afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
die regering voorsien ook kunsmis en toerusting aan bestaansboere om voedsel te produseer, en help groepe en individue om hulle eie groentetuine te begin.
government is also providing subsistence farmers with fertilisers and equipment to produce food, and helping groups or individuals to start their own food gardens.
0.899322
3,227
nee.
no.
0.992152
977
ons het soos een mens opgetree om gesondheid, mense en mense se bestaansmiddele op die kontinent te beskerm.
we have acted as one to protect health, people and livelihoods on the continent.
0.881836
1,571
die wetsontwerp maak ook voorsiening dat die name van persone op die nasionale register vir seksuele oortreders aan die publiek beskikbaar moet wees.
the bill also provides for the names of persons on the nrso to be publicly available.
0.765721
1,122
"ons is van plan om die nasionale ramptoestand te beëindig sodra ons ander maatreëls om die pandemie te bekamp, ingevolge die nasionale gesondheidswet en ander wetgewing, gefinaliseer het," sê die president.
"it is our intention to end the national state of disaster as soon as we have finalised other measures under the national health act and other legislation to contain the pandemic," said the president.
0.866984
2,786
kweltekens ouers moet bedag wees op verskeie tekens wat kan aandui dat die leerder hulp benodig.
signs of distress parents should be alert and watch for various signs that may indicate that their child is in distress.
0.788537
2,239
skole, gesondheidsorgfasiliteite, polisiestasies en land droshowe is ook geraak, asook brandstofen voedselvoorraad.
schools, health facilities, police stations and magistrates’ courts were also affected, along with fuel and food supplies.
0.822376
2,967
die blitslyn is in 2004 deur die staatsdienskommis sie (sdk) geloods en het sedertdien meer as 100 000 oproepe met aantygings van korrupsie en wanadministra sie ontvang.
curbing corrup tion in the public service remains a government priority and the national anticorruption hotline makes it easy for members of the public to report suspected acts of corruption.
0.663253
2,504
die suidafrikaanse media het ‘n kernrol gespeel in dit wat ons vandag weet oor die ware omvang van staatska ping deur selfsugtige, kor rupte individue en entiteite.
the south african media has played a pivotal role in uncovering much of what we know today about the true extent of capture of the state by selfserving, corrupt individuals and entities.
0.875783
1,892
elkeen het n brandende begeerte om die wêreld te verander, ongeag waar hulle woon en wat hulle doen.
no matter where they live and no matter what they do, they each have a burning desire to change the world.
0.702336
675
die "gereed om te regeer"dokument het n demokratiese staat beoog met die uiteindelike verantwoordelikheid vir "die koördinasie, beplanning en leiding van die ekonomie se ontwikkeling na n volhoubare groeipatroon", in samewerking met vakbondbewegings, sakelui en ander instansies in die samelewing.
the "ready to govern" document envisaged a democratic state with ultimate responsibility for coordinating, planning and guiding the development of the economy towards a sustainable growth pattern’ in cooperation with the trade union movement, business and other organs of society.
0.901039
2,808
mthimkhulu het onlangs aan die universiteit van pre toria (up) gegradueer, wat die enigste opleidingsinstansie in sa met n baccalaureusgraad in veeartsenykundige verpleging is.
mthimkhulu recently graduated from the university of pretoria (up), the only veterinary training facility in sa, with a bachelor of veterinary nursing degree.
0.911075
3,068
die departement van gesondheid sê dat dit belangrik is om gehidreer te bly en jou bloedsuiker en temperatuur te kontroleer ten einde covid19 te hanteer, veral vir pasiënte met onderliggende siektetoestande.
the western cape department of health says that keeping hydrated and monitoring your blood glucose, blood pressure and temperature are key to managing covid19, especially for patients with comorbidities.
