afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
ons moet die stigma en diskriminasie teen dié bevolkingsgroepe stopsit.
we must end the stigma and discrimination towards these populations.
0.871118
1,445
ons moet baie meer doen om te verseker dat jongmense bemagtig word om infeksie te voorkom, insluitend deur gedragsverandering, toegang tot kondome en gereelde toetsing.
we need to make sure that everyone who is infected has access to treatment and care.
0.718482
1,443
hulle mag dalk stilte of harder geraas soek.
they may want silence or increased noise.
0.780934
1,648
die kankervereniging van suidafrika bied 'n aanlynprogram aan wat ondersteuning en inligting aan rokers wat wil ophou rook bied.
the cancer association of south africa runs an online programme, which provides support and information for smokers who would like to stop smoking on http://www.
0.891754
586
»onthou om sosiale afstand te handhaaf.
»remember to social distance.
0.831417
627
minstens 80% van alle babas wat deur ds geraak word, se ma’s is jonger as 35, ten spyte van die algemene persepsie dat vrouens bó die ouderdom van 35 ’n groter risiko het om ’n kind met downsindroom te hê.
at least 80% of children affected by ds are born from mothers under the age of 35, despite women over the age of 35 being deemed to be at higher risk of having a child with ds.
0.854569
1,696
"onveilige aborsies kan ook n negatiewe sosioekonomiese impak vir vrouens, kinders, gesinne en gemeenskappe inhou," voeg sy by.
"unsafe abortions can also lead to negative socioeconomic impacts on women, children, families and communities," she adds.
0.924006
3,191
dit sal deursigtigheid verbeter, mededingendheid verhoog en die aankoop van elektrisiteit teen die laagste koste bevorder.
this will improve transparency, increase competitiveness and promote the purchase of lowestcost electricity.
0.886307
2,101
om hierdie ruimtelike verwrongenheid reg te stel, moet n deel van ons werk wees om n inklusiewe ekonomie te bou en die lewenstoestande van alle suidafrikaners te verbeter.
correcting these spatial distortions must be part of our work of building an inclusive economy and improving the living conditions of all south africans.
0.883572
2,199
selfs as die landswye inperkingstoestand opgehef word, sal die gevolge daarvan nog 'n geruime tyd gevoel word.
even when the nationwide lockdown is lifted, its effects will continue to be felt for some time to come.
0.828343
403
klaers kan in hulle eie taal praat en die hofvoorbereidingsbeampte sal toesien dat die slagoffer vir berading of terapie verwys word, om hulle te help op hul pad na genesing.
complainants can speak in their own language and the court preparation officer will ensure that the victim is referred for counselling or therapy, to complete their healing journey.
0.879502
1,154
die land is groot dank verskuldig aan almal wat betrokke was by die werk van die kom missie — vanaf diegene wat n massiewe hoeveelheid inligting moes ondersoek, navors en saamstel, die talle getuies wat getuig en bewyse voorgelê het, die joernaliste wat ywerig verslaggedoen het oor die verrigtinge tot die prokureurs wat getuienis help aanbied het.
the country owes a debt of gratitude to all who were involved in the work of the commission; from those who investigated, researched and compiled a huge amount of information; to the many witnesses who testified and provided evidence; to the journalists who diligently reported on the proceedings; to the lawyers who helped present evidence.
0.876168
2,255
in die ander 40% kan dit deur n kopbesering, besering tydens die geboorteproses, alkoholen dwelmmisbruik, veroudering of n metaboliese of biochemiese versteuring of wanbalans veroorsaak word.
in the other 40%, it can be caused by a head injury, injury during the birthing process, alcohol and drug abuse, aging or a metabolic or biochemical disturbance or imbalance.
0.906988
2,863
professionalisme behels nie net die regte kwalifikasies en tegniese kennis nie, maar ook die toepaslike standaarde van respek, hoflikheid en integriteit in skakeling met lede van die publiek.
professionalism is not only about having the right qualifications and technical skills, but also about having appropriate standards of respect, courtesy and integrity in dealing with members of the public.
