Arabic
stringlengths
1
155
Afrikaans
stringlengths
1
220
أيتهاالطفله!
Kind!
مالذي تفعلينه هنا ؟
Wat op aarde doen jy hier?
لاتلمسها, لايجب أن توقظ الذين يمشون أثناء النوم
Moet haar nie aanraak nie! Jy moet nie slaapwandelaars wakker maak nie
إنها تتجمد برداً
Sy is yskoud
هلّا جلبتَ غطاءً آخر؟
Kan jy nog 'n kombers bring?
ماهذا...
Wat op aarde...
هنا من فضلك، أتركنا لوحدنا.
Hier los ons nou asseblief alleen
(لا تخافي يا (هايدي.
Moenie bang wees nie, Heidi
أنه أنا الطبيب.
Dis ek, die dokter
فيما كُنتِ تحلمِ ؟
Het jy gedroom?
بشأن جديّ
Ja, van Oupa
هل أنتِ تشعرين بألم ؟
Het jy enige pyn?
هنا في هذا المكان.
Nee, net hier
هذا مؤلم.
Dis seer
لماذا تحتفظِ بكل هذا الخبز ؟
My liewe kind, waarom het jy al daardie broodrolletjies gebêre?
أنها لجدتي، لأنها لا تستطيع أن تأكل الخبز القاسي
Dis vir Ouma, sy kan nie meer growwe brood eet nie
أتشتاقين لمنزلكِ (هايدي) ؟
Jy verlang huistoe, klein Heidi
هيا.
Komaan
هناك
Daar, daar
كل شيء سيصبح على ما يرام
Alles sal regkom
مُشتاقةٌ لمنزلها ؟
Verlange, sê jy?
أنه "مرض السويسر"، أعصابها هادئة الآن
Die Switserse siekte. Haar senuwees is in 'n slegte toestand
يجب أن ترسل بسرعة للمنزل.
Sy moet dadelik huistoe gestuur word
-لا يمكنها ذلك .
Sy kan nie!
-يجب عليكَ ذلك .
- Sy moet!
(لا يمكن أن أفعل ذلك لـ(كلارا.
Ek kan dit nie vir Klara aandoen nie, asseblief
أفعل أقصى ما يمكنكَ.
Doen al wat jy kan, reg?
لقد أخبرتكَ ما يجب فعله.
Ek het jou my advies gegee
هل رأيتَ الشبح ؟
So? het julle die spook gesien?
لم أقل شيئًا.
Ek het nie iets gesê nie
أخبرني كل شيء أبي أرجوك.
Vertel my alles, asseblief Pappa!
(كلارا)
Klara
الشبح.. كان هو " هايدي"
Die spook... was ons klein Heidi
-هايدي" "!
Heidi? - Heidi?
أنها تسير وهي نائمة من شدة معاناتها.
Sy loop in haar slaap, want sy kry swaar
-ما الذي تحتاجهُ ؟
Wat het sy nodig?
-منزلُها .
- Haar huis
(لذا يا طفلتي العزيزة (هايدي لا يمكنها المكوث هنا
So, my liewe kind, Heidi kan nie hier bly nie
لولكنيجبأن تبقى!
Maar sy moet! Pa kan dit nie doen nie!
أرجوكَ لا تفعلها، ماذا (سأفعل بدون (هايدي.
asseblief moenie! Wat sal ek doen sonder Heidi?
- لا يمكن أن تشفى هايدي إلا ...
Heidi sal net gesond word...
-لا أريدها أن ترحل .
- Ek wil dat sy hier bly!
كلارا
Klara - Ek is ook siek, en alleen ook!
أهدأي الآن
Jy's nou onredelik! Kalmeer dadelik, Nou!
أرحلي وحسب!
Gaan net!
(أرحلي لجدك و (بيتر.
Gaan na jou Oupa en Peter, almal, gaan net weg!
(خُذيني إلى غرفتي يا (تينات
Tinette, vat my dadelik na my kamer!
