text
stringlengths 15
242k
|
---|
Jung is blykbaar kort voor sy dood gevra: "Do you believe?" Sy antwoord was: "I don't believe, I know." |
Ding sit en wonder toe nou soooo oor wat die seer geëerde Remmo sou beweeg om die opmerking te maak wat hy gemaak het oor wegskram van 'n potensiële vriendskap ten einde 'n persoon seer te spaar … of so iets. WAT aan die opmerking is veronderstel om sin te maak? |
Minder as 'n maand gelede nadat die betafase van Google se gewilde e-posstelsel beëindig is, het Google Labs bekend gemaak dat Google Tasks ook nou ten volle besikbaar is en nie meer net as 'n Labs-funksie nie. Tasks kan nou sowel in Google se kalender as binne Google Mail gebruik word. Die Labs-funksie binne Google Mail is so gewild dat Google ook besluit het om hierdie funksie binne Google Kalender in te bou. |
Dit was weer baie leke gewees sondag by Jaco en Lucy hul weer so baie goed gekoop vir Katelin ons nie n fout gemaak toe ons hul die peet ouers gemaak het nie hul sal baie mooi kyk na my liefie. My hele familie is wonderlik ek koni vir beter gevra het nie hul sal altyd help en gee waar hul kan! Ek kan net vir die Here dankie se daarvoor!! by Sannelle Ernst 1 day ago |
Nathi, kom ek se jou wat ou seun - landelike veiligheid was nog nooit op die regering se prioriteitslys nie, in fact dis op GEEN lys nie!! Hoekom nie? Omrede dit maar slegs blankes is wat vermoor word, m.a.w. geen verlies nie!! |
Asb bid vir my vriend Hennie in Jesus. Hy het groot probleme en wil nie meer lewe nie. Die duiwel het regtig oorhand gekry oor hom deur selfmoord in sy kop te sit. Hy probeer maar kan nie loskom nie. groot asb. dankie in Jesus naam. Jesus liefde vir al my wonderlike maaitjies in Jesus. by Betsie Viljoen 1 hour ago |
Oppad terug. Weereens 'n warm dag. Ongelooflik. Gestop by Noetzie. Slaap vanaand in Hartenbos. More reguit huis toe. Werk weer Woensdag. by Hannelie Tait 2 days ago |
Identifiseer troppe diere wanneer hulle op hul vatbaarste is vir besmetting. Dragtige ooie is kort voor lamtyd uiters vatbaar vir inwendige parasiete. In dragtige ooie ontwikkel meer wurmlarwes as gewoonlik tot volwasse wurms en hulle lê eiers. Die lammers wat aankom, het nie 'n natuurlike weerstand teen die parasiete nie - dit is die natuur se manier om te verseker dat die parasiete oorleef. Onlangse navorsing in Nieu-Seeland het getoon dat waar ooie vyf weke voor lamtyd voldoende deurvloeiproteïen ontvang het, die eiertellings in mismonsters dramaties afgeneem het. |
Die volgende dag (16 Mei) word besin oor die moontlikheid om 'n deel van die land, waaronder die Witwatersrand, af te staan sodat die res van die volk in vryheid kon lewe. Die brandende vraag was: Sou die volk kon voortbestaan indien die leiers sou besluit om aan te hou veg? Hoewel die toekoms duister was, wou niemand onvoorwaardelik oorgee nie. Ná baie gesprekvoering is daar toe 'n kommissie van volksverteenwoordigers na Pretoria gestuur om oor voorwaardes van oorgawe te onderhandel. |
As jy ? tegniese aanleg en ? passie vir vinnige vliegtuie het, is dit die ideale beroep om jou belangstelling en aanleg te kombineer. Die Suid-Afrikaanse Lugmag bied verskeie geleenthede vir opleiding op kontrakbasis. Leerlingskappe wat oor drie jaar strek, word ook aangebied in die rigting van meganies, elektronies, elektries en algemene lugondersteuning. ? Aanleg en belangstelling in wiskunde en natuurwetenskappe sal baie help met die studies. |
46. Nats | Julie 7, 2008 at 2 : 19 |
The pastorie is voltooi in Mei 1892,en die eerste inwoners was Ds Murray, sy vrou, en hulle sestien kinders. Beide die kerk en die pastorie is vandag nasionale monumente. |