0.89809
1,682
besighede wat deur swart vrouens besit word, sukkel in besonder wanneer grootskaalse bemagtigings transaksies onderneem word.
black womenowned businesses, in particular, encounter difficulties in taking on largescale empowerment transactions.
0.730723
3,170
"ons doen n beroep op kinders en die jeug om te wag voordat hulle seksueel aktief raak totdat hulle gereed is om meer ingeligte en gesonder keuses te maak", sê mabaso.
"we urge children and youth to delay engaging in sexual intercourse until they are ready to make more informed and healthier choices," says mabaso.
0.909978
3,741
die regering se eerste prioriteit is om meer geleenthede, sowel as toegang daartoe, vir ons jong mense te skep.
creating more opportunities for young people, and access to these opportunities, is government’s foremost priority.
0.724889
2,056
kovid19 gaan nie gou verdwyn nie.
covid19 will not go away anytime soon.
0.851169
3,062
ek het veilig gevoel.
i felt safe.
0.88945
3,603
kliek op die status van jou aansoek op die paneelbord.
click the status of your application on the dashboard.
0.827041
3,108
dit beteken egter nie dat die gevaar nou verby is nie.
but this does not mean that the danger has passed.
0.857032
452
namate hierdie ondersoeke gevorder het en die strop al nouer getrek het om individue wat in hierdie misdade ver wikkel is, het ons ook gesien hoe ooggetuies gedreig is, hul families geïntimideer is, hulle geforseer is om weg te kruip, en selfs vermoor is.
as these investigations progressed and the net began to close on implicated individuals, we have seen witnesses being threatened, their families intimidated, being forced into hiding, and even killed.
0.821687
2,301
deur middel van die ingrypings in die stimulus skep ons werk vir diegene wat dit nodig het, terwyl dit n blywende impak op gemeenskappe laat.
through the interventions in the stimulus, we are creating work for those who need it, while leaving a lasting impact on entire communities.
0.813991
1,327
soos ons met die pogings voortbeur om die kapasiteit van die staat te versterk en instellings te herbou wat sistematies deur staatskaping verswak is, het ons baie om te leer uit dit wat said in n relatief kort tydjie bereik het.
as we forge ahead with efforts to strengthen the capacity of the state and rebuild institutions that were systematically weakened by state capture, we have much to learn from what sars has achieved in a relatively short space of time.
0.870363
2,944
dit is die regering, skole, tersiêre instellings, ouers, families, musikante, kunstenaars en die hele samelewing se gesamentlike verantwoordelikheid.
this is a collective responsibility of government, schools, tertiary institutions, parents, families, musicians, artists, and all of society.
0.893342
2,049
ons maak vordering met ons pogings om covid19 te hanteer, maar ons grootste uitdaging lê nog voor.
we continue to make progress in our efforts to deal with covid 19, but our greatest challenge still lies ahead.
0.929734
880
vko lewer n reuse bydrae tot die bereiking van ons talle ontwikkelingsmylpale deur die talle waardevolle dienste wat dit bied — of dit nou is om ons kinders op te voed, kindersorg te bied aan ouers wat werk of deur geleenthede vir entrepreneurs te skep.
with the many valuable services it provides, whether it is educating our children, providing childcare for working parents or creating opportunities for entrepreneurs, ecd makes a huge contribution to the achievement of many of our developmental goals.
0.743204
3,691
die president het gesê dat die regering die werk van staatsamptenare hoog op prys stel, veral diegene in die voorste linie in die stryd teen covid19.
the president says government appreciates the work that continues to be done by public servants, especially those in the front line in the fight against covid19.
0.825189
623
die neweeffekte van die entstof is matig en hou nie langer as n dag of twee aan nie, terwyl jy kan hospitaal toe gaan of sterf as jy kovid19 opdoen.
the side effects of the vaccine are mild and do not last more than a day or two, while getting sick from covid19 can cause hospitalisation or death.
