id
int64
0
517k
text
stringlengths
99
46.9k
515,200
“Maar ek is nie dié keer gefire soos destyds by (die M-Net-sepie) Egoli toe ek die rol van Niek Naudé vertolk het en moeilikheid gemaak het nie,” sê hy terwyl hy ’n sluk van sy Black Label vat.
515,201
“Ek is nou baie meer verantwoordelik en gedissiplineerd as toe. Dit was net ’n voorreg om vir net meer as twee jaar die rol van Chris te kon vertolk. Ek wou eintlik van die begin af nie ’n voltydse kontrak gehad het nie. Daar is baie ander goed wat ek ook wil aanpak.”
515,202
“Ek het soms in tonele aan die slaap geraak, bloot net omdat ek verveeld was. Ek was nog nooit net ’n akteur nie. Ek het nog altyd ander goed ook gedoen. Ek kan nie verklap hoe Chris gaan groet nie, maar daar wag ’n lekker storielyn en hy gaan beslis weer kom gesig wys.”
515,203
Hy gaan vir ’n maatskappy werk wat blokketting-tegnologie gebruik om finansiering vir projekte en organisasies te doen.
515,204
“Ek sien uit daarna. Dis ’n goeie geleentheid en sulke goed is belangrik, want ek is nou ’n provider. Toe ek jonk was, het ek gevoel soos ’n slagskaap as ek gedink het aan verantwoordelikhede soos om ’n inkomste te verdien.
515,205
“Ek is ’n pa en gaan binnekort trou en hoef nie meer bang te wees dat ek alleen gaan oud word nie. Ek het iemand gekry wat perfek saam met my werk,” vertel hy opgewonde oor sy verloofde, Lina Pentz (39).
515,206
“Ons het soveel om na uit te sien. As ek haar sien, sien ek die teenoorgestelde van fear: faith. Ek is nou ’n ‘ons’ – en die nuwe geleenthede wat wag, maak my baie gelukkig. Daar is ’n gesegde: ‘Happiness is wanting what you have, not having what you want.’
515,207
Lus vir ’n heerlike wegbreek? Skryf in en slaan vir jou en 4 vriendinne ’n roei-vakansie op die Oranjerivier los ter waarde van R50 000!
515,208
Met dié wedstryd het jy die kans om jouself saam met vier vriendinne op die Oranjerivier te gaan vind soos die karakters in die fliek Stroomop!
515,209
Jul avontuur begin by die Raap & Skraap Gastehuis naby Onseepkans, ’n klein Noord-Kaapse dorpie op die grens van Namibië. Dis van hier dat julle saam met SA Forest Adventures sal vertrek vir vier dae op die Oranjerivier, voordat julle weer die laaste aand by Raap & Skraap sal oornag.
515,210
Die avontuur begin met ’n padreis! Areyeng Vehicle Rentals laai jou en jou vier vriendinne met ’n bussie op op ’n plek waarop vooraf ooreengekom is. Almal word dan van hier na die Raap & Skraap Gastehuis naby Onseepkans vervoer, waar julle oornag.
515,211
By Raap & Skraap eet almal rustig ’n heerlike aandete voor die avontuur op die Oranjerivier die volgende oggend afskop.
515,212
Een van Suid-Afrika se gewildste groepe het ’n nuwe enkelsnit en album uitgereik. Ons gesels met die hoofsangeres, Zolani Mahola.
515,213
Die boodskap van die liedjie is om getrou te wees aan jouself en wie jy is ten spyte van die blik waarin jy dalk gedruk word as gevolg van jou kultuur, ras, ekonomiese status of seksuele voorkeure.
515,214
Dié dinge is gesê deur mense wat gedink het hulle doen die regte ding deur van my ’n “normale” swart Suid-Afrikaanse meisie te probeer maak.
515,215
Hy het van ons ongeredigeerde snitte gehou en vir ’n paar maande Kaap toe gekom. Ons het die grootste gedeelte van die album by die Academy of Sound Engineering in Woodstock opgeneem.
515,216
Dié album met sy 12 snitte is ’n moet vir aanhangers van countryrock. Van die nuutskeppings staan Ek Huil oor Jou en die titelsnit uit.
515,217
Die Amerikaanse Burgeroorlog het op 12 April 1865 met 'n Gekonfedereerde aanval op Fort Sumter begin, 'n militêre vesting van die Unie wat in die hawe van Charleston in Suid-Carolina geleë was. Ná vier jaar se hewige gevegte, wat hoofsaaklik op Gekonfedereerde gebied gevoer is, het alle Gekonfedereerde magte in die lente van 1865 oorgegee en is die Konfederasie ontbind.
