tokens
sequence
ner_tags
sequence
[ "Indien", "'n", "persoon", "enige", "ongemagtigde", ",", "skadelike", "of", "kwaadwillige", "kode", "by", "hierdie", "webwerf", "aflewer", "of", "probeer", "aflewer", ",", "of", "probeer", "om", "ongemagtigde", "toegang", "tot", "enige", "bladsy", "op", "hierdie", "webwerf", "te", "verkry", ",", "sal", "'n", "kriminele", "klag", "teen", "daardie", "persoon", "gelê", "word", "en", ",", "indien", "die", "GCIS", "of", "enige", "openbare", "liggaam", "enige", "skade", "of", "verlies", "sou", "ly", ",", "sal", "siviele", "skadevergoeding", "geëis", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "verwelkom", "dit", "dat", "derde", "partye", "van", "hulle", "webwerwe", "af", "skakels", "voorsien", "na", "die", "inligting", "wat", "die", "GCIS", "op", "hierdie", "bladsye", "bied", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Alle", "persone", ",", "sakeondernemings", ",", "entiteite", "of", "webwerwe", "word", "egter", "uitdruklik", "verbied", "om", "enige", "bladsy", "op", "hierdie", "webwerf", ",", "insluitende", "die", "tuisbladsy", ",", "op", "enige", "wyse", "te", "raam", "tensy", "hulle", "vooraf", "skriftelike", "toestemming", "daartoe", "van", "die", "GCIS", "verkry", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0 ]
[ "Geskakelde", "webwerwe", "of", "bladsye", "is", "nie", "aan", "die", "GCIS", "se", "beheer", "onderhewig", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Indien", "'n", "gebruiker", "enige", "vrae", "of", "kommer", "het", "oor", "hierdie", "privaatheidsverklaring", "of", "die", "gebruiker", "se", "privaatheid", "terwyl", "hierdie", "webwerf", "gebruik", "word", ",", "kan", "dit", "met", "behulp", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "aan", "GCIS", "gestuur", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0 ]
[ "Persoonlike", "inligting", "word", "slegs", "vir", "beperkte", "doeleindes", "gebruik", ",", "soos", "wanneer", "'n", "gebruiker", "op", "die", "webwerf", "registreer", "om", "te", "vra", "dat", "inligting", "oor", "GCIS", "se", "belangstellingsvelde", "voortaan", "aan", "hom", "of", "haar", "gestuur", "moet", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Wanneer", "'n", "gebruiker", "kies", "om", "aanlyn", "te", "registreer", "vir", "'n", "gebeurtenis", "waarvoor", "die", "GCIS", "die", "gasheer", "is", ",", "sal", "die", "GCIS", "die", "inligting", "wat", "die", "gebruiker", "indien", ",", "gebruik", "om", "op", "die", "gebruiker", "se", "versoek", "te", "reageer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hoewel", "die", "GCIS", "gebruikers", "se", "inligting", "mag", "verskaf", "aan", "diensverskaffers", "wat", "inligting", "namens", "hom", "hanteer", ",", "sal", "hy", "hierdie", "inligting", "gewoonlik", "nie", "vir", "sekondêre", "of", "verwante", "doeleindes", "aan", "derde", "partye", "of", "ander", "openbare", "entiteite", "bekendmaak", "nie", ",", "tensy", "die", "teendeel", "by", "die", "versamelingspunt", "aan", "die", "gebruiker", "meegedeel", "is", "." ]
[ 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Persoonlike", "inligting", "kan", "internasionaal", "via", "die", "GCIS", "of", "na", "derdepartye", "oorgesend", "word", "vir", "die", "doeleindes", "wat", "hierbo", "vermeld", "is", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Deur", "inligting", "via", "hierdie", "webwerf", "aan", "die", "GCIS", "te", "verstrek", ",", "stem", "die", "gebruiker", "tot", "sodanige", "inligtingsoordrag", "toe", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Indien", "persoonlike", "inligting", "na", "hierdie", "webwerf", "gestuur", "is", ",", "kan", "gebruikers", "wat", "hulle", "persoonlike", "inligting", "wil", "hersien", ",", "dit", "doen", "deur", "by", "wyse", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "so", "'n", "hersiening", "aan", "te", "vra", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Gebruikers", "wat", "enige", "probleem", "ondervind", "om", "toegang", "tot", "hulle", "profiele", "te", "verkry", "of", "wat", "'n", "afskrif", "van", "hulle", "persoonlike", "inligting", "wil", "aanvra", ",", "moet", "deur", "middel", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "met", "die", "webadministrateur", "in", "verbinding", "tree", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Niks", "wat", "hierin", "vervat", "is", ",", "skep", "'n", "kontrak", ",", "of", "probeer", "'n", "kontrak", "of", "ooreenkoms", "skep", ",", "tussen", "die", "GCIS", "en", "enige", "gebruiker", "wat", "die", "webwerf", "besoek", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "vir", "gebruik", "stel", "die", "hele", "professionele", "of", "ander", "verhouding", "tussen", "die", "BCIS", "en", "die", "gebruiker", "van", "hierdie", "webwerf", "daar", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Versuim", "van", "die", "GCIS", "om", "enige", "reg", "of", "bepaling", "(", "voorskrif", ")", "van", "hierdie", "bepalings", "en", "voorwaardes", "van", "gebruik", "uit", "te", "oefen", "of", "af", "te", "dwing", ",", "sal", "in", "geen", "opsig", "neerkom", "op", "afstanddoening", "van", "sodanige", "regte", "of", "bepalings", "(", "voorskrifte", ")", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Regeringskommunikasie-", "en", "-inligtingstelsel", "(", "GCIS", ")", ",", "'n", "nasionale", "staatsdepartement", "van", "die", "Republiek", "van", "Suid-Afrika", ",", "soos", "verteenwoordig", "deur", "die", "Hoof-", "Uitvoerende", "Beampte", "van", "die", "GCIS", "." ]
[ 3, 4, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 6, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 0, 0, 3, 0 ]
[ "In", "sekere", "gebiede", "voorsien", "die", "nasionale", "energieverskaffer", ",", "Eskom", ",", "die", "elektrisiteit", "regstreeks", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "'n", "Vooruitbetaalde", "rekening", "beteken", "dat", "jy", "op", "eie", "koste", "eenhede", "(", "kWh", "/", "kl", ")", "aankoop", "en", "slegs", "soveel", "eenhede", "mag", "gebruik", "as", "wat", "jy", "gekoop", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "FIFA-rang", ":", "85", "." ]
[ 7, 0, 0, 0 ]
[ "Volgens", "dr", "Eloff", "is", "dit", "een", "van", "die", "NWU", "se", "strategiese", "prioriteite", "om", "navorsing", "en", "inovasie", "te", "optimaliseer", "en", "daardeur", "'n", "gebalanseerde", "onderrig-navorsingsinstelling", "te", "word", "." ]
[ 0, 1, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "is", "hoekom", "die", "Suid-Afrikaanse", "Departement", "van", "Arbeid", ",", "asook", "regerings", "wêreldwyd", ",", "wette", "opgestel", "het", "om", "die", "gesondheid", "en", "veiligheid", "van", "werknemers", "en", "enigiemand", "wat", "'n", "werksomgewing", "betree", ",", "te", "beskerm", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "(", "www.unisa.ac." ]
[ 0, 7 ]
[ "Indien", "die", "aansoeker", "selfwerksaam", "is", "(", "byvoorbeeld", ",", "haarkapper", "-", "werk", "van", "die", "huis", "af", ")", ",", "moet", "dit", "in", "paragraaf", "D", "16", "aangedui", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0 ]
[ "Sy", "dogter", "help", "hom", "met", "die", "administrasie", "en", "ander", "finansiële", "sake", "op", "die", "plaas", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Vierdens", ",", "en", "miskien", "van", "die", "grootste", "waarde", "in", "hierdie", "opsig", ",", "aanvaar", "ons", "dat", "wat", "die", "beskuldigdes", "gedoen", "het", ",", "hulle", "in", "die", "bona", "fide", "geloof", "in", "die", "Orde", "Boerevolk", "se", "saak", "en", "doelstellings", "gedoen", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "MAPPP", "Seta", "het", "R35", "000", "per", "student", "vir", "die", "kursus", "bygedra", "." ]
