1 00:00:00,000 --> 00:00:07,555 Uit die blou van onse hemel, 2 00:00:07,555 --> 00:00:14,000 Uit die diepte van ons see, 3 00:00:14,000 --> 00:00:21,949 Oor ons ewige gebergtes 4 00:00:21,949 --> 00:00:29,269 Waar die kranse antwoord gee. 5 00:00:29,269 --> 00:00:36,000 Deur ons vêr-verlate vlaktes 6 00:00:36,000 --> 00:00:42,000 Met die kreun van ossewa – 7 00:00:42,000 --> 00:00:49,000 Ruis die stem van ons geliefde, 8 00:00:49,000 --> 00:00:57,000 Van ons land Suid-Afrika. 9 00:00:57,000 --> 00:01:03,555 Ons sal antwoord op jou roepstem, 10 00:01:03,555 --> 00:01:11,000 Ons sal offer wat jy vra: 11 00:01:11,000 --> 00:01:19,000 Ons sal lewe, ons sal sterwe – 12 00:01:19,000 --> 00:01:29,000 Ons vir jou, Suid-Afrika.