afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
gewone landsburgers se stemme moet altyd steeds tydens hierdie kritieke tyd gehoor word.
the voices of ordinary citizens must continue to be heard at a time as critical as this.
0.860754
542
"ons vier ons vordering omdat ons grondhervor mingsprogram daagliks momentum kry.
"we celebrate our progress, because day by day our land reform programme is gaining momentum.
0.782405
2,022
die eenheid sal kapasi teit ontwikkel onder openbare instansies om dissiplinêre aksies van stapel te stuur in gevalle van wangedrag en sal met ander staatsinsellings saamwerk om diegene wat hulle aan ongerymdhede skul dig maak, tot verantwoording te bring.
the unit will build capacity within public bodies to institute disciplinary proceedings in cases of misconduct and cooperate with other organs of state in holding those responsible to account.
0.865284
2,423
ons behandelingsprogram het tot n afname van 60% in die aantal sterftes as gevolg van vigs, bygedra.
our treatment programme has contributed to a reduction in the number of deaths due to aids by 60%.
0.849687
1,436
n vrye pers is nie n doel op sigself nie.
a free press is not an end in itself.
0.87249
1,196
aansoekers met bestaande rekeninge moet by hul rekeninge aanmeld – onthou, slegs een profiel per aansoeker word toegelaat.
applicants with existing accounts need to log into their accounts – remember, only one profile per applicant is allowed.
0.892732
1,102
die konferensie is in 2018 en 2019 deur meer as n duisend afgevaardigdes bygewoon, terwyl die konferensie in 2020 plaasgevind het in n hibriede formaat weens die kovid19pandemie.
the conference was attended by over a thousand delegates in 2018 and 2019, and in 2020 was held in a hybrid format due to the covid19 pandemic.
0.873834
2,543
veranderinge aan die regulasies oor nuwe opwekkingskapasiteit het munisipaliteite in staat gestel om krag vir die eerste keer onafhanklik te bekom en wetgewende hervorming sal uiteindelik oorsprong gee aan n nuwe kompeterende elektrisiteitsmark wat ondersteun word deur die publisering van die wysigingswetsontwerp op elektrisiteitsregulering en die werk wat gedoen word om die beleid op die prysvasstelling van elektrisiteit te wysig.
changes to the regulations on new generation capacity have allowed municipalities to procure power independently for the first time.
0.692709
3,042
nelson mandela het, n maand voor dat die republiek verklaar is, in n brief aan verwoerd wat nie beantwoord was nie, die bevrydingsbeweging se verwerping van die blanke republiek wat met geweld afgedwing is, verklaar.
in an unanswered letter to verwoerd a month before the republic was declared, nelson mandela affirmed the liberation movement’s rejection of the forcibly imposed white republic.
0.84157
1,995
dit beteken dat die staats diens beman moet word deur mense wat professioneel, vaardig, onbaatsugtig en eerlik is.
this means that the public service must be staffed by men and women who are professional, skilled, selfless and honest.
0.870782
1,656
dit is veral belangrik in die konteks van klimaatsaksie.
this is particularly important within the context of climate action.
0.860233
2,364
baie van diegene in die foto’s lyk skaars ouer as tieners.
many of those in the images look barely out of their teens.
0.779805
3,269
namate die land na vlak 2 beweeg, is baie beperkings op sosiale en ekonomiese aktiwi teite opgehef.
as the country moves to alert level 2, many restrictions on social and economic activity have been lifted.
0.849023
1,048
die ct dien as fasiliteerder tus sen die partye.
the ct serves as a facilitator between the parties.
0.602302
2,689
die meeste van hierdie mense kan maklik opgespoor word deur middel van die sayouth.
most of these people are easy to find through the sayouth.
0.880343
3,667
brandbestryder van ‘crew juliet’ deel haar storie dale hes vroue moet die weg baan, sê brandbestryder.
crew juliet firefighter shares her story dale hes young firefighter vuyiseka arendse (26) is part of crew juliet, south africa’s first allfemale wildland firefighting team.
0.742423
898
wanneer die hof n beskermingsbevel uitreik, moet dit terselfdertyd die die uitreiking van n opgeskorte lasbrief van inhegtenisname magtig wat aan die suidafrikaanse polisiediens (sapd) verskaf moet word.
when the court issues a protection order it must at the same time authorise the issuing of an arrest warrant, suspended, that must be provided to the south african police service (saps).
