materiaalmasker te hanteer 1. gebruik slegs 'n masker wat gewas en gestryk is.2.
may 2020 edition 2how to handle your cloth mask 1. only use a mask that has been washed and ironed.2.
0.84396
499
herstelwerk vind tans aan rioolwaterwerke, pompstasies en retikulering plaas.
work is underway to repair damaged waste water treatment works, pumpstations and reticulation.
0.792351
3,125
ganuganu was gedu rende die pandemie se eerste en tweede golf in die voorste linie en het in die hospitaal se hoësorgkovid19 saal gewerk.
ganuganu was on the frontline during the pandemic’s first and second wave, working at the hospital’s high care covid19 ward.
0.880551
1,856
verskeie werkpro gramme onder die president se indiensnemingstimulus het reeds begin.
a number of employment programmes under the presidential employment stimulus have started.
0.66215
1,388
dié is merkbaar op verskeie praktiese maniere.
we are seeing this in various practical ways.
0.76219
1,519
v: ek het kovid19simp tome.
q: i have covid19 symptoms, is it safe to get vaccinated?
0.703543
2,386
verder het vleispryse met 9.5% toegeneem vanaf junie 2021 tot junie 2022, en kos effens meer as in mei 2022. olies en vette het jaarliks toegeneem met 32.5% vergeleke met 26.9% in mei, toe die vpi toegeneem het.
in addition, meat prices increased by 9.5% from june 2021 to june 2022., and cost slightly more than they did in may 2022. oils and fats increased annually by 32.5%, compared with 26.9% in may when the cpi increased.
0.922322
3,441
hoe om brandwonde te voorkombrandwonde in en om die huis kan voorkom word.
how to prevent burnsburn injuries can be pre vented around the home.
0.721747
2,076
in die res van die gevalle kan die onderliggende oorsake wel geïdentifiseer word en word dit simptomatiese epilepsie genoem.
in the remaining cases the underlying causes can be identified, which is known as symptomatic epilepsy.
0.870196
1,540
plaaslike filantropiese en skenkersorga nisasies behoort ook betrokke te raak en openbare belange joernalismeondernemings te ondersteun, soos wat die geval in baie demokrasieë is.
local philanthropic and donor organisations should also come on board and support public interest journalism ventures, as is the case in many democracies.
0.886847
1,217
elearning@cipc.co.za om vir die opleiding te registreer.
elearning@cipc.co.za.
0.872984
2,681
jy 'n student is student is wat voor 2018 aan n universiteit begin studeer het en jou huishoudelike inkomste nie r122 000 per jaar oorskry nie.
if you are a student who began university studies before 2018 and your household income is not more than r122 000 per year.
0.873723
3,627
dit is wat apartheid se onderdrukkers gedoen het.
this was how the apartheid oppressors operated.
0.844905
2,993
altyd ’n bottel met water by jou hou en gereeld daarvan drink.
always carry a bottle of water with you and drink regularly.
0.828689
1,416
hanteer dit só sy verduidelik dat angs die vrees vir iets of die bekom mernis oor iets is waarvan die uitkoms onseker is.
how to cope she explains that anxiety is the fear of or worrying about something that has an uncertain outcome.
0.782801
2,217
dit behoort in die diversiteit van aanstellingsen bestuurspraktyke, in eienaarskap en in verkryging, weerspieël te word.
this should be reflected in diversity of hiring and management practices, in ownership and in procurement.
0.847413
3,178
soos ons in die konsepraamwerk noem, "moet die burokrasie voortdurend lo jaal en nougeset die politieke mandaat wat deur die kiesers en die party daargestel is, implementeer, maar hulle daarvan weerhou om self politieke rolspelers te wees.
as we note in the draft framework, "the bureaucracy must continue to loyally and diligently implement the political mandate set by voters and the party, but to refrain from being political actors themselves.
0.86617
1,676
dit is n manier om te versker dat demokrasie uit geleef en gehandhaaf word.
it is a means by which democracy is secured and upheld.
