tokens
sequence
ner_tags
sequence
[ "Bykomend", "tot", "hierdie", "onderneming", "is", "ons", "prioriteit", "gedurende", "die", "komende", "tydperk", "ook", "verdere", "ingrypings", "in", "die", "voortgesette", "onderwys-", "en", "opleingskolleges", "(", "VOO-kolleges", ")", ",", "die", "sektorale", "onderwys-", "en", "opleingsowerhede", "(", "SETAs", ")", ",", "befondsing", "van", "skole", "in", "die", "laagste", "drie", "kwintiele", "sodat", "hulle", "vrygeskeld", "kan", "word", "van", "die", "verantwoordelikheid", "om", "fondse", "te", "verhaal", ",", "en", "die", "bespoediging", "van", "indiensopleiding", "vir", "professionele", "gegradueerdes", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Nadat", "die", "tekortkominge", "wat", "ons", "verelde", "jaar", "in", "ons", "Basiese", "Volwassene-Opleidingsprogram", "uitgelig", "het", ",", "reggestel", "is", ",", "gaan", "ons", "hierdie", "maand", "die", "Kha", "Ri", "Gude", "(", "kom", "ons", "leer", ")", "massa", "geletterdheidsveldtog", "van", "stapel", "stuur", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ingesluit", "is", "die", "opleiding", "van", "meesteropleiers", "wat", "basiese", "geletterdheidsklasse", "vir", "300", "000", "volwassenes", "en", "jong", "mense", "sal", "aanbied", "in", "2008", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0 ]
[ "Ten", "opsigte", "van", "die", "program", "om", "volhoubare", "menslike", "huisvesting", "te", "verskaf", ",", "is", "ons", "nou", "in", "staat", "om", "260", "000", "behuisingseenhede", "per", "jaar", "te", "voorsien", ",", "en", "'n", "ooreenkoms", "is", "bereik", "met", "Salga", "om", "'n", "moratorium", "te", "plaas", "op", "die", "verkoop", "van", "grond", "wat", "aangewend", "kan", "word", "vir", "die", "behuisingsprogram", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Tesame", "met", "die", "vordering", "wat", "ons", "maak", "ten", "opsigte", "van", "die", "verskeidenheid", "van", "ingrypings", "wat", "op", "die", "vermindering", "van", "armoede", "gerig", "is", ",", "gaan", "ons", "voort", "om", "'n", "aantal", "tekortkominge", "aan", "te", "spreek", ",", "insluitend", "die", "prosessering", "van", "die", "Konsepwet", "op", "Grondgebruik", ",", "die", "finalisering", "van", "grondhervormingsgevalle", ",", "die", "ondersteuningsprogram", "vir", "diegene", "wat", "grond", "bekom", ",", "en", "die", "ontwikkeling", "en", "implementering", "van", "'n", "vasgestelde", "landelike", "ontwikkelingsprogram", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "R700", "miljoen", "is", "alreeds", "aan", "die", "SANDF", "bewillig", "om", "hierdie", "program", "te", "verskerp", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ongeveer", "R1", "biljoen", "sal", "oor", "die", "basislyn", "toegeken", "word", "aan", "programme", "wat", "binne", "die", "openbare", "werke-program", "val", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "ook", "die", "program", "integreer", "om", "die", "ontwikkeling", "van", "volhoubare", "menslike", "nedersettings", "te", "bespoedig", ",", "en", "verskerpte", "pogings", "sal", ",", "as", "noodsaaklike", "prioriteit", ",", "aangewend", "word", "om", "universele", "toegang", "tot", "water", ",", "sanitasie", "en", "elektrisiteit", "te", "bespoedig", "sodat", "ons", "teen", "2014", "ordentlike", "nedersettings", "sal", "hê", "en", "dat", "alle", "huishoudings", "toegang", "tot", "hierdie", "dienste", "sal", "hê", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Terwyl", "ons", "aan", "boord", "gaan", "en", "regmaak", "vir", "\"", "Besigheid", "Buitengewoon", "\"", ",", "moet", "ons", "ook", "nasionale", "dialoog", "uitbrei", "ten", "opsigte", "van", "die", "aangeleenthede", "wat", "ons", "as", "'n", "nasie", "definieer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "gesinchroniseerde", "proses", "sal", "binnekort", "van", "stapel", "gestuur", "word", ",", "onder", "leiding", "van", "die", "Suid-Afrikaanse", "Raad", "vir", "Geografiese", "Name", "en", "sy", "provinsiale", "komitees", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Toe", "ons", "besin", "het", "oor", "misdaad", "tydens", "verlede", "jaar", "se", "Gesamentlike", "Sitting", "van", "die", "Parlement", ",", "het", "almal", "ernstige", "kommer", "uitgespreek", "oor", "die", "hoë", "misdaadsyfer", "en", "ook", "oor", "die", "feit", "dat", "dit", "wou", "voorkom", "of", "omstandighede", "vererger", "het", ",", "veral", "ten", "opsigte", "van", "moord", "-", "iets", "wat", "alle", "vooruitgang", "sedert", "die", "demokrasie", "in", "die", "wiele", "ry", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "sal", "onder", "andere", "behels