id
stringlengths
1
6
url
stringlengths
31
181
title
stringlengths
1
117
text
stringlengths
6
215k
split_text
sequencelengths
1
34.5k
408198
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20petherickianus
Pachycarpus petherickianus
Pachycarpus petherickianus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Nigerië, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië en Uganda. Bron Plants of the World Online petherickianus Flora van Burundi Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Flora van Ethiopië Flora van Kameroen Flora van Kenia Flora van Nigerië Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Flora van Soedan Flora van Tanzanië Flora van Uganda
[ "Pachycarpus", "petherickianus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Burundi", ",", "Demokratiese", "Republiek", "die", "Kongo", ",", "Ethiopië", ",", "Kameroen", ",", "Kenia", ",", "Nigerië", ",", "Sentraal-Afrikaanse", "Republiek", ",", "Soedan", ",", "Tanzanië", "en", "Uganda", ".", "Bron", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "petherickianus", "Flora", "van", "Burundi", "Flora", "van", "die", "Demokratiese", "Republiek", "die", "Kongo", "Flora", "van", "Ethiopië", "Flora", "van", "Kameroen", "Flora", "van", "Kenia", "Flora", "van", "Nigerië", "Flora", "van", "die", "Sentraal-Afrikaanse", "Republiek", "Flora", "van", "Soedan", "Flora", "van", "Tanzanië", "Flora", "van", "Uganda" ]
408199
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20richardsiae
Pachycarpus richardsiae
Pachycarpus richardsiae is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Tanzanië waar dit in die suidweste voorkom. Bron Plants of the World Online richardsiae Flora van Tanzanië Endemiese plante van Tanzanië
[ "Pachycarpus", "richardsiae", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Tanzanië", "waar", "dit", "in", "die", "suidweste", "voorkom", ".", "Bron", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "richardsiae", "Flora", "van", "Tanzanië", "Endemiese", "plante", "van", "Tanzanië" ]
408200
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20robustus
Pachycarpus robustus
Pachycarpus robustus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Ethiopië. Bron Plants of the World Online robustus Flora van Ethiopië Endemiese plante van Ethiopië
[ "Pachycarpus", "robustus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Ethiopië", ".", "Bron", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "robustus", "Flora", "van", "Ethiopië", "Endemiese", "plante", "van", "Ethiopië" ]
408201
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20plicatus
Pachycarpus plicatus
Pachycarpus plicatus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online plicatus Flora van Suid-Afrika Endemiese plante van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "plicatus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Suid-Afrika", "en", "kom", "in", "KwaZulu-Natal", "en", "die", "Oos-Kaap", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "plicatus", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Endemiese", "plante", "van", "Suid-Afrika" ]
408202
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20reflectens
Pachycarpus reflectens
Pachycarpus reflectens is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online reflectens Flora van Suid-Afrika Endemiese plante van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "reflectens", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Suid-Afrika", "en", "kom", "in", "die", "Oos-Kaap", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "reflectens", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Endemiese", "plante", "van", "Suid-Afrika" ]
408203
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20rigidus
Pachycarpus rigidus
