afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
mpumalanga se polisie woordvoerder, kolonel mt sholi bhembe, het gesê dat dit belangrik is vir die ge meenskap om met die poli sie saam te werk en hierdie misdade te rapporteer.
rakgalakana, from eersterust in tshwane, thought that just like her sister she would have to join the national defence force and start fending for herself after matric.
0.700699
1
die sanw verskaf steun met massatoetsing, sifting en kon taknasporing onder plaaslike gemeenskappe en verleen ook hulp by hospitale.
the sandf is assisting with mass community test ing, screening and contact tracing, and is also lending a hand at hospitals.
0.814147
2,160
ek daag terselfdertyd ons land se jeug uit om programme te prakseer en ontwerp wat ons in staat sal stel om ons ontwikkelingsdoelwitte te bereik.
at the same time, i challenge our country’s youth to craft and design programmes that will enable us to meet our developmental goals.
0.836773
698
in die tuin maak jou plante altyd vroeg in die oggend of aand nat wanneer dit koeler is.
in the garden always water your plants during the early morning hours or in the evening, when temperatures are cooler.
0.825964
3,715
sewe mense is in die bestek van n enkele naweek doodgemaak, wat tot protesaksie gelei het.
in the course of a single weekend, seven people were killed, sparking protests.
0.651261
2,999
maatskappye gaan innoverend moet wees met be stuursmetodes en prosesse om hul volhoubaarheid en winsgewendheid te verseker, met die voorkoming van werksverlies as hul grootste oorweging.
companies will need to be innovative in driving methods and processes that secure their sustainability and profitability, with job retention being their foremost consideration.
0.87078
1,636
onwettige aborsie is nie die antwoord nie," sê dr. dhlomo.
illegal abortion is not an answer," says dr dhlomo.
0.967238
3,184
die sapd se eenhede vir openbareorde polisiëring sal n bykomende 4 000 lede in hierdie finansiële jaar ontvang en reëlings word getref vir toepaslike opleiding van hul lede.
the saps public order policing units will receive an additional 4,000 members this financial year, and arrangements are being made for appropriate training for members.
0.82846
3,458
die regering het befondsing toegestaan vir die werwing van 12 000 nuwe polisierekrute, en die eerste innamegroep ondergaan reeds basiese opleiding.
government has allocated funding for the recruitment of 12,000 new police trainees, and the first cohort is undergoing basic training.
0.886688
3,457
ons onderneem n verryken de en ambisieuse openbare belegging in menslike kapitaal, met die staat as beide die skepper en instaatsteller van werksgeleenthede.
we are undertaking a farreaching and ambitious public investment in human capital, with the state as both a creator and an enabler of jobs.
0.865064
1,291
verbetering van die aansoekstelselminister nzimande sê in n poging om die aansoekstelsel en proses vanjaar vir voornemende studente te vereenvoudig, het nsfas n aantal verbeteringe aan die stelsel aangebring om n soomlose aansoekervaring te verseker.
improving the application systemin a bid to improve its appli cation system and process to simplify it for prospective applicants, minister nzimande says this year, nsfas has implemented a number of enhancements to the system to ensure a seamless application experience.
0.853337
3,617
ongeveer 84% van die deelnemers aan fase een was jongmense onder die ouderdom van 35, en tweederdes was vroue.
some 84% of the participants in phase one were young people under the age of 35, and twothirds were women.
0.941644
2,489
ons is, byvoorbeeld, in noue samewerking met verskeie privaat befondsers en multilaterale ontwikkelingsinstellings met betrekking tot infrastruktuurprojekte in gebiede soos vervoer, menslike nedersettings, water en telekommunikasie.
for example, we have been working closely with private funders and multilateral development institutions to prepare infrastructure projects in areas like transport, human settlements, water and telecommunications.
