english
stringlengths
3
500
non_english
stringlengths
3
500
Fasting breaks yokes and destroys the power of satan.
Daarmee word die Godsryk gebou en die ryk van satan neergewerp.
There’s many of us!
Daar is baie van ons!
In the cemeteries.
By die begraafplaas.
He often asked his patients who suffer from a multitude of torments this question: “Why do you not commit suicide?”
As sielkundige het hy dikwels vir 'n pasiënt met wie dit swaar gaan gevra: "hoekom pleeg jy nie selfmoord nie?".
In early 2018, the dam levels were predicted to decline to critically low levels by April, the City announced plans for "Day Zero", when the municipal water supply would largely be shut off if a particular lower limit of water storage was reached, potentially making Cape Town the first major city to run out of water.
Aan die begin van 2018, toe dit voorspel was dat damvlakke teen April tot kritieke vlakke sou daal, het die stad planne aangekondig vir "Dag Zero", die afdraai van die stad se watervoorsiening oor groot dele indien 'n spesifieke lae watervlak bereik sou word.
31 (repeated in Heb.
30, 31) aangehaal is.
What's a King to do?
Wat moet ‘n koning doen?
What’s a king to do?
Wat moet ‘n koning doen?
What's a king to do?
Wat moet ‘n koning doen?
Now what you can use.
wat jy kan gebruik.
What is it going? smoothly?
Wat gaan aan? gebrokenheid.
Think of it in comparison to a basic car chassis.
voor ek gery het, 'n voertuig vasgeval.
All posts tagged Let go and let God
Volmaakte Timing: Laat Gaan en laat God
You don’t think his opinions count for anything?
Voel jy dat jou mening niks vir hom beteken nie?
“This is normal for me.
“Vir my is dit nou normaal.
Check out all the ways you can help
Vind uit op watter maniere jy kan help
Salvation from Hell
Verlossing uit die hel
Of the two, the one in my rear is my greatest foe…”
Van die twee is die een agter my my grootste vyand.”
I will be out there in february
Uiteindelik word daar in Februarie
She has a deep passion for what she does.
Sy het self groot passie vir wat sy doen dit.
Dr Law is Reader in philosophy at Heythrop College, University of London, and editor of the Royal Institute of Philosophy journal THINK.
Stephen Lawis 'n leser in die filosofie by Heythrop College, Universiteit van Londen, en redakteur van die Royal Institute of Philosophy journal DINK.
Do you cry out for God?
Staan jy met vuil klere voor God?
So, what's the problem here, guys?
Poot: Is daar 'n probleem, dames?
Global Elite Can No Longer Cope With Awakened Masses
Polisie kan nie langer voete sleep met landelike veiligheid nie
have not yet completed.
Nog nie klaar nie. 🙂
“Not a tunnel?”
Nog geen ring nie?”
Showdown in Leipzig
’n Geskiedkundige vergadering in Leipzig
“Do not fear, Abram, I am a shield to you;
"Moenie bang wees nie, Abram, Ek beskerm jou.
That guy sounds excited whenever you execute those moves!
Met so ’n ingesteldheid weeg jy elke keer die insette teen die uitsette op.
More on this magical substance later.
Meer oor hierdie absolute goudmyne later.
Eventually, they cannot.
Maar uiteindelik kan hulle nie
Doesn't anyone call a lie a lie any more?
Maar lei een leuen nie dikwels tot ander leuens nie?
Lu 11:18 If Satan also be divided against himself, how shall his kingdom stand?
Luk 11:18 En as die Satan ook teen homself verdeeld is, hoe sal sy koninkryk bly staan?
I see him [erenu], but not now; I behold him [ashu’renu], but not near;
“Kyk, ek [Bileam] het ontvang om te seën; en het Hy geseën, dan kan ek dit nie keer nie.”
Tell us when we can look again.
Kom ons onthou dit wanneer ons na ander kyk.
