afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
dié werkskepping het meestal plaasgevind in sektore soos gemeenskapsen maatskaplike dienste, handel, finansies en, merk baar, die boubedryf.
these jobs were mainly created in sectors such as community and social services, trade, finance and, notably, construction.
0.843379
3,786
die grondherstelproses het tot dusver meer as twee mil joen grondeisers bevoordeel en die oordrag van ongeveer 2.7 miljoen hektaar tot ge volg gehad.
so far, the land restitution process has benefited over two million land claimants and resulted in the transfer of around 2.7 million hectares.
0.868416
2,024
dit was ooglopend dat die tradisionele leierskap begryp dat professionalisering nood saaklik is vir landelike besig hede soos klein, mediumen makroondernemings asook koöperasies om deel van die hoofstroomekonomie te word.
what was evident is that the institution of traditional leadership understands that professionalisation is necessary for rural businesses in the form of small, medium and micro enterprises and cooperatives to become part of the mainstream economy.
0.85031
1,732
daar is nie ’n sentrum in elke stad of dorp nie, maar slegs in gebiede waar die meeste mense geregistreer het; dit beteken dat hul ligging elke jaar kan verander.
the centres are not available in every town and village, but are located in areas where the greatest number of people have registered, which means their location could change each year.
0.881679
1,476
as jy n persoon met n gestremdheid is, moet julle gesamentlike huishoudelike inkomste nie meer as r600 000 per jaar wees nie.
if you are a person living with a disability, your combined household income should not be more than r600 000 per year.
0.904428
3,626
die ke bona lesedi hofvoor bereidingsprogram is by die meeste howe vir seksuele oortredings beskibaar, sowel as by ander howe wat ggg hanteer.
the ke bona lesedi court preparation programme is available at most sexual offences courts and other courts that deal with gbv.
0.834146
1,143
die probleem lê daarin dat baie van ons kies om stil te bly omdat die oortreder n vriend, genoot of kollega is.
the problem is many of us choose to keep quiet because the perpetrator is a friend, a partner or a colleague.
0.89912
3,381
die plan het ook te make met ekonomiese bemagtiging, n gebied wat só belangrik is dat ons, as die regering, daarop gaan fokus," sê president ramaphosa.
the plan also touches on economic empowerment, an area that is so important that we, as government, will be focusing on," president ramaphosa said.
0.912482
191
daar is talle geloofsgebaseerde groepe, soos die konferensie van suiderafrikaanse katolieke biskoppe, met wie ek vergader het, wat my vertel het van die werk wat hulle doen in antwoord op die armes se behoeftes, om gesinne te ondersteun om meer om te gee en versorgend te wees en ook om jong mense te help om die talle uitdagings wat hulle in die gesig staar, te hanteer.
there are many faithbased groups like the southern african catholic bishops’ confer ence, who i met recently who told me about the work they are doing to respond to the needs of the poor, to support families to be more caring and nurturing and to assist young people in confronting the many challenges before them.
0.898013
104
hulle genereer elektrisiteit, bestuur hawens, bou die paaie en verskaf die water wat die ekonomie benodig om te funksioneer.
they generate electricity, manage the ports, build the roads and supply the water that the economy needs to function.
0.869518
2,813
ons stel ’n aantal verrei kende hervormings voor, byvoorbeeld die verlen ging van die ampstermyn van departementshoofde op grond van meriete en prestasie, die instelling van beroepsgebaseerde bekwaamheidsassesserings asook die betrokkenheid van die staatsdienskomis sie wanneer onderhoude met kandidate vir die poste van direkteursgeneraal en adjunkdirekteursgeneraal gevoer word.
we are proposing a number of farreaching reforms, such as extending the tenure of hods based on merit and performance, doing occupationbased competency assessments and involving the public service commission in the interviews of dgs and deputy dgs.
0.863798
1,672
die doelwit is om die aansienlike kreatiwiteit, inisiatief en institusionele vermoëns te ondersteun wat in die breër samelewing bestaan, om mense te betrek by werk wat die algemene belang dien.
the aim is to support the considerable creativity, initiative and institutional capabilities that exist in the wider society to engage people in work that serves the common good.