0.826829
1,197
n doktor sal medikasie voorskryf na aanleiding van die ouderdom en fisiese toestand van jou kind, asook die tipe aanvalle wat jou kind kry.
a doctor will prescribe medication based on the age, physical condition and type of seizures your child has.
0.833965
1,542
"tweedens sal ons fokus op stabilisering en herstel deur behuising te verskaf aan mense wat hul wonings verloor het en die herstel van dienslewering.
"second, we will focus on stabilisation and recovery, rehousing people who have lost homes and restoring the provision of services.
0.859131
2,960
"jy moet aan hulle 30 dae gun om aandag te skenk aan die kwessies wat jy geopper het.
"you must allow them 30 days to correct the issues that you identified.
0.832698
2,539
dit moet doelbewus werksgeleenthede vir vroue op alle vlakke van beplanning, finansiering, konstruksie en die onderhoud van infrastruktuur skep.
it must deliberately create employment opportunities for women in all stages of planning, financing, building and maintaining infrastructure.
0.896907
953
die onderwysen opleidingsgesagsliggaam vir die gesondheidsen welsynsektor (hwseta) is daartoe verbind om die ekstreme vaardigheidstekort in die veeartsenykundige sektor te verlig en transformasie te verseker.
the health and welfare sector education and training authority (hwseta) is committed to addressing the extreme skills shortage in the veterinary sector and ensuring transformation.
0.836054
3,080
op die eerste dag van 2022 het die nasie in die gees bymekaargekom om afskeid te neem van aartsbiskop desmond tutu by die st. george’s katedraal in kaapstad.
on the first day of 2022, the nation gathered in spirit to bid farewell to arch bishop desmond tutu at st george’s cathedral in cape town.
0.929987
2,635
395 fasiliteite is deur die departement van gesondheid geassesseer, wat 35 759 beddens verteenwoordig.
395 facilities have been assessed by the department of health, representing 35 759 beds.
0.853518
750
stappe wat gedoen is sedert die begin van die ondersoek het die soe, in samewerking met ander agentskappe, die volgende vordering gemaak: 45 sake, met n gesamentlike waarde van r2.1 miljard, is aangegee by die spesiale beslissingsraad oor korrupsie, bedrog en ongeoorloofde geldvloei.
action taken since the start of the investigation, the siu, working with other agencies, has made the following progress: 45 matters, with a combined value of r2.1 billion, have been enrolled with the special tribunal on corruption, fraud and illicit money flows.
0.893484
2,705
ons het in plaas daarvan 'n begroting voorgelê wat verskeie gebalanseerde en weldeurdagte maatreëls bevat om besteding in toom te hou, omset te verhoog en groei aan te moedig.
we have instead presented a budget that contains a range of balanced and wellconsidered measures to contain spending, increase revenue and encourage growth.
0.826521
234
probeer om elke dag vir 30 minute te oefen.
try to do physical exercise for 30 minutes a day.
0.889016
732
met infrastruktuurontwikkeling en belegging wat een van die herstelplan se sleutelprioriteite is, is die groei in werkskepping in die konstruksiesektor veral bemoedigend.
with infrastructure development and investment being one of the key priorities of our recovery plan, the growth in jobs in the construction area is particularly encouraging.
0.883173
3,789
dié diens sal help om hulle meer op hulle gemak te laat voel.
this service will help them feel more at ease.
0.716739
1,156
letsatsi sê dat daar van mense wat voortgaan om die kindertoelae te ontvang nadat die kinders nie meer in hulle sorg is nie, verwag sal word om die bedrag wat hulle sodoende wederregtelik ontvang het, terug te betaal.
letsatsi says people who continue to receive child support grants after the children are no longer in their care, will be required to repay the amount received unlawfully.
0.897655
3,251
vukuzenzele unnamed indien jy nie n geldige testament het nie, het jy geen seggenskap oor wie jou bates erf met jou afsterwe nie.
vukuzenzele unnamed if you don’t have a valid will, you will have no control over who inherits your assets when you die.
