text
stringlengths
2
360k
Hy sluit by die weermag aan en Lisa kan net dink hoe aantreklik hy moet lyk in uniform. Sy voltooi standerd nege en matriek en gaan na n Technikon waar sy haar diploma verwerf as sekretaresse en bekom n goeie pos in n groot maatskappy in Johannesburg. Sy geniet haar werk en gou is dit sewe jaar sedert sy Adriaan laas gesien het of weet wat van hom geword het.
Lapā jau: 747 dienas Manīts pirms: 8 mēnešiem Mājaslapa: Karma: 54 Komentēja 320 reizes vidēji 0.43 dienā Izveidotās tēmas: Ieraksti miniblogos: 137 Vērtējis citu komentārus: 0x 0 Runescape niks: Grin-CH
Blog MM aranĹźacja wnÄtrza skrzynie na srebrne klucze w fable 3 moda helikopter RC
Solank die landswette gehoorsaam word. Daar stem ek 100 met jou saam. Jy weet ook seker van die New Yorkse polisiehoof wat die zero tolerance-ding begin het, of die broken window-idee. Die wet moet van A-Z toegepas word, van die kleinste oortreding soos potlode steel by die werk tot die heel ergste moet deur die regsproses vasgevat word.
Dankie vir die verduideliking van jou verpakking beleid, en ook hoe vervaardigers pakket hul lense en kameras om gestuur.
Picasa Web Albums - Alfred Saak - Herinneringsc... Photos by Alfred Saak, Jul 28, 2009 - Het is voor mij altijd weer erg indrukwekkend om even naar het niet ver bij ons vandaan gelegen terrein met het herinneringscentrum kamp Westerbork te gaan. Op de plek waar eens vele barakken stonden en waar ... Foto: Sake Elzinga. Alfred Saak. photos ... picasaweb.google.comalfredsaak HerinneringscentrumKampWesterbork - 788k - 2-7-2011 Alfred Saak barak Photos Veendam niet gaan Picasa Web Albums Kamp Westerbork Account Options altijd weer plek eens barakken Tweede Wereldoorlog Nederlandse Joden Auschwitz Sobibor
Met n bietjie kaas kan jy baie ver kom en menige gereg in n japtrap berei. Met die oog op die 2003 SA Kaasfees wat van 25 tot 28 April by Bien Donné aangebied word, plaas ons twee resepte van Mariana Rabie, bemarkingskoördineerder van Agri-Expo wat dié fees aanbied. Towerbroodjie Dis al hoe ons dié resep van Mariana kan beskryf. Gebruik jou verbeelding en voeg enigiets van kaas tot kruie by die basiese bestanddele. 7,5 ml koeksoda 100 ml warm water 500 ml karringmelk of Bulgaarse jogurt 500 g volkoringmeel Nutty Wheat 125 ml semels 125 ml gebreekte koring 15 ml bruin suiker 5 ml sout Voeg dan by 15 ml elk gekapte, vars pietersielie, tiemie en basieliekruid 5 pikantrissies peppadews, in stukkies opgesny nie te fyn nie 5 olywe, van pit afgesny in stukkies 5 ml mosterdpoeier 125 ml gerasperde, beleë cheddarkaas hou n bietjie kaas vir bo-op n takkie vars roosmaryn om met kaas bo-oor te strooi Stel oond op 180 C. Los koeksoda in warm water op en voeg by karringmelk. Laat eenkant. Meet al die droë bestanddele in n mengbak af. Voeg kruie, rissies, olywe, mosterdpoeier en kaas by. Maak n holte in middel en voeg karringmelkmengsel by. Meng goed met n houtlepel. Skep in gesmeerde broodpan van 32 cm of twee panne van 18 cm. Stroop blaartjies van roosmaryntakkies af en strooi bo-oor saam met res van gerasperde kaas. Bak vir 45 tot 55 minute in voorverhitte oond. Dit is n klam brood; gebruik toetspen om seker te maak die brood is gaar in die middel. Laat n rukkie in pan staan om effe te sweet sodat dit nie vassit nie en keer dan uit op n afkoelrak. Die brood is net so lekker slegs met die kaas en kruie. Dit vries goed en kan ná ontvriesing effe verhit word sodat lekker vars plaasbotter daarop kan smelt. Dié broodjie is nie net gesond en vullend nie, maar ook baie mooi met sy kaleidoskoop van kleure. Hoenderrol met feta en dragon n Geurige én kleurige gereg wat warm of koud voorgesit kan word. 1 hoender so 1,5 kg 1 groot ui, gekap 125 ml wit wyn kruiesakkie: Tiemie, vinkel en dragon, sout en swart peper 15 ml botter 15 ml vermicelli 15 ml sago 1 eiergeel sap van een suurlemoen handvol vars dragon, grof gekap 1 rol 400 g blaardeeg geel van 1 eier, gemeng met melk 8 dun jong worteltjies, geskraap 6 klein agurkies 1 skyf fetakaas, in repe gesny Sny hoender in stukke en plaas saam met gekapte ui in n swaarboompot. Voeg wyn by. Bind kruie in n moeseliensakkie en plaas by vleis in pot. Kook stadig tot vleis sag is en maklik van die been afval. Voeg botter, vermicelli en sago by en roer versigtig om te voorkom dat dit aanbrand. Verwyder sakkie kruie, haal al die groot bene uit en voeg een eiergeel en suurlemoensap by. Roer dragon by. Stel oond solank op 180 C. Rol