afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
verskeie nuwe beleggings in datasentrums en ondersese kabels sal nie net nuwe beleg gings lok nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir groei in die tegnologie en telekom munikasiesektore verskaf.
several new investments in datacentres and undersea cables will not only bring in new investment, but will provide the infrastructure needed for the growth of technology and telecommunications industries.
0.885481
2,563
ons het ook google se besigheidsdienste bygevoeg, wat maatskappye in staat stel om n gratis besigheidsprofiel en statiese maatskappywebblad te hê," sê shakung.
we have also added google business services, which enables companies to host a business profile and static company website on google for free," said shakung.
0.908267
2,671
derduisende werklose mense is, danksy dié program, nou in staat om beide geld te verdien asook om nuwe vaardighede aan te leer terwyl hulle waardevolle maatskaplike dienste lewer.
through this programme, tens of thousands of unemployed people are able to both earn and learn as they provide valuable social services.
0.822009
1,526
ander besighede moes heeltemal sluit.
others have had to close.
0.684873
1,605
"ons streef daarna om vroeë bespeuring en doel treffende behandeling te bevorder.
"we aim to improve early detection and facilitate effective treatment.
0.800873
3,526
indien n baba meer as ses nat doeke per dag het, gereeld gevoer word (minstens 812 maal per dag) en minstens 500g gewig per maand optel, beteken dit dat jy genoeg melk produseer.
if a baby has more than six wet nappies every day, is being fed often (at least 812 times every day), and the baby is gaining at least 500g every month, then you are making enough milk.
0.889004
3,770
die soe verwag dat dié sake tussen maart en april 2022 afgehandel sal wees, voor die inhandiging van n aanvullende verslag aan die president aan die einde van junie.
the siu expects these matters to be completed between march and april 2022, before the submission of a supplementary report to the president at the end of june.
0.839615
2,709
"sesensestig openbare gesondheidsorgfasiliteite is geraak, alhoewel daar minimale onderbrekings in gesondheidsorgdienste in die meeste van die geraakte distrikte is," het die president gesê.
"sixtysix public healthcare facilities were affected, although there has been minimal disruption to health services in most affected districts," the president said.
0.903407
2,969
dié styging in pryse, veral die prys van brandstof, is die gevolg van gebeure waaroor ons baie min beheer het.
these increases, particularly the price of fuel, are the consequence of events over which we have little control.
0.818352
3,213
ons leef in n land waar al mal toegelaat word om hul kultuur en tradisies vrylik uit te leef.
we live in a country where everyone is permitted to freely practise their culture and traditions.
0.872952
1,989
"die beurse is spesifiek gemik op leerders in landelike gebiede, sodat hulle hulle kennis kan terugneem na hulle plekke van herkoms toe," sê dr. nom fundo mnisi, voorsitter van die hwseta.
"the bursaries are specifically aimed at learners in rural areas as they can take their knowledge back to their homesteads," says dr nomfundo mnisi, the chairperson of the hwseta.
0.918831
3,083
in dié verband is samesprekings oor die vorming van formele bricsplatforms gehou om beste praktyk, kennis en kun digheid te deel, insluitend die gebruik van oopbrontegnolo gieplatforms.
in this regard, discussions were held around the creation of formal brics platforms to share best practice, knowledge and expertise, including the use of open source technology platforms.
0.89809
2,362
die land se meerderheid is relegeer tot n voetnota aan bykans die einde van hierdie grondwet se 121 voorskrifte, in n afdeling getiteld "ad ministrasie van bantoesake, ens.".
the country’s majority was relegated to a footnote towards the end of its 121 provisions, in a section titled ‘administration of bantu affairs, etc.’.
0.823521
1,975
gewillige skenkers tussen die ouderdom van 18 en 55 kan senamela en baie ander mense wat skenkers benodig, help deur op die sonneblomfonds se web werf te registreer.
willing donors between the ages of 18 and 55 can assist senamela and many others in need of a donor by registering on the sunflower fund’s website.