0.850737
2,393
nog n finansiële intel ligensiemiddel is die lewenstyloudits wat deur die suidafrikaanse inkomstediens (said) uitgevoer word.
another vital financial intelligence tool is the lifestyle audits conducted by the south african revenue service (sars).
0.851959
3,509
baie lande het hulle maatreëls, verslap, net om daarna weer ’n skerp toe name in infeksies te ervaar, wat dan die instelling van selfs strenger beperkings noodsaak.
many countries have eased restrictions, only for there to be resurgences, necessitating the imposition of even harsher restrictions.
0.830829
1,787
ons herstel ons openbare finansies om inklusiewe groei en werkskepping moontlik te maak.
we are fixing our public finances to make inclusive growth and job creation possible.
0.898333
262
ons nasionale bewussyn moet nou verby verligting na herstel strek, en ons moet almal ons deel bring om dit te bewerkstellig.
our national consciousness must now move beyond the realm of relief into that of recovery, and we must all be part of this effort.
0.831095
1,634
daar is geen rede vir n land soos ons sn – met die vaardighede, vermoëns en hulpbronne wat ons tot ons beskikking het – om n tekort aan elektrisiteit te verduur nie.
there is no reason why a country like ours – with the skills, capabilities and resources we have at our disposal – should have to endure a shortage of electricity.
0.841662
3,369
dit was moontlik om die aantal sterftes te verminder omdat ons, saam met ons vennote, n uitgebreide antiretrovirale program vanstapel gestuur het, wat miljoene mense wat met die siekte lewe, bereik het.
it was possible to reduce the number of deaths because we, together with our partners, have rolled out an extensive antiretroviral programme reaching millions of people living with the disease.
0.892687
1,438
dit ontmoe dig samewerking en begrip, en is n remskoen in ons poging om n nierassige samelewing te bou.
this discourages cooperation and understanding, and hampers the work we have undertaken to build a nonracial society.
0.78915
2,198
"die wnnr bied die vol gende wenke aan ouers wat vermoed dat hul kinders die slagoffers van kuberaf knouery is: maak seker dat jou kind veilig voel; gee onvoor waardelike ondersteuning.
"the csir offers the following tips for parents who suspect their children are victims of cyberbullying: ensure the child feels safe, show unconditional support.
0.852391
1,969
seloane sê dat die sdk die staatsdepartemente 60 dae gee om ondersoek in te stel en n saak af te handel.
seloane says the psc gives government departments 60 days to investigate and close a case.
0.859539
2,520
in 2014, nie lank nadat sy die hoenders aangeskaf het, het sy twee hektaar grond in benoni, gauteng, gekoop met die bedoeling om woon stelle daar te bou.
in 2014, a while after acquiring her chickens, she bought two hectares of land in benoni, gauteng, with the intention to build apartments.
0.909005
1,802
op gepaste wyse is dit op dieselfde dag ook die vn sewêrelddag vir ouers, wat hulde bring aan ouers en versorgers se toewyding aan kinders se welsyn.
fittingly, it is also the un global day of parents on the same day, honouring the commitment of parents and caregivers to the wellbeing of children.
0.838817
640
te midde hiervan was daar ook n dreigende ener giekrisis wat skade aan die ekonomie berokken en huishoudings en sakeon dernemings laat klippe kou het.
amidst all this, the energy crisis has loomed large, causing damage to the economy and hardship for households and businesses.
0.775251
3,783
enigiemand wat kovid19 gehad het moet ten minste 30 dae wag nadat hulle simptome verby is.
a: anyone who has been infected with covid19 must wait at least 30 days from when their symptoms stop.
0.849023
2,385
buiten vir kampusgebaseerde onderrig moes hy ook opleiding in die werksplek voltooi en n ambagstoets slaag.
early on in his studies, mkhize had the opportunity to put what he learnt into practice, ensuring that he gained confidence in the basic skills he was developing.