deeg uit en smeer hoendervulsel dik daaroor. Rangskik worteltjies, agurkies en fetakaas bo-op. Rol op en smeer deeg met eiergeel en melk. Maak dwarssnitte in die deeg. Bak 30 minute tot goudbruin. Sny in skywe sodat groente in elke skyf sigbaar is. Sit warm of koud voor met slaai of roerbraai-groente. SA Kaasfees 2003 Kaasfoendies kan solank die proe-sintuie instel vir die kaasplesierigheid wat van 25 tot 28 April by Bien Donné op die R45 tussen Paarl en Franschhoek gehou word. Daar is enigiets van n Fynproewerslaan tot n lugverkoelde Kaas Emporium en die publiek kan die hele kaasspektrum - van die dier in die veld tot die verwerkte produk in n eksotiese gereg - beleef. Toegang is R50 vir volwassenes en kinders tot twaalf jaar kan die fees gratis bywoon. Vir senior burgers is daar op Vrydag 25 April n spesiale tarief van R35. Die toegangsfooi sluit nie net toegang en parkering in nie, maar ook praatjies en demonstrasies, kaas- en wynproeë, n inkopiesak, wynproegids en feesprogram. Die tye is soos volg: Vrydag 25 April, Saterdag 26 April en Sondag 27 April:10:00 tot 18:00 en Maandag 28 April: 10:00 tot 16:00. Kaartjies is landwyd by Computicket beskikbaar en aanlyn by Agri-Expo tel: 021 975 4440123, Paarl Toerisme tel: 021 872 3829, Franschhoek Toerisme tel: 021 876 3606 en Kaapstad Toerisme tel: 021 426 4260 sowel as by die hekke. Kontak ook die SA Kaasfees by 021 975 4440123 of via e-pos by vir meer inligting. 25 April 2003
Springbokrugby staan dus in 2010 weer eens voor n krisis, nes soveel krisisse van die verlede. Dis nie soseer n krisis op die speelveld nie, maar opnuut een langs die veld. Die Springbokke gaan waarskynlik verloor teen Australië Saterdag, maar dis nie groot probleem nie. Die groter vraagstuk is wat in die Rugbywêreldbeker gaan gebeur, en die grootste vraagstuk is of Piet Helium ooit ontslaan mag word. Straeuli was vervangbaar en ontslaanbaar omdat hy n blote Afrikaner is. Piet Helium, die treindrywer, is egter nie daar omdat hy rugby ken of op Graham Henry se rugby-vlak kan dink nie. Ons weet almal dat hy n politieke aanstelling is, iemand wat gekies is om n punt te maak in n sport wat tot nog toe te veel Afrikaners na die regime se sin gehad het.
Suid-Afrika het weliswaar nie n geskiedenis van anti-Semitisme, soos in Europa, nie, hoewel Jodehaat drasties toegeneem het tydens die Tweede Wêreldoorlog. Dit is veral aangeblaas deur die stigting van twee politieke groeperinge plaaslik, naamlik die Nasionale Party en die Ruiterwag.
In teenstelling hiermee, is die hedendaagse Afrikanerkommunisme meer op die Oos-Europese model geskoei waar die elite noodgedwonge kommunisme na n militêre neerlaag of besetting moes aanvaar en klakkeloos nagepraat en uitgevoer het - sensuur, strafkampe, massamoorde en al.
In die Sowjetunie was daar reeds sedert 1948 aggressief-kritiese geskille met kunstenaars wat daarvan beskuldig is dat hulle westelike en kosmopolitiese kunsmiddels sou aanwend.10
Daar word alomweë erken dat die ideale weg een sal wees waarin die onderskeie verbande met mekaar ooreenkom oor die kerkordelike prosesse wat gevolg meet word. Hierdie ooreenkoms oor kerkordelike voorsiening moet dan ook uitdruklik die gemeenregte l ike vereistes in aanmerking neem sodat die ideaal nie vanweë gebreke in hierdie verband verydel word nie.
Jy is hier: Comment Reply 51848 4128
Gister drentel ek en Lifiki so deur die strate van Klerksdorp, sommer net om bietjie besig te bly en ons kom toe af op n huis wat deur n Bank se sekuriteit opgepas word.
Nou Ja... My werk vir die dag op datum, nou ga ek maar so bietjie ontspan voordat ek weer more vroeg aan die werk spring... Lekker aand verder vir almal... by Marius Gildenhuys 1 week ago
Dit kan ook net reggekry word as die Regering se Land Redistribution and Development LRAD program in die boerdery toegepas word. Met die hulp van die LRAD-program is in hul geval n stuk grond gekoop wat gesamentlik bewerk word.
Die dag as ons geboue in Pretoria en Johannesburg begin beset en die oranje-blanje-blou op die dakke hys, sal ek voel ons het weer ons wil om te oorleef teruggekry.
Daar het toe n wolk gekom wat sy skaduwee oor hulle laat val het; en uit die wolk het daar n stem gekom: Dit is my geliefde Seun. Luister na Hom.
Vyf jaar het verloop voor nog n internasionale spane Argentinië sou besoek, naamlik Suid-Afrika se Junior Springbokke in 1932 wat n twee wedstryd reeks gespeel het. Argentinië het beide verloor.
