sentence1
stringlengths
4
195
sentence2
stringlengths
2
197
guid
int64
0
2.43k
lang1
stringclasses
1 value
lang2
stringclasses
23 values
In watter straat?
На какой улице?
166
af
ru
Die hond het oor die heining, in die tuin ingespring.
Собака перепрыгнула через забор в сад.
110
af
ru
Hy is 'n gentleman.
Он джентльмен.
41
af
ru
Jy sal nooit weet as jy nie probeer nie.
Ты никогда не узнаешь, если не попробуешь.
214
af
ru
Wat is vandag se datum?
Какое сегодня число?
35
af
ru
Ek kan nie nou aan sy naam dink nie.
Сейчас мне не приходит в голову как его звали.
6
af
ru
Ons het wyn.
У нас есть вино.
98
af
ru
Waar is die bank?
Где банк?
37
af
ru
Ek het 'n droeë vel.
У меня сухая кожа.
44
af
ru
Tom is my kollega.
Том - мой коллега.
112
af
ru
Luister.
Слушай.
111
af
ru
Ek het jou gister gesien.
Я тебя вчера видел.
87
af
ru
Ons kat is in die kombuis.
Наша кошка на кухне.
86
af
ru
Ek eet sop.
Я ем суп.
227
af
ru
Gaan asseblief vinniger.
Пожалуйста, иди быстрее.
206
af
ru
Jy sal nie dit kan doen sonder my nie.
Ты не сможешь сделать это без меня.
139
af
ru
Laat Tom bestuur.
Пусть машину ведёт Том.
222
af
ru
Waar is die naaste bakkery?
Где ближайшая булочная?
182
af
ru
Ek moet my ma help.
Я должен помочь своей матери.
65
af
ru
Hy is beter as ek.
Он лучше, чем я.
102
af
ru
Hy kon nie kom nie, omdat hy siek was.
Он не мог прийти, так как был болен.
60
af
ru
Dit is die kamer waar die lyk gevind is.
Это та комната, где было найдено тело.
104
af
ru
Sy wil dans.
Она хочет танцевать.
50
af
ru
Die beste raad is dié van jou pa.
Лучший совет тот, что даёт ваш отец.
136
af
ru
Tom sal jou help.
Том поможет тебе.
120
af
ru
Baie dankie!
Большое спасибо!
28
af
ru
Hy is my broer.
Он мой брат.
47
af
ru
Sy broer woon in die buiteland.
Его брат живёт за границей.
184
af
ru
Niks is heilig nie.
Ничто не свято.
97
af
ru
Dit is die gebou waar my pa werk.
Это здание, где работает папа.
49
af
ru
Hy hardloop.
Он бежит.
53
af
ru
Die bome was deur hulle geplant.
Эти деревья посадили они.
24
af
ru
Die nommer is beset.
Номер занят.
185
af
ru
Ons moet net baie hard werk.
Мы просто должны работать очень усердно.
180
af
ru
Het jy papier?
У тебя есть бумага?
167
af
ru
Ek is elke nag dors.
Каждую ночь у меня жажда.
194
af
ru
Waar is dit nou?
Где это сейчас?
179
af
ru
Sy verkoop blomme.
Она продаёт цветы.
92
af
ru
Is julle dors?
Вы хотите пить?
141
af
ru
Die hond is dood.
Пёс мёртв.
39
af
ru
Ek kort jou hulp.
Мне нужна ваша помощь.
17
af
ru
Sy het my vertel hoe verkeerd dit was om te steel.
Она рассказала мне, как нехорошо воровать.
18
af
ru
Het jy 'n kar?
У тебя есть автомобиль?
70
af
ru
My oom is gediagnoseer met bloedkanker.
Моему дяде был поставлен диагноз лейкемия.
55
af
ru
Die hysbak werk nie vandag nie.
Сегодня лифт неисправен.
91
af
ru
Jy het botter.
У тебя есть масло.
186
af
ru
Twee klein bottels, asseblief.
Две маленькие бутылки, пожалуйста.
160
af
ru
Jy is swanger.
Ты беременна.
93
af
ru
Jy het reeds vergeet.
Ты уже забыл.
128
af
ru
Ek het 'n bierbuik.
