afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
ons het die wysigings wat die lisensiëringsdrumpel vir privaatopwekkingsprojekte verwyder, vir openbare kommentaar gepubliseer.
we have published for public comment the amendment that removes the licensing threshold for private generation projects.
0.801309
3,556
n aborsie kan ook na die 20ste week plaasvind as n dokter, in oorleg met n geregistreerde vroedvrou, glo dat die voortgesette swangerskap die vrou se lewe in gevaar sou stel, tot wanvorming van die fetus sou lei of die risiko van besering aan die fetus sou inhou.
an abortion can also take place after the 20th week if a doctor, after consultation with a registered midwife, believes that the continued pregnancy would endanger the woman’s life, result in a severe malformation of the foetus or pose a risk of injury to the foetus.
0.904085
3,202
al dié werk word benadruk met n aggressiewe fokus op die ekonomiese hervormings wat tot die grootste mate op groei gefokus is.
all this work is being reinforced by an aggressive focus on those economic reforms that will have the greatest focus on growth.
0.897994
1,528
leerders, opvoeders en ouers word geleer hoe om hulle eie kos te kweek.
learners, teachers and parents are taught grow their own food.
0.878222
2,879
verhoging van toegang tot grond en boerderygeleenthede sal werkskepping en ondernemingsontwikkeling ondersteun en die mark vir voedsel, landbougoedere en dienste, verbeter.
broadening access to land and opportunities for farming will support job creation and enterprise development, and improve the market for food, agricultural goods and services.
0.913887
1,267
baie mense wat hul eie ondernemings het, se lewensbestaan is ontwrig deur die pandemie.
many selfemployed people found their livelihoods disrupted by the pandemic.
0.811705
3,638
hulle moet voortgaan om joernalistiek te lewer wat ver der strek as hoofopskrifte op voorblaaie en wat bydra tot menslike ontwikkeling.
they should continue to produce journalism that goes beyond the headlines and front pages and that contributes to human development.
0.786168
1,899
dit sluit in: kanker hartsiekte en beroerte asma diabetes.
these include: cancers heart disease and stroke asthma diabetes.
0.914106
562
mites en feite oor borsvoeding daar is verskeie mites oor borsvoeding.
breastfeeding myths and facts there are several myths associated with breastfeeding, the department debunked these myths by answering the following frequently asked questions by mothers who are hiv positive and those who are not hiv positive.
0.700912
3,751
die nuwe wysigingswet op die strafreg (seksuele misdrywe en verwante aangeleenthede) maak seksuele uitbuiting en die voorbereiding (sogenaamde "grooming") van mense met verstandsgestremdhede en maak voorsiening omdat seksuele oortredings teen mense met verstandgestremdhede in die nasionale register van seksuele oortreders (nrso) opgeneem moet word.
the new criminal law (sexual offences and related matters) amendment act outlaws sexual exploitation and grooming of persons with mental disabilities, and provides that sexual offences against persons who are mentally disabled must be recorded in the national register of sex offenders (nrso).
0.858647
2,734
ons kan nie misdaad bestry met opsweping, geweld, intimidasie en vigilantisme teen buitelandse inwoners, spesifiek inwoners van ander afrikalande, nie.
we cannot defeat crime through incitement, violence, intimidation and vigilantism aimed at foreign nationals, and specifically nationals from other african countries.
0.910553
3,005
noodreaksieplan om gggv die stryd aan te sêdie regering is besig om n noodreaksieplan om gggv die stryd aan te sê, in werking te stel.
a national strategic plan on gbvf, which outlines a range of measures to tackle gbvf, has also been developed.
0.711681
189
die 49ja rige onthou hoe sy navorsing oor die boerderybedryf op google gedoen het.
her baby steps paid off and today, she is the proud owner of zapa farm, a successful commercial agricultural enterprise.
0.614187
1,806
mense wat baie siek word kan egter aansteeklik wees en kan die virus vir n langer tydperk aan ander oordra.
however, people who become very sick could be infectious and be able to transmit the virus to others for a longer period of time.
0.832606
975
oorlewendes van ggg kla dikwels oor swak behandeling of miskenning van hul kommer wanneer hulle klagtes by polisiestasies aflê.
survivors of gbv often complain of illtreatment or disregard for their concerns when they lay complaints at police stations.
