afr
stringlengths
4
558
eng
stringlengths
4
626
score
float64
0.6
1
__index_level_0__
int64
1
3.8k
entrepreneurs in townships of landelike gebiede kan om steun aansoek doen, insluitend befondsing, deur middel van die algemene aansoekvorm beskikbaar vanaf die kleinsakeontwikkelingsagentskap (seda), die kleinsakefinansieringsagentskap (sefa), die nasionale bemag tigingsfonds (nef) en die nasionale jeugontwik kelingsagentskap.
township or ruralbased entrepreneurs can apply for support, including funding, through the common application template from the small enterprise development agency (seda), the small enterprise finance agency (sefa), the national empowerment fund (nef) and the national youth development agency (nyda).
0.918067
3,340
"ons verbeter die infrastruktuur in hospitale, stel tydelike hospitale op en kry meer beddens vir covid19pasiënte," voeg hy by.
"we have been improving the infrastructure in hospitals, setting up temporary hospitals and finding more beds for covid19 patients," he added.
0.912933
745
dit het dosyne mense, waaronder kinders, se lewens geëis.
it has claimed the lives of dozens of people, including children.
0.795719
1,939
bestaansboere het ondersteu ning ontvang om produksie uit te brei, en omgewingsba tes soos riviere en vleilande is herstel en word in stand gehou.
subsistence farmers were supported to expand production, and environmental assets such as rivers and wetlands were restored and maintained.
0.823996
2,484
ons demokrasie sal ons help om covid19 te oorwin vukuzenzele unnamed ons aanvaar dikwels ons gesonde en lewenskragtige demokrasie as vanselfsprekend.
our democracy will help us overcome covid19 vukuzenzele unnamed we often take our healthy and robust democracy for granted.
0.917236
513
ons moet ook hierdie verpligting op ons land se paaie voel.
we must feel this duty of care on the road.
0.705263
81
as n nasie benodig ons kuns en kultuur om ons gemoedere weer te lig — die stimulus verskaf nuwe befondsing om die sektor weer op sy voete te kry, insluitend ondersteuning aan digitale inhoudskepping en uitbreiding van ehandelplatforms.
as a nation, we need arts and culture to lift our spirits once more – the stimulus provides new funding to help the sector back onto its feet, including support to digital contentcreation and expansion of ecommerce platforms.
0.922574
1,308
dié verslag is na aanleiding van n omvangryke studie oor die struktuur van die suidafrikaanse ekonomie en wat nodig is om die ekonomie te transformeer, swart entrepreneurskap te ontwikkel, meer swart bestuur en eienaarskap van ondernemings te verseker, en swart vrouens terug te bring na die hoofstroomekonomie toe.
this report emanated from an extensive study into the structure of the south african economy, and what was needed to transform the economy, grow black entrepreneurship, ensure greater black management and ownership of busines ses, and bring black women into the mainstream of the economy.
0.907053
3,143
"ek was vreeslik opgewonde, veral omdat baie van die mense vir wie ek vertel het dat ek ’n brandbestryder wou word, gesê het ek kan dit nie doen nie omdat ek ’n vrou is en nie opgewasse sou wees vir die taak nie.
"i felt very excited, especially because when i had told people i wanted to be a firefighter, many of them said i could not do it because i am a woman and would not cope with the job.
0.900788
914
die eenheid vir bate beslaglegging het in die afgelope boekjaar hofbe vele aangevra en ontvang om bates verwant aan korrupsiemisdaad ter waarde van r5.4 miljard te vries, met r70 miljoen wat aan die fonds vir herwonne kriminele bates oorbetaal is.
in the past financial year, the asset forfeiture unit obtained freezing orders to the value of r5.4 billion relating to corruption offences, with r70 million paid into the criminal assets recovery fund.
0.868567
3,492
die valke het begin om saam met die nvg se ondersoekdirektoraat vir gevalle wat voortspruit uit die staatskapingskommissie, te werk.
the hawks have started work with the npa investigating directorate on cases emanating from the state capture commission.