jy praat my taal celia. Peanutbrittle is ook wragtig nie te versmaai nie. Selene ek verkies ook my jellie en tjoklit apart. Leon wow, hom maak jy nou weer n ou monster wakker. Mens kry hul deesdae reeds ook in pakkies. Grieters moet die toffie tjoklit kombers he? |
Hallo Mnr. Mike Ford, sou ek hou en wat van baie hier in Roemenië ontvang 'n uitstalling op Airmax, is dat baie mense belangstel, en hier is eerder gebruik word om die produk dan is Ek wonder of dit moontlik sou wees om so' n belangrike gebeurtenis in te maak ons land! Groete. Hallo, Ek vra om verskoning as ons het nie veel belangstelling gehad het vir 'n show in Roemenië. Dit kan altyd al is verander! Dankie, |
Met apologie aan Emil Jung Soos voorheen genoem, werk ek bedags op 'n Apple Mac. OSX is steeds nie vir my te watwonders nie (hoewel ek exposé nogal in Windows 7 sal waardeer) en die peperduur Cinema Display se staander kan nie eers die skerm se hoogte verstel nie. Dit bring mee dat ek my [...] |
Lapā jau: 691 dienu Manīts pirms: 1 gada Mājaslapa: Karma: 10 Komentēja 17 reizes (vidēji 0.02 dienā) Izveidotās tēmas: 1 Ieraksti miniblogos: 4 Vērtējis citu komentārus: 0x (0) Runescape niks: lv pur3 cmb |
Een van die beginsels van die LRAD is om so buigsaam moontlik te wees en voorsiening word vir verskeie soorte projekte gemaak. Een uitsondering is behuisingsprojekte, tensy die begunstigdes huishoudelike tuine wil begin en die finansiering vir die huise self uit `n ander bron, soos die Departement van Behuising, kan kry. Die toekennings kan gebruik word om uitgawes, soos die koop van grond, kapitaalbates, grondverbeterings, infrastruktuurbeleggings en korttermyn-produksiemiddele, te dek. |
Ons sal maar vanaand weer aangaan. Ek het op 'n kol (aangevuur deur my pms) gesê ons moet die ding by die deur uit-P en nuwe hout gaan koop. Die sleg K-fers by builders het ook nie die agterkante en die deurtjies vir ons gegee nie. Hulle was besig met ander melamien ook so ek dink iemand gaan my stukke ekstra kry. Gelukkig het swaer ook daarvan gebruik die afgelope maand so daar is baie 'leftovers'. |
Die beste manier om 'n bosluis te verwyder is met 'n plat knyptangetjie of bosluistangetjie (weet nie of mens dit in SA kry nie). Druk die hare om die bosluis weg. Plaas die tangetjie so na as moontlik teen die vel om die bosluis reguit uit te trek. Moenie die tangetjie draai nie, so bly die kop maklik in die dier agter. Dis belangrik dat geen deel van die bosluis agterbly nie, dit sal maklik ontsteek. Ontsmet die plek en hou dit dop. As dit rooi word of swel, gaan sien eerder jou veearts. |
· Geen leerder sal toegelaat word om prakties te doen, indien die volgende kleredrag nie gedra word nie: |
Hi fb friends I don't have internet at the moment. Will let you know when i'm connected again. Mis julle almal. by Thea Ferreira 9 hours ago |
Hello Hennie, nou is ons ook "Electronic" vriende, mooi bly Anton |
Hy het 110 pale, waarvan heelwat ou telefoonpale, gebruik om die krale te bou. Die klippe vir die paadjie na die spuittoestel kom van ou land-kontoere. |
Wat kernvrugte betref, bly die bestaande statutêre heffing van drie sent per kilogram op appels en pere en die 0,6 sent per kilogram op uitvoer onveranderd. Aansoek word gedoen vir 'n nuwe heffing van drie sent per kilogram vir appels en pere wat ingevoer word. |
'n bietjie van' n klassieke nes grootheid hier met 'n twist ... dit is reg, jy speel as' n Goomba. baie van Marios uitgevoer word op jou en jy hoef te hardloop in hulle om hulle te verslaan sonder dat hulle spring op jou. hulle kom uit lukraak, geleidelik te verhoog, en as jy kan oorleef vir 60 sekondes is daar 'n bietjie van' n verrassing, maar ek sal nie sê wat, want dit sou in wese is dit ruïneer. |