515,218
In die taalkunde is 'n stam (ook bekend as 'n grondwoord, stamwoord, wortel of vrye morfeem) 'n woordvorm wat as basis dien vir alle woorde wat deur middel van fleksie, samestellings en afleidings gevorm word.[1]
515,219
'n Vrye stam word ook na verwys as 'n fonologiese/semantiese onafhanklike eenheid. 'n Vrye stam stem ooreen met 'n ongelede woord (simpleks) wat die betekenisdraende eenheid van 'n gelede woord (kompleks) is. Voorbeelde hiervan is onder andere; hart, swem, loop. Woorde wat vanuit 'n diachroniese benadering beskou word soos onder andere; hardloop, lessenaar, sinchronies as vrye stamme beskou word. Bogenoemde voorbeelde word almal as vrye stamme geklassifiseer met die doel om dit te onderskei van afhanklike stamme. 'n Uitbreiding hiervan is ook veranderende vrye stamme wat onveranderd in komplekse gebruik word.
515,220
Binne bepaalde morfologiese prosesse kan dit soms voorkom dat 'n vrye stam binne 'n bepaalde morfologiese konteks 'n ander fonologiese of skriftelike vorm mag hê. Hierdie veranderde vorm staan bekend as 'n allomorf. Ter voorbeeld die woord kalf, wat in die meervoudvorm bekendstaan as kalwers. Hierdeur kan dus afgelei word dat kalw- 'n allomorf is van kalf.
515,221
Volgens Tshilate het die verdagte glo nog geld by die vrou geëis. Hy het haar met die mes in haar gesig gesteek. “Sy het baie ernstige beserings opgedoen,” het hy gesê. “Die verdagte het weggehardloop. Die vrou is na die Heidelberg-hospitaal geneem vir verdere mediese behandeling.”
515,222
“Omdat die HERE getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond” Mal 2:14
515,223
Adele Griffiths ,Ek kan nie in soveel worde se hoe behulpsaam Sy is nie.Nog nooit huiwer sy om te help nie.Sy het altyd die mooiste geaardheid en persoonlikheid om my dag te maak.Sy is regtig n aanwins vir Landmark Eise.
515,224
Neem asseblief kennis van die nuwe tye om seker te maak jy beproef die restaurante se heerlike geregte en besonderse gasvryheid.
515,225
Uitstekende nuus vir blomkykers regoor die land – die wonderlike reën die afgelope tyd en dit wat nog voorspel...
515,226
Volgens Sefara kon die beamptes nie inligting verskaf oor watter dokumente daar na verwys word nie en hulle was vaag oor die aantygings.
515,227
Afrikaans: Die opsomming van preekvoorbereiding en voordrag in 'n Afrikaan-konteks met spesiale verwysing na Zambië kan as volg saamgevat word: • Hierdie navorsing het bewys dat daar groot verskille tussen die wêreldbeskouinge van die Afrikaan en die Westerling heers in verband met die volgende onderwerpe: God, drome, toorderyen die natuur. Waar die Westerling een naam vir God het, het die Afrikaan baie name. Die vele name veroorsaak 'n probleem vir die Westerling om te verstaan omdat dit onseker is of die Afrikaan een God aanbid, of nie. Daar is ook 'n groot verskil tussen die Westerling en die Afrikaan se beskouing van drome. Die Afrikaan glo dat 'n droom betekenisvol is en bestaan net as 'n gevolg van ondervindinge wat die vorige dag ervaar is. Toordery word deur die Afrikaan as 'n werklikheid beskou maar die Westerling beskou dit as onwerklik, en slegs as telesthesia. Hulle verskilook in hulle beskouing van die natuur. Die Afrikaan beskou die natuur as deel van sy lewe terwyl die Westerling dit beskou as 'n voorwerp om te bewonder en te geniet. • Die studie het ook aan die lig gebring dat effektiewe Afrikaankommunikasie binne 'n Afrikaan-gemeenskap behoort die Afrika-patroon van kommunikasie na te volg. Skriftuurlik Daar is geen ander grondslag vir die oordra van die Woord van God deur die Afrikaan as die skriftuurlike nie. Afrikaanprediking is gebaseer op die Bybel en enigeiets wat hiervan afwyk is aanvullende inligting en behoort net as kommentare behandel te word. Teologies Die Afrikaan erken 'n holistiese Christelikheid: die redding van die hele mens en nie net die "redding van die siel" nie, soos die Westerling glo. Die Afrikaan glo in 'n holistiese Christelikheid en nie in 'n dualistiese Christelikheid soos wat die Westerling glo nie. Kultureel Die Woord van God word nie in 'n lugleegte ontvang nie. Daarom het die sendeling (Westerling) fouteer toe hy die Afrikaan gedwing het om die Woord van God in sy kultuur in plaas van in die Afrikaan se eie kultuur te ontvang. Dit bewys dat die Afrikaan-kultuur behoort in die preekvoorbereiding en voordrag ingevoeg te word omdat die Woord van God in die kultuur van die mense wat dit aanhoor, ontvang word. Pastoraal Die pastoor se opleiding behoort binne verband gehou te word sodat hulle vir plaaslike toestande en vir die probleme van die mense vir wie hulle gaan dien, goed toegerus is. Tans is die opleiding meer Westers as Afrikaan. 'n Afrikaan-probleem behoort byvoorbeeld geïdentifiseer te word soos veelwywery en dan in die klas bespreek te word. Of die Westerse probleem van homoseksualiteit kan bespreek word soos die Afrikaan dit sien in die lig van die Bybel en sy kultuur.
