Text
stringlengths
1
10.7k
Text Number
int64
0
31
License
stringclasses
6 values
Text By
stringclasses
463 values
Translation By
stringlengths
1
146
Language
stringclasses
188 values
File Name
stringlengths
9
81
Source
stringclasses
16 values
ISO639-3
stringclasses
178 values
Script
stringclasses
23 values
Parallel ID
stringclasses
822 values
Story Category
stringclasses
4 values
Wanneer Neymar in Afrika aangekom het , het hy opgeeïndig in die hoofstad van Nigerië. Die Nigeriërs het vir hom gesê om die vaardigheid van die aangeespel te demonstreer van hoe om die bal met die middelvoet aan te gee.
0
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Vanaf Nigerië trek hy na Ghana toe om die aangeespel te demonstreer van hoe om die bal met die binnekant van die voet aan te gee. Dit het al die mense in Ghana baie gelukkig gemaak.
1
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Terwyl Neymar in Ghana is ontvang hy 'n uitnodiging van Suid-Afrika om te demonstreer hoe hy die bal met die voorkant van sy voet gevang het.
2
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Vanaf Suid-Afrika, het hy na Chad verhuis. In Chad het hy gedemonstreer hoe hy die bal met die kant van sy voet gevang het.
3
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Wanneer Neymar DR Kongo bereik het, het hy die land geskud met die vaardigheid met die vangs van die bal met die heup .
4
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Die Ugandese wat Neymar se spel in die Kongo dopgehou het, het besluit om hom uit te nooi om die vaardigheid van vatwerk te demonstreer.
5
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Dié nuus het versprei oor die hele Oos-Afrika. Die Keniane verwelkom Neymar se demonstrasie om die bal in die doelhok te kry.
6
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
In dieselfde week het die Tanzaniërs vir Neymar gebel om die vaardigheid van die aangeespel te demonstreer hoe om die bal met die voorkop aan te gee.
7
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Hy het later verhuis na Rwanda om die vaardigheid van die aangeespel te demonstreer van hoe om die bal met die buitekant van sy voet aan te gee.
8
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Na Rwanda sluit Neymar se Afrika trip in Suid-Soedan, waar hy die vaardigheid gedemonstreer het van hoe die bal uit die doelhok te hou.
9
CC-BY
Benard Agasi
Annerijke Claassen
af
0038_neymar-se-besoek-aan-afrika.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0038
asp
Lank, lank gelede toe die aarde nog nuut was, het groot berge die aarde bedek soos 'n kombers en daar was groot bome wat hoog gegroei het.
0
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
In die wêreld was daar 'n diep, donker poel.
1
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
Aan die onderkant van hierdie poel was daar twee slange. Een het dik, groot patrone gehad en die ander een was kleiner en fyner.
2
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
En toe eendag was daar 'n groot strom. 'n Weerligstraal het deur die water tot aan die onderkant van die poel geslaan. Die water was vir 'n oomblik oop en die slange het gesien hoe mooi die aarde bo die water was. Al die kleure en vorms en geveerde diere. Wanneer die waters weer toegemaak het kon die slange nie vergeet van die skoonheid wat hulle gesien het nie.
3
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
"Ons kan nie langer in hierdie diep, donker poel bly nie," het hulle vir mekaar gesê. "Kom laat ons op swem en die aarde daarbo gaan sien." "Hoe gaan ons op die aarde lewe?" het die kleiner slang gevra. "Gaan ons dan op ons mae rond syl?"
4
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
"Die voëls in die lug sal nie vir ons lag omdat ons so laag is nie," het haar vriend gesê. "Ons sal nie syl nie, ons sal loop!" Baie stadig het hulle hulself begin reguit maak. Naby aan mekaar het hulle begin boontoe swem, bo na waar die lug is.
5
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
Toe hulle die oppervlak van die water bereik het 'n vreemde ding gebeur. Hulle sterte het in twee verdeel en hulle het bene met voete en tone gekry. Net onder hulle koppe het twee arms uit gegroei met hande en vingers.