0.813068
3,476
een van die uitdagings wat in ons land vorendag gekom het is die stigmatisering van mense wat positief vir die koronavirus getoets het.
one of the challenges that has emerged in our country is the stigmatisation of people who have proven positive with coronavirus.
0.890905
774
hierdie maatreëls is soortgelyk aan dié in ander lande, en dit is belangrik dat ons almal verstaan dat dit nie ’n straf is nie, maar 'n kwessie van openbare veiligheid.
these measures are similar to those in other countries, and it is important we all understand that they are not punitive but a matter of public safety.
0.914914
329
jong mense bly steeds aan die voorpunt van aktivisme, ongeag of dit in die strewe na gratis opvoeding of teen maatskaplike euwels soos geslaggebaseerde geweld is.
young people have remained at the forefront of activism, whether in pursuit of free education or against social ills like genderbased violence.
0.830903
2,054
dié progressiewe en re volusionêre dokument sal ontoepaslik en niksseggend word as ons dit nie doen nie.
unless we do so, this progressive and revolutionary document will be rendered irrelevant and meaningless.
0.759625
2,001
dit is noodsaaklik dat vrouebegunstigdes van die versnelde grondhervormingsprogram is.
it is essential that women are beneficiaries of the accelerate land reform programme.
0.896913
943
"soms word vrouens ver kleineer omdat daar aan hulle vermoë om verandering mee te bring getwyfel word.
"at times, women are made to feel small because their ability to bring about change is doubted.
0.782621
822
ek het aansoek gedoen vir die opleiding en is aanvaar," sê arendse.
arendse went through the training, which combined theory and practical aspects of firefighting.
0.622769
909
bmw sluit aan by die geveg teen ggg vukuzenzele unnamed bmw groep suidafrika het vyf bmw i3motors oorhandig, wat deur gemeenskapsgebaseerde sorgwerkers gebruik sal word om slagoffers van geslagsgebaseerde geweld te bereik.
bmw joins the fight against gbv vukuzenzele unnamed bmw group south africa has handed over five bmw i3 cars that will be used by communitybased care workers to reach victims of genderbased violence.
0.902916
181
entrepreneurskap is beslis nie 'n wondermiddel nie, maar ek is oortuig daarvan dat dit een doeltreffende en bewese manier is om identiteit en doel, 'n gevoel dat hulle êrens behoort en hoop vir die toekoms aan die jeug te verleen.
entrepreneurship is certainly not a panacea, but i am convinced that it is one effective and proven way to confer identity and purpose, a sense of belonging, and hope for the future for the youth.
0.910088
164
die presidensiële werkskeppingstimulus is nog n voorbeeld van sulke vennootskappe in aksie.
the presidential employment stimulus is another example of partnership in action.
0.843706
1,523
op die 46dae merk het italië, met n soortgelyke bevolkingstal as ons, meer as 140 000 gevalle en die verenigde state ongeveer 700 000 bevestigde gevalle, gehad.
italy, which has a similar size population to ours, had more than 140,000 cases and the united states had around 700,000 confirmed cases at the 46day mark.
0.852066
451
die stimulus sal bekostigbare, hoëspoedbreëbandkonnektiwiteit aan laeinkomste huishoudings verskaf deur innoverende verbindingsubsidies en die uitbreiding van openbare wifi, ten einde die digitale kloof te oorbrug.
to overcome the digital divide, the stimulus will provide affordable, highspeed broadband to lowincome households through innovative connection subsidies and the expansion of free public wifi.
0.854055
1,311
oor die ses maande waartydens die plan in werking gestel is, is staatsbesteding in verskeie regeringsdepartemente herprioritiseer om ingrypings vir die beskerming en ondersteuning van oorlewendes, bewustheidsen voorkomingsveldtogte, sowel as wette en beleide te verbeter, en om die ekonomiese bemagtiging van vroue te bevorder en die strafregstelsel te versterk.
over the six months of its implementation, public spending in various government departments was reprioritised to support interventions for care and support for survivors, for awareness and prevention campaigns, to improve laws and policies, to promote the economic empowerment of women, and to strengthen the criminal justice system.
