1 00:00:00,000 --> 00:00:05,000 Uit die blou van onse hemel, 2 00:00:05,000 --> 00:00:10,500 uit die diepte van ons see. 3 00:00:10,500 --> 00:00:15,000 Oor ons ewige gebergtes, 4 00:00:15,000 --> 00:00:20,000 waar die kranse antwoord gee. 5 00:00:20,000 --> 00:00:25,000 Deur ons vêr verlate vlaktes 6 00:00:25,000 --> 00:00:31,000 Met die kreun van ossewa. 7 00:00:31,000 --> 00:00:35,500 Ruis die stem van ons geliefde, 8 00:00:35,500 --> 00:00:41,000 van ons land Suid-Afrika. 9 00:00:41,000 --> 00:00:46,000 Ons sal antwoord op jou roepstem, 10 00:00:46,000 --> 00:00:51,000 Ons sal offer wat jy vra: 11 00:00:51,000 --> 00:00:56,000 Ons sal lewe, ons sal sterwe, 12 00:00:56,000 --> 00:01:03,000 '''Ons vir jou, Suid-Afrika!'''