6
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
Hulle was nie meer slange nie maar Man en Vrou.
7
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
"Ons sal ons huis in die heuwels maak," het die Vrou gesê. "Elke oggend sal ons die son sien opkom en dit warm op ons rûe voel." "Ons sal na die gras en die bome omsien," het die Man gesê. "En ons sal vriende wees met elke Voël en Dier."
8
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
"Kom," sê die Eerste Man. "Ek kom," sê die Eerste Vrou. En hulle gaan toe saam die nuwe wêreld binne.
9
CC-BY
Southern African Folktale
Ezelle van den Berg
af
0039_die-eerste-man-en-eerste-vrou.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0039
asp
Een dag was daar ‘n Jakal wat baie honger was. Hy loop deur die bos opsoek na kos.
0
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Soos wat hy loop vind hy ‘n boord met vars druiwe. Hy sien toe ‘n bos druiwe wat van ‘n hoë tak hang.
1
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
“Dit lyk nou smaaklik”, dink hy. Hy vat toe ‘n paar tree agtertoe so dat hy hoog kan spring.
2
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Maar die druiwe was tȇ hoog. Jakal val toe op sy rug sonder dat hy by die druiwe kan uitkom.
3
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Jakal staan toe op en vat nog meer tree agtertoe as voorheen van sy begin punt. Hy het hierdie keer beplan om hoer te spring.Hy het amper hoog genoeg gespring, maar toe val hy net harder op sy rug.
4
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Hy het aanhou probeer maar hy kom net nie by die druiwe uit nie. Hy het elke keer op sy rug geval en tot dit baie seer geword het.
5
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Uiteindelik gee hy op en loop weg.
6
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Jakal was glad nie gelukkig nie. Hy stop toe, kyk terug na die druiwe en dink, “Daai druiwe lyk elk geval suur”. Hy how toe aan loop. Hy was now meer honger.
7
CC-BY
Kholeka Mabeta
Sheriese Mahabeer
af
0042_honger-jakal-en-die-suur-druiwe.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0042
asp
Hasie slaap onder die appelboom, toe val daar 'n appel op sy kop.
0
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie skrik baie groot! Hy hoor iemand skree:"Hardloop Hasie, hardloop!"
1
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie hardloop baie vinnig. Hy hardloop verby 'n hoender. Die hoender is ook bang en hardloop saam.
2
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hulle hardloop so vinnig as wat hulle kan!
3
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie en Hoender hardloop tot by Hond. Hond sien hulle is bang. Hy is ook nou bang.
4
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender en Hond hardloop baie vinnig.
5
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender en Hond hardloop tot by Perd. Perd sien hulle is bang. Hy word ook bang.
6
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender, Hond en Perd hardloop almal saam. Hulle is baie bang.
7
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender, Hond en Perd hardloop tot by Esel. Esel sien hulle is bang, hy word ook bang.
8
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Nou hardloop Hasie, Hoender, Hond, Perd en Esel vinnig weg.
9
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hulle hardloop so vinnig tot by Koei. Koei weet nie hoekom hulle bang is nie.
10
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender, Hond, Perd en Esel verduidelik hoekom hulle bang is. Koei skrik groot. Sy hardloop saam hulle.
11
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Hasie, Hoender, Hond, Perd, Esel, en Koei hardloop tot by Kat. Kat is dadelik bang!
12
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Nou is Hasie, Hoender, Hond, Perd, Esel, Koei en Kat baie bang! Hulle hardloop rond en rond en rond.
13
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Die seun sien al die diere rond hardloop. Hy lag. Die diere sien hom lag. Hulle weet hy het 'n groot grap met Hasie gemaak.
14
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
Die seun lag harder toe hy Hasie se gesig sien. Hy vertel vir Haas dat hy hom wou skrik maak. Hasie is bly dat dit net 'n groot grappie was.
