Arabic
stringlengths
1
155
Afrikaans
stringlengths
1
220
أعرف أنه يمكنكِ ذلك
Ek wéét jy kan dit doen!
طاب يومك
Goeiedag
أنا هنا لكي أخذ أبنتي
Ek is hier om my dogter te kry
-مرحبًا عم ألب مرحبًا
Dag Alpöhi - Dag
كيف يمكنكِ أن تأتي بـ(كلارا) لمكان كهذا ؟
Moeder, hoe kon u Klara bring na 'n plek soos hierdie?
أنظر من حولك
Kyk net hoe lyk dit!
هذا ليس مكانًا لطفلًا مريضة!
Dis nie 'n plek vir 'n siek meisie nie
هذا الكوخ موجود بكل مكان!
Hierdie hut, daardie klippe orals!
أستميحكَ عذاراً من كلام إبني
Jy moet my seun vergewe
أريد أن أرى أبنتي الآن ؟ أين هي ؟
Ek wil my dogter dadelik sien, waar is sy?
أبي أنا هنا
Vader, hier is ek!
كلارا
Klara!
أبي
Vader!
طفلتي العزيزة
My kind!
أنت تمشين!
Jy loop!
أرجوكَ سامحني
asseblief, vergeef my
أبي
Vader
أنت تمشين!
Jy loop! - Klara!
هذه هدية لكِ
Dis 'n present vir jou, my dierbare kind
شكرً لكِ جدتي
Dankie, Ouma
لا يوجد شيئًا بها
Daar's dan niks in nie
لأنكِ ستملئينها بنفسك
Jy sal dit self moet volskryf
ما الأمر يا صغيرتي ؟
Wat is verkeerd, kind?
-الكل ضحكَ علي
Almal het vir my gelag
-لماذا فعلوا ذلك ؟
- Waarom dan?
لأنني أريد أن أكتب القصص
Want ek het gesê ek gaan stories skryf
هل هذا صحيح ؟
Is dit so?
أنهم لا يريدونكِ أن تتحسني لأنهم لا يعلمون إلا ما في هذه القرية
Hulle weet maar net nie van beter nie, Heidi, want hulle ken net hierdie dorp
ولكنكِ رأيتِ أكثر منهم
Maar jy het tog al meer van die wêreld gesien, dan nie?
إذا كان شيئًا بالحياة يعطيكِ المتعة يجب عليكَ فعلهُ بكل بساطة مهما قالوا الناس عنه
As iets jou vreugde gee, dan moet jy dit maar net doen, ondanks wat mense sê
كان من الرائع رؤيتكِ
Dit was so lekker om jou te sien
سأشتاق لكِ
Ek gaan jou vreeslik mis!
وأنا أيضًا سأشتاق لكِ
Ek gaan Ouma ook mis
وداعاً
Totsiens
هايدي) وداعاً)
Heidi, totsiens
الوداع
Adieu!