0.837727
2,743
as gevolg hiervan, verwag ons 'n netto vermindering van r156 miljard in nierenteuitgawes oor die mediumtermyn.
as a result, we expect a net reduction of r156 billion in noninterest spending over the medium term.
0.902816
237
benewens ons bestaande maatskaplike toelaes, wat elke maand meer as 17 mil joen mense bereik, het ons die ouderdoms, ongeskiktheidsen kinderonderhoudstoelae aangevul.
in addition to our existing social grants, which reach more than 17 million people every month, we toppedup the old age, disability and child support grants.
0.833594
1,366
en nou, n jaar later, is die doeltreffendheid van dié maatreëls bewese.
and, now that nearly a year has passed, we can say that these measures have proved effective.
0.73174
1,609
klaers sal aanlyn om n beskermingsbevel aansoek kan doen.
complainants will be able to apply for a protection order online.
0.682034
1,133
programme in fase een is deur 11 nasionale departemente geïmplemen teer.
programmes in phase one were implemented by 11 national departments.
0.804858
2,473
onderrig en leer wat inspireer die adjunkminister van basiese onderwys, reginah mhaule, sê die departement wil seker maak dat die fisiese infrastruktuur van elke skool leerders inspireer om skool by te woon en te leer, en opvoeders inspireer om te onderrig.
inspiring teaching and learning basic education deputy minister reginah mhaule says the department wants to ensure that the physical infrastructure of every school inspires learners to attend school and learn, and educators to teach.
0.93511
2,589
hierdie ingryping sal die groei van jong entrepreneurs ondersteun.
the intervention will support the growth of youth entrepreneurs.
0.909414
163
a: jy is eers 30 dae nadat jy die johnson & johnsonentstof gekry het, ten volle ingeënt, of twee weke na die tweede dosis van die pfizerentstof.
a: you are only fully vaccinated 30 days after get ting the johnson & johnson vaccine or two weeks after the second dose of the pfizer vaccine.
0.892794
2,411
l sukkel om te konsentreer.
struggling to concentrate.
0.760063
2,242
ons vakbondgenote is reg wanneer hulle sê dat ons op 'n bewysbare manier lekkasies van openbare fondse moet voorkom deur korrupsie uit te roei, en onreëlmatige, nuttelose en verkwistende uitgawes te beëindig.
our trade union compatriots are right in saying that we should in a demonstrable way prevent leakages of public funds by addressing corruption, ending irregular, fruitless and wasteful expenditure.
0.905835
252
ons is besig om ons maatreëls vir die vervoer van diere op te skerp en ons vermoë om entstowwe te vervaardiging, uit te brei, om biosekuriteit te bevorder en dieregesondheid teen siektes soos bekenklouseer, te beskerm.
to enhance biosecurity and safeguard animal health against diseases like footandmouth, we are strengthening our animal movement control measures and vaccine production capabilities.
0.761647
3,231
die bevindinge en aanbeve lings van die kommissie sal hierdie pogings ongetwyfeld versterk.
the findings and recommendations of the commission will undoubtedly strengthen these efforts.
0.80782
2,269
dit is gewoonlik nie baie ernstig nie en is dodelik in ongeveer 1% van alle gevalle.
it is usually mild and with a fatality rate of 1 percent.
0.74399
3,293
albei is kernbelangrik vir ons eie nasionale agenda.
both of these themes are critical to our own national agenda.
0.872929
930
die privaatsektor is verantwoordelik vir die indiensname van sowat driekwart van suidafrika se werkers en is verantwoordelik vir meer as tweederdes van beleggings asook navorsingen ontwikkelingsbesteding.
the private sector employs some three quarters of south africa’s workers and accounts for over twothirds of investment and research and development expenditure.
0.844008
2,827
die onderliggende oorsaak van epilepsie is in ongeveer 66% van alle gevalle onbekend.
in approximately 66% of cases, the underlying cause of epilepsy is unknown.
0.842951
1,538
oor die algemeen het dit bevind dat daar ‘n afname in openbare toegang tot in ligting was en ‘n toename in struikelblokke tot nuusdek king in ‘n aantal lande.
overall, it was found that there has been a decline in public access to information and an increase in obstacles to news coverage in a number of countries.