Ek wil net Mnr Louw daarop wys dat die nuutste aansoek om administrasie deur die Richtersveld Beleggings Maatskappy voor die hof gebring is, dus uit eie geledere. Die CPA komitee kan gerus vir Mnr Louw asook die hele Suid Afrika verduidelik hoe hulle in twee jaar R21 miljoen op die plase spandeer het en nie enige inkomste kon genereer nie en ook nie die lening aan die Richtersveld Beleggings Maatskappy terug betaal nie . Die CPA lede wat alte graag vingers na buitestaanders wys kan gerus deel word van die oplossing. Die grondeis het reeds in 2000 begin, tien jaar van onderhandel en vreedsame samesprekings was seker genoeg. Dit het tyd geword om die hand aan die ploeg te slaan. Slaan gerus saak nr 100810 in die Kimberley Hooggeregshof na en vergewis uself van die feite.
In hoofstuk sewe wys Durand nogeens n panenteïstiese verstaan van God af. Volgens hom staan en val die Christelike godsdiens met n teïstiese godsbeeld. Die vroeë Christene se teologie is ook duidelik n heilshistoriese teologie Doodloopstrate : 86-87. Volgens hom het Christene van vroeg af bely dat God Hom deur die lewe, sterwe en opstanding van Jesus Christus geopenbaar het Doodloopstrate : 88. God kan dus nie in die kerklike tradisie n onpersoonlike kosmiese mag, of watter mag ook al wees nie. Gijs Dingemans, n afgetrede Nederlandse praktiese teoloog cum dogmatikus, oordeel anders in sy boek De stem van de Roepende 2000. Hy wys daarop dat Paulus van Samosata 260 met sy dinamiese christologie n goeie alternatief bied vir die Westerse Christendom se uitgediende inkarnasie christologie. Dit gaan by Paulus van Samosata om die goddelike inwoning in Jesus en nie om die menswording van God nie. Dingemans sal hom dalk nie by die nuwe hervormers skaar nie, maar sy boek toon n groter begrip vir die verskuiwing wat besig is om plaas te vind in die Westerse Christendom wanneer hy sê: Misschien wordt de boom van de Westerse kerk en van de Europese vorm van het christelijk geloof in onze tijd teruggesnoeid tot op de wortel, opdat er een nieuw rijsje kan groeien voor een nieuwe tijd.
4 Here, vandag wil ek my hart vasmaak aan die rykdom van u liefde en u hemelse koninkryk en so bewaar word van selfsug en liefde vir aardse rykdom.
Ladies and gentleman - on your right you will see a black beast. Somewhere in the grass.
Hy: Die vleis is omtrent reg. Het jy al die borde warm gemaak?
Die TLU SA se jaarkongres neem op 9 en 10 September in Pretoria plaas en bied besprekings wat die landbou in sy geheel raak.
Ek het ook nie hande of arms gesien of ervaar dat ek opgetel was en op my bene geplaas is nie. Dit maak ook nie aan my saak nie, want ek weet dit was die werk van God.
Oor Tsb Sugar se moontlike eie betrokkenheid by n etanolbedryf sê Snyman hy is nie teen die vervaardiging van etanol gekant nie. Die suikerbedryf onderhandel met die Regering daaroor, maar daar moet eers n beleidsraamwerk kom en alles is nog in n baie vroeë stadium.
Ek dink daar is n rol verwarring by baie predikante. Ons sien onsself as die kaptein op die veld wat die gemeente moet lei. Ons Kerkrade dink ook so en hulle meet ons toenemend aan ons prestasies as kapteins. Byna soos met sportlui voel Kerkrade daar moet n prestasie-klousule ingebou word en sommer direk gekoppel word aan die vergoeding van die leraar. Hoewel min Kerkrade dit sal doen, is daar baie wat heimlik hoop hulle kan dit doen.
gehou, die res is verwyder. Anrie kontak 14:41, 27 Maart 2008 UTC Woefkardoes : Genomineer vir verwydering. Ek neem nie standpunt in ...
Maar in 1638 lei die Hollanders se neuse hulle na Ceylon se kaneel en teen 1658 het die Hollanders ontslae geraak van die Portugese. n Hollandse kaptein het glo geskryf: Die strande van die eilande is vol daarvan en dit is die beste in die Ooste. Wanneer n mens wind-af van die eiland is, kan jy steeds die kaneel ruik - selfs so ver as agt myl die see in.
Hi, ek is nuut hier, jy moet net die profiele van PETs Farm Profiele! gelaai is, egter, is die profiel vir die blou welp troeteldier verkeerd. Glider en EPatrol stuur my na die Oos-Pessis n bietjie van die lig se Hoop Kapel. Ek hardloop, maar volgens die Glider in die rigting dui hy aan my, ek staan u200bu200bvoor n berg, omring deur unscalable. Ek het gedink dis was in Aszhara? Of is ek verkeerd? Please help vinnig. Baie dankie by voorbaat schonmal.