[ 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Twee", "gedenkmedaljes", "is", "ook", "toegeken", "aan", "personeel", "in", "die", "Skool", "vir", "Omgewingswetenskappe", "en", "-ontwikkeling", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 4, 0 ]
[ "Leon", "Wessels", ",", "lid", "van", "die", "Menseregtekomitee", "en", "voorsitter", "van", "die", "raad", "van", "die", "voormalige", "Potchefstroomse", "Universiteit", "en", "dr", "." ]
[ 1, 2, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0 ]
[ "Daar", "is", "'n", "sentrale", "depot", "vir", "alle", "TRV-middels", ",", "wat", "van", "5", "Julie", "2004", "af", "funksioneer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0 ]
[ "Volgens", "prof", "LJ", "Grobler", "van", "die", "Skool", "vir", "Meganiese", "Ingenieurswese", ",", "bewerkstellig", "die", "FabLab", "'n", "nuwe", "dimensie", "in", "ingenieurswese", "en", "dui", "die", "vestiging", "daarvan", "op", "die", "innoverende", "gees", "van", "die", "Universiteit", "." ]
[ 0, 1, 2, 2, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0 ]
[ "In", "ons", "verbintenis", "tot", "die", "bou", "van", "'n", "provinsie", "van", "wêreldgehalte", "is", "ons", "besig", "om", "die", "glans", "van", "ruwe", "diamante", "in", "gemeenskappe", "en", "gebiede", "soos", "Khayelitsha", ",", "Mitchells", "Plain", "en", "die", "Karoo", "te", "ontdek", "en", "te", "ontsluit", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 6, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Gebruik", "houers", "met", "veiligheids-skroefdeksels", "vir", "dié", "produkte", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Foto", "109", "." ]
[ 7, 8, 0 ]
[ "of", "die", "SA", "Poskantoor", "enige", "planne", "het", "om", "die", "getal", "posbusse", "in", "dié", "gebied", "te", "vermeerder", ";", "so", "nie", ",", "waarom", "nie", ";", "so", "ja", ",", "wat", "die", "tersaaklike", "besonderhede", "is", "?" ]
[ 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "glo", "dus", "dat", "die", "voorwaardelike", "gratis", "lisensiëring", "van", "die", "staat", "se", "outeursreg", "op", "materiaal", "wat", "deursigtigheid", "bevorder", ",", "deur", "die", "Grondwet", "vereis", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0 ]
[ "Beperkte", "kommersiële", "oesterregte", "is", "in", "2002", "toegeken", "om", "'n", "paar", "voormalige", "bestaansgrondslagvissers", "te", "bemagtig", "wat", "vantevore", "verhoed", "is", "hulle", "bestaans-oeste", "te", "verkoop", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hulle", "is", "vanaf", "links", ":", "dr", "Paul", "Dijkstra", ",", "me", "Paula", "Clayton", ",", "me", "Rhoné", "Thompson", ",", "me", "Sam", "Stear", "en", "mnr", "Neil", "Black", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 0, 1, 2, 2, 0, 1, 2, 2, 0, 1, 2, 2, 0, 1, 2, 2, 0 ]
[ "Wat", "is", "'n", "Verdagte", "Voertuig", "/", "Persoon", "?" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "kos", "dus", "R24", "000", "meer", "om", "dieselfde", "R100", "000", "te", "leen", "vir", "'n", "ekstra", "vyf", "jaar", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Jimmy", "." ]
[ 1, 0 ]
[ "(", "Geen", "afwyking", "." ]
[ 0, 0, 0, 0 ]
[ "NS", ":", "Hierdie", "komitee", "is", "saamgestel", "uit", "verskeie", "rolspelers", ",", "wykskomitee", "lede", ",", "NICRO", ",", "Vakbonde", "asook", "die", "Departement", "van", "Gesondheid", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 7, 0, 0, 3, 4, 4, 0 ]