0.835896
1,880
werkers in die informele sektor het ook hieronder gely.
people working in the informal sector have also suffered.
0.806478
1,606
hulle kan gelukkig besluit hoeveel vakke hulle per jaar wil neem, omdat hulle nie hul matriek binne n vasgestelde tyd hoef te voltooi nie.
luck ily, they may decide how many subjects they want to do a year because they do not have to complete their matric within a set time.
0.877839
1,480
die vestiging van die nasionale haweowerheid as n transnetfiliaalmaatskappy met sy eie raad sal, onder meer, beteken dat inkomste wat deur die hawens gegenereer word, gebruik kan word om ou toerusting te vervang en ons hawens op te gradeer en uit te brei – werk wat vir meer as n dekade vertraag is.
establishing the national ports authority as a transnet subsidiary with its own board will, among other things, mean that revenues generated by the ports can be used to replace old equipment and upgrade and expand our ports, work which has been delayed for more than a decade.
0.887586
2,114
meer doeltreffende hawens sal die hele ekonomie beter laat werk – ’n styging in hawevolumes sal lei tot groter werkskepping in die hawens self.
more efficient ports will make the entire economy work better – and as port volumes increase, jobs will be created at the ports themselves.
0.827267
2,113
nsfas is verantwoorde lik vir 40 persent van die voorgraadse bevolking aan universiteite en 70 persent aan tvetkolleges.
nsfas accounts for 40 percent of the undergraduate population at universi ties and 70 percent at tvet colleges.
0.827885
1,090
strukturele probleme op dié gebiede is lank reeds as van die belangrikste beperkinge op suidafrika se ekonomiese groei uitgewys.
structural problems in these areas have long been cited as some of the main constraints on south africa’s economic growth.
0.856106
3,025
met eskom wat gedwing is om weereens beurtkrag te implementeer ter be skerming van die nasionale kragnetwerk moes indi vidue, huishoudings en besighede verlief neem met kragonderbrekings van tot vier ure op n slag.
with eskom forced to once more implement load shedding to protect the national grid, individuals, households and businesses have had to contend with power interruptions for up to four hours at a time.
0.833466
3,534
gov.
gov.
1
1,181
"ons implementeer beter maatreëls vir waarneming, infeksiebeheer en bestuur.
"we are putting in place enhanced measures of surveillance, infection control and management.
0.895142
593
hulle sien hulself as agente vir fundamentele transformasie.
they see themselves as agents for fundamental transformation.
0.884318
677
sodra n saak geopen is, word dokumente aan die eiser teruggegee, wat twee stelle van hierdie dokumente aan die balju in die omgewing waar die verweerder werk of woon, moet voorsien.
once a case has been opened, documents are handed back to the plaintiff, who has to deliver two sets of these documents to the sheriff in the area where the defendant works or lives.
0.822813
41
of ons is bloot te bang en vrees viktimisering.
or we are just afraid and fear victimisation.
0.901408
3,382
ons verwag dat die kommissie sommige van die sistemiese swakplekke wat staatskaping moontlik gemaak het, sal identifiseer.
we expect that the commission will identify some of the systemic weaknesses that allowed state capture to take place.
0.809711
2,270
nuwe wette steun die stryd teen ggg silusapho nyanda laat verlede jaar het ek n brief van n groep besorgde burgers ontvang met n beroep op die regering om die vroue en kinders van die land teen geweld te beskerm.
new laws strengthen the fight against gbv vukuzenzele unnamed late last year, i received a letter from a group of concerned citizens calling on the government to protect the women and children of this country from violence.
0.873579
2,721
die president het gesê dat die regering se prioriteite behels om die koronavirus siektepandemie (kovid19) te oorkom, infrastruktuur te bou, plaaslike produksie te verhoog, werke te skep en die energiekrisis aan te spreek.
the president said government’s priorities are overcoming the coronavirus disease (covid19) pandemic, building infrastructure, increasing local production, creating jobs and addressing the energy crisis.
0.912781
2,754
ons benadering is nie om die grootte van die staatsdiens dramaties te verminder nie, maar om te kyk na die tempo waarteen lone groei.
our approach is not to dramatically cut the size of the public service, but to examine the rate at which wages grow.