0.790671
2,445
durbanhawe, wat van sleutelbelang tot suidafrika se ekonomie is en een van die grootste en besigste verskepingsterminale op die kontinent is, is grootliks geraak.
the port of durban, which is vital to south africa’s economy and is one of the largest and busiest shipping terminals on the continent, has been severely affected.
0.884699
2,982
ons het meer joernaliste nodig, nie minder nie.
we need more journalists, not less.
0.800967
1,209
nie een van ons wil na die dae van uiterste inperking te rugkeer nie.
none of us wants a return to the early days of extreme lockdown restrictions.
0.766105
1,065
besighede en werkers bly, met geen teken dat die pandemie binnekort te eindig nie, kwesbaar.
with the pandemic show ing no immediate signs of ending, businesses and work ers remain vulnerable.
0.70151
2,156
in die dae, weke en maande wat voorlê, moet ons pogings daadwerklik op herstel toe gespits wees.
in the days, weeks and months that lie ahead, we must urgently focus our efforts on recovery.
0.867089
1,062
geslagsgebaseerde geweld is n probleem van manlike geweld.
gbv is a problem of male violence.
0.80928
2,616
za kwazulu natalkwazulu natal – roelien wiesner – 033 3928712 – rwiesner@npa.
za kwazulu natal – roelien wiesner – 033 3928712 – rwiesner@npa.
0.98507
1,167
alhoewel die meeste van die land se ekonomiese sektore nou al vir n hele paar maande weer in staat was om handel te dryf en te produseer, gaan dit tyd neem vir die ekonomie om te herstel, en werkskepping en indiensname om weer op die been te kom.
while most economic sectors have been able to operate again for several months, it will take some time for the economy to recover and for lost jobs to be restored.
0.811279
1,492
die eenheid wat onwettige ekonomie ondersoek wat in 2018 heringestel is, het n paar suksesse behaal in die bekamping van onwettige ekonomiese handel, insluitend deur te fokus op nievoldoening aan doeanevereistes.
the illicit economy unit that was reconstituted in 2018 has notched up a number of successes in combating illicit economy trades, including through a focus on customs noncompliance.
0.856382
2,938
swart mense was onder apartheid vanselfsprekend onder verdenking en is deur die polisie gestop as hulle in sogenaamde wit gebiede gevind is.
under apartheid, black people were deemed suspects by default and stopped by police when found in socalled white areas.
0.867703
2,995
smsnavrae oor bestuurderslisensies om navraag te doen oor bestuurderslisensies, kan aansoekers hulle idnommer na 33214 sms.
driver’s licence sms query for a driver’s licence query, applicants can sms their id number to 33214. they will then receive one of the smses below: application received: the application was received, but has not yet been processed.
0.777187
3,096
sesentwintig universiteite help om werklose afgestudeerdes te plaas in n werk wat betrekking op hul kwalifikasies het.
twenty six universities are helping to place unemployed graduates in work relevant to their qualifications.
0.89717
3,648
ons gebruik digitale tegnologieë om die identifisering, opsporing en isolasie van kontakte uit te brei en om ondersteuning te bied aan diegene wat positief toets.
we are deploying digital technologies to strengthen the identification, tracing and isolation of contacts, and to provide support to those who test positive.
0.926131
884
hulle ken hul regte en is nie bang om daarop aan te dring nie.
they know their rights and aren’t afraid to demand them.
0.836616
143
een van die organisa sies wat deur die fonds ondersteun word, is die kwazulunatalgebaseerde gugu dlaministigting, wat r250 000 ontvang het.
one of the organisations supported by the fund is the kwazulunatal based gugu dlamini foundation, which received r250 000 from the gbvf in 2022. executive director of the gugu dlamini foundation, mandisa mabaso, established the foundation in 2010 after her mother – the late gugu dlamini – was stoned to death in 1998 in durban for disclosing her hivpositive status.
0.740012
3,723
maar die styging in infeksies wat deur ons mediese spesialiste voorspel is, het nou begin.
but now, the surge in infections that we had been advised by our medical experts would come, has arrived.