15
CC-BY
Phumy Zikode
Chante le Roux
af
0048_hasie-se-groot-skrik.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0048
asp
ʼn Krokidil het skerp tande
0
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
ʼn Leeu het ook skerp tande
1
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
ʼn Haai se tande is baie skerp. Hoekom het sommige diere skerp tande?
2
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
ʼn Koeie het sterk tande vir maal.
3
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
ʼn Voёl het nie skerp tande nie Hoe eet ʼn voёl?
4
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
Rote sê voortande is baie groot.
5
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
Ek het voortande gehad.
6
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
My voortande het uitgeval! Hoeveel tande het jy?
7
CC-BY
Zanele Buthelezi, Thembani Dladla, Clare Verbeek
Zoe Dalcos
af
0050_wat-se-tippe-tande.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0050
asp
Toe Simbegwire se ma doodgegaan het, was sy baie hartseer. Simbegwire se pa het sy bes gedoen om vir sy dogter te sorg. Stadig, het hulle geleer om weer gelukkig te voel, sonder Simbegwire se moeder. Hulle het elke oggend gesit en praat oor die dag wat voorlê. Hulle het elke aand saam geëet. Nadat hulle die skottelgoed gewas het, het Simbegwire se pa haar gehelp met huiswerk.
0
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Toe Simbegwire se ma doodgegaan het, was sy baie hartseer. Simbegwire se pa het sy bes gedoen om vir sy dogter te sorg. Stadig, het hulle geleer om weer gelukkig te voel, sonder Simbegwire se moeder. Hulle het elke oggend gesit en praat oor die dag wat voorlê. Hulle het elke aand saam geëet. Nadat hulle die skottelgoed gewas het, het Simbegwire se pa haar gehelp met huiswerk.
1
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
"Hallo Simbegwire, jou pa het my baie van jou vertel", het Anita gesê. Maar sy het nie glimlag of die meisie se hand gevat nie. Simbegwire se pa was gelukkig en opgewonde. Hy het gepraat oor die drie van hulle wat saam gaan woon, en hoe goed hul lewe sal wees. "My kind, ek hoop jy sal Anita aanvaar as jou ma," het hy gesê.
2
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Simbegwire se lewe het verander. Sy het nie meer tyd gehad om saam met haar pa in die oggende te sit nie. Anita het haar so baie huiswerk gegee dat sy te moeg was om haar skool werk in die aande te doen. Sy het reguit bed toe gegaan na ete. Haar enigste troos was die kleurvolle kombers wat haar ma haar gegee het. Simbegwire se pa het nie eers agtergekom dat sy ongelukkig was nie.
3
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
'n Paar maande later, het Simbegwire se pa vir hulle gesê dat hy vir 'n rukkie weg van die huis af gaan wees. "Ek moet weg gaan vir my werk", het hy gesê. "Maar ek weet julle sal mooi na mekaar kyk." Simbegwire se gesig het geval, maar haar pa neem nie kennis daarvan nie. Anita het niks gesê nie. Sy was nie gelukkig nie.
4
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Dinge het erger geraak vir Simbegwire. As sy nie haar huistake klaar gemaak het nie, of as sy gekla het, het Anita haar geslaan. En by ete, het die vrou meeste van die kos geëet, en vir Simbegwire met slegs 'n paar stukkies gelos. Simbegwire het haarself elke aand aan die slaap gehuil, terwyl sy haar ma se kombers vashou.
5
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Een oggend, het Simbegwire laat uit die bed geklim. "Jou lui meisie!" Het Anita op haar geskree. Sy het Simbegwire uit die bed uit getrek. Die kosbare kombers was vasgevang op 'n spyker, en het in twee geskeur.
6
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Simbegwire was baie ontsteld. Sy het besluit om weg van die huis af te hardloop. Sy het die stukke van haar ma se kombers, asook kos gevat en die huis verlaat. Sy het die pad wat haar pa gevat het, gevolg.