Pachycarpus rigidus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online rigidus Flora van Eswatini Flora van Lesotho Flora van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "rigidus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Eswatini", ",", "Lesotho", "en", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "Gauteng", ",", "KwaZulu-Natal", ",", "Mpumalanga", ",", "Oos-Kaap", "en", "die", "Vrystaat", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "rigidus", "Flora", "van", "Eswatini", "Flora", "van", "Lesotho", "Flora", "van", "Suid-Afrika" ]
408204
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20rostratus
Pachycarpus rostratus
Pachycarpus rostratus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal in die Nkandla-distrik voor. Die spesie se bewaringstatus word as krities beskou, moontlik uitgestorwe omrede dit vir 'n 100 jaar nog nie weer gesien is nie. Die spesie se habitat het baie verander weens oorbeweiding, gewasverbouing, aanplant van plantasies en 'n onbeheerde brandprogram. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online rostratus Flora van Suid-Afrika Endemiese plante van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "rostratus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Suid-Afrika", "en", "kom", "in", "KwaZulu-Natal", "in", "die", "Nkandla-distrik", "voor", ".", "Die", "spesie", "se", "bewaringstatus", "word", "as", "krities", "beskou", ",", "moontlik", "uitgestorwe", "omrede", "dit", "vir", "'", "njaar", "nog", "nie", "weer", "gesien", "is", "nie", ".", "Die", "spesie", "se", "habitat", "het", "baie", "verander", "weens", "oorbeweiding", ",", "gewasverbouing", ",", "aanplant", "van", "plantasies", "en", "'n", "onbeheerde", "brandprogram", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "rostratus", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Endemiese", "plante", "van", "Suid-Afrika" ]
408205
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20scaber
Pachycarpus scaber
Pachycarpus scaber is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online scaber Flora van Eswatini Flora van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "scaber", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Eswatini", "en", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "spesie", "in", "KwaZulu-Natal", ",", "Mpumalanga", "en", "die", "Oos-Kaap", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "scaber", "Flora", "van", "Eswatini", "Flora", "van", "Suid-Afrika" ]
408206
https://af.wikipedia.org/wiki/Pachycarpus%20schinzianus
Pachycarpus schinzianus
Pachycarpus schinzianus is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online schinzianus Flora van Eswatini Flora van Suid-Afrika
[ "Pachycarpus", "schinzianus", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Apocynaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Eswatini", "en", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "spesie", "in", "Gauteng", ",", "KwaZulu-Natal", ",", "Limpopo", ",", "Mpumalanga", ",", "Noordwes", "en", "die", "Vrystaat", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "schinzianus", "Flora", "van", "Eswatini", "Flora", "van", "Suid-Afrika" ]
408207
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis
Eucomis
Eucomis (ook bekend as wildepynappels) is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Asparagaceae. Die genus is inheems aan Suider-Afrika. Spesies Daar is dertien spesies in die genus: Eucomis amaryllidifolia Baker Eucomis autumnalis (Mill.) Chitt. Eucomis bicolor Baker Eucomis comosa (Houtt.) H.R.Wehrh. Eucomis grimshawii G.D.Duncan & Zonn. Eucomis humilis Baker Eucomis montana Compton Eucomis pallidiflora Baker Eucomis regia (L.) L'Hér. Eucomis schijffii Reyneke Eucomis sonnetteana N.R.Crouch, Mart.-Azorín & J.E.Burrows Eucomis vandermerwei I.Verd. Eucomis zambesiaca Baker Verwysings