0.792233
850
dié wet laat die howe toe om tussengangers aan te stel wat minderjariges, persone met gestremdhede en bejaardes in verrigtinge kan ondersoek.
this act allows the courts to appoint intermediaries through which a minor, a disabled person or an elderly person can be examined in proceedings.
0.799023
2,782
mohammed se sewejarige seun het ook positief getoets.
mohammed’s sevenyearold son also tested positive.
0.858969
717
manthada sê die fondse het die tvep in staat gestel om na meer slagoffers uit te reik en ook om die organisasie se lopende koste te dek.
murendeni vhengani (26) is a survivor who was rescued by the tvep from her abusive exboyfriend.
0.638159
3,599
inligting wat op die nrs voorkom, sluit in: oortreders se volledige naam, van en hul beroep of ambag; oortreders se bekende straatadres en enige kontak besonderhede, waaronder n posadres; oortreders se identiteitsof paspoortnommer; die tipe seksuele oortreding.
information contained in the nrso includes: offenders’ full names and surname, nickname and their profession or trade; offenders’ known physical address, and any contact details, including a postal address; offenders’ identity number or passport number; the type of sexual offence.
0.900087
2,502
dit verg same werking, nie konflik nie.
they call for cooperation, not conflict.
0.758806
264
daar kom egter nog meer nalatigheid en verwaarlosing voor.
but there is more than negligence and neglect at work.
0.78095
75
jongmense sal opleiding in digitale vaardighede ont vang en ondernemings wat deur jongmense besit word, sal hulp kry om uit te brei en personeel aan te stel.
young people will receive training in digital skills and youthowned enterprises will receive support to expand and hire.
0.852911
2,492
ons het oplaas die roete van omsigtigheid gekies.
we ultimately chose to err on the side of caution.
0.641629
395
die voortgaande konflik tussen rusland en die oekraïne het n beduidende impak op die prys van brandstof en voedsel gehad.
the ongoing conflict between russia and ukraine has had a significant impact on the price of fuel and food.
0.894767
3,214
l het jy die ondersteuning van onderwysers, familie en vriende om jou te help wan neer jy onseker, gespanne of angstig voel?
do you have the support of teachers, family and friends to help you when you feel uncertain or stressed or anxious?
0.910865
2,224
"die ccsprogram mik om toeganklike en bekostigbare veeartsenykundige dienste aan onderbediende en arm gebiede binne suidafrika te verskaf.
"the ccs programme aims to provide accessible and affordable veterinary services to underserved and poor resourced areas within south africa.
0.900891
3,090
dit is n merkbare uit daging, gegewe die gemiddelde ouderdom van kragstasies en die gebrek aan voldoende, kritiese en gereelde onderhoud in die verlede.
this is a significant challenge given the average age of power stations, and that in the past critical maintenance was not undertaken at the necessary intervals.
0.723536
3,543
en soos die ministerie van gesondheid se voorlegging onlangs aangedui het, het die inperking wat ons die afgelope tyd afgedwing het die infeksiekoers vertraag en, selfs belangriker, vir ons tyd gekoop om voor te berei op 'n moontlike toename in infeksies in die komende weke en maande.
and as the presentation by the ministry of health indicated recently, enforcing a lockdown at the time we did has slowed down the rate of infection and, more importantly, bought us time to prepare for a probable surge in infections in the coming weeks and months.
0.918011
396
ons is een van die min lande ter wêreld waar die reg op toegang tot maatskaplike se kerheid in die grondwet ver vat is, en ons kan trots wees dat ons gedurende hierdie ernstige krisis op baie ma niere praktiese uitdrukking aan hierdie reg gegee het.
we are one of the few countries in the world where the right of access to social security is enshrined in the constitution, and we can be proud that during this grave crisis we gave practical expression to this right in many ways.
0.908213
1,365
dié syfer het nie veel in die laaste 28 jaar verbeter nie.
this figure has not improved much in the past 28 years.