Die romanse (romance) gaan by uitstek oor die ontwikkelende liefdesverhouding tussen ʼn man en ʼn vrou. Die liefdesroman (romantic novel) is meer verwikkeld en gaan oor die groeiproses van ʼn vrou in ʼn krisis situasie of moeilike tydperk in haar lewe en wat in die proses ʼn man liefkry. |
Daar is baie voorbeelde van hierdie wangedrag, maar ek wil graag die nuusberig op SABC2 van Woensdag 1 November 2006 waar berig is oor mnr PW Botha se afsterwe, onder u aandag bring. In hierdie berig is gesê dat mnr Botha nie 'n staatbegrafnis verlang nie en dat hy ook nie in die Heldeakker in TSHWANE begrawe wil word nie. Die feit is dat die Heldeakker in PRETORIA is. Botha sou nooit die naam Tshwane gebruik het nie, bloot omdat Tshwane nie bestaan nie. |
This entry was posted on Woensdag, Julie 23rd, 2008 at 8:00 vm and is filed under Uncategorized. You can follow any responses to this entry through the RSS 2.0 feed. You can leave a response, or trackback from your own site. |
Vertalings gelewer deur vBET 4.2.3 Gedryf deur vBulletin ™ Weergawe 4.0.8 Kopiereg © 2011 vBulletin Solutions, Inc. Alle regte voorbehou. SEO deur vBSEO 3.5.2 Crack: vBHELP.pl - Pools vBulletin Support Ondersteuning: Wilu Ekstra Tabs by vBulletin Hispano |
Geloof in 'n Persoonlike Skepper God wat sekere riglyne aan die mensdom geopenbaar het d.m.v. profete en die beweerde onfeilbare Woord van God (die Bybel). Fundamentaliste beweer dikwels dat die Ware Boodskap van God, onder leiding van die Heilige Gees, slegs aan húlle bekendgemaak is. |
Dit is 'n baie innoverende stap vorentoe en wek terselfdertyd 'n omgewings-vriendelikheid met die feit dat dit nie meer sal nodig wees om soveel van die natuur uit te roei om dit op papier te kry nie! Wel gedaan! |
Ek weet nie juis wat om met myself te doen nie, ek ry wipplank tussen vrek opgewonde en vrek bang. |
So, wat is my punt ... te "bitch" oor hoe hard my lewe is? Nee, maar eerder die geleentheid vir jou om onafhanklike uitvinders bestaande verpakking te verbeter, te beklemtoon. Dit is 'n voorbeeld van' n "probleem van die alledaagse" gevind word deur miljoene mense. Kan jy dink hoe baie man-ure (of vrou-uur) word elke jaar vermors word deur die gebruik van hierdie pakket? Dit is die aard van die probleem (eintlik 'n geleentheid vir uitvinders iets om te verbeter met' n bewese potensiaal groot mark - miljoene pakkette op winkelrakke) is nie nodig om 'n ingenieur of' n PhD word. die probleem op te los. |
Augustus 28, 2009 Categories: Uncategorized . . Author: rianabrand . Comments: Lewer Kommentaar |
SA se bydra Suid-Afrika is sedert 1992 betrokke by die dialoog oor volhoubare woud-ontwikkeling, en het 'n aandeel gehad in die samestelling van die internasionale regulasies vir woude deur die Verenigde Nasies se Forum vir Woude en sy voorgangers. |
Die Hamburgse gemeente breek weg en in 1863 word Priester Louis Preuss aangewys as die gemeente se Apostel. Later in dieselfde jaar word F.W. Schwartz aangewys as die Apostel vir Nederland en Belgie. |
Explorers and traders had been rounding the Cape of Good Hope since the late 1400s but saw no need for a permanent presence at the foot of Africa. The first permanent settlement came in April 1652 Increasing trade on this route, the Dutch East India Company decided to establish a refreshment station at the Cape. A small garrison - varying in strength between 70 and 170 - was provided for local security. This force proved too weak and in 1658 it was supplemented by a burgher militia. |
