Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Nozibele het alleen teruggegaan na die rivier toe. Sy het haar halsband gekry en haastig huis toe gestap. Maar sy het in die donker verdwaal.
4
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
In die verte het sy 'n hut gesien waar 'n lig brand. Sy het vinnig soontoe geloop en aan die deur geklop.
5
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Sy was verras toe 'n hond die deur oopmaak en sê: "Wat wil jy hê?"
6
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
"Kook vir my!" het die hond gesê.
7
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Toe sê die hond: "Maak my bed op!"
8
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Sy moes elke dag vir die hond kook, die hut uitvee en goed was. Op 'n dag sê die hond: "Nozibele, vandag gaan ek by vriende kuier. Vee die huis uit, kook die kos en was my goed voordat ek terugkom."
9
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Toe die hond weg is, pluk Nozibele drie hare uit haar kop uit. Sy het een haar onder haar bed gesit, een agter die deur en een in die kraal. So vinnig as wat sy kon, het sy huis toe gehardloop.
10
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Met sy terugkoms, het die hond na Nozibele gesoek. "Nozibele, waar is jy?" het hy geroep.
11
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Die hond het geweet Nozibele het hom gekul. Hy het al die pad na die dorpie toe gehardloop. Maar Nozibele se broers het hom met stokke ingewag. Die hond het toe omgedraai en is nooit weer gesien nie.
12
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Ek skil die aartappels.
0
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Ek kerf die koolkop.
1
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Ek rasper die wortels.
2
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Ek was die bone.
3
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Ek sny die botterskorsie op.
4
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Ek kerf die spinasie.
5
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
My ma skil die uie.
6
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Gekapte uie laat my huil!
7
CC-BY-NC
Clare Verbeek, Thembani Dladla, Zanele Buthelezi
Eurika Jansen van Vuuren
af
0067_kook.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0067
asp
Hierdie is die storie van Ngede, die heuningwyser, en 'n gierige jong man met die naam Gingile. Eendag terwyl Gingile gejag het, het hy Ngede se roep gehoor. Gingile se mond het begin water as hy net aan heuning dink. Hy het gestop, fyn geluister en gesoek totdat hy die voëltjie in die takke bokant sy kop gesien het. "Tjitik-tjitik-tjitik," het die voëltjie geratel terwyl hy van boom tot boom gevlieg het. "Tjitik, tjitik, tjitik," het hy geroep en soms gestop om seker te maak dat Gingile hom gevolg het.
0
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Na 'n halfuur, het hulle 'n groot wilde vyeboom bereik. Ngede het opgewonde tussen die takke rondgehop. Toe het hy op 'n tak gaan sit met sy koppie na Gingile gedraai, asof hy wou sê: "Hier is dit! Kom nou! Waarom draai jy so?" Gingile kon nie enige bye van onder af sien nie, maar hy het Ngede vertrou.
1
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Gingile het sy jagspies onder die boom neergesit, 'n klompie droë takkies bymekaargemaak en 'n klein vuurtjie gemaak. Toe die vuur goed gebrand het, het hy 'n lang, droë stok binne-in die vuur gedruk. Die soort hout was bekend daarvoor om baie te rook wanneer dit brand. Hy het begin om in die boom op te klim, terwyl hy die koue end van die rokende stok tussen sy tande vasgebyt het.
2
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Gou kon hy die harde gezoem van die besige bye hoor. Hulle het in en uit 'n hol boomstam – hulle nes, gevlieg. Toe Gingile die bynes bereik het, het hy die rokende stok in die holte gedruk. Die woedende bye het vinnig uitgevlieg. Hulle het weggevlieg omdat hulle nie van die rook gehou het nie – maar nie voordat hulle Gingile 'n paar geniepsige steke gegee het nie!
3
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Toe die bye uit was, het Gingile sy hande in die nes gesteek. Hy het handevol van die swaar heuningkoeke, vol ryk heuning en vet wit byelarwes uitgehaal. Hy het die heuningkoeke versigtig in sy skouersak gepak en begin afklim ondertoe.
4
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Ngede het vir Gingile gretig dopgehou. Hy het vir hom gewag om 'n vet stuk heuningkoek as ‘n dankie-sê te gee omdat hy die heuning aangewys het. Ngede het van tak tot tak gefladder, nader en nader aan die grond. Uiteindelik het Gingile die voet van die boom bereik. Ngede het op 'n rots naby die seun gaan sit en wag op sy beloning.