0.863355
728
kleinsake tydens covid19 ondersteun dale hes die onsekerheid en finansiële druk wat deur die globale koronaviruspandemie op entrepreneurs en kleinsakeondernemings geplaas word, word ietwat deur n reeks privaat en staatsondersteuningskemas verlig.
small business support during covid19 dale hes the uncertainty and financial strain placed on entrepreneurs and small business owners by the global coronavirus pandemic is being alleviated by a host of public and private support schemes.
0.885898
412
dit is waarom swart ekonomiese bemagtiging n integrale deel van ons ekonomiese heropbou en herstel in die nasleep van die kovid19pandemie is.
that is why black economic empowerment is an integral part of our economic reconstruction and recovery in the wake of the covid19 pandemic.
0.904689
3,146
ons gaan juis daarom innoverend moet wees en ons moet toespits op ons planne om die ekonomie te herbou.
that is why we need to be innovative and focused in our plans to rebuild the economy.
0.867198
1,516
hulle kan ook meer aggressief en kortaf wees," sê sy.
they could also be more aggressive or snappy," she says.
0.872075
1,649
ek het gesien hoe vroue in dié bedryf topposisies bereik en invloedryk is.
i have seen women in this industry making it to top positions and having influence.
0.783587
825
die aandklokreël op die beweging van mense is opgehef.
the curfew on the movement of people will be lifted.
0.764848
616
elizabeth said the stimulation area has been particularly beneficial.
elizabeth said the stimulation area has been particularly beneficial.
1
114
hier is die stappe wat gevolg moet word:1. jou besigheid moet op die kmmosuidafrikaportaal geregistreer wees.
here are the steps that need to be followed:1. your business must be registered on the smme south africa portal.
0.862285
417
om te weet dat ek deel was van die eerste klas om die baccalaureusgraad te voltooi, wat jare geneem het om saamgestel te word, is n eer.
to know that i was part of the first class to do the bachelor’s degree, which has been years in the making, is an honour.
0.876783
3,069
terwyl hierdie verligtingsmaatreëls van tydelike aard is, gaan die ekonomie steeds vir n hele ruk die nagevolge van die pandemie ervaar.
while these relief measures were designed to be temporary, the economy will continue to feel the effects of the pandemic for some time.
0.756679
1,625
indien dié beamptes vermoed, gebaseer op redelike gronde, dat die persoon onwettig in die land is, mag hulle aangehou word terwyl n ondersoek na hul status ingestel word.
if these officers believe, on reasonable grounds, that the person is in the country unlawfully, they may be detained while an investigation into their status is conducted.
0.833738
3,017
alhoewel die parlementsgebou so erg beskadig is dat ons nie daar kan werk nie, gaan die parlement as instelling in diens van die mense voort.
while the parliamentary buildings have been damaged beyond use, the institution of parliament continues its work in the service of the people.
0.753494
2,652
dakwater kan in n tenk geberg word om die tuin mee nat te maak.
roof water can also be profitably stored in tanks, for watering gardens.
0.721239
3,718
ons moet gesonde lewens leef sodat ons siektes wat grootliks voorkombaar is kan vermy en langer kan leef.
we should seek to live healthy lives so that we avoid diseases that are largely preventable and live longer lives.
0.841935
89
hulle sal kombuistoerusting van die departement van basiese onderwys ontvang.
they will receive kitchen equipment from the depart ment of basic education.
0.755721
2,896
sy het suidafrikaners daarvan verseker dat die laboratoriuminfrastruktuur oor al die nodige hulpbronne beskik om enige nuwe infeksies wat mag voorkom, te monitor.
she assured south africans that the laboratory infrastructure has all the adequate resources to be able monitor any new infections that may arise.
0.863346
3,308
koop ‘n koord lose ketel as jy kan. lmoenie kookwaterkanne of potte met kookwater na by kinders ronddra nie.
buy a cordless kettle if you can.