0.909626
1,761
die stimulus sal ook werksgeleenthede in kwesbare sektore, wat hard deur die pandemie getref is, beskerm.
the stimulus will also protect jobs in vulnerable sectors that have been hit hard by the pandemic.
0.880897
1,305
ons het die proses om n beskermingsbevel te kry, verskerp en die omstandighede waaronder daar vir só n bevel aansoek gedoen kan word, uitgebrei.
we have tightened up the process of obtaining protection orders, and broadened the circumstances under which they can be applied for.
0.741555
2,739
daar is n verskeidenheid onderliggende oorsake, byvoorbeeld kopbeserings, wat op enige ouderdom kan plaasvind; n besering tydens geboorte, soos n suurstoftekort met geboorte; koorsstuipe, enkefalitis, meningitis of masels as kind; en metaboliese of biochemiese versteurings of wanbalanse.
there can be a variety of underlying causes such as a head injury, that can occur at any age; a birth injury, such as a lack of oxygen during birth; fever convulsions, encephalitis, meningitis or childhood measles; and metabolic or biochemical disturbances or imbalances.
0.909617
1,541
die virus is in gauteng en in die weskaap bespeur.
the virus has been detected in gauteng and the western cape.
0.884358
3,291
die presidensiële indiensnemingstimulus het samewerking in die openbare sektor moontlik gemaak en vergemaklik.
the presidential employment stimulus has enabled and facilitated cooperation in the public sector.
0.825219
2,472
die ondersoek na die oorsaak van die brand is tans aan die gang.
the investigations into the cause of the fire are now underway.
0.700596
2,642
"sommige van dié hospitale is nou gereed om koronaviruspasiënte te ontvang."
"a number of these hospitals are ready to receive coronavirus patients."
0.887737
622
ons het buitengewone meelewendheid en ondersteuning aan die geaffekteerde gemeenskappe in kwazulunatal, die ooskaap en noordwes gesien.
we have seen extraor dinary solidarity and support to affected communities in kwazulunatal, eastern cape and north west.
0.851503
3,133
met die begin van die nuwe jaar is daar baie gesinne en families wie se lewens en lewensbestaan steeds deur die pandemie geraak word.
as the new year starts, many families are still feeling the effects of the pandemic on their lives and livelihoods.
0.793809
1,493
the brains of preschool children grow at an incredible rate and help lay the foundations of language, thinking and social and emotional development.
the brains of preschool children grow at an incredible rate and help lay the foundations of language, thinking and social and emotional development.
1
110
korrupsie is ten beste immo reel, maar dit sny nog dieper ten tyde van n humanitêre krisis.
corruption is deeply immoral at the best of times, but takes on a greater depravity in the midst of a humanitarian crisis.
0.81448
2,275
"die brein bestaan uit miljarde senuselle (neurone) wat deur elektriese en chemiese seine kommunikeer.
"the brain comprises of billions of nerve cells (neurons) communicating through electrical and chemical signals.
0.869573
2,857
za limpopolimpopo – reneilwe mashamaite – 015 483 0302 – rmashamaite@justice.
za limpopo – reneilwe mashamaite – 015 483 0302 – rmashamaite@justice.
0.994281
1,169
die inkomste wat verdien is na aanleiding van die presidensiële werkskeppingstimulusprogramme bied n ekonomiese inspuiting aan kleinen informele ondernemings in plaaslike ekonomieë regoor die land.
the incomes earned in presidential employment stimulus programmes have been an economic boost to small enterprises and informal businesses in local economies across the country.
0.810238
3,655
dit kon daartoe gelei het dat staatsamptenare se salarisse dramaties sou verminder; die omvang van die staatsdiens, bo nusse en pensioene gekortwiek word; belasting verhoog word en die belangrikste staatsbates verkoop moes word.
it could have involved dramatically reducing the salaries of civil servants, the size of the public service, cutting bonuses and pensions, raising taxes and selling off key state assets.
0.861943
232
enock is nie die enigste kind wat sy lewe verloor het in omstandighede wat voorkom kon word as volwassenes die nodige voorsorgmaatreëls getref en verantwoordelikheid geneem het.
sadly, enock is not the only child to lose his life for reasons that were entirely preventable, if only adults had exercised due care and responsibility.