", "dat", "'n", "nuwe", "koördinerende", "en", "bestuurstruktuur", "op", "alle", "vlakke", "van", "die", "stelsel", "opgestel", "word", ",", "van", "nasionale", "vlak", "tot", "plaaslik", ",", "en", "wat", "die", "Regsbank", "en", "magistrate", "verenig", ",", "asook", "die", "polisie", ",", "aanklaers", ",", "korrektiewe", "dienste", "en", "die", "Regshulpraad", ",", "sowel", "as", "ander", "intervensies", ",", "insluitend", "die", "bemagtiging", "van", "die", "gemeenskapspolisiëringsforums", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "ook", "gedurende", "hierdie", "jaar", "die", "wetsontwerpe", "ten", "opsigte", "van", "die", "transformasie", "van", "die", "Regbank", "verwerk", ",", "in", "samewerking", "met", "regters", "en", "magistrate", ",", "en", "die", "strategie", "ten", "opsigte", "van", "verskerpte", "grensbeheer", "en", "sekuriteit", "sal", "afgehandel", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "die", "Slagoffershandves", "in", "die", "lewe", "roep", ",", "veral", "aandag", "skenk", "aan", "gewoonte-oortreders", ",", "en", "ons", "sal", "voortgaan", "met", "die", "implementering", "van", "bykomende", "maatreëls", "wat", "voortgespruit", "het", "uit", "die", "aanbevelings", "van", "die", "Waarheids-", "en", "Versoeningskommissie", "." ]
[ 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0 ]
[ "Daar", "is", "eenvoudige", "dog", "dringende", "en", "kritiese", "prioriteite", "waaraan", "ons", "sal", "aandag", "skenk", "as", "deel", "van", "die", "algehele", "poging", "om", "die", "organisasie", "en", "kapasiteit", "van", "die", "Staat", "te", "verbeter", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0 ]
[ "Tweedens", "behoort", "alle", "senior", "bestuurders", "hul", "prestasieooreenkomste", "teen", "Mei", "van", "elke", "jaar", "(", "en", "binne", "twee", "maande", "na", "die", "aanvang", "van", "die", "finansiële", "jaar", "op", "plaaslike", "regeringsvlak", ")", "by", "die", "betrokke", "owerhede", "ingedien", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "sluit", "in", "die", "verbetering", "van", "IT-stelsels", ",", "die", "opleiding", "van", "personeel", "ten", "opsigte", "van", "nuwe", "stelsels", ",", "die", "uitwissing", "van", "korrupte", "elemente", ",", "en", "die", "bekendstelling", "van", "die", "nuwe", "ID-kaart", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", "sal", "ons", "vanjaar", "in", "samewerking", "met", "die", "staatsdiensunies", "'n", "Staatsdiens", "Spitsberaad", "hou", "om", "hierdie", "aangeleenthede", "aan", "te", "spreek", "sodat", "die", "gees", "van", "\"", "Batho", "Pele", "\"", "gestalte", "kan", "aanneem", "wanneer", "ook", "al", "'n", "regeringsdiens", "gelewer", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Teen", "die", "einde", "van", "hierdie", "jaar", "sal", "ons", ",", "in", "samewerking", "met", "ander", "maatskaplike", "vennote", ",", "seker", "maak", "dat", "die", "tweede", "Nasionale", "Anti-Korrupsieprogram", "aanvaar", "word", ",", "en", "dat", "die", "plan", "van", "aksie", "waarop", "daar", "ooreengekom", "is", "met", "besighede", ",", "geïmplementeer", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "vanjaar", "voortgaan", "om", "pogings", "te", "verskerp", "om", "plaaslike", "regeringskapasiteit", "te", "versterk", "ooreenkomstig", "die", "Vyf-Jaar", "Agenda", "van", "Plaaslike-Regering", "Strategie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 8, 0 ]
[ "Om", "te", "verseker", "dat", "stelselmatige", "monitering", "in", "hierdie", "opsig", "plaasvind", ",", "het", "die", "Suid-Afrikaanse", "vereniging", "vir", "plaaslike", "regering", ",", "Salga", ",", "ingestem", "om", "kwartaalikse", "verslae", "voor", "te", "lê", "ten", "opsigte", "van", "die", "werk", "wat", "verrig", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ter", "bevordering", "van", "die", "Afrika-agenda", "vanjaar", ",", "lê", "ons", "klem", "op", "die", "versterking", "van", "die", "Afrika-instellings", ",", "insluitend", "die", "Afrika-unie", "en", "sy", "ontwikkelingsprogram", ",", "Nepad", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 3, 0 ]