515,228
Hierdie artikel is 'n poging om 1 Korintiërs 3:9c-23 te analiseer vanuit 'n perspektief wat verskil van benaderings wat neig om antieke retoriese kategorieë op die brief af te dwing. Die analise is gedoen in terme van "'n begronde teoretiese benadering". Die benadering word kortliks opgesom, gevolg deur 'n beskrywing van die retoriese situasie van die brief en 'n sistematiese analise van die vyftien verse, waarin gefokus word op die wyse waarop Paulus argumenteer, op die tipes argumente wat hy gebruik en op die retoriese tegnieke wat die trefkrag van sy kommunikasie verhoog. Daar word aangetoon hoe al hierdie strategieë en tegnieke hom in staat stel om sy retoriese doelwitte in 1 Korintiërs 3:9c-23 te bereik. Die gevolgtrekking is dat so 'n teksgebaseerde benadering met sy fokus op die funksionele aspekte van die teks, 'n goeie (of beter) alternatief bied tot bestaande benaderings, wat fokus op die formele aspekte van die teks.
515,229
WELKOM BY CRAIGSLIST. Ons (craigslist, Geïnk.) hoop dat jy dit nuttig sal vind. Deur toegang tot ons bedieners, dienste, webblaaie, of enige ander geassosieerde inhoud/plasings (as geheel, "CL") te verkry of andersins daarmee om te gaan, stem jy in met die Voorwaardes van Gebruik (VVG) (laas opgedateer op 29 Desember 2017). Jy erken en stem in dat CL 'n private blad is wat deur craigslist, Geïnk. besit en bestuur word. Indien jy toegang tot CL namens 'n besigheid verkry, stem daardie besigheid in tot die VVG. Indien jy nie met die VVG instem nie, word jy nie gemagtig om CL te gebruik nie. Ons kan die VVG ter enige tyd na ons eie goeddunke aanpas. Jy is verantwoordelik om van tyd tot tyd te kyk of daar veranderinge is en jy word daartoe verbind indien jy voortgaan om CL te gebruik. Ons privaatheidsbeleid (cl.com/about/privacy.policy), verbode lys (cl.com/about/prohibited), en al die ander beleide, webwerfreëls, en ooreenkomste waarna hieronder of op CL verwys word, is ten volle geïnkorporeer in hierdie VVG, en jy stem ook met hulle in.
515,230
LISENSIE. Indien jy instem met die VVG en (1) oor die nodige ouderdom en kapasiteit beskik om CL te gebruik en gebind kan word tot die VVG, of (2) CL gebruik namens 'n besigheid, en sodoende daardie besigheid tot die VVG bind, staan ons jou 'n beperkte, herroepbare, nie-eksklusiewe, nie-aanwysbare lisensie toe om CL ooreenkomstig met die VVG te gebruik; ongelisensieerde gebruik is ongemagtig. Jy stem in om nie inhoud van CL te vertoon, lys, versprei, lisensieer, verkoop of afgeleide werke daarvan te maak nie, uitsluitend van die plasings wat jy skep. Jy verleen aan ons 'n ewigdurende, onherroepbare, onbeperkte, wêreldwye, ten volle betaalde/sublisensieerbare lisensie om inhoud van jou plasing te gebruik, kopieer, vertoon, versprei en afgeleide werke daarvan te maak.
515,231
ALLERLEI. Gebruikers wat inwillig tot voorafgaande geskrewe lisensies mag daarmee toegang tot CL verkry totdat die magtiging beëindig word. Andersins is hierdie die eksklusiewe en volledige ooreenkoms tussen ons en jou, en ons aksies of stilte teenoor jou of enigiemand anders kwytskeld, verander, of beperk nie die VVG of ons vermoë om dit af te dwing nie. Die GEBRUIK-, GELIKWIDEERDE SKADEVERGOEDING-, en EISE EN VRYWARING-afdelings oorleef terminasie van die VVG, en jy sal steeds gebind wees deur daardie afdelings. Indien 'n VVG-bepaling onafdwingbaar is, sal dit beperk word tot die kleinste moontlike omvang en aangevul word deur 'n geldige voorwaarde wat die bedoeling van die partye die beste omvat. Die Engelse weergawe van die VVG troef enige vertalings. Indien jy met rede glo dat inhoud op jou IE inbraak maak, sien cl.com/about/dmca. Vrae? E-pos legal@craigslist.org.