[ "Elke", "kind", "kry", "n", "mondstuk", "en", "word", "aangemoedig", "om", "mond", "tot", "mond", "asemhaling", "op", "die", "pop", "te", "oefen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Van", "die", "navorsing", "dui", "aan", "dat", "stofdeeltjies", "wat", "klein", "genoeg", "is", "om", "in", "te", "asem", ",", "'n", "kankerrisiko", "kan", "inhou", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dien", "'n", "kopie", "van", "die", "aansoeker", "se", "huweliksertifikaat", "in", ",", "indien", "van", "toepassing", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "U", "kan", "WoonBurger", "ook", "bel", "by", "tel", ".", "406", "2823", "." ]
[ 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0 ]
[ "As", "gevolg", "van", "wisselende", "klimaatsomstandighede", "en", "periodieke", "droogtes", "was", "water", "in", "die", "Nuy-omgewing", "van", "tyd", "tot", "tyd", "in", "oorvloed", ",", "maar", "meestal", "heeltemal", "ontoereikend", "en", "wisselvallig", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Lewensoriëntering-opvoeders", "wat", "wil", "deelneem", ",", "is", "welkom", "om", "prof", "Theron", "by", "(", "016", ")", "910", "3076", "/", "910", "3082", "te", "skakel", "of", "by", "Linda", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 7, 8, 8, 8, 8, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 1, 0 ]
[ "Koos", "is", "gebore", "in", "Paul", "Roux", ",", "op", "die", "plaas", "van", "Julius", "Bobbert", "." ]
[ 1, 0, 0, 0, 5, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0 ]
[ "Ek", "glo", "die", "name", "sal", "byval", "vind", "by", "die", "meeste", "mense", "in", "die", "Wes-Kaap", "en", "dat", "hulle", "trots", "sal", "wees", "op", "hul", "plaaslike", "hospitale", "sê", "Uys", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 0 ]
[ "b", "Los-&", "Seisoensarbeid", ":", "R", "504", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Gebruik", "die", "volgende", "lys", "van", "kodes", "ten", "einde", "hierdie", "gedeelte", "te", "voltooi", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Andersins", "moet", "jy", "aan", "die", "Departement", "van", "Binnelandse", "Sake", "bewys", "dat", "jy", "'n", "kombinasie", "van", "bates", "het", "wat", "'n", "maandelikse", "inkomste", "van", "R20", "000", "oplewer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Vul", "aansoekvorm", "BI-1738", "." ]
[ 0, 7, 8, 0 ]
[ "Scholtz", ",", "niet", "waar", "-", "uit", "Zuid-Afrika", "Ik", "heb", "reeds", "van", "prof", "." ]
[ 1, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "\"", "Sover", "bekend", "is", "dit", "die", "eerste", "keer", "dat", "ons", "kantoor", "'n", "toekenning", "tydens", "die", "galadinee", "by", "die", "Kongres", "ontvang", ",", "hoewel", "ons", "hantering", "van", "die", "administrasie", "van", "die", "beursaansoeke", "en", "kwaliteit", "van", "eise", "wat", "ingedien", "word", ",", "die", "afgelope", "paar", "jaar", "konstant", "as", "'", "uitstekend", "'", "gegradeer", "is", ",", "\"", "sê", "mnr", "Hefer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0 ]
[ "Vorm", "UI", "19", "met", "al", "jou", "besonderhede", "." ]
[ 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "As", "'n", "hegte", "span", "sal", "u", "nuwe", "Provinsiale", "Regering", "hom", "daarop", "toespits", "om", "dinge", "anders", "te", "doen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Vir", "bodnavrae", ",", "skakel", "gerus", "mnr", "Ebrahim", "Hardy", "by", "021", "483", "9149", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 0, 7, 8, 8, 0 ]