7
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Toe die laat geraak het, het sy 'n boom naby 'n stroom geklim en vir haarself 'n bed in die takke gemaak.Soos sy aan die slaap geraak het, het sy gesing: "Maama, maama, maama, jy het my verlaat. Jy het my verlaat en nooit weer terug gekom nie. Pappa het my nie meer lief te hê. Mamma, wanneer kom jy terug? Jy het my verlaat. "
8
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Die volgende oggend, Simbegwire die liedjie weer gesing. Toe die vroue by die stroom hul klere was, het hulle die gehoor dat dit van die groot boom af kom. Hulle het gedink dit was net die wind wat die blare ritsel, en het met hul werk voortgegaan. Maar een van die vroue het baie aandagtig na die liedjie geluister.
9
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Hierdie vrou het na die boom toe opgekyk. Toe sy die meisie en die stukke van die kleurvolle kombers sien, het sy geskree, "Simbegwire, my broer se kind!" Die ander vroue het opgehou om hulle klere te was en vir Simbegwire gehelp om van die groot boom af te klim. Haar tannie het haar omhels en haar probeer troos.
10
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Simbegwire se tannie het die kind na haar huis toe gevat. Sy het vir Simbegwire warm kos gegee, en in die bed gesit, met haar ma se kombers. Simbegwire het haarself aan die slaap gehuil daardie aand. Maar dit was trane van verligting. Sy het geweet haar tannie sal kyk na haar.
11
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Toe Simbegwire se pa terug gekom het, het hy gesien haar kamer is leeg. "Wat het gebeur, Anita?" het hy met 'n swaar hart gevra. Die vrou het verduidelik dat Simbegwire weggehardloop het. "Ek wou gehad het sy moet my respekteer", het sy gesê. "Maar miskien was ek te streng." Simbegwire se pa het die huis verlaat en het die rigting van die stroom gevolg. Hy het na sy suster se dorp toe gegaan om te gaan uitvind of een van hulle haar nie dalk gesien het nie.
12
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Simbegwire het met haar neefies gespeel toe sy haar pa van vêr af sien aankom. Sy was bang dat hy dalk kwaad gaan wees, toe het sy in die huis in gehardloop om weg te kruip. Maar haar pa het vir haar gesê: "Simbegwire jy het die perfekte ma ir jouself gevind. Een wat jou liefhet en jou verstaan. Ek is trots op jou en ek is lief vir jou. "Hulle het ooreengekom dat Simbegwire by haar tannie, vir so lank as wat sy wil, gaan bly.
13
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Haar pa het elke dag by haar gaan kuier. Op die ou end het Anita saam gegaan. Sy het vir Simbegwire se hand uitgereik. "Ek is so jammer kleintjie, ek was verkeerd," het sy gehuil. "Sal jy my weer laat probeer?" Simbegwire het ma haar pa en sy bekommerde gesig gekyk. Toe trap sy stadig vorentoe en sit haar arms om Anita.
14
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Die volgende week, het Anita vir Simbegwire, haar neefies en haar tannie genooi om by hulle te gaan eet. Wat 'n fees! Anita het al Simbegwire se gunsteling kossoorte voorberei, en almal het geëet totdat hulle versadig was. Toe het die kinders speletjie begin speel, terwyl die volwassenes gepraat het. Simbegwire het gelukkig en dapper gevoel. Sy het besluit dat sy binnekort weer sal terugkeer huistoe om saam met haar pa en haar stiefma te lewe.
15
CC-BY
Rukia Nantale
Marguerite van Wyk
af
0052_simbegwire.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0052
asp
Ons is mal oor sokker.
0
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Moloko is besig om vir ons sokker te leer speel.
1
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Ons speel sokker.
2
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Moloko is die beste juffrou!
3
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Na die wedstryd het Moloko vir ons vertel dat sy vir ons ‘n verassing het.
4
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Maar sy sal eers vir ons môre laat weet wat dit is.
5
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Die volgende dag het ons almal vroeg na die veld toe gekom. Ons is almal mal oor verassings.