0.706948
2,082
onder diegene wat hul lewens verloor het, is gesondheidsorgwerkers en toe gewyde professionele mense wat nie net na die siekes omgesien het nie, maar ook on dersteuning en vertroosting aan pasiënte wat geïsoleer en sonder hul geliefdes in die hospitaal was, gebied het.
among those who have lost their lives are healthcare workers, consummate professionals who cared for the ill, and were a support and comfort to those in hospital isolated from their families.
0.85
753
nog n belangrike rede om dit volgende jaar te hou is dat die kovid19inentingsy fers teen daardie tyd by verre baie hoër sal wees as op die oomblik, wat beide reis en byeenkoms sal vergemaklik.
another important reason for holding it next year is that there will be far greater covid19 vaccination coverage by then, making both travelling and gathering easier.
0.828968
2,546
die herstel gaan moeilik wees en tyd neem, veral synde ons steeds te midde van die pandemie is.
the recovery will be difficult and will take time, not least because we are still in the midst of the pandemic.
0.845263
1,630
motsoaledi het onlangs n voorligtingsessie toege spreek waar hy die ngvwy sigingswetsontwerp en die wysigingswetsontwerp op mediese skemas bekend ge maak het.
according to the department’s drug resistant tb director, norbert ndjeka bedaquiline will replace the old regimen, which makes use of injections to administer mdrtb treatment.
0.711143
11
maak seker dat jy n testament het!
make sure you have a will!
0.86551
2,444
"dit is deel van die nasionale tesourie se onderneming om meer deursigtig oor staatsfinan sies te wees.
"this is national treasury’s commitment to be more transparent about public finances.
0.807542
284
ons wil aangaan met ons lewens.
we want to move on with our lives.
0.864229
1,066
hulle het stories oor die uitwerking wat die inper king op mense se lewens en besighede gehad het, vertel.
they have told the stories of the effects of lockdown on the lives of people and their businesses.
0.734864
1,191
ons het nou een van die hoogste dekkingskoerse van pmnko in suiderafrika, wat die infeksiekoers onder kinders beduidend laat afneem het.
now we have one of the highest rates of coverage of pmtct in southern africa, which has substantially reduced rates of infection among children.
0.901932
1,440
die staat skenk noukeurige aandag aan die vaardig hede, ervaring en vermoëns van die eskomleierskap om te verseker dat die maat skappy die beste mense op alle vlakke van die orga nisasie het.
government is giving close attention to the skills, experience and capabilities of the eskom leadership to ensure that the company has the best people at all levels of the organisation.
0.807199
3,550
die swak gehalte van steenkool word ook deur eskom aangespreek, aangesien dit dikwels onderbrekings in kragstasies veroorsaak.
eskom is also addressing the poor quality of coal, which often leads to plant breakdowns.
0.833654
3,546
die nuwe wysigings wet op gesinsgeweld maak voorsiening vir die ingewikkeldhede in gesinsgeweldverhoudings.
the new domestic violence amendment act takes account of some of the complexities in violent domestic relationships.
0.750814
2,738
die kompetisie stel hierdie briljante jong sjefs in staat om hul kookkuns aan die wêreld ten toon te stel.
the competition enables these brilliant young chefs to show off their cooking to the world.
0.866486
3,425
vir elke vennootskap wat met lande met meer hulpbronne asook die internasi onale skenkergemeenskap aangegaan is, het ons ons eie innoverende en baanbreker afrikamediesevoorraadportaal gevestig om alle afrikalande in staat te stel om vinnig persoonlike beskermende toerusting en ander mediese voorraad op ’n billike en bekostigbare wyse te bekom.
for every partnership forged with betterresourced nations and the international donor community, we set up our own innovative and groundbreaking african medical supplies platform to enable all african countries to quickly secure personal protective equipment and other medical supplies in an equitable, affordable manner.
0.903504
1,568
waar departemente korrupsie en onverklaarbare welgesteldheid identifiseer, sal die sake na die suidafri kaanse polisiediens verwys word.
where departments identify corruption and unexplained wealth, the cases will be referred to the south african police service.