515,232
Om die waarheid te se, nie een van ons sal laat vir die afspraak kan wees nie. "So is elke mens bestem om net een keer te sterf en daarna kom die oordeel." Heb 9:27. Daar is niks wat sekerder is as die dood nie en niks wat so onseker is as die tyd waarop dit gaan gebeur nie. Ons moet dus te alle tye ge­reed wees, lemand in die skare het daarop aangedring dat die Here Jesus hom moet help om die groter erfporsie waarop hy geregtig wa van sy broer te kry en Jesus se reaksie was: "Pas op! Moenie gierig wees vir wat jy nie het nie. Ware lewe word nie gemeet aan hoeveel ons besit nie." Luk 12:15.
515,233
Jesus het toe voortgegaan om die gelykenis van die ryk en arbeidsame man te vertel wat baie gehad het. Hy kon leef soos wat hy wou - "Eet, drink en wees vrolik!" Maar God het vir hom gese: "Jou dwaas! Jy sal vannag nog sterf. Wie sal dan alles kry?" Luk 12:19-20. Dit is presies hoe dit sal gaan met enigiemand wat dinge vir homself opgaar, maar nie sy rykdom in God soek nie.
515,234
Hierdie ryk man het, t.s.v. sy rykdom, die Ewigheid onvoorbereid tegemoet gegaan. Sy grootste doel was om soveel as moontlik rykdom op aarde te vergader en vir plesier te leef. En die Here noem hom 'n dwaas. Dit is dwaas om nie vir die Ewigheid voor te be­rei nie. "Net die dwaas se vir homself: 'Daar is geen God nie. 'Hulle is korrup en hul dade is boos. Niemand doen die goeie nie." Ps 14:1. Die ryk man het soos 'n ateis geleef - asof God geensins bestaan nie.
515,235
"Wysheid begin daar waar daar ontsag vir die Here is." Spr 9:10. Die ryk man het egter geen ontsag vir God gehad nie - hy het nie eers oor God nagedink nie. En dit is dwaas! Elkeen van ons behoort altyd gereed te wees om te sterf en die Ewigheid in te gaan - gereed vir God se oordeel. Dit kan enige oomblik met enigeen van ons gebeur. Hierdie ryk man in die gelykenis was 'n selfgesentreerde dwaas. Agt keer in hierdie paar verse verwys die ryk man na homself en sy eie begeertes, maar nerens noem hy God se naam nie.
515,236
Die Apostel Johannes het 'n kykie van die Hemel gehad: "Hierna het ek gekyk, en werklikwaar - daar was 'n reuse skare mense wat niemand eers kon telnie. Hulle het gekom uit elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon voor die Lam stelling ingeneem. Hulle het wit klere aangehad, met palmtakke in hulle hande."Openb 7:9. Paulus het geskryf: "Ons weet dat wanneer ons aardse verblyf, wat net 'n tentwoning is, afgebreek is, ons 'n permanente blyplek by God het, 'n huis wat nie met hande gebou is nie, maar wat viraltyd in die hemel bestaan." 2 Kor 5:1.
515,237
In die dood los ons alles wat ons het, agter en ons neem slegs met ons saam wat ons is. Die karakter waaroor ons op ons sterfbed beskik, is die karakter wat voor God sal verskyn op die Oordeelsdag.
515,238
"Ons dae op die aarde gaan soos 'n skaduwee verby." 1 Kron 29:15. Ons is maar slegs 'n hartklop van die Ewigheid af weg. Hierdie wete behoort ons baie ernstig te stem, asook arbeidsaam en nou geset. Ons be­hoort ons prioriteite in die lig van die Ewig­heid te orden.
515,239
Sal enigeen in die Ewigheid: Jammer wees dat ons teveel gebid het; die Bybel teveel bestudeer het; teveel vir God opgeoffer het; te vergewensgesind was; te vrygewig; te evangelisties? Indien jy sou weet dat jy volgende jaar gaan sterf, wat gaan jy gedurende hierdie jaar anders doen? Jy moet te alle tye gereed wees vir dit wat enige tyd kan gebeur. Kan jy, soos Paulus, se: "Want vir my is om te lewe, 'n lewe vir Christus, en om te sterf selfs nog beter!" Fil 1:21.