0.872762
1,298
daar het ongetwyfeld hier en daar n paar tegniese en ander foute ingeglip, maar meeste hiervan is sommer gou reggestel.
there were certainly technical and other glitches along the way, but most of these were speedily resolved.
0.730936
1,613
kursusse sal wissel van lewensvaardighede — wat onderwerpe soos hoe om n cv te skryf en wat om by n werksonderhoud te doen, dek — tot basiese vaardigheidskursusse soos hoe om skoene te herstel, basiese inligtingstegnologie en kommunikasie en geletterdheid.
courses will range from life skills – covering topics such as how to write a cv and what to do at a job interview; to basic skills courses, such as shoe repair, basic itc and literacy.
0.878877
1,488
dié verbeterings sal onder meer meer privaat belegging in die land se ekonomiese infrastruktuur aanspoor.
among other things, these reforms will encourage greater private investment in the country’s economic infrastructure.
0.879202
2,115
nog ‘n fokuspunt van ons termyn was die ekonomiese bemagtiging van vroue, waarmee ons sal voortgaan al het ons termyn verstryk, en ook regdeur die afrikavroue se dekade van finansiële en ekonomiese insluiting tot 2030. wanneer ons dan nou die stokkie oorgee aan die demokratiese republiek van die kongo (drc), laat ons hierdie voortreflike kontinentale liggaam in ’n sterker posisie.
another focus of our term has been on the economic empowerment of women, which we will continue to champion even beyond our term and throughout the decade of african women’s financial and economic inclusion to 2030. as we hand over the baton to the democratic republic of congo (drc) we leave this preeminent continental body in a position of greater strength.
0.924305
1,577
nog n program van die departement help entrepreneurs om sakegeleenthede in die groen ekonomie te ontwikkel.
another programme by the department helps entrepreneurs to develop business proposals in the green economy.
0.865708
3,650
die toekenning vir die beste distrik is deur umzinyathi (kwazulunatal) gewen.
the best district award was won by umzinyathi (kwazulunatal).
0.926127
2,897
hulle doel is om selfmoord en selfmoordneigings te voor kom, die gevolge te verlig en n forum vir akademici, geestesgesondheidsdeskundiges, krisiswerkers, vrywilligers en selfmoordoorlewendes te bied.
it aims to prevent suicide and suicidal beha viour, alleviate its effects and provides a forum for academics, mental health professionals, crisis workers, volunteers and suicide survivors.
0.906917
2,288
voorgeboortelike sorg (om na jou ongebore baba om te sien) is belangrik en begin gewoonlik op agt weke.
antenatal care (taking care of the unborn baby) is important and usually starts at eight weeks.
0.828981
1,288
ons glo vas dat staatseienaarskap in kernsektore van die ekonomie nodig is en dat die land sterk soe’s benodig wat ekonomiese groei en transformasie kan aandryf.
we firmly believe that public ownership is necessary in critical sectors of the economy and that the country needs robust soes that are able to drive economic growth and transformation.
0.892174
2,093
onder meer is talle frontmaatskappye gestig om fondse rond te skuif en beta lings aan politiesinvloedryke individue te verskans.
among other things, vast webs of front companies were established to move funds around and disguise payments made to politicallyconnected individuals.
0.799598
2,299
die stemming van die debat in die nasionale huis was n gepaste weerspieëling van n klimaat waarin ekono miese herstel bo aan die lys is.
the tone of the debate in the national house was a fitting reflection of a climate in which economic recovery is foremost among our considerations.
0.811384
1,739
herstel n lekkende toilet, want dit kan tot 100 000 liter water in n jaar mors.
fix a leaking toilet otherwise it can waste up to 100 000 litres of water in one year.
0.881353
3,705
dit is duidelik dat baie meer werk nog gedoen moet word om die vele uitdagings wat swart ondernemings in die gesig staar, aan te spreek.
it is clear that much more work needs to be done to address the many challenges that black businesses face.
0.847478
3,168
soda nige inligting behels die besonderhede van wie wat gedoen het, wanneer dit na bewering plaasgevind het en die rede daarvoor.
this includes the details of who did what, when the alleged act took place, and why.