[ "Ons", "is", "steeds", "verbind", "tot", "'n", "vrye", "handelsgebied", "in", "die", "Suider-Afrikaanse", "Ontwikkelingsgemeenskap", ",", "en", "hoop", "dat", "ons", "ons", "voorsitterskap", "van", "die", "Suider-Afrikaanse", "Ontwikkelingsgemeenskap", "(", "SADC", ")", "in", "2008", "/", "09", "kan", "aanwend", "om", "meer", "stukrag", "aan", "streeksondernemings", "in", "hierdie", "opsig", "te", "verleen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 3, 0, 0, 7, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "is", "ook", "in", "hierdie", "konteks", "dat", "ons", "sal", "voortgaan", "met", "ons", "bilaterale", "en", "multilaterale", "interaksies", "met", "ons", "buurlande", "en", "die", "Europese", "Unie", ",", "binne", "die", "konteks", "van", "die", "proses", "wat", "gelei", "word", "deur", "die", "Afrika-Unie", ",", "om", "te", "verseker", "dat", "samesprekings", "oor", "die", "ekonomiese", "vennootskapsooreenkomste", "so", "gou", "moontlik", "afgehandel", "word", ",", "gebaseer", "op", "die", "bespoediging", "van", "die", "ontwikkeling", "van", "ons", "streek", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Gedurende", "die", "afgelope", "jaar", "het", "ons", "die", "opdrag", "van", "SADC", "uitgevoer", "om", "die", "politieke", "leierskap", "van", "Zimbabwe", "behulpsaam", "te", "wees", "om", "'n", "blywende", "oplossing", "te", "vind", "vir", "die", "politieke", "uitdagings", "wat", "hulle", "in", "die", "gesig", "staar", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "is", "die", "geleentheid", "gebied", "tydens", "die", "AU-beraad", "in", "Addis", "Ababa", "om", "'n", "omvattende", "verslag", "aan", "die", "leierskap", "van", "SADC", "oor", "hierdie", "aangeleentheid", "voor", "te", "lê", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 5, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "sluit", "in", "aangeleenthede", "ten", "opsigte", "van", "die", "Grondwet", ",", "sekuriteit", ",", "media", "en", "verkiesingswette", ",", "en", "ander", "aangeleenthede", "wat", "vir", "baie", "jare", "reeds", "twispunte", "was", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Wat", "egter", "nog", "uitstaande", "is", ",", "is", "'n", "prosessuele", "aangeleentheid", "ten", "opsigte", "van", "die", "tydsbeplanning", "en", "die", "manier", "waarop", "die", "nuwe", "Konsepgrondwet", "toegepas", "sal", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sluit", "dus", "aan", "by", "die", "SADC", "se", "staats-", "en", "regeringshoofde", "wanneer", "ons", "diegene", "gelukwens", "wat", "betrokke", "was", "by", "die", "Zimbabwe-samesprekings", "met", "hul", "prysenswaardige", "prestasies", ",", "en", "ons", "moedig", "hulle", "aan", "om", "saam", "te", "werk", "om", "die", "oorblywende", "prosessuele", "aangeleentheid", "op", "te", "los", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Soos", "wat", "die", "SADC", "staats-", "en", "regeringshoofde", "ons", "versoek", "het", ",", "is", "ons", "steeds", "gereed", "om", "voort", "te", "gaan", "om", "die", "Zimbabwe-onderhandelings", "te", "fasiliteer", "." ]
[ 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Terselfdertyd", "wens", "ons", "die", "mense", "van", "Zimbabwe", "alle", "sukses", "toe", "met", "die", "verkiesing", "wat", "vir", "29", "Maart", "beplan", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "veelvlakkige", "betrekkinge", "met", "die", "Demokratiese", "Republiek", "van", "Kongo", "sal", "voortduur", "in", "ons", "soeke", "om", "'n", "bydrae", "te", "lewer", "tot", "die", "pogings", "van", "die", "buurmense", "van", "daardie", "land", "om", "langdurige", "vrede", "te", "bewerkstellig", ",", "en", "om", "hulle", "herkonstruksie-", "en", "ontwikkelingsplan", "te", "implementeer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 5, 6, 6, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "regering", "is", "ook", "verbind", "tot", "die", "prosesse", "in", "Kenia", ",", "Tsjad", ",", "Burundi", ",", "Darfur", "in", "die", "Soedan", ",", "Westelike", "Sahara", ",", "Ivoorkus", ",", "Somalië", ",", "die", "Comoro-eilande", "en", "die", "Sentraal-Afrikaanse", "Republiek", "om", "langdurige", "vrede", "en", "stabiliteit", "te", "bewerkstellig", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 5, 0, 5, 6, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 5, 0, 0, 5, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "is", "veral", "bekommerd", "oor", "die", "sinnelose", "geweld", "en", "moorde", "in", "beide", "Kenia", "en", "Tsjad", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0 ]
[ "Dit", "is", "verwikkelings", "wat", "duidelik", "die", "vooruitgang", "kniehalter", "wat", "ons", "die", "afgelope", "paar", "jaar", "gemaak", "het", "ten", "opsigte", "van", "die", "herlewing", "van", "die", "Afrika-kontinent", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "doen", "'n", "beroep", "op", "alle", "inwoners", "van", "Afrika", "om", "alles", "in", "ons", "vermoë", "te", "doen", "sodat", "ons", "saam", "'n", "einde", "kan", "maak", "aan", "al", "hierdie", "negatiewe", "verwikkelings", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "natuurlik", "ook", "voortgaan", "om", "ons", "take", "in", "die", "Verenigde", "Nasies", "se", "Veiligheidsraad", "uit", "te", "voer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Van", "uiterse", "belang", "in", "hierdie", "opsig", "is", "die", "versterking", "van", "ons", "samewerking", "tussen", "die", "Verenigde", "Nasies", "se", "Veiligheidsraad", "en", "die", "Vrede-", "en", "Veiligheidsraad", "van", "die", "Afrika-Unie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 4, 4, 0 ]