0.86729
1,111
ek het onlangs die aanstelling van die nuwe adviesraad vir bgseb – bestaande uit die regering, sakelui, die arbeidsmag en ander belanghebbendes – aangekondig.
recently, i announced the appointment of the new broadbased black economic empowerment advisory council, which comprises government, business, labour and other stakeholders.
0.830528
3,140
as jy dink dat jy dalk swanger is, neem iemand wat jy vertrou saam met jou na jou naaste kliniek om n swangerskaptoets te laat doen.
if you think you might be pregnant, take someone you trust with you to your nearest clinic to have a pregnancy test.
0.880959
1,287
as deel van ons nasionale poging sal die departement van gesondheid voortgaan met 'n intensiewe en deurlopende veldtog om bewustheid oor simptome, voorkoming, oordrag en infeksie te verhoog.
as part of our national effort the department of health will continue with an intensive and ongoing campaign to raise awareness about prevention, transmission and infection symptoms.
0.920887
327
in ’n land wat die reg tot godsdiensvry heid verskans, moet alles moontlik gedoen word om ons mense te ondersteun in die uitoefening van hierdie reg.
in a country that enshrines the right to religious freedom, all effort must be made to support our people in the exercise of this right.
0.867279
1,790
daar word verwag dat bykomende eenhede terug aanlyn sal kom, wat verder die huidige tekort sal verlig.
additional units are expected to come back online, further easing the current shortfall.
0.820396
3,358
die grond, ter waarde van meer as r25.5 miljoen, is gra tis aan die boere oorhandig.
the land is valued at more than r25.5 million, but was handed over to the farmers for free.
0.851648
2,007
dit was op emosionele vlak nie maklik nie.
emotionally, that was not easy.
0.772037
1,858
suidafrika het 'n positiewe prestasierekord in die bestuur van noodgevalle.
south africa has a positive track record in managing public health emergencies.
0.835428
312
"die lug wat ’n persoon normaalweg inasem, het 'n suurstofkonsentrasie van 23 persent.
"the air a person normally breaths has a 23 percent concentration of oxygen.
0.825502
832
verskeie maatskap pye moes salarisse besnoei, en personeel of werksure verminder.
a number of companies have had to implement salary cuts, reduce staff numbers or reduce hours worked.
0.685309
1,201
webrangers.co.zadie mma help ook kinders deur sy hashplaywebblad (https://hashplay.co.za) wat n sosi ale mediaplatform insluit wat kinders toelaat om met n aanlyn konsultant te praat oor dit wat hulle op sosiale media teëkom.
webrangers.co.za the mma also helps children through its hashplay (https://hashplay.co.za) website, which includes a social media platform that allows children to talk to an online consultant about what they are experiencing on social media.
0.926186
2,915
baie vroeë kinderontwik kelingsentrums is gehelp om te oorleef en te heropen.
many early childhood development centres were helped to survive and reopen.
0.779874
2,483
die pandemie en die maatreëls wat ons moes instel om die verspreiding van die virus te bekamp, het n nadelige impak op besighede gehad.
the pandemic and the meas ures we have had to take to contain the spread of the virus have had a detrimental impact on businesses.
0.860422
2,134
die argitekte van ons vryheid was waagmoedige afrika, indiër, kleurlingen wit mans en vrouens wat die pad van versoening bo vergelding gekies het, wat vrede bo oorlog gestel het.
the architects of our freedom were african, indian, coloured and white men and women of great courage who chose the path of reconciliation over retribution, and of peace over war.
0.869375
2,209
inkomstebelasting versnel ons nasie se ontwikkeling.
tax revenue propels our nation’s development.
0.846929
2,924
"die dbo sal elke ouer leerder help, sodra hulle geregistreer is, om die vakke te kies wat hulle wil neem en verduidelik watter verpligtend is.