0.671017
2,517
wettige aborsiekeuses muthuphei sê dat vrouens wat hul swangerskappe wil beëindig, veilige en gratis keuses het om dit by staatshospitale en klinieke te doen.
legal abortion options muthuphei says women who want to end their pregnancy have safe and free options to do so at public clinics and hospitals.
0.92051
3,192
raadpleeg jou gesondheidsorgwerker as jy steeds simptome het.
if you still have symptoms, seek advice from your healthcare professional.
0.658229
994
deur onsself aan n samelewing wat op die erkenning van menseregte gegrond is, te verbind, word daar van ons vewag om dié twee regte bo alle ander te stel.
by committing ourselves to a society founded on the recognition of human rights we are required to value these two rights above all others.
0.796991
464
dit is dus verontrustend hoe die onlangse gevalle van sentiment teen buitelanders in dele van die land n weerklank is van daardie verlede van apartheid.
it is therefore deeply disturbing how the recent incidents of antiforeigner sentiment in parts of the country echo our apartheid past.
0.864649
2,988
die indiensnemingstimulus gaan nie oor vae verpligtinge vir eendag in die toekoms nie, maar oor werk wat hier en nou geskep word.
the employment stimulus is not about vague commitments for some time in the future, but about jobs being created right here and now.
0.808317
1,336
in die vervoersektor het ondoeltreffendheid in haween spoorvervoer ons vermoë om goedere uit te voer, ernstig geknou.
in the transport sector, inefficiencies in port and rail have severely affected our ability to export goods.
0.829873
3,048
die sapd het ook deur middel van sy nasionale ingrypingseenhede begin vordering maak in die bestryding van georganiseerde misdaad, insluitend dwelmsindikate, bendes en onwettige mynbedrywighede.
through its national inter vention units, the saps has also been making progress in combating organised crime, including drug syndicates, gangs and illegal mining.
0.856465
3,465
landbougrond is die hoof steun van ons natuurlike hulpbronbasis.
agricultural land is the mainstay of our natural resource base.
0.887896
1,236
moontlike waarskuwingste kens vir selfmoord sluit in:l praat oor beëindiging van hulle lewe, om te sterf of selfmoord.
possible suicide warning signs include: talking about ending one's life, dying or suicide.
0.871779
2,293
ons het die ondersoekdi rektoraat in die nasionale vervolgingsowerheid gevorm om ernstige gevalle van korrupsie aan te spreek en die spesiale tribunaal om die spesiale ondersoekeenheid (soe) in staat te stel om gesteelde fondse makliker te herwin.
we set up the investigating directorate in the national prosecuting authority to deal with serious corruption and the special tribunal to enable the special investigating unit (siu) to more easily recover stolen funds.
0.891665
3,488
wees voorbereid op terugslae.
be prepared for setbacks.
0.882807
212
en daar is altyd 'n kans dat die siekte weer sal opvlam.
and there is always a chance of a resurgence of the disease.
0.8258
1,036
die meeste is op die been gebring deur vroue in die gemeen skap wat ouers wou help ondersteun wie se kinders versorg moet word terwyl hulle by die werk is.
most were started by women in the community to support parents who need their children to be cared for when they are at work.
0.851
3,676
arendse het in die klein weskaapse dorpie beaufortwes grootgeword.
arendse grew up in the small western cape town of beaufort west.
0.860075
900
ons werk egter saam met handelsvennote, asook vennote in die arbeidsektor en die burgerlike samelewing, hard daaraan om soveel moontlik inentings te bekom.
but we are hard at work with partners in business, labour and civil society to make this happen.
0.744692
1,509
dit is noemenswaardig dat die ekonomiese herkonstruksieen herstelplan wat ons laasjaar in oktober aangekondig het, gebaseer is op die breë konsensus onder alle maatskaplike vennote rakende die aksies wat geneem moet word om die ekonomie te herbou.
significantly, the economic reconstruction and recovery plan that we announced in october last year is based on broad consensus among all social part ners on the actions needed to rebuild the economy.