6
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Moloko het nuwe sokker toerusting en balle vir ons almal. Wat ‘n wonderlike verassing.
7
CC-BY
Letta Machoga
null
af
0058_sokkerwedstryd.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0058
asp
Lank gelede was daar ’n man met ’n baie ernstige wond aan sy been. Hy kon nie staan of loop nie.
0
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Die paartjie het drie seuns en een dogter gehad.
1
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Nangila was ’n mooi meisie. Al die mense in die dorpie het van haar gehou en haar gerespekteer.
2
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
As iemand met Nangila wou trou, moes hy ’n krui uit die meer naby die dorpie gaan haal.
3
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
’n Paar mans het probeer, maar hulle het sonder die krui teruggekeer.
4
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Nangila was bekommerd. Nie eens haar broers wou na die meer toe gaan nie. Daarom het sy besluit om self die krui te gaan haal.
5
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Op pad na die meer het Nangila ’n ou vrou met 'n bondel hout ontmoet. Sy het die vrou gehelp om die vuurmaakhout te dra.
6
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Toe Nangila by die meer kom, het sy die geestefamilie gesien. Hulle het gedrink en gedans.
7
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Toe die geeste almal geslaap het, het Nangila in die meer in geduik.
8
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Die geeste was alreeds wakker toe Nangila uit die water klim. Sy was bang, maar sy het die liedjie gesing wat die ou vrou haar geleer het:
9
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Nangila se stem was so soet dat die geeste vir haar gevra het om weer en weer vir hulle te sing.
10
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Almal het gewag dat Nangila terugkeer.
11
CC-BY
Violet Otieno
Fanie Viljoen
af
0062_nangila-se-dapperheid.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0062
asp
Lank, lank gelede, was Arend en Hen beste maats. Op 'n dag, het Arend vir Hen onder 'n boom sien rus met 'n sak vol kruideniersware. Hen het op een poot gestaan.
0
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Arend vra vir Hen, "Hoekom staan jy op een poot? Wat het met jou ander poot gebeur?"
1
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Hen antwoord, "Die winkelier het al hierdie kruideniersware vir my gegee in ruil vir my poot."
2
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Arend wou ook 'n sak vol kruideniersware kry en vra vir Hen of sy dink die winkelier dieselfde vir hom sal doen. Hen antwoord, "Ek is seker die winkelier sal dit ook vir jou doen."
3
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Arend gaan toe na die winkelier en vra haar om sy een poot af te kap in ruil vir 'n sak kruideniersware. Die winkelier stem in.
4
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Arme Arend hop al die pad huis toe op sy een poot. Hy was baie tevrede met al die kruideniersware wat hy gekry het in ruil vir sy poot.
5
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Toe Arend by die huis kom, sien hy dat Hen weer op altwee haar pote staan! Hy besef dat Hen hom gekul het.
6
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Arend was woedend en jaag toe vir Hen, maar hy kon haar nie vang nie. Dus jag Arend nou nog Hen se kuikentjies. As hy enetjie vang, eet hy dit op.
7
CC-BY
Nathan Higenyi
Albi-Marie Coetzee and Cara Schutte
af
0063_hen-kul-vir-arend.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0063
asp
Lank gelede het drie meisies hout in die bos gaan soek.
0
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Dit was 'n warm dag, daarom het hulle na die rivier toe gegaan om af te koel. Hulle het in die water gespeel en geplas en geswem.
1
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Skielik besef hulle dat dit al laat was. Vinnig het hulle terug na die dorpie toe gestap.
2
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp
Toe hulle al amper by die huis was, sit Nozibele haar hand op haar nek. Sy het haar halsband vergeet! "Gaan asseblief saam met my terug!" het sy haar vriende gesmeek. Maar haar vriende het gesê dit is al te laat.
3
CC BY
Tessa Welch
Fanie Viljoen
af
0066_nozibele-en-die-drie-hare.md
global-asp/asp-source
afr
Latn
asp_0066
asp