[ "Eucomis", "(", "ook", "bekend", "as", "wildepynappels", ")", "is", "'n", "genus", "van", "meerjarige", "geofiete", "wat", "behoort", "tot", "die", "familie", "Asparagaceae", ".", "Die", "genus", "is", "inheems", "aan", "Suider-Afrika", ".", "Spesies", "Daar", "is", "dertien", "spesies", "in", "die", "genus", ":", "Eucomis", "amaryllidifolia", "Baker", "Eucomis", "autumnalis", "(", "Mill", ".", ")", "Chitt", ".", "Eucomis", "bicolor", "Baker", "Eucomis", "comosa", "(", "Houtt", ".", ")", "H.R.Wehrh", ".", "Eucomis", "grimshawii", "G.D.Duncan", "&", "Zonn", ".", "Eucomis", "humilis", "Baker", "Eucomis", "montana", "Compton", "Eucomis", "pallidiflora", "Baker", "Eucomis", "regia", "(", "L", ".", ")", "L'", "Hér", ".", "Eucomis", "schijffii", "Reyneke", "Eucomis", "sonnetteana", "N.R.Crouch", ",", "Mart.-Azorín", "&", "J.E.Burrows", "Eucomis", "vandermerwei", "I.Verd", ".", "Eucomis", "zambesiaca", "Baker", "Verwysings" ]
408209
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis%20autumnalis
Eucomis autumnalis
Eucomis autumnalis is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is inheems aan Botswana, Eswatini, Lesotho, Malawi, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Subspesies Die spesie het twee subspesies: Eucomis autumnalis subsp. autumnalis Eucomis autumnalis subsp. clavata (Baker) Reyneke Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online autumnalis Flora van Botswana Flora van Eswatini Flora van Lesotho Flora van Malawi Flora van Suid-Afrika Flora van Zimbabwe
[ "Eucomis", "autumnalis", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Asparagaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Botswana", ",", "Eswatini", ",", "Lesotho", ",", "Malawi", ",", "Suid-Afrika", "en", "Zimbabwe", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "Gauteng", ",", "KwaZulu-Natal", ",", "Limpopo", ",", "Mpumalanga", ",", "Noord-Kaap", ",", "Noordwes", ",", "Oos-Kaap", "en", "die", "Vrystaat", "voor", ".", "Subspesies", "Die", "spesie", "het", "twee", "subspesies", ":", "Eucomis", "autumnalis", "subsp", ".", "autumnalis", "Eucomis", "autumnalis", "subsp", ".", "clavata", "(", "Baker", ")", "Reyneke", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "autumnalis", "Flora", "van", "Botswana", "Flora", "van", "Eswatini", "Flora", "van", "Lesotho", "Flora", "van", "Malawi", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Flora", "van", "Zimbabwe" ]
408210
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis%20vandermerwei
Eucomis vandermerwei
Eucomis vandermerwei is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in Limpopo en Mpumalanga, van Middelburg tot by Lydenburg, voor en het 'n voorkomsgebied van 2726 km². Daar is agt subpopulasies bekend. Die plant het van sy habitat afgestaan aan die aanplant van plantasies en word verder bedreig deur oorbeweiding, vertrapping deur vee, indringerplante, onbeheerde brandbestuur en versameling van die spesie vir medisyne. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online vandermerwei Flora van Suid-Afrika Endemiese plante van Suid-Afrika
[ "Eucomis", "vandermerwei", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Asparagaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "endemies", "aan", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "Limpopo", "en", "Mpumalanga", ",", "van", "Middelburg", "tot", "by", "Lydenburg", ",", "voor", "en", "het", "'n", "voorkomsgebied", "vankm²", ".", "Daar", "is", "agt", "subpopulasies", "bekend", ".", "Die", "plant", "het", "van", "sy", "habitat", "afgestaan", "aan", "die", "aanplant", "van", "plantasies", "en", "word", "verder", "bedreig", "deur", "oorbeweiding", ",", "vertrapping", "deur", "vee", ",", "indringerplante", ",", "onbeheerde", "brandbestuur", "en", "versameling", "van", "die", "spesie", "vir", "medisyne", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "vandermerwei", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Endemiese", "plante", "van", "Suid-Afrika" ]