0.853
1,517
"help jou kind om kreatiewe maniere te kry om liefde teenoor hulle vriende te betoon sonder om naby aan mekaar te gaan en aan mekaar te raak.
"help your child find creative ways to show affection to their friends, without going close and touching each other.
0.873688
741
kleinsake versoek om aansoek te doen om steun nosihle shelembe die minister van kleinsakeontwikkeling, stella ndabeniabrahams, het kleinsakeondernemings in townships en landelike gebiede aangemoedig om deur die townshipen landelike entrepreneurskapprogram (oftewel trep) aansoek te doen om steun.
small business urged to apply for support nosihle shelembe the minister of small business development, stella ndabeniabra hams, has encouraged small businesses in townships and rural areas to apply for support through the township and rural entrepreneurship programme (trep).
0.933259
3,337
die nuwe kanale sluit in n selfoontoepassing (app), ussd en whatsapp, waar n mens onder meer aansoek kan doen vir nsfasfinansiering, die aansoekstatus kan volg en aansoeke kan kanselleer – wat normaalweg via die webportaal gedoen moes word.
the new channels include a mobile app, ussd and whatsapp where one can apply for nsfas funding, track application status and cancel applications, amongst other things.
0.860295
3,622
indien die klagte na 30 dae steeds onopgelos is, kan jy n klagte by die beregtigerskantoor inhandig," verduidelik ramabulana.
if, after 30 days, your issues remain unresolved, you can submit a complaint to the ombud," explains ramabulana.
0.860572
2,540
in plaas daarvan dat hul le hul lot betreur, werk die mediabedryf egter hard om besigheidsmodelle te verfyn, om innovering aan te dryf en soveel personeel as moontlik te behou.
instead of lamenting their fate, however, the media industry is working hard to refine business models, to drive innovation and to retain staff as much as possible.
0.866367
1,206
daar moet minstens twee materiaalmaskers per persoon wees sodat een gewas kan word en daar een skoon masker vir gebruik is.10.
you must have at least two cloth masks per person so you will be able to wash one and have a clean one ready for use.10.
0.85368
509
"indien die verspreiding van die infeksie ondanks ons ingrypings nie beheer word nie en die gevaar ontstaan dat ons gesondheidsgeriewe oorweldig kan word, kan enige deel van die land weer na vlak 4 of 5 terugkeer, het hy gesê.
"should it be necessary, any part of the country could be returned to alert levels 4 or 5 if the spread of infection is not contained despite our interventions and there is a risk of our health facilities being overwhelmed," he says.
0.77519
597
soos wat die regering werk om die polisie van die nodige hulpbronne, opleiding en begroting te voorsien om hul werk te doen, doen ek n beroep op alle suidafrikaners om hul deel te doen en op te tree om ons strate en gemeenskappe misdaadvry te hou.
as government works to provide the police with the necessary resources, training and budgets to perform their work, i call on all south africans to join the effort to keep our streets and communities free of crime.
0.897313
3,484
werknemers kan in die meeste gevalle terugkeer werk toe sonder om weer getoets te word as: hulle 10 dae van verpligte kwarantyn of selfisolasie voltooi het.
in most cases, employees can return to work without testing again if: they have completed 10 days of mandatory quarantine or selfisolation.
0.908063
981
gratis opleiding die cipc het ook onlangs n gratis aanlyn opleidingsplatform, learnibiz, bekendgestel om klein, medium en mikroondernemings se di rekteure en entrepreneurs te help om hulle kapasiteit uit te brei om suksesvolle besig hede te bestuur terwyl daar verseker word dat hulle aan die nodige wetlike vereistes voldoen.
free training the cipc also recently launched free online training platform learnibiz to help small, medium and micro enterprise directors and entrepreneurs build their capacity to run successful businesses, while ensuring they comply with the legal requirements.
0.927307
2,677
as n waterskaarsland lê suidafrika onder die 30 droogste lande in die wêreld.
as a water scarce country, south africa ranks among 30 driest countries in the world.