0.823845
243
die wysigings stel nuwe verpligtinge op wetstoepassings amptenare en op ons howe in.
the amendments impose new obligations on lawenforcement officials and on our courts.
0.788639
1,124
in elkeen van die programme wat deel uitmaak van die stimulus, sal geleenthede wyd geadverteer word en werwing sal regverdig, oop en deursigtig wees.
in every one of the programmes that fall under the stimulus, opportunities will be widely advertised and recruitment will be fair, open and transparent.
0.836767
1,339
dit sluit bemagtiging deur toegang tot inligting, raad en ondersteuning in sowel as toegang tot onderrig en ekonomiese geleenthede, veral vir jong vroue.
this includes empowerment through access to information, advice and support.
0.75926
1,459
hulle moet daartoe verbind wees om die waardes van die grondwet te handhaaf en moet, soos ek in my in huldigingstoespraak gesê het, "hulself getrou vir geen ander saak as dié van die publiek beywer nie".
they must be committed to upholding the values of the constitution, and must, as i said in my inaugural speech, "faithfully serve no other cause than that of the public".
0.896703
1,657
babas en kindersouers en versorgers moet veral aandag aan kinders en babas gee om seker te maak dat hulle nie ontwater nie.
babies and childrenparents and caregivers should pay extra attention to children and babies, to make sure they are hydrated.
0.862939
1,419
deur ons industriële stra tegie en beleggingsaansporing, ontsluit ons belangrike groei gebiede.
through our industrial strategy and investment drive we are unlocking vital areas of growth.
0.854239
261
ons moet ook seker maak dat almal wat die siekte het, toegang tot behandeling en sorg het.
we need to work harder on hiv prevention among key populations, including sex workers, men who have sex with men, and people who inject drugs.
0.635563
1,444
steun vir besighede en werkers vukuzenzele unnamed om n besigheid te begin en te bedryf is baie soos om n gesin groot te maak.
support for businesses and workers vukuzenzele unnamed starting and building a business is a lot like raising a family.
0.848808
2,130
om te verseker dat die gepf hul lede en dié se families regverdig behan del, het die raad onlangs n beregtiger aangestel om klagtes te hanteer.
to ensure the gepf members and their families are treated fairly, the board recently established an office to handle disputes.
0.769974
2,527
die cpap kan deurlopend gekonsentreerde suurstof pomp.
the cpap pumps continuous concentrated oxygen.
0.746795
834
com/learnersresponsiblecitizens.
com/learnersresponsiblecitizens.
1
2,918
ntombizodwa matjila, die registrateur van die nrs, sê die register bevat name van sowel manlike as vroulike oortreders.
ntombizodwa matjila, the nrso registrar, says the register contains names of both male and female offenders.
0.922946
2,498
hy verduidelik dat epilepsie n neurologiese siekte is wat gekenmerk word deur skielike en herhaalde sensoriese versteurings, verlies van bewussyn of stuiptrekkings wat verband hou met abnormale elektriese aktiwiteit in die brein.
he explains that epilepsy is a neurological disorder marked by sudden recurrent episodes of sensory disturbance, loss of consciousness or convulsions, associated with abnormal electrical activity in the brain.
0.93916
2,856
dit is onwaarskynlik dat jy jou baba sal oorvoed indien jy slegs borsmelk gee.
it is unlikely that you will overfeed your baby when giving breastmilk only.
0.835925
3,776
en tog is dit in tye van teëspoed dat ons krag open baar word.
and yet it is in times of adversity that our strength is revealed.
0.686525
340
gemeenskappe het egter met reg uitgewys dat dit nie n hoëprofielmisdaad moet neem om uiteindelik aksie te neem teen misdaad nie.
however, communities have rightly pointed out that it should not take a high profile crime for action to finally be taken against criminality.
0.757482
3,448
kwarantynterreine en veldhospitaledie minister van openbare werke en infrastruktuur, patricia de lille, sê die volgende: 1 751 fasiliteite is as voorgestelde isolasieterreine geoormerk, wat nasionaal meer as 129 600 beddens, in al 44 distrikte en agt metro's, verteenwoordig.
quarantine sites and field hospitalspublic works and infrastructure minister patricia de lille said: 1 751 facilities have been marked for as proposed isolation sites, representing over 129 600 beds nationally, in all 44 districts and eight metros.