Let’s see what transpires before hanging out the flag.
Kom ons hoor wat die ondersoek oplewer voordat ons klippe gooi.
Can I go on with my life?
Kan ek nou net weer gewoon voortgaan met my lewe?
I said to her "don't talk to me that way".
Jy mág sê: “Moenie so met my praat nie.”
More Arts events in Greece.
In Rusland, doen meer dikwels operasies.
Something or someone will end up displeasing you.
Iets of iemand sal die lewe vir jou moeilik maak.
You get to chose your bag.
Hulle te kies, vul jy die koffers.
They tend to stick to one area.
Hulle neig om aan 'n gebied gebonde te wees.
How can I manage my own anger?
Hoe kan ek my woede beheer?
Good breakdown on gold -
Hier is net een nadeel in goud -
It grows as a wild plant in grasslands and is also found as a decoration plant in gardens.
Hierdie kruid kom in verskeie warm wêrelddele voor en word ook aangeplant as ‘n ornamentele plant in die tuin.
They need definitions.
Her-definisies is nodig.
So is Claudel.
Goed, ek het Claudio!
And He allowed all of this so that the entire world would be saved.
Glo jy Hy het dit gedoen sodat die hele wereld gered kan word?
I had never been to Ibiza.
En ek was nog nooit in Isawija nie.
I need to be a good mom.
Ek wil ’n goeie ma wees.
We were so happy with Lorenzo!
Ek was laas met Kaptein so opgewonde!
I feel privileged to know him and to have worked with him.
Ek was bevoorreg om hom te ken en saam met hom te werk.
I get what I earn.
Ek kry maar net wat ek verdien.
I am honest, loyal and hardworking.
Ek is eerlik, lojaal en baie hardwerkend.
I took my telescope.
Ek het intussen ‘n teleskoop aangeskaf.
Dividend payments of $30 million
Eenheidskoste VS$30 miljoen
Anyone and everyone can be affected by it.
Een en almal was beïndruk daarmee.
That’s 30 springs altogether and he systematically lost them all.
drieë teenoor drie aangeteken en steeds verloor het, te
It has become the symbol of
Dit word 'n simbool van
"That was the furthest thing from my mind and yet I did it immediately.
“Dit was die verskriklikste ding van my lewe, maar ek het hom dadelik vergewe.
However, the draft provided a way for the government to require citizens to serve.
Dit was die stelsel waar die regering enige burger kon oproep om diensplig te doen.
It replaces the Nissan X-Trail in Canada as Nissan's entry-level SUV and the body-on-frame Nissan Xterra in Mexico due to the Smyrna plant freeing capacity for the 2009 Suzuki Equator, but the Xterra continued on sale in the United States and Canada through 2015 after being withdrawn.
Dit vervang die Nissan X-Trail in Kanada as Nissan se intreevlak-SNV en die bak-op-raam Nissan Xterra in Meksiko omrede die Smirna-aanleg kapasiteit vir die 2009 Suzuki Equator moes opbou.
It was time to repay the favour.
Dit is nou tyd om gunste te betaal.
It has to be tough to be cupid in this day and age.
Dit is moeilik om ñ Kind van die Here te wees in vandag se tyd
It is to inspire others to create basic ideas.
Dit is goed om ander mense se idees te gebruik om nuwe idees te genereer.
I always encourage residents to get involved in local democracy!
Dit belowe ek, ek werk nog onverpoos om n Demokrasie te implimenteer!
You are so much stronger than you know Gail.
Dis veel erger as wat jy te kenne gee.
It’s not what you say, but how you say it!
Dis nie wat jy sê nie, maar hoe jy dit sê.
Our organization has worked in both areas for 150 years.
Die werk is in drie fases uitgevoer oor 150 jaar.
That pressure is already being applied….
Die tender daarvoor is reeds…
Unique rooms individually themed.
Die kamers is almal uniek versier met individuele temas.
This girl is going to do big things.