0.836456
2,427
die wet reguleer ook die aanmeldingsplig van mense wat vermoed dat seksuele oortredings teen weerlose persone gepleeg is.
the act further regulates the reporting duty of people who are aware that sexual offences have been committed against vulnerable persons.
0.847057
2,737
"die tekens en simptome kan moeilik wees om raak te sien tussen die gewone stampe, kneusmerke, groei fases en swaaie in gemoed.
"the signs and symptoms can be difficult to spot amid the normal bumps, bruises, growth spurts and mood swings.
0.902264
3,520
dit is ons beste waarborg vir ’n bekwame staat wat die belange van sy landsburgers dien.
this is our best guarantee of a capable state that serves the interests of citizens.
0.862108
1,687
meer as 'n kwartmiljoen suidafrikaners het die koronavirus opgedoen, en ons weet dat baie meer infeksies nie aangemeld word nie.
more than a quarter of a million south africans have been infected with coronavirus, and we know that many more infections have gone undetected.
0.908817
851
dit is ons gesamentlike ver antwoordelikheid om hierdie gemeenskappe in ethekwini en elders te ondersteun in hul reis na versoening en genesing.
it is our collective responsibility to support these communities in ethekwini and elsewhere in their journey towards reconciliation and healing.
0.854587
2,207
maar ons kan die skade wat dit in ons lewens kan aanrig, beperk.
but we can limit the damage that it can cause to our lives.
0.855705
895
die verkeerde gebruik kan daartoe lei dat gebruikers hulself daaraan blootstel om covid19 te versprei.
incorrect use might result in users putting themselves at risk of spreading covid19.
0.871155
496
die dossier is oorgegee aan die valke en die ondersoek sal hopelik verdere lig werp op die rede waarom me.
the docket has been transferred to the hawks, and the investigation will yield further information on why ms deokaran was murdered.
0.738992
2,305
hulle verstaan ook dat hulle moet voortgaan om groot skares te vermy.
and they correctly appreciate that they must continue to avoid large gatherings .
0.722647
1,782
laat ons diegene wat besmet is, sowel as dié wat uit hoërisikolande teruggekeer het, met deernis behandel.
let us lower the wing of compassion to those who are infected, and to those who have returned home from highrisk countries.
0.719345
335
dit is van belang, aangesien oortreders wat onder verdenking staan dikwels groot moeite doen om hul korrupsiegewin rond te skuif, weg te steek of daarvan ontslae te raak.
this is important when considering that per petrators who are under suspicion often go to great lengths to move around, hide or dispose of proceeds of corruption.
0.862927
2,839
hy sê dat jongmense wat in mthimkhulu se voetspore wil volg en vir n eerste baccalaureusgraad aan die up wil registreer, oor n nasionale senior sertifikaat (nss) of ekwivalente kwalifikasie moet beskik en aan die minimumvereistes moet voldoen.
he says youth hoping to follow in mthimkhulu’s footsteps and register for a first bachelor’s degree at up need to have completed their national senior certificate (nsc), or equivalent qualification, and meet minimum requirements.
0.912833
3,087
ons het van die mees polities betrokke burgery ter wêreld.
we have among the most politicallyengaged citizenry in the world.
0.745208
515
deur paraat te wees, sal jy makliker iets kan raaksien wat onvanpas is.
being alert will help spot something that is out of place.
0.74591
1,348
"ek is baie goed behandel.
"i was treated very well.
0.918619
1,015
die staat, eg aan die rol wat in die "gereed om te regeer"dokument voorsien word, lei beide groei en transformasie deur hefbome soos mededingingsbeleid, breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtigingsbepalings en indiensnemingsgelykheidswette asook deur die toestaan van verskeie lisensies aan universele diensen bemagtigingsverpligtinge te skakel.
true to the role envisaged in "ready to govern", the state directs both growth and transformation through levers like competition policy, broadbased black economic empowerment provisions and employment equity laws, and by linking the award of various licences to universal service and empowerment obligations.