"once registered, the dbe will help each older learner choose the subjects they want to do and explain which ones are compulsory.
0.852075
1,481
dit moet stopgesit word.
this must stop.
0.907921
777
toe sy besef het dat daar nie baie werksgeleenthede is nie, het sy besluit om haar gesin se destydse bestaansboerdery oor te neem en dit in n winsgewende onderneming te verander.
after realising that there were not a lot of job opportunities out there, she decided to take over the family’s then subsistence farm and turn it into a profitable business.
0.84431
799
hy verduidelik dat n ektopiese swangerskap nie soos nnormale swangerskap binnein die baarmoeder ontwikkel nie.
"in ectopic pregnancies, the fertilised egg implants on other body surfaces.
0.674388
54
dit sluit sigaretpakkies, as bakke en aanstekers in.
this includes cigarette packets, ashtrays, lighters.
0.823141
1,920
ons loof die ooskaapse provinsiale regering vir die ondersteuning wat hulle aan die gesinne verleen asook avbob wat hulself daartoe verbind het om die gesinne met die begrafnisse by te staan.
we commend the eastern cape provincial government for assisting the affected families, as well as avbob that has pledged to assist the families with the burials.
0.798293
3,265
"instellings kies individue vanuit die cachdatabasis en kontak dié verkose kandidate direk," sê doowoordvoerder, ishmael mnisi.
cach will refer individuals to career development services and where possible, provide an opportunity for them to be considered for spaces still available at universities, tvet colleges or sector education and training authority (seta) learnerships, without having to travel to any institution.
0.673136
2,718
"nog 'n voorgeboortelike toets is ’n amniosintese.
another prenatal test is an amniocentesis.
0.864365
1,701
die suidafrikaanse militêre gesondheidsdiens is in die provinsie ontplooi om die druk op gesondheidswerkers te verlig.
the south african military health service was deployed in the province to ease the burden on healthcare workers.
0.872284
2,161
die nasionale enrgiekri siskomitee wat ek in julie aangestel het, is besig om aandag te skenk aan die beleidsen wetgewende hervormings wat n meer doeltreffende, mededin gende elektrisiteitsektor sal bewerkstellig.
the national electricity crisis committee i appointed in july is attending to the legislative and policy reforms that will establish a more efficient, competitive electricity sector.
0.825162
3,555
wat nou?
what now?
0.891524
987
die doo verduidelik dat dít gewoonlik gebeur wanneer die aansoeker nie aan die nodige vereistes voldoen nie of die instelling die maksimum aantal studente wat ingeskryf kan word, bereik.
cach can help those who applied for admission to a university or a college on time in 2021, but were not offered a place in a programme of their choice.
0.639156
2,715
dit sal die groen lote van ekonomiese herstel wat ont kiem het, doodwurg en ons van die lente na die winter terugneem.
it will choke the green shoots of economic recovery that have emerged, and take us back from spring to winter.
0.827482
1,394
daar word aandag aan dié probleem geskenk.
this problem is being attended to.
0.814267
768
nagenoeg r613 miljoen se bates in verdagte krimi nele opbrengste is gevries.
approximately r613 million in suspected criminal proceeds were frozen.
0.798946
3,504
begrotingsinligting word reeds op die tesourie se webwerf gepubliseer, maar die portaal bevat data wat maklik toeganklik is in n verbruikers vriendelike formaat, sodat inligting, analise en navorsing meer doeltreffende gedeel kan word," verduidelik hy.
budgetary information is already published on treasury’s website, but the portal contains easily accessible data in a userfriendly format, to enable more effective information sharing, analyses and research," he explaines.
0.899454
285
"regeringsondersteuning sal n hupstoot wees wanneer jy dit bekom.
"when government support finds you, it will be a boost.