0.927592
748
ek het onlangs die geleent heid gehad om oor die debat van die opening van die na sionale huis van tradisionele leiers deel te neem; dié debat het op die dringende kwes sies wat die land in die gesig staar, gefokus.
recently, i had the opportunity to participate in the debate on the opening of the national house of traditional leaders, which was concerned with the most pressing issues currently facing the country.
0.849104
1,717
ons is deur internasionale instansies en die ervaring van ander lande gelei.
we have been guided by international bodies and the experience of other countries.
0.852281
480
ons moet voorts ook die verpligte intreeeksamens wat ons in april 2020 inge stel het, uitbrei na meer as slegs die senior bestuurders.
we also need to extend the compulsory entrance exams that we introduced in april 2020 beyond senior management.
0.837034
1,674
dit is n deurslaggewende deel van transnet se breedvoerige strategie om nuwe lewe te blaas in ons logistiekinfrastruktuur.
this a crucial part of transnet’s broader strategy to revitalise our logistics infrastructure.
0.867779
2,107
daar kan geen ruimte wees vir korrupsie, wanbestuur of bedrog van enige aard nie," het die president benadruk.
there can be no room for corruption, mismanagement or fraud of any sort," the president stressed.
0.94862
2,957
ons weet wat die virus veroorsaak en wat ons kan doen om te keer dat ons dit opdoen.
we know what causes the virus and what we can do to protect ourselves from becoming infected.
0.857655
783
"indien die geld gebruik word vir alkohol, dwelms of dobbelary, en nie vir die onderhoud van die persoon wat vir die toelaag kwalifiseer nie, behoort dieselfde proses gevolg te word," sê letsatsi.
"if the money is used for alcohol, drugs or gambling, and not for the support of the person who qualifies for the grant, the same process of reporting should be followed," says letsatsi.
0.897063
3,254
die voorsitter van die ministeriële advieskomitee vir kovid19 en uitvoerende lid van die ngld, professor koleka mlisana, het gesê dat aappokke endemies is aan die sentrale en noordelike dele van afrika en bekend staan as n mildelike siekte.
chairperson of the minis terial advisory committee (mac) on covid19 and executive member of nhls, professor koleka mlisana, said monkeypox is a disease that is endemic in central and northern africa which has been known to be mild.
0.886989
3,299
die nasionale rampbestuursentrum het sedertdien alle aspekte van die rege ring gekoördineer in hulle poging om humanitêre hulp te verleen aan die talle huishoudings wat geraak is.
the national disaster management centre has been coordinating all spheres of government in their efforts to provide humanitarian relief to the many households that have been affected.
0.81734
3,115
ons het die program vir die verkryging van hernubare krag van onafhanklike kragprodusente (reippp) laat herleef deur die opening van nuwe bodvensters.
we have revived the renewable energy independent power producer procurement programme through the opening of new bid windows.
0.775483
3,041
"ons sien vandag hoe n gemeenskap se droom verwesenlik word.
"today we are witnessing a community’s dream being fulfilled.
0.760742
2,009
nie een van die ent stowwe wat in suidafrika gebruik word, bevat die lewendige virus wat kovid19 veroorsaak nie.
a: none of the vaccines used in south africa contain the live virus that causes covid19.
0.830292
2,372
ons het besef dat elke land op die kontinent ernstig deur die pandemie geraak sou word.
we realised that every country on the continent would be severely affected by the pandemic.
0.919851
1,563
dr. ma lapile verduidelik dat n persoon wat byvoorbeeld n ingenieurskwalifikasie wil verwerf, moontlik hulle wiskundepunt moet verbeter om vir die kursus te kwalifiseer.
dr malapile explains that a person wanting to obtain an engineering qualification, for in stance, might need to im prove their mathematics mark to qualify for the course.
0.860798
1,467
die nrs val onder die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling en werkgewers moet hom raad pleeg om te kontroleer of voornemende werknemers daarop gelys word.
the nrso falls under the department of justice and constitutional development and employers must approach it to check if prospective employees are listed.
0.882089
2,495
"die platform is n digitale studiegids en sluit vi deohandleidings en n selfek samineringstoets in vir elkeen van die sewe modules," sê shakung.