[ "Aangevuur", "deur", "die", "begeerte", "om", "die", "verbetering", "van", "die", "lewensgehalte", "van", "alle", "mense", "aan", "te", "moedig", ",", "veral", "in", "die", "ontwikkelende", "lande", ",", "sal", "ons", "daarop", "konsentreer", "om", "ons", "deelname", "uit", "te", "brei", "in", "die", "Indië-Brasilië-Suid-Afrika-forums", ",", "die", "nuwe", "Afrika-Asië", "Strategiese", "Vennootskap", ",", "die", "Onverbonde", "Beweging", ",", "die", "Groep", "van", "77", "en", "in", "die", "onderhandelings", "om", "die", "Suider-Afrikaanse", "Doeane-unie", "(SACU)-Mercusor", "handelsooreenkoms", "af", "te", "handel", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sal", "ook", "voortgaan", "om", "'n", "bydrae", "te", "lewer", "tot", "die", "verwesenliking", "van", "die", "doelwitte", "van", "die", "Kyoto-Pprotokol", "op", "Klimaatsverandering", "en", "voortdurende", "verbeterings", "in", "hierdie", "opsig", ",", "en", "om", "meer", "stukrag", "te", "verleen", "aan", "die", "onderhandelings", "oor", "die", "Wêreldhandelsorganisasie", "se", "Doha", "Ontwikkelingsrondte", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 0 ]
[ "Aanstaande", "jaar", "sal", "ons", "die", "gasheer", "wees", "vir", "die", "Hersieningskonferensie", "om", "die", "implementering", "te", "evalueer", "van", "die", "besluite", "wat", "geneem", "is", "op", "die", "Wêreldkongres", "teen", "Rassisme", "wat", "in", "ons", "land", "gehou", "gehou", "is", "in", "2001", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0 ]
[ "Op", "grond", "van", "hul", "afkeer", "in", "die", "plaag", "van", "rassisme", "en", "die", "verwoestende", "gevolge", "wat", "dit", "inhou", ",", "vertrou", "ons", "dat", "die", "regerings", "en", "mense", "van", "die", "wêreld", "saam", "met", "ons", "sal", "werk", "om", "te", "verseker", "dat", "die", "Hersieningskonferensie", "sy", "doelwitte", "bereik", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Na", "wat", "alles", "gesê", "is", ",", "keer", "ek", "terug", "na", "die", "vraag", ":", "wat", "is", "die", "stand", "van", "die", "nasie", "terwyl", "ons", "2008", "betree", "?" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0 ]
[ "Dit", "is", "my", "voorreg", "om", "die", "Gesamentlike", "Sitting", "van", "die", "Parlement", "van", "die", "Republiek", "van", "Suid-Afrika", "toe", "te", "spreek", "met", "die", "aanvang", "van", "hierdie", "laaste", "sessie", "van", "ons", "Derde", "Demokratiese", "Parlement", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 6, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "My", "verantwoordelikheid", ",", "binne", "'n", "kwessie", "van", "enkele", "maande", ",", "was", "om", "die", "Nasionale", "Uitvoerende", "Raad", "te", "lei", "in", "die", "uitvoer", "van", "die", "mandaat", "wat", "in", "die", "2004-verkiesing", "aan", "die", "African", "National", "Congres", "toegeken", "is", ",", "en", "om", "die", "grondslag", "te", "lê", "vir", "die", "na-verkiesing-administrasie", "om", "dadelik", "aan", "die", "werk", "te", "spring", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hulle", "sluit", "Brian", "Bunting", ",", "Billy", "Nair", ",", "Ncumisa", "Kondlo", ",", "John", "Gomomo", ",", "Joe", "Nhlanhla", ",", "Cas", "Saloojee", ",", "John", "Schippers", "en", "Jan", "van", "Eck", "in", "." ]
[ 0, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 2, 0, 0 ]
[ "Maar", "ons", "moet", "ook", "gebruik", "maak", "van", "die", "spesiale", "registrasie-naweek", "wat", "deur", "die", "Verkiesingskommissie", "van", "Suid-Afrika", "(", "die", "OVK", ")", "gereël", "is", ",", "naamlik", "môre", "en", "Sondag", ",", "onderskeidelik", "die", "7de", "en", "8ste", "Februarie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0 ]