0.93494
1,520
internasionale verpleeg sterdag, op 12 mei, is n geleentheid om ver pleegsters vir hul diens aan ander te vereer.
international nurses day, which is on 12 may, is an opportunity to celebrate nurses for their service to others.
0.791558
1,853
die voorgestelde wysiging tot die wet wat moontlik die beduidenste pionierswerk inlui, is dat as iemand kennis, n redelike oortuiging of vermoede het dat huishoudelike geweld teen n kind, persoon met n gestremdheid of ouer persoon gepleeg is en dit nie by n maatskaplike werker of polisiebeampte aanmeld nie, hulle n boete of tronkstraf opgelê kan word.
the circumstances under which a prosecutor can refuse to institute a prosecution when offences have been committed under the amended act or to withdraw charges when it involves the infliction of bodily harm or where a weapon was used to threaten a complainant have been limited.
0.738698
1,136
die belangrikste ding is dat mense wat kliniese simptome toon, maklik is om te diagnoseer en net so belangrik is dat dit moeilik oordraagbaar is, anders as n respiratoriese virus, omdat dit deur slegs deur fisiese kontak aansteeklik is.
the important thing is that somebody who comes up with a clinical picture is easy to diagnose and most importantly it is difficult to transmit, unlike a respiratory virus, because it is by contact.
0.861599
3,304
die sentrum is onlangs deur die ontwikkelings organisasie, impande south africa, ur middel van ondersteuning van die nelson mandelastigting, gebou.
the centre was recently built by the development organisation impande south africa through the support of the nelson mandela foundation.
0.88514
3,670
so belangrik soos die verligtingsmaatreëls is, kan ons dit nie onbepaald in plek hou nie.
important as these relief measures are now, we will not be able to sustain them indefinitely.
0.748167
1,631
ondersteun die polisie om suidafrika veiliger te maak vukuzenzele unnamed daar is toenemende publieke frustrasie en woede oor die vlak van misdaad in ons land.
support the police to make south africa safe vukuzenzele unnamed there is growing public frustration and anger at the levels of crime in our country.
0.910126
3,445
ons het uiteindelik ons vryheid gewen, alhoewel dit meer as drie dekades sou neem voordat daar aan die eise van die bevrydingsbeweging voldoen is.
though it would be over three decades before the demands of the liberation movement were met, we eventually won our freedom.
0.737417
1,998
daar moet deursigtigheid wees oor die vlak van paraatheid van elk van die skole.
there needs to be transparency about the level of preparedness of each of the schools.
0.864495
663
jong mense regoor die wêreld het n gemeenskaplike doelstelling gevind.
young people across the world have found common cause.
0.746482
683
ons moet ook verseker dat grond wat vir boerderydoeleindes verkry word, produktief gebruik word.
we have to ensure that land acquired for farming purposes is productively used.
0.886534
1,257
ek moes myself ook op n daaglikse basis inspuit," vertel hy.
i also had to inject myself on a daily basis," he says.
0.816801
3,579
sosiale distansiëring is van kritieke belang om die verspreiding van covid19 te stuit.
social distancing is critical if we are to contain the spread of covid19.
0.889576
317
verskeie van hierdie be langhebbendes – waaronder onderwysers en ouers – het hul kommer uitgespreek oor die gereedheidsvlak van baie skole.
several of these stakeholders – including teachers and parents – have expressed concern about the state of readiness in many schools.
0.826561
648
dit is ook bemoedigend dat mivinfeksies in tienermeisies en jong vroue oor die afgelope dekade aansienlik afgeneem het.
it is also encouraging that hiv infections in adolescent girls and young women have significantly declined in the last decade.
0.857841
1,434
"volwasse leerders mag dalk nie baie tyd hê om aan hulle studies te bestee nie.
"many adult learners may not have lots of time to devote to their studies.
0.870284
1,479
diegene van ons wat tydens die apartheidsera deel van die studentebewegings was, word gereeld gevra wat ons van vandag se jongmense dink.
those of us who were part of student movements during the apartheid era are often asked what we think of the young people of today.