5
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Maar, Gingile het die vuur geblus, sy spies opgetel en begin huis toe loop, terwyl hy die voëltjie geïgnoreer het. Ngede het kwaad geroep, "VIK-torr! VIK-torrr!" Gingile het gestop, na die voëltjie gestaar en hardop gelag. "Jy wil heuning hê, né, my vriend? Ha! Maar ek moes al die werk doen en het al die bysteke gekry. Waarom sou ek hierdie wonderlike heuning met jou deel?" Hy het toe aangestap. Ngede was woedend! Dit was nie die manier om hom te behandel nie! Maar hy sou wraak neem.
6
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Eendag 'n paar weke later het Gingile weer Ngede se heuningroep gehoor. Hy het die heerlike heuning onthou en die voëltjie gretig gevolg. Nadat Ngede vir Gingile al met die rand van die woud gelei het, het hy in 'n reuse sambreelvormige doringboom gaan sit om te rus. "Aaa," het Gingile gedink. "Die bynes moet in hierdie boom wees." Hy het vinnig sy vuurtjie aangesteek en begin klim met die rokende tak tussen sy tande. Ngede het gesit en kyk.
7
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Terwyl hy geklim het, het Gingile gewonder waarom hy nie die gewone gezoem hoor nie. "Miskien is die nes diep in die boom," het hy gedink. Hy het homself aan nog 'n tak opgetrek. Maar in plaas van die bynes het hy reg in die gesig van 'n luiperd vasgekyk! Luiperd was smoorkwaad omdat haar slaap ru onderbreek is. Sy het haar oë geskreef en haar mond oopgemaak om haar groot en baie skerp tande te ontbloot.
8
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Voor Luiperd na Gingile kon kap, het hy vinnig teen die boom afgeklouter. In sy haas het hy 'n tak gemis en met 'n harde slag op die grond geland en sy enkel verstuit. Hy het so vinnig as moontlik weggehop. Gelukkig vir hom, was Luiperd nog te deur die slaap om hom te jaag. Ngede, die heuningwyser het wraak geneem en Gingile het sy les geleer.
9
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Daarna, toe Gingile se kinders die storie van Ngede gehoor het, het hulle die voëltjie gerespekteer. Wanneer hulle heuning uitgehaal het, het hulle seker gemaak dat hulle die grootste deel van die heuningkoek vir die heuningwyser los!
10
CC-BY
Zulu folktale
Willemien Wannberg
af
0072_die-heuningwyser-se-wraak.md
global-asp/asp-new
afr
Latn
asp_0072
asp
Hoekom huil die baba?
0
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Ek dink sy is honger.
1
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hoekom is die seun hartseer?
2
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Ek dink hy mis sy papa.
3
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hoekom is die meisie gelukkig?
4
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Sy het 'n nuwe rok gekry.
5
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hoekom lag die ou man?
6
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hy het 'n goeie grappie gelees.
7
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hoekom glimlag die vrou?
8
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Haar kinders lees saggies.
9
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Hoe voel die vrou? Ek dink sy voel skaam.
10
CC-BY
Madhav Chavan
Nicoleen Swindon
af
0072_vertel-my-nou-hartseer-en-gelukkig.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0072
pb
Waarom is die lug blou?
0
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Dis nie altyd blou nie,is dit?
1
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Waarom is blare groen?
2
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Hulle is nie altyd groen nie, is hulle?
3
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Waarom is piesangs geel?
4
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Ryp piesangs is geel. Onryp piesangs is groen.
5
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Waarom is sambrele swart?
6
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Nie alle sambrele is swart nie.
7
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Waarom is bloed rooi?
8
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Daar is rooibloedselle in die bloed wat dit rooi maak.
9
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Waarom is sout wit? Ek weet nie!
10
CC-BY
Madhav Chavan
Carla-Mari de Bruyn
af
0073_vertel-my-nou-van-kleure.md
global-asp/global-pb
afr
Latn
pb_0073
pb
Dit is Koei. Koei is super koel !
0
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Sy was eenvoudig gedurende die dag.
1
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Sy het vlinders gevlieg in die dag.
2
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Sy skop n bal.
3
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Snags was sy Superkoei!
4
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Sy red lewens....