0.646606
2,598
die program se eenstop sentrums bied n wye verskei denheid dienste aan slagoffers, insluitend toegang tot regshulp, beskerming van slagoffers teen hul aanvallers, monitering van hofsake, asook berading en bemagtiging deur vaardigheidsontwikkeling om sodoende die slagoffers te help om n nuwe begin te maak.
the programme’s onestop centres offer a wide range of services to victims, including access to legal assistance, protection of victims against perpetrators, court case monitoring, counselling and empowerment through skills development, thus giving the victims a fresh start.
0.864854
3,586
"dié bevindings dui daarop dat kuberafknouery n ernstige kwessie is... dit is van sleutelbelang om alle betrokke partye te betrek – die jeug, ouers, opvoeders, wetstoepassers en sosiale mediamaatskappye – om hierdie probleem aan te spreek," voeg hy by.
"these findings show that cyberbullying is a serious issue... getting everyone involved – youth, parents, educators, law enforcement and social media companies – is the key to dealing with this problem," he adds.
0.901698
1,959
"lugvaartuie van die sanw is gebruik vir beide redding en die aflewering van noodvoor raad — soos voedsel, water, tente en komberse — aan mense in ontoeganklike areas.
"aircraft from the sandf have been used both for rescue and for the delivery of relief supplies – such as food, water, tents and blankets – to people in inaccessible areas.
0.902058
2,976
tapvirstap gids vir die gebruik van gesigmaskers vukuzenzele unnamed die nasionale departement van gesondheid beveel aan dat almal in suidafrika n materiaalgesigmasker (ook genoem n niemediese masker) dra wanneer hulle in die openbaar is.
step by step guide on using a facemask vukuzenzele unnamed the national department of health recommends that everyone in south africa should wear a cloth facemask (also known as a nonmedical mask) when in public.
0.911002
488
vennootskappe met die pri vaatsektor is noodsaaklik om nuwe beleggings, tegnologie en kundigheid tot hawebedry wighede by te dra en om die toerusting en infrastruktuur te moderniseer.
partnerships with the private sector are crucial to bring new investment, technology and expertise to port operations and to modernise equipment and infrastructure.
0.862397
1,843
hulle het verskeie projekte en eko nomiese geleenthede geïden tifiseer wat werkskepping en die lewensgehalte in lande like gebiede sal bevorder.
they have identified several projects and economic opportunities that will create jobs and improve livelihoods in rural areas.
0.758863
1,734
dit is n kriminele oortreding om in die besit van sodanige inhoud te wees of dit te deel," het poto bygevoeg.
being in possession of such content or sharing it is a criminal offence," added poto.
0.797688
2,911
ons het onlangs aangekondig dat die brandstofheffing vir nog twee maande tot augustus opgehef sal word, wat n mate van verligting vir huishoudings sal bring.
we recently announced that the fuel levy will be suspended for another two months to august, which will bring some relief to households.
0.92083
3,219
aan die vooraand van die staatsrede het ek die voorreg gehad om met 'n groep sulke dinamiese jongmense te gesels tydens 'n intergenerasiedialoog wat deur die nasionale agentskap vir jeugontwikkeling belê is.
on the eve of the state of the nation address i had the privilege of interacting with a group of such dynamic young people at an intergenerational dialogue convened by the national youth development agency.
0.870204
146
volgens epilepsy south africa kan ouers van n kind met epilepsie besorg wees oor hul kind se toekoms en dit moeilik vind om die toestand te aanvaar of daaroor te praat.
you may feel angry, depressed, inadequate and guilty, but you can overcome these feelings and your anxiety by educating yourself about the condition.
0.62351
1,534
suidafrika is vandag n land waar onafhanklike howe en n regsbank wat slegs onderhewig aan die grond wet is, oor die regsbedeling beskik.
south africa today is a country where the administration of justice is vested in independent courts and a judiciary that is subject only to the constitution.
0.745417
1,986
die omvang van so 'n on derneming kan nie onderskat word nie.
the scale of such an undertaking cannot be understated.