0.873376
709
emazulwini het ook die afrikarestaurant van die jaartitel gewen by die vierde jaarlikse luxe restaurant awards vroeër vanjaar.
emazulwini also won the african restaurant of the year title at the fourth annual luxe restaurant awards earlier this year.
0.912388
3,430
luister na en leer van jou ouers oor hulle lewens ervarings.
listen to and learn from your parents about their life experiences.
0.928724
1,282
geloof speel ’n belangrike rol in die lewens van mil joene suidafrikaners, en gesamentlike aanbidding as ’n geloofsgemeenskap speel ’n onontbeerlike rol in hulle godsdienstige uitlewing.
religion plays an important role in the lives of millions of south africans, and congregational worship forms a vital part of their religious practice.
0.83693
1,768
diegene wat ernstig siek is en hospitaal toe moet gaan, moet vir 10 dae, vanaf die dag wat hulle stabiel is en nie meer suurstof nodig het nie, in isolasie bly.
those who have severe disease, who have to go to hospital, must remain in isolation for 10 days, from when they are stable and don’t need oxygen anymore.
0.880962
972
za en klik op "register" boaan die bladsy om van dié dienste gebruik te maak.
za and click on ‘register’ at the top of the page.
0.801764
2,675
besoek www.
to register for the training, visit www.
0.617992
2,680
ondersteuning sal aan vroeë kinderontwikkelingspraktisyns, hoofsaaklik vroue in eie diens, verskaf word.
support will be provided to early childhood development practitioners, mainly selfemployed women.
0.795477
1,306
drink water om ontwatering te voorkom allison cooper erge hitte en ’n gebrek aan vloeistowwe in die liggaam kan tot ontwatering en hitteuitputting lei, wat dodelik kan wees.
healthdrink water to avoid dehydration allison cooper severe heat and not drinking enough fluids can lead to dehydration and heatstroke, which can be fatal.
0.873417
1,400
kry onmiddellik mediese hulp vir enige van hierdie simptome: jy voel verward of jou spraak word stadig en onduidelik.
seek medical help immediately for any of these symptoms: feeling confused or your speech starts to become slow and unclear.
0.871803
1,408
die minister het gesê dat die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (nios) aanlynindiensopleiding aan gesondheidswerkers bied om die siekte te herken sodat die nodige laborato riumtoetse uitgevoer kan word.
the minister said the national institute for communicable diseases (nicd) is conducting online inservice training for health workers to be able to detect the disease so that necessary laboratory tests can be done.
0.894694
3,296
"indien n leerder n geliefde verloor, mag hulle simp tome van droefheid ervaar soortgelyk aan depressie of angstigheid.
"if a learner loses a loved one, they may experience grief symptoms that resemble depression or anxiety.
0.872215
2,237
"daar is inentings en behandeling beskikbaar teen aappokke.
"there are vaccines and treatment available for monkeypox.
0.71797
3,302
die tweede vlaag kovid19infeksies kan heel moontlik deur nóg vlae gevolg word, wat bedreiging vir beide ons mense se gesondheid en die herstel van ons ekonomie inhou.
the second wave of covid19 infections may well be followed by further waves, which will threaten both the health of our people and the recovery of our economy.
0.879625
1,496
"wanneer jy kaapstad besoek, mag jy dalk nie n ware refleksie van suidafrika kry nie, so ek het besluit om getrou aan myself te bly met tradisionele kos om aan besoekers te wys wat ons eet.
"when you get to cape town, you may not get a true reflection of what south africa is about, so i decided to stay true to myself with traditional food to show visitors what we eat.
0.904182
3,419
op daardie dag en die dae wat daarop sou volg, het baie mense hulle lewens verloor.
on that day and in the days that followed, many lost their lives.