0.83683
2,747
kundiges met ervaring in die bedryf van kragstasies word herroep om bystand te lewer met aanlegbedryf, bestuur en mentorskap.
people with experience in running power stations are being brought back to help with plant operation, management and mentorship.
0.822877
3,547
desondanks het die opname bevind dat jong mense van hierdie generasie bereid is om meer te leer oor sleutel historiese gebeure en ook glo in die voortgesette belangrikheid daarvan.
nevertheless, the survey also found that young people of this generation are open to learning about key historical events and believe in their continued importance.
0.898491
2,047
is dit belangrik?
is this important?
0.945271
3,753
daar word verwag dat die 25 verkose bieërs in die vyfde rondte van ons program vir die verkryging van hernu bare energie van onafhanklike kragprodusente altesaam nagenoeg r50 miljard in die ekonomie sal belê.
the 25 preferred bidders in the fifth round of our renewable energy independent power producer procurement programme are together expected to invest around r50 billion into the economy.
0.824979
2,558
"dit het my die geleent heid gegee om my droom om ingenieurswese te stu deer te bewaarheid.
"this gave me the opportunity to make my dream of studying engineering come true.
0.742717
1,082
ek het op 23 april aangekondig dat die verkoop van sigarette tydens vlak 4 toegelaat sou word.
on 23 april, i announced that cigarette sales would be permitted during level 4. this was based on the view of the national coronavirus command council (nccc), and which was contained in the draft framework that was published for consulation.
0.726839
474
soos ons ekonomiese groei nastreef om behoorlike en volhoubare indiensneming op n veel groter skaal te bied as wat tans die geval is, sal ons voortgaan om te bou op die sukses van die presidensiële werkskeppingstimulus en sy reikwydte uitbrei.
as we pursue economic growth to deliver decent and sustainable employment at a much larger scale, we will continue to build on the success of the presidential employment stimulus and expand its reach.
0.85392
3,632
dit toon dat kinders vaardighede en hulpbronne benodig om hulle te help om die internet op n veilige manier te gebruik.
this shows that children need skills and resources to help them use the internet safely.
0.90332
2,904
veldhospitale sal, wanneer hulle voltooi is, 13 000 beddens hê.
once complete, field hospitals will have 13 000 beds.
0.801617
747
dieselfde patrone is gesien in verskeie onder soeke na korrupsie wat onderneem is deur die spe siale ondersoekeenheid, die direktoraat van prioriteitsmis daadondersoek, die nasionale vervolgingsowerheid (nvo) se ondersoekdirektoraat en andere.
the same patterns have been seen in a number of investigations into corruption being undertaken by the special investigating unit (siu) the directorate for priority crime investigation, the national prosecuting authority's (npa) investigating directorate and others.
0.849751
2,300
ek moes sonder formele onderrig my eie weg vind om n inkomste te verdien," sê fuma.
the school, which was previously known rhodes field technical high school, offers compulsory subjects that include pure mathematics, pure physical science, engineering, graphics and design.
0.603325
21
gegewe die omvang van die probleem in ons land, is dit nie meer moontlik om die verantwoordelikheid om seksmisdade aan te meld, te vermy nie.
given the size of this problem in our country, it is no longer possible to avoid responsibility for reporting sex crimes.
0.891002
3,385
ons oorheersende doelwit is om lewens te red.
our overriding objective is the preservation of life.
0.765086
459
dit is ses maande sedert die nasionale ramptoestand verklaar is.
it has been six months since the national state of disaster was proclaimed.
0.929966
1,184
dít is die hoogste vorm van openbare diens.
theirs is the highest form of public service.
0.833607
2,324
benewens ’n inkomste, sal die programme hul ook geleenthede bied om vaardighede en ervaring te verkry wat nodig is om die hoofstroomekonomie te betree.
in addition to an income, these programmes will provide them with an opportunity to acquire some of the skills and experience necessary to enter the mainstream economy.
0.794021
955
as die regering, sal ons ondanks die somber ekonomiese klimaat, steeds adverteringbesteding aan publikasies en uitsaaiers, veral gemeenskapsmedia, uitbrei.
as government, despite the gloomy economic climate we will continue to extend advertising spend to publications and broadcasters, especially community media.