408215
https://af.wikipedia.org/wiki/Aleksandr%20Li
Aleksandr Li
Aleksandr Li (* 17 Januarie 1974) is 'n Kasakstanse boogskutter. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2000 deelgeneem. Verwysings Geboortes in 1974 Lewende mense Olimpiese deelnemers
[ "Aleksandr", "Li", "(", "*Januarieis", "'n", "Kasakstanse", "boogskutter", ".", "Hy", "het", "aan", "die", "Olimpiese", "Somerspele", "vandeelgeneem", ".", "Verwysings", "Geboortes", "in", "Lewende", "mense", "Olimpiese", "deelnemers" ]
408216
https://af.wikipedia.org/wiki/Sergey%20Martynov
Sergey Martynov
Sergey Martynov (* 22 Julie 1965) is 'n Kasakstanse boogskutter. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 deelgeneem. Verwysings Geboortes in 1965 Lewende mense Olimpiese deelnemers
[ "Sergey", "Martynov", "(", "*Julieis", "'n", "Kasakstanse", "boogskutter", ".", "Hy", "het", "aan", "die", "Olimpiese", "Somerspele", "vandeelgeneem", ".", "Verwysings", "Geboortes", "in", "Lewende", "mense", "Olimpiese", "deelnemers" ]
408217
https://af.wikipedia.org/wiki/Antiochus%20IV
Antiochus IV
Antiochus IV was 175 v.C.-164 v.C. koning van die Seleukidiese Ryk. Hy was die broer van Seleukos IV wat in 175 deur Heliodorus vermoor is. Seleukos se sesjarige seuntjie Demetrios was 'n gyselaar in Rome as gevolg van die Verdrag van Apamea van Antiochus III met die Romeinse het moet sluit. Heliodorus het gehoop dat hy met Demetrios op die troon groot invloed sou kry maar Antiochus het dit verhinder en hom gedood. Hy het ook getrou met Laodike. Sy was Seleukos en Antiochus se suste en dit was haar derde en laaste huwelik met een van haar broers. Sy het met albei Seleukos en Antiochus kinders gehad en dit was die oorsaak van dinastieke probleme wat 'n eeu geduur het. Egipte Seleukos en Antiochus se ander suster Cleopatra was as Cleopatra I Syra die eggenote van Ptolemeus V van Egipte. Sy is 'n jaar eerder oorlede. Haar seuntjie Ptolemeus VI se voogde het van Antiochus geëis dat die streek van Koile Sirië aan Egipte teruggegee sou word. Antiochus beantwoord dit met 'n nuwe oorlog, die Sesde Siriese Oorlog. Hy val Egipte binne, bereik Alexandrië en neem die jong farao gevange. Die bevolking kom egter in opstand en sit 'n jonger broer Ptolemeus VIII op die Egiptiese troon. Die broetjies is net 16 en 12 en kom ooreen om saam die land te regeer. Rome het ander probleme met die Derde Masedoniese Oorlog maar hulle stuur Caius Popillius Laenas na Eleusis naby Alexandrië. Hy eis die terugtrekking van die Antiochus se troepe. As Antiochus weifel trek hy 'n sirkel in die stof om die Siriese koning en sê dat die Romeinse Senaat 'n antwoord moet hê voordat hy uit hierdie sirkel stap. Antiochus wat geen oorlog met Rome wil nie, stem saam en trek hom uit Egipte terug. Judea Hy kry onmiddellik probleme in Judea. In 175 word Jason (Grieks vir Jesjoea of Jesus) hoëpriester in Jerusalem. Hy is pro-Grieks en beloof dat Seleukië op meer belasting kan reken. Hy vestig ook 'n heiligdom vir Zeus Olympos en Baal-Sjamen op die tempelbers naas die Joodse (Tweede) Tempel en stig 'n gymnasium waar Grieke hulle sport kan beoefen. In 171 probeer Menelas wat nog fanatieker pro-Grieks is die mag oor te neem. Menelas neem die sitadel maar Jason beheers steeds die res van die stad. In 168 kom Antiochus self na Jerusalem om die onrus te bedwing, maar dit maak dit net erger. Hy kies die kant van Menelas, ontneem