0.82897
66
ons streef daarna om gewone disse te verhef tot die uitsonderlike.
we hope to elevate ordinary dishes to the exceptional.
0.739552
3,422
"brandwonde neem drama ties toe in die winter en ou ers en versorgers moet ekstra versigtig wees om hul eie en hulle kinders se veiligheid te verseker," sê dokter gary dos passos.
"burn injuries inc rease dramatically during winter and parents and caregivers need to be extra careful to ensure their own and their children’s safety," says doctor gary dos passos.
0.904378
2,072
afrikaen indi ërgemeen skappe is verenig in die stryd teen apartheid en, tesame met ander gemeenskappe, bly verbind tot n verenigde en demokratiese samelewing.
african and indian communities were united in the struggle against apartheid and, together with other communities, remain committed to a united and democratic society.
0.845848
2,192
ons as die regering het nog nooit gevra dat sulke kritiek onderdruk of stilgemaak moet word nie.
as government we have neither called for such critique to be tempered or for it to be silenced.
0.835115
536
silusapho nyandaas n kind wat aan aandagafleibaarheidhiperaktiwi teitsversteuring (aahv) of aandagafleibaarheidsversteuring (aav) lei, nie behandel word nie, kan dit langtermyn negatiewe gevolge vir sy/haar gesond heid hê.
silusapho nyandaif a child who suffers from attention deficit hyperactivity disorder (adhd) or attention deficit disorder (add) is not treated, the conditions could have longterm negative impacts on their health.
0.882792
125
dit is egter sedert uitbreek van die kovid19pandemie die situasie waarin baie besig hede — groot én klein — hulself bevind; nie net in ons land nie, maar regoor die wêreld.
since the onset of the covid19 pandemic, this has sadly been the situation facing many businesses both large and small, not just in our country but around the world.
0.866276
2,133
dit is n belangrike mylpaal in die landbouhervormingsproses en gee uitvoering aan die vryheidsmanifes se belofte dat die grond onder diegene wat dit bewerk, verdeel sal word.
this is a major milestone in the agrarian reform process, and gives effect to the promise of the freedom charter that the land shall be shared among those who work it.
0.874279
1,254
bykomende maatreëls word ook in plek gestel om finansiële ondersteuning te bied aan sowel groot as klein sakeondernemings wat in die nood is.
additional measures are being put in place to provide financial support to both big and small businesses in distress.
0.80819
3,130
die eerste minister, hf verwoerd, het tydens n tvuitsending gesê: "ons streef na die geleidelike ontwik keling van elkeen van ons groepe in n sekere rigting.
in a televised message, prime minister hf verwoerd said: "we seek the gradual development of each of our groups in a certain direction.
0.830359
1,976
problem card: there is a pro blem with the production of your card.
problem card: there is a problem with the production of your card.
0.911823
3,100
die herstel van stabiliteit en geloofwaardigheid in said was een van my eerste prioriteite toe ek in 2018 as president verkies is.
restoring stability and credibility in sars was among my foremost priorities when i was elected president in 2018. like a number of other key institutions, sars had suffered from the illeffects of state capture, with political meddling, mismanagement and other factors seriously affecting its efficiency.
0.743032
2,928
"brandwonde weens vlamme is rampspoe dige beserings met wese nlike lewenslange fisiese en psigososiale gevolge vir die beseerde oorlewendes en hulle gesinne," sê dr. dos passos.
"flame burns are devastat ing injuries with substantial lifelong physical and psychosocial consequences for the affected survivors and their families," says dr dos passos.
0.877968
2,075
hoewel daar uiteenlopende menings oor sommige van die besluite is wat ons geneem het – en dit in sommige gevalle opvattings gepolariseer het – doen die regering alles moontlik om op n manier op te tree wat die reg tot lewe en waardigheid van al ons mense bevorder.
while there are differing views on some of the decisions we have taken – and in some instances these have polarised opinion – government is making every effort to act in a way that advances the rights to life and dignity of all our people.