Dis nie net digters wat slaap in hul verse besing nie. Deesdae het wetenskaplikes ook heelwat te sê oor die nut van slaap. Of dit nou mense, wilde diere of oulike troeteldiertjies soos katjies is, almal het slaap nodig. Slaap word ook 'n al hoe kosbaarder kommoditeit, as mens hoor dat dit dalk ook daardie oortollige vetrolletjies kan help wegbrand. Moeilik om te glo né. Tog lyk dit asof 'n goeie slaaproetine baie meer doen as om net die liggaam 'n ruskansie te gee. |
18. neykie | Mei 28, 2008 at 10 : 58 |
Ai, hoe mis sy nou vir Marius! Heerlik soos vanjaar se wegbreek saam met haar mede-boekwurms weer eens is, is dit maar steeds na hom wat haar hart gou-gou verlang. Dit kan nie anders nie; meer as dertig jaar vul hulle nou al elke holte in mekaar se harte en mekaar se lewens. |
Daar is manne wat ander mense moes doodskiet. Party voel vandag skuldig oor dit so lekker was om 'n lewe te neem. Ander onthou dit met die grootste walging. PArty gaan terug Angola toe om jammer te sê, om 'n verlore stuk van homself weer te gaan vind. |
Ons moet die blydskap en die vervulling van die Heilige Gees uitstraal . Ons liggaam en ons verstand, ons tyd en ons energie moet 'n spieël wees wat die skitterblink majesteit van Jesus Christus aan 'n verveelde en siniese wêreld moet weerkaats. |
Ek het 'n Sunagor 80-305 wat sou hierdie lens' n run vir sy geld gee. Dit is 'n een-touch zoom en die soom / fokus ring is so los dat dit nie sal bly waar jy sit dit nie, tensy jy eintlik hou dit daar. Die coating op die lens is so erg dat dit produseer 'n ligpers op alles gegooi. Ek het nie sullied my digitale SLR met dit. |
Mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende direkteur van die Meulenaarskamer, sê enige poging om die monitering van aanvullingsregulasies te versterk moet verwelkom word."Monitering is die verantwoordelikheid van die plaaslike regering en ons is nie seker of die staat tans dié dienste uitvoer nie. Dit is duur om proefmonsters te laat toets en die staat se vermoë is beperk." |
En Paert vun der Cabot Trail. Sell waar net weit Weg vun meim Kaempingblatz! |
Ek het dit geniet om te hoor dat jy ook nog nie vantevore veel van die begrip 'kongruensie' geweet het nie -- ek ook nie, buiten net so in die verbygaan. Dis nogal vir my ietwat van 'n tameletjie, omdat ek Jung se siening aanhang, naamlik dat ons almal 'n donker kant aan ons het en ek hoop iemand kan vir ons bietjie uitklaar hóé mens regting altyd kongruent (is daar so 'n woord?) kan wees. |
Naellak word ook gouer droog indien jy goeie ou Spray ´n Cook daaroor spuit. |
Ek sou dit nou nie in 'n belydenisskrif vasle nie, maar ek vermoed dat meeste / alle mense wat nie die verstandelike vermoee het om Jesus as Verlosser te erken en aanvaar nie, nie outomaties verdoem is nie. Maar soos ek se, ek is nie 100% seker nie. Dus glo ek ongebore kinders en gebore kinders wat nog klein genoeg is, gered sal wees. Indien 1 of meer van hulle ouers gelowiges is, is ek baie seker dat die kind wel gered is. Indien nie een van die ouers gered is nie, weet ek nie verseker nie, maar ek vermoed egter dat die kind steeds gered is. |
Zie Gebruikerbespreking:RobotJcb - als jullie als Afrikaner Wikipedianen aangeven welke volgorde je wilt, dan is het geen probleem die in te stellen. - Andre Engels 14:35, 6 September 2006 (UTC) |
Vir `n tyd lank het alles goed gegaan, maar ek dink dit moes hard gewees het vir pappa om na ses kinders te kyk. Hy en mamma het baie uitgegaan en gaan dans en drink en so aan. As pappa hulle by die huis kom, dan hoor ons hoe hulle baklei en dit was nie lekker nie. Ek het altyd koptoegetrek en gebid. Pappa het mamma vreeslik geslaan. Toe skuif dit oor na ons toe. Dit was asof dit nie genoeg was vir hom nie. Hy moes ons seer maak. Pappa het vir `fun` `n skokmasjientjie gehad, as hy in die aand inkom, of vroegoggend, maak pappa ons wakker. Ons moes dan in `n kringetjie sit en hy draai dan die masjientjie aan en dan gaan die skok deur ons almal. Dan verlustig pappa hom daarin. Dit was so seer. As daar iets fout in die huis was maak nie saak wat nie, dan het ek altyd gesê dat dit ek is sodat pappa die ander kinders kon los. Dan kry ek die slae. Ek meen pappa het my oudste boetie geslaan dat hy telkemale in sy broek pieps. |