[ "Sy", "dink", "dierekarakters", "vind", "veral", "byval", "by", "kinders", "omdat", "jy", "nie", "polities", "korrek", "hoef", "te", "wees", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "'n", "Inspekteur", "van", "die", "Departement", "van", "Arbeid", "het", "gedurende", "'n", "inspeksie", "'n", "gassilinder", "gevind", "wat", "los", "staan", "in", "plaas", "van", "vasgeheg", "te", "wees", "teen", "die", "muur", "of", "'n", "pilaar", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "enige", "ander", "uitvoerende", "funksie", "te", "verrig", "waarvoor", "in", "die", "Grondwet", "of", "in", "nasionale", "wetgewing", "voorsiening", "gemaak", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ek", "het", "'n", "werkswyse", "met", "beide", "Georganiseerde", "Landbou", "en", "die", "Departement", "van", "Grondsake", "oor", "die", "hantering", "van", "klagtes", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dis", "interessant", "dat", "Kottler", "se", "besluit", "om", "oorsee", "te", "gaan", ",", "gemengde", "reaksie", "ontlok", "het", "-", "Gregoire", "Boonzaier", "was", "een", "van", "diegene", "wat", "vir", "Kottler", "in", "die", "bresse", "getree", "het", "toe", "laasgenoemde", "in", "die", "koerante", "gekritiseer", "is", "." ]
[ 0, 0, 0, 1, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Selepe", "is", "ook", "deur", "die", "nasionale", "literêre", "Sesotho-museum", "vereer", "." ]
[ 1, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0 ]
[ "Werkgewers", "wat", "vir", "belastingdoeleindes", "geregistreer", "is", ",", "moet", "hul", "bydraes", "aan", "die", "Suid-Afrikaanse", "Inkomstediens", "betaal", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0 ]
[ "KultuursakeOordragte", "en", "subsidies", "Waarvan", "Om", "kulturele", "aktiwiteite", "en", "programme", "te", "bevorder", "as", "deel", "van", "die", "bou", "van", "'", "'n", "Tuiste", "vir", "Almal", "'", "in", "die", "Wes-Kaap", ",", "om", "die", "kulturele", "en", "historiese", "bates", "en", "hulpbronne", "van", "die", "Wes-Kaap", "te", "bewaar", "tot", "die", "voordeel", "van", "die", "huidige", "en", "toekomstige", "geslagte", "deur", "die", "lewering", "van", "verskeie", "dienste", "soos", "benodig", "en", "voorgeskryf", "deur", "wetgewing", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Routledge", "Encyclopedia", "of", "Translation", "Studies", "Second", "Edition", ",", "onder", "redaksie", "van", "Mona", "Baker", "en", "Gabriela", "Saldanha", "." ]
[ 0, 7, 8, 8, 8, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0 ]
[ "Dr", "Annemarie", "Mostert", "Free", "State", "U." ]
[ 7, 8, 8, 5, 6, 0 ]
[ "Afgesien", "van", "bogenoemde", "moet", "diegene", "wat", "op", "die", "gebied", "van", "die", "Omgewingswetenskap", "wil", "registreer", "bewys", "kan", "lewer", "van", "opleiding", "in", "Omgewingsbestuur" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ek", "verwelkom", "dus", "die", "geleentheid", "om", "hier", ",", "by", "die", "aanvang", "van", "die", "Kongres", ",", "enkele", "perspektiewe", "met", "u", "te", "deel", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Tekort", "aan", "toerusting", "." ]
[ 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hy", "was", "intelligent", "en", "het", "soos", "Pieter", "Wenning", ",", "ook", "aanleg", "getoon", "in", "tale", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "kwartaallikse", "verslae", "dokumenteer", "die", "vlakke", "van", "tevredenheid", "of", "ontevredenheid", "met", "die", "diens", "wat", "deur", "die", "SAPD", "in", "die", "provinsie", "en", "in", "'n", "mindere", "mate", "deur", "die", "munisipale", "polisie", "gelewer", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Party", "vroue", "moes", "werk", "én", "kinders", "én", "'n", "huishouding", "hanteer", "!" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Veranderlike", "Koste", "Masjinerie", "R", "378", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "geval", "sal", "dit", "dus", "nie", "vir", "u", "nodig", "wees", "om", "u", "eis", "te", "bereken", "nie", "en", "geen", "bedrag", "moet", "teenoor", "kode", "4017", "(", "plaaslik", ")", "en", "/", "of", "4019", "(", "buiteland", ")", "in", "deel", "6.10.1", "en", "/", "of", "van", "u", "opgawe", "getoon", "word", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Chroniese", "Gesondheidsorg", "n", "Chroniese", "siekte", "is", "een", "wat", "vir", "'n", "lang", "tyd", "voortduur", "of", "oor", "'n", "lang", "tydperk", "weer", "en", "weer", "voorkom", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "besonderhede", "verskyn", "op", "die", "IRP", "6-opgawe", "se", "betalingsadvies", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "was", "gereed", "op", "12", "Maart", "2010", ",", "maar", "tot", "op", "datum", "het", "niks", "gebeur", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "is", "'n", "voorbeeld", "van", "die", "boonste", "gedeelte", "van", "u", "opgawe", "wat", "vooraf", "deur", "SARS", "ingevul", "is", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0 ]
[ "Tabel", "4", "." ]
[ 7, 8, 0 ]
[ "Dien", "gewaarmerkte", "afskrifte", "van", "die", "al", "die", "lede", "van", "die", "BK", "se", "identiteitsdokumente", "in", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Helen", "Zille", ",", "is", "baie", "bekommerd", "oor", "die", "feit", "dat", "kinders", "hull", "lewe", "op", "so", "'n", "jong", "ouderdom", ",", "op", "so", "'n", "wyse", "moet", "inboet", "." ]
[ 1, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "●", "Is", "die", "posisie", "van", "verborge", "elektrisiteitskabels", "en", "ander", "dienste", "geïdentifiseer", "(", "bv", ".", "met", "'n", "bepaler", "en", "planne", ")", "en", "gemerk", ",", "en", "het", "jy", "voorsorgmaatreëls", "getref", "om", "seker", "te", "maak", "dat", "dit", "veilig", "hanteer", "word", "?" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Sy", "het", "ná", "haar", "dae", "as", "dosent", "vir", "vyf", "jaar", "by", "Trust", "Bank", "as", "reklamebestuurder", "gewerk", "en", "is", "al", "die", "afgelope", "vyftien", "jaar", "by", "Clover", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0 ]
[ "Hierdie", "aansoeke", "is", "grootliks", "voorgelê", "omdat", "Regtehouers", "begin", "besef", "het", "dat", "hulle", "gefaal", "het", "om", "te", "transformeer", "of", "om", "die", "startegieë", "wat", "in", "die", "2001", "regte-toekenningsproses", "opgeneem", "is", ",", "toe", "te", "pas", "en", "hulle", "het", "gevoel", "dat", "dit", "hulle", "kanse", "op", "die", "toekenning", "van", "'n", "langtermynvisvangreg", "benadeel", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Bykomend", "tot", "moontlike", "strafregtelike", "vervolging", "en", "die", "oplê", "van", "boetes", "soos", "voorgeskryf", "in", "die", "Inkomstebelastingwet", "vir", "wanvoorstelling", ",", "versuim", ",", "weglating", ",", "of", "verskaffing", "van", "onjuiste", "inligting", ",", "kan", "addisionele", "aanslae", "(", "tesame", "met", "rente", ")", "gehef", "word", "na", "'n", "periode", "van", "drie", "jaar", "vanaf", "die", "datum", "van", "die", "oorspronklike", "aanslag", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Algemene", "en", "toestandspesifieke", "(", "voorafbestaande", "toestande", ")", "wagperiodes", "sal", "toegepas", "word", "in", "ooreenstemming", "met", "die", "Wet", "op", "Mediese", "Skemas", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0 ]