0.901237
484
'n professionele staatsdiens vukuzenzele unnamed met my verkiesing as staatspresi dent het ek des tyds gesê dat die skepping van ’n doeltreffende, be kwame en etiese regering, vry van enige korrupsie, een van my grootste prio riteite is.
a professional public service vukuzenzele unnamed when i was elected to the position of president of south africa, i said that building an efficient, capable and ethical state free from corruption was among my foremost priorities.
0.853573
1,654
dit is belangrik om te onthou dat alle wenke wat deur die sapd se stop misdaadkontaksentrum ontvang word, vertroulik hanteer word.
it is important to remember that all tipoffs received by the saps crime stop contact centre are treated confidentiality.
0.835144
3,383
n skielike, oormatige elektriese ontlading wat die normale aktiwiteit van die senuselle versteur, kan tot n aanval lei.
when there is a sudden excessive electrical discharge that disrupts the normal activity of the nerve cells, a seizure may result.
0.796654
2,858
ons is koersvas in ons toewyding om ekonomiese bemagtiging te verskans en te verdiep.
our commitment to entrench and deepen economic empowerment is unwavering.
0.81695
3,145
die onlangse kwartaallikse verslag gee n oorsig van operasie vulindlela en die departemente wat vir dié hervorming verantwoorde lik is, se vordering.
the recent quarterly report outlines the progress made by operation vulindlela and the departments responsible for these reforms.
0.875756
3,030
nog ’n belangrike faktor is dat godsdienstige orga nisasies wesenlike verliese tydens die onderskeie inper kingsvlakke gely het, wat gevolglik hul volhoubaar heid bedreig.
another important factor is that during the various alert levels, religious organisations have incurred substantial financial losses that threaten their sustainability.
0.753351
1,774
v: waarom kry sommige mense nog steeds kovid19 binne twee weke nadat hulle die entstof gekry het?
q: why do some people still get covid19 within two weeks of getting the vaccine?
0.893787
2,410
dit was vermoeiend en ons het baie warm gekry in ons beskermende uitrustings, maar ons het die werk voltooi en daarna ’n gevoel van bevrediging ervaar.
it was tiring and very hot in our protective gear but we finished the job and the feeling afterwards was very rewarding.
0.85592
918
sy raai mense aan om op te let na gedragsveranderinge soos tranerigheid of n toename in alkoholen dwelmgebruik.
she advises people to be aware of behavioural changes, such as being tearful or increased alcohol and substance use.
0.812185
1,646
lof aan al die personeel!
hats off to the staff!
0.651451
1,026
laat ons mekaar veilig hou vukuzenzele unnamed in ons reaksie op die koronaviruspande mie, het ons land na waarskuwingsvlak 2 be weeg.
let’s keep each other safe vukuzenzele unnamed our country has moved to alert level 2 in our response to the coronavirus pandemic.
0.809488
1,030
kapasiteit in algemene sale word in verskeie hospitale geskep deur gevalle wat minder dringend is tot later uit te stel, sommige hospitaalruimtes in bykomende sale te omskep en veldhospitale op te rig of uit te brei.
ward capacity is being freed up in a number of hospitals by delaying nonurgent care, the conversion of some areas of hospitals into additional ward space and the erection or expansion of field hospitals.
0.82705
882
dit is waarom elkeen van die betrekkings en bestaansondersteuning ten volle befonds word, tesame met n duidelike implementeringsplan.
this is why each of the jobs and livelihood support interventions is fully funded, with a clear implementation plan.
0.838035
1,335
om klaers teen verdere mishandeling te beskerm, mag die hof n veiligheidsmoniteringskennisgewing uitreik wat vereis dat n lid van die sapd in voortdurende kontak bly met die klaer, sonder die wete van die misbruiker.
to protect complainants against further abuse, the court may an issue a safety monitoring notice that will require a member of saps to be in constant contact with the complainant without the knowledge of the abuser.
0.876747
2,746
ons benodig dat hulle saam werk en mekaar komplimenteer.
we need them to work together and complement each other.