0.880034
3,695
ons geniet niks meer as om in robuuste gesprekke oor aktuele sake met ons regerings en ons medeburgers te tree nie.
we enjoy nothing more than robust engagement with our government and among ourselves on the burning issues of the day.
0.7737
518
makhanda het aanvanklik een of twee sigarette per dag gerook, maar dit het metter tyd meer geword.
makhanda initially smoked one or two cigarettes a day, but this increased over time.
0.922164
1,907
die land se klinieke en hospitale ervaar ook landwyd n tekort aan personeel.
across the country clinics and hospitals are facing staff shortages.
0.784531
767
"ons het tydens die inper kingstydperk baie wenke per epos ontvang.
"during the lockdown we received a lot of tipoffs through email.
0.692923
2,510
na meer as n dekade van elektrisiteitstekorte voel suidafrikaners na regte gefrustreerd en kwaad.
after more than a decade of electricity shortages, south africans are right to feel frustrated and angry.
0.899938
3,351
die aansoekvorm is op die departement van kleinsakeontwikkeling se webwerf beskikbaar.
you can find the application form on the department of small business development’s website.
0.73143
421
the new building, donated recently is an additional blessing for the centre.
the new building, donated recently is an additional blessing for the centre.
1
123
dit sluit in wetlike beper kinge op die neem van foto’s van nasionale sleutelpunte, of verslaggewing oor sake met betrekking tot staatsvei ligheid.
this includes legal injunctions against taking images of national key points or reporting on matters involving state security.
0.841452
1,886
sowat 17 000 mense werksaam by die staat, op beide nasionale en provinsiale vlak, het aansoeke ingedien met die doel om hul salarisse aan te vul met geld wat vir die behoeftiges bestem is.
some 17,000 people employed at national and provincial government submitted applications in a bid to top up their salaries with money meant for the poor.
0.849246
2,419
ons moet seker maak dat hierdie verligtingsmaatreels n stewige basis vorm vir die breër herstel van die ekonomie sonder om die land verder in die skuld te dompel.
we need to make sure that these relief measures provide a firm foundation for a broader recovery without driving the country deeper into debt.
0.870993
1,632
dit sou baie beteken het, aangesien ek die eerste een in my gesin sou gewees wat ’n graad het.
it would have meant a lot considering that i was going to be the first graduate in my family.
0.736079
819
dit is egter duidelik dat daar baie meer is wat ons, as regering en samelewing, moet doen.
yet, there is clearly much more that we need to do, as government and as a society.
0.854466
100
die minister het tydens die onlangse shetradeszajeugseminaar in pretoria gesê dat die maksimumwaarde van trep r1 miljoen beloop, met n toelaag as een komponent en n lening as die ander komponent.
addressing the shetradesza youth seminar held recently in pretoria, the minister said the maximum value of trep stands at r1 million, with one com ponent being a grant and the other a loan.
0.880669
3,339
as jy besluit dat onthouding en om seks uit te stel nie die beste keuses vir jou is nie en jy eerder nie wil wag nie, moet jy tyd maak om oor beskerming te leer, insluitend voorbehoeding, wat beteken jy gebruik n metode (meganies of chemies) om swangerskap te verhoed.
if you decide that abstinence and delaying sex are not the best decisions for you and you would rather not wait, take the time to learn about protection, including contraception, which is using a method (mechanical or chemical) to prevent pregnancy.
0.888239
1,283
daar is tussen die 2019 en 2022 boekjare 554 verdag tes in hegtenis geneem vir korrupsie, waarvan 142 skuldig bevind is.
between the 2019 and 2022 financial years, 554 suspects were arrested for corruption, of which 142 were convicted.
0.884547
3,508
ons laat nie afwesigheid sonder n geldige rede toe nie en het geen persone wat uitval nie.
we don’t allow absenteeism, without a valid reason, and we have no dropouts.
0.772247
2,890
landbou is my passie vandat ek jonk is en ek het nooit gedink dat ek iets anders sou doen nie."dr.
agriculture has been my passion since i was young and i never imagined myself doing anything else.