Soos ek in 'n ander kommentaar op die webblad geskryf het, dink ek dis baie vermetel van ons om te verwag dat die Outeur van die heelal by ons moderne "denkende" leefstyl moet aanpas - net omdat ons nie hou van Sy voorwaardes en raamwerk vir ons lewe nie. Hy's die Skepper van die hemel en aarde - wie dink ons is ons? Hy's verhewe bo alle dinge; as Hy 'n mens was sou ons nie eens amoeba gewees het in vergelyking nie. Tog het Hy een van ons geword om soos 'n misdadiger te boet vir ONS sondes... net om ons weer met Homself te kon versoen (die wat dit wil aanvaar). |
Hey, as dit werk * shrugs * En die reis is die helfte van die pret ook, so hopelik het jy pret met die maak van die omskakeling |
en nu is j weg vir nog I kans, ek wonder nu net waarmee gan j trug kom?? als van die beste vir jou, mak jouself trots!!! by Jeanmarie Vandervent 3 days ago |
23 slapies....... kan nie meer wag nie gaan die beste vakansie oooooooit wees. is baie opgewonde. twee naweke oor. gaan n leker break wees, geen foon opvangs en ek het my man vir myself en as ons 11 maande getroud is is ons op vakansie. yeah by Rina Kruger 2 days ago |
Mnr. Matie Taljaard, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Heuningbostee-vereniging (Sahta) en een van die grootste heuningbosteeboere in Suid-Afrika, sê sowat 500 ton heuningbostee word in die land geoes. |
Verskillende Einde van die vergelyking deur bbluesman, Op Flickr |
Volgende naweek is my 'Bachelorette', glo. Nee, 'pre-wedding celebrations'. By Ed's Diner, nogal. Informeel, lekker kuier, niks snaaks, net 'n groep wonderlike vrouens wat die lewenspad saam met my stap. Gereël deur my werkskollegas en vriende, ek het nie eers daaraan gedink nie, want ek is mos nie eintlik 'n bachelorette nie, maar hulle het aangedring. Ek waardeer die gebaar. |
In die eerste plek is die VSA nie werklik 'n tweepartystaat nie, hoewel dit op federale vlak de facto so ontwikkel het. Hoe laer die vlak van demokrasie - uiteindelik by counties, die verkiesing van sheriffs en skoolbeheerliggame - hoe geringer word die rol van die twee groot partye. |
"As hierdie politiek van gelykstel1ing 'n eeu gelede gevolg was. dan het Suid Afrika vandag miskien net een taal gehad. Dit sou nie Hollands gewees het nie. Maar nou het die twee tale wortel geskied: ons kan nie een opsy sit nie. Altwee moet langs mekaar ontwikke1. Laat dit goed wees. of laat dit kwaad wees." (N.J, van der Merwe, Marthinus Theunis Steyn, 'n lewenskets, deel II (1921), 228-229). |
Ordentlik gee Kaptein in en vat die wors, hy wou nog begin eet toe ons gasheer die stukkie blitsig gaps. "Kyk, dis ʼn geleeRrde hond dié, hy vat net kos van my af." Vergewe die baas sy dier deur self vir hom die worsie te gee. Kaptein kou versigtig, maar sonder om sku te verdwyn met die lekkerny, want hy ken sy baas se hart. |
Vandag is Afrikadag. Wys jou ondersteuning deur iets te steel, jou troeteldier te verwaarloos en snot te eet. Jy kan ook jou beste pel se dogter op die paal sit en vir 'n ruk stront praat met jou voorvadergeeste. Moet ook nie bad nie en skyt in jou jaart sonder om na die tyd jou gat af te vee. Eet met jou hande, breek iets en doen 'n onwettige krag aansluiting. Kom nou! Saam kan ons die land gouer opdonner!:) by Amelia Coetzer 1 day ago |