0.779679
2,804
"cach se dienste is vanaf 24 januarie 2022 tot 31 maart 2022 beskikbaar om diegene te hulp te staan wat by n tersiêre instelling wil inskryf, maar sukkel om plek te kry," sê die minister van hoër onderwys en opleiding, dr. blade nzimande.
the service helps those who need access to university, technical and vocational education and training (tvet) colleges and skills development opportunities.
0.610055
2,713
dit was as gevolg van die chinese regering se drastiese optrede om die siekte in wuhanstad in te perk, dat al ons mense gesond teruggekeer het en nie die virus onder lede het nie.
it was due to the drastic actions that the chinese government took to con tain the disease in the city of wuhan, that all of our people were able to return uninfected and healthy.
0.884621
364
ek het gedink dit is iewers in die huis en was nie te bekommerd nie, want ek het my slimkaartid gehad," sê hy.
i thought it was somewhere in the house and wasn’t too worried because i had my smart card id," he says.
0.864553
2,125
die registrasie van gebruiklike huwelike beskerm gesinne vukuzenzele unnamed dale hesin suidafrika is ge bruiklike huwelike 'n aanvaarde deel van kul ture en erfenis.
mahlangu showcases ndebele heritage to the world more matshediso dr esther mahlangu (82) is the perfect embodi ment of what can be achieved by embracing your heritage.
0.713094
27
byvoorbeeld, die verkoop van alkohol tydens die inperking is in verskeie grondgebiede en deur plaaslike regerings beperk of verbied, insluitend dele van meksiko, hongkong en groenland, wat verlede maand n verbod op alkoholverkope tydens die inperking ingestel het om infeksies asook ‘geweld teen vroue en kinders' te beperk.
for example, alcohol sales during lockdown have been either restricted or banned in a number of territories and by local governments, including parts of mexico, hong kong and greenland, which last month imposed a ban on alcohol sales during lockdown to limit infection but also ‘to curb violence against women and children.’there has been much public comment on government’s decision to extend the prohibition on the sale of tobacco products into level 4. a decision like this is bound to be controversial, but it is wrong to suggest that there are ministers or a president doing and saying whatever they want on this matter.
0.854872
473
die inperkingsmaatreëls is reeds in die eerste week van die inperking deur 'n inwoner van mpumalanga uitgedaag, wat van die reisverbod vrygestel wou word om 'n begrafnis te gaan bywoon.
the lockdown regulations were challenged in the very first week of the lockdown by a private citizen from mpumalanga who wanted an exemption from the travel prohibition to attend a funeral.
0.885683
525
my seun het vir drie dae n koors gehad, maar het redelik vinnig herstel nadat hy sy simptome oorkom het," sê sy.
my son had a fever for three days, but recovered quite fast once he overcame his symptoms," she says.
0.882573
725
hy sê dat, met n normale swangerskap, die bevrugte eier wat in die fallopiese buis deur die sperm bevrug is, deur die buis tot in die ryk baarmoederholte beweeg, waar dit aan die endometriale voering heg en die baba ontwikkel.
in 98 percent of cases, the location of ectopic pregnancies is in the fallopian tubes.
0.639727
55
health.
health.
1
638
ons moet ook die onvermydelike ekonomiese nadraai aanpak.
we also have to address the inevitable economic fallout.
0.85093
302
meer as 600 000 van hierdie mense is in indiensnemingsgeleenthede geplaas.
of these, over 600 000 have been placed into employment opportunities.
0.738214
2,766
"die siekte word slegs deur direkte kontak versprei, so n mens kan dit nie opdoen deur net in die selfde vertrek as n persoon met die siekte te wees nie," het die minister gesê.
"the disease only spreads through close contact, so you cannot get it by being in the same room with an infected person," the minister said.
0.861399
3,297
daar is ook ander dinge wat jy kan doen om jouself te beskerm as jy onthouding kies of kies om seks uit te stel: kies jou vriende versigtig.
if you choose abstinence or delaying sex, there are other things you can do to protect yourself: choose your friends care fully.