515,240
Die Lagrange-punte (ook L-punte genoem) is die vyf punte in ’n wentelende stelsel waar ’n klein voorwerp wat net deur swaartekrag beïnvloed word, ’n vaste relatiewe posisie kan behou met betrekking tot twee groter voorwerpe wat om ’n gemeenskaplike swaartepunt draai (soos ’n satelliet met betrekking tot die Son en Aarde). Die Lagrange-punte is dus die posisies van stabiele swaartekrag – die punte waar die gesamentlike swaartekragaantrekking van die twee groot liggame die presiese middelpuntsoekende krag verskaf wat nodig is sodat die kleiner liggaam saam met hulle kan wentel.
515,241
Voorbeeld: ’n Voorwerp wat nader as die Aarde om die Son wentel, sal normaalweg ’n korter wentelperiode hê as die Aarde (as die Aarde se swaartekragaantrekking buite rekening gelaat word). As die voorwerp direk tussen die Aarde en die Son is, sal die Aarde se swaartekrag die krag wat die voorwerp na die Son aantrek, verswak. Daarom sal die wentelperiode van die voorwerp verleng word. Hoe nader die voorwerp aan die Aarde is, hoe groter sal dié uitwerking wees. By die L1-punt is die wentelperiode van die voorwerp dieselfde as dié van die Aarde. L1 is sowat 1,5 miljoen kilometer van die Aarde af.[1]
515,242
Die L2-punt lê op dieselfde lyn, maar aan die ander kant van die kleinste van die twee voorwerpe. Hier balanseer die swaartekragaantrekking van die twee groot voorwerpe die middelpuntvliedende kragte van ’n kleiner liggaam.
515,243
Voorbeeld: Aan die ander kant van die Aarde as die Son sal die wentelperiode van ’n voorwerp normaalweg langer wees as dié van die Aarde. Die swaartekragaantrekking van die Aarde sal egter die wentelperiode van die voorwerp verkort, en by die L2-punt sal die wentelperiode van die Aarde en die voorwerp dieselfde wees. L2 is ook sowat 1,5 miljoen kilometer van die Aarde af.
515,244
Voorbeeld: L3 in die Son-Aarde-stelsel lê aan die ander kant van die Son. Hier veroorsaak die gesamentlike aantrekking van die Son en die Aarde weer eens dat die voorwerp dieselfde wentelperiode as die Aarde het.
515,245
Voorbeeld: Omdat ’n voorwerp hier ewe ver van die Son en die Aarde is, is die verhouding tussen die aantrekkingskragte gelyk aan die verhouding tussen die massas van die Son en die Aarde. Dié twee punte is die enigste Lagrange-punte wat dieselfde wentelperiode as die Aarde het omdat hulle in dieselfde wentelbaan as die Aarde lê.
515,246
Slaai: Pak die patatskyfies in ’n enkellaag op ’n bakplaat, geur met die sout en sprinkel die olyf­olie oor. Oondbraai tot gaar en tot die puntjies effens verbruin het.
515,247
Die bestuur van Emperors Palace het na verskeie klagtes vir die komediant Casper de Vries gevra om minder te vloek tydens sy optredes.
515,248
De Vries se verweer is dat bemarking vir die vertoning dit duidelik maak dat dit nie vir sensitiewe gehore geskik is nie. “Ek dink dis in swak smaak om sulke briewe aan my te skryf terwyl ons in die middel van die speel vlak is. Dis nie meer PW Botha se era nie. Ek sal my kunsvryheid gebruik om my uit te druk en as mense wil f***f is dit hul reg,” het De Vries glo in ʼn brief geskryf, het Rapport berig.
515,249
Dan se julle vir M-net vernaam “kaknet ” hulle verryk hierdie anti- Chris met die boerevolk se geld.
515,250
Malema os nie ons grootste vyand nie. Hy word maar net beheer deur ‘lord’ Robin Renwick. Wat beheer word deur die Britse geldmagte. Wat beheer word deur…
515,251
Stilbaai is juis ‘n gewilde aftree bestemming vir verskeie Boere wat die pestillensie wil ontsnap. Maar nou is dit al die tweede moord op ‘n bejaarde vrou daar die afgelope paar maande; van hier af gaan dit net slegter gaan daar, soos oral in die land. Die giftige tentakels van die duistere word inderdaad óral ingewurm; emmigrasie is werklik ál uitweg. Jammer mense, maar ons tyd hier is verstreke… Ek stem saam met wat ‘n taxibestuurder destyds in New York aan my ou geskiedenis professor voorgestel het: laat die VSA vyf miljoen van die vrotste African Americans aan SA lewer in ruil vir ons ganse blanke bevolking!
515,252
Nog ‘n plaas aanval hier naby ons en dit maak nie eers nuus. Hul reguit vir die oom gesê hul is hier om hom dood te maak omdat hy wit is en hul soek sy plaas..skande!!!
