1 00:00:00,000 --> 00:00:05,555 Uit die blou van onse hemel, 2 00:00:05,555 --> 00:00:12,000 uit die diepte van ons see, 3 00:00:12,000 --> 00:00:17,749 Oor ons ewige gebergtes 4 00:00:17,749 --> 00:00:24,069 waar die kranse antwoord gee. 5 00:00:24,269 --> 00:00:31,000 Deur ons ver-verlate vlaktes 6 00:00:31,000 --> 00:00:37,000 met die kreun van ossewa – 7 00:00:37,000 --> 00:00:42,000 Ruis die stem van ons geliefde, 8 00:00:42,000 --> 00:00:47,000 van ons land Suid-Afrika. 9 00:00:47,000 --> 00:00:52,000 Ons sal antwoord op jou roepstem, 10 00:00:52,000 --> 00:00:57,000 ons sal offer wat jy vra: 11 00:00:57,000 --> 00:01:03,000 Ons sal lewe, ons sal sterwe – 12 00:01:03,000 --> 00:01:11,000 '''Ons vir jou, Suid-Afrika!'''