[ "Buitengewone", "professore", "en", "gassprekers", "wat", "te", "doen", "het", "met", "die", "\"", "Forensic", "Service", "Lines", "\"", "van", "die", "\"", "Groot", "Vier\"-ouditeursfirmas", "word", "aan", "hierdie", "program", "gekoppel", "om", "met", "die", "aanbieding", ",", "moderering", "en", "gehaltebeheer", "van", "hierdie", "graad", "te", "help", ",", "om", "sodoende", "die", "relevansie", "en", "toepaslikheid", "daarvan", "ten", "opsigte", "van", "die", "forensiese", "mark", "te", "verseker", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "is", "duidelik", "dat", "Afrika", "se", "tyd", "aangebreek", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "geleenthede", "as", "'n", "provinsie", "en", "as", "'n", "land", ",", "lS", "in", "die", "hede", "en", "die", "toekoms", ",", "en", "sal", "ek", "daarom", "die", "uitdaging", "aanvaar", "om", "aan", "die", "sake", "aandag", "te", "skenk", "wat", "ons", "huidiglik", "konfronteer", "en", "'n", "paar", "sieninge", "te", "lug", "in", "terme", "van", "die", "pad", "vorentoe", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "n", "Aantal", "objekte", "wat", "op", "die", "animasie-CD", "verskyn", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Indien", "dit", "die", "geval", "is", "moet", "u", "nie", "die", "bedrag", "in", "hierdie", "gedeelte", "van", "u", "opgawe", "teenoor", "die", "kode", "4005", "invul", "nie", "aangesien", "die", "inligting", "alreeds", "op", "die", "\"", "Werknemersbelasting", "\"", "serti.kaat", "gedeelte", "van", "u", "opgawe", "is", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "of", "hy", "enige", "(", "a", ")", "stappe", "en", "(", "b", ")", "opleiding", "sal", "bekendstel", "om", "te", "verseker", "dat", "meer", "polisiekantore", "en", "lede", "van", "die", "SA", "Polisiediens", "aan", "die", "Wet", "op", "Gesinsgeweld", ",", "Wet", "116", "van", "1998", ",", "voldoen", ";", "so", "nie", ",", "waarom", "in", "elke", "geval", "nie", ";", "so", "ja", ",", "wat", "die", "tersaaklike", "besonderhede", "in", "elke", "geval", "is", "?" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 7, 8, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "steeds", "met", "die", "mense", "van", "die", "Demokratiese", "Republiek", "van", "Kongo", ",", "asook", "Burundi", ",", "die", "Comoro-eilande", "en", "Soedan", "in", "die", "besonder", ",", "saamwerk", "om", "te", "sorg", "dat", "die", "vrede", "en", "stabiliteit", "wat", "tot", "dusver", "bereik", "is", "onmiddellik", "gevolg", "word", "deur", "doelgerigte", "pogings", "tot", "ekonomiese", "heropbou", "en", "maatskaplike", "ontwikkeling", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 6, 6, 6, 0, 0, 5, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "moniteringstasie", "is", "geleë", "op", "SANS", "Fibres", "se", "sportveld", "en", "monitor", "die", "luggehalte", "24", "uur", "per", "dag", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "of", "(", "a", ")", "daar", "aan", "al", "die", "vereistes", "van", "die", "Wet", "op", "Nasionale", "Omgewingsbestuur", "(", "Nema", ")", ",", "Wet", "107", "van", "1998", ",", "in", "die", "besonder", "dié", "met", "betrekking", "tot", "openbare", "deelname", ",", "voldoen", "is", "in", "die", "proses", "wat", "daartoe", "gelei", "het", "dat", "bome", "op", "dié", "verhuurde", "grond", "afgekap", "is", "en", "(", "b", ")", "die", "verhuring", "aanvaarde", "waarde", "vir", "haar", "departement", "inhou", ";", "so", "nie", ",", "waarom", "nie", ";", "so", "ja", ",", "wat", "die", "tersaaklike", "besonderhede", "is", "?" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0, 7, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Enige", "opmerkings", "deur", "die", "aansoeker", "se", "ouer", "/", "voog", "moet", "in", "para-", "graaf", "K", "4", "aangeteken", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0, 0, 0 ]
[ "n", "Afskrif", "van", "enige", "opdragte", "uitgereik", "ingevolge", "subartikel", "1", "moet", "spoedig", "ingedien", "word", "by", "die", "Begrotings-", "en", "Oorsigkomitee", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0 ]