515,253
Ek gaan nou ‘n klip in die bos gooi. Ly sy wêrklik aan geheue verlies?? Het hy haar nie dalk gedreig om stil te bly nie. Die wêreld is deesdae so boos, enige iets is moontlik. Familie maak mekaar dan dood!!!!!!!!!!!!!!!!!
515,254
Sy ly blykbaar aan geheueverlies maar hoop en bid die suster kan teen die die tyd al iets van die gebeure onthou en dit in die hof sal uitkom. Sy was baie ernstig beseer en ons dank die Liewe Vader sy het oorleef.
515,255
Hoekom hy nie in die begin die waarheid praat nie.Die hof se tyd mors en die belasting betaler se gelde.
515,256
Ek wonder ook soms of sy hom nooit uitvra oor die gebeure nie. Wonder sy nie self oor hom nie. Een of ander tyd moet haar geheu terugkom dan moet sy ook antwoord. Geen mens kan net aangaan asof niks gebeur het nie terwyl jou broer in die wereld se oë ‘n moordenaar is nie.
515,257
Sy is nog ‘n bloedjong kind, kan jy jou die media sensasie voorstel as sy in die openbaar moet verskyn? Ek blameer haar voogde gladnie dat hulle haar dit spaar nie!
515,258
Dit is baie vreemd dat sy vinger afdrukke nie op die byl is nie want volgens sy verklaring het hy die byl by die aanvaller afgevat en hom met die stomp Kant terug geslaan. So ook het jy hom met die byl gegooi toe hy weghardloop.. So dit sê vir my die byl is skoongemaak.
515,259
Kom kuier saam by die beste Kersmark in die Overberg. Hierdie jaar word die 20ste bestaansjaar gevier en daarom hou die pret en inkopie vreugde 'n bietjie langer aan. Die mark begin reeds die Maandag en eindig Saterdagmiddag.
515,260
Die mooiste items sal hierdie jaar aangebied word by die mark en daar is ook 'n heerlike teetuin. Veilige parkering en kredietkaartfasiliteite.
515,261
kan iemand asb dringend vir sy ouers die volgende skakels deurgee? dit mag moontlik van baie waarde wees vir beterskap en dalk genesing
515,262
Jy bly my super hero ruben,hoop hy kom gou uit hospitaal ons bid vir jou. sterkte ook vir Andre,Marinda en ouboet.
515,263
Ekke, ongelukkig nie. Hul produkte is net te duur vir my as Suid Afrikaner , aangesien dit moet ingevoer word. Aangesien ek ‘n voorstaander vir natuurlike genesingsmiddels en behandeling is, het ek al baie van hulle inligting bestudeer en daarvan met welslae gebruik gemaak. Ek is van mening dat ,indien die ouers met hulle en hul dokters kan kontak maak , dit moontlik tot groot voordeel kan wees. Ek kan sien hulle gaan uit hul pad om moeite te doen vir hom en ek vertrou hul sal dalk dit ook doen vir hom.
515,264
'n Histories–prinsipiële beskouing oor die opkoms, die veld van ondersoek en die betekenis van die opvoedkundige sosiologie, met spesiale verwysing na die laerskool
515,265
Die skool is ook besig om gereed te maak vir hul debutantebal op 17 November in die Vredendal Sportsaal. Kaartjies beloop R80 per persoon. Kry jou kaartjie by die skool en moenie uitmis op ’n glansryke en genotvolle aand nie.
515,266
ʼn Pensioenaris van Mpumalanga wat daarvan beskuldig word dat hy sy vriend met ʼn slagtersmes vermoor het, is byna in hegtenis geneem omdat hy versuim het om in die hof te verskyn. Hy het egter nie vervoer gehad nie.
515,267
“Besonderhede rakende die ondersoek na sy geskiktheid om sy amp te beklee, word tans gefinaliseer en sal mettertyd aan hom oorgedra word.”
515,268
Die NVG het vroeër gesê dat Nxasana nie geskors is nie en dat hy ‘n begrafnis bywoon en om die rede nie Vrydag op kantoor is nie.
515,269
Volgens Ngoepe het die tienermeisie vir haar ma gesê dat sy ʼn bietjie wil gaan rus en dat haar ma haar later moet wakker maak. Toe die ma later na die meisie se slaapkamer is, het sy gevind dat die deur gesluit is. Sy het geklop, maar geen antwoord gekry nie.
515,270
Die oorsaak van die tiener se dood sal deur ʼn nadoodse ondersoek vasgestel word. Geen vuilspel word egter in dié stadium vermoed nie en die polisie doen ʼn geregtelike doodsondersoek.