0.859763
2,038
dit sluit in om elektrisiteitsopwekkingkapasiteit te verhoog, om ons hawens meer doeltreffend en mededingend te maak, om toegang tot bekostigbare breëband te verbeter, en om die omkeertye van water, mynbouen ander lisensies te verbeter.
these include the expansion of electricity generation capacity, making our ports more efficient and competitive, improving access to affordable broadband, and improving turnaround times for water, mining and other licenses.
0.880609
1,529
dit het die werksprestasie van die regering beïnvloed en ook bygedra tot nepo tisme, politieke inmenging in die werksverrigting van departmente, ’n gebrek aan verantwoordbaarheid, wan bestuur en korrupsie.
this affects government performance, but also contributes to nepotism, political interference in the work of departments, lack of accountability, mismanagement and corruption.
0.888915
1,663
jy moet ook vir iemand wat jy vertrou sê wanneer jy na n onderhoud toe gaan en met hulle reël dat hulle jou ná n sekere tydperk skakel.
you should also tell some one you trust when you are going to an interview and arrange for them to call you after a certain amount of time.
0.831372
1,354
deur vyf minute op n dag te stort in plaas van te bad, sal slegs n derde van die water gebruik word as wanneer jy sou bad, wat neerkom op die besparing van 400 liter water per week.
taking a fiveminute shower a day instead of a bath will use a third of the water used bathing in a bath tub, saving up to 400 litres a week.
0.864264
3,699
"dit het ook ten doel om miv/vigsinfeksies te vermin der, toegang tot sorg te verbeter en gesondheidsprognoses van vroue en mans met miv/vigs en wat daardeur geraak word, te verbeter," voeg sy by.
"it also aims to reduce hiv/aids infections, increase access to care and improve health outcomes for females and males infected and affected by hiv/aids," she adds.
0.886993
3,725
"mense mag tekens van woede, irritasie, hartseer of onverskilligheid toon.
"people may show signs of anger, irritability, sadness or apathy.
0.891785
1,643
die grootste bedreiging vir die nasie se gesondheid is nou 'n oorgeruste selfvol daanheid.
the greatest threat to the health of nation right now is complacency.
0.81559
1,051
"ek het drie ontvangsbewyse van altesaam r19 000 ontvang.
"i received three vouchers totalling r19 000. a voucher for r12 000 to buy layer egg chickens, a voucher for r6 500 to buy feed and a r500 voucher to buy medicines.
0.675318
795
die verslag is n belangrike stap in die stryd teen korrup sie en wanadministrasie in die staaten privaatsektors, het hy gesê.
the report is an important step in the fight against corruption and maladministration in the public and private sectors, he said.
0.8673
2,693
ons pleit dat almal wat vir versterkerdosisse kwalifiseer, die geleentheid sal benut voordat dit hoogwin ter is," voeg hy by.
we urge all those who qualify for boosters to take the opportunity before deep winter," he added.
0.79355
3,060
die land se geskatte 1,25 miljoen gesondheidsorgwerkers gaan die entstof eerste kry.
the country’s estimated 1.25 million healthcare workers will receive the vaccine first.
0.86278
1,597
geen verskoning vir ggg vukuzenzele unnamed as n nasie se karakter gemeet word aan die manier waarop dit vroue en kinders hanteer, dan faal ons klaaglik.
no excuse for gbv vukuzenzele unnamed if a nation’s character can be judged by how it treats women and children, then we are falling desperately short.
0.863535
2,604
dit help om n getuie te beskerm teen enige kwaad wat aangedoen kan word, verhoed onnodige vertragings en spaar kostes tydens hofverrigtinge.
this helps to shield a witness against harm, prevent unreasonable delays and save costs in proceedings.
0.838616
2,729
hulle moet verstaan wat geslagsge baseerde geweld behels, veral seksuele geweld.
they need to understand what constitutes gbv, especially sexual violence.