[ "Ek", "wil", "ook", "van", "die", "geleentheid", "gebruik", "maak", "om", "te", "sê", "dat", "ek", "oor", "die", "volgende", "paar", "dae", "samesprekings", "met", "die", "Verkiesingskommissie", "en", "die", "provinsiale", "premiers", "sal", "hê", "en", "die", "datum", "van", "die", "verkiesing", "sal", "aankondig", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", "moet", "ons", "die", "oorlede", "president", "van", "die", "African", "National", "Congress", ",", "Oliver", "Reginald", "Tambo", ",", "salueer", "vir", "dit", "wat", "hy", "deur", "vastelands-", "en", "wêreldliggame", "geïnisieer", "en", "bekendgestel", "het", "en", "wat", "later", "'n", "kompas", "vir", "die", "vreedsame", "oplossing", "van", "die", "konflik", "in", "ons", "land", "sou", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 1, 2, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", "salueer", "ons", "daardie", "dapper", "seun", "van", "ons", "mense", ",", "Solomon", "Kalushi", "Mahlangu", ",", "wat", "30", "jaar", "gelede", "ter", "dood", "veroordeel", "is", "met", "sy", "kop", "omhoog", ",", "in", "die", "trotse", "wete", "dat", "sy", "bloed", "die", "boom", "van", "vryheid", "sou", "voed", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Vergun", "my", "om", "aan", "Lucas", "Mahlangu", ",", "broer", "van", "Kalushi", ",", "wat", "die", "Mahlangu-familie", "verteenwoordig", ",", "erkenning", "te", "gee", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 0, 1, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "'n", "Groep", "moedige", "soldate", "het", "40", "jaar", "gelede", "weggebreek", "van", "NUSAS", "om", "die", "Suid-Afrikaanse", "Studente-organisasie", "(", "Saso", ")", "te", "stig", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 3, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Deel", "van", "hierdie", "generasie", "was", "die", "vroeë", "leiers", "van", "Saso", ",", "wat", "die", "volgende", "persone", "ingesluit", "het", ":", "Strini", "Moodley", ",", "Professor", "Barney", "Pityana", ",", "Steve", "Biko", ",", "Onkgopotse", "Tiro", ",", "Harry", "Nengwekhulu", ",", "Themba", "Sono", ",", "Mapetla", "Mohapi", ",", "Mosioua", "Lekota", ",", "Johnny", "Issel", "en", "Mthuli", "ka", "Shezi", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 0, 1, 2, 2, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", "gee", "ons", "erkenning", "aan", "Onkgopotse", "Tiro", "se", "neef", ",", "Pat", "Tlhagwana", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 0, 1, 2, 0 ]
[ "In", "dieselfde", "asem", "moet", "ons", "ook", "erkenning", "gee", "aan", "die", "oorlede", "Ephraim", "Mogale", ",", "die", "stigterspresident", "van", "die", "Kongres", "van", "Suid-Afrikaanse", "Studente", "(", "Cosas", ")", "en", "andere", "30", "jaar", "gelede", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Vandag", "het", "ons", "'n", "doeltreffende", "demokratiese", "stelsel", ",", "gebaseer", "op", "die", "beginsels", "van", "deursigtigheid", "en", "openheid", ",", "met", "verskeie", "platforms", "vir", "openbare", "deelname", "en", "onafhanklike", "instansies", "wat", "deur", "die", "Grondwet", "gelas", "is", "om", "demokrasie", "te", "ondersteun", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Dit", "is", "presies", "hierdie", "swakheid", "wat", "verantwoordelik", "is", "vir", "die", "groot", "negatiewe", "saldo", "van", "die", "Lopende", "Rekening", ",", "veral", "in", "die", "tye", "toe", "ons", "hoër", "groei", "beleef", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Om", "in", "die", "voordele", "van", "groei", "te", "deel", "beteken", "ook", "dat", "die", "Staat", "belastinggeld", "doeltreffend", "en", "billik", "moet", "aanwend", "as", "'n", "instrument", "om", "die", "las", "van", "voorsiening", "van", "openbare", "goedere", "te", "herverdeel", "én", "te", "deel", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Om", "die", "werk", "van", "'n", "span", "akademici", "by", "die", "Universiteit", "van", "Stellenbosch", ",", "gelei", "deur", "Professor", "Servaas", "van", "der", "Berg", "aan", "te", "haal", ":" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 2, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "afname", "is", "grootliks", "te", "danke", "aan", "'n", "dramatiese", "uitbreiding", "van", "besteding", "op", "maatskaplike", "toelae", "sedert", "2002", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0 ]