0.700976
3,334
die fonds laat organisasies en individue toe om die landwye ondersteuningspogings vir kleinsake en covid19reaksiepogings deur skenkings te ondersteun.
the fund allows organisations and individuals to donate to the nationwide effort to support small businesses and covid19 response efforts.
0.856899
428
lump: knoppe in die onder lyf en bekken, kop en nek, ledemate, testes en kliere.
unexplained: prolonged fever over two weeks, weight loss, pallor, fatigue, easy bruising or bleeding.
0.698755
2,332
l moenie toelaat dat kinders na by paraffienof gaslampe of verwarmers speel nie.
do not let children play near paraffin or gas lamps or heaters.
0.861856
2,079
mohammed het gesê dat haar grootste vrees was om ernstige asemhalingskomplikasies as gevolg van covid19 te ervaar.
mohammed says her worst fear was experiencing serious respiratory complications from covid19.
0.887989
722
ons moet n ekonomie bou wat wesentlik anders is, wat onder meer die materiële posisie van vroue daadwerklik verbeter.
we must build a fundamentally different economy which, among other things, substantially improves the material position of women.
0.8842
951
"ek is verskriklik dankbaar dat die skool die toekenning gewen het," sê seyanokeng sejake, thabang primary school se hoof van die afgelope 24 jaar.
"i am extremely grateful that the school won the award," says seyanokeng sejake, the thabang pri mary principal for the past 24 years.
0.92381
2,883
ons het liggame soos die nasionale vervolgingsgesag (nvg), die suidafrikaanse polisiediens (sapd), die suidafrikaanse inkomstediens (said) en ander met noukeurigheid begin herop bou.
we have been painstakingly rebuilding bodies like the national prosecuting authority (npa), the south african police service, the south african revenue service and others.
0.834491
2,262
dit beteken dat jou eerste toets negatief kan wees, maar dat jy in n later stadium positief kan toets.
this means that your first test could be negative, but you could test positive at a later stage.
0.940668
989
beide klein en groot sakeonderne mings verloor inkomste en die energiekrisis is besig om belegging en ons ekono miese herstel te knou.
large and small businesses alike are losing money and the energy crisis is endangering investment and our economic recovery.
0.854343
3,536
die regering se sleutelrol behels om toestande te skep wat die privaatsektor – beide groot en klein ondernemings – in staat stel om te ontwikkel, te groei, toegang tot nuwe markte te verkry, nuwe produkte te skep en meer werknemers in diens te neem," sê hy.
the key task of government is to create the conditions that will enable the private sector – both big and small – to emerge, to grow, to access new markets, to create new products, and to hire more employees," he said.
0.911568
2,758
elkeen van ons moet beheer neem oor ons eie veiligheid deur maatreëls soos om gereeld jou hande met seep te was of handontsmetmiddels te gebruik en jou neus en mond met 'n snesie of elmboog te bedek wanneer jy hoes of nies.
every citizen should take charge of their own safety by observing measures such as frequent handwashing with soap or handsanitizers and covering their nose or mouth with a tissue or flexed elbow when coughing or sneezing.
0.849237
326
nou is ons in 'n oorgang van verligting na herstel.
now we are in a transition from relief to recovery.
0.76049
1,383
hul wil graag sien dat lande like gebiede omskep word in spoelpunte van ekonomiese aktiwiteit, asook bedryfsen werksgeleenthede.
what they would like to see is for rural areas to become centres of economic activity, industry and employment opportunity.
0.746789
1,724
die minister van hoër onderwys, wetenskap en innovering, dr blade nzimande, het die nsfas 2021aansoeksiklus vir ‘n tydperk van vier maande, van 3 augustus tot 30 no vember 2020, oopgestel.
the minister of higher education, science and innovation, dr blade nzimande, has opened the nsfas 2021 application cycle for a period of four months, from 3 august to 30 november 2020. students from disadvan taged and workingclass backgrounds who wish to further their studies at any public technical and vocational education and training (tvet) college or university may apply.
0.843059
1,086
ons sal beslissend optree, met vasberadenheid en doelgerigtheid.
we will act decisively, with determination and with purpose.
