1 00:00:00,000 --> 00:00:06,000 Uit die blou van onse hemel, 2 00:00:06,000 --> 00:00:12,000 Uit die diepte van ons see. 3 00:00:12,000 --> 00:00:17,000 Oor ons ewige gebergtes, 4 00:00:17,000 --> 00:00:23,000 waar die kranse antwoord gee. 5 00:00:23,000 --> 00:00:28,500 Deur ons ver-verlate vlaktes 6 00:00:28,500 --> 00:00:35,000 Met die kreun van ossewa 7 00:00:35,000 --> 00:00:41,000 Ruis die stem van ons geliefde, 8 00:00:41,000 --> 00:00:47,000 Van ons land Suid-Afrika 9 00:00:47,000 --> 00:00:53,000 Ons sal antwoord op jou roepstem, 10 00:00:53,000 --> 00:00:59,000 Ons sal offer wat jy vra: 11 00:00:59,000 --> 00:01:07,000 Ons sal lewe, ons sal sterwe 12 00:01:07,000 --> 00:01:16,000 '''Ons vir jou, Suid-Afrika!''' 13 00:01:16,777 --> 00:01:22,000 In die merg van ons gebeente, 14 00:01:22,000 --> 00:01:28,000 In ons hart en siel en gees, 15 00:01:28,000 --> 00:01:34,000 In ons roem op ons verlede, 16 00:01:34,000 --> 00:01:39,000 In ons hoop op wat sal wees, 17 00:01:39,000 --> 00:01:45,000 In ons wil en werk en wandel, 18 00:01:45,000 --> 00:01:50,500 Van on wieg tot aan ons graf 19 00:01:50,500 --> 00:01:56,000 Deel geen ander land ons liefde, 20 00:01:56,000 --> 00:02:02,500 Trek geen ander trou ons af. 21 00:02:02,500 --> 00:02:08,000 Vaderland! ons sal die adel 22 00:02:08,000 --> 00:02:14,500 Van jou naam met ere dra: 23 00:02:14,500 --> 00:02:21,000 Waar en trou as Afrikaners 24 00:02:21,000 --> 00:02:29,500 Kinders van Suid-Afrika. 25 00:02:32,000 --> 00:02:37,500 In die songloed van ons somer, 26 00:02:37,500 --> 00:02:42,500 In ons winternag se kou, 27 00:02:42,500 --> 00:02:48,000 In die lente van ons liefde, 28 00:02:48,000 --> 00:02:54,000 In die lanfer van ons rou. 29 00:02:54,000 --> 00:02:59,000 By die klink van huw’liks-klokkies, 30 00:02:59,000 --> 00:03:04,500 By die kluitklap op die kis 31 00:03:04,500 --> 00:03:10,000 Streel jou stem ons nooit verniet nie, 32 00:03:10,000 --> 00:03:16,000 Weet jy waar jou kinders is. 33 00:03:16,000 --> 00:03:21,000 Op jou roep se ons nooit nee nie, 34 00:03:21,000 --> 00:03:27,500 Se ons altyd, altyd ja: 35 00:03:27,500 --> 00:03:33,500 Om te lewe, om te sterwe 36 00:03:33,500 --> 00:03:40,000 Ja ons kom, Suid-Afrika. 37 00:03:41,555 --> 00:03:48,000 Op U Almag vas vertrouend, 38 00:03:48,000 --> 00:03:54,000 Het ons vadere gebou: 39 00:03:54,000 --> 00:04:01,000 Skenk ook ons die krag, o Here! 40 00:04:01,000 --> 00:04:08,000 Om te handhaaf en te hou 41 00:04:08,000 --> 00:04:14,000 Dat die erwe van ons vaad’re 42 00:04:14,000 --> 00:04:21,000 Vir ons kinders wrwe bly: 43 00:04:21,000 --> 00:04:27,000 Knegte van die Allerhoogste, 44 00:04:27,000 --> 00:04:34,000 Teen die hele wereld vry. 45 00:04:34,000 --> 00:04:41,000 Soos ons vadere vertrou het, 46 00:04:41,000 --> 00:04:48,500 Leer ook ons vertrou o Heer 47 00:04:48,500 --> 00:04:56,000 Met ons land en met ons nasie 48 00:04:56,000 --> 00:05:05,000 Sal dit wel wees, God regeer.