Ian het eendag vertel hoedat Elliot ná 'n aantal opleidingsessies een aand baie laat huis toe gestap het na sy plek in 'n swart woongebied in die Baai. 'n Groepie van so vier kwajongens het hom genader om hom van sy beursie te verlos. Elliot was moeg gewerk, maar dié aankomende uitdaging het hom nuwe lewe gegee en het hulle tromop geloop, reg vir bolle rol, en gevra: "Wie van julle gaan eerste val?" Die viertal het toe vinnig 'n goeie besluit geneem en die hasepad gekies. |
Dit is dus die staatshoof wat buite die riglyne optree van die internasionale veldtog teen Vigs. Om nou iemand te roskam oor hy dié riglyne, en sy organisasie se amptelike beleid stel - omdat dit 'n aanval op die staatshoof sou neerkom - kompliseer die veldtog teen Vigs oneindig. |
Weens die skommelinge in die weerstoestande moet grondboonboere bedag wees op simptome van blaarsiektes. |
Ook verskil ek met Hambidge oor haar opvatting dat hierdie bundel té tyd- en konteksgebonde is. Jansen kan nie anders as tyd- en konteksgebonde wees nie, anders was sy rubrieke nie 'n rekord van transformasie nie. As hy oor tydlose opvoedkundige onderwerpe wou geskryf het, sou dit nie in koerantrubrieke gewees het nie. |
q Die gebeurtenisse in Hand 8:14-17, Hand 10:44-47 en Hand 19:1-7 is deel van die uitvoering van hierdie verlossingsplan van God en kan nie gebruik word as Skrifbewys daarvoor dat alle Christene na hulle bekering 'n tweede ervaring van die "doop met die Gees" moet hê nie. |
'N plastiese liggaam met poli karbonaat lense, plastiek berg, chromatiese afwykings uit is getoets, en massiewe pers byvoordele is nie waardig is van die Pentax merk. Een van die dinge wat ek oor die Pentax-handelsmerk geniet is dat terwyl jy betaal is gewoonlik minder as die midrange rat van 'n ander merk dat jy in staat is om veel hoër einde optika en eienskappe as wat jy sou in die middel van die reeks in' n ander handelsmerk te kry. $ 600 vir 'n lens? goed dat dit 'n DA * 55/1.4 en jy is die koop van pro rat teen' n goedkoper prys as 'n pro rat in' n ander handelsmerk. $ 350 vir 'n lens? Dit is 'n FA 50/1.4 wat is' n steel vir $ 350. As jy op soek is na 'n $ 150 lens, Jy kry 'n beter gehalte te bly by jou kit lens @ 50mm of die vind van' n goedkoop gebruik lens as wat geproduseer kan word en aan u verkoop vir $ 150 word. |
"Op die deur van die vragmotor, is `n wit teken met rooi skrif wat lui: 'Kruschev is dood, maar sy gees leef voort'." |
Volgens sr.supt Alta Fourie, woordvoerder van die Tshwane-metropolisie, is dit verpligtend ingevolge regulasie 214 van die Padvervoerwet dat voertuie wat die eerste keer ná hierdie datum geregistreer is 'n weerkaatsende driehoek moet hê. |
I got your comment on my iblog blog. Thanx for the opportunity, will check it out as soon as possible! |
Ander gewasse: Die produksieskatting van sojabone is 405 035 ton, wat 9,80% meer is as die 368 875 ton van die vorige skatting. Die geskatte oppervlakte beplant met sojabone is ook opwaarts aangepas na 224 750 ha. Die verwagte opbrengs is 1,80 t/ha teenoor die 1,71 t/ha die vorige skatting. |
Kaalvoet: Ja ek het geskree veral toe hy die 2de keer vir my gekom het! Ek dink nie hy weet eers hy het 2 keer in my vasgejaag nie, en kliek nie ek moes self my eie kar laat regmaak het nie. aiaaiai. |
Ons probeer somtyds om 'n fout met nog meer foute te verdoesel of ons bly stil daaroor of ons probeer dit regverdig. Dit is soos om met 'n klippie in jou skoen te loop. Dit is so lastig dat jy later met jou hele liggaam vir die ongemak kompenseer. Maar al wat jy hoef te doen, is om dit uit jou skoen te haal en weg te gooi! Jes 1:18 by Adel Oosthuizen 2 days ago |
Moenie vergeet UK kykers wat jy kan volg @ Kevin_Fong en die laaste shuttle vlug in 'n BBC-special op Sondag http://t.co/ZQvpLvy nie |