5
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
en baklei teen boewe.
6
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Maar wanneer jy jou ogies styf toemaak.....
7
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
sal sy jou beskerm in die nag!
8
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Die einde.
9
CC-BY-NC
Danielle Bruckert
H. Van der Haar
af
0078_die-avonture-van-superkoei.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0078
asp
Naby ’n klein dorpie, omring deur heuwels en ’n woud, wemel dit van die slange.
0
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Eendag wil Apiyo, Ajoh en Atieno na die woud toe stap om vuurmaakhout te gaan haal.
1
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Die meisies het melk, piesangs, patats en water ingepak. Hulle het ook toue gekry, en ’n skerp kapmes waarmee hulle hout kon kap.
2
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Op pad het die susters gelag en gesels.
3
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Atieno het na die ander geroep, "Kyk, hier is Lego se goue tande. Kom ons vat dit."
4
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
"Ek vertrou nie vir Ouma nie," het Ajoh geantwoord. "Ek dink sy wil keer dat ons kry wat ons wil hê. Sy is jaloers op ons. Ek sal die goue tande vat."
5
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Net toe kom soek Lego na sy tande. Hy was woedend omdat hy sy goue tande nêrens kon kry nie. Skielik hoor Lego die meisies gesels en lag.
6
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Die susters het hulle vuurmaakhout op hul koppe gedra. Meteens hoor hulle, "Sisssssss!" Hulle was so bang en het probeer wegkruip.
7
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
"Wie het my goue tande gevat?" het Lego gevra.
8
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Apiyo het met ’n helder stem begin sing.
9
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Ajoh se beurt was heel laaste. Sy was vreeslik bang. Sy het vorentoe getree en begin sing. Maar haar sang was verskriklik en die woorde sommer heeltemal verkeerd.
10
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Toe sluk Lego vir Ajoh in.
11
CC-BY
Joseph Sanchez Nadimo
Fanie Viljoen
af
0081_woud-van-slange.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0081
asp
Eendag lank gelede, was daar ‘n ou tannie wat haar kleinseun baie lief gehad het. Sy het vir haar kleinseun ‘n eier as ‘n geskenk gegee en gesê: “As jy eendag oud genoeg is sal jy van hierdie eier bruidskat kry vir jou huwelik”. Die seuntjie is toe terug huis toe.
0
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Op pad het hy swartbessie versamelaars ontmoet wat vir sy eier gevra het. Hulle het die eier gebruik om na die bessies te skiet en die eier het gebreek.
1
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die seun het begin huil. “Ei...ei...ei en gesê:“Julle het nou baie moeilikheid vir my veroorsaak. Die eier was nie myne nie. Dit was my ouma se eier. My ouma het nie die eier vir my sonder ’n goeie rede gegee nie. Ouma het vir my die eier as ’n bruidskat gegee.”
2
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die bessie versamelaars het vir die seuntjie die stok gegee waarmee hulle die bessies afhaal. Die seun verder gestap.
3
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Vêrder aan op sy pad het die seun ‘n klomp bouers ontmoet wat vir sy stok gevra het. Die bouers het die stok gebruik om ‘n huis te bou maar die stok het in klein stukkies gebreek.
4
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die seun het weer begin huil. “Hee...Hee...Hee! Julle het baie moeilikheid vir my veroorsaak! Die stok was nie myne nie, dit was die bessie versamelaars se stok. En hulle het dit nie sonder rede vir my gegee nie, hulle het dit vir my gegee in plaas van die eier wat hulle gebreek het. Die eier was ook nie myne nie, dit het aan my ouma behoort. My ouma het die eier ook nie sonder rede vir my gegee nie, sy het dit aan my gegee as ’n bruidskat”.
5
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die bouers het aan die seun ‘n bondel gras gegee vir ’n grasdak. Die seun het die bondel gras gevat en verder aangestap.
6
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Vêrder aan op sy pad het die seun ‘n beeswagter ontmoet wat vir sy bondel gras gevra het. Die beeswagter het die bondel gras aan sy koei gegee en sy het alles op geëet.