1 Petrus 4:8Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhe,want die liefde bedek baie sondes. by Antwanette Karen Lubbe 1 week ago
Voorverhit die oond tot 160 C en voer n paar bakplate met gesmeerde bakpapier uit. Meng die meel, mielieblom, versiersuiker en sout saam in n voedselverwerker. Voeg die botter by en pols tot klam krummels vorm wat net-net aan mekaar begin vassit. Voeg die neute en gekapte gemmer by en pols verder tot n deeg vorm. Keer uit op n meelbestrooide oppervlak. Knyp stukkies deeg af en rol in bolletjies. Pak op die voorbereide bakplate en bak vir ongeveer 25-30 minute. Verlaag die oondtemperatuur tot 140 C en bak verder tot liggoudbruin en gaar ongeveer 15 minute. Laat heeltemal afkoel en sif versiersuiker oor. Verpak lugdig. Lewer ongeveer 80 koekies.
Verder het dit duidelik geword dat deelname aan bestuursrade vir grondgebruik, wat vir plaaslike vlak beplan word, baie belangriker geword het. Lede van die polisie en munisipale beamptes sal ook hierin dien, so dit beteken dat die mense wat voortaan as voorsitters van landbou-organisasies verkies gaan word, sal gesoute onderhandelaars moet wees.
Yet, she does it time and time again
Baie boeke het al verskyn aangaande die bedreiging wat die sogenaamde Nuwe Era-beweging vir die tradisionele Christendom inhou. Volgens die Christen-fundamentalistiese skrywers van hierdie boeke beplan die Nuwe Era-samesweerders om uiteindelik die tradisionele Christendom te vervang met n Eenwêreld-godsdiens. Die Nuwe Hervorming is volgens sekere skrywers ook deel van hierdie proses wat veroorsaak dat kerklidmate weggelei word vanaf die tradisionele dogmas van die Christendom.
Die polisie sê voorts dat die meeste van hierdie onwettige immigrante waarskynlik tot die ekonomies aktiewe ouderdomsgroep behoort, sowel as die misdaadrisiko ouderdomsgroep.
67.1 In die lig van Romeine 13 erken die Kerk die staat as n dienaar van God tot ons beswil. Dit is God wat aan die staat die opdrag gegee het om die reg te handhaaf en die kwaaddoeners te straf.
Wat ook belangrik is, is dat die verantwoordingspligtige instelling wat n transaksie rapporteer, dit nie eers aan enige persoon mag rapporteer nie met inbegrip van n persoon wat aldus gerapporteer is. Alles vind onder die dekmantel van vertroulikheid plaas en die verantwoordingspligtige instelling word ook spesifiek kragtens Artikel 38 van die Wet gevrywaar teen enige strafregtelike of sivielregtelike aanspreeklikheid as hy enige verpligting kragtens die Wet in goeie trou nagekom het.
We wish to confirm that Volkswagen of South Africa did provide a ficial contribution. This was done on merit and offered purely as a goodwill gesture. is goodwill ek wat my moer strip? is goodwil dalk oops ons TDi reeks het kak turbos en nou voel ons skuldig? Goodwill is given without the admission of liability and it does not oblige Volkswagen of South Africa or our dealer network to consider any other or future claims in respect to your vehicle. sien my response onder - hierie is n klomp kak
n Ondersoek na teologiese verval wat die afgelope sowat halfeeu in Suid-Afrika plaasgevind het, dui daarop dat vyf basiese Christelike leerstellings as teikens uitgesonder is. Sommige daarvan is reeds verwerp, terwyl die ander só omstrede is dat hulle tans ernstig gedebatteer en openlik bevraagteken word. Afhangende van die mate van weerstand wat daar nog is, het die verval nie in alle kerke en kweekskole ewe ver gevorder nie. Elkeen moet afsonderlik beoordeel word.
Dis die eerste lentedag in die Kaap, al was 1 September al eergister. Dis my langste, beste maatjie se verjaarsdag vandag. Een van die groot 0s. Op n stadium het ek haar verloor, maar toe kry ek haar weer terug. Min in die lewe het my nog so bly gemaak.
Maar as jy jou kennis by 10 jaar terug se kennis wil laat stop is jy welkom.
Jer.31:36, 37 As hierdie verordeninge son, maan en sterre voor My aangesig sal wyk, spreek Jahweh, dan sal die nageslag van Israel ook ophou om n volk te wees voor My aangesig vir altyd. So sê Jahweh: As die hemele daarbo gemeet en die fondamente van die aarde daaronder nagespeur kan word, dan sal Ek ook die hele nageslag van Israel verwerp weens alles wat hulle gedoen het, spreek Jahweh. Sien ook Jer.33:25, 26 en Maleagi 3:6
danroodt: Swart middelklas in VSA steun op staatsdienswerk. Besuiniging gaan hulle tot n val bring. Black America vs Obama?
So ek moet nog OT tye, is hierdie laster van klassieke skree ten hemele. Die leerling van n Jedi is n PADAWAN studente en hy beteken nie Luke Skywalker, maar geluk! Dank God jy het ten minste Master Yoda korrek gespel ...
Die uiters gewilde en suksesvolle produksie oor die Anglo Boereoorlog, is n unieke kombinasie van verskeie verhooggenres soos die blyspel, drama en musiekspel. Die een oomblik lag jy, dan wil jy huil en nog elke keer het die volgepakte teater met trots staande toejuiging vir briljante spel en sang, uiters effektiewe dekor en regie gegee.