0.782253
1,276
pluimvee is, volgens dr. zulu, die belangrikste sektor in die land, aangesien die meeste gesinne meer hoender as enige ander soort vleis eet.
according to dr zulu, poultry is the most critical sector in the country, as most families consume chicken more than any other kind of meat.
0.879932
3,330
"die veiligheid van alle werkers, ook staatsamptenare, is vir ons uiters belangrik.
"the safety of all workers, including public servants, is a matter of concern to us.
0.877859
624
die grootste stryd wat jong mense vandag stry, is teen werkloosheid, wat onder die covid19pandemie toegeneem het.
today the greatest struggle young people wage is against unemployment, which has worsened under the covid19 pandemic.
0.884495
2,055
luister na en leer van mense wat self tienerswanger skap ervaar het.
listen to and learn from those who have gone through teenage pregnancy.
0.733584
1,280
hiermee saam kom 'n verhoogde risiko van oordrag.
with this comes increased risk of transmission.
0.856255
1,049
laat ons hulp verleen aan mense in nood en dié wat meer kwesbaar is, in plaas daarvan om hulle te vermy.
let us assist those in need and those more vulnerable, instead of shunning them.
0.776509
336
n pleidooi is n verklaring waarin die verweerder op die bewerings in die dagvaarding reageer.
a plea is a statement in which the defendant responds to the allegations in the summons.
0.781641
47
hulle herinner ons, deur hul voorbeeld, wat dit beteken om verantwoordelikheid vir onsself en ander te neem.
through their example, they are reminding us of what it means to take responsibility for ourselves and for others.
0.88026
106
v: as ek voorheen n aller giese reaksie teenoor medi kasie of n entstof getoon het, moet ek die entstof kry?
q: if i previously had an allergic reaction to medication or a vaccine should i get the covid19 vaccine?
0.785425
2,397
ek sou nie eers kon bekostig om vir die eerste semester van die kursus wat ek gekies het te betaal nie, wat nog te sê ’n volle akademiese jaar," verdui delik hy.
for the course that i have chosen, i really could not afford to pay for a semester, never mind a single academic year," he explains.
0.749006
1,079
dit is nou nog belangriker om ons aandag op selfmoord voorkoming te vestig ná baie maande waarin ons met die koronaviruspandemie moet saamleef, met baie van die risikofaktore vir selfmoord — werksverlies, finansiële stres en sosiale isolasie — wat nog steeds deel van ons lewens uitmaak," sê hy.
our attention to suicide prevention is even more important now, after many months of living with the coronavirus disease pandemic, with many of the risk factors for suicide – job loss, financial stress and social isolation – still very much present," he adds.
0.888638
2,286
ons het oor die afgelope drie jaar verskeie belangrike stappe geneem om korrupsie en staatskaping aan te pak.
over the past three years, we have taken several important steps to tackle corruption and state capture.
0.804998
2,261
ke bona lesedi beteken 'ek sien die lig' in setswana.
ke bona lesedi means ‘i see the light’ when translated from setswana.
0.851503
1,144
ons is ook besig om weer gemeenskapspolisiëringsforums regoor die land in te stel.
we are also reestablishing community policing forums across the country.
0.790979
3,008
l tekens van depressie soos buierigheid, hooploosheid, onttrekking, swak eetlus en om slegs te slaap en belang in alledaagse aktiwiteite te verloor.
signs of depression, such as moodiness, hopelessness, withdrawal, difficul ty with appetite and sleep, and loss of interest in usual activities.
0.899832
2,296
transnet se nuwe bestuur en hul bedryfsafdelings is spits gefokus op die omkeer van die hawe se werksverrigting.
the new management of transnet and its operating divisions are resolutely focused on turning the performance of the port around.
0.821642
1,836
makda se toestand het ook geheueverlies en stuipe ver oorsaak, en sy het drie skool jare gemis.
makda’s condition also caused memory loss and seizures and she had to take three years off school.
0.800753
1,753
nuwe aansoekers het 'n afskrif van hul id of geboortesertifikaat nodig om te registreer en 'n profiel op die mynsfasportaal te skep.
new applicants need a copy of their id or birth certificate to register and create a profile on the mynsfas portal.
