en
stringlengths
2
226
af
stringlengths
2
245
Medical alert bracelet.
Armband vir mediese waarskuwings.
My name is...
My naam is...
Parties are fun.
Partytjies is lekker.
prisoner of war
krygsgevangene
Sannie plays tennis
Sannie speel tennis
She loves cats.
Sy hou van katte.
Spill the beans
Die aap uit die mou laat
To be drunk
Twee rye spore loop
to get burned
jouself brand
Tom got wounded.
Tom het 'n besering opgedoen.
Tom may die.
Tom kan dalk dood gaan.
Tom never cooks.
Tom kook nooit.
Try this sauce.
Probeer hierdie sous.
What's your name?
Wat is jou naam?
Do you like sports?
Hou jy van sport?
Do you speak Afrikaans?
Praat jy Afrikaans?
Do you speak English?
Praat jy Engels?
Eagles have enormous wings.
Arende het baie groot vlerke.
Giraffes' necks are long.
Die nekke van kameelperde is lank.
Have a good journey!
Voorspoedige reis!
Have a nice day
Lekker dag
Have a nice meal
Lekker eet
Her speech was excellent.
Haar toespraak was uitmuntend.
Hold on a second
Hang aan ń tak
How much is this?
Hoeveel kos dit?
How was your day?
Hoe was jou dag?
I also kissed Tom.
Ek het ook vir Tom gesoen.
I am from London
Ek is van Londen
I caught a cold.
Ek het verkoue gekry.
I hate my mother-in-law.
Ek haat my skoonma.
I'm interested in literature
Ek stel belang in letterkunde
I read a lot.
Ek lees baie.
Is Mary your wife?
Is Mary jou vrou?
It's not brain surgery.
Dit is nie breinoperasies nie.
It was cloudy yesterday
Gister was dit bewolk
I visited art galleries
Ek het kunsgalerye besoek
I won't be blackmailed.
Ek gaan nie afgepers word nie.
Mary is Tom's sister.
Mary is Tom se suster.
My eyes are sore.
M y oë is seer.
My parents are retired
My ouers is afgetree
Of course, Miss Hamilton.
Natuurlik, juffrou Hamilton.
Please answer my question.
Asseblief beantwoord my vraag.
Pleased to meet you
Bly te kenne
Please say that again
Sê dit weer, asseblief
Please speak more slowly
Praat stadiger asseblief
Please write it down
Skryf dit neer asseblief!
Smoking affects our health.
Rook benadeel ons gesondheid.
Strong leadership was needed.
Sterk leierskap was nodig.
The children are sleeping
Die kinders slaap.
the last feudal dynasty
die laaste feodale dinastie
The radio is broken.
Die radio is stukkend.
This factory produces toys.
Die fabriek produseer speelgoed.
This is my friend.
Dit is my vriend.
This machine doesn't work.
Hierdie masjien werk nie.
to be at war
oorlog voer
To hide mischievous plans
ń Aap in die mou hê
Tomorrow will be cold.
More sal koud wees.
Tom watched television yesterday.
Tom het gister televisie gekyk.
to stab to death
doodsteek
We are under occupation
Ons is onder besetting
We have two kids.
Ons het twee kinders.
We're opposed to war.
Ons is teen oorlog.
Where are you from?
Waarvandaan kom jy?
You must be joking!
Jy moet seker laf wees!
Your parents are nice
Jou ouers is gaaf
All the cats played happily
Al die katte het lekker gespeel
Be kind to little animals.
Wees vriendelik met diertjies.
Be polite to your parents.
Wees hoflik teenoor jou ouers.
Did the kids play cricket?
Het die kinders krieket gespeel?
Doctor, I have health insurance.
Dokter, ek het gesondheidsversekering.
Do you believe in God?
Glo jy in God?
Do you have a brother?
Het jy 'n broer?
Do you have a dog?
Het jy 'n hond?
Do you have a sister?
Het jy 'n suster?
Do you read Tom's blog?
Lees jy Tom se blog?
Do you wake up early?
Word jy vroeg wakker?
Foxes are moderately quiet animals.
Jakkalse is matig stil diere.
He was refused medical treatment.
Hy is mediese behandeling geweier.
I am 30 years old
Ek is 30 jaar oud
I can play the guitar
Ek kan kitaar speel
I can't play the piano
Ek kan nie klavierspeel nie
I don't love her anymore.
Ek is nie meer lief vir haar nie.
I have a large family
Ek het 'n groot familie
I have an intelligent brother
Ek het 'n intelligente broer
I'm afraid of wild animals.
Ek is bang vir wilde diere.
I never read the newspaper
Ek lees nooit die koerant nie
I read the newspaper everyday
Ek lees elke dag die koerant
I walked my dog everyday
Ek het elke dag met my hond gaan stap
I was born in London
Ek is in Londen gebore
I went into the army.
Ek is die leër in.
Many soldiers suffered terrible wounds
Baie soldate het vreeslike wonde
My children really like animals.
My kinders hou baie van diere.
My girlfriend lives in Madrid
My meisie bly in Madrid
Oh, thank you, my dear.
O, dankie, hartjie.
She is interested in photography
Sy stel belang in fotografie
Speak to me in Afrikaans
Praat met my in Afrikaans
THE ARMY HAD TO RETREAT.
DIE WEERMAG MOES TERUGTREK.
The army quelled the rebellion.
Die weermag het die rebellie onderdruk.
The children are not sleeping
Die kinders slaap nie.
The dogs scratch their head
Die honde krap hulle koppe