sentence
stringlengths
1
39.4k
Een, twee, drie, vier, vyf, ses, sewe, ag, nege, tien.
Alle menslike wesens word vry, met gelyke waardigheid en regte, gebore. Hulle het rede en gewete en behoort in die gees van broederskap teenoor mekaar op te tree.
'n Hond het agter die kat aan gehardloop.
Ek kan nie raserige kinders verdra nie.
Asseblief deel my sambreel.
Ek kan nie nou aan sy naam dink nie.
Jy mag nou maar gaan meneer.
Haar toespraak was uitmuntend.
Hy bly in 'n dorpie naby Osaka.
Vra, en jy sal ontvang.
Dis wat ek gekoop het in Spanje.
Los volgende Saterdag middag oop asseblief.
Ek sal graag 'n vraag wil vra
Ek sal graag hierdie pakkie na Kanada toe wil pos.
Jim is geneig om te vêr te gaan.
Ek het baie hard geleer sodat ek die eksamen kan deur kom.
Hoekom het jy Japan toe gegaan?
Hul het hul seun John benoem.
Wat wil jy hê?
Sy broer is verlede maand oorlede.
Van watse land is jy?
Ek hou van die stadige ritme van daai liedjie.
Sy het haar seun alleen in die kar gelos.
Die boek gaan oor die koning wat sy kroon verloor.
Hoekom het jy Japan toe gekom?
Kan jy jou kar beweeg asseblief?
Ek kort jou hulp.
Sy het my vertel hoe verkeerd dit was om te steel.
Daar is 'n kaart op die muur.
Jy kan my kar gebruik as jy wil.
Die ou tafel word nogsteeds gebruik.
Saterdag is my pa oop.
Jou naam staan eerste op die lys.
Het jy besluit om Japan toe te gaan?
My ma het skoon lakens op my bed gesit.
Die bome was deur hulle geplant.
Jy kan nie verwag dat hy die storie ken nie, sienende dat hy dit nog nie gelees het nie.
My ouer suster speel goed kitaar.
Sy het aangehou werk.
Ek het laas nag hier aangekom.
Wat is die duurder een van die twee?
Ons hoofkantoor is in Osaka.
Jou das is skeef.
Dankie!
Baie dankie!
Ek is lief vir jou.
Trier is die oudste stad van Duitsland.
My vrou is 'n vegetariër.
Waar is Jim?
Hy is my broer.
Ek weet nie of dit waar is nie.
Waar is hy?
Ek is lief vir my ma.
Ek is 'n vry man.
Dit is die gebou waar my pa werk.
Ek het 'n kar.
Is dit 'n vlermuis?
My broer is 'n idioot.
Hy is 'n gentleman.
Ek is nie meer lief vir haar nie.
Hy is lui.
Hoe gaan dit met u, mevrou Jones?
Dit is my broer.
Ek werk by 'n bank.
Ek het 'n probleem met my motor.
Hy hardloop.
Sy hardloop.
My oom is gediagnoseer met bloedkanker.
My ouers is albei dood.
Hy is 'n onderwyser.
Hy kon nie kom nie, omdat hy siek was.
Dit is my vriend.
Sy woon in Kioto.
Hy woon in Kioto.
Peter is lief vir Jane.
Ek moet my ma help.
Ek moet aan my kinders dink.
Jy is die liefde van my lewe.
Ons moet vinnig optree.
Ek het nou nie veel tyd nie.
My hond is wit.
Hoe oud is jy?
Hoe oud is jy? "Ek is sestien."
Ek heet Hopkins.
Sy het 'n huis by die see.
Ek is nie doof nie.
Ek ken hom nie.
Ek ken haar nie.
Glo jy in UFO's?
Glo jy in God?
Ek het geen tyd vir jou nie.
Hy rook nie.
Glenn het twee vriendinne.
Ek leef my droom.
Dis onmoontlik.
Dis my vriend.
Rome is die hoofstad van die wêreld.
Ons is baie dronk.
My ouers woon in Windhoek en ek woon in Lüderitz.
Ek het 'n hond.