Die HERE is besig om groot dinge te doen.
As a result it does none of them brilliantly.
Die gevolg is dat hulle nie één van die dinge wérklik goed doen nie.
There are 37 pending cases against the 13 Amish defendants.
Die egpaar staan tereg op 13 aanklagte.
The 45-year-old Australian sought refuge in the central London embassy in June 2012 after Swedish prosecutors issued a European arrest warrant against him, over allegations of rape and sexual assault filed by two women who met Assange during a 2010 trip to Sweden.
Dié Australiër het in Junie 2012 in die ambassade van Ecuador in Londen ambassade skuiling gesoek nadat Sweedse staatsaanklaers ’n lasbrief vir sy arrestasie uitgereik het ná bewerings dat hy twee vroue verkrag en seksueel aangerand het toe hy hulle in 2010 tydens ’n besoek aan Swede ontmoet het.
Well, Pete, thank you.
dankie Pierre, ek onthou.
Be very clear about what you’ll accept and what you won’t.
Besluit duidelik waaroor jy tegemoetkomend gaan wees en wat nie.
If all goes well, she should be released tomorrow.
As alles goed verloop, sal sy môre ontslaan word.”
As far as I could tell, it didn't calm him at all.
Al voel dit nie vir ons so nie – Hy het Hom nie heeltemal van ons onttrek nie.
Acetaminophen is suitable for babies older than 3 months of age whereas Ibuprofen is only suitable for babies above 6 months of age.
Acetaminophen kan by jonger kinders gebruik word, terwyl ibuprofen gewoonlik tot kinders ouer as 6 maande beperk is.
Instead, 21put away all filthiness and rampant wickedness and receive with meekness the implanted word, which is able to save your souls.
21 Daarom, doen afstand van alle vuiligheid en oorvloed van boosheid, en ontvang met sagmoedigheid die ingeplante woord, wat in staat is om julle siele te red.
YouTube serves up 1 billion hours of video a day worldwide.
YouTube steek 1 miljard video’s per dag verby.
Do you want a?
Wil ek een hê?
What else is there for him to do?
Wat is daar anders vir hom om te doen?
When anyone calls me on it, I attack.
Wanneer iemand spoeg op my, moet ek dit verduur
And from that Home He could govern the whole situation of the world.
Van daardie tyd af sal Hy die wêreld in alle geregtigheid regeer.
And the truth is that the science proves responsible gun owners are not the cause of violent crime.
Tuis | Media Releases | Wettige vuurwapen-eienaars nie die oorsaak van geweldsmisdaad in SA
And I still have the jacket to this day.
“Tina, ek pak tot vandag toe nog my tas so.
As much as you may want to rely on just yourself, you are not a superhuman.
Soveel as wat jy jou eie kaap wil hê, is jy nie 'n superheld nie.
like warm syrup.
Soos warm geurende beskuit.
And Romeo and Juliet is just one example of many.
Romeo and Juliet is een voorbeeld.
You keep talking about things that shouldn’t matter.
Praat oor dinge wat jou nie dadelik pas nie
People are generally forgiving.
persoon is heeltemal onvergewensgesind.
The Victorian Legacy
Ons Victoriaanse erfenis
We approached the design differently, and carefully.
Ons het baie geleenthede om diere anders en versigtig te sien.
Or what profit is there of circumcision? 2 Much every way: chiefly, because that unto them were committed the words of ELOHIYM.
Of wat is die nut van die besnydenis? 2 Groot, in alle opsigte: ten eerste tog seker dat aan hulle die woorde van God toevertrou is.
And more to come next week.
Of kom volgende week.
All of that craziness carried over to the tournament.
’n Totaal van agt spanne het aan die toernooi deelgeneem.
In this book, Katniss never rebelled.
Nie in die boek Rigters ingesluit nie.
Knowing everything, not so much.
Moeder verstaan ​​alles, pa nie so baie nie.