515,271
Baie tragies my innige simpatie met die familie. Ek wonder net hoe die ma die deur oopsluit met n spaar sleutel as sy die deur van binne gesluit het?
515,272
Die storie klink baie snaaks, hoekom sou sy vir haar ma gese het sy moet haar wakker maak as sy wou selfmoord pleeg? Sy was baie moeg en wou bietjie gaan le, miskien het iemand vir haar gif ingegee en sy wou toe gaan slaap omdat sy nie lekker gevoel het nie? Dis verskriklik wat hierdie ma nou deurgaan.. verskriklik!
515,273
Die tydskryf Kruisgewys het reeds in 2008, dié jaar waarin ons soveel xenofobie ervaar het, gefokus op artikels wat kan koers gee aan die droom van ’n multi-kulturele kerk.
515,274
Jurgens Hendriks – Wees oop vir die Ephesian moment – skryf oor die sending-historiese perspektief van Andrew Walls. Hy wys daarop dat die kerk in wese ’n beweging is wat die grense van ras en kultuur oorsteek.
515,275
Danie Mouton – Ghanese prediker se onwaarskynlike middestadvennoot – skryf oor sy gesprek met Robert Bagna, ’n Ghanese pastor wat in die middestad van PE met ’n bediening begin het. Die interessante van die beginjare daarvan is dat die eerste lidmate witmense was!
515,276
Piet Delport – Rassisme: ’n Lidmaat se perspektief – skryf oor die rassisme wat in die meeste van ons teenwoordig is. Dit kan egter weerstaan word deur dit enersyds te erken en andersyds iets daaraan te doen, veral deur oor rasgrense uit te reik.
515,277
Die sangeres Elme Churr se splinternuwe enkelsnit, Jy Maak Dit Moeilik, is pas uitgereik, en dit is ’n snit wat so na aan haar hart lê.
515,278
Dié liedjie, wat oor die liefde handel en oor daardie Sondagaand – gevoel, wanneer niks jou na iets laat verlang nie, is geskryf deur Vaughan Gardiner en sy vrou, Nerine Gardiner. Elme verduidelik dit gaan oor daardie een persoon wat dit moeilik maak om sonder te wees. Die storie is kinderlike opgewondenheid, geluk en verlange binne konteks van die liefde, in ’n verhouding.
515,279
Volgens Elme het die liedjie haar gekies, in plaas daarvan dat sy die liedjie gekies het. Sy voeg by dat die lied haar na aand die hart lê omdat sy in haar nabye kringe hierdie liefde kan sien en voel, soos in haar eie huwelik en haar vriende s’n. Elme sê dat die publiek opgewonde en positief oor die liedjie gaan wees, omdat dit ’n vars uitkyk is op dit wat werklik saak maak, met ’n energieke interpretasie, in ’n vrolike stemming.
515,280
Haar planne vir die toekoms is om soveel as moontlik mense te bereik met haar musiek en dan sal sy ook graag in die Royal Albert Hall wil optree. “Die belangrikste vir my is om mense se lewens te verryk en ’n verskil te kan maak”, sluit sy af.
515,281
Baie dankie, Gisela, dis baie mooi en so waar van sy lewe. Gelukkig het ons sy gedigte en veral sy eie wonderlike elegiese gedigte as permanente herinnering en waardeur hy “lewend” bly. Hy het mos self aan my suster en swaer geskryf, na hulle 6-jarige dogtertjie, “KLEIN ESTIE” voor hulle oë dodelik beseer is deur ‘n verbygaande motor: “Soos julle weet is dit vir my baie moeilik om die dood te verwerk. Dis eers as ek die skoonheid daarin kan vind dat ek dit kan aanvaar,” En saam met die brief stuur hy sy aangrypende gedig, “by die dood van ‘n kind.” wat so treffend deur Hendrik Hofmeyr getoonset is as deel van sy 5-lied Elegiese siklus: “En skielik is dit aand.”
515,282
Met verdrag kom ʼn mens agter dat alles nie meer so gemaklik “draai” nie. Jy word veral daarvan bewus as jy opstaan soggens. Daar is plekke waarvan jy nie eers geweet het as jy die ongemak en seer in ag neem nie. As jy egter die eerste paar tree gegee het begin daar lewe kom. Jou lyf tel momentum op en jou gees sing:
515,283
Graag wil ons hoor of u nie wil belê in 'n behoeftige kind se geestelike toekoms en 'n kind te borg of 'n donasie te maak nie.
515,284
Tien verdwaasde deelnemers sit op ongemaklike hoë stoele en waai een na die ander vir hulle familie by die huis. Eintlik waai hulle vir hulleself ook, want die program word Saterdag gefilm en Sondag kyk die ou dit saam met sy familie. Hy is mos op TV gewees en nou tape hy dit sommer ook op die videomasjien wat hy met sy R1000 prysgeld gekoop het.