0.797143
1,369
as jy n gade en kinders agterlaat, erf die gade óf n kinderdeel óf r250 000 — watter bedrag ook al die meeste is — en die res word onder die kinders verdeel.
if you are survived by a spouse and children, the spouse will receive a child’s share or r250 000, whichever is greater, and the children share the balance.
0.850249
2,450
mense in landelike gebiede moenie riviere of rivieroewers as n toilet gebruik nie.
people living in rural areas should be careful not to use the river or riverbank as a toilet.
0.845076
3,714
dit raak alle gemeenskappe en mense is na regte moeg daarvoor om in vrees vir misdadigers te leef.
it affects all communities and people are justifiably tired of living in fear of criminals.
0.860241
3,002
ek het in die onlangse staatsrede uiteengesit hoe die regering, sakelui en arbeid saam behoort te werk – deur elkeen gebruik te maak van sy unieke vermoëns – om werke te skep.
in the recent state of the nation address, i outlined how government, business and labour should work together, each using their unique capabilities, to create jobs.
0.864237
2,811
hierdie standaardbedryfsprosedures handel oor kwessies soos opleiding en oriëntasie van diegene wat sifting van leerlinge behartig, hersiening van roosters en die herrangskikking van klaskamers om aan die vereistes van sosiale afstand te voldoen.
these standard operating procedures cover issues like train ing and orientation of screen ers, timetable realignment and configuring classrooms to meet social distancing requirements.
0.880401
659
pluimveemeesterplanpluimveeplan ’n meesterhou vir plaaslike boere vukuzenzele unnamed suidafrika se hoenderen eierbedryf vlieg hoog danksy die pluimveemeesterplan.
poultry master planpoultry plan amasterstrokefor local farmers vukuzenzele unnamed south africa’s chicken and egg industry is soaring thanks to the poultry master plan.
0.867644
1,794
ek vertel elke oggend my storie aan myself; my interpretasie van wat zoeloekos is.
i tell myself every morning i am telling my story; my interpretation of what zulu food is.
0.838807
3,420
ons het ook n geoutomatiseerde bood skapopnamestelsel vir die gene wat ons blitslyn naure wil skakel," sê seloane.
we also have an automatic message recording system for those who wish to call our hotline after hours," seloane says.
0.804058
2,511
dit beteken die bevor dering van positiewe houdings rondom geslagsgelykheid in ons gemeenskappe, by ons plekke van aanbidding en in ons eie huise.
this means promoting positive attitudes around gender equality in our communities, at our places of worship and in our own homes.
0.849806
3,397
hy het sy dank teenoor bmw uitgespreek omdat hulle die eerste maatskappy is om voertuie te skenk en het ander aangemoedig om hulle voorbeeld te volg.
he expressed his gratitude to bmw for being the first company to donate the vehicles, and encouraged others to follow suit.
0.857651
186
"die diens hou nie die belofte van n besondere uitkoms in die saak in nie en elke individu se ervaring is uniek.
"the service does not promise a particular outcome in the case and each individual’s experience is unique.
0.835333
1,147
alkoholverbruik onder adolessente gaan gepaard met verswakte funksionering, afwesigheid in skole, alkoholverwante beserings, selfmoordgedagtes en pogings asook waaghalsige gedrag.
alcohol use amongst adolescents is associated with impaired function, absenteeism from learning, alcoholrelated injuries, suicidal thoughts and attempts, and risky behaviour.
0.887541
3,272
die toepaslike heropeneningsen infaseringsreëlings sal vir elke werkplek gespesifiseer moet word.
the appropriate restart and phasing in arrangements will need to be put in place for every workplace.
0.762881
608
suidafrika het n trotse geskiedenis van begin selvaste, nierassige en werkersklassolidariteit.
south africa has a proud history of principled nonracialism and working class solidarity.
0.843543
2,191
gov.
gov.
1
2,799
die nuutste geweld is aangewakker deur n israeliese hof se beslissing om in die sheikh jarrahbuurt in oosjerusalem n groep fami lies daar woonagtig te ontset om plek te maak vir israeliese nedersettings.
the latest violence was sparked by an israeli court decision to evict a group of families from their homes in the sheikh jarrah neighbourhood in east jerusalem to make way for israeli settlements.