"the platform is a digital study guide and includes video tutorials and a selfexamination for each of the seven modules," said shakung.
0.888722
2,678
dit sluit geskille in wat verband hou met maatskappyname, direkteurskap en vrystelling van die vestiging van n maatskaplike en n etie se komitee.
71 of 2008. these include disputes relating to company names, directorship and exemption from establishing social and ethics committees.
0.792988
2,683
sommige mense dink dat onthouding (om te kies om nie seks te hê totdat jy getroud is nie) ouderwets is, terwyl ander dink dat dit moreel die beste ding is om te doen.
some people think that abstinence (choosing to not have sex until you are married) is oldfashioned, while others think it is morally the best thing to do.
0.957596
1,271
steun vir boeresapa se algemene bestuur der, izaak breitenbach, sê die bedryf het miljoene belê in die ondersteuning van swart boere en die uitbreiding van pluimveeproduksie met 5%.
support for farmerssapa general manager izaak breitenbach says the industry has invested millions into supporting black farmers and growing poultry production by 5%.
0.922065
1,815
die howe word verplig om met verskeie oorwegings rekening te hou wanneer daar oor n borgtogaansoek besluit word.
in reaching a decision on a bail application, the courts are compelled to take a number of considerations into account.
0.640505
1,127
"ons prioriteit is om die geleenthede vir oordrag van die virus te verminder en 'n veilige omgewing vir almal te skep," het hy afgesluit.
"our priority is to reduce the opportunities for the transmission of the virus and create a safe environment for everyone," he says.
0.873133
626
wanneer die oorblywende 17 dae van suidafrika se tyd van inperking bygevoeg word, sal hulle vir altesaam 82 dae ingeperk wees.
when we add the remaining 17 days that south africa will be under lockdown they will have been under lockdown for 82 days.
0.821748
347
professionalisering is nood saaklik vir stabiliteit in die staatsdiens, veral in die se nior range.
professionalisation is necessary for stability in the public service, especially in the senior ranks.
0.818809
1,670
gegewe die omvang van armoede in ons land, iets waarvan ons staatsamptenare maar ál te bewus is, is hierdie doelbewuste diefstal uit die staatskoffers onvergeeflik.
given the extent of need in the country, one that our public servants know too well, this wilful intent to steal from the public purse is unforgivable.
0.857294
2,420
"dit kan ook lei tot ’n lae selfbeeld, misdadige gedrag, skoolgeweld, gesinsprobleme en selfmoordgedagtes," verduidelik sipho ngobeni, ’n senior navorser by die wnnr.
"it can also lead to low selfesteem, delinquency, school violence, family problems and suicidal thoughts," explains csir senior researcher sipho ngobeni.
0.899714
1,956
n persoon word as veilig geag om terug te keer werk toe en uit isolasie te kom wanneer hulle nie meer aansteeklik is nie.
a person is considered safe to return to work and come out of isolation if they are no longer infectious.
0.86699
979
kry onmiddellik mediese hulp as kinders jonger as vyf waterige stoelgang het, aanhoudend braak en moeg is.
if children younger than five have watery stools, keep vomiting and are tired, seek medical help immediately.
0.737801
1,423
dit is die probleem van minderjarige alkoholverbruik.
it is the problem of underage drinking.
0.808991
3,267
in die elf jaar sedert ons by brics aangesluit het, het ons lidmaatskap ons nasionale belang aansienlik bevorder.
in the 11 years since we joined brics, our membership has substantially advanced our national interest.
0.903554
2,367
ek het byvoorbeeld nooit geweet dat daar brandbestryders is wat net veldbrande blus nie.
for one, i didn’t know that there were firefighters tasked with putting out wildfires.
0.75214
911
v: is dit waar dat daar n mikroskyfie in die entstof is wat mense se bewegings kan monitor?
q: is it true that there’s a microchip in the vaccines, that tracks people’s movements?
0.836963
2,374
»bedek jou mond met 'n sneesdoekie wanneer jy hoes of nies.
»cover your mouth with a tissue paper when you cough and sneeze.
0.803338
632
inenting teen covid19 is ’n doeltreffende manier om jouself teen die virus te beskerm, want jy het ’n verminderde risiko op infeksie.
being vaccinated against covid19 is an effective way to protect yourself against the virus because your risk of infection is reduced.
0.901666
1,584