0.838296
3,153
katlego makhanda van moiletswane in noordwes weet alte goed hoe moeilik dit is om op te hou rook.
katlego makhanda, from moiletswane in the north west, knows all too well how hard it is to stop smoking.
0.910423
1,903
hierdie spanne sal bestaan uit epidemioloë, huisartse, verpleegpersoneel, gemeen skapsgesondheidswerkers, kenners op die terrein van openbare gesondheid asook mediese nooddienste, en sal deur kubaanse spesialiste bygestaan word.
this team will include epidemiologists, family practition ers, nurses, community health workers, public health experts and emergency medical services, to be supported by cuban experts.
0.86831
595
dit sal ons hawens meer doeltreffend en ons uitvoere meer mededingend maak en die hele ekonomie bevoordeel.
this will make our ports more efficient and our exports more competitive, and benefit the entire economy.
0.839448
2,109
dit sluit n fokus in op wat ons 'maatskaplike indiensneming' noem.
this includes a focus on what we have termed ‘social employment’.
0.782203
1,296
ek het, na n inligtingsessie met transnet se senior be stuur, per sleepboot deur die hawe getoer.
after a briefing with the senior management of transnet, i toured the harbour in a pilot boat, which is usually used to guide large ships through the entrance channel to the pier.
0.777432
1,821
om dié rede moet ons die binnenshuise omgewing onmiddellik verbeter op openbare plekke waar die risiko vir besmetting die grootste is.
for this reason we must immediately improve the indoor environment of public places where the risk of infection is greatest.
0.903565
872
dit is nie die eerste keer wat ons te staan kom voor tragiese gebeure soos wat laasweek in scenery park plaasgevind het.
it is not the first time we have been confronted with tragic events such as what happened in scenery park last week.
0.84064
3,277
dié sentrums maak n belangrike deel van die sorgekonomie uit.
these centres are an important part of the care economy.
0.731145
3,684
let op na kinderkanker se waarkuwingstekens allison cooper kinderkanker is wêreldwyd aan die styg, met n beraamde een uit elke 408 kinders wêreldwyd wat voor die ouderdom van agt jaar met kanker gediagnoseer word.
spot childhood cancer warning signs allison cooper childhood cancer is on the rise globally, with an esti mated one in 408 children worldwide diagnosed with cancer before the age of 15. according to taryn seegers, the communications coordinator at the childhood cancer foundation of south africa (choc), it is believed that two thirds of children with cancer do not receive treatment and often those who do are already in the late stages of the disease.
0.823014
2,326
maak seker dat jou kind n breedvoerige mediese ondersoek by n gekwalifiseerde professionele mediese kenner ondergaan, ideaal gesproke n neuroloog.
ensure your child receives a comprehensive medical assessment by a qualified professional, ideally a neurologist.
0.847847
1,548
josephine peta, senior regsadministrateur by die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling se kantoor van die gesinsadvokaat, verduidelik dat die egskeidingsproses begin wanneer n dagvaarding uitgereik word.
josephine peta, senior legal admin officer at the department of justice and constitutional development’s office of the family advocate, explains that the divorce process starts when a summons is issued.
0.9123
36
die verslag sluit nie besonderhede van die voortgesette ondersoek na aantygings wat na die sluitingsdatum vir die verslag deur die soe ontvang is, in nie.
the report does not include details of ongoing investigations into allega tions received by the siu after the deadline set for the final report.
0.786934
2,710
"die onmiddellike komplikasies behels ernstige bloeding, die serviks wat skeur, ernstige skade aan die geslagsdele en buik, inwendige infeksie van die buik en bloedvergif tiging.
"the immediate complications include severe bleeding, tearing of the cervix, severe damage to the genitals and abdomen, internal infection of the abdomen and blood poisoning.
0.881782
3,188
meer as 300 000 jongmense is, danksy dié stimulus, as skoolassistente aangestel.
through the stimulus, over 300 000 young people have been placed as school assistants.
0.822381
2,143