[ "Tweedens", ",", "alhoewel", "die", "afname", "in", "armoede", "wesenlik", "was", ",", "het", "algehele", "ongelykheid", "gedurende", "die", "1990s", "vermeerder", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Terwyl", "die", "aantal", "toelae-begunstigdes", "in", "1999", "2,5", "miljoen", "was", ",", "het", "dit", "teen", "2008", "vermeerder", "tot", "12,4", "miljoen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "As", "gedeeltelike", "bydraer", "tot", "die", "inkomste", "van", "die", "armes", ",", "is", "die", "teiken", "van", "een", "miljoen", "werksgeleenthede", "deur", "die", "Uitgebreide", "Openbare", "Werke-Program", "in", "2008", "bereik", ",", "'n", "jaar", "vroeër", "as", "beoog", "in", "die", "2004-verkiesingsmandaat", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Byvoorbeeld", ",", "toegang", "tot", "drinkwater", "het", "van", "62%", "in", "1996", "tot", "88%", "in", "2008", "verbeter", ";", "asook", "tot", "elektrisiteit", "(", "58%", "tot", "72%", ")", ";", "en", "sanitasie", "(", "52%", "tot", "73%", ")", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Terwyl", "ons", "benaderings", "mag", "verskil", ",", "is", "die", "doelwitte", "waarvoor", "ons", "moet", "mik", "duidelik", "en", "ondubbelsinnig", "uiteengesit", "in", "ons", "Grondwet", ":", "om", "'n", "verenigde", ",", "nie-rassige", ",", "nie-seksistiese", ",", "demokratiese", "en", "vooruitstrewende", "samelewing", "te", "skep", "wat", "'n", "positiewe", "bydrae", "lewer", "tot", "die", "skep", "van", "'n", "beter", "wêreld", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", ",", "agbare", "lede", ",", "is", "ek", "bly", "om", "te", "berig", "dat", "ons", "tydens", "die", "interaksie", "tussen", "Die", "Kantoor", "van", "die", "President", "en", "leiers", "van", "verskeie", "maatskaplike", "vennote", "gesamentlik", "saamgestem", "het", "om", "bemiddelings", "daar", "te", "stel", "wat", "die", "impak", "van", "die", "krisis", "op", "ons", "samelewing", "sal", "beperk", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Aan", "die", "ander", "kant", "sal", "ons", "die", "bekendstelling", "van", "die", "volgende", "fase", "van", "die", "Program", "vir", "Uitgebreide", "Openbare", "Werke", "bespoedig", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 8, 0, 0 ]
[ "Dit", "sal", "gekombineer", "word", "met", "die", "bevordering", "van", "die", "Trots", "Suid-Afrikaanse-veldtog", "en", "fermer", "optrede", "teen", "onwettige", "invoere", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "hierdie", "opsig", "prys", "ons", "die", "Kompetisiekommissie", "vir", "die", "ferm", "hand", "waarmee", "hulle", "verseker", "dat", "oortreders", "aan", "die", "pen", "ry", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "In", "beide", "die", "G20-vergaderings", "en", "ander", "interaksies", "met", "multilaterale", "instansies", "het", "ons", "regering", "redes", "aangevoer", "vir", "toepaslike", "en", "dringende", "ingrypings", ",", "veral", "ten", "opsigte", "van", "ontwikkelde", "lande", "waar", "die", "krisis", "ontstaan", "het", "en", "waar", "dit", "die", "ergste", "gevoel", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Uiters", "belangrik", "is", "dat", "ons", "ook", "die", "integriteit", "van", "die", "wêreldhandelstelsel", "moet", "beskerm", ",", "die", "huidige", "samesprekings", "van", "die", "Doha-rondte", "moet", "voltooi", "en", "verseker", "dat", "ontwikkelingshulp", "nie", "afgeskaal", "word", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "is", "natuurlik", "ook", "die", "rugby-wêreldkampioene", ";", "Giniel", "de", "Villiers", "en", "sy", "span", "het", "die", "Dakar-wedren", "gewen", ";", "ons", "paralimpiese", "atlete", "gee", "ons", "voortdurend", "'n", "rede", "om", "trots", "te", "voel", ";", "en", "ons", "onder-20-sokkerspan", "het", "heel", "goed", "gevaar", "in", "'n", "uiters", "kompeterende", "omgewing", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 1, 2, 2, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "ryk", "erfenis", "dui", "op", "Afrika", "as", "die", "baken", "van", "wetenskap", "en", "letterkunde", ",", "filosofie", "en", "handel", ",", "wat", "verbreek", "is", "deur", "die", "slawehandel", "en", "'n", "gejaag", "na", "Afrika", "se", "rykdom", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0 ]
[ "En", "dit", "is", "om", "hierdie", "rede", ",", "en", "slegs", "om", "hierdie", "rede", ",", "dat", "ons", "aanhou", "om", "die", "mense", "van", "Zimbabwe", "te", "probeer", "help", "om", "'n", "blywende", "oplossing", "vir", "die", "krisis", "in", "daardie", "land", "te", "vind", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "wil", "graag", "in", "hierdie", "verband", "al", "die", "partye", "in", "Zimbabwe", "gelukwens", "met", "die", "onderhandelinge", "wat", "hulle", "aangegaan", "het", ",", "met", "die", "uiteindelike", "prys", "wat", "nog", "altyd", "die", "wens", "van", "die", "mense", "van", "daardie", "land", "en", "die", "subkontinent", "as", "'n", "geheel", "was", ",", "naamlik", "'n", "stabiele", "en", "wettige", "regering", "wat", "die", "uitdagings", "wat", "deur", "die", "mense", "in", "die", "gesig", "gestaar", "word", ",", "wil", "aanspreek", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "is", "vol", "vertroue", "dat", "die", "internasionale", "gemeenskap", ",", "omdat", "hulle", "omgee", ",", "saam", "met", "die", "mense", "van", "Zimbabwe", "sal", "werk", "om", "'n", "nuwe", "pad", "vorentoe", "oop", "te", "maak", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ongeag", "die", "stampe", "en", "stote", "wat", "klaarblyklik", "die", "vordering", "van", "die", "mense", "van", "die", "Demokratiese", "Republiek", "van", "Kongo", "(", "DRK", ")", "op", "hul", "pad", "na", "stabiliteit", "en", "vooruitgang", "karakteriseer", ",", "is", "dit", "ook", "bemoedigend", "dat", "vooruitgang", "daar", "gemaak", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 