7
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die seun huil, “E...E...E! Jy het baie moeilikheid vir my veroorsaak! Dit was nie my gras nie. Dit het aan die bouers behoort. Die bouers het nie die gras sonder rede vir my gegee nie. Hulle het my stok gebreek. Die stok was ook nie myne nie. Dit het aan die bessie versamelaars behoort. Hulle het dit ook nie sonder rede vir my gegee nie. Hulle het dit vir my gegee omdat hulle die eier gebreek het. Die eier was ook nie my eier nie.Die eier het aan my ouma behoort. Ouma het die eier vir my gegee vir bruidskat”.
8
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die beeswagter het toe sy koei vir die seun gegee. Die seun het die koei gevat en verder aan gestap.
9
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Oppad terug huis toe het die seun op ‘n troue afgekom. Die bruid se familie het vir die seun gevra of hulle sy koei kan kry. Die seun het toe die koei vir hulle gegee. Hulle het die koei geslag en heeltemal opgeëet.
10
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Die seun weer begin huil, “Ei...Ei...Ei! Julle het baie moeilikheid vir my veroorsaak. Die koei was nie myne nie. Dit het aan ‘n beeswagter behoort en hy het dit nie sonder rede vir my gegee nie. Hy het die koei vir my gegee omdat sy koei my hele bondel gras opgeëet het. Die bondel gras was nie myne nie, maar het aan bouers behoort.
11
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Hulle het nie die bondel gras sonder rede vir my gegee nie. Hulle het my stok gebreek. Die stok was nie myne nie. Die bruid se familie het toe vir die seun gesê: “Ons het niks oor om jou mee te betaal nie, maar laat ons die bruid vir jou gee.” En dit is waar die gesegde vandaan kom: “What comes around goes around.”
12
CC-BY
Nambi Sseppuuya Community Resource Centre
null
af
0085_n-eier-vir-bruidskat.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0085
asp
Ek hou van lees.
0
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
Vir wie kan ek lees?
1
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
My sussie slaap.
2
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
Vir wie kan ek lees?
3
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
My ma en ouma is besig.
4
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
Vir wie kan ek lees?
5
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
My pa en oupa is besig.
6
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
Vir wie kan ek lees?
7
CC-BY
Letta Machoga
Fanie Viljoen
af
0087_ek-hou-van-lees.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0087
asp
Eendag lank gelede was daar ‘n seuntjie met die naam Luke. Op die jong ouderdom van 6 maande het Luke albei sy ouers verloor as gevolg van ‘n plaag wat uitgebreek het. Soos wat die dorpsmense oor Luke se ouers getreur het, het hulle gewonder wat van arme klein Luke gan gebeur.
0
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Na die begrafnis het die dorp se hoofman, Khumba, ‘n vergadering versoek. Die dorpsmense het respek sowel as vrees vir Khumba gehad as gevolg van die manier waarop hy gepraat en aangetrek het. Sy hare was lank en het op sy rug gehang. Die mense het geglo dat Khumba al lank in die woud gewoon het nog voordat daar huise gebou en die bome afgekap is.
1
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Tydens die vergadering het Richard, ‘n baie ryk dorpenaar, vir kleine Luke aangeneem. Richard het baie kinders gehad. Die dogters het hulle ma binne gehelp met huishoudelike takies terwyl die seuns buite besig was om die beeste te laat wei .
2
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Luke het in hierdie gesin grootgeword en was baie gelukkig, hy het hulle liefgehad en hulle het hom liefgehad. Hy het dit geniet om te kyk hoe die beeste wei.
3
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Daar was een spesifieke koei waarvoor Luke baie life was en hy het haar Mina genoem. Mina was die oudste koei in die hele trop, en dus het die eienaar haar as waardevol geag.
4
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Een dag toe die seuns besig was om die beeste op te pas, het dit begin reën en hulle het skuiling onder ‘n boom gevind. Dit het baie lank gereën en het later donker geword. Toe die reën uiteindelik ophou, het die seuns die beeste gaan soek om hulle huis toe te neem, maar al die beeste was weg.
5
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp
Hulle was bang dat hulle pa met hulle gaan raas as hulle by die huis opdaag sonder die beeste. Aangesien daar geen spore van die beeste was nie, het twee seuns besluit om na hulle oom se huis toe te gaan en die ander twee seuns het besluit om na hulle tannie se huis te gaan. Luke het aangehou om na die beeste te soek omdat hy nie 'n oom of tannie gahad het om na te gaan nie.
6
CC-BY
Gaspah Emukuru Juma
Ilze Grobbelaar
af
0088_klein-luke.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0088
asp