0.799625
2,625
veertig onafhanklike swart boere word ook voorsien van pluimveeverwante raad en opleiding.
forty independent black farmers are also being given poultryrelated advice and training.
0.865087
1,819
ekonomiese transformasie en ekonomiese groei is vervleg.
economic transformation and economic growth are intertwined.
0.872314
3,157
dit nadat sy na gauteng verhuis het maar nie werk as ’n voedingkundige kon kry nie.
this was after she relocated to gauteng but could not find a job as a nutritionist.
0.866888
3,314
hulle wil die nodige steun, opleiding en bemagtiging hê om landelike gemeenskappe in staat te stel om selfversor gend te wees.
they want to be provided with the necessary support, training and enabling environment to allow rural communities to be selfsufficient.
0.863059
1,722
lande met sterk instellings, waaksame regstelsels en n gesonde media kon egter verhoed dat menseregte on dermyn en die gesag van die staat misbruik word.
but countries with strong institutions, vigilant judicial systems and a robust media have been able to prevent human rights from being undermined and the authority of the state being abused.
0.846687
1,183
die skool is voltooi as deel van die versnelde skoleinfra struktuurleweringsinisiatief (asidi) wat deur die departement van basiese onderwys in 2011 bekendgestel is.
the school was completed as part of the accelerated schools infrastructure delivery initiative (asidi), which was launched by the department of basic education in 2011. the initiative aims to replace schools that compromise the safety of learners and staff, due to a lack of proper infrastructure, water, sanitation and electricity.
0.75884
2,572
hoewel verskeie beperkings opgehef is, beteken dit nie dat dit nie heringestel kan word as ons 'n beduidende toename in infeksies ervaar nie.
although many restrictions have been lifted, it does not mean they will not return should we experience a significant rise in infections.
0.865011
1,059
ons het onder hierdie uitdagende omstandighede sover moontlik daarna gestreef om met belanghebbers oorleg te pleeg.
to the greatest extent possible under these challenging circumstances, we aim for consultation and engagement.
0.737183
540
die misbruik van kindertoelae is onwettig more matshediso as jy weet dat die kindertoelaag wat deur n versorger ontvang word, misbruik word, het jy die verantwoordelikheid om die saak by die suidafrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (sassa) aan te meld.
child support grant misuse is illegal more matshediso if you are aware that the child support grant received by a caregiver is being misused, you have the responsibility to report the matter to the south african social security agency (sassa).
0.908844
3,242
dit sluit in volgehoue leer en ’n duidelike professionele ontwikkelingspad vir elke staatsamptenaar.
this includes continuous learning and a clear professional development path for every public servant.
0.845629
1,678
die president het ook hulde gebring aan die baie gesondheidsorgen frontli niewerkers wat n sleutelrol in die stryd teen kovid19 gespeel het.
the president also paid tribute to the many healthcare and frontline workers who play a key role in the fight against covid19.
0.862077
2,796
in plaas van die deursypeleffek, word geld direk geplaas in die hande van die gemeenskappe wat dit die nodigste het.
instead of the ‘trickle down’ effect, money is being put directly into the hands of communities that need it most.
0.763764
3,658
polisiëring kan nie slaag sonder die samewerking van gemeenskappe nie.
policing cannot be suc cessful without the cooperation of communities.
0.803172
3,478
hy sê dat die kantoor ten doel het om hulp en steun te verleen aan mense wat ongelukkig is met die dienste van die gepf.
he says the office was established to assist people who are unhappy with the services of the gepf.
0.873148
2,532
"dit is nou drie jaar sedert die oorplanting en ek leef n lewe wat ek nooit gedink het moontlik sou wees nie, alles danksy my duitse skenker se asemrowende onbaatsugtig heid en goeie daad.
"i’m now three years posttransplant and living a life i never thought possible, thanks to my german donor’s amazing act of humanity and kindness."