0.841346
3,317
aansoekers moet toestemming gee dat hul persoonlike inligting deur 'n derde party gekontroleer mag word; as hulle nie daartoe instem nie, sal hulle nie toe gelaat word om met die aansoekproses voort te gaan nie.
the applicant must give consent for their personal information to be checked by a third party and if they do not agree to this, they will not be allowed to continue with the application process.
0.924799
1,103
as ek kyk na hoe suidafrikaners van meet af op die krisis reageer het, vandat die eerste koronageval op eie bodem bevestig is, twyfel ek nie vir n oomblik dat ons die deursettingsvermoë, dissipline en vermoëns het om die virus te klop nie.
if i look at how south africans responded to this crisis from the moment the virus arrived on our shores, i have no doubt that we have the resilience, discipline and ability to defeat this disease.
0.864572
1,499
"hy het almal bedank wat tot die fonds bygedra het, waaronder sommige parlementslede en ander inisiatiewe ter ondersteuning van diegene wat deur die pandemie geraak is.
"he thanked everyone who contributed to the fund, including some members of parliament, and other initiatives to support those affected by the pandemic.
0.897034
2,795
die bekendstelling van nuwe spektrum sal konnektiwiteit verbeter en die koste van breëband afbring.
the release of new spectrum will improve connectivity and bring down broadband costs.
0.885004
3,033
dog, selfs in die donker nag van beurtkrag, is en moet daar n einde aan ons energiekrisis in sig wees.
yet, even in the darkness of load shedding there is and must be an end in sight to our electricity crisis.
0.850843
3,538
hou kinders binne of in die koelte, trek vir hulle ligte klere aan en vee hulle lyfi es met 'n klam lap af om hulle koel te hou.
keep children indoors or in the shade, dress them in light clothing and wipe them down with a damp cloth to help them stay cool.
0.89495
1,421
dit sal volgende jaar twee dekades wees sedert die wet op breedgebaseerde swart ekonomiese bemag tiging, wat die raad gevestig het, goedgekeur is.
next year, it will be two decades since the broadbased black economic empowerment (bbbee) act – which established the council – was passed.
0.861397
3,144
wanneer invorderingstel sels van inkomstebelasting en die ondersteunende wetgewing effektief, ongekompliseerd en billik is, dien dit as aansporing vir groter voldoening.
when tax revenue collection systems and their supporting legislation are efficient, uncomplicated and equitable, it incentivises greater compliance.
0.890326
2,927
diegene wat matige tot ernstige simptome gehad het, medies ondersoek is.
those who had moderate or severe symptoms undergo a medical evaluation.
0.786768
982
dit is waarom die staat van inperking geleidelik en versigtig verslap moet word.
that is why the easing of the lockdown needs to be gradual and cautious.
0.82339
456
ons verskaf, bykomend tot die uitbreiding van staatsindiensneming, ook ondersteuning aan werklose jeug om hulle vir indiensneming voor te berei, hulle meer aanstelbaar te maak en hulle met geleenthede te skakel.
in addition to expanding public employment, we are providing support to unemployed young people to prepare them for work, make them more employable and connect them to opportunities.
0.799861
2,821
die beheer van migrasie is die verantwoordelikheid van die regering.
controlling migration is the responsibility of government.
0.881034
3,014
n persoon kan n saak vir beslegting verwys d. m. v. bemiddeling, versoe ning of arbitrasie, as n alternatief om hof toe te gaan.
a person may refer a matter for resolution by mediation, conciliation or arbitration, as an alternative to going to court.
0.852001
2,688
ja, dit is die hartseer nagevolge van 'n gebroke en ongelyke verlede.
yes, these are the residual effects of a fractured and unequal past.
0.814453
381
gegewe die onvoor spelbaarheid van die dienslewering deur eskom se stelsel steenkoolaange drewe kragstasies sal ons beurtkrag nie oor die kort termyn kan uitskakel nie.
given the unpredictable performance of eskom’s fleet of coalfired power stations, we will not be able to eliminate load shedding in the short term.
0.78371
3,540
ons is ook dank verskuldig aan die talle individue, waarvan sommige onbekend is, wie se optrede in die eerste plek tot die totstandkoming van die kommissie gelei het.
we also owe a debt of gratitude to the many individuals, some of whom remain unknown, whose actions led to the establishment of the commission in the first place.