0.893227
341
ons het kwessies wat vir die jeug baie belangrik is bespreek, en maniere ondersoek om ons perspektiewe en optrede te belyn.
we discussed the issues that are most important to young people and examined ways in which we could align our perspectives and actions.
0.827177
147
die befondsing wat die stigting ontvang lewer steun aan 522 255 vroue en meisies en 900 mans en seuns vanuit gesinne wat deur ggg en huishou delike geweld geraak word; mense wat met gestremdhede leef wat misbruik word; en die lgbtqia+ gemeenskap, sê mabaso.
the funding that the foundation receives assists 522 255 women and girls and 900 men and boys from families affected by gbv and domestic violence; abused persons living with disabilities; and the lgbtqia+ community, says mabaso.
0.928986
3,726
die angs en woede was daardie dag tasbaar.
the anguish and the anger was palpable that day.
0.883305
1,107
help om die verspreiding van covid19 te stuit vukuzenzele unnamed ons nasie staar die ernstigste krisis in die geskiedenis van die land se demokrasie in die gesig.
help stop the spread of covid19 vukuzenzele unnamed our nation is con fronted by the gravest crisis in the history of our democracy.
0.895719
848
dit is die plig van beide mans en vroue om te bevestig dat vroue se waarde, posisie en opinies nie minder as mans sn is nie.
it is up to us – both men and women – to affirm that a woman’s value, position and opinions are no less than that of a man.
0.864385
966
besoek online.
visit online.
0.927976
3,103
ons moet eer like gesprekke hê, nie net oor ons gesindhede teenoor mekaar nie, maar ook oor die materiële toestande wat ons verdeel.
we need to have honest conversations not only about our attitudes to one another, but also about the material conditions that divide us.
0.832572
2,203
sodra klasse weer begin, sal dit onder streng voorwaardes met die voorgeskrewe beperkte aantal leerders en studente wees.
learning, once it commences, will take place under strict conditions with a correctly limited number of learners and students.
0.856137
661
"jy wil jou gesin beskerm," sê hy.
"you want to protect your family," he says.
0.795709
1,002
"die minister van finansies het aangedui dat r1 miljard onmiddellik beskikbaar is," het die president gesê.
"the minister of finance has said that r1 billion is immediately available," he said.
0.920003
2,949
dit is nie net verkeerd nie, maar ook onvolhoubaar vir ondernemings om hul bestuursen eienaarskapstrukture meestal blank of manlik te hou.
it is not only wrong, but also unsustainable, for businesses to keep their management and ownership structures mostly white or male.
0.861851
3,176
die solidariteitsfonds sal n aparte bankrekening vir die vloedramp oopmaak sodat suidafrikaanse en internasionale skenkers tot die verligtingspogings kan bydra.
the solidarity fund will set up a separate bank account for the flood disaster for south african and foreign donors to contribute to relief efforts.
0.860826
2,952
die transmissielyn van cahora bassa in mosambiek is herstel en voeg 600mw by tot die netwerk; en medupi se eenheid 6 het in julie weer begin werk, wat n bykomende 720mw toevoeg.
the transmission line from cahora bassa in mozambique has been restored, adding 600 mw to the grid, and medupi unit 6 returned to service recently adding another 720 mw.
0.895898
3,357
die organisasie verslag gewers sonder grense (rsf) het onlangs die 2021wêreld persvryheidsindeks gepubli seer, ‘n barometer van die toestand van mediavryheid regoor die wêreld.
recently, the organisation reporters without borders published the 2021 world press freedom index, a barometer of the state of media freedom across the globe.
0.820108
1,879
hulle sê dat dieselfde stam selle wat in jou beenmurg gevind kan word, ook in jou sirkulerende bloed teen woordig is.
it says the same stem cells found in your bone marrow are also found in your circulating blood.