Reproduktiewe, respiratoriese, klostridiale siektes, asook insekoorgedraagde siektes, bly die belangrikste toestande by beeste en skape. Die reeks sal spesiale artikels insluit wat handel oor n praktiese benadering tot die bestryding van bosluisoorgedraagde siektes wat nog knaend n probleem veroorsaak. Bosluis- en wurmweerstand sal breedvoerig behandel word.
Ek bied vir hom van die koekies aan wat my buurvrou gebak het.
Moes binne twee maande betaal wees Gebaseer op die kennisgewing het die bank n voorlopige opdrag in dié verband van die Kaapse Hooggeregshof ontvang. Volgens die opdrag moes die bedrag binne twee maande aan die bank betaal word.
Oordenkings op Maandae, Woensdae, Vrydae Saterdae om 05:55 en Dinsdae en Donderdae om 06:25. Skakel Ons
2 x das für 8GB Ram gleich mehr
Instandhouding van bestaande kragstasies kan aan klein spesialismaatskappye wat nie aan SEB-maatreëls onderworpe is nie en wat die nodige kennis en ervaring besit, geprivatiseer word.
Ek gaan nou die aller mooiste hempie aantrek ene met die mooiste strepies in. Te cute
Lapā jau: 908 dienas Manīts pirms: 2 gadiem Mājaslapa: Karma: 13 Komentēja 34 reizes vidēji 0.04 dienā Izveidotās tēmas: 4 Ieraksti miniblogos: 0 Vērtējis citu komentārus: 0x 0
Suresh Vital, Forrester Senior Analis, fokus sy navorsing oor die veranderende rol van bemarking in n era van die media fragmentasie, toenemende voorkoms van adres en interaktiewe media, en vinnig veranderende verbruikersgedrag.
Synde n radikale organisasie wat in die sewentiger- en tagtigerjare nog oor Radio Freedom vanuit Dar-es-Salaam die swart bevolking tot moord op blankes aangehits het, kan lewensverlies die ANC-leierskap seker min skeel. Soos uit die huidige debat blyk, bekommer die ANC hom eerder oor die toeriste van 2010 as oor die inwoners van Suid-Afrika wat daagliks sneuwel in die vlaag geweld en wanorde wat die land teister. Die gevoelloosheid van so n benadering is genoeg om elke redelike mens tot raserny te dryf. Met Jackie Selebi aan die stuur van die Nasionale Polisiediens, kan ons seker wees dat geen daadwerklike optrede teen bendes wat na hartelus roof en moor geneem sal word nie. Net gisteraand nog het die sfinksagtige Mbeki sy nasionale polisiehoof wat van bande met georganiseerde misdaad verdink word, verdedig. In die ANC se 8 Januarie-verklaring wat met al die pompeuse pretensie van n piesangrepubliekparty aangebied is, word apartheid vir misdaad geblameer. Bid jou dit aan! Die halfgod Mandela het met sy bewindsoorname in 1994 onmiddellik 9000 gemeneregmisdadigers vrygelaat, waarna misdaad sy eerste hupstoot gekry het. Soos ek egter al voorheen geargumenteer het, hits die ANC indirek sy volgelinge tot misdaad aan deur die indruk te skep dat blankes hul bates en besittings van swartes gesteel het of ten minste wederregtelik bekom het. Dit geld natuurlik veral landbougrond wat tans aan n absurde proses van herverdeling wat as grondhervorming bekend staan, onderwerp word. Wat die foute van apartheid ook al was, kan n gebrek aan wet en orde, asook onbekwame polisiëring, nie op die brood van die vorige bewind gesmeer word nie. Trouens, in die verlede het linkse en sommige liberale kommentators na Suid-Afrika as n polisiestaat verwys. Moordenaars en verkragters is dikwels ter dood veroordeel en opgehang, tot die konsternasie van dieselfde kommentators. Of wil die ANC en Mbeki nou argumenteer dat Suid-Afrika voorheen n polisiestaat sonder polisie was? In Afrikanergeledere is daar tans uiteenlopende reaksies op die moord-en-roofkultuur wat in die land posgevat het. Aan die een kant is daar die reste van die ou Broederbond en NP wat ons die oorgawe-elite kan noem wat min of meer die houding inslaan dat misdaad ongelukkig is, maar dat die voordele van demokrasie daarvoor vergoed. Onlangse uitsprake van oud-minister Pik Botha wat meen dat die NP al in die vroeë sestigerjare aan die ANC moes oorgegee het, verteenwoordig die klugtige laagtepunt van hierdie oorgawe-denke. Die Nasionale Perskoerante, hoewel hulle plek-plek kortstondige oomblikke van onstokenheid oor die ergste misdaadvoorvalle toon, stel ook hul vertroue in die ANC-bewind om weer wet en orde te begin handhaaf en verwag van die publiek om met die Afrikanistiese owerheid saam te werk in sy halfhartige pogings om geweld in bedwang te bring. Meer kommerwekkend as die NP-Broederbond-Naspers-lekkergeloof in die ANC se politieke wil om geweldsmisdaad, veral teen blanke Afrikaners, te bekamp, is die reaksie van n apatiese meerderheid wat agter veiligheidsmure wegkruip en stilletjies emigrasieplannetjies beraam. Gerugte van grootskaalse emigrasie deur kundige en opgeleide Afrikaners wat die handdoek ingegooi het, doen