6, 6, 6, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Op", "dieselfde", "wyse", "sal", "ons", "aanhou", "om", "saam", "met", "ander", "lande", "en", "die", "Afrika-Unie", "te", "werk", "om", "hierdie", "doelwitte", "in", "Burundi", ",", "Soedan", ",", "Westelike", "Sahara", ",", "die", "Ivoorkus", ",", "Somalia", "en", "elders", "na", "te", "streef", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 5, 6, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Terselfdertyd", "wil", "ons", "ook", "SAOG", "se", "interaksie", "met", "die", "Gemeenskapsmark", "vir", "Oos-", "en", "Suider-Afrika", "(", "COMESA", ")", "en", "die", "Oos-Afrika", "Gemeenskap", "(", "OAG", ")", "verbeter", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 4, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 3, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "inisiatiewe", "sal", "onderneem", "word", "ten", "einde", "die", "diepgrondige", "verhoudings", "wat", "ons", "binne", "die", "Suider", "Afrikaanse", "Doeane-Unie", "geniet", ".", "te", "versterk", "eerder", "as", "te", "verswak", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "wil", "graag", "van", "die", "geleentheid", "gebruik", "maak", "om", "die", "mense", "en", "leierskorps", "van", "Zambië", ",", "Ghana", "en", "die", "Verenigde", "State", "van", "Amerika", "geluk", "te", "wens", "met", "verkiesings", "wat", "simbolies", "die", "nougesette", "grense", "van", "hul", "lande", "oorgesteek", "het", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 5, 6, 6, 6, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "is", "bevoorreg", "om", "hierdie", "jaar", "die", "einde", "van", "die", "eerste", "dekade", "van", "ons", "diplomatiese", "verhouding", "met", "China", "te", "vier", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "wil", "ook", "graag", "weereens", "ons", "verbintenis", "bevestig", "aan", "die", "noue", "bande", "wat", "ons", "met", "Brazil", "en", "Indië", "gevorm", "het", "deur", "die", "IBSA", ";", "en", "ook", "die", "versterking", "van", "bande", "wat", "ons", "land", "gesmee", "het", "met", "Rusland", "en", "lande", "in", "Asië", ",", "die", "Midde-Ooste", ",", "sowel", "as", "Latyn-", "en", "Noord-Amerika", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0 ]
[ "Ons", "het", "al", "op", "vele", "geleenthede", "ons", "kommer", "uitgespreek", "oor", "die", "volharding", "van", "konflik", "in", "die", "Midde-Ooste", "oor", "die", "algemeen", ",", "en", "spesifiek", "in", "Israel", "en", "Palestina", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 5, 0, 5, 0 ]
[ "En", "ons", "hoop", "hierdie", "keer", "dat", "hernude", "pogings", "deur", "die", "internasionale", "gemeenskap", "om", "blywende", "oplossings", "vir", "hierdie", "konflik", "te", "vind", ",", "vrugte", "sal", "afwerp", "sodat", "die", "Israeliete", "en", "die", "Palestyne", "as", "bure", "vrede", "en", "sekuriteit", "kan", "geniet", "binne", "hul", "soewereine", "gebiede", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "was", "gedurende", "die", "afgelope", "jaar", "in", "staat", "om", "verdere", "onderhandelinge", "met", "die", "Europese", "Unie", "te", "voer", "oor", "ons", "strategiese", "vennootskap", ";", "en", "ons", "hoop", "dat", "die", "goeie", "gees", "waarin", "die", "gebeure", "plaasgevind", "het", ",", "sal", "voortduur", "soos", "ons", "die", "multilaterale", "onderhandelinge", "oor", "die", "ekonomiese", "vennootskapooreenkomste", "met", "lande", "in", "ons", "streek", "finaliseer", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Ons", "sien", "ook", "uit", "daarna", "om", "hierdie", "vennootskap", "te", "versterk", "wanneer", "ons", "later", "hierdie", "jaar", "die", "Suid-Afrika-EU-beraad", "aanbied", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0 ]