Liewe Charles Darwin met jou 200ste verjaardag vandag, 12 Februarie 2009. Dankie vir die verstaan van die stamboek van die lewe. Dankie vir die weldeurdagte verduideliking van biodiversiteit, spesiasie en elegante natuurlike seleksie. Jou wonderlike boeke en jou fenominale denke - gedeel met ons vanuit die ryk, tydsame observasie van die ouskoolse natuurkunde. Ek weet [...] |
Indien wel jy nie Vrydagaande 'n draai by Lida se aandmarkstalletjie in Orania kan maak nie, probeer gerus die wenresep by die huis! |
Ek bewonder die verbeelding van Me Rowling Brangyz · h. Microweave boek soos 'n miniatuur mat Nafiseh manier dat alle nodes is saam geweef met kunstenaars en elegansie Khvndnshvn Bkhshh opwindende en prettige.. Dit was' n prestasie wat min anders as die 30 jaar wat ons geïsoleerde Tvnstym ons het langs die res van die wêreld na vore te kom en van die dood van 'n boek soos die res van die wêreld van die publikasie en lees hulle gelukkig gesneeu.. Ek lees die boek saam om mee te ding. Jdathsyn Brangyz · h' n gewone Britse vrou met haar eie krag van verbeelding Die koningin van Engeland Pvldartrshdh! |
Floris Buys van Pretoria het ook, soos Morgan Freeman in The Bucket List, vir hom 'n doending lysie opgestel. |
Hoewel die rewolusie taamlik wreed onderdruk is, het dit tog gelei tot 'n vinniger pas van hervorming in Rusland. Dit was egter nie genoeg om 'n tweede rewolusie te keer wat in 1917 'n einde gebring het aan die Romanof-bewind nie. |
Soos gesê is resensies baie subjektief en is die persoon wat die boek resenseer se persoonlik opinie daarvan. Dit is sy reg om so oor 'n boek te voel. Dit is tegelyker tyd die leser se reg om te besluit of hy met die resensie saam stem of nie. |
Dis pragtige foto's. Ek was Kersfees 2002 in Chiang Mai op pad na Laos. In Chiang Mai het ek 'n mal Deen ontmoet wat deur sy dokter na Thailand gestuur is omdat die ou mal was en sodat hy 'n bietjie in die rustige Chiang Mai kon uit chill. Dit is voorwaar 'n wonderlike plek. Vat 'n motorbike en ry by die berge op. |
Ek het vandag die nuus oor die buitelandse troepe wat rondom Zimbabwe begin opbou met groot belangstelling dopgehou. Na gesprekke tussen my en 'n kennis waar vrae oor en weer gevra en geantwoord is, kan ek seker sê dat die volgende slotsom bereik is. |
Huisvrou: Ek glimlag nou oor jou opmerking oor drie kerke. |
Ons kry stuk-stuk nuus oor Christene/gemeentes wat ons ken in die erg geteisterde Sendai-gebied. Party is veilig, maar daar is nog oor baie ander mense onsekerheid. Groot krag-onderbrekings en 'n tipe beurtkrag-stelsel word verwag vanaf vandag. Die moontlikheid van radio-aktiewe vrystellings vanuit defektiewe kragsentrales verhoog angsvlakke. Intussen word liggaam op liggaam verwyder uit motors en huise wat verskeur is en versink het in die tsunami-vloedgolf. Nog minstens 10 000 mense word vermis… |
Mobile aansoek deur die BBC, BBC Oerdoe berig oor die werk kan 'n spesiale nuus toegang. |
Ek sien ou geDAANte as 'n ou wat eerstens 'n moerse groot maag het. Hy loop rond met sy kakie-hemp, kakie-broek en velskoene. Sy hemp hang altyd uit. Hy drink net Klippies en Coke en eet elke dag van sy lewe biltong of boerewors. Hy rook die sterkste sigarette op die mark en ry 'n Bantam bakkie. Hy het 'n wapenkluis met 'n magdom verskeie vuurwapens en 'n springbok vel op die vloer voor hom. Sy radio is permanent ingestem op RSG en hy lees net die Rapport en Beeld. Hy is vreeslik lief vir sy sepies op TV en hy mis nie een van hulle nie. Sy boekrak is vol Afrikaanse roman-en speurverhale en vyf bybels of kak-boeke. |