515,285
Tyd vir 5000 skille. “Die Tweede Wêreld Oorlog was: A) ‘n Groot fokkop B) ‘n Groot partytjie C) Die begin van die Nuwe Testament D) Iets wat nooit plaasgevind het nie. Oops, tyd om ‘n vriend te bel. Vir wat? Sy vriend is ‘n aspirant-spoorsnyer van Fochville en sukkel om die grappies met die prentjies in die Hustler te verstaan. Na Piet die vraag drie keer herhaal, um en ah sy tjommie tot die foon uitsny. Hy besluit op ‘B’, want hy weet dat daar baie mense was. Tatta sy kans, tatta sy millions. Hy slaap op die couch vanaand. Hy’t darem genoeg geld om ‘n bruin papiersak vir sy kop te koop.
515,286
Ek is nie seker waar hierdie fokken clowns is nie maar ookal dit is, die see was ook seker tot daar en toe hy terug trek, toe bly die skuim oor. Die Amerikaaners laaik hulle seker want hulle is net so deur die tos!
515,287
As die antwoord n sukses maak,fokken great vir hulle-maar ek gaan nie op die bandwagon spring net omdat hulle as zef verklaar is nie.
515,288
Vinger jou poes ! Dis my vrou daai waarvan jy praat , weet jou ma jy is op die internet want skynbaar tree jy op soos ‘n bog kind wat pas gehoor het van grootmens films. Gaan skop ‘n bol in die parkie , drol.
515,289
As jy so van grootmens films praat raak ek sommer hard. Anyway, ek dink al wat ek regtig probeer oordra is as jy nie van kak hou nie, moet nie na dit kyk of luister nie. Niemand gee regtig om wat jou opinie oor stront is nie. Ek laaik hard naai kwaai maar jy hou miskien meer van volkspele en opsit.
515,290
Elke ou het maar sy voorkeur. Myne is Die Antwoord en Joune is Bobby Angel, maar jy sien my nie kak praat van Bobby nie. Maar as ek vir Bob in die straat kry skop ek hom in die ballas vir al die kak tunes wat hy al gemaak het. Poes Woes! Oor en uit!
515,291
Here Willem, ek fokken hoop nie daar is 'n derde en vierde geslag uit hierdie totter uit nie. Ek is maar versigtig met my balbotter, en mens skryf "Christenskap" met 'n hoofletter. Wys 'n bietjie respek jou kont.
515,292
O ja, en voor jy die tune judge, wag net so paar maande. Dis nog nuut. Hy moet nog die circuit slat. Die troue circuit. Jy sal hom herken by die volgende troue wat jy bywoon, want ons kan jou nou verseker dat jy een van draai dronk torre sal wees wat met jou brannasbevlekte wit hemp en das om die voorkop met jou arms na bo gestrek jou krobbedoster teen die blommemeisie se boude gaan skuur op die dansvloer. Ons check jou fokken colours…
515,293
Die DA het in ʼn verklaring gesê dat hulle die homofobiese diskriminasie teen skoolmeisies in die Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) aangemeld het.
515,294
“Die DA is gewalg deur die optrede van Ulwazi Hoërskool in Mdantsane. Nomampondomise Kosani, die skoolhoof, het op 7 Maart 38 meisies gedwing om in die openbaar vir hulle ouers te sê hulle is homoseksueel,” het die DA gesê.
515,295
“Die feit dat Kosani na die meisies se seksuele oriëntasie as ʼn ‘probleem’ verwys en vir hulle gesê het dat hulle die ander leerders ‘slegte gewoontes’ aanleer, maak ons baie bekommerd,” het die DA laat hoor.
515,296
“Die rooftog het Saterdag in die vroeë oggendure in Refilwe plaasgevind,” het Johannes Jaftha, ʼn polisiewoordvoerder, Woensdag gesê. “Twee verdagtes het die winkeleienaar, Tesaye Yohannes (23), in sy winkel oorval terwyl hy geslaap het. Hulle het toegang tot die winkel bekom deur die winkel se muur te breek.”
515,297
Yohannes is tydens die aanval met ʼn panga op sy kop geslaan. “Tydens die onderonsie is een van die verdagtes se vingers glo deur sy medepligtige afgekap. Die polisie het die vinger op die toneel gevind.”
515,298
“Sy kon darem Woensdagaand vir die eerste keer met haar familie in verbinding tree om te sê dat sy veilig is,” het Moloi gesê.
515,299
4. Klits die eier en melk saam en voeg dit by die vismengsel. Meng alles goed goed saam en skep dit in die voorbereide oondbak. Maar maak seker dat jy nie die mengsel vasdruk nie.