(أدلهيد)
Adelheid
سوف يأخذكِ (سبستيان) للمنزل اليوم.
Sebastian sal jou vandag huistoe vat
(ستذهبين عن القطار، (تينات ستساعدكِ في توضيب أشيائك.
Julle neem die trein vanmiddag, Tinette sal jou help pak
منزلي الذي فيه جدي ؟
Huistoe, na Oupa?
و (كلارا) ؟
en Klara?
كلارا) ؟ )
Klara?
(كلارا) أرجوكِ أفتحِ الباب.
Klara asseblief, maak oop
شكرًا لكِ
Dankie
هلّا أعطيتَ هذه لكلارا من فضلك ؟
Kan u hierdie vir Klara gee?
يجب أن تأتي وتزورني. أرجوك
Sy moet vir my kom kuier asseblief
سنرى في ذلك.
Ons sal sien
حّل السلام أخيرًا
Uiteindelik weer vrede
(تينات) (تينات)
Tinette! Tinette!
(سأُسميكِ (هايدي.
Ek sal jou Heidi noem
(هايدي الصغيرة)
My klein Heidi
وداعًا.
Totsiens
هؤلاءالناسالذينيعيشونهناك .. تلك الجبال ! مستبدة للغاية.
Daar bo bly mense, daardie berge!
تعالِ هنا
Kom hier
لقد كان هذا من دواعي سروري.
Dit was 'n groot eer, mejuffrou
-أنتبه لهذه الطفلة .
Kyk mooi na die kind
-سأفعل .
- Ek sal
وداعاً
Adieu!
مهلًاأنظر!
Haai, kyk! - Wat is dit?
أنها (هايدي)!
Dis Heidi!
(مرحبًا (هايدي
Dag, Heidi
تعال
Kom!
جميل هذا اللباس أريد مثله!
Mooi! ek wil dit hê!
أنظروا لهذه الأحذية
Kyk na daardie skoene!
-هايدي) )!
Heidi!
-بيتر) )
- Peter!
-لقد سمعتُ أنكِ سكنت في قصر ضخم .
Heidi, ek het gehoor jy leef in 'n paleis
- لم يكن قصرًا .
- Dit was nie 'n paleis nie
-ما الذي في السلة ؟
Wat is daarin?
-أنتظر وستعرف .
- Wag en sien!
يوجد الكثير منها
Dit is vir u, Ouma 'n Klomp sagte rolletjies
(من الرائع عودتكِ يا (هايدي
Dis heerlik dat jy terug is, Heidi
قطعة كبيرة من السجق لكَ.
'n Groot wors vir jou, Peter
شكرً لكِ
Dankie
جدي!
Oupa!
هايدي!
Heidi!
صباح الخير أيها الدب و البجعة
Môre, Klein Swaan en Klein Beer
(أنا أتية يا (بيتر
Peter, ek kom!
كلا
Nee!
-هذا هو نصّفكَ .
So, hier is jou helfte
-شكرًا .
- Dankie
عزيزتي كلارا
Liewe Klara,
القرية تعمُ بالثلج الكثيف
Die dorp is toe onder dik sneeu
كل شيء أبيض لامع
Alles is wit en sprankelend
لقد أنتقلنا للقرية. لكي أتمكن من الذهاب للمدرسة
Oupa en ek het in die dorp ingetrek sodat ek kan skoolgaan
في المدرسة، الفتيات و الفتيان بجانب منفصل
By die skool sit die seuns een kant, en die meisies aan die ander
قسيسنا أكثر صرامةً من السيد (كانديدات).
Ons dominie is baie strenger as Mnr Kandidat
وأحياناً يضرب بالعصا. و (بيتر) دائمًا يُعاقب لأنه يأتي متأخرًا
Soms word daar met 'n lat gestraf, en arme Peter loop altyd deur omdat hy laat is
أخبرني ماذا تريد عندما تكبر ؟ مُعلم.
Vertel my wat jy wil wees as jy groot is 'n Bokwagter