У меня пивной живот.
226
af
ru
Kan jy jou kar beweeg asseblief?
Вы можете переместить ваш автомобиль, пожалуйста?
16
af
ru
Jy kan my kar gebruik as jy wil.
Если хочешь, можешь воспользоваться моей машиной.
19
af
ru
Saterdag is my pa oop.
Мой отец свободен в субботу.
21
af
ru
Ek kan nie nou aan sy naam dink nie.
Сейчас я не могу вспомнить его имя.
5
af
ru
Sy kyk na ons.
Она на нас смотрит.
146
af
ru
Tom het nie verlaat nie.
Том не ушёл.
123
af
ru
Goeie môre.
Доброе утро.
76
af
ru
Lees jy Tom se blog?
Ты читаешь блог Тома?
149
af
ru
Ek wil nie baie vroeg trou nie.
Я не хочу жениться слишком рано.
101
af
ru
Sy het 'n huis by die see.
У неё есть дом у моря.
67
af
ru
Het u 'n oomblik?
У вас есть минутка?
153
af
ru
Hierdie is my rekenaar.
Это мой компьютер.
119
af
ru
Maak die bottel oop.
Откройте бутылку.
159
af
ru
Tom sal jammer wees.
Том будет сожалеть.
208
af
ru
Snags is alle katte grou.
Ночью все кошки серы.
57
af
ru
Het jy sap gekoop?
Ты купила сок?
197
af
ru
Tom ken die stelsel.
Том знает систему.
175
af
ru
Dit is beset.
Занято.
103
af
ru
My Fraans is sleg.
Мой французский плох.
205
af
ru
Die hond is dood.
Собака мёртвая.
88
af
ru
Tom lees 'n artikkel oor die sonnestelsel.
Том читает статью о Солнечной системе.
225
af
ru
Sy hou van wyn.
Ей нравится вино.
31
af
ru
Sy broer is verlede maand oorlede.
Его брат скончался прошлым месяцем.
14
af
ru
Ek verstaan nie.
Я не понимаю.
0
af
ru
Haar toespraak was uitmuntend.
Ее речь превосходна.
7
af
ru
Ek het laas nag hier aangekom.
Я прибыл сюда вчера.
26
af
ru
Appels is gewoonlik groen, geel of rooi.
Яблоки обычно бывают зеленые, желтые или красные.
137
af
ru
Tom het skoon van my vergeet.
Том полностью забыл обо мне.
215
af
ru
Praat jy Engels?
Ты говоришь по-английски?
77
af
ru
Hy is 'n onderwyser.
Он учитель.
58
af
ru
Wat 'n mooi dag!
Какой прекрасный день!
74
af
ru
Ek het botter.
У меня есть масло.
187
af
ru
Wat is die verskil?
В чём разница?
51
af
ru
Dis nie normaal nie.
Это ненормально.
122
af
ru
Hy is Taro se broer.
Он брат Таро.
79
af
ru
Gee my vandag se koerant.
Дайте мне сегодняшнюю газету.
94
af
ru
Hy woon in Kioto.
Он живёт в Киото.
63
af
ru
Ek het broers.
У меня есть братья.
80
af
ru
Tom het kom kuier.
Том пришёл в гости.
223
af
ru
Ek is 'n vry man.
Я свободный человек.
40
af
ru
Die botter ruik goed.
Масло хорошо пахнет.
189
af
ru
Maak die bottel oop.
Открой бутылку.
158
af
ru
Tom sal nie bely nie.
Том не сознается.
210
af
ru
Los volgende Saterdag middag oop asseblief.
Пожалуйста, не занимай ничем свой день в следующую субботу.
9
af
ru
Jim is geneig om te vêr te gaan.
Джим склонен заходить слишком далеко.
11
af
ru
Is die bank oop?
Банк открыт?
82
af
ru
Tom sal pret hê.
Том повеселится.
209
af
ru
Piesangs is geel.
Бананы жёлтые.
85
af
ru
Het julle 'n selfoon?
У вас есть мобильник?
100
af
ru
Dit was 'n vogtige, grou somer dag aan die einde van Junie.
Det var en fuktig, grå sommardag i slutet av juni.
0
af
sv