0.814765
2,256
malinga het n bcomhonneursgraad in lo gistieke bestuur aan die universiteit van johannesburg behaal en in februarie 2021 haar loopbaan by shoprite as leerlingbestuurder by die verspreidingsentrum begin.
malinga obtained a bcom honours degree in logistics management at the university of johannesburg and started her career with shoprite as a distribution centre trainee manager in february 2021. she was recently promoted to store replenishment analyst.
0.859754
3,404
die meeste mense wat matig siek word sal binne n week nadat die eerste simptome begin het, beter voel, maar dit is belangrik om jou simptome noukeurig dop te hou.
most people with mild illness will start feeling better within a week of the first symptoms, but it’s important to monitor your symptoms carefully.
0.842282
1,010
toe ek in oktober 2019 durban besoek het, het baie plaaslike besighede en gebruikers van die hawe hul besorgdheid oor die werksver rigting van die durbanhawe met my gedeel.
when i visited durban in october 2019, many local businesses and port users raised concerns with me about the performance of the durban port.
0.834862
1,825
die begroting van februarie 2022 het n 30% toename van r812 miljard in besteding op openbare infrastruktuur oor die vol gende drie jaar getoon, in vergelyking met r627 mil jard oor die afgelope drie jaar.
the february 2022 budget outlined a 30% increase in spending on public infrastructure over the next three years to r812 billion, compared to r627 billion over the past three years.
0.905232
3,790
as ouers, onderwysers, be heerliggame en die regering is ons dit eens dat geen skool moet heropen totdat al die nodige voorsorgmaatreëls in gereedheid is nie.
as parents, teachers, governing bodies and government, we are in agreement that no school should reopen until all the necessary precautions are in place.
0.930396
662
tog is dit moontlik om n omgewing vol begrip, liefde en aanvaarding te skep waarin jou kind kan groei en kan glo in hul vermoëns om sukses te behaal.
according to epilepsy south africa, parents could be concerned about their child’s future and find epilepsy difficult to accept or talk about.
0.648734
1,533
ons inskakeling by die bricslande in 2010 was n mylpaal in ons strewe om ons eie nasionale ontwikkelings prioriteite te bevorder deur sterker bande te smee met die belangrike ontluikende ekonomieë van brasilië, rus land, indië en china.
joining the brics group of countries in 2010 was a milestone in our quest to advance our own national development priorities by forging stronger ties with the important emerging economies of brazil, russia, india and china.
0.919726
2,345
brood en graanprodukte het 11.2% toegeneem sedert junie 2021, vanaf 8.4% in mei vanjaar toe die verbruikersprysindeks (vpi) met 1.1% toegeneem het.
bread and cereal products have increased by 11.2% since june 2021, up from 8.4% in may this year, when the consumer price index (cpi) increased by 1.1%.
0.918138
3,439
die sand behou die hitte vir ure.
the heat stays in the sand for hours.
0.768041
2,086
die kos word deur werklose persone in die gemeenskap gekook wat deur die skool se beheerliggaam (sbl) aangewys word.
the food is cooked by unemployed members of the community, who are appointed by the school governing body (sgb).
0.825213
2,885
meer as 400 mense in kzn het hul lewens verloor en baie mense word vermis.
more than 400 people have lost their lives in kzn and many people are missing.
0.894587
2,971
die toekennings vier skole se voedingsprogramme deur na hulle higiëneen veiligheidspraktyke, voedsame maaltye, groentetuine en voedingsopvoeding te kyk.
the awards celebrate schools’ nutrition programmes by looking at their hygiene and safety practices, nutritious meals, food gardens and nutrition education.
0.875345
2,882
een van die belangrikste verbeterings is in die energiesektor.
one of the most important reforms is in the energy sector.
0.868513
2,097
as ’n mens dit in die hande kon kry, was dit baie duur; die regering het daarom ’n tender vir die vervaardiging van ventilators uitgereik," sê sanne.
where you could get them, they were very expensive so government issued a tender for the production of ventilators," says sanne.
0.881906
845