0.869206
1,215
waar ons daaraan werk om korrupsie hok te slaan, moet ons eweneens fokus op die vestiging van etiese gedrag, want dinge wat nie nood wendig onwettig is nie, kan oneties of onbetaamlik van n staatsamptenaar nie.
as we work to end corruption, there must be equal focus on inculcating ethical behaviour, because what may not necessarily be illegal can be unethical and unbecoming of a public servant.
0.871142
2,433
ek het voorheen gesê dat dit moeilik sal wees om die oorlog teen korrupsie te wen en dat dit tyd sal neem om die ontsaglike, verskanste webbe van beskermheerskap los te torring.
i have also maintained that we must fight private sector corruption with equal vigour, because for every public sector employee willing to be bribed, there is a business person willing to pay a bribe.
0.669247
2,853
nuwe benadering tot die stryd teen korrupsie toon resultate vukuzenzele unnamed die stryd teen kor rupsie benodig beide ferm poli tiese wil en onafhanklike, bekwame misdaadbestry dingsinstellings.
new approach to fight corruption gets results vukuzenzele unnamed the fight against corruption requires both firm political will and independent, capable crimefighting institutions.
0.873342
3,485
daar is sommige dele van die ekonomie wat langer gaan neem om te herstel, danksy die daling in die algemene wêreldwye aanvraag, asook die beperkings op internasionale reis.
there are some parts of the economy that will take longer to recover due to lower global demand generally and restrictions on international travel.
0.864013
1,515
a: daar is bewyse wat toon dat die liggaam se reaksie wanneer jy siek is weens kovid19, baie swakker en korter is as die reaksie op die entstof.
a: evidence shows that your body’s response, when you are sick from covid19, is much weaker and shorter than the response to the vaccine.
0.885932
2,391
ter ondersteuning van die werk wat ons frontliniewerkers regdeur die land doen, word ons ministers en adjunkministers na elk van die distrikte ontplooi sodat hulle n idee kan kry van spesifieke uitdagings in die verskillende distrikte en om met provinsiale gesondheidsowerhede saam te werk.
to support the work that our frontline workers are performing around the country we are deploying ministers and deputy ministers to each of the districts in the country to get a line of sight of specific challenges in these districts and to work with provincial health authorities.
0.900276
769
daar is altyd iemand in die gemeenskap wat iets weet, wat iets gehoor het of selfs ooggetuie was tot iets.
there is always someone in our communities who knows something, who heard something or who even witnessed something.
0.683195
3,380
dit is dus nie noodwendig die geval dat ons ’n kleiner staatsdiens benodig nie; wat ons wel nodig het is ’n ef fektiewe staatsdiens met die nodige vaardighede, profes sionele etiek en ’n verbintenis om die gemeenskap te dien.
it is therefore not necessarily the case that we need a smaller public service: what we actually need is a fitforpurpose public service with suitable skills, a professional ethic and a commitment to serving the people.
0.875458
1,685
"elke kind se omstandighede is uniek en nog besig om te ontwikkel.
"each child’s circumstances are unique and developing, so it’s important to do a comprehensive clinical assessment to recognise other factors that could be impacting their development, as well as the strengths that can be built on to assist them to reach their full potential," said dr jhazbhay.
0.655828
130
mabaso sê dat prep van hulp kan wees in gevalle waar n paartjie n baba wil hê; prep kan help om die mivnegatiewe persoon en die ongebore baba teen mivinfeksie te beskerm.
mabaso says that in cases where a couple wants to have a baby, prep can assist to prevent hiv infection of the hivnegative partner and the unborn baby.
0.861457
3,735
jy kan aanlyn seksuele misbruik van kinders of geweld teenoor kinders by die fpr aanmeld deur n epos te stuur aan hotline@fpb.
you can report online child sexual abuse or child violence to the fpb by emailing hotline@fpb.
0.91188
2,919
om die siklus van onderontwikkeling deur swart ekonomiese bemagtiging te verbreek, is nie net n morele opdrag nie; dit maak ook sakesin.
breaking the cycle of underdevelopment through black economic empowerment is not just a moral imperative; it also makes business sense.