die rondte. Een verhuisingsmaatskappy in Centurion, die vorige Verwoerdburg, beweer dat tussen veertig en vyftig gesinne per maand die pad Australië en Nieu-Seeland toe vat. Die huidige stroom Afrikaner-emigrante dreig om n stortvloed te word. Indien dit gebeur, gaan nóg n oorwinning op n skinkbord aan die radikale Xhosa-elite van die huidige bewind oorhandig word, want die Afrikanervolk gaan sodoende uit die land verdryf word sonder om n skoot te skiet. n Derde reaksie, veral op die Transvaalse en Vrystaatse platteland en in boeregemeenskappe, is vir mense om te begin saamwerk om buurtwagte en plaaswagte te organiseer om hulself teen die swerwende moordbendes te beskerm. Dit spyt my om dit te sê, maar hierdie derde groep is die enigste wat rasioneel op die misdaadbedreiging reageer. Hulle besef dat die polisie hulle nie kan of wil beskerm nie en daarom doen hulle dit self. Dis geen uitgemaakte saak dat die Afrikaner ná 350 jaar op die Afrikakontinent steeds gaan oorleef nie. Daarvoor is die geweldskrisis en anargie wat in die land heers eenvoudig te groot. Maar indien ons daarin kan slaag om n landwye volksaksie op tou te sit wat elke weerbare man, vrou en kind teen die misdadigers kan mobiliseer, is daar hoop vir ons. Dit kan die nodige stabiliteit bring terwyl ons poog om die politieke oorheersing en selfs tirannie waarin n onbesonne FW de Klerk en Roelf Meyer ons gedompel het, te oorkom. Indien die meerderheid van ons mense egter hetsy landuit vlug, hetsy uitgemoor word deur misdadigers, is daar geen hoop vir ons nie. Oor die volgende maande, terwyl die onverklaarde oorlog voortwoed wat rowers en moordenaars teen ons voer, gaan ons hele volk se toekoms deur ons eie optrede bepaal word. Elke regdenkende Afrikaner sal sy gewig by n volksaksie terwille van groter veiligheid en stabiliteit moet ingooi. Diegene wat dit nie doen nie, sal wees soos die verraaiers en hensoppers van 1899. Vergeleke met die gemiddelde misdadiger wat die ANC in onlangse tye op ons losgelaat het, was die gemiddelde Britse soldaat honderd jaar gelede heel beskaafd met agting teenoor lewe vervul.
Hierdie cona kon saam met Barbara Streisand in Jentl gespeel het..
Vandag kom ongeveer twee derdes van die wêreldopbrengs van kakaobone uit Wes-Afrika. Die skadukant van die kakaobedryf leef egtersteeds voort in Afrika. In Wes-Afrikalande soos Mali, die Ivoorkus, Kameroen, Ghana en Nigerië, is slawerny vandag algemeen. Ongeveer 10 van die kakao-werksmag is kinders wat of uit hulle tuislande ontvoer is of as slawe verkoop is. Na bewering word kinders uit arm gebiede in Mali vir R250 van die hand gesit. Ouers uit agterbuurteverkoop hulle kinders om vinnig kontant te bekom en om die aantal monde wat gevoed moet word te verminder. Dit is ondenkbaar dat die groot sjokolademaat-skappye nie hiervan sou weetnie, maar goedkoop arbeid hou die aankoopprys laag. So word n wonderlike voedselsoort wat die Here vir die genot van die mens geskep het, deur die sondige mens met sy geldgierige neiging misbruik.
Kies die feeds wat jy wil ontvang. Hou die Shift-sleutel in en klik die feeds wat naby mekaar op die lys te kies, of in besit wees van die Command-sleutel in en klik die voere wat nie langs mekaar te kies.
Op Winburg het Tokkie poseer voor die ou Hotel Winburg waar ons op 31 Desember 1966 ons eerste huweliksnag deurgebring het, en by n olifantjie-spuitfontein wat na bewering die hartjie van die Vrystaat is - die presiese middelpunt. Die ou hotel is nou in die proses van herskepping tot n herberg.
Ondersoeke by die bank Hadebe sê hoewel die verskeie ondersoeke na onreëlmatighede en korrupsie by die bank vorder, is dit n tydsame proses. Die SA Polisiediens verwag glo om binnekort nóg arrestasies te maak.
Ander rigtingwysers vir die boer is onder meer die volgende:
STORIEWERF word aangebied saam met woordvrate en storiemakers van alle soorte en groottes. Gebou en onderhou deur Franci Greyling. Skryfkuns Skool vir Tale Noordwes-Universiteit PUK
Kopiereg 2011 Northcliffe Media Limited. Alle regte voorbehou.
Anyway... nou kan jy uitgaan en party, oorslaap by n vreemde chick wat jy zaber en net jou hemp omdop en by by die volgende jol uitskiet. Of maybe het jy tamatiesous gemors op jou hemp toe jy jou hangover gaan nurse het by Wimpy die volgende oggend. Dop die fokken ding om en jyt n nuwe een aan.
Die vlag se kleure was onder Litause intellektueles en politici nogtans redelik lank omstrede. Eers op 19 April 1918 het n kommissie, wat uit bekende persoonlikhede uit die politieke en kulturele lewe bestaan het, die finale besluit oor die Litause staatsvlag geneem. Dit het uiteindelik uit drie ewe groot horisontale strepe in geel, groen en rooi bestaan.