0.834934
3,569
die werksverliese as gevolg van die inperking het n kri sis vir mediamaatskappye wat reeds uitdagings soos die verlies aan advertensieinkomste, dalende sirkulasie en markaandeel wat deur vars nuus op mobiele toestelle en ander tegnologieë vervang is, vererger.
the job losses that have resulted from the lockdowns have exacerbated a crisis for media companies already facing challenges like loss of advertising revenues, falling circulation and market share being taken by mobilefirst news and other technologies.
0.870259
1,203
dit is n land waar enig iemand vrylik en op enige plek ter ondersteuning van maatskaplike, politieke en ander sake kan betoog.
it is a country where anyone can freely protest in support of social, political and other causes anywhere.
0.831272
1,990
ter voorbereiding het die spanne opleidingsessies by gewoon waar hulle meer ge leer het oor toerisme en spy seniering.
once completed, the building will comprise all primary health facilities including a trauma unit, radiology, dispensary, psychiatric ward, maternity wards and paediatric wards.
0.666584
24
daardie geld sirkuleer dan plaaslik en "syfer na bo" in die breër ekonomie.
that money then circulates locally and ‘trickles up’ into the wider economy.
0.827538
3,659
prep kan miv voorkom vukuzenzele unnamed met suidafri ka wat wê reldvigsdag op 1 desember en 16 dae van aktivisme teen geslagsgebaseerde geweld (ggg) vanaf 25 november tot 10 desember gedenk, kyk vuk’uzenzele na die verwantskap tussen ggg en miv/vigs.
prep can prevent hiv allison cooper as south africa comme morates world aids day on 1 december and 16 days of activism against genderbased violence (gbv), from 25 november to 10 december, vuk’uzenzele explores the relationship between gbv and hiv/aids.
0.875767
3,719
ons wil wanho pig raak oor die vernietiging van ons parlementsgebou, want dit is die setel van ons demokrasie.
we mourn desmond tutu because he was the spiritual father of our democracy.
0.739249
2,648
hou kinders veilig aanlyn vukuzenzele unnamed met die wêreld wat toenemend aanlyn raak, is dit belangrik dat kinders dié geleenthede aangryp terwyl hulle terselfdertyd veilig bly.
keep children safe online vukuzenzele unnamed with the world increasingly moving online, it’s important for children to take advantage these opportunities while also staying safe.
0.861432
2,900
ons het meer as twee miljoen koronavirustoetse gedoen en gemeenskapsgesondheidswerkers het meer as 20 miljoen siftings voltooi.
we have conducted more than two million coronavirus tests and community health workers have done more than 20 million screenings.
0.860846
875
hoe om aansoek te doenaansoeke vir die shopri tegroep se allesomvat tende buersprogram is nou oop vir die 2023 akademiese jaar.
how to applyapplications for the shoprite group’s allinclusive bursary programme are open for the 2023 academic year.
0.869767
3,407
ons gaan eerstens vroue se ekonomiese insluiting deur openbare verkryging verbeter.
firstly, we are going to drive women’s economic inclusion through public procurement.
0.826916
938
v: kan mense met chro niese siektes, soos hoë bloeddruk, die entstof kry?
q: can people with chronic diseases, such as high blood pressure, get the vaccine?
0.824305
2,394
dit behels n ondersteuningsprogram vir townshipondernemings, uitvoerverwante opleiding deur die nywerheids ontwikkelingskorporasie (nok) aan ondernemings wat deur swartmense, vrouens en die jeug besit word en verhoogde infrastruktuurbegroting aan kmmo’s in tshwane se spesiale ekonomiese sone.
they include a support programme for township businesses, exportrelated training by the industrial development corporation (idc) to black, women and youthowned businesses, and increased infrastructure budget to smmes in the tshwane special economic zone.
0.904036
3,161
moet ek formulemelk gebruik as aanvulling?
do i need to give formula as well?
0.736409
3,761
ons het ook bewerings gehoor wat ontstellend en walglik is.
we have also had to contend with allegations both disturbing and disgusting.
0.823301
385