0.860053
1,930
dit fasiliteer, waar nodig, tegniese ondersteuning aan departemente.
where needed, it facilitates technical support to departments.
0.744652
3,029
om finansiële onafhanklikheid te bereik is n uitstekende doelwit, maar baie min mense weet waar om te begin.
achieving financial independence is an admirable goal, but very few people know where to start.
0.886361
197
die kommissie het sy finale verslag teen die einde van dieselfde jaar ingedien.
the commission delivered its final report by the end of the same year.
0.908841
2,931
volgens taryn seegers, die kommunikasiekoördineerder by die kinderkankervereni ging van suidafrika (bekend as choc), is die algemene opvatting dat tweederdes van kinders met kanker nie behandeling ontvang nie — en diegene wat wel behande ling ontvang, dikwels reeds in die latere stadiums van die siekte is.
since 2011, choc has been working with the department of health and traditional healers to provide health professionals, healthcare workers, traditional healers and communities with knowledge of childhood cancer.
0.681761
2,327
die uiteindelike doel is om beter dienslewering te beïnvloed, sê sy.
the ultimate goal is to influence better service delivery, she says.
0.826827
293
ons weet dat toegang tot pbe nie die enigste uitdaging is wat ons gesondheidsorgwerkers in die gesig staar nie.
we know that access to ppe is not the only challenge our healthcare workers face.
0.879925
766
dit is voorafgegaan deur 'n reeks samesprekings met verskeie belanghebbendes, waaronder die sakesektor, georganiseerde arbeid, godsdienstige organisasies, die burgerlike samelewing en die presidensiële ekonomiese adviesraad.
this has been preceded by a range of engagements with a number of stakeholders including business, labour, religious organisations, civil society and the presidential economic advisory council.
0.921429
400
"once a week, therapists from the local hospital come to the centre to assess and treat the children,"says johannesen.
"once a week, therapists from the local hospital come to the centre to assess and treat the children,"says johannesen.
1
122
wie kan vir die kindertoelaag aansoek doen?
who can apply for child support grant?
0.769716
3,255
hier is n paar nuttige wenke:stel jou finansiële doelwitte dink na oor jou finansiële dissipline in 2019 en stel nuwe doelwitte vir 2020. vereffen jou skuld gebruik enige oorblywende fondse of bonusse en salarisverhogings om jou skuld te vereffen, aangesien jy baie rente kan spaar deur skuld vinniger af te betaal.
here are some tips to help you along:set your financial goals reflect on your financial discipline in 2019 and set new goals for 2020. settle your debts put any spare funds or bonuses and salary increases towards eliminating debt, as paying off debt quicker could save you a significant amount of interest.
0.921251
202
said het verlede jaar 25 lewenstyloudits ter waarde van meer as r450 miljoen voltooi om teenstrydighede tussen verklaarde inkomste en individue se lewenstyl uit te klaar.
last year, sars completed 25 lifestyle audits to the value of over r450 million to resolve discrepancies between declared income and an individual’s lifestyle.
0.896496
3,510
’n mens kan die hoeveelheid suurstof wat ’n pasiënt inasem, verhoog of verlaag," sê die uitvoerende bestuurder van die wnnr se future production manufacturing, martin sanne.
you can increase or decrease the amount of oxygen one is breathing in," says executive manager of csir future production: manufacturing martin sanne.
0.877481
835
l sterk begeerte om te sterf of n preokkupasie met dood en sterfte.
strong wish to die or a preoccupation with death and dying.
0.794907
2,294
ons program om moedernakindoordrag (pmnko) van miv te voorkom het aan die begin van die dekade baie lae dekking gekry.
at the beginning of the decade, our programme to prevent mother to child transmission (pmtct) of hiv had very low coverage.