die Jode die relegieuse regte wat sy vader hulle verleen het, verbied die besnydenis en die Joodse Wet. Die maatreëls was dalk nie bedoel as 'n hellenisasierprogrmma of 'n anti-Joodse politiek nie, maar die gevolg was 'n Joodse opstand wat as die Makkabese Oorlog bekend is. Sy dood Antiochus het die opstand nie onderdruk nie omdat hy ook in die ooste oorlog teen die Parte gevoer het. Daar is hy in 168 dood terwyl hy 'n tempel geplunder het. Hierdie heiligskennis het baie opskudding veroorsaak. Sy seuntjie Antiochus V se voogd Lysias het vinnig geprobeer om die regte van die Jode te herstel maar die opstand het deurgegaan. Verwysings
[ "Antiochus", "IV", "wasv.C.-164", "v.C", ".", "koning", "van", "die", "Seleukidiese", "Ryk", ".", "Hy", "was", "die", "broer", "van", "Seleukos", "IV", "wat", "indeur", "Heliodorus", "vermoor", "is", ".", "Seleukos", "se", "sesjarige", "seuntjie", "Demetrios", "was", "'n", "gyselaar", "in", "Rome", "as", "gevolg", "van", "die", "Verdrag", "van", "Apamea", "van", "Antiochus", "III", "met", "die", "Romeinse", "het", "moet", "sluit", ".", "Heliodorus", "het", "gehoop", "dat", "hy", "met", "Demetrios", "op", "die", "troon", "groot", "invloed", "sou", "kry", "maar", "Antiochus", "het", "dit", "verhinder", "en", "hom", "gedood", ".", "Hy", "het", "ook", "getrou", "met", "Laodike", ".", "Sy", "was", "Seleukos", "en", "Antiochus", "se", "suste", "en", "dit", "was", "haar", "derde", "en", "laaste", "huwelik", "met", "een", "van", "haar", "broers", ".", "Sy", "het", "met", "albei", "Seleukos", "en", "Antiochus", "kinders", "gehad", "en", "dit", "was", "die", "oorsaak", "van", "dinastieke", "probleme", "wat", "'n", "eeu", "geduur", "het", ".", "Egipte", "Seleukos", "en", "Antiochus", "se", "ander", "suster", "Cleopatra", "was", "as", "Cleopatra", "I", "Syra", "die", "eggenote", "van", "Ptolemeus", "V", "van", "Egipte", ".", "Sy", "is", "'n", "jaar", "eerder", "oorlede", ".", "Haar", "seuntjie", "Ptolemeus", "VI", "se", "voogde", "het", "van", "Antiochus", "geëis", "dat", "die", "streek", "van", "Koile", "Sirië", "aan", "Egipte", "teruggegee", "sou", "word", ".", "Antiochus", "beantwoord", "dit", "met", "'n", "nuwe", "oorlog", ",", "die", "Sesde", "Siriese", "Oorlog", ".", "Hy", "val", "Egipte", "binne", ",", "bereik", "Alexandrië", "en", "neem", "die", "jong", "farao", "gevange", ".", "Die", "bevolking", "kom", "egter", "in", "opstand", "en", "sit", "'n", "jonger", "broer", "Ptolemeus", "VIII", "op", "die", "Egiptiese", "troon", ".", "Die", "broetjies", "is", "netenen", "kom", "ooreen", "om", "saam", "die", "land", "te", "regeer", ".", "Rome", "het", "ander", "probleme", "met", "die", "Derde", "Masedoniese", "Oorlog", "maar", "hulle", "stuur", "Caius", "Popillius", "Laenas", "na", "Eleusis", "naby", "Alexandrië", ".", "Hy", "eis", "die", "terugtrekking", "van", "die", "Antiochus", "se", "troepe", ".", "As", "Antiochus", "weifel", "trek", "hy", "'n", "sirkel", "in", "die", "stof", "om", "die", "Siriese", "koning", "en", "sê", "dat", "die", "Romeinse", "Senaat", "'n", "antwoord", "moet", "hê", "voordat", "hy", "uit", "hierdie", "sirkel", "stap", ".", "Antiochus", "wat", "geen", "oorlog", "met", "Rome", "wil", "nie", ",", "stem", "saam", "en", "trek", "hom", "uit", "Egipte", "terug", ".", "Judea", "Hy", "kry", "onmiddellik", "probleme", "in", "Judea", ".", "Inword", "Jason", "(", "Grieks", "vir", "Jesjoea", "of", "Jesus", ")", "hoëpriester", "in", "Jerusalem", ".", "Hy", "is", "pro-Grieks", "en", "beloof", "dat", "Seleukië", "op", "meer", "belasting", "kan", "reken", ".", "Hy", "vestig", "ook", "'n", "heiligdom", "vir", "Zeus", "Olympos", "en", "Baal-Sjamen", "op", "die", "tempelbers", "naas", "die", "Joodse", "(", "Tweede", ")", "Tempel", "en", "stig", "'n", "