0.865348
1,757
jy mag dalk lighoofdig heid, hoofpyn of ‘n ge hoes ervaar as jy ophou rook.
you may experience some dizziness, headaches or coughing once you have stopped smoking.
0.854746
1,923
hulle moet seker maak dat gesondheidsen veiligheidsregulasies toegepas word en dat die oppergesag van die reg gehandhaaf word.
they must ensure that health and safety regulations are enforced and that the rule of law is maintained.
0.845572
95
dit is regtig die beste," sê john arnoldus, wat by n isolasiefasiliteit in drakenstein van covid19 herstel het.
it really is the best," said john arnoldus, who recovered from covid19 at an isolation facility in drakenstein.
0.908461
1,020
"selfs al veroorsaak rook nie direk dat 'n roker aan covid19 sterf nie, kan dit steeds indirek die oorsaak wees, omdat rokers meer waarskynlik aan die siektes ly wat daartoe kan bydra dat mense aan covid19 sterf," sê sy.
"even if smoking does not directly cause a smoker to die from covid19, it could cause this indirectly because smokers are more likely to have the diseases that could make a person die of the virus," she says.
0.8711
563
haar plaas is ook opleidingsgasheer vir 20 studente wat landboustudies nastreef.
her farm also hosts 20 students who are pursuing agricultural studies for training.
0.797341
3,312
"ek het nog altyd volgehou, vanuit n persoonlike standpunt, dat as ek nie ingeënt was toe ek kovid19 in desember opgedoen het nie, ek waarskynlik nie hier sou gestaan het nie," stel hy.
"i've always said from a personal point of view, had i have not been vaccinated, in december when i contracted covid19, i probably will not be standing here," he reflected.
0.884868
2,790
daar is mense in ons geledere wat die regulasies wat ingestel is om die siekte te bestry, ignoreer.
there are some among us who ignore the regulations that have been passed to combat the disease.
0.838876
863
kry tweede kansedie dbo hou gemeen skapsveldtogte om mense aan te moedig om vir die second chance program in te skryf.
giving second chancesthe dbe holds community roadshows to encourage people to enrol for the second chance programme.
0.859494
1,484
belastinginvordering van maatskappye wat op die jeb gelys is, multinasionale maatskappye en hoënettowaardeindividue, word nou meer doeltreffend bestuur deur die eenheid vir groot besighede wat in 2020 hervestig is.
tax collection from jse listed companies, multinationals and high net worth individuals is now more effectively managed through its large business unit, which was relaunched in 2020. as a result of sars’ turnaround there has been improved compliance in personal income tax, corporate income tax and pay as you earn.
0.812322
2,939
die verslag het gesê dat joer naliste "heeltemal geblok keer of ernstig aan bande gelê word" in 73 lande en onder "streng voorwaardes werk" in 59 ander lande.
the report said that journalism is "totally blocked or seriously impeded" in 73 countries and "constrained" in 59 others.
0.877753
1,881
drie maande nadat die land koronavirusvry verklaar is, het nieuseeland weer eens ’n staat van inperking aangekondig.
three months since the country was declared coronavirusfree, new zealand is once again under lockdown.
0.860797
1,038
praat met n oop gemoed met jou huweliksmaat oor geld huwe liksmaats is geneig om finan siële kwessies vir mekaar weg te steek.
freely talk with your spouse about money there is a tendency for spouses to hide financial issues from each other.
0.772685
206
die uitbetaling van maatskaplike toelaes het egter betreklik glad verloop, en ná 'n aantal tegniese uitdagings word die voedselverspreidingstelsel nou gestroomlyn.
however, the payment of social grants has proceeded relatively smoothly, and after a number of technical challenges, the food distribution system is being streamlined.
0.822182
392
die vervolging van oortreders is nie genoegsaam vir die stryd teen korrupsie om as doeltref fend beskou te word nie.
for any fight against corruption to be deemed effective, it is not sufficient that perpetrators are pro secuted.