0.910243
1,101
dit is baie belangrik om die webwerwe wat besoek is, inhoud wat afgelaai is, gesprekke in ge selskamers en onmiddellike boodskappe na te spoor.
these are very important to track internet sites visited, downloads, chatroom conversations and instant messaging.
0.843158
1,968
dr. gumede sê dat die tekens en simptome van epilepsie wissel en op verskeie maniere te voorskyn kom, waaronder algemene ligte epilepsie oftewel afwesigheidsaanvalle (petit mal), wanneer iemand uitdrukkingloos staar; algemene toniesekloniese aanvalle (grand mal), wat meestal begin met die liggaam wat styftrek voordat die persoon bewusteloos raak en rukbewegings het; en komplekse gedeeltelike aanvalle, wat n uitwerking het op n sekere deel van die brein.
dr gumede says the signs and symptoms of epilepsy vary, and can present in various ways, including generalised absence seizures (petit mal), when a person looks blank and stares; generalised tonicclonic seizures (grand mal), which commonly start with body stiffening, before the person falls down and has jerking movements; and complex partial seizures, which affect a part of the brain.
0.935237
2,864
die sapd se eenhede vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortreders het 356 lewenslange vonnisse verseker teen 266 aangeklaagdes.
the saps family violence, child protection and sexual offences units secured 356 life sentences against 266 accused.
0.87953
3,469
hierdie wet is die basis vir al die regulasies wat ingevolge die nasionale ramptoestand uitgevaardig is om die koronavirus te bestry.
this law is the basis for all the regulations promulgated under the national state of disaster we declared to combat coronavirus.
0.87164
523
in wat as n eerste vir die land beskou word, het ons al die besonderhede van alle kovid19ver krygingskontrakte van alle staatsentiteite aanlyn gepubliseer.
in a first for the country, we also published online the details of all covid19 procurement contracts across all public entities.
0.796455
2,280
die spesiale ondersoekeenheid (soe) se finale verslag oor hul ondersoek na aantygings verwant aan die misbruik van kovid19fondse, regoor alle regeringsfere en die privaat sektor, se vrystelling aan die publiek is onlangs deur president cyril ramaphosa goedgekeur.
the special investigation unit’s (siu) final report on its probe into allegations relating to any misuse of covid19 funds, across all spheres of government and the private sector was recently authorised for release to the public by president cyril ramaphosa.
0.904403
2,692
baie miv, vigsen tuberkulosedienste is swaar getref deur die uitbreek van covid19, die landwye grendeltydperk en die druk op ons gesondheidsfasiliteite.
since the outbreak of cov id19 in the country, with the nationwide lockdown and the pressure on our health facilities, many hiv , aids and tuberculosis services have suffered.
0.74497
1,428
ralo is ongelukkig oorlede in 2004. in 1994 het die skool na die eli spilkin hall getrek wat deur die plaaslike sakeman, eli spilkin, gebou is.
ralo sadly passed away in 2004. in 1994, the school moved to the eli spilkin hall, which was built by local businessman eli spilkin.
0.934766
2,581
beurtkrag is veel meer as net ongerieflik — dit hou verreikende gevolge in vir bykans elke deel van ons samelewing, van onderwys tot die verskaffing van gesondheidsdienste.
it has dire consequences for nearly every part of our society from education to public safety to the provision of health services.
0.75972
3,535
volgens hierdie planne moet ondernemings higiëneen sosialeafstandmaatreëls en fasiliteite implementeer; werkers elke dag skandeer wanneer hulle by die werkplek aanmeld, diegene wat moontlik besmet is in afsondering plaas en reëlings maak om hulle te laat toets.
according to these plans, companies will need to put in place sanitary and social distancing measures and facilities; they will need to screen workers on arrival each day, quarantine those who may be infected and make arrangements for them to be tested.
0.855021
603
beter 2021 vir alle suidafrikaners die eerste weke van die nuwe jaar was maar moeilik vir alle suidafrikaners.
a better 2021 for all south africans the first weeks of the year have been difficult for all south africans.
0.902933
1,489