Die navorsers by die Universiteit van Kaapstad het bevind dat dit R250 miljard was vir 2008. Dit verteenwoordig omtrent 40 van die jaarlikse uitgawes van die land se vroue. In 2007 was dit op R180 miljard. Die sogenaamde swart diamante het vanaf 2005 tot 2008 gegroei van 1 miljoen tot 3 miljoen. Vir die eerste keer in die geskiedenis het swart vroue byna ewe veel koopkrag as hulle wit eweknieë. Hulle maak nou reeds 10 van die land se volwasse bevolking uit. Unilever se navorsers het hulle as n belangrike ekonomiese krag beskryf. Selfs die motorbedryf gaan dit voel meen hulle. Swart vroue maak reeds 89 van die besluite oor wat vir die huis aangekoop moet word en 69 het n sê oor groot bedrae.
Dankie Here vir al u seeninge in my lewe!! U GROOTHEIDLIEFDE oortref my grootste verwagting!! by Liza Dawie Van Niekerk 1 day ago
Die Universiteit Stellenbosch se Drama Departement bied met trots aan die eerste Afrikaans-vertaalde Athol Fugard produksie Victoria. Hierdie emosionele drama gevul met persoonlike en politieke verlies speel af in die Klein Karoo in die jaar 2007. Lionel, n afgetrede onderwyser worstel met die dood van sy vrou. Daarteenoor vind n jong meisie, Victoria, dieselfde verlies ...
Hulle stel dus wit teen swart op en handhaaf n denkbeeldige stryd na vryheid sodat hulle die politieke mag kan behou. Daarvoor sal hulle dus baie miljoene rande aan regskoste spandeer.
Ek dink dit is veilig as ek se ek is nie n snob nie. Ek doen my inkopies by Pick N Pay, nie Woolies nie.
5. Minder betrokkenheid: hoe jonger, hoe minder waarskynlik is die persoon om die Bybel te lees.
Baie geluk my liewe maatjies mag die Here julle ryklik seen in elke sekond lief julle baie ! Annelize Greyling, Carin Burger, Danie Du Plessis, Freddie J Stander, Paul J Smuts, Ronel Van Den Berg, Veronika Swanepoel Olivier by Christina Peens 1 week ago
Die mense aanvaar hom as n deel van die omgewing. Die afgelope week sien ek hom staan en wieg n paar meter van n paar netjies geklede kantoorwerkers wat n dampie slaan voor hul kantoorgebou. Die werkers gaan aan asof hy nie bestaan nie. En vir hom bestaan hulle waarskynlik ook nie.
Die Afrikaanse gemeenskap moet verantwoordelikheid aanvaar vir sy eie toekoms en self aktief daaraan begin werk. Nie in isolasie nie, maar saam met geleentheids-vennote waar nodig en waar moontlik. Dit help nie om aan n afhanklikheids- of onttrekkingsindroom te ly nie. Die verlede gaan nie terugkom nie, die hede gaan nie weggaan nie en die toekoms laat nie op hom wag nie.
Danie vertel dat die waentjie lekker stewig gebou is en net so gemaklik teen 120 kilometer per uur op die teerpad draf as wat hy in die veld ry. Die waentjie is ook geregistreer en kan dus wettig op die grootpad beweeg.
Die bewaring van renosters kry aandag in n kort reeks artikels wat vandeesweek begin. Lees op bl. 30 oor die invloed van jag op renostergetalle. Pieter van Staaden het die foto geneem.
51 . applikant sê dat die gevoelens van die swart gemeenskap, wat uiteengesit word in die verklaring van die tweede applikant, gedeel en onderskryf word deur die Indiergemeenskap. Op grond hiervan het mnr Heher aangevoer dat die derde applikant se dignitas aangetas is deur die optrede van die Stadsraad, en dat hy om daardie rede locus standi geniet. Die derde applikant kan egter in hierdie opsig nie in n beter posisie wees as die tweede applikant nie, en ten aansien van hom het die Hof a quo bevind op 918F-I dat die krenking van sy menswaardigheid nie genoegsaam is om aan hom locus standi te verleen nie. Die redes vir die Hof a quo se bevinding moet dus nagegaan word. Die tweede applikant beweer dat die Stadsraad se besluit hom erg ontstel en teleurgestel het, en dat hy en talle ander swartes beledig en te na gekom voel daardeur. Hierdie bewerings word nie ontken nie. Daar is geen rede waarom die tweede applikant se bewerings nie aanvaar sal word as n juiste 52. beskrywing van sy subjektiewe gevoelens nie. Getoets aan n objektiewe maatstaf, is daar by my geen twyfel nie dat dit aanvaarbaar is dat die Stadsraad se besluit inderdaad deur iemand in die tweede applikant se posisie as beledigend en krenkend ervaar sou word. Daar was dus n skending van die tweede applikant se dignitas. Dat diskriminerende maatreëls op n rassegrondslag op mense se dignitas n inbreuk kan maak, is meer as vyftig jaar gelede al aanvaar in n minderheidsuitspraak in hierdie Hof: sien Minister of Posts and Telegraphs v Rasool 1934 AD 167, per GARDINER Wn AR op 189-191. Die werklike redes vir die meerderheids- en minderheidsbeslissings in daardie saak is nie ter sake vir huidige doeleindes nie. Dignitas is n diep ingewortelde begrip in ons reg, en, wat my betref, h kosbare een. Die klassieke omskrywing daarvan kry h mens in Melius de Villiers Roman and Roman Dutch Law of Injuries op 24:
Hierdie dokumentasie is verwerk vanaf Sjabloon:Taksoboksdoc. bekyk wysig geskiedenis
n Wonderlike trip op die Ryn vir 10 dae...wat n vooruitsig. Ek is darem ma lucky!!! by Ina Hoogenboezem 2 days ago
Met dit as agtergrond verwag ek dat die prys van basiese landbouprodukte in die volgende paar jaar nie veel gaan styg nie. Nog minder kan ek sien hoe die Regering nuwe boere suksesvol kan vestig as die nuwe orde reeds feitlik bomenslike eise aan bestaande boere stel. Dit het al duidelik geword dat slegs dié met die skerpste sakesin sal oorleef.