0.761726
2,842
die belangrikste is dat ons 'n veilige afstand – minstens 2 meter – van ander mense af moet hou.
most importantly, we must keep a safe distance – of at least 2 metres – from other people.
0.939088
870
ons moes die impak op 'n reeds sukkelende ekonomie op die lang en kort termyn oorweeg, en ons moes die uitwerking van hierdie wesenlike ontwrigting op die lewensbestaan van miljoene mense in oënskou neem.
we had to consider the impact on an already floundering economy in both the long and short term, and the impact of this substantial disruption on the livelihoods of millions of people.
0.872307
397
dié sbo’s het sedert die begin van demokrasie toegang tot basiese dienste vir behoeftiges beduidend uitgebrei.
since the advent of democracy, these soes have significantly expanded access to basic services for the poor.
0.815295
2,814
die presidensiële werk skeppingstimulus ondersteun ook afgestudeerdes met geleenthede wat vir onder andere verpleegsters, weten skaplikes en vakmanne geskep word.
the presidential employment stimulus is also supporting graduates, with opportunities provided to nurses, science graduates, artisans and others.
0.811765
3,647
aappokke in suidafrika vukuzenzele unnamed die minister van gesondheid, dr. joe phaahla, het tydens n onlangse perskonferensie in pretoria, gauteng, bevestig dat aappokke in suidafrika bespeur is.
monkeypox in south africa vukuzenzele unnamed health health minister dr joe phaahla has confirmed that monkeypox has been detected in south africa during a recent media briefing in pretoria, gauteng.
0.866581
3,289
wat kan jy van 'nn kwarantynfasiliteit verwag?
what can you expect from a quarantine facility?
0.767834
1,028
"die ct moedig bemiddeling aan sodat mense hulle werk kan behou, veral tydens kovid19, en mense moet meer daarvan gebruik maak," sê chicktay.
"the ct encourages mediation to save jobs, especially during covid19, and people should start using it more," said chicktay.
0.877409
2,690
tersiêre onderriginstansies en seta's word genooi om soveel inligting moontlik aan belangstellendes te verskaf.
tertiary education institutions and setas are invited to provide as much information as possible to interested people.
0.853063
1,485
die bevindinge en aanbevelings van die zondokommissie sal die land help om dié instellings te herbou en die verantwoordelike per sone verantwoordbaar te hou.
the findings and recommendations of the zondo commission will help the country to rebuild these institutions and to hold those responsible to account.
0.882667
2,660
hierdie kwessie word herhaaldelik in gesprekke wat ek met verskeie sakeorganisasies vir vroue gehad het geopper.
this is an issue that is repeatedly raised in engagements i have had with a number of women’s business organisations.
0.80753
960
ontplooiing van die entstof het reeds ’n aanvang geneem op die konti nent en ons streef daarna om die meerderheid van die kontinent se bevolking teen die einde van 2021 ingeënt te hê om kuddeimmuniteit te bereik.
vaccine rollout has already commenced on the continent and we aspire to have the majority of the continent’s population vaccinated by the end of 2021 to achieve herd immunity.
0.860852
1,570
korrupsie en misdaad president ramaphosa beweeg hemel en aarde – van die instelling van die ondersoekkommissie oor staatskaping tot die ondersoek van kovid19verwante verkrygingskontrakte – om korrupsie stop te sit.
corruption and crime from instituting the commission of inquiry into state capture, to investigating covid19related procurement contracts, president ramaphosa is leaving no stone unturned when it comes to ending corruption.
0.807125
2,773
baie suidafrikaners se daaglikse lewens word nog steeds beïnvloed deur armoede, ongelykheid en onderontwikkeling, swak dienslewering en ‘n gebrek aan toegang tot geleenthede.
the daily lives of many south africans are still affected by poverty, inequality and underdevelopment, poor service delivery and lack of access to opportunities.
0.89977
1,895