0.876515
2,816
die vereiste van omge wingsbemagtigings met betrekking tot oordragin frastruktuur in strategiese areas waar die risiko tot die omgewing laag is, is opge hef.
the need for environmental authorisations has been waived for transmission infrastructure in strategic corridors where risk to the environment is low.
0.855244
3,558
die staat het onlangs kragkoopooreenkomste vir 420 mw met die eerste drie voorkeurbieërs onder bodvenster 5 van die pro gram vir hernubare energie, gesluit.
recently, government signed power purchase agreements for 420 mw with the first three preferred bidders under bid window 5 of the renewable energy programme.
0.856769
3,552
dit het verwys na die behoefte vir ekonomiese beleid wat die ekonomie demokratiseer en produktiewe indiensne mingsgeleenthede teen n bestaansloon vir alle suidafrikaners skep.
it spoke of the need for economic policy that democratises the economy and creates productive employment opportunities at a living wage for all south africans.
0.811524
2,809
"in die geval waar n kind van een versorger na n ander oorgeplaas word, is die toelaag veronderstel om die kind te volg.
"in an instance where a child moves from one caregiver to another, the grant is supposed to follow the child.
0.860417
3,249
tog, selfs te midde van dié reuse uitdagings, het ons samelewing en ekonomie getoon dat dit hulle volhard en dít dui daarop dat ons ekonomie besig is om tekens van herstel te toon.
yet, even amidst these formidable challenges, our society and economy has proven to be resilient.
0.729046
3,784
net so het ons mense ook hul verbintenis getoon om openbare gesondheidsmaat reëls en sosiale afstand te handhaaf.
by equal measure, our people have demonstrated their commitment to adhering to public health protocols and to social distancing.
0.821779
1,781
die skool, wat in mthatha in die ooskaap geleë is, is aanvanklik vanuit n motorhuis van n gemeenskapslid, nkululeko ralo, bedryf – na wie dit ook vernoem is.
the school, based in mthatha in the eastern cape, first started operating in a garage at the home of community member nkululeko ralo, who it is named after.
0.860569
2,569
die gevaar van ’n derde vlaag is ’n werklikheid.
the threat of a third wave is real and everpresent.
0.732213
1,785
hulle is die jong mense wat hulle eie paadjie uitkap en hulle gesinne saam met hulle neem.
they are the young people who are forging their own path and bringing their families along with them.
0.756679
2,070
ons is dankbaar vir al die mense wat by die proses betrokke was, van saapersoneel en die mediese span, tot die polisie en soldate wat hulle huis toe gebring het.
we are grateful too to all the people who were involved in the operation, from the saa flight crew to the medical team to the police and soldiers who brought them home.
0.885825
356
"[die] meerderheid onsuksesvolle aansoekers het nagelaat om voldoende bewyse vir hul aansoek om finansiering te verskaf, die finansiële kiesbaar heidsdrempel oorskry, reeds die hoogste vlak van kwalifikasie wat deur nsfas gefinansier word, bereik of nie voldoen aan die akademiese roete van die tvetkollegesektor nie," verduidelik minister nzimande.
"[the] majority of unsuccessful applicants failed to provide sufficient evidence to support their applications for funding; exceeded the financial eligibility threshold; already achieved the highest level of qualification that nsfas funds and being noncompliant to the academic pathways of the tvet college sector," minister nzimande explains.
0.888343
3,613
ons betwyfel geensins die omvang van die taak wat voorlê namate ons land herstel van die verwoesting van die koronaviruspandemie nie.
as our country recovers from the devastation of the coronavirus pandemic, we are in no doubt as to the size of the task before us.
