audio
audioduration (s)
1.18
12.5
transcription
stringlengths
10
133
The gray eyes faltered; the flush deepened.
Daar is onbeperkte boulbeurte vir toetskrieket, vyftig vir eendagkrieket en twintig vir T20-kragmetings.
I was Hump, cabin boy on the schooner Ghost.
Benoem hulle op die diagram hierbo.
Die taai rooi alge kom voor in riwwe of seegrasbeddings.
Een spesie spreeu en een spesie meeu moet nog beskryf word.
Vir 'n eeu keer rus en vrede terug na Sjina en die ekonomie blom.
Skryf neer hoeveel keer jou hart per minuut klop.
Duin 35 is aan tjokkertjies bekend as 'n mooi uitkykpunt oor die gebied.
Elke pakkie Vuka bevat proteïne en koolhidrate.
Hulle vestig aandag daarop dat lug 'n nie-nul, maar nogtans klein, digtheid het.
Daar is een metielgroep geheg aan die hoofketting.
vier agt een
Bournemouth het teen Tottenham Hotspur in a uitklopstryd verloor , die telling was 6-4
In George loop hulle rofweg van oos na wes.
Beuran Hendricks het 86 lopies van 25 balle aangeteken.
Teken 'n tabel wat jou resultate wys.
H.J.J. van der Walt en sy tweelingbroer was toe nog maar 29 jaar oud.
Hy werk nou saam met generaal Tjaart Geldenhuys van die Rooi Leeus.
Gradeboog, liniaal, straal boks, papier, potlode, bekers.
I have been doubly baptized.
Arsenal en Everton kom Disndag middag by Soccer City teen mekaar te staan
Volgens haar resep benodig Thobeka koppies meel vir een koek.
Frankryk voer minder paddaboudjies as Spanje en Thailand in.
Verskaf die gloeilamp die heeltyd lig?
Indië was tot 29 lopies beperk met 14 ekstras
Die Ostwaldproses word gebruik om salpetersuur uit ammoniak te produseer.