0.788984
1,439
die tradisionele leiers wat toesprake tydens die debat gelewer het, het hul visie van 'ontwikkelingsheersers' bekend gestel, wat hulself nie net as die bewaarders van erfenis beskou nie, maar ook as drywers van ekonomiese vooruitgang en sukses.
the traditional leaders who spoke presented their vision of ‘developmental monarchs’, who see themselves as not just custodians of heritage but also as drivers of economic prosperity and progress.
0.864226
1,733
"een uit elke 1 000 babas wat in eerstewêreld lande gebore word, met een uit elke 650 babas in ontwikkelende lande soos ons, word geraak.
"one in 1 000 babies born in first world countries with one in 650 babies born in developing countries , like ours, are affected.
0.907097
1,695
gooi sneesdoekies, insekte en ander afval in die vuilgoeddrom eerder as in die toilet.
dispose of tissues, insects and other waste in the trash rather than the toilet.
0.886694
3,703
mense met downsindroom het die selfde emosies en behoeftes as enige ander persoon en verdien dieselfde geleent hede en sorg," sê maleluka.
people with ds have the same emotions and needs as any other person and deserve the same opportunities and care," says maluleka.
0.869255
1,707
toe die kovid19pandemie ons getref het, is vkosentrums swaar getref.
when the covid19 pandemic struck, ecd centres were hard hit.
0.805712
3,686
gespesialiseerde hulpbronne en tegnieke word gebruik om die slagoffer visueel te wys dat hy of sy gehoor, beskerm en gerespekteer word.
specialised tools and techniques are used to visually show the victim that she or he is heard, protected and respected.
0.896066
1,153
na seweentwintig jaar van demokrasie kan ons die vol gende van die staatsdiens sê: ondanks uitnemendheid op talle terreine, is daar in baie staatsdepartemente steeds ernstige uitdagings met betrekking tot vaardighede, bekwaamheid en professio naliteit.
twentyseven years into democracy, it can be said of the public service that while several pockets of excellence exist, we have serious challenges in many government departments with regards to skills, competence and professionalism.
0.880339
1,661
die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke, ook bekend as die valke, het al sy teikens vir die vorige finansiële jaar behaal, wat beteken inhegtenisnames en skuldigbevindings, batebeslaglegging, beperkingsen konfiskeringsbevele en verbeuringsbevele tot die waarde van miljoene rand.
the directorate for prio rity crime investigation, known as the hawks, achieved all of its targets for the last financial year, resulting in arrests and convictions, asset seizures, restraint and confiscation orders and forfeiture orders to the value of millions of rands.
0.892769
3,474
ons moet alles binne ons vermoë doen om hierdie houding tot niet te bring.
we must do everything we can to change this attitude.
0.77435
2,432
met die voortdurende beurtkrag wat eindeloos blyk te wees, is dit al te maklik om moed op te gee dat ons ooit dié probleem gaan kan oplos.
as we continue to experience load shedding, there is a great tempation to give up hope that we will ever solve this problem.
0.80739
3,564
"ek kan sedert my diag nose nie meer goed presteer in my skoolwerk nie.
"since my diagnosis, i cannot perform well at school.
0.76313
1,759
soos die massiewe koue fronte wat hierdie tyd van die jaar ons land vanuit die suidatlantiese oseaan binnestroom, is daar min dele van die land wat nie deur die koronavirus geraak word nie.
like the massive cold fronts that sweep into our country from the south atlantic at this time of year, there are few parts of the country that will remain untouched by the coronavirus.
0.886479
854
sal die entstof voorkom dat ek covid19 kry?
will the vaccine stop me from getting covid19?
0.850673
1,589
baie van hierdie werk is van voortgaande aard.
much of this work is ongoing.
0.820575
2,267
ek wil die miljoene ouers, grootouers en versorgers in suidafrika wat voortdurend 'n belangrike rol in die vormingsjare van ons jongste landsburgers speel, bedank.
i want to thank the millions of parents, grandparents and caregivers around south africa who continue to play an important role in the formative years in the lives of our youngest citizens.
0.910182
641