U het God in u eie lewe binne genooi en daarmee u hoop gestel op die heil van Maria en uself. Deur moeilike en onvoorsienbare omstandighede heen, soos die geboorte van Jesus, die vlug na Egypte, die verblyf daar in ballingskap, was u enigste krag u onwankelbare geloof in die goedheid, die krag en die getrouheid van God.
Vroegdag was Jesus hier. Ons het gebid en so n rukkie gesels. Ekt gevra dat Hy n draai by jou ook maak. Sy opdrag was: Gaan bewys liefde aan älmal wat jou pad kruis, gee sönder om terug te verwag. Jesus loop so per sms deur die wèreld. Stuur aan iémand vir wie jy omgee...ek het! by Quinton Rossouw 12 hours ago
Gebruik reënwater Wat die voorkoming- en aanpassingstrategieë van klimaatverandering en die watersektor aanbetref, meen Sonjica daar moet meer op die aanpassing by veranderinge gefokus word.
Ek was verpletter... en toe sy ry, het ek hom dadelik gebel en die waarheid ge-eis, hy het soos ek verwag het alles ontken.
mis my engel! by Gerrit Olivier 1 hour ago
Tydens Die Burger-lesingreeks op KKNK van 2005: Die doel van musiek is nasiebou. As ons musiek kan skep wat almal kan verstaan, kan ons werklik praat van nasiebou en Afrika-renaissance. Ek dink David Kramer en Mr Fat doen honderd maal meer vir die Afrika-renaissance as wat Thabo Mbeki ooit gedoen het.
Rocco, dit is soos om te se die ANC is kak, ek trek Zimbabwe toe. hellopeter is die grootste ripoff ooit. Maatskappye wat hellopeter betaal respondkry glimlaggies al is hulle die grootste vokkers ooit
Seewater het byvoorbeeld n EC-waarde van 45 000 tot 60 000 uScm en brakwater sn wissel tussen 4 000 uScm tot 20 000 uScm. Vars drinkwater se EC-waarde is tussen 150 uScm en 500 uScm. Besproeiingswater se EC-waarde moet laer as 1 000 uScm wees.
Blogvraag: Wie het die eerste outomatiese sentrale in 1888 ontwikkel?
Good grief. Ek dink nie ek gaan my tyd op dit verder mors nie. Dit laat my dink oor die quote mine wat creationists gebruik oor Darwin en die evolusie van die oog. Ek laat dit liewers oor aan die jury.
Ek dink hy bly dalk in die moeilikheid omdat hy daardie losskrums so hard skoonmaak. Ander spelers het dalk dieselfde tegniek en as ek dieselfde sou doen, sou dit nie dieselfde effek hê nie.
Ek is ietwat geirriteerd, maar synde n peoples pleaser bly ek trippelend staan.
Stamp! Nog n stap-ring en rubber zonnekap bygevoeg, met fotos.
Urgh. Gister moes verskeie studente by die universiteit weer die aftog blaas voor die immergroen hardkoppigheid van n beurokrasie wat, om dit ligtelik te stel, uiters onvriendelik is. Dis vakansie oftewel n weeklange studiebreek en studente in verskeie koshuise moes hul kamers teen 17:00 die middag ontruim. Hoekom? Sodat rugbyspelers van elders vir n paar ...
After spending a great evening chatting the night away,
Dyasi is sowat n jaar gelede aangestel. Hy is in 2005 glo as die adjunk-visekanselier en kampushoof van Medunsa geskors.
As hy 90 is en daar word 12 maande lank verjaar, wat nog as hy 100 is? Gaan ons 2 jaar lank party?
Op n dag in 1775 het die bestuurder van die grootste hotel in Baltimore, Amerika, uit die hoogte huisvesting geweier, aan n man wat soos n eenvoudige boer aangetrek was. Die man se armoedige voorkoms kon die aansien van sy luukse hotel skade doen. Die man het sonder n woord weggegaan en elders huisvesting gekry. Die volgende dag ontdek die bestuurder van die luukse hotel, dit was Thomas Jefferson, onderspresident van Amerika, wat hy van sy deur af weggestuur het. Dadelik stuur hy n boodskap vir die beroemde man en vra hy moet asseblief terugkom na sy hotel toe. Jefferson het teruggeantwoord: Ek stel u uitnoding op prys, maar as u vir n arm Amerikaanse boer nie plek in jou hotel het nie, het u ook nie plek vir die onderpresident van Amerika nie.