0.863548
3,171
sedert die aanvanklike bekendstelling is nog produkte by die lys gevoeg.
since the initial introduction, more items have been added to the list.
0.687108
3,444
ons het, soos wat ons die pandemie hanteer, gepoog om n bewysgebaseerde benadering te volg, beide in beleid en praktyk, deur wetenskaplike navorsing, kliniese deskundigheid en vermoëns en daarmee saam ook die impak van die pandemie op alle dele van die bevolking, in oorweging te bring.
in dealing with the pandemic we have sought to adopt an evidencebased approach in both policy and practice, con sidering scientific research, clinical expertise and capabil ities, and impact on all sectors of the population.
0.882075
2,135
wanneer mense wat die skool na 2008 verlaat het, slaag, sal hulle n nasionale senior sertifikaat ontvang en diegene wat die skool vroeër verlaat het, sal n gewysigde senior sertifikaat ontvang.
on qualifying, people who left school after 2008 receive a national senior certificate and those who left school earlier, receive an amended senior certificate.
0.893451
1,482
een van die grootste gevare op die oomblik is onkunde en verkeerde inligting.
one of the greatest dangers at this time is ignorance and misinformation.
0.856336
330
suidafrika het wyd uitgestrekte grondoppervlakke wat geskik is vir landbouproduksie, met net 37,9% van ons totale landoppervlakte wat tans vir kommersiële landbou gebruik word.
south africa has vast tracts of land suitable for agricultural production, with 37,9% of our total land area currently being used for commercial agriculture.
0.901392
1,238
deur dit te doen, het suidafrika nie anders as baie ander lande opgetree nie.
in doing this, south africa is not unlike many other countries.
0.860559
466
almal van ons het al as algemene verpleërs, vroedmeesters, verpleegop voeders en bestuurders in beide die militêre en die openbare gesondheidsorgstelsel gewerk," voeg sy by.
all of us have worked as general nurses, midwives, nurse educators and managers in both the military and public health system," she adds.
0.911738
2,169
n beseerde pasiënt met goeie kanse vir herstel ontvang gereelde fisioterapie om hom te help om sterker te word sodat hy gou weer op sy eie voete kan staan.
an injured patient with strong prospects for recovery is given regular phys ical therapy to help them get stronger until they can stand unaided.
0.839128
1,638
volgens die padverkeers bestuurkorporasie (rtmc) is slegs 42% van die 32 748 bestuurderslisensiekaarte wat in dié tyd vervaardig is, reeds afgehaal.
according to the road traffic management corporation (rtmc), only 42% of the 32 748 driver’s licence cards produced during this time have been collected.
0.881126
3,092
antwoord: troos jou baba deur hul meer gereeld te borsvoed.
answer: comfort your baby by putting them to the breast more often.
0.773751
3,772
skep 'n mynsfasrekening, klik op die applyoortjie, beantwoord die vrae op die skerm en laai die vereiste dokumente op.
they must create a mynsfas account, click the apply tab, answer the questions on screen and upload the required documents.
0.834862
1,095
gegewe die onaanvaarbare hoë vlakke van geweld op intieme maats in ons land, het ons die bepalings van die wet op huishoudelike geweld, verskerp.
given the unacceptably high levels of intimate partner violence in our country, we have tightened the provisions of the domestic violence act.
0.759993
1,130
elkeen hiervan is gereed om geïmplementeer te word en is bykomend tot bestaande verpligtinge.
each of these is ready for implementation, and is additional to existing commitments.
0.867579
1,294
dit word vergelyk met 'n wêreldwye gemiddelde sterftesyfer van 4,4 persent.
this is compared to a global average case fatality rate of 4.4 percent.
0.833719
860
die valke het onlangs sommige van die vordering wat gemaak is deur die antikorrupsietaakmag — wat deel vorm van die fusiesentrum — uitgelig.
the hawks recently outlined some of the progress that has been made by the anticorruption task team, of which the fusion centre forms part.
0.846546
3,507
ons het n gedeelde verantwoordelikheid om die poging om bgseb te verskans aan te moedig omdat dit oor die uitwissing van ongelykheid gaan.
we have a shared responsibility to drive the effort to entrench bbbee because it is about eradicating inequality.
0.814576
3,174