[ "Ons", "verbind", "onsself", "ook", "daartoe", "om", "te", "voldoen", "aan", "die", "oogmerke", "van", "internasionale", "ooreenkomste", ",", "insluitend", "die", "Kyoto", "Protokol", "en", "die", "opvolgers", "daarvan", ",", "tot", "voordeel", "van", "toekomstige", "generasies", "van", "ons", "eie", "mense", "en", "mense", "regoor", "die", "wêreld", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "As", "deel", "van", "die", "baie", "gedetailleerde", "projekte", "wat", "vervat", "is", "in", "die", "Regering", "se", "Program", "van", "Aksie", ",", "sal", "ons", "spesifieke", "aandag", "skenk", "aan", ":" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "'n", "voortsetting", "van", "die", "Stryd", "teen", "Armoede-veldtog", "en", "finalisering", "van", "die", "konsep", "omvattende", "anti-armoede-strategie", "by", "wyse", "van", "die", "openbare", "konsultasie", "wat", "tans", "plaasvind" ]
[ 0, 0, 0, 0, 7, 8, 8, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "volgehoue", "navorsing", "en", "konsultasie", "oor", "die", "Omvattende", "Maatskaplikesekerheidstelsel", ",", "insluitend", "die", "kwessie", "van", "nasionale", "mediese", "versekering" ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Hierdie", "en", "ander", "programme", ",", "insluitend", "die", "Apex-Prioriteite", "wat", "in", "verlede", "Februarie", "se", "Staatsrede", "geïdentifiseer", "is", ",", "vorm", "die", "basis", "van", "ons", "pogings", "om", "aan", "ons", "mandaat", "te", "voldoen", "en", "die", "grondwerk", "vir", "die", "toekoms", "te", "doen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 7, 0, 0, 0, 7, 0, 7, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Tensy", "morele", "en", "ander", "regte", "uitdruklik", "verleen", "is", "met", "betrekking", "tot", "inhoud", "wat", "op", "hierdie", "webwerf", "verskyn", ",", "word", "alle", "sodanige", "regte", "van", "die", "Regeringskommunikasie-", "en", "-inligtingstelsel", "(", "GCIS", ")", "of", "'n", "ander", "regspersoon", ",", "voorbehou", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 4, 4, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Inligting", ",", "idees", "en", "menings", "wat", "op", "hierdie", "werf", "vervat", "is", ",", "moet", "nie", "beskou", "word", "as", "professionele", "advies", ",", "of", "as", "die", "amptelike", "mening", "van", "die", "CGIS", ",", "of", "enige", "regspersoon", "namens", "wie", "inligting", ",", "idees", "en", "menings", "op", "hierdie", "webwerf", "gegee", "word", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Gebruikers", "word", "aangemoedig", "om", "enige", "moontlike", "foute", ",", "wanfunksies", "of", "aanstootlike", "materiaal", "te", "rapporteer", "deur", "van", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "gebruik", "te", "maak", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Nóg", "die", "GCIS", "of", "enige", "van", "die", "regspersone", "ten", "opsigte", "van", "wie", "inligting", "op", "hierdie", "werf", "vervat", "is", ",", "nóg", "werknemers", "van", "die", "GCIS", "of", "sodanige", "regspersoon", ",", "kan", "aanspreeklik", "gehou", "word", "vir", "enige", "spesiale", ",", "indirekte", ",", "toevallige", ",", "gevolgskade", "of", "bestraffende", "skadevergoeding", ",", "of", "enige", "ander", "skadevergoeding", "ook", "al", ",", "ongeag", "of", "dit", "voortgevloei", "het", "uit", "'n", "kontrak", ",", "wetsbepaling", ",", "delik", "(", "met", "inbegrip", "van", ",", "sonder", "beperking", ",", "nalatigheid", ")", "of", "andersins", ",", "wat", "met", "die", "gebruik", "van", "hierdie", "dokument", "of", "inligting", "verband", "hou", "." ]
[ 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Bepaalde", "koppelings", "in", "die", "webdiensverskaffer", "lei", "tot", "bronne", "wat", "onderhou", "word", "deur", "derde", "partye", "oor", "wie", "die", "GCIS", "geen", "beheer", "het", "nie", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Enige", "kommunikasie", "of", "databoodskappe", "wat", "'n", "gebruiker", "aan", "die", "GCIS", "stuur", ",", "sal", "beskou", "word", "as", "boodskappe", "wat", "deur", "die", "GCIS", "ontvang", "is", "wanneer", "ontvangs", "skriftelik", "erken", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Indien", "die", "gebruiker", "nie", "binne", "'n", "redelike", "tyd", "reaksie", "kry", "nie", ",", "moet", "die", "gebruiker", "by", "die", "GCIS", "daaroor", "navraag", "doen", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0 ]
[ "Indien", "'n", "gebruiker", "enige", "inligting", "van", "die", "GCIS", "verlang", "oor", "dienste", "of", "die", "inhoud", "van", "hierdie", "webwerf", ",", "kan", "die", "skakel", "\"", "Kontak", "ons", "\"", "gebruik", "word", "." ]
[ 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 3, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0, 0 ]