Jy moet hom liefhê soos jouself. Die uitdrukking roep by mense soms die vraag op, maar mag dit dan? Jouself liefhê? |
Die "persepsie" van die kneukel staking twee jaar gelede, toe Jose wou 'n nuwe sport om te probeer, sodat hy handbal tennis begin speel in' n plaaslike hof. Daar het hy die idee van 'n kombinasie van boks met tennis. "Ek wil graag nuwe dinge te probeer, maar het regtig nie probeer om vorentoe te beweeg met hulle as gevolg van die vrees [maar] sedert ek het 'n swak ekonomie het' n paar idees om te probeer om" Die honde het kneukel twee in daardie tyd, en die res is geskiedenis. |
Toe ons nog jong en geen verantwoordelikheid gehaad het nie... Ja ons het oor ons studente lewe gepraat voor ons begin werk het en ons eie geld verdien het en nie ma of pa sin spandeer het nie... |
Die nederige man ontvang lof soos n skoon venster die lig van die son ontvang. Hoe suiwerder en meer intens die lig is, hoe minder sien jy van die glas. - Thomas Mertin. by Maria Smit 4 days ago |
Doelgroep: alle studenten die stage gaan lopen in de erfgoedsector, of die meer willen weten over het reilen en zeilen in erfgoedland Praktisch 15 november 2011, 17.00 - 19.00 uur, FARO, Priemstraat 51, 1000 Brussel Docent: Gregory Vercauteren en Jacqueline van Leeuwen Prijs: gratis Uiterste inschrijfdatum: 8 november 2011 Maximum aantal deelnemers: 40 Inschrijven kan via onderstaand formulier. |
Frank het homself laasjaar op nuwejaarsnag uit die wêreld verwyder. 'n Oordosis dwelms, het die patoloog bevind. Baie van sy vriende was by sy begrafnis, maar ek ek daar gestaan, traanloos, emosieloos en verlig. 'n Kleed van kommer en vermoeienis het van my skouers afgeval en sommer net op die grond bly lê. |
Erfgenaam vir die baron - Sarah du Pisanie |
Facebook kan net sowel shutdown.. Fokn een tonig soos n muit wat skottelgoed was.. by Wynand Labuschagne 1 hour ago |
Nou ja my eerste dag by die Vryfees is iets van die verlede. Ek is lekker moeg maar dit was great. Eerste show was die huldeblyk aan Lucas - awesome is al wat ek kan se. En ek het n traan of 2 weg gepik, veral toe Amanda Gebed van n Pelgrim sing en Steve sy pampoen opdra aan Lucas en Al Debo wat vanoggend dood is. by Karin Rossouw 7 hours ago |
4 Wanneer ek besigheid klas moet vlieg omdat die stoele breer is en die gordel op sy wydste maar moeilik pas. Terwyl die seksie lugwaardin jou 'n verlengstuk aanbied. |
Die groen beweging is 'n linkse beweging. Dit het in 'n groot mate ontwikkel in reaksie op die neo-liberale globalisering waar balans en volhoubaarheid dikwels in die stof byt. Die groenes betoog, soms geweldadig, teen die G8 leiers en skroom nie om aktivistiese tegnieke te gebruik om hulle doelwitte te |
Antwoord: Hondjies se sterte word gewoonlik op 3 to 5 dae afgesit. As dit later gedoen word, moet dit onder algemene verdowing gedoen word en dan wag die veeartse gewoonlik totdat hulle ouer is sodat die narkose veilig toegedien kan word. Hierdie situasie verander egter op 1 Junie 2008. |
Ek het nou kennelik die voordeel van 'n 20/20 geskiedenisvisie, maar die eerste probleem is dat Orania bykans sinoniem geword het met die volkstaatgedagte. Dit was 'n fout om Orania aan die volkstaatgedagte te koppel. Daar gaan mense wees wat nou kwaad gaan wees vir my, maar as ons eerlik met onsself moet wees, sal ons moet toegee Orania het nie gewerk nie en dat die VF+ sy geld gevolglik destyds op die verkeerde perd verwed het. |
Vandeesweek het 'n hele paar nuusitems weer die gebrekkigheid van sulke ondeurdagtheid onderstreep. In Koffiefontein is wit dorpenaars "geskok" omdat swart inwoners ondersteuners van Julias Malema kan wees en hulle met dieselfde minagting behandel as wat die Jeugligapresident nou al jare lank belowe. |