gymnasium", "waar", "Grieke", "hulle", "sport", "kan", "beoefen", ".", "Inprobeer", "Menelas", "wat", "nog", "fanatieker", "pro-Grieks", "is", "die", "mag", "oor", "te", "neem", ".", "Menelas", "neem", "die", "sitadel", "maar", "Jason", "beheers", "steeds", "die", "res", "van", "die", "stad", ".", "Inkom", "Antiochus", "self", "na", "Jerusalem", "om", "die", "onrus", "te", "bedwing", ",", "maar", "dit", "maak", "dit", "net", "erger", ".", "Hy", "kies", "die", "kant", "van", "Menelas", ",", "ontneem", "die", "Jode", "die", "relegieuse", "regte", "wat", "sy", "vader", "hulle", "verleen", "het", ",", "verbied", "die", "besnydenis", "en", "die", "Joodse", "Wet", ".", "Die", "maatreëls", "was", "dalk", "nie", "bedoel", "as", "'n", "hellenisasierprogrmma", "of", "'n", "anti-Joodse", "politiek", "nie", ",", "maar", "die", "gevolg", "was", "'n", "Joodse", "opstand", "wat", "as", "die", "Makkabese", "Oorlog", "bekend", "is", ".", "Sy", "dood", "Antiochus", "het", "die", "opstand", "nie", "onderdruk", "nie", "omdat", "hy", "ook", "in", "die", "ooste", "oorlog", "teen", "die", "Parte", "gevoer", "het", ".", "Daar", "is", "hy", "indood", "terwyl", "hy", "'n", "tempel", "geplunder", "het", ".", "Hierdie", "heiligskennis", "het", "baie", "opskudding", "veroorsaak", ".", "Sy", "seuntjie", "Antiochus", "V", "se", "voogd", "Lysias", "het", "vinnig", "geprobeer", "om", "die", "regte", "van", "die", "Jode", "te", "herstel", "maar", "die", "opstand", "het", "deurgegaan", ".", "Verwysings" ]
408218
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis%20zambesiaca
Eucomis zambesiaca
Eucomis zambesiaca is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is inheems aan Malawi, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Limpopo voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online zambesiaca Flora van Malawi Flora van Suid-Afrika Flora van Zimbabwe
[ "Eucomis", "zambesiaca", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Asparagaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Malawi", ",", "Suid-Afrika", "en", "Zimbabwe", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "Limpopo", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "zambesiaca", "Flora", "van", "Malawi", "Flora", "van", "Suid-Afrika", "Flora", "van", "Zimbabwe" ]
408219
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis%20bicolor
Eucomis bicolor
Die bontpynappelblom (Eucomis bicolor) is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en die Vrystaat voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online bicolor Flora van Lesotho Flora van Suid-Afrika
[ "Die", "bontpynappelblom", "(", "Eucomis", "bicolor", ")", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Asparagaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Lesotho", "en", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "KwaZulu-Natal", "en", "die", "Vrystaat", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "bicolor", "Flora", "van", "Lesotho", "Flora", "van", "Suid-Afrika" ]
408221
https://af.wikipedia.org/wiki/Eucomis%20humilis
Eucomis humilis
Eucomis humilis is 'n meerjarige geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Vrystaat voor. Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online humilis Flora van Lesotho Flora van Suid-Afrika
[ "Eucomis", "humilis", "is", "'n", "meerjarige", "geofiet", "wat", "deel", "is", "van", "die", "Asparagaceae", "familie", ".", "Die", "spesie", "is", "inheems", "aan", "Lesotho", "en", "Suid-Afrika", ".", "In", "Suid-Afrika", "kom", "die", "plant", "in", "KwaZulu-Natal", ",", "Oos-Kaap", "en", "die", "Vrystaat", "voor", ".", "Bronne", "REDLIST", "Sanbi", "Plants", "of", "the", "World", "Online", "humilis", "Flora", "van", "Lesotho", "Flora", "van", "Suid-Afrika" ]