0.731991
1,312
as die staat gaan ons vanjaar moeilike besluite oor openbare besteding moet neem en implementeer.
as government, hard decisions on public spending will need to be made and implemented this year.
0.771048
1,635
maar terwyl ons ons pad deur hierdie troebel waters vind, bly ons grondwet ons heel belangrikste riglyn en ons waardevolste beskermingsmaatreël.
as we navigate these turbu lent waters, our constitution is our most important guide and our most valued protection.
0.864048
550
v: kan ek die tweede dosis van die pfizerentstof vroeër kry as die 42 dae na my eerste inenting?
q: can i get my second dose of the pfizer vaccine earlier than 42 days after my first shot.
0.870328
2,388
byvoorbeeld, n aantal deelnemers wat deur die departement van openbare werke en infrastruktuur in sy programme in fase een aan gewys is, kon teen die einde maart 2021 werk in die privaatsektor bekom.
for example, a number of participants appointed by the department of public works and infrastructure in its phase one programmes were able to secure private sector employment by the end of march 2021. many of those in the first cohort of school assistants, similarly, have found their way into employment, armed with experience, training and references.
0.8011
2,479
hy sê dat die departement dan die sdk oor die bevin dinge inlig.
he says the department then informs the psc of its findings.
0.733802
2,521
ons het die leierskap van verskeie strategiese staats beheerde ondernemings verander en het die proses begin om hulle finansiële en operasionele gesondheid te herstel.
we have changed the leadership at several strategic stateowned enterprises (soes), and begun the process of restoring them to financial and operational health.
0.884948
2,265
daar sal eerstens n fokus wees op onmiddelike humanitêre verligting om te verseker dat almal wat deur die vloede geraak is, veilig is en dat daar aan hul basiese behoeftes voldoen word.
it will first focus on immediate humanitarian relief, ensuring that everyone affected is safe and their basic needs are met.
0.854447
2,959
die kgg kan n slagoffer ook help om n beskermings bevel te verkry en werk dik wels saam met die nasionale vervolgingsgesag om te verseker dat die slagoffer n regverdige verhoor kry.
the commission can also help a victim to obtain a protection order and often works with the national prosecuting authority to ensure that the victim gets a fair trial.
0.824646
1,227
dit is een van drie nuwe wette wat ek vroeër vanjaar geteken het om die stryd teen geslagsgebaseerde misdaad te versterk en groter steun en beskerming aan oorlewendes te verskaf.
this is part of one of three laws that i signed earlier this year that strengthen the fight against genderbased violence and offer greater support and protection to survivors.
0.836263
3,388
natuurlike immuniteit neem na n ruk af, en anders as n inenting, kan dit nie bespreek word nie.
natural immunity wanes after time and unlike vaccination, it cannot be booked.
0.778446
3,059
die sakesektor moet ondernemings wat deur vroue besit word ondersteun wanneer goedere en dienste verkry word.
businesses must support womenowned enterprises in the procurement of goods and services.
0.812289
957
sedert die uitbreek van die pandemie het godsdienstige leiers proaktiewe en posi tiewe maatreëls in plek gestel om die verspreiding van die siekte onder aanbidders te beperk.
since the outbreak of the pandemic, religious organisations have taken proactive and positive measures to limit the spread of the disease among worshippers.
0.856861
1,773
dié ingrypings het n stewige basis vir die ekonomiese heropbouen herstelplan wat ons in oktober laasjaar geloods het, gevorm.
they pro vided a firm foundation for the economic reconstruction and recovery plan that we launched in october last year.
0.816357
2,141
daar is ook vitamienes wat jou kan help om gesond te bly," sê hy.
there are also some good vitamins one can use to stay healthy," he says.
0.820085
1,008
skuiling word tans voorsien aan meer as 7 000 mense in die vier distrikte in kwazulunatal wat die meeste geraak word.
sheltering services are currently being provided to over 7,000 people in the four most affected districts in kwazulunatal.
0.845141
3,118
nsfas.
nsfas.
1
1,092
ons gemeenskappe moenie misdadigers in hul midde beskerm nie.
our communities must not shelter criminals in their midst.
0.788191
3,379
indien n lid van die sapd vermoed dat n klaer in gevaar is weens oortreding van die beskermingsbevel, moet hulle onmiddellik die respondent arresteer.
if a saps member suspects a complainant is in danger due to breach of the order, they must arrest the respondent immediately.
0.863194
2,744
sy, tesame met haar vierjarige dogtertjie, het 46 maande by die sentrum deurgebring nadat sy van haar kêrel ontsnap het.
she spent 46 months months at the centre, with her fouryearold daughter.
0.763435
3,600
bestuur covid19: tuis of by n toegewyde fasiliteit allison cooper as jy nie kan selfisoleer nie, skakel die nasionale koronavirusblitslyn by 0800 029 999 vir meer inligting oor jou naaste isolasieof kwarantynfasiliteit.
managing covid19: at home and at a dedicated facility allison cooper if you are not able to selfisolate, call the national coronavirus hotline at 0800 029 999 for more information about your closest isolation or quarantine facility.
0.92221
996
die konsepraamwerk benadruk die behoefte om staatsamptenare verant woordbaar te hou vir on reëlmatighede en sodoende ’n kultuur van straffeloos heid in die wanbestuur en misbruik van regeringshulp bronne te verhoed.
the draft framework puts emphasis on the need to hold public servants accountable for irregularities, to do away with a culture of impunity in the mismanagement and misappropriation of state resources.
0.853551
1,679
hulle wil graag sien dat 'n verskeidenheid finansiele instellings, soos instellings wat ontwikkelingsfinansiering voorsien, private beleggers en privateekwiteitsfirmas, sowel as kommersiële banke, krediet aan ons jong entrepreneurs verleen en vertroue in hulle stel.
they would like to see a variety of financial institutions, developmental financial institutions, angel investors, private equity firms as well as commercial banks extending credit and taking a bet on young entrepreneurs.
0.888735
153
dit is een van die gerusstellings wat vroeër dié maand duidelik teenoor die swart sakeraad uitgespreek is toe ons die stand van bgseb in die land, die vordering wat gemaak is en wat ons as sakegemeen skap moet doen om op ons vordering voort te bou, bespreek het.
this is one of the reassurances i articulated to the black business council earlier last month, where we discussed the state of bbbee in the country, the progress that has been made and what we need to do as a collective to build on our gains.
0.846813
3,147
choc het bewustheidspro gramme in gemeenskappe van stapel gestuur wat ouers en kinders bewus maak van die vroeë waarskuwingste kens waarvoor hulle op die uitkyk moet wees om te help verseker dat kanker so gou as moontlik gediagnoseer word.
to help ensure cancer is spotted as soon as possible, choc runs awareness programmes in communities, telling parents and children about the early warning signs they must look out for.
0.777671
3,524
"die kind is dikwels verleë en praat dus nie daaroor nie, wat dit moeilik maak om uit die gereedma kingsiklus uit te breek," sê poto.
"the child is often embarrassed and therefore doesn’t speak about it, which makes it hard for them to get out of the grooming cycle," said poto.
0.898177
2,908
dié benadering het dit moontlik gemaak om staatsfondse en bates wat tydens korrupsie verlore gegaan het, gouer terug te kry en vermy vertragings in hooggeregs howe waar die soe saam met ander gedingvoerders hul beurt moet afwag.
this approach has made it possible for public funds and state assets lost to corrupt acts to be recovered faster, avoiding delays in the high courts, where the siu has to wait its turn together with other litigants.
0.86916
2,837
"ons het net meer as 3 000 ventilators.
"we have a little over 3 000 ventilator s. imagine